• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die tydperk van die Antroposeen

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Die tydperk van die Antroposeen"

Copied!
2
0
0

Teks penuh

(1)

INSKRYWINGSVORM

Bywoning van die Simposium 12 en 13 September 2019, SA Akademiegebou.

Die simposium vind plaas by die SA Akademiegebou, Ziervogelstraat 574, Arcadia, Pretoria.

Die tema vir vanjaar se simposium is:

Mensgemaakte bedreigings vir lewe op aarde:

Die tydperk van die Antroposeen

Die tydperk van die Antroposeen word deur kenners beskryf as 'n nuwe geologiese epog waarin die mens besig is om die parameters wat die werking van alle aardstelsels bepaal, wesenlik te verander. As gevolg van die toenemende menslike invloed op die aardstelsel is die aarde besig om kritieke kantelpunte te bereik wat tot snelle en onomkeerbare verandering kan lei en lewe op aarde onmoontlik kan maak. Nou, meer as ooit in die verlede, gaan daar van die mensdom verwag word om deur regulatoriese strukture, wat ook die reg insluit, in te gryp ten einde die mens-omgewing-koppeling beter te bemiddel.

Die skerp toenemende uitwerking van die mens op die omgewing wat deur die konsep van die Antroposeen te kenne gegee word, is veral sigbaar in die bevolkingsgroei wat al hoe vinniger toeneem; toenemende verstedeliking; vinnig verminderende niehernubare hulpbronne soos steenkool en olie; klimaatsverandering; verhoogde vrystelling van swael, stikstof en kweekhuisgasse; die transformasie en versteuring van enorme oppervlaktes grond;

veranderende watersiklusse; wydverspreide uitsterwing van spesies; en verlies aan bioversiteit en ook taaldiversiteit in 'n veeltalige land soos Suid-Afrika.

Indien u van voorneme is om die simposium by te woon, vul asseblief die vorm hierby in, skandeer die vorm en stuur voor Dinsdag 3 September 2019 terug aan dr. Linda Brink per e- pos: [email protected].

Registrasiegelde vir die simposium

:

Koste vir die twee dae ‒ Donderdag en Vrydag Lede: R450; Nielede: R500: Gades: R350 Studente: R100 vir die twee dae

Koste per dag ‒ Donderdag of Vrydag Lede: R250; Nielede: R275: Gades: R200 Bankrekeningbesonderhede: SA Akademie, ABSA, Rek.nr. 610810004

Verwysing: Simposium + u naam en van

Privaat sak X11, Arcadia 0007 Tel. 086 133 3786 Faks 012 001 8787 E-pos: [email protected]

Webwerf: www.akademie.co.za Engelenburghuis Ziervogelstraat 574

Arcadia, Pretoria

D I E S U I D – A F R I K A A N S E A K A D E M I E V I R W E T E N S K A P E N K U N S

2009: EEUFEESJAAR

Die oogmerke van die Akademie as multidissiplinêre organisasie is die bevordering van die wetenskap, die tegnologie en die kunste asook die bevordering van die gebruik en gehalte van Afrikaans.

(2)

INSKRYWINGSVORM

SIMPOSIUM VAN DIE SA AKADEMIE VIR WETENSKAP EN KUNS PRETORIA ‒ 12 EN 13 SEPTEMBER 2019

Die simposium vind plaas by die SA Akademiegebou, Ziervogelstraat 574, Arcadia, Pretoria.

Titel, naam en van:

Adres:

Poskode ...

Tel. no.: E-posadres:

Selfoon:

Ingesluit die bedrag van R ________________________

Bankbesonderhede: SA Akademie, ABSA Brooklyn, takkode 632-005, rek. no. 610810004.

Verwysing: Simposium + u voorletters en van.

Ek/ons sal die volgende geleenthede bywoon:

Geleenthede Getal

persone 3. Donderdag 12 September: 09:45 tot 18:00

Simposium – SA Akademiegebou 4. Donderdagaand 12 September:

17:00 ‒ 18:00: Boekbekendstelling

18:00 ‒ 19:00: Skemeronthaal – SA Akademiegebou 19:00 – 21:00: Amptelike opening:

 Voorsittersrede: Prof. Irma Eloff

 Gasspreker

5. Vrydag 13 September: 08:00 – 16:00 Simposium (vervolg) – SA Akademiegebou

Indien u van voorneme is om die simposium by te woon, vul asseblief die vorm in, skandeer en stuur voor 2 September 2019 terug aan dr. Linda Brink [email protected].

Bespreek asseblief betyds sodat oral vir u voorsiening gemaak kan word.

2

Referensi

Dokumen terkait

Indien hierdie realiteit ’n relativisme word, bestaan daar ’n impasse in die teologie ten opsigte van die verstaan van die eenheid en katolisiteit van die kerk.. Hierdie relativisme kan

Met die beantwoording van die vraag sal daar getoon word dat dit in die hele saak nie maar net moet gaan om ’n geskiedkundige klasbespreking nie, maar dat dit moet gaan om die aanbied

In die raamwerk van die verstaan van “ontmoeting” beteken ʼn etiek vir ontmoeting enersyds mense se etiese verantwoordelikheid om ander te help, te versorg en te dien en dat hierdie

Ook nog voor die uitbreek van die oorlog is daar 'n ad hoc-komitee in die Departement van Handel en Nywerheid ingestel met die opdrag om 'n nasionale register van sleutelmanne op te

Volgens hierdie benadering dui die hele historiese konteks van Jesaja 7: 14 daarop dat dit om ’n kind gaan wat in die tyd van Agas self gebore sou word.. Die vorm waarin hierdie vers

Die vraag kan selfs gevra word of Prinsloo se keuse van psalms as die primêre fokus van sy navorsing nie ’n bewuste of onbewuste poging is om van die soms lastige historiese dimensie

12 Hierdie vorm van laer is wel soms gebruik, maar dit kan met 'n redelike mate van sekerheid aanvaar word dat die laer by Vegkop sirkelvormig was.13 Uit 51 beskikbare waens is 40 die

'En indien er, om onze nationaliteit te redden, exceptionele maatregelen moesten genomen worde, -waarom niet?" Al moet 'n lening deur die staat gesluit word vir die ontwikkeling van die