• Tidak ada hasil yang ditemukan

Gr. 6 Totaal: 80 Tyd : 1,5 uur Vraag 1 - LitNet

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Gr. 6 Totaal: 80 Tyd : 1,5 uur Vraag 1 - LitNet"

Copied!
5
0
0

Teks penuh

(1)

Gr. 6 Totaal: 80

Tyd : 1,5 uur

Toets: Kwartaal 2, 2023

Vraag 1

1.1 Bereken: (16)

1.1.1 12 Γ— 7 = 1.1.9 300 βˆ’ 9 =

1.1.2 6 Γ— 6 Γ· 2 = 1.1.10 56 Γ· 7

1.1.3 23 βˆ’ 9 + 7 = 1.1.11 9 Γ— 8 + 1 =

1.1.4 144 Γ· 12 = 1.1.12 19 βˆ’ 2 + 8 =

1.1.5 11 Γ— 2 = 1.1.13 500 Γ— 4 =

1.1.6 86 βˆ’ 7 + 9 = 1.1.14 20 Γ— 10 000 =

1.1.7 12 Γ— 5 βˆ’ 5 1.1.15 121 Γ· 11 =

1.1.8 9 Γ— 3 + 2 = 1.1.16 8 Γ— 2 000 =

1.2 Skryf die waarde van onderstreepte syfer in die volgende getalle neer: (5) 1.2.1 879 875

1.2.2 11 125 1.2.3 987 012 125 1.2.4 2 558 000 1.2.5 44 554

1.3 Skryf die eerste vyf priemgetalle neer: (1)

1.4 Beskou die volgende getalle en beantwoord die vrae wat volg:

23; 45; 66; 88; 71; 91; 99

1.4.1 Bereken die som van al die gegewe priemgetalle: (2)

1.4.2 Skryf die veelvoude van 22 vanuit die gegewe getalle neer: (2)

1.4.3 Skryf ’n getal vanuit die gegewe getalle neer wat ’n veelvoud van 5 en 3 is: (1)

1.4.4 Bereken die verskil tussen die grootste en die kleinste getal: (2)

(2)

1.5 Rond elkeen van die volgende getalle korrek af: (8) Getal tot die naaste:

5 tot die naaste:

10 tot die naaste:

100 tot die

naaste: 1 000

1.5.1 4 586 1.5.2 14 714 1.5.3 114 147 1.5.4 14 254 231

[37]

Vraag 2

Bereken en toon alle bewerkings:

2.1 134 540 544 + 121 256 741 = (2)

2.2 145 145 630 + 102 232 000 + 13 789 = (2)

2.3 187 851 023 – 780 245 = (2)

2.4 1 457 Γ— 134 = (2)

2.5 4 570 Γ· 145 = (2)

(3)

2.6 0,14 + 2,17 (2)

2.7 3,75 Γ— 100 (1)

[13]

Vraag 3

3.1 ’n Boer het 9 ooie. Indien 3 van die ooie elkeen 2 lammertjies kry, hoeveel skape

het hy nou altesaam? (2)

3.2 Leslie vra R2,75 vir ’n pakkie skyfies wat hy tydens markdag verkoop. Indien hy aan die einde van die dag 4 pakkies oor het en dit self opeet, watter randwaarde

van sy voorraad het hy opgeΓ«et? (2)

3.3 Wanneer ’n sekere getal deur 12 gedeel word, kry jy ’n antwoord van 637 res 9.

Wat is die getal? (3)

3.4 Lisa maak 7 spuitkannetjies vol water vanuit ’n waterkan wat 2 500 π‘šπ‘™ water bevat.

Indien elke spuitkannetjie 250 π‘šπ‘™ bevat, hoeveel water sal in die kan oor wees

nadat sy al die spuitkannetjies volgemaak het? Gee jou finale antwoord in liter. (3)

[10]

(4)

Vraag 4

4.1 Vind die ontbrekende bewerking: (1)

4.2 Voltooi: (5)

4.3 Beskou die onderstaande patroon en beantwoord die vrae wat volg:

1 2 3 4

4.3.1 Voltooi die tabel: (6)

Patroon- nommer

1 2 4 6

Aantal kolle 10 31

3

+2 9

10

Type equation here.

11

12

Type equation here.

23

65

Type equation here.

72

79

Type equation here.

86

2

Γ— 8 βˆ’3

11

45

69

93

(5)

4.3.2 Voltooi die reΓ«l: (2)

=

[14]

Vraag 5

Beskou die onderstaande 3D-vorms en beantwoord die vrae wat volg:

5.1 Lys die letters van al die 3D-voorwerpe wat piramiedes is. (1)

5.2 Lys die letters van al die 3D-voorwerpe wat prismas is. (1)

5.3 Lys die letters van al die 3D-voorwerpe met slegs geboΓ« oppervlaktes. (1)

5.4 Lys die letters van al die 3D-voorwerpe met 6 vlakke. (1)

5.5 Skryf die name neer van al die 3D-voorwerpe met reguit en geboΓ« oppervlaktes. (2) [6]

[80]

A B C

E

F G

H

I D

Patroon- nommer

Aantal kolle

Referensi

Dokumen terkait

1 3.5 Beskou die onderstaande kegel en beantwoord die vrae wat volg: Totale buite oppervlakte = 𝝅𝒓𝒍 + π…π’“πŸ 3.5.1 Bereken die skuinshoogte 𝑙 van die bostaande kegel... 3.5.2 Bereken

5 1.1.4 Gebruik die ogief en bepaal die benaderde mediaan hartklop per minuut.. 2 1.1.5 Gebruik die ogief en bepaal die benaderde boonste

VRAAG 2 2.1 Beskou die meegaande skets en beantwoord die vrae wat volg: 2.1.1 Bepaal die lengte van 𝐴𝐢... 4.1.1 Bereken die loodregte hoogte van die driehoekige basis indien die

3.1 Voltooi die volgende algemene formule om die totale buite-oppervlakte van enige prisma te bepaal: TBO = 2 oppervlakte van die basis√ + omtrek van die basis x loodregte hoogte√ 2

Indien dit nie sou reΓ«n nie, is daar ’n 80% kans dat die graad 10’s gaan kamp, terwyl daar slegs ’n 30% kans is dat hul sal gaan kamp indien dit reΓ«n.. 3.1 Teken ’n Venn-diagram van die

1.3.2 Bepaal die waardes van 𝑝 waarvoor die wortels van 𝑓π‘₯ reΓ«el en ongelyk sal wees... Die reeks het ’n konstante tweede verskil van

1.3.2 Bepaal die waardes van 𝑝 waarvoor die wortels van 𝑓π‘₯ reΓ«el en ongelyk sal wees... Die reeks het ’n konstante tweede verskil van

5 3.1.2 Indien die afmetings verdubbel word, watter invloed sal dit op die volume van die figuur hΓͺ?. 2 3.2 Pieter wil graag ’n silindriese houer volmaak met 2 liter