• Tidak ada hasil yang ditemukan

Gr. 11 Totaal: 50 Tyd: 1 uur Vraag 1 - LitNet

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Gr. 11 Totaal: 50 Tyd: 1 uur Vraag 1 - LitNet"

Copied!
5
0
0

Teks penuh

(1)

Gr. 11 Totaal: 50 Tyd: 1 uur

Kwartaal 3: September-eksamen, vraestel 2, 2022

Vraag 1

1.1) Daar word ’n opname gedoen onder 950 atlete deur hul hartklop per minuut te meet.

Die data varieer van die laagste hartklop per minuut, wat aangeteken word as 49, tot die hoogste, wat 83 is. Die data word in die volgende tabel opgesom:

Hartklop per minuut Aantal atlete Kumulatiewe frekwensie

45 ≤ 𝑥 < 50 100

50 ≤ 𝑥 < 55 250

55 ≤ 𝑥 < 60 270

60 ≤ 𝑥 < 65 120

65 ≤ 𝑥 < 70 100

70 ≤ 𝑥 < 75 20

75 ≤ 𝑥 < 80 50

80 ≤ 𝑥 < 85 40

1.1.1) Voltooi die “kumulatiewe frekwensie”-kolom. (4)

1.1.2) Bepaal die benaderde gemiddelde hartklop per minuut van die 950 atlete. (3)

(2)

55 85 300

900

50 60 65 70 75 80

100 200 400 500 600 700 800 1000

45

1.1.3) Trek ’n ogief vir hierdie datastel. (5)

1.1.4) Gebruik die ogief en bepaal die benaderde mediaan hartklop per minuut. (2)

1.1.5) Gebruik die ogief en bepaal die benaderde boonste kwartiel. (2)

1.1.6) Gebruik die ogief en bepaal die benaderde onderste kwartiel. (2)

1.1.7) Bepaal die benaderde interkwartiele variasiewydte. (2)

[20]

(3)

Vraag 2

2.1) Twintig mans onder die ouderdom van 40 word ondersoek vir moontlike gesondheids- probleme. Een van die faktore wat ’n rol speel in hul algemene gesondheid, is hul gewig.

Die onderstaande

stingel-en-blaar- diagram toon die

massa (in kg) van die twintig mans:

2.1.1) Bepaal die gemiddelde massa van die mans. (2)

2.1.2) Bepaal die standaardafwyking van die mans se massas. (1)

2.1.3) Watter persentasie van die mans se massas lê binne een standaardafwyking

vanaf die gemiddelde massa? (4)

2.1.4) Bepaal die mediaan van die stel data. (2)

2.1.5) Lewer kommentaar oor die skeefheid van die data en motiveer jou antwoord. (2)

6 4 8 9

7 5 7

8 2 3 4 8 8

9 1 2 5 9

10 0 4 7

11 1 7

12 6

(4)

G

[11]

Vraag 3

In onderstaande diagram is M die middelpunt van die sirkel. BG is ’n reguitlyn en FG is ’n raaklyn aan die sirkel by F.

3.1) Bereken, met redes, die grootte van 𝐴𝐹̂𝐸. (2)

3.2) Bewys dat ∆𝐴𝐵𝐸///∆𝐴𝐷𝑀. (4)

3.3) Indien 𝐵𝐶̂𝐸 = 𝑥 en 𝐸𝐹̂𝐺 = 𝑦, bepaal met redes die grootte van 𝐸𝐺̂𝐹 in terme van

𝑥 en 𝑦. (8)

[14]

(5)

Vraag 4

4.1) Bepaal die volume van die volgende saamgestelde figuur: (5)

[5]

Totaal: [50]

Referensi

Dokumen terkait

Begrip Definisie Skets Lynsegment Ewewydige lyne Loodregte lyne Straal Reguit lyn 10 4.3 Indien die oppervlakte van ‘n reghoekige driehoek 452 is en die basis van die driehoek is

Vraag 5 Beskou die onderstaande 2D-vorms en beantwoord die vrae wat volg: 5.1 Lys die letters van al die geslote vorms met reguit en geboë sye.. 1 5.2 Lys die letters van al die

Hierdie reis neem haar presies 14 uur en 30 minute.. Watter konstante spoed het sy

Vraag 5 Beskou die onderstaande 2D-vorms en beantwoord die vrae wat volg: 5.1 Lys die letters van al die geslote vorms met reguit en geboë sye... 4 Voëls Honde Katte Honde Katte

Vraestel Graad 10 Totaal: 65 Tyd: 1,5 uur Kwartaal 1 – Toets – Memorandum Vraag 1 Vereenvoudig, sonder die gebruik van ‘n sakrekenaar.. Laat jou antwoord met positiewe

Vraag 3 3.1 Beskou die onderstaande skets en bepaal die groottes van 𝑥 en 𝑦.. ED//AC en XY is ‘n raaklyn aan die sirkel by punt

4 1.1.2 Tussen watter twee opeenvolgende terme sal die eerste verskil van hierdie patroon gelyk wees aan 303?. 3 1.2 Die volgende getalpatroon het ‘n konstante tweede verskil van

Bereken die persentasie styging in die prys vanaf 2015 tot 2023... Bereken hoeveel 𝑚𝑚" karton nodig is om die boksie te