• Tidak ada hasil yang ditemukan

Gr 8 Totaal: 65 Tyd: 1 uur Vraag 1 - LitNet

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Gr 8 Totaal: 65 Tyd: 1 uur Vraag 1 - LitNet"

Copied!
6
0
0

Teks penuh

(1)

𝐴 𝐴

𝐴 𝐵 𝐷

𝐵 𝐷

𝐴

Tyd: 1 uur

November-eksamen, Vraestel 2, 2022

Vraag 1

Pas die korrekte letter in kolom B by kolom A.

1.1

A:𝑎̂ = 𝑐̂ [Verwisselende hoeke;

AB//CD]

1.2 𝐷̂ = 40°; 𝐸̂ = 50° B: 𝐴̂ + 𝐵̂ [Buitehoek van ∆]

1.3

C: 𝑎̂ = 𝑐̂ [Regoorstaande hoeke]

1.4

𝐴̂ + 𝐵̂ + 𝐶̂ = 1

D: 𝐷̂ = 120°; 𝐸̂ = 60°

1.5

𝐶2

̂ =

E: 360°

1.6 Omwenteling F: Hoeke op ‘n reguit lyn

1.7

G:𝑎̂ + 𝑐̂ = 180°

…..[Ko-binnehoeke; AB//CD]

1.8 Supplementêre hoeke H: 180° [Binnehoeke van ∆]

1.9 𝐴̂ + 𝐵̂ + 𝐶̂ = 180° I: Komplementêre hoeke 1.10

J:𝑎̂ = 𝑐̂ [Ooreenkomstige hoeke;

AB//CD]

[10]

1 2 𝐵 𝐶

<

<

𝐹 𝐸

𝐷

𝐶

𝐵

𝐶 𝐴

𝑐 𝑎

𝑐 𝑎

<

<

𝐹

𝐸 𝐶

𝑎 𝑐

<

<

𝐹 𝐸

𝐷

𝐶

𝐵

𝐴 𝑐 𝑎

1 2 𝐵 𝐶

(2)

𝐵

Vraag 2

2.1 In die onderstaande skets is 𝑂 die middelpunt van die sirkel.

𝐴, 𝐵 en 𝐶 is punte op die omtrek van die sirkel en 𝐴𝐵//𝐶𝑂.

2.1.1 Bepaal, met redes, die grootte van 𝑥 en 𝑦. (4)

2.1.2 Bepaal, met redes, die grootte van 𝐴𝑂̂𝐶. (2)

2.2 In die onderstaande figuur is 𝐴𝐵𝐶𝐷 ‘n parallelogram.

Bepaal, met redes, die grootte van 𝑥, 𝑦 en 𝑧. (6)

2.3 Teken die al die ontbrekende eienskappe van ‘n vlieër in: (3)

[15]

𝑧

50°

𝑦 70°

𝑥

𝐷

𝐶 𝐴

𝐶

𝐵

𝐴 𝑂 𝑥

120°

𝑦

(3)

3.1 Teken ∆𝐴𝐵𝐶 sodat, 𝑏2 = 𝑎2 − 𝑐2. (1)

3.2 In die onderstaande figuur is 𝐴𝐵𝐶𝐷 ‘n trapesium. 𝐵𝐸 = 1

3𝐴𝐵 en 𝐸𝐶 = 32 𝑚𝑚.

Bepaal die lengte van 𝐴𝐶 met behulp van die stelling van Pythagoras. (5)

3.3 In

∆𝑋𝑌𝑍 is 𝑋𝑌 = 5 𝑚 , 𝑌𝑍 = 7 𝑚 en 𝑋𝑍 = 6 𝑚. Bepaal, met redes, of ∆𝑋𝑌𝑍 ‘n

reghoekige, stomphoekige of skerphoekige driehoek is. (4)

[10]

32 𝑚𝑚 𝐸

12 𝑚𝑚

𝐷

𝐵 𝐶 𝐴

(4)

Vraag 4

4.1 Voltooi die volgende omskakelings:

4.1.1 3 400 𝑚 = __________𝑘𝑚 (1)

4.1.2 300 𝑚 = ____________𝑚𝑚 (1)

4.1.3 23 000 𝑙 = __________ 𝑘𝑙 (1)

4.1.4 345 𝑐𝑚3 = __________ 𝑚𝑙 (1)

4.1.5 2,34 𝑚3 = ___________𝑘𝑙 (1)

4.2 Bepaal die omtrek van die onderstaande halwe sirkel met ‘n deursnee

... van 10 𝑐𝑚. Rond jou antwoord korrek tot twee desimale syfers af. (4)

4.3 Indien reghoek 𝐴𝐵𝐶𝐷 ‘n oppervlakte van 100𝑥 𝑚2 het, bepaal die oppervlakte van

...die geskakeerde gedeelte, 𝐸𝐹𝐺𝐻, in terme van 𝑥. (3)

[12]

𝐻

𝐹 𝐺

𝐸 𝐷

𝐵 𝐶 𝐴

𝑥 𝑚

8 𝑚 4 𝑚

(5)

Vraag 5

5.1 Bepaal die totale buite-oppervlakte van die volgende saamgestelde figuur: (5)

5.2 Beskou die onderstaande driehoekige prisma en beantwoord die vrae wat volg:

5.2.1 Bepaal die volume van die prisma. (3)

5.2.2 Herlei jou antwoord in vraag 5.2.1 na 𝑚3. (1)

5.2.3 Indien die prisma ‘n driehoekige waterbeker voorstel, wat is sy kapasiteit in

liter? (2)

[11]

(6)

Vraag 6

6.1 Omkring die korrekte stelling: (1)

A) Indien ∆𝐴𝐵𝐶 ≡ ∆𝐷𝐸𝐹, sal ∆𝐴𝐵𝐶///∆𝐷𝐸𝐹.

B) Indien ∆𝐴𝐵𝐶///∆𝐷𝐸𝐹, sal ∆𝐴𝐵𝐶 ≡ ∆𝐷𝐸𝐹.

6.2 In die onderstaande diagram is ∆𝑃𝑄𝑅///∆𝑋𝑌𝑍, met 𝑄𝑅 = 40 𝑚, 𝑃𝑋 = 𝑋𝑄 en 𝑋𝑌 = 35 𝑚. 𝑋𝑍//𝑄𝑅 en 𝑋𝑍̂𝑃 = 𝑄𝑌̂𝑋.

6.2.1 Bewys dat ∆𝑃𝑋𝑍///∆𝑋𝑄𝑌. (3)

6.2.2 Bepaal die lengte van die onbekende sy, 𝑥. (3)

[7]

Totaal: [65]

3500 𝑐𝑚

𝑍

𝑌 𝑋

𝑅 𝑄

𝑃

40 𝑚 35 𝑚 𝑥

Referensi

Dokumen terkait

Begrip Definisie Skets Lynsegment Ewewydige lyne Loodregte lyne Straal Reguit lyn 10 4.3 Indien die oppervlakte van ‘n reghoekige driehoek 452 is en die basis van die driehoek is

Hierdie reis neem haar presies 14 uur en 30 minute.. Watter konstante spoed het sy

Vraestel Graad 10 Totaal: 65 Tyd: 1,5 uur Kwartaal 1 – Toets – Memorandum Vraag 1 Vereenvoudig, sonder die gebruik van ‘n sakrekenaar.. Laat jou antwoord met positiewe

Bereken die persentasie styging in die prys vanaf 2015 tot 2023... Bereken hoeveel 𝑚𝑚" karton nodig is om die boksie te

[r]