Gr. 6 Totaal: 80 Tyd: 1,5 uur Toets: Kwartaal 3 – 2022
Vraag 1
1.1 Voltooi die volgende hoofrekene: (16)
1.1.1 27 − 9 × 3 =
1.1.2 12 + 0 − 2 × 4 =
1.1.3 1000 − 99 × 0 =
1.1.4 64 ÷ (8 × 4) =
1.1.5 144 ÷ 2 ÷ 8 =
1.1.6 121 ÷ 11 × 3 =
1.1.7 9 × 4 + (12 × 3) =
1.1.8 1000 ÷ 10 × 1 + 0 =
1.2 Skryf die priemgetalle tussen 20 en 30 neer: (1)
1.3 Skryf die eerste vier veelvoude van 55 neer: (1)
1.4 Bepaal die kwosiënt van die onderstreepte waardes in die volgende twee getalle:
2 𝟐34 778 en 654 4𝟏2 (3)
1.5 Rond elkeen van die volgende getalle af soos in die tabel beskryf: (10)
Getal Rond af tot die
naaste 5
Rond af tot die naaste 10
Rond af tot die naaste 100
Rond af tot die naaste
1000
1.5.1 651 243 162
1.5.2 732 575 234
1.5.3 878 379 351
1.5.4 245 527 647
1.5.5 999 872 789
[31]
Vraag 2
2.1 Bereken volledig met behulp van die vertikale-kolom-metode:
2.1.1 434 221 + 554 348 =
(1) 2.1.2 819 222 − 55 121 =
(1) 2.1.3 243 158 + (22 × 11) =
(2)
2.1.4 64 800 − (10 780 ÷ 77) =
(2) 2.2 Voltooi die volgende tabel:
NB: Gewone breuke moet in hul eenvoudigste vorm gegee word. (13)
Gewone breuk Desimale breuk Persentasie
2.2.1
100= 5%
2.2.2 2
25= 100 2.2.3
100= 0,35
2.2.4 7
10= 100
0,7
2.2.5 125
100
2.3 Juanita koop ’n handsak, wat oorspronklik R656 gekos het, teen 25% afslag. Wat is die
bedrag afslag wat Juanita kry? (2)
2.4 Jaco beplan om tydens die vakansie 5% van sy sakgeld aan uitstappies te spandeer. Hy het al ’n totaal van R12 500 gespaar. Hoeveel geld sal hy in sy spaarrekening oorhê na sy vakansie-uitgawes
aan uitstappies? (3)
[24]
Vraag 3
3.1 Voltooi elkeen van die volgende getalpatrone:
3.1.1 231; 200; 169; _____; _____ (2)
3.1.2 978; _____; 718 ; 588; _____ (2)
3.1.3 9; 27; _____; _____; 729 (2)
3.1.4 _____; _____; 12; 15; 19 (2)
3.1.5 10; 15; 14; 19; 18; _____; _____ (2)
3.2 Teken die volgende diagram in die patroon: (1)
3.3 Beskou die volgende patroon en voltooi die onderstaande tabel: (6)
Prentnommer 1 2 3 4 5 10 100
Aantal vierkante
1
[17]
Vraag 4
4.1 Voltooi die refleksie van die volgende figuur rondom die simmetrielyn: (1)
4.2 Skets die aansig van die struktuur vanuit posisie A: (1)
[2]
A
Vraag 5
5.1 Beskou die volgende diagram wat aandui watter vervoermiddels die leerders in Lara se klas gebruik om by die skool te kom:
5.1.1 Hoeveel persent van die leerders in Lara se klas ry met die skoolbus skool toe? (1)
5.1.2 Wat is die modus-vervoermiddel wat gebruik word om by die skool te kom? (1)
5.1.3 Indien daar 40 leerders in Lara se klas is, bereken hoeveel leerders in haar klas van elke
vervoermiddel gebruik maak. (4)
[6]
Totaal:[80]
Skoolbus Motor
Stap Fiets
Verskillende vervoermiddels:
Fiets: 20%
Stap: 25%
Motor: 15%
Skoolbus: ?%