• Tidak ada hasil yang ditemukan

Gr. 9 Totaal: 75 Tyd: 1,5 ure Vraag 1 - LitNet

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Gr. 9 Totaal: 75 Tyd: 1,5 ure Vraag 1 - LitNet"

Copied!
4
0
0

Teks penuh

(1)

1

Gr. 9 Totaal: 75

Tyd: 1,5 ure

November-vraestel 2 – 2021

Vraag 1

1.1 Die onderstaande stingel-en-blaar-diagram dui die aantal koeldranke aan wat op sportdae deur ’n sekere skool se snoepie verkoop is.

.

1.1.1 Hoeveel sportdae se koeldrankverkope is aangeteken? (1)

1.1.2 Bereken die gemiddelde aantal koeldrankverkope. (2)

1.1.3 Wat is die modus van die koeldrankverkope? (1)

1.1.4 Wat is die mediaan van die koeldrankverkope? (2)

1.1.5 Identifiseer die uitskieter in hierdie datastel. (1)

1.1.6 Watter invloed het die uitskieter op die gemiddelde aantal koeldrankverkope. (1) 1.2 Die onderstaande tabel toon ’n trein se snelheid in ’n sekere tyd aan.

Snelheid in km/h 70 60 60 40 30 20 10 Tyd in sek. 15 30 45 60 70 90 100

1.2.1 Teken ’n verspreidingsgrafiek van die gegewe data. (6)

1.2.2 Trek die lyn van beste passing. (1)

1.2.3 Lewer kommentaar oor die korrelasie tussen die punte op jou grafiek in vraag 1.2.1. (2) [17]

Sleutel: 2/1 = 21 2 0; 3; 5; 9 3 0; 0; 2 4 0; 8 5 1; 2; 5; 8 6 0; 5; 5; 5 7 1; 3; 8 9 5; 9 19 9

(2)

2

Vraag 2

2.1 Voltooi die volgende:

2.1.1 2,5 𝑘𝑚 = ______________𝑚𝑚 (1)

2.1.2 2 143 𝑚2= ______________𝑘𝑚2 (1)

2.1.3 89, 15 𝑚3 = ______________𝑚𝑚3 (1)

2.1.4 0,555 𝑚3 = ______________𝑙 (1)

2.2 Beskou die volgende saamgestelde figuur en beantwoord die vrae wat volg:

2.2.1 Bereken die omtrek van die saamgestelde figuur (korrek tot twee desimale syfers). (4) 2.2.2 Bereken die oppervlakte van die saamgestelde figuur (korrek tot twee desimale syfers). (4) 2.3 Bereken die oppervlakte van die geskakeerde gedeelte in die volgende figuur: (6)

2.4 Bereken die area van die geskakeerde gedeelte in die volgende figuur: (8)

[26]

B E

900 cm D A

C 10 m

(3)

3

5m 5m

10m

8m 20m

Vraag 3

3.1 Beskou die volgende saamgestelde figuur en beantwoord die vrae wat volg:

3.1.1 Bereken die volume van die bostaande figuur. (5)

3.1.2 Indien die afmetings verdubbel word, watter invloed sal dit op die volume van die

figuur hê? (2)

3.2 Pieter wil graag ’n silindriese houer volmaak met 2 liter water. Die houer het afmetings van ℎ = 10 cm en middellyn 18 cm. Sal die houer 2 liter water kan hou? (5)

[12]

Vraag 4

4.1 Gegee ΔPQR /// ΔMNO. Bereken die lengtes van die onbekende sye, xen 𝑦 . (4) P M

17 23

x 69 N

N y O

Q 75 R

4.2.1 Bewys dat ∆𝐴𝐵𝐶lll∆𝐷𝐸𝐶 (4)

4.2.2 Bepaal vervolgens die lengte van X en Y. (4)

C

A B

C

E D

(4)

4

4.3 Skryf of elkeen van die volgende stellings WAAR of VALS is:

4.3.1 Indien ∆𝑃𝑄𝑅lll∆𝑋𝑌𝑍, dan sal ∆𝑃𝑄𝑅 ook kongruent aan ∆𝑋𝑌𝑍 wees. (1) 4.3.2 Die volgende twee driehoeke is kongruent, omdat dit voldoen aan die voorwaarde

(sy, hoek, sy): (1)

4.4 Beskou die volgende figuur en beantwoord die vrae wat volg:

4.4.1 Bewys dat ∆𝐴𝑂𝐶 ≡ ∆𝐵𝑂𝐶. (4)

4.4.2 Bewys vervolgens dat 𝐴𝐶. 𝐵𝑂 = 𝐵𝐶. 𝐴𝑂. (2)

[20]

Totaal:[75]

Referensi

Dokumen terkait

VRAAG 2 2.1 Beskou die meegaande skets en beantwoord die vrae wat volg: 2.1.1 Bepaal die lengte van 𝐴𝐶... 4.1.1 Bereken die loodregte hoogte van die driehoekige basis indien die

3.1 Voltooi die volgende algemene formule om die totale buite-oppervlakte van enige prisma te bepaal: TBO = 2 oppervlakte van die basis√ + omtrek van die basis x loodregte hoogte√ 2

Indien dit nie sou reën nie, is daar ’n 80% kans dat die graad 10’s gaan kamp, terwyl daar slegs ’n 30% kans is dat hul sal gaan kamp indien dit reën.. 3.1 Teken ’n Venn-diagram van die

2.2.1 Skryf die eerste drie terme in hierdie getalpatroon

1.3.2 Bepaal die waardes van 𝑝 waarvoor die wortels van 𝑓𝑥 reëel en ongelyk sal wees... Die reeks het ’n konstante tweede verskil van

1.3.2 Bepaal die waardes van 𝑝 waarvoor die wortels van 𝑓𝑥 reëel en ongelyk sal wees... Die reeks het ’n konstante tweede verskil van

2.2 Bereken, met redes, die grootte van 𝑤, 𝑥 en 𝑦 in die volgende skets: 6 [10] Vraag 3 Gebruik die gegewe tabel om ’n opsomming te maak van die eienskappe van die verskillende

2 8.3 Indien juffrou Basson se salaris in Maart 2022 met R300 styg en haar petroluitgawes met R120 styg, verduidelik in jou eie woorde watter invloed dit op haar spaargeld vir Maart