Gr. 8 Totaal: 75 Tyd: 1,5 uur
Kwartaal 2: Junie-eksamen, Vraestel 2, 2022
Vraag 1
1.1 Voltooi:
1.1.1 KomplementΓͺre hoeke is saam ____ en supplementΓͺre hoeke is
saam ____. (2)
1.1.2 Die som van die binnehoeke van βn __________ is altyd 180Β°. (1) 1.1.3 Regoorstaande hoeke word gevorm deur twee __________ wat kruis.
Regoorstaande hoeke is dan _________ mekaar. (2) 1.1.4 βn Gelyksydige driehoek het binnehoeke van _____ elk. (1) 1.2 Bereken, met redes, die grootte van elk van die onbekende hoeke:
1.2.1 (4)
1.2.2 (3)
Bewering Rede
Bewering Rede
1.3 Bereken, met redes, die grootte van π₯ in elkeen van die volgende sketse:
1.3.1 (3)
1.3.2 (3)
[19]
Vraag 2
2.1 Beskou die onderstaande skets en voltooi die tabel: (4)
Bewering Rede
Bewering Rede
A
A B
C D
π₯ + 10Β°
3π₯ β20Β°
2π₯ +50Β°
G F
E
D C
B
2.2 Bereken, met redes, die grootte van π€, π₯ en π¦ in die volgende skets: (6)
[10]
Vraag 3
Gebruik die gegewe tabel om βn opsomming te maak van die eienskappe van die
verskillende veelhoeke. Teken ook elke veelhoek en dui op die skets sy eienskappe aan.
Veelhoek Eienskappe
Reghoek Alle eienskappe van βn parallelogram EN:
1.
2.
Bewering Rede
2.1.1 4( = 8(
2.1.2 5( =____ Verwisselende Lβs ; AB//CD
2.1.3 7( =______ Ko-binne-Lβe; AB//CD
2.1.4 Omwenteling
Bewering Rede
β«
β«
π€ π¦
5π₯ 2
π₯ 30Β°
G
F E
C D
A B
H
Vierkant Alle eienskappe van βn parallelogram EN:
1.
2.
3.
Parallelogram 1.
2.
3.
4.
Ruit Alle eienskappe van βn parallelogram EN:
1.
2.
3.
VlieΓ«r 1.
2.
3.
4.
5.
[27]
Vraag 4
4.1 Voltooi:
4.1.1 Die som van die binnehoeke van βn vierhoek is altyd _____. (1) 4.1.2 βn ReΓ«lmatige pentagoon het binnehoeke van elk ______. (1)
4.2 ABCD is βn ruit. Bereken, met redes, die groottes van die onbekende hoeke. (6)
4.3 PQRS is βn parallelogram. 4.3.1 Bereken, met redes, die grootte van π₯. (2)
4.3.2 Bereken, met redes, die grootte van π¦. (2)
4.3.3 Bepaal die lengte van PT. (3)
4.3.4 Indien PT:PQ in die verhouding 2:6 is, bepaal die lengte van PQ. (2)
4.3.5 Vervolgens, bereken die omtrek van PQRS. (2)
[19]
Totaal:[75]
20 mm π¦
π₯ 18Β°
42Β°
T
=
=
S R
P Q
π§
π¦ π₯
D 55Β° C
B A
> >
β«
β«