Gr. 6 Totaal: 80 Tyd: 1,5 uur Toets: Kwartaal 3 – 2022 – Memorandum
Vraag 1
1.1 Voltooi die volgende hoofrekene: (16)
1.1.1 27 − 9 × 3 = = 27 − 27√
= 0√
1.1.2 12 + 0 − 2 × 4 = = 12 − 8√
= 4√
1.1.3 1000 − 99 × 0 = = 1000 − 0√
= 1000√
1.1.4 64 ÷ (8 × 4) = = 64 ÷ 32√
= 2√
1.1.5 144 ÷ 2 ÷ 8 = = 72√÷ 8
= 9√
1.1.6 121 ÷ 11 × 3 = = 11√× 3
= 33√
1.1.7 9 × 4 + (12 × 3) = = 36 + 36√
= 72√
1.1.8 1000 ÷ 10 × 1 + 0 = = 1000 ÷ 10√
= 100√
1.2 Skryf die priemgetalle tussen 20 en 30 neer: (1)
23; 29√
1.3 Skryf die eerste vier veelvoude van 55 neer: (1)
55; 110; 165; 220√
1.4 Bepaal die kwosiënt van die onderstreepte waardes in die volgende twee getalle:
2 𝟐34 778 en 654 4𝟏2 (3)
≈ 200 000√÷ 10√
≈ 20 000√
1.5 Rond elkeen van die volgende getalle af soos in die tabel beskryf: 𝑒𝑙𝑘𝑒 𝑝𝑢𝑛𝑡 = 1
2 (10)
Getal Rond af tot die
naaste 5
Rond af tot die naaste 10
Rond af tot die naaste 100
Rond af tot die naaste
1000
1.5.1 651 243 162 651 243 160√ 651 243 160√ 651 243 200√ 651 243 000√
1.5.2 732 575 234 732 575 235√ 732 575 230√ 732 575 200√ 732 575 000√
1.5.3 878 379 351 878 379 350√ 878 379 350√ 878 379 400√ 878 379 000√
1.5.4 245 527 647 245 527 645√ 245 527 650√ 245 527 600√ 245 528 000√
1.5.5 999 872 789 999 872 790√ 999 872 790√ 999 872 800√ 999 873 000√
[31]
Vraag 2
2.1 Bereken volledig met behulp van die vertikale-kolom-metode:
2.1.1 434 221 + 554 348 = 434 221 + 554 348
= 988 569√ (1)
2.1.2 819 222 − 55 121 = 819 222
− 55 121
= 764 101√ (1) 2.1.3 243 158 + (22 × 11) = 22 243 158
× 11 + 242 22 = 243 400√
+220
= 242√
(2)
2.1.4 64 800 − (10 780 ÷ 77) = . 140√ 64 800 77/10 780 − 140 = 64 660√
(2) 2.2 Voltooi die volgende tabel:
NB: Gewone breuke moet in hul eenvoudigste vorm gegee word. (13)
Gewone breuk Desimale breuk Persentasie
2.2.1 5√
100= 1
20√ 0, 05√ 5%
2.2.2 2
25= 8
100√ 0,08√ 8%√
2.2.3 35√
100 = 7
20√ 0,35 35%√
2.2.4 7
10= 70
100√ 0,7 70%√
2.2.5 125
100
1,25√ 125%√
2.3 Juanita koop ’n handsak, wat oorspronklik R656 gekos het, teen 25% afslag. Wat is die
bedrag afslag wat Juanita kry? (2)
656 ×1
4= 656 ÷ 4√
𝑅164 afslag√
2.4 Jaco beplan om tydens die vakansie 5% van sy sakgeld aan uitstappies te spandeer. Hy het al
’n totaal van R12 500 gespaar. Hoeveel geld sal hy in sy spaarrekening oorhê na sy vakansie-
uitgawes aan uitstappies? (3)
12 500 × 5
100= 12 500 ÷ 100 × 5√
= 𝑅625√spandeer aan uitstappies
=𝑅12 500 − 𝑅625
=𝑅11 875√ is oor in Jaco se spaarrekening na die vakansie.
[24]
Vraag 3
3.1 Voltooi elkeen van die volgende getalpatrone:
3.1.1 231; 200; 169; 138√; 107√ (2)
3.1.2 978; 848√; 718; 588; 458√ (2)
3.1.3 9; 27; 81√; 243√; 729 (2)
3.1.4 9√; 10√; 12; 15; 19 (2)
3.1.5 10; 15; 14; 19; 18; 23√; 22√ (2)
3.2 Teken die volgende diagram in die patroon: (1)
√
3.3 Beskou die volgende patroon en voltooi die onderstaande tabel: (6)
Prentnommer 1 2 3 4 5 10 100
Aantal vierkante
1 5√ 9√ 13√ 17√ 37√ 397√
[17]
Vraag 4
4.1 Voltooi die refleksie van die volgende figuur rondom die simmetrielyn: (1)
√
4.2 Skets die aansig van die struktuur vanuit posisie A: (1)
√
[2]
A
Vraag 5
5.1 Beskou die volgende diagram wat aandui watter vervoermiddels die leerders in Lara se klas gebruik om by die skool te kom:
5.1.1 Hoeveel persent van die leerders in Lara se klas ry met die skoolbus skool toe? (1)
= 100 − 15 − 25 − 20
= 40%√
5.1.2 Wat is die modus-vervoermiddel wat gebruik word om by die skool te kom? (1) Die skoolbus√
5.1.3 Indien daar 40 leerders in Lara se klas is, bereken hoeveel leerders in haar klas van elke
vervoermiddel gebruik maak. (4)
[6]
Totaal:[80]
Skoolbus 40 ÷ 100 × 40 = 16 𝑙𝑒𝑒𝑟𝑑𝑒𝑟𝑠√
Motor 40 ÷ 100 × 15 = 6 𝑙𝑒𝑒𝑟𝑑𝑒𝑟𝑠√
Stap 40 ÷ 100 × 25 = 10 𝑙𝑒𝑒𝑟𝑑𝑒𝑟𝑠√
Fiets 40 ÷ 100 × 20 = 8 𝑙𝑒𝑒𝑟𝑑𝑒𝑟𝑠√
Verskillende vervoermiddels:
Fiets: 20%
Stap: 25%
Motor: 15%
Skoolbus: ?%