• Tidak ada hasil yang ditemukan

Historia

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Historia"

Copied!
2
0
0

Teks penuh

(1)

155

TER NAGEDAGTENIS AAN PROF W.P. COOLHAAS

C. de Jong

Universitel't van Suid-Afrika

Ons bet verneem dat die Nederlandse historikus, prof, Dr W Ph Coolhaas, op 12 April 1981 op die ouderdom van byna 92 jaar, te Bilthoven heengegaan bet. Hy was een van die historici van formaat en erudiete van die geslag wat ons in hierdie dae verlaat. Naas prof. Dr P J van Winter, skrywer van onder meeT die geskiedenis van die Nederlandsch-Zuid-Afrikaansche Spoorweg-Maatschappij (NZASM), getitel

Onder Krugers Hollanders, was prof. Coolhaas die Rroot§J:e kenner van die Suid- Afri\{aa~ geskiedenis in Nederland. Sy laaste bydrae was die hoofstuk oor 100 jaar staatkundige ontwikkeling van Suid-Afrika, 1881-1981, bestem vir die jubileumboek Zicht °P Zuid-Afrika. Die Nederlandsch-Zuid-Afrikaansche Vereeniging (NZA V),

waarvan hy baie jare bestuurslid was, sal hierdie hoek in 1981 uitgee by geleentheid van sy 100-jarige bestaan, 1881-1981.

Hieronder volg die skets van Sf lewe en werk wat deur Dr G J Schutte in die maandblad Zuid-Afrika, uitgegee deur die Zuid-Afrikaansche Stichting Moederland (ZASM), susterorganisasie van die NZAV te Amsterdam, in April 1981 op p.56 gepubliseer bet en bier in Afrikaans oorgesit is. Dr Schutte is ondervoorsitter van die NZA V en senior lektor in geskiedenis by die Vrije UlJiversiteit te Amsterdam. Hy is te beskou as die jongere, bekwame opvolger van proff. Van Winter en Coolhaas as historikus van Suid-Afrika in Nederland.

Prof. Coolhaas is in 1944 getroud met E C Korpershoek. Sy was sekretaresse van dr W J Leyds en bet ongetwyfeld haar eggenoot se belangstelling vir Suid-Afrika gestimuleer.

Prof. Coolhaas bet talryke bydraes in die maandblad Zuid-Afrika en in Suid- Afrikaanse tydskrifte gepubliseer. Hier volg 'n opsomming van sy publikasies wat in Suid-Afrika v~rskyn bet.

Suid-Afrikaanse Biografi"ese Woordeboek, Afrikaanse en Engelse uitgawes Deel een, joris van Spilbergen, pp.875 -876.

Deel een, jan Huyghen van Linschoten, pp.865-866.

Deel een, Cornel is de Houtman, pp.220-221.

Deel twee, Olfert Dapper, p.700.

Deel twee, Cornel is Matelief(f), pp.603-604.

Deel twee, Paulus van Caerden, pp.818-'-819.

"Die Kaap bet baie nuwe vraagstukke geskep", in Die Huzsgenoot, deel 36, Nr. 1563, 7 Maart 1952, pp.55, 123.

"Het wetenschappelijk werk van Dr Anna Boeseken", in Suid-Afrikaanse Argiefbtad, jaargang 12,1970, pp.29-33.

Artikels van prof W. Ph. Coolha~s in Hzstorz'a, Amptelike Orgaan van die Historiese Genootskap van Suid-Afrika.

Bydraes uit die Generate Missiven; dit omvat die briefwisseling tussen die Heeren XVII as bewindvoerders van die Vereenigde Oost-lndische Compagnie en die Goe- werneur-Generaal en Raad van Indie te Batavia. Hulle is geredigeer deur prof.

Coolhaas en uitgegee deur die Nederlandse regering in die reeks Rijks Ge"

(2)

156

schiedkundige Publikatien. Prof. Coolhaas bet die talryke verwysings na die Kaapkolonie in die Generale Missiven uitgelig en in ses bydraes in Hzstona ge- publiseer.

Gegevens over de vestiging aan de Kaap de Goede Hoop uit de Generale Missiven in:

Historia, jaargang 7, Nr. ~,Junie 1962, pp.95-106, aflewering I.

Historia, jaargang II, Nr. 3, September 1966, pp.191-201, aflewering II.

Hzstorza, jaargang 16, Nr. I, Maart 1971, pp.38-46, aflewering III.

Hzstoria, jaargang 17, Nr. 4, Desember 1972, pp.233-243, aflewering IV.

Hzstoria, jaargang 21, Nr. 2, September 1976, pp.148-154, aflewering V.

Hzstoria, jaargang 23, Nr. 2, September 1978, pp.131-140, aflewering VI.

"De carriere van Jan van Riebeeck", in Histona, jaargang II, Nr. een, Maart 1966, pp.18-35.

.'Een bericht uit 1610 over de bewoners van Kaapland", in Historia, jaargang 14, Nr.

4, Desember 1969, pp.75 -78.

"De Frans-Canadezen, in Historza, jaargang 21, Nr. I, Mei 1976, pp.37-54.

ODS eer die nagedagtenis van prof Coolhaas en sal sy bydraes tot die geskied skrywing van ODS land onthou.

Referensi

Dokumen terkait

Die bestuur van die HGSA sien daarna uit om ons toppresteerders in Geskiedenis in hulle derde jaar van studie te vier, en hoop hierdie toekenning sal hulle aanmoedig om hulle studies

They Planted the Cape by M Whiting Spilhaus Aandenken Geschrift deur Johannes Diederik van der Merwe 20.2.1885-.. Jaarvergadering van die Historiese Genootskap van Suid-Afrika

Toe Suid-Afrika n Republiek word, was n diep liggende deel van ons historiese kultuurbesit nie meer bestem om slegs in die hart van ons volk te leef nie, maar dit het ook op treffende

Hy dien vyf jaar op die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, en is tans voorsitter van die Potchefstroomse Werksgemeenskap.. Marena Manley

KERNENERGIE IN SUID-AFRIKA Die twee 930 MWe-eenhede van die Koeberg-kernkragstasie het reeds meer as 20 jaar van betroubare verskaffing aan die elektrisiteitsnetwerk agter die rug en

HISTORIA Amptelike orgaan van die Historiese Genwtskap van Suid-Afrika Official organ of the Historical Association of South Africa INHOUD/CONTENTS I n memoriam Dr G D Scholtz

Soos in die w êreld as geheel en op die g a n se vasteland van Afrika, so moet ook in Suid-Afrika ons beleidsdoel wees nie algehele integrasie en ook nie algehele separasie nie, m a a r

8 Pretorius het vervolgens met sir Philip Wodehouse, Britse Hoe Kommissaris in Suid-Afrika, in aanraking gekom, ham van die be- noeming van die twee persone verwittig en ham tewens