Memorandum: Graad 12, Eerste Addisionele Taal, taaloefening gegrond op Kobus Galloway se idiome-illustrasie
Vraag 1
1.1 Die kalf wat in die put sit, lyk moedeloos. OF: Die kalf wat moedeloos lyk,
sit in die put. (1)
1.2 Kerneels behoort sy liggaam uit die put te kry. (1)
1.3 Hy gaan uit die put spring, daarom sal Kerneels baie dapper wees. (1) 1.4 Nee, Kerneels het nie meer oefeninge om vandag te doen nie. (1) 1.5 Gister wou Kerneels uit die put spring toe hy benoud gevoel het. (1) 1.6 Alhoewel Kerneels in die put geval het, het hy geweet wat om te doen. (1) (6) Vraag 2
2.1 hoër (1)
2.2 geïnspireer (1)
2.3 projekte (1)
2.4 jubelende (1)
2.5 verveeld/depressief (1)
(5) Vraag 3
3.1 Ek kan nie glo ek moet weer hier uitklim nie. Boer, wat kan ek doen? (2) 3.2 Ek is nou moeg daarvan dat jy elke keer met opset in die put klim. (2) (4)