Redaksioneel
D ie H ervomtde Teologiese Studies het bekendheid verw erf op grond van o n d er ande- re die w yduiteenlopendheid van die teologiese en valcverwante bydraes w at daarin verskyn. In die onderhaw ige uitgawe w at uit twee aflewerings bestaan, w ord hierdie trad isie voortgesit. D ie red es en w enslikheid van liturgiese klere w ord bespreek.
D ie Skrifgebruik in drie resen te dokum ente w at die sosio-politieke situasie van die Suid-A frikaanse sam elew ing in die oog het, word krities beoordeel.
Die voorstel w ord b e re d e n e e r om in die B ybeiw etenskap die konsep ‘konteks’
te vervang m et die begrip ‘om ram ing van die te k s’ (fram ing the text). D ie funksie van die ‘danksegging’ in 1 Tessalonisense w ord reto ries o ndersoek en die konklusie is d a t die epistolografiese term ‘danksegging’ nie geskik is om die drie passasies te k a ra k te rise e r wat trad isio n eel as ‘danksegging’ in 1 T essalo n isen se b ek en d staan nie. V a n u it ’n red ak sie-k ritiese p e rs p e k tie f w ord d aar in ’n volgende artik el aan- gedui d a t die L ukas-evangelie op ’n bykans am b iv alen te wyse die sosio-politieke randfigure in die oog het, m aar ook a s ’t w are onkrities die situasie van die rykes en die m aghebbers in die sam elewing as ’n gegewe aanvaar.
‘V an die N uw e-T estam entiese w etenskap w ord d a a r vervolgens o o rgegaan na C alvinistiese studies. W at Caivyn se voorsienigheidsleer betref, w ord ’n saak daar- v oor uitg em aak d a t teo rie en praktyk vir Caivyn k o rresp o n d eer en d a t teo rie dus wel in hierdie opsig relevant is. In ’n a n d er bydrae w ord b e re d e n e e r dat belydenis van geloof, die d eelh ê aan die sa k ra m e n te en die vo o rb eeld ig e lew ensw andel vir Caivyn die ‘m erktekens’ van die ‘w are gelowige’ is.
W at is die ra a k p u n te en verskille tussen N ed erlan d se e n Suid-A frikaanse ge- lowiges m et betrekking tot hulle geloof in G od? H ierdie vraag w ord d eu r ’n teoloog in die P rak tiese T eologie uit Suid-Afrika en tw ee godsdienssosioloe uit N ederland in ’n gesam entlike artikel aan die ord e gestel. U it D uitsland kom d a a r die bydrae oor die M arkaanse Jesus op pad na Jerusalem vanaf G alilea. D rie sake w ord gevind w at Jesus as ‘w ysheidsleraar’ kwalifiseer, te w ete profeet, w onderw erker en reisiger (wanderer). D aar is ook ’n bydrae uit die V erenigde State van A m erika. In hierdie artikel word ’n dialoog geopen tussen die literêre kritiek en die sosiaal-w etenskap- like studie van die Nuwe Testam ent.
Die to en em en d e rol wat die w onderw erke in die hedendaagse vraag na die his- toriese Jesus vervul, is die fokus van ’n a n d er studie. D ie ban terin g van die aard- bew in g -m o tief in die M atteaan se kruisigingsberig d e u r P atristiese en B isantynse skrywers word deu r ’n kenner van die G riekse taal ondersoek.
Sally M cFague se vroulike m etafore vir ‘G o d s-taal’ w ord positief en krities b e oordeel. M etodologiese kwessies m et betrekking tot die beoefening van Christelike etiek word bespreek. Jo h an n a B randt, eggenoot van een van die v ro eëre invloed-
ISSN 0259 9422 - HTS 49/1A 2 (1993)
Rcdaksioneel
ryke predikante van die N ederduitsch H ervorm de Kerk, se ‘o nortodokse’ teologiese idees kom ook aan die orde.
O p die g eb ied van die O u -T e sta m e n tie se w eten sk ap is d a a r d rie bydraes, te w ete die verhouding tussen teoiogie en die evolusieteorie, die spanning tussen ge- loof en ongeloof in die uitsendingsverhaal in N um eri 13-14 en die eenheid van die verskiliende uitsprake te e n die volke in Jesaja 13-23.
D ie bydraes h et dus betrekking op al die dissiplines wat in die F ak u lteit T eo io gie aan die U niversiteit van P reto ria doseer word: D aar is artikels op die gebied van d ie O u -T estam en tiese w etenskap, N uw e-T estam entiese w etenskap, D ogm atiek en Christelike etiek, K erkgeskiedenis, G odsdiensw etenskap en Praktiese Teoiogie.
HTS 49/1 & 2 (1993)