• Tidak ada hasil yang ditemukan

Wiskunde Graad 5 Kwartaal 1: Heelgetalle, Getalsinne ... - LitNet

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Wiskunde Graad 5 Kwartaal 1: Heelgetalle, Getalsinne ... - LitNet"

Copied!
3
0
0

Teks penuh

(1)

1

Wiskunde Gr 5 Februarie 2017 M. Oberholzer

Wiskunde Graad 5 Kwartaal 1:

Heelgetalle, Getalsinne, Optelling, Aftrekking, Getalpatrone, Vermenigvuldiging, Deling en Tyd

Januarie 2017 Totaal: 50

Vraag 1

1.1 Voltooi die hoofreken:

1.1.1 14 x 10 = ________

1.1.2 97 ÷ 1 = ________

1.1.3 65 x 0 = ________

1.1.4 100 x 20 = 2 x ________

1.1.5 320 ÷ 40 = ________

1.1.6 21 x 30 = ________ x 21 1.1.7 25 ÷ ________ = 1 1.1.8 7 x 0 x 5 = ________

1.1.9 ________ ÷ 60 = 3

1.1.10 (19 x 10) + (5 x 10) = ________ (10)

1.2 Rond die volgende getalle af tot die naaste 100:

1.2.1 7 861 __________

1.2.2 4 054 ≈ __________ (2)

Vraag 2

2.1 Voltooi die volgende getalpatrone:

2.1.1 275; 240; ________; ________; ________

2.1.2 ________; ________; 120; 60; 30

2.1.3 ________; 1 098; 1 099; _______; _______ (1/2 x 8 = 4)

2

Wiskunde Gr 5 Februarie 2017 M. Oberholzer

2.2 Voltooi die vloeidiagram:

(3)

Vraag 3 Vul in<<<<;;;; >>>> == ==

3.1 8 472 ________ 80 + 400 + 7000 + 2 3.2 493 + 265 ________ 265 + 493 3.3 3 minute ________ 120 sekondes 3.4 12 x 55 ________ 6 x 110 3.5 52 uur ________ 2 #

& dae (5)

Vraag 4

4.1 Skryf die volgende tye volgens 24-uur digitale tyd:

4.1.1 20 oor 4, nm __________

4.1.2 5 voor 9, vm __________

4.1.3 kwart voor 11, nm __________

4.1.4 Vroegoggend

_____________ (4)

+ 32

÷ 5 20

_____

55

_____

_____

52

(2)

3

Wiskunde Gr 5 Februarie 2017 M. Oberholzer

4.2 Hoeveel tyd verloop van 6:25 vm tot 2:05 nm?

(2) Vraag 5

5.1 Maak gebruik van verdubbeling en halvering om 65 x 16 te bereken:

(3) 5.2.1 Skat die antwoord van 73 x 35 deur elke getal af te rond tot die naaste 10:

bv 57 x 24 ≈ 60 × 20 ≈ 1 200

73 × 35 ≈ __________ × __________ __________ (1)

5.2.2 Bereken nou die antwoord van 73 x 35 (gebruik ’n metode van jou keuse)

(3)

4

Wiskunde Gr 5 Februarie 2017 M. Oberholzer

5.3 Wat is die verskil tussen 6 023 en 2 497? (gebruik ’n metode van jou keuse)

(2)

5.4 Bereken 239 ÷ 6 (gebruik ’n metode van jou keuse)

(2)

Vraag 6

Los die volgende woordprobleme op:

6.1 ’n Hokkiespan begin 14:40 oefen. Die oefening duur 115 minute. Hoe laat is dit toe die oefening eindig?

(2)

(3)

5

Wiskunde Gr 5 Februarie 2017 M. Oberholzer

6.2 Elkeen van die 39 kinders in juffrou Botha se klas moet R25 betaal om op ’n uitstappie te gaan. In juffrou Jordaan se klas is daar 35 kinders wat ook op die uitstappie gaan en R25 elk moet betaal. Hoeveel kos dit altesaam vir die twee klasse om op die uitstappie te gaan?

(4)

6.3 Willem se pa gee vir hom ’n sak vol R5-muntstukke. Hy tel die geld en sien dat dit altesaam R745 is. Hoeveel R5-muntstukke was in die sak?

(3)

TOTAAL: 50

Referensi

Dokumen terkait

Met die beantwoording van die vraag sal daar getoon word dat dit in die hele saak nie maar net moet gaan om ’n geskiedkundige klasbespreking nie, maar dat dit moet gaan om die aanbied

Daar word ook verder deur Strauss 1986: 31 verwys na Cantor wat blyk- baar reeds voor 1872 hierdie insig openbaar het, want in ’n ander artikel in 1872 het Cantor die limietpunt van ’n

Alhoewel die Wysigingswet op die Strafproseswet, 4 van 2017 spesifiseer dat daar voorsiening gemaak moet word vir die gebruik van ’n tussenganger in gevalle waar kinders betrokke is as

Wanneer metafore gebruik word, moet daar altyd na die “wortelmetafoor” gesoek word, maar ’n mens moet ook op die uitkyk wees na die elemente van die konteks wat nie deur die metaforiese

Met hoeveel grade celsius moet die temperatuur verhoog word vir die water om te kook?. 2 5.1.2 Werknemer A verdien R3 897 per maand meer as werknemer

[r]

Neem botter wat ’n vastestof is uit die yskas en plaas in ’n houer in die son.. Die hitte/energie van die son sal die botter laat

Leerders moet bewus wees dat die meeste probleme talle moontlike oplossingsmetodes het en nie net dié in die memorandum