• Tidak ada hasil yang ditemukan

Aftrekking met heelgetalle Wiskunde Graad 6 - LitNet

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Aftrekking met heelgetalle Wiskunde Graad 6 - LitNet"

Copied!
4
0
0

Teks penuh

(1)

Hersiening, inoefening en vaslegging Werkopdrag – Aftrekking met heelgetalle

Afdeling A – Speletjies met aftrekking om jou lekker op te warm!

(Geen sakrekenaars)

1.1 Die som van die getalle langs elke ry van die gelyksydige driehoek is gelyk aan die gegewe getal in die middel. Bereken die ontbrekende getalle:

1.2 Vul die ontbrekende getalle in die rooi blokkies in: (Speel en geniet!)

6 + ̶ =7

+ + +

+ ̶ =7

̶ ̶ ̶

̶ + =6

=7 =8 =1

2.

Wiskunde Graad 6

Sentrum vir Opvoedkundige Studies (PTY) Ltd © Tel: 083 654 1363

E-pos: [email protected]

Jou toekoms is belangrik!

Wat jy moet weet!

1. Aftrekking is een van die 4 hoofbewerkings.

2. By aftrekking raak jou antwoord altyd Kleiner.

3. Aftrekking is die inverse van optelling.

4. Aftrekking is soortgelyk aan deling.

5. Ken notasie en plekwaarde.

6. Ken die verskil tussen die waarde en plekwaarde van getalle.

7. Daar is verskillende metodes van aftrekking.

4

2 6

14

8 10

40 4

2 6

14

8 10

40

(2)

1.3 Voltooi die getalraaisel:

Dwars: Af:

a) 4 703 ̶ 4 698 a) 3 402 ̶ 3 397

b) 2 712 ̶ 2 685 b) 4 000 ̶ 3 751

d) 5 300 ̶ 4 954 c) 4 840 ̶ 4 764

e) 7 721 ̶ 6 842 d) 7 011 ̶ 6 633

f) 4 671 ̶ 4 593 e) 6 661 ̶ 6 574

g) 7 612 ̶ 7 605 g) 8 910 ̶ 8 903

1.4 Bepaal die syfers wat in onderstaande aftrekkings weggelaat is:

1.4.1 ● 6●4 1.4.2 5 ●●8

̶ 3 ●7● ̶ ● 36●

1 756 ● 11●

Afdeling B – Verskillende metodes van aftrekking met heelgetalle.

Let baie goed op na die funksie van notasie en plekwaarde.

Bestudeer hierdie metodes en beantwoord die vrae by elkeen.

Werk sonder ’n sakrekenaar en wys alle bewerkings:

(Voorbeeld 1 Herbenoeming → 6 742 ̶ 3 879 = 2 863)

Stap 1 Skryf in uitgebreide notasie: 6 742 = 5 000 + 1 600 + 130 + 12 ̶ 3 879 = 3 000 + 800 + 70 + 9 Stap 2 Tel die kolomme op: 2 863 = 2 000 + 800 + 60 + 3 Gebruik hierdie voorbeeld en doen die volgende:

1.1 7 654 ̶ 5 237 1.2 5 963 ̶ 4 567

(Voorbeeld 2 Herbenoeming → 4 564 ̶ 1 827 = 2 737)

Stap 1 Skryf in uitgebreide notasie: Ene 14 ̶ 7 = 7 Tiene 50 ̶ 20 = 30 Honderde 1 500 ̶ 800 = 700 Duisende 3 000 ̶ 1 000 = + 2 000

Stap 2 Tel die plekwaarde antwoorde bymekaar: 2 737

Gebruik hierdie voorbeeld en doen die volgende:

2.1 6 786 ̶ 3 478 2.2 13 564 + 7 986 3.

a b c

d e

f g

(3)

(Voorbeeld 3 Vertikale kolommetode → 6 286 ̶ 3 794 = 2 492) Stap 1 Skryf die getalle reg ondermekaar en begin aftrek by die ene:

Onthou jou hulpsyfers!

6 286

̶ 3 794 Skryf die volle antwoord. 2 492

Gebruik hierdie voorbeeld en doen die volgende:

3.1 12 736 ̶ 9 875 3.2 14 286 ̶ 8 279 3.3 57 893 ̶ 47 964 3.4 68 149 ̶ 45 785

Afdeling C – Aftrekking met heelgetalle.

1. Die aftrekking van groot getalle en die inverse om die antwoord te toets:

(Voorbeeld Vertikale kolommetode → 24 567 ̶ 13 987 = 10 580)

Stap 1 Stap 2

Aftrekking Inverse toetsing – Optelling

24 567 13 987 OF 10 580

̶ 13 987 + 10 580 + 13 987

10 580 24 567 24 567

Gebruik hierdie voorbeeld en doen die volgende. Doen net 1 inverse voorbeeld:

1.1 43 580 ̶ 27 458 1.2 84 619 ̶ 43 108 2. Voltooi die woordprobleme en wys alle bewerkings:

2.1 Bereken die verskil tussen 65 296 en 42 098?

2.2 Wat moet by 19 357 getel word om 25 000 te kry?

2.3 Die som van twee getalle is 79 543. Die een getal is 43 947. Bereken die ander getal?

2.4 Kies die regte bewerkingsteken in die plek van die * om die getalsin waar te maak:

6 * 6 * 6 * 6 = 12

4.

(4)

Afdeling D – Kopkrappers met verskillende bewerkings.

Vul die ontbrekende syfers in:

GENIET!

Referensi

Dokumen terkait

 Ondersoek is deur middel van ʼn vraelys ingestel na Suid-Afrikaanse onderwysers se houding ten opsigte van basiese hulpverlening aan selfmutileerders in inklusiewe klaskamers;  Daar

In die besluit wat na aanleiding van die samesprekings denT die Regerings van die Republieke opgestel is om aan Kitchener voorgele te word, word clan geen melding van die

Bottelkos EN/OF Sprinkaanbiltong EN/OF Watermakers EN/OF Buitekoepelmaskers  3 Die leerders bied DRIE antwoorde vir EEN punt elk aan.. Die verteller ervaar die reis as

• Die spiraal se inwaartse leidrade bied ‘n ry woorde wat antiklokgewys in die ruimtes van 1 tot 100 ingevul moet word.. • Die uitwaartse leidrade bied ‘n ander stel woorde wat

“bly Lego steeds die een wat na sestig jaar steeds soos soetkoek verkoop” GEEN punt indien nie aangehaal nie.. Lego pas gereeld hul speelgoed aan om te verseker dat kinders nie

Vraag 5 Beskou die onderstaande 2D-vorms en beantwoord die vrae wat volg: 5.1 Lys die letters van al die geslote vorms met reguit en geboë sye... 4 Voëls Honde Katte Honde Katte

Aanvaar enige alternatiewe, korrekte oplossings wat nie in die nasienriglyn ingesluit is nie... Vrae Verwagte antwoorde Verduidelikings Punte

Vraag 2 2.1 Bereken sonder die gebruik van ‘n sakrekenaar.. 1 3.3 ‘n Hokkiespan spandeer 20% van hul oefentyd aan