Hersiening, inoefening en vaslegging – Kwartaal 3, 2022 Geen sakrekenaars
Die inhoud van hierdie vraestel is gebaseer op die voorskrifte van die Nasionale Departement van Onderwys, soos voorgeskryf vir 2022.
Afdeling A – Algebraïese uitdrukkings Afdeling B – Algebraïese vergelykings Afdeling C – Konstruksies en reguit lyne Afdeling D – Meetkunde van 2D-vorms Afdeling E – Transformasiemeetkunde
Afdeling A – Algebraïese uitdrukkings
1. Gebruik die vloeidiagramme en beantwoord dan die vrae:1.1
𝒙
→ → →
𝒚1.1.1 Skryf die konstante in die algebraïese uitdrukking neer. (1) 1.1.2 Skryf die veranderlikes in die algebraïes uitdrukking neer. (1) 1.2 𝒂
→ → →
𝒃1.2.1 Skryf die konstante in die algebraïese uitdrukking neer. (1) 1.2.2 Skryf die veranderlikes in die algebraïes uitdrukking neer. (1) 2. Gebruik die algebraïese uitdrukkings en beantwoord dan die vrae:
2.1 2 x 𝒏 + 4
2.1.1 Skryf die konstante in die algebraïes uitdrukking neer. (1) 2.1.2 Skryf die veranderlike in die algebraïese uitdrukking neer. (1) 2.2 4 x 𝒂𝟑 + 2
2.2.1 Skryf die konstante in die algebraïese uitdrukking neer. (1) 2.2.2 Skryf die veranderlike in die algebraïese uitdrukking neer. (1)
Wiskunde – Graad 7
Sentrum vir Opvoedkundige Studies (Edms.) Bpk. © Tel: 083 654 1363
E-pos: [email protected]
Jou toekoms is belangrik!!!x 7 + 5
÷ 3 + 6
3. Bereken die waardes van die veranderlikes in die volgende vergelykings:
3.1 𝟑
𝟒 = 𝒂
𝟏𝟐 = 𝟑𝟑
𝒃 (2)
3.2 𝟓
𝟕 = 𝟏𝟎
𝒙 = 𝒚
𝟐𝟏 (2)
4. Skryf ’n formule neer vir die volgende vloeidiagramme:
4.1 𝒌 → → → 𝒎
(1) 4.2
𝒂
→ → →
𝒃(1)
5. ’n Pa is 25 jaar ouer as sy seun. Sy ouderdom word aangegee as (25 + 𝒙) jaar.
5.1 Wat stel die 𝒙 in die algebraïese uitdrukking voor? (1) 5.2 Hoe oud sal die pa wees as die seun 5 jaar oud is? (1) 5.3 As die pa 50 jaar oud is, hoe oud sal die seun wees? (1)
6. Bestudeer die getalpatroon en beantwoord dan die vrae:
Posisie in die ry 1 2 3 4
Term 3 4 5 6
6.1 Bereken die reël om elke term te bepaal. (1)
6.2 Bereken die 20ste term in die patroon. (1)
6.3 In watter posisie is term 201? (1) [20]
Afdeling B – Algebraïese vergelykings
1. Los die volgende gatalsinne deur middel van inspeksie op:1.1 4 x 𝒂 + 8 = 52 (4)
1.2 𝒙 ̶ 𝟒𝟓 = 5 (4)
1.3 7 x 𝒎𝟐 = 63 (4)
+ 3 x 3
x 5 + 4
2. Los hierdie getalsinne op deur probeer-en-verbeter:
2.1 7 x 𝒂 + 3 = 4 x 𝒂 + 6 (2)
2.2 4 x 𝒙𝟐 = 2 x 𝒙𝟑 (2)
2.3 10 x 𝒎 + 2 = 7 x 𝒎 + 11 (2)
3. Bestudeer die volgende getalsinne en beantwoord dan die vrae:
3.1 5 x 𝒂 + 7 = 22
3.1.1 Skryf die konstante(s) neer. (2)
3.1.2 Skryf die veranderlike(s) neer. (1)
3.2 𝒙 = 4 x 𝒚 + 10
3.2.1 Skryf die konstante(s) neer. (1)
3.2.2 Skryf die veranderlike(s) neer. (2)
4. Bereken 𝒚 se waarde as 𝒙 = 5:
4.1 𝒚 = 𝒙𝟑 ̶ 37 (2)
4.2 𝒚 = 3 x 𝒙𝟐 + 3 x 𝒙 (2) [28]
Afdeling C – Konstruksies en reguit lyne
1. Bereken die grootte van elke hoek wat met ’n letter aangedui is:1.1 (2)
55° h
1.2 (2)
a
130°
1.3 35° (2) b
109°
2. Die lynstukke vanaf die middelpunt A na die getalle op die rand vorm 12 gelyke hoeke by die middelpunt. Die som van die twaalf hoeke is 360°.
2.1 Noem ’n voorbeeld van ’n regte hoek.
2.2 Noem ’n voorbeeld van ’n skerphoek.
2.3 Noem ’n voorbeeld van ’n stomphoek.
2.4 Noem ’n voorbeeld van ’n gestrekte hoek.
2.5 Noem ’n voorbeeld van ’n reflekse hoek.
2.6 Noem ’n voorbeeld van ’n omwenteling. (6)
3. Bestudeer die sirkel met verskillende dele en beantwoord dan die vrae:
3.1 Benoem die volledige buitelyn. 3.1
3.2 Benoem die vertikale lyn. 3.2
3.3 Benoem die horisontale lyn. 3.3
3.4 Benoem die skuins lyn. (4) 3.4
4. Konstrueer ’n reghoek ABCD met AB = 63 mm en BC = 42 mm. (2)
4.1 Meet hoeklyne AC en BD. (2)
4.2 Wat merk jy op? (1)
5. Teken driehoek PQR met QR = 80 mm; ∠ PQR = 90° en ∠ QRP = 40°
en meet: (2)
5.1 PQ (1)
5.2 PR (1)
5.3 ∠ QPR (1) [26]
Afdeling D – Meetkunde van 2D-vorms
1. Voltooi die tabel oor soorte driehoeke. Skryf die korrekte letter onder C.
A B C
1.1 Een hoek is 90° a. Ongelyksydige driehoek 1.2 Twee sye is ewe lank b. Stomphoekige driehoek 1.3 Al drie sye is ewe lank c. Reghoekige driehoek 1.4 Al drie hoeke < 90° d. Gelykbenige driehoek 1.5 Al drie sye verskillende lengtes e. Skerphoekige driehoek 1.6 Een hoek > 90° f. Gelyksydige driehoek
(6) 2. Voltooi die tabel oor soorte vierhoeke:
Vierhoek Aangrensende sye Teenoorgestelde sye Teenoorgestelde hoeke Vierkant
Parallelogram Ruit
(9) 3. Teken die trapesium in die tabel oor as:
3.1 Gelykvormig (2)
3.2 Kongruent (2) [19]
GELYKVORMIG KONGRUENT
Afdeling E – Transformasiemeetkunde
1. Skryf die aantal simmetrielyne van elke figuur neer:
1.1 1.2
1.3 1.4 Volkome vierkant
(4) 2. Transleer die vyfhoek oor die vertikale as:
(1) 3. Reflekteer die vorm oor die vertikale as:
(1) 4. Hier onder is reghoek ABCD. Teken ’n verkleining van die reghoek deur ’n skaalfaktor van twee te gebruik:
(1) 5. Roteer die driehoek kloksgewys rondom die rotasiepunt:
(1) [8]