• Tidak ada hasil yang ditemukan

Wiskunde Graad 5 Kwartaal 1: Heelgetalle, Getalsinne ... - LitNet

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Wiskunde Graad 5 Kwartaal 1: Heelgetalle, Getalsinne ... - LitNet"

Copied!
5
0
0

Teks penuh

(1)1. Wiskunde Graad 5 Kwartaal 1: Heelgetalle, Getalsinne, Optelling, Aftrekking, Getalpatrone, Vermenigvuldiging, Deling en Tyd Januarie 2017. Totaal: 50. Vraag 1 1.1. Voltooi die hoofreken:. 1.1.1 14 x 10 = 140 1.1.2 97 ÷ 1 = 97 1.1.3 65 x 0 = 0 1.1.4 100 x 20 = 2 x 1 000 1.1.5 320 ÷ 40 = 8 1.1.6 21 x 30 = 30 x 21 1.1.7 25 ÷ 25 = 1 1.1.8 7 x 0 x 5 = 0 1.1.9 180 ÷ 60 = 3 1.1.10 (19 x 10) + (5 x 10) = 240 1.2. (10). Rond die volgende getalle af tot die naaste 100:. 1.2.1 7 861 ≈ 7 900 1.2.2 4 054 ≈ 4 100. (2). Vraag 2 2.1. Voltooi die volgende getalpatrone:. 2.1.1 275; 240; 205; 170; 135 2.1.2 480; 240; 120; 60; 30 2.1.3 1 097; 1 098; 1 099; 1 100; 1 101. Wiskunde Gr 5. Februarie 2017. (1/2 x 8 = 4) M. Oberholzer. (2) 2. 2.2. Voltooi die vloeidiagram:. 20. 36. 55. 43 ÷5. + 32. 100. 52. (3). Vraag 3 Vul in <; > = 3.1. 8 472 > 80 + 400 + 7000 + 2. 3.2. 493 + 265 = 265 + 493. 3.3. 3 minute > 120 sekondes. 3.4. 12 x 55 = 6 x 110. 3.5. 52 uur < 2 & dae. #. (5). Vraag 4 4.1 Skryf die volgende tye volgens 24-uur digitale tyd: 4.1.1 20 oor 4, nm. 16:20. 4.1.2 5 voor 9, vm. 08:55. 4.1.3 kwart voor 11, nm 22:45 4.1.4. Vroegoggend. 00:50. Wiskunde Gr 5. (4). Februarie 2017. M. Oberholzer. (3) 3. 4.2. Hoeveel tyd verloop van 6:25 vm tot 2:05 nm? 06:25 – 07:00 = 35 minute 07:00 – 14:00 = 7 ure 14:00 – 14:05 = 5 minute 7 ure + 35 minute + 5 minute = 7 ure 40 minute (2). Vraag 5 5.1. Maak gebruik van verdubbeling en halvering) om 65 x 16 te bereken: 65 x 16 = 130 x 8 = 260 x 4 = 520 x 2 = 1040. (3). 5.2.1 Skat die antwoord van 73 x 35 deur elke getal af te rond tot die naaste 10: bv 57 x 24 ≈ 60 × 20 ≈ 1 200 73 × 35 ≈ 70 × 40 ≈ 2 800. (1). 5.2.2 Bereken nou die antwoord van 73 x 35 (gebruik ’n metode van jou keuse) Antwoord: 2 555 Hier kan die kind enige metode gebruik wat deur die skool voorgeskryf word.. (3). Wiskunde Gr 5. Februarie 2017. M. Oberholzer. (4) 4. 5.3. Wat is die verskil tussen 6 023 en 2 497? (gebruik ’n metode van jou keuse) 6 023 – 2 497 Antwoord: 3 526 Hier kan die kind enige metode gebruik wat deur die skool voorgeskryf word. (2). 5.4. Bereken 239 ÷ 6 (gebruik ’n metode van jou keuse) Antwoord: 39 res 5 Hier kan die kind enige metode gebruik wat deur die skool voorgeskryf word.. (2). Vraag 6 Los die volgende woordprobleme op: Die beantwoording van ’n woordprobleem verskil van skool tot skool. Oor die algemeen moet daar ’n getallesin, bewerking en antwoord wees. Hier word egter net die getallesin en antwoord verskaf 6.1. ’n Hokkiespan begin 14:40 oefen. Die oefening duur 115 minute. Hoe laat is dit toe die oefening eindig? 115 min = 1 uur 55 minute 14:40 + 1 uur 15:40 + 20 minute 16:00 + 35 minute. 15:40 16:00 16:35 (2). Die oefening eindig om 16:35. Wiskunde Gr 5. Februarie 2017. M. Oberholzer. (5) 5. 6.2. Elkeen van die 39 kinders in juffrou Botha se klas moet R25 betaal om op ’n uitstappie te gaan. In juffrou Jordaan se klas is daar 35 kinders wat ook op die uitstappie gaan en R25 elk moet betaal. Hoeveel kos dit altesaam vir die twee klasse om op die uitstappie te gaan? 39 x R25 + 35 x R25 = R975 + R875 = = R1 850 Die uitstappie kos R1 850 (4). 6.3. Willem se pa gee vir hom ’n sak vol R5-muntstukke. Hy tel die geld en sien dat dit altesaam R745 is. Hoeveel R5-muntstukke was in die sak? R745 ÷ R5 = = 149 Daar is 149 muntstukke in die sak. (3). TOTAAL: 50. Wiskunde Gr 5. Februarie 2017. M. Oberholzer. (6)

Referensi

Dokumen terkait

Hierdie strooibiljet adverteer die eienskappe/kenmerke van die Pharos Junior tweetalige woordeboek met die doel dat die leser die woordeboek moet aankoop/gebruik.. Leerders in graad

Hoeveel tyd het hy voor hy sy vriend moet ontmoet?. 4 TOTAAL:

Vraag 5 Beskou die onderstaande 2D-vorms en beantwoord die vrae wat volg: 5.1 Lys die letters van al die geslote vorms met reguit en geboë sye.. 1 5.2 Lys die letters van al die

Vraag 3 3.1 Beskou die onderstaande skets en bepaal die groottes van 𝑥 en 𝑦.. ED//AC en XY is ‘n raaklyn aan die sirkel by punt

[r]

Vraag 2 2.1 Bereken sonder die gebruik van ‘n sakrekenaar.. 1 3.3 ‘n Hokkiespan spandeer 20% van hul oefentyd aan

Neem botter wat ’n vastestof is uit die yskas en plaas in ’n houer in die son.. Die hitte/energie van die son sal die botter laat

Graad 4 Wiskunde November 2016 M Oberholzer In ‘n graad 4-klas moes elkeen van die 32 leerders kies of hulle die meeste van Wiskunde, Afrikaans Afr, Natuurwetenskappe NW, Sosiale