• Tidak ada hasil yang ditemukan

y_30, Ë3 ,7,f

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "y_30, Ë3 ,7,f"

Copied!
2
0
0

Teks penuh

(1)

y_30, Ë3 ,7, f CD

Antwoorde van vrae vir kampusnuus:

Antwoorde:

1. Vanafmy doseerjare, beginnende by Stellenbosch, was my intellektuele en waarde fokus op die onaanvaarbaarheid en onhoudbaarheid van Apartheid as amptelike ideologie vir Suid-Afrika. Geleidelik is ek ingetrek in verskeie pogings, gesprekke en

georganiseerde aksies om die bogenoemde standpunt uit te brei en meer mense te betrek.

Sodoende het ek 'n redelike verskeidenheid insette gekry wat my analises help vorm het.

Gevolglik betrek 'n verskeidenheid organisasies en besighede my nou om my opinie te vra.

2. Die Dakar besoek is gereëlomdat ons in IDASA van mening was dat houdings in Suid-Afrika gepolariseer het tussen Apartheid en Bevryding, oftewelonderdrukking en weerstand. Ons het geglo voordat enige sinvolle onderhandeling kon plaasvind, daar dialoog tussen die kampe moet wees. Dakar was nie die eerste poging tot sodanige dialoog nie. In die tussentyd het ons heelwat gespreksgeleenthede gereël tussen jong Afrikaans- en Engelssprekendes met jeug van plakkerskampe. Ook was Dakar nie die enigste byeenkoms nie - daar was ook Ghana, Nigerië, Lusaka, Harare, Burkino Faso ensovoorts.

3. Ja, dit is hoofsaaklik reg. Die aanname dat as jy sinvol betrokke raak om geërfde probleme aan te spreek, regstellende aksie inhoud sal kry en nie net 'n

gespreksonderwerp sal bly nie.

5. Ek het nog nooit gesmag daarna om iemand se skoene vol te staan nie. Elkeen het sy eie gawes en beperkinge. Ek sal na die beste van my vermoë my beskeie talente gebruik om in hierdie nuwe rol bruikbaar te wees vir my universiteit.

6. Ek was 'n Wilgenhoffer as Matie en dit, in 1960, was 'n lewensveranderende ervaring.

Vandag lyk dit heelwat rustiger daar. As dosent vanaf 1964 was ek verdiep in my studies en nie soseer bewus dat ek as oud-Matie studeer het nie. Ek kan wel sê, na ek by Wits, Ikey en Rhodes klasgegee het, ek die grootste mate van akademiese vryheid op

Stellenbosch ervaar het. Sommiges in belangrike posisies het nie gehou van wat ek sê nie, maar die universiteit selfhet dit nooit vir my moeilik gemaak nie.

7. Dit was maar net pogings om amptelike indoktrinasie te ondermyn.

8. Nee, ek was redelik in altwee, nooit goed nie. Vra maar vir die een wie ek mee gekompiteer het.

Initiative for Southern Africa, en (IDAZIM) is almal maar

(2)

voortvloeisels van die oorspronklike IDASA/Dakar gebeure. Met ander woorde, pogings om gesprek en dialoog oor "oop" en demokratiese samelewings in Afrika te bevorder.

10. Vol buitengewone uitdagings wat my nooit met rus sallaat nie.

Il. Daar is geen wonderformule nie, maar een ding wat baie sal help: moenie vir jouself lieg ofjouselfblufnie.

Referensi

Dokumen terkait

In die nasionale finansiele rekening vir Suid-Afrika word die nasionale ekonomie of volkshuishouding in elf institusionele sektore verdeel, naamlik die buitelandse sektor, die

Staff was op besoek in Suid-Afrika vir sy dogter, Nina, se troue toe hy ‘n stil diep-veneuse trombose opgedoen het – waarskynlik vanweë die lang vlug – en ‘n pulmonale embolus tot sy

Du Rand, 2002: 60, 67 dat baie Chris - tene in Suid-Afrika presies doen wat die sekularisme graag wil hê: Hulle lewer die staat en die res van die sogenaamde openbare lewe uit aan die

Na die argeologiese ontdekking van Mapung- ubwe op die plaas, is die plaas, vanwee vertoe deur die Universiteit van Pretoria, in Mei 1933 deur die Staat aangekoop en "vir open bare

Ackermann se uitgangspunt word naamlik verklaar as ’n onbeskaamd humoristiese een: aktuele Suid-Afrikaanse gebeure is vir hom “’n onuitputbare bron van inspirasie” en “die onbedoelde

DIE WAARDE VAN JAKOBUS BINNE KONTEKS Hoewel die boek Jakobus deur die eeue nie deur almal as belangrik geag is nie,10 is die boodskap van Jakobus vir hierdie konteks relevant, omdat hy

Jode moes verbied word om Suid-Afrika te betree, en dié wat hulle na 4 Augustus 1914 in Suid- Afrika gevestig het, moes as onwettige immigrante sonder enige regte behandel word.4 Vir

Die Republiek sal sy totale strategie vir die tagtiger jare moet aanpas om op internasionale politieke gebied te beweeg in 'n rigting, weg van die magstryd tussen die Verenigde State en