• Tidak ada hasil yang ditemukan

IMPhIKASIES VAN DIE MONOPLEURIESE KARAKTER VAN

HOOFSTUK 2. HOOFSTUK 2

2. DIE VERBONDSMATIGE STRUKTUUR VAN DIE TOTALE EVANGELISERINGSOPDRAG

2.3 IMPhIKASIES VAN DIE MONOPLEURIESE KARAKTER VAN

" , ' ­

.. .. ., . ' .. ~... ~ .. ... . . . , '.

DIE VERBONO VOlGENS MT 28:.18 '" 20

Die monopleuriese karakter van die suserein;teits~

verbond kan baie duidel ik uit Mt 28::.18 - 20 t\fgel ei word. Jesus se koningsheerlikheid is a11esomvattend soos uit die viervoudige gebruik van die woord "aT' blyk.

1Ta.craE:~OUa 1.~.~

1Tav-ra 't"ae:9vn

: r . ' t

1Tav't"a oaa EVTE1Aa11nV 1.)111. v

1TaaaJ TaJ n11Epa/

Die soewereine heerskappy van Jesus staan voorop.

"Dies ist der Allmachtswort des Auferstandenen."

(Rienecker, 1975:375)

As universele Suserein het hy alle , E~01.)a1.a. Hy oe­

fen daarmee die gesag uit van God self. Niks sal of kan plaasvind, selfs in TI insonde-gevalle-wereld wat buite sy gesag en heers kappy' om gaan ni e.

Hemel en aarde is nou onder die heerskappy van Jesus.

Alle dinge in die hemel en op die aarde word betrek in die aanbring van versoening en vrede.

De Ridder (1971:182) s~ tereg: "All power has been placed in the hands of the risen Christ exclusively by the Resurrection. All thought of decay and de­

struction is excluded because the power of the Resur­

rection consisted in the overthrow of death (Acts 2:

27) This triumph of the Resurrection becomes the heart of the Gospel proc1tl;mation (Rom 1 e.g.)"

.Die relevansie van die monopleuriese karakter van die verbond en die soewereiniteit van God in evangelisa~

sie sodat dit werklik "God centered evangelism" kan weeSJ is deur Kuiper soos volg tereg in die liS van

die preambule van Mt 28:18 verwoord:

liThe Great Commission is usually thought of as a missionary command. It isthat and far more than that. Its theme is The Sovereign Christ, It is a sovereign command to proc1aim Rim to all nations.

It is an unqualified demand for universal recogni­

tion of His sovereignty. It is a sure prophecy of the consumation of His sovereignty. II (Kuiper, 1961::

67)

4 DIE VERBONDSTIPULASIES: MAAK DISSIP

Uit die sintaktiese struktuur van Mt 28~18 - 20 kan

aan~etoon word dat die hoofwerkwoord in vers 19

~aenTEuaaTE is •.

Vgl. die sintaktiese struktuur op p. 40.

39.

oz

~D~

~

~l{\~lL~

(\13d31

~

J(\Q1~1J

I ., J31C\O:>lD~!jl19

J01m103C\lL

001A~

11J:>I~ 001 0010 001

lD:>I ,

JOd1i:m 001 lJrlO(\9

JV' 01

~ J0010<~~

J311\O~UlL~

1.lc\93

~1~ ,

1J1{\~lL

MO, J31C\3B03dOlL

6

~

JUJ..

1.19 t'O;!~ ~lJdO(O (\1

"0100031

lJDlJlL lOrl

So gesien staan die opdrag om dissipels te maak, sentraal. Die ander drie werkwoorde is as parti­

cipia aan die hoofwerkwoord ondergeskik.

Hier word dan die sentrale gedagte van die Evangelie volgens Mattheus, wat in Mt 13:52 as die verband tussen dissipel wees en die koningskap van Christus aangedui is, weer baie duidelik na yore gebring en die Evangelie met een van die sentrale gedagtes af­

gesluit.

Blauw (1962:84) is daarom volkome reg as hy

se

"Mis­

sions is the summons of the Lordship of Christ.1I Die Ou Testamentiese bevinding dat God se verbond met sy yolk ~ mission~re oogmerk het, word uit Mt~

2a:18 - 20 ook baie duidelik in die nuwe verbond

v~~r!ge~it. In hi:rdie opsi~

IS

daar.voll:dige kon­

tlnultelt tussen dle Abrahamltlese, Slnaltlese en die nuwe verbond in Christus.

Volgens die parallelle verbondseis in Mk 16~15 is die opdrag:

IJVerkondig die evangelie •• ,11 Alhoewel Floor (1983:

27) tereg daaropwys dat die maak van dissipels nie met die verkondiging van die evangelie geidentifi­

seer mag word nie, kan dit tog gestel word dat die sentrale middel in die uitvoering van die opdrag om dissipels te maak, die verkondiging van die evange­

lie aan die ganse mensdom is. Mense word deur die verkondiging van die evangelie - naamlik dat Jesus vir hulle wat sy vyande is qesterf het, en deur sy b1o.ea versoening met God gee ook geroep om na ­ v()lnf'rs, d issipel 5 van die verhoogde Here, Jesus Christus, te word.

Wanneer iemand

n

dissipel van Jesus Christus geword het, het hy onmiddellik onder die verbondseis gekom am ook van ander dissipels te maak.

De Ridder (1971:187) stel dit daarom heeltemal tereg as hy verkl aar: IIWhen one responds to h is personal call, 'Follow Me' he will have to say to men, 'Fol­

low Him with mel!1I

In die 1ig htervan is 'n gemeente wat werklik die By­

belse betekenis van God se verbond met sy yolk ver­

staan en geen mission~re ywer openbaar nie, 'n "con­

tradictio in terminis~"

Wat die aard van die verbond in die Nuwe Testament betref, is dit baie be1angrik am ook reeds in hier­

die sentrale eis, tot die maak van dissipels, raak te sien dat die verhouding tussen Jesus as die ver­

hoogde Here, die Suserein van die verbond 'n PERSOON­

LIKE GEMEENSKAPSVERHOUDING is.

Die Persoon van Jesus staan sentraal. Om sy dissipel te word, beteken om sy neerskappy te aanvaar deur in Hom te g10 en Hom te gehoorsaam. De Ridder (t971:186) wys op die resultate van verskeie navorsers in die Nuwe Testamentiese wetenskap oar die begrip va6nTnJ en konkl udeer dan: "There is a supremely personal union implied everywhere in the New Testament when the word ~aenTnf (disciple) is used. There can be no·

thing in the life of the disciple that is apart from the Lord and his life. The disciple is drawn into fellowship with him with all they have and are. II Ook Floor (1983:.29) wys daarop dat die intiern per-·

soonlike verhouding juis daaruit na vore korn dat die dissipel gedoop moet word in die Naam van die Drie­

Enige God. IIHy moet die God in Wie se Naam hy gedoop is, eerbiedig, 1 ;efh~ en dien. Hy meet hom as 'n Va­

der gehoorsaarn. Die koninkryksheerskappy van God is

immers heeltema1 anders as die heerskappy van die aardse konings. In die verbond, in die ryk van God het die heerskappy van God ~ besonder persoonlike karakter. Dit raak die mens se hart."

Hieruit word dit duidelik dat nie net die struktuur van die verbondin,die NuweTestament ookmet,die struktuur van die verbond in dieOu,Testament oor­

eenkom me, maar die eieaard van dieintieme.ge.,.

meenskapsverhouding.tussen,God en

sr

nuwe,\Ierbonas­

volk ook voortgesjt.word~,eninderdaaddeur,d;e,ge~

"bruik van die wo~rd ]Ja8ryrnf_ in die nuwe verbond ge­

1ntensifeer word.. .

2.5 DIE TEKEN VAN DIE NUWE VERBONO: DIE DOOP