• Tidak ada hasil yang ditemukan

VERBONO EN UITVERKIESING VOLGENS DIE OU TES

HOOFSTUK 2. HOOFSTUK 2

7. VERBONO EN UITVERKIESING VOLGENS DIE OU TES

TAMENT.

Oaar is ~ baie noue samehang tussen verbond en uit­

verkiesing vol gens die Ou Testament.

Die verbond word met Abraham en sy nageslag geslu;t op qrond van hulle verkiesing. (Gen 12:1 - 2 ; 22:

15 - 18 ; 26:4 ; Jes. 41:8,9 ; Neh 9:7) Michael (1958:96) stel dit baie beslis as hy beweer dat die verbond met Abraham en sy nageslag gesluit is op grond van "the election of the people even before its historical existence in the person of Abraham and his descendants." Ook Helberg (1980:174) wys op die ver­

band tussen verbond en uitverkiesing as hy verklaar:

"God kies eiemagtig sy Iverbondsvennoot l bepaal s~lf

die verpligtinge en le dit op hom.1!

Ook by die sluiting van die Mosalse verbond word die verbond tel kens op die uitverkiesing gefundeer, by.

Oeut. 7:6 "Want jy is ~ yolk heilig aan die Here jou God; jou het die Here jou God uitverkies om uit al die volke wat op die aarde is~ sy eiendomsvolk te wees. 1I

Kort en kragtig is Van Rongen (1966:113) se kommentaar hierby: lIUitverkiezing, dat is de grondslag waarop het verbond rust. II

Oaar is baie duidelik geen spanning of botsing tus­

sen verbond en uitverkiesing in die Ou Testament nie.

Die verbondsbeloftes en eise creld ewe sterk vir die hele verbondsvolk en nie net vir n uitverkore onder­

deel van die yolk nie. Oaar is geen sprake daarvan, dat die verbond uitwendig met die hele yolk, maar inwendig slegs met die uitverkorenes onder die yolk

gesluit is nie. (1)

Met verwysing na Deut 7:7 - 9~ 9:4 - 6 en 23:5 word die liefde van Jahwe as die vernaamste grond genoem waarom die volk uitverkies is. Michae1 (1958:96) formuleer korrek as hy verklaar: lIIf God has chosen them, it is because God loved them. and desires to be faithful to His covenant and His promise made to their ancestors.lI Ook Vriezen (1974!45) kom tot die konklusie as hy ten opsigte van die verkiesing van Israel vol gens Deuteronomium verklaar:

(1) Om op grond van ~ bepaalde verkiesingsteologie die verbond op te breek in ~ skema van uinwendig U en uuihvendig ll is ~ skolastiese sisteemdwang wat vreemd is aan die verbond in die au Testament: Ver­

gelyk hiervoor die beredenering van Trimp (1954:158 e.v.)

Aalders (1939:211) maak m.i. ook die fout om vanuit

~ dogmatiese probleemstelling dat die verbond ener­

syds met die uitverkorenes opgerig is, maar dat daar andersyds tog bondelinge verlore gaan. te opereer met begrippe soos uwesell en "verskyning U van die verbond wat vreemd is aan die Ou Testament en bes1is nie ek­

segeties gefundeer kan word nie. In hierdie verband is dit baie goed om te luister na die waarskuw;ng van Kline (1968:31 - 35) : IICovenant theology has exhibi­

ted a strong bent towards a reduction of covenant to election. To do so is to substitute a logical abstrac­

tion for the historical reality and to shunt systema­

tic theology from its peculiar end of systematic su­

mation. 1I

Ook Van der Merwe (1965:215 e.v.) het oortuigend aangetoon dat Aalders se terminologie van "wese"

en "verskyningll eerder die filosofie van Kant re­

flekteer as die Skrifopenbaring aangaande die verbond.

IIAl dus grijpt de jongere deuteronomistische (1) theologie enerzijds naar de liefde Gods, als de onverklaarbare grond van de verkiezing (een reden voor de verkiezing is in Israel niet te vinden)1I Die Ou Testament openbaar ook baie duidel ik dat God

~ d~idelike mission~re doel gehad het met die ver­

kid~ing van Abraham en sy nageslag en die vol k Israel.

~":,

Michael (1958:97) vat die mission~re doel van die verkiesing van Israel goed saam as hy verklaar:

"And yet Sodls election is not like the arbitrary caprice of a despot; it is always directed towards a precise end, namely, the fulfilment of a plan for the salvation of the world. There is no election for its own sake; there is election for a predeter­

mined mission, for service. The people has been chosen to execute a mission among the nations, and while its election does carry with it certain prive­

leges (divine blessing~ promise, protection and de­

liverance) it also imposes an obligation which can­

not be shed without being unfaithful or breaking the covenant. II

Wan~eer God met Abraham begin volgens Gen 12:3 dan is die mission~re doelwit onmiddellik in die oog.

IIAt the very outset the emphas is 1 ies on the impor­

tance of Godls redemptive purpose for all mankind in the patriarch Abram. II (De Ridder, 1971 :22. ~ Vgl.

ook Blaauw, 1962:19 en Rowley, 1945:65 - 67)

(1) 'n Leemte in hierdie andersins deegl-ike werk van Vriezen is dat hy nog so volledig vasgevang is in die Skrifkritiese bronnesplitsingsteologie. Vir ~

goele en wetenskaplike uiteensetting van die een­

heip van Deuteronomium verwys ek graag na Kl ine.

(1972 )

l '

Jacob (1958~204) verklaar volkome tereg:. IlElection carries service as its necessary corollary; to be the1am of Yahweh involves being his 'ebed:. the two termsa re always put 1ron pal:1.a 11 e1 •II

.. ' Ook Du Plessis, 1963 :49} het volkome gelyk as hy se: IlIsrael sou '11 getuie vir die volke word dat God nie die wereld losgelaat het nie, maar dat Hy sy ver­

loss i ngs\'Jerk vol voer:'

Dit is daarom vir die aard.van.hierdiestudie.van L kardinale belang om daarop te letdatdie eisevan die verbond dwarsdeur ook 'n missionEke strekking en oogmerk het.

Die uitverkiesing tot '11 missionere doel is dan ook die grond waarom die yolk n;e geheel en al verwerp word wanneer hulle die verbond verbreek nie. '11 Uit­

verkore res word bewaar sodat hulle '11 lig vir die na­

sies kan wees. (Vgl. bv •. Jes 49:.6.)

Michael (1958:97) gee '11 raak opsomming hiervan as hy se: IIThough the Lord punishes and tries them, He Himself remains faithful to His promise and to His covenant, and the people's mission continues. Israel will be punished, but a remnant will survive in order to accomplish the will of God. 1I

Oak De Ridder (1971:34) verklaar oor hierdie gedagte - dat die uitverkiesing met '11 missionere oogmerk die grond is van God se trou ondanks verbondsverbreking - volkome tereg: "When she (Israel, P.J.B.) chose to break the covenant, this did not mean that God had by that same token repudiated her Election. God's purpose included the extension of his long-suffering patience and mercy toward a stiff-necked and hardhear­

ted people (Heb 3:7 - 11') Any reading of the Old Tes­

tament, therefore, which neglects God's purpose for the nations and insists that God was interested only in Israel is a misreading of divine reve~ation.1I

8. ENKELE KONKLUSIES OOR DIE AARD VAN DIE VERBOND