Prof. D.H. Steenberg
D epartem ent A frikaans-N edcrlands
DIE NAAMWOORDGEDRAG IN JAN RABIE:
Drie kaalkoppe eet lesame
“D er kleine S ta ff erlaubt einlassliche Darstellung, der grosse zw ingt zum ^usammensc/iniil der Handlung a u f die wenigen entscheidenden Punkte und Szenen, zu Sparsamkeit auch im Raum- nnd Fignrenenlwurf so dass letzlich der kleine Ausschnitl, der Teil fiir das Ganze, der Short Story dock gemasser scheint als die a u f welche A rt auch im m er erzdhlerisch zusam m engeschobene Lebensgeschichte. ”
(Klau.^ Lubbers, 1 9 7 7 : 54) 1. TITEL
W at hicr ondcr die locp gcnccm word, is die besonderc verband wat die tilcl van die vcrliaal met die teks vcrtoon — nieer: dat die implisiele oiiteur in die titel die prinsipc lê vir die woordgedrag in die teks. Dit lê opgesiuit in die woord “ kaalkoppe” , wat sinekdogeies (Gr. +t;kdnkhe = saam opneem) na personc verwys. Dus ’n woord wat konvensioneel na ’n gedeelte verwys, word gci)ruik om na ’n geheel te verwys; ’n woord wat konvensioneel vireen begrip gebruik word, word gebruik om na ’n ander te verwys, sons in die ander soorle metonimie (naamverwisseling). Dcur met ’n woord vir ’n deel na ’n geheel te verwys kondig die implisiele outeur in die titel, wat tradisionecl 'n keinagtige samevatting van die teks is, 'n werkwyse vir die woordliantering in die verliaal aan.
2. SPEL VAN DEEL EN GEHEEL
Die verhaal begin met (literste teenstellings van ’n sinekdogeiese uiting, naamlik die versamelwoord “ drie-eenlieid” en ’n woord met sirkulere of lieelheidskonnotasie, naamlik “ rondom ” in reel 1.* “ Drie-eenheid” (r. 1)
lierliaal “dric” en “ icsamc” in die titcl, in oorccnslcmining met die aandniaailydsiluasie, soos die “ligtc” in r. 1 aandui. l lierdie rnelaforiek liet
’n belangrike irn[)likasie vir die verhaai. Die versainclbecld “drie-eenheid” , met geiykwaardige samevoeging van die getalsi)egrip en lieclheidsbegri]), d ia benewens die i)etekenis van ‘grotcr geheel’ die Bybelse verwysings- waarde van ‘goddelikbcidVMieiligheid’; dus van ’n ijo-nienslikc sfeer. Dat
“ kaalkoppe” en sy sinonieme in die gang van die verhaai ticn keer herhaal word cn hierdienioticv^ickctting van verwoorde liggaamsdele eindig met die pejoratiewe metalbor “verrotte pam poene” , dui op ’n aftakeling van die menslike na die plantaardige, met daartussen ’n mctaforicse gelykmaking van die figure met dierlike “ doppe van oopgekraakte eiers” (r. 2 en 40). Dit dui op ’n afbraakpatroon in die naamwoordgebruik. “ Kaal krone” (r.2) vorm ’n belangrike skakel in hierdie oorgang van geheel- na deelnoeming in die verhaai, om dat “ krone” albei hierdie soorte betekenis dra, naamlik die van rondheid (geheel), sowel as ‘deel-van-kop’. Terselfdertyd verbind
“ kaal” hierdie vvioord met “kaalkoppe” . Daarm ee word die vertrekpunt van die afbraakparadigm a van ‘deel’-naamwoorde in kontras met ‘geheel’- naam woorde indie verhaai begin, soos wat met die onderstaande tabelle vir die naam w oorde en naaniwoordgroepe vir die kaalkophoofpersone en ander persone in die verhaai toon. R edundante w-oorde, vv-at nie dirck skakels in hierdie motielkelting vorm nie m aar tog belangrik is vir die sintaktie.se sam ehang van die vv'oordgroepen die geheel, word tussen gewone hakies geplaas. Verduidelikings word slegs met strepe afgesonder:
R eëlnr. K aalkoppe A nder
1. D ric-ccnhcid kaalkoppe kaal krone
eicrdo pp e/m ctafo o r/
mon.stcragl igc m i.sgeboortcs/m elafoor/
d rillp iiclc w a iig c
niondc, vrrdw crgdc bcentjics
."i. vcrlvoudigc kcnne/vcelvoiui x d ec l/ kclncr niondc wat oopgaap
bolagtigf ncusp, o f 8. vouc van wangc
• Rrtfliionim crs vcrwy.s na 1> Vrir.s, A.H. 19(t0. Oic Afrikaaiisc korlvcrhaalboi-k. K aapslad, H um an en Rousseau, pp. 6.0-66.
Allc kursivcring is van my.
10.
15.
(klifntc) dric kaalkoppc (cl l ie cirr.s) (iric kaalkoppc vlicKcnHo han d c inontic
ander mensc
mcnslikc vorms arm s, bene, borstc, kinderhofic
20. rlric kaalkoppc w angc
m ontic slukkc mcns-
vlec.s
a.i. (Iric kaalkoppc
occcn kaaikoj) tw ccdc kaalkop
kring (toc.skoucrs) (jong mcisic) lid
van lid
boonsic lielflc van
,10.
35.
-10.
clcrdc (kaalkop) m nnd
dric kaalkoppc liandc vlicg kw ylciulc m ondc oc
liullc van w angc cic vingcrs
sUikkc nil nickaar sc lywc ligKainc
w arrcliiig van m ondc d ric kaalkoppc (glim wit)
skrcciicnde vrouclioof restau ran l/niclon im ic/
(toc.skoucrs)
bordc vicis kclncr
d oppc oopgckraaktc cicrs/m clafo o r/
dric v crrottc panipocnc /inciafcw r/ d ie k e ln c r
Die gcbruik van naamwoordc wat hicr uit die tcks gclig is, gee ’n becld van aflakeliiig van die persone wat in die vcrliaal vcrwoord word. Die
‘kristallcring’ on die korlheid van die vcrliaal w aarna Cloete (1980) verwys, korreleer hiermee. Fyner besonderhede oor die vergestalting van hierdie albraak verdien nog aandag: Die groot gang van die grolcske spel met declnaarnwoorde waarlangs die ondergang en vernietiging van die drie sentrale figure voltrek word, word kunstig verslerk met moontlikhede wat die laal hied.
In (lie woorrlgroc]) “ vriflwci gdc bccnljirs’’ woril vcrklciniriR met grotcskc cilck iiaas (Jic liipcrbolicsc wooidgcbruik in “ inonstcragtigc inisgcboorics van (Irillcnrlc wangc cn rnondc” (r,5, (i) aangrwcnil. In “ monslcragligc niisgrbuortcs” word die grolcske ondcrslcun cn nilgelief dcur die sterk allileiasie: m-m, g-g cn s-s. Daarbcncwcns skakcl liicrdio woordgrocp met
“ cicrdoppe, oopgckraak", wal cwcncens die begrii)pe ‘klein’ cn ‘vergane’
saambind. “ K oppe” word ook klankmalig tclckommunikalicrmet “doppc”
vcrl)ind,
Eil'cktiewe kontraswerking vind op verskcic vlakkc plaas: Tcenoor “ver- dwcrgdc l)cent jies” , wal pas gcnoein is, slaan die woordgrocp wal die bcgri|)
‘grootlicid in ootniaal’ dra, naamlik “ kaalkoppc ... enorm cn gcswollc”
(r.4) verstcrk dcur baic cH'ckt icwc o-o-assonansic. 'I’c niiddc van die alhraak is daar voorUlurcnd ’n rondhcidsmolicf aanwcsig, wat die alhraak kon- Irastccr en dcnip met die hecllicidsimbolick wal daarm ee opgcbou word.
Dit is aanwcsig in “ gcpolcerde krone” (gcstcun deur oo-oo-as.sonansie),
“eicrdoppe” en bolagligc ncu.sc” , loldal "kiinc; toeskouers” (r.26) ’n diiidclikc konli as met die al'takclcndc clcrs vorni. Pas d aarna word die heel kring toeskouers cgtcr ook slagoll’ers van die aflakeling van nie-clcrs, wat reeds in r. 18 begin niel die deelnaaniwoorde “ mcnslike vorms” , "arms, bene, borstc van m aagdc” en “ kinderliollc” aangcdui word. Dil word voortgedra in “ skeur ... lid van lid” (r.29) “ boonste lielfte van ’n m an”
(r.30) cn “ skrccuende vrouchool” (r.31). Die bedding van die aftakelings- proscs word in die naamwoordgebruik sell's ’n graad verder gevocr tot die taligc disscktering van die mens dcur tc praat van dele ván dele van ’n mens, soos in “ voue van wangc” (r.H) cn “ bultc van wangc” (r..35). Hier vorni die deel-naam woordparadigm a 'n konlras met flie logiese betekenis van die woordgrocp, om dal “ voue van wangc” cn “ bullc van wangc” voorspoed cn sell's oorvoeding aandui. Uileindelik word die naainwoordbeelding van die altakcling afgcrond met die gci'mpi ovisccrde herlialing van Iwee aanvangs- rnotiewe in die slot van die vci baal, naamlik “ eicrdoppe, oopgckraak” (r.2) licrliaal in die beeld van afgclakeldlieid, “soos doppc van oopgckraaktc eicrs" (r. 40) cn op suiwcr scmanticsc vlak van die sinckdogeïcse “ kaal- ko()i)e’' in die titel en diceerstc reel, wat luirliaal word in die verletterlikle gebruik daarvan in r.41 as cindrcsullaat van die aflakeliiigsj)ro.ses. Die kontraswerking word ook deurgevoer in die omkering van die implisiete ouletir se bccldingslegniek. W aar die ruim tc ook geraak word dcur die a('lak(;ling van die mense, word dit vcrwoord dcur die teenoorgestclde van ilic sinckdogee, naamlik die mclonimiesc gebruik van die om vattende vir die inlioud in “die rcslomant looj) lecg” (r. 32).
IJit die aard van die sintaktiese belrokkenbeid van aruler woordc oj) die naam w oorde wat ’n bclangrike luuksie in die narraticwe diskoers van
liierclic vcrliaal hct, word die l)cclding van die afukcling ondcrstcun dcur die werkwoordgcl)iuik cii tclwoordgcbruik. M et die opnoem van af- sonderiike liandelinge van die drie kaaikoppe in hulie dcelname aan die vernieliging van mense word die cenheid van die drie by implikasie vernielig:
R.27: "Een kaalkop i)egaan die foul oin 'n jong meisie vir ’n saggekookte hocndcr aan le sien.”
R.29: “ Die/ïríírfí kaalkop kapdie boonsteliellte v a n ’n man ... nctjiesaf;”
K.30: “ die derde niaak sy niond wyd genoeg oop oni ’n skreeuende vrouelioof ... af le t>yt.”
".Mikx l)ly oor nie” (r.39) is ’ii logiese voigende slap in die afteiiing wal hier
|)iaasvind, eii “ beiialwe tlie drie kaaikoppe ... soosdoppe van oopgekraakte eier.s” en “ die drie kaaikoppe in ’n vuiiisi)lik” (r.41) i)ring ’n hereniging van die kaalko|)pe in ’n finale slaal van vernieliging, ncl soo.s hiiile saam elers wa.s (r. 14).
Soos die deverbaliewe selfslandige naainwoord “etery” (r. 13) ’n durende liandcling aandui, word die vcrloop van die eelliandeling aangedui inel diiraliewe werkwoorde .soos sit, trappel, eel, niaal, skeiir en leenswoordige dcelwoorde soos "kwylend van ongeduld” , “drillcnde wange” , “vliegendc liatide” , “ duisclende inspanning” , “ kwylende m onde” , “sluiplrekkend” on
“ newrlende warreling van die nionde” . Nader aan die einde van die verhaal word die liandcling van die kaaikoppe ineer in verband gebring met werkwoorde wat die ailoop van ’n handeling aandui, soos kap, hyt, loop leeg, i;ooi, lerwyl lyk weer ten slolle die onlierroepliklicid van liulle ondergang aandui. Daarteenoor gaan die kelner se handeling.íïí')W(/ voorl (r.42).
3, IMPLIKASIES VIR DIE VERHAALKOM PONENTE: PERSO- NASIES, FABEL, T Y D R U IM ÏE
Die beeld van die wereld wal die leser uil bogenormde paradigm a kan/m oet lot stand britig, is in ooreensteniining met die aard van die korlverliaalarlefakt, waarvan enkellicid en kompaktheid die belangrikste dislinkliewe kenmerke is. Die per.soiiasie word eensydig in hulle be- Irokkenheid by ’n eelmaalsituasie gcbeeld en perspektiwies verwriiig lot die som van hulle belangriksle uiterlike kenmerke, en nerens word ’n aan- vullende beeld van hulle innerlike gcgce nie: Hulle is koppe mel verdwergde beentjies, vlicgende liande, gapende monde en ’n liggaamsbou wat getuig van voortdurende oorvoeding, soos aaiigetoon. Hulle degenereer daarby langs die liele spektrum van die beslaan: goddelikhcid, dierlikheid, ma.sjienagligheid (“ monde spos groot vleismeulens” , r.23) cn uiteindelik
|)lanlaardiglicid. ’n Skcrj) kontras mrl liullc word gcskcp in die langskraal, dun (liongcr?) swycndc kt-lner in sy swart aandpak. Ten s|)yte daarvan dal die kelncr uitcindelik scëvicr en daar aandnidings is dal liy sy gewone akiiwitcit voorlsil, val ’n stcrk fokusop diedrie kaalkoppe as hoolllgine, soos l)lyk nil liullc vcrinelditig in die litcl, dat die verleller nicer oor hulle rapporteer, dal luillc die llgurc is wat die meesle onlwikkeling toon en genuanseerd aangcbied word, cn wic se lolgcvalle dcur die senlrale paradigina van woorde met deelbetekenissc lot die Iragiese eiiide gevoer word. Daarleciioor is daar beperkle verniciding van die kelncr in die naaniwoordgebruik cn gehrek aan nuanses by lioin as tcenspeler.
Die fabel van die vcrnieligendc eclniaal verloop streng kousaal op stirreële vlak (dus sender om dil ook op rcele vlak dcur tc vocr) cn word slreng chronologies aangebied on) die click van ’n ononlkombarc noodwendige alloop van so ’n allesoorliccrscnde vraatsiig by die lesersop le rocp. Dcur die sui rccic cn “ gekrislalliseerdc” aanbod en die absurdileil van die liandeling van die figure in hicrdic vcrhaal word die leser gedwing om die vcrliaal allegories te lees. Dus: die kaalkoppe is volgcns liullc aanbod allegoricse figure, en die eclliandeling is eslelie.sc korrelaal van ’n oorecnslemmende liandelingsituasie iti die werkliklieid waarna die vcrhaal verwys. Tyd- ruimlelik is die eclhantleling gesilueer in ’n klaarblyklik openbarc res- louranl, waarskynlik in die aand, tc oordeel aan die vermclding van liglc in die cersle reel, en die vermclding van die aandpak van die kelncr. Vcrdcrc objckliewe lydsvcrwysings oiubrcek: “ die volgende dag sc m aal” in die slolrecl kwalillseer nie die aandsituasie nie rnaar dui op ’n lierhaling/- voortgang van die swclgcry. In oorccnsleniming met die afsydige houding van die verleller, wal die duideliksle blyk uil die mclal'ore, byvoorbeeld
“eicrdoppc, oopgekraak lot misgeboortes” , wat vir die kaalkopjic gebruik word, geluig die ])crspektief van die derdepersoonsvcrtcller van ’n dis- lansiering lusscn verleller cn objck. Die kaalkoppe word oral van biiitc beskou cn bcskryl'na hulle voorkoms en uitcrlikc handcling, soos dal liullc
“ kwylend van ongcduld” (r. 16) is, Icenoor die loeskouers, wat in afgryse vlug. Die verleller dring nie dcur lol niéér as hulle klaarblyklike hunger cn vraatsug as motivering vir hulle gcobsedccrflc oplrede nie — ’n dis- tansicring wat korrelccr met die eensydigheid van hierdie figure en die kompaktlieid van die genre.
4. KO NTEKS EN INTERPRETASIE
'I’ipologies sleni “ Drie kaalkoppe eel tesame” ooreen mel die werk van die surrealisle, wal ná Wêrcldoorlog I hulle locvlug tot die irrasionelc genecm hcl in reaksic op die mcnseslagling wal dcur die maghebbers, wal oor die lol van miljoene mense beskik hcl, veroorsaak cn deur Ciod toegelaal is. Uil die
(laU-riiiR van Metix-nlleen is (lit l)ckcnd dat Jan Rai)ic van 19r>0 lot 1955 in I’arys gcwoon lic't. “ Diic kaalkoppc ect Icsainc” dra die daliiin Januarie 1950, in wyl die ander vcriiaic in die bundci 21 gedaleer is tot Junie 1954.
Die veriiaal iiet dus klaarblyklik in ’n na-ooriogse Frankryk ontstaan soos die van die surrealiste. Surrccel is inderdaad die kerngebeure wat die etery in die verliaai raak: die verandering van die inlioud van die horde na nienslike vorms (r. 18), dal die kaalkoppe iialwe en iiele mense kan verslind (r. 27-32) en dat hidle mekaai kan verslind (r.36). Hierinee manipuleer die iinplisiete outeur die Icser cm die inlerpretasienioontlikhede nie oj) reele vlnk nie niaar op allegoricse vlak te sock.
'I'een ilie aglergrond van die na-oorlogse kulturele konteks van die veriiaal verskaí'tlie paradoksale metai'oor “ drie-eenlieid kaalkoppe” (r. 1) met sy kontras iiis.sen versanielwoord en sinekdogee vir die llgure wie sc grolcskc eetinaal die kernvcrloo|) van die verhaal vorm, ’ti slcutel vir die iiUcrpretasie daarvan. Dit is die kaalkoppe wat in liierdie verliaalkonteks 'n “ drie- eenlieid” genoem word en dus ‘goddelik’ genoem word, in ’n geparodieerde naginaalsituasie (kyk Spies 1982 : 454) cn in oorcenstemniing met die magstryd van die oorlog waarop die nicnsc in die eksterne konteks van die veriiaal nog bedag is, word die firie llgure in ’n modernesoort euliemerisine in die veriiaal ironies ‘gode’ wat oor die lot van inense en uitcindclik ook oor die lot van inekaar beskik. Die ‘gekristalliseerde’ wooi'd “ koppe” bied in liicrdie konteks die moontliklieid vir die leser oni ilie kommunikasiesprong na ‘lioolde’ (niagbebbers, leicrs) c n /o l'‘inlelligcntsia’ te niaak. In ooreen- slemniing met liierdie allcgoriese interprctasic, sou liulle “vratigc” “ wellus”
(r.8, 21) die semantiese vvaarde van ‘liebsiig’, ‘niagswellus’ kon kry. Die beskry wing van liierdie llgure met die metai'oor “ drie-eenlieid” kan dusdui o|).seirvcrgoddelikingorvcrgoddcliking van die rede. Diescllvernietigingen ondergang van liierdie ‘gode’ saam met luille slagoll'eis kan die tragicse gevolg wees van magsniisbruik, geinstigeer deur die swyende “ kelner” . ('loete (1!)80) [)laas liierdie llgiiiir biiiiic die tradisie van die demonicse figure in ilie lettcrkiinde.
So ’n vertolking van die veriiaal liel inderdaad implikasie vir die ideevlak daarvan, As die tcnia gesien word as scll'vergoddeliking ol rnagsmisbruik of as die ondeigang (dit is aand!) van die VVesterse (Cliristelike?) bcskawing, bied die altakeling van die drie-eenlieid die moontliklieid om vertolk te word as die altakeling van magsllgure wat met die Christendom geassosieer word; dus by implikasie die altakeling van die (lodsbeeld in die na-oorlogse sii iiasie. Van die ander kant bekyk, roep die swyende kelnerfiguur die bceld op van die toelaat van vernietigende magte om die mens ten gronde te rig in dieafwesiglieid van 'n ware (Jodsbccld in die llgure wat daarmee geassosieer word.
Die iTiccs l)lywcndc indruk wat hierdie verhaal cgtcr l>y die lescr laal, is die noodlottigheid van die afgrond van die vernietigings- en selfvernictigings- draiig by die mens, soos dit iiier dcur veral die naaniwoordgebniik opgeroep word.
BIBLIOGRAFIE
BO'I'HA, Elize en N._], Snyman. 1979. Hoogtepunte in die Afrikaansc verhaalkuns. Reusei)lokboek nr. 4. Pretoria, Acadeniica.
BRINK, Andre I>. 1977. Ja n Rabie se 21. niokb<iek nr. 23. Pretoria, Academica.
C L O E I E, T.T. 1980. CJekristalliseerde verhaal: Rabie se “ Drie kaalkoppc eel tesame” . 'Tydskrif vir leUerkunde 18 (2) : 42-48, Mei.
DE VRIES, A braham H. 1983. Kortom: ’n gids by “ Die Afrikaansc kortvcrhaalboek” . Pretoria, Academica.
LUBBERS, Klaus. 1977. Typologie dcr short story. Darmstadt, Wis.scn- schaftliche Biichgesellschaft.
SPIES, Jan. 1982. Ja n S. Rabie {In P.J. Nienaber. Perspektief en profiel.
Johannesburg, Perskor).