SOSIALE WETENSKAPPE
GRAAD 7 MEMO TOTAAL: 60 TYD: 1 UUR
Afdeling A: Geografie (30) Afdeling B: Geskiedenis (30)
______________________________________________________________________________
Afdeling A: Geografie Bestudeer die volgende kaarte deeglik:
A
MALI
B
Vraag 1 Kaartwerk
1.1 12°WL & 5°OL (westerlengte en oosterlengte) (4)
1.2 10°NBr & 25°NBr (noorderbreedte) (4)
1.3 NW / NNW & ±6 000km (2)
1.4 Noordelike en westelike ( dit val ook in die oostelike halfrond, maar die grootste gedeelte is wes)
(2) 1.5
1.5.1 ± 2200km
1.5.2 Verskaf die rigting waarin jy sal beweeg soos volg:
a) OSO b) NNW
(1)
(1) (1) 1.6 Kreefskeerkring 23,5° NBr
(2)
1.7 Greenwich Meridiaan (1)
1.8 Niger- en Senegalrivier (2)
1.9 12,5°NBr en 8°WL (4)
Totaal: 30
Afdeling B: Geskiedenis Vraag 1 Die koninkryk van Mali en die stad Timboektoe gedurende die 14de eeu.
Jy het gedurende die eerste kwartaal baie oor Mansa Musa en die stad Timboektoe geleer.
1. Die Jali / Griot
(1) 2. Jali’s kom slegs uit ‘n spesifieke familie,
Hulle gebruik musiek en sang om die geskiedenis aan hul gehoor te vertel om hulle geboei te hou by die stories
Hulle sweer ‘n eed om slegs die waarheid te vertel en niks weg te neem of by te voeg nie
Hulle vertel die geskiedenis van Mali, veral die stories van die brawe dade van die leiers
(5)
3. Meld of die volgende stellings waar of onwaar is. Indien dit onwaar is, verskaf die korrekte stelling:
3.1 Onwaar, voorheen bekend as Manden Kurufaba.
3.2 Waar 3.3 Waar 3.4 Waar
(5)
4. Skryf die volgende leesstuk aangaande Abu Bakr Keita ll korrek oor.
Abu Bakr Keita ll was ook bekend as Mansa Qu. Hy was die 9de Mansa van Mali. Hy het 200 skepe gestuur om die Atlantiese Oseaan te gaan verken, maar net een het teruggekom. Daarna het hy self met 4000 skepe (2000 vragskepe en 2000 passassierskepe) vertrek om die vermistes te gaan soek en geen skip het teruggekeer nie..
(5) 1.10 Verskaf die hoofstede van die volgende state in Afrika: (6)
a) Algeriers (1)
b) Lusaka (1)
c) Lilongwe (1)
d) Kairo (1)
e) f)
Antananarivo
Dodoma (vorheen Dar es Salaam) (1) (1)
5. Description of Africa
5.1 Leo Africanus (1)
5.2 Leo was tydens sy een reis deur seerowers gevang en as slaaf aan Pous Leo X verkoop. Hy neem die Christelike geloof aan. Hy het die pous geinteresser met sy kennis van sy reise, dat die pous hom vrygelaat het, maar op voorwaarde dat hy ‘n boek skryf.
(2)
6. Bestudeer die kaart en beantwoord die vrae wat dan volg:
6.1 Die Leeu van Mali, Gonga Musa, ens.
(1)
6.2 Die Spanjaarde (1)
6.3 Eie opinie, solank dit sinvol is. (1)
7 118600kg (1)
8 Senior slawe, koninklike familielede, hoës in die weermag, lojale senior slawe, (3)
9 Djenné (1)
10 Wiskunde, chemie en fisika Sterrekunde
Medisyne en optika Geskiedenis en geografie
Regering, wette en tradisies van Islam
(3)
Totaal: 30 Groottotaal: 60