• Tidak ada hasil yang ditemukan

Graad 7 Totaal: 65 Tyd: 1,5 uur November-eksamen Vraag 1

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Graad 7 Totaal: 65 Tyd: 1,5 uur November-eksamen Vraag 1"

Copied!
8
0
0

Teks penuh

(1)

Graad 7 Totaal: 65 Tyd: 1,5 uur November-eksamen

Vraag 1

1.1 Rangskik die volgende getalle van klein na groot: (1)

−5; 10; −10; 1,5; −15

1.2 Voltooi die volgende getalpatroon: (1)

−22; ; −10; −4; 2

1.3 Die temperatuur 08:00 Saterdag is −2 °𝐶 , 12:00 word die temperatuur weer

gemeet en aangeteken as 8 °𝐶. Met hoeveel grade het die temperatuur gestyg? (1)

1.4 Bereken:

1.4.1 −8 + (−2) =

(1) 1.4.2 −5 − 5 − 5 =

(1) 1.4.3 10 − (−3) =

(1) 1.4.4 5 + (−2) − (3) =

(2) 1.4.5 −(−4) − (−2) + 6 − (4) =

(2)

(2)

1.5 Rangskik die volgende getalle in stygende orde: (3)

35 123 ; 12 × 10

2

; −35,321 ; 1, 123 ;

123

100

; 5,5 × 100

[13]

Vraag 2

2.1 Vul die ontbrekende waardes in sodat die volgende breuke ekwivalent sal wees:

2.1.1 3 11

=

121

(1)

2.1.2

2

=

√64

80

=

10

(2)

2.2 Voltooi: (5)

NB: Alle antwoorde moet in hul eenvoudigste vorm gegee word.

Gemengde getal Onegte breuk Desimaal

2.2.1

2 1 4

2.2.2

10,2

[8]

Vraag 3

3.1 Los op vir 𝑥:

3.1.1 𝑥 + 10 = 22 (1)

(3)

3.1.2 𝑥2− 5 = 20 (2)

3.2 Indien 𝑥 = 2, 𝑦 = 3 en 𝑧 = −1, bereken:

3.2.1 𝑥 + 𝑦 − 𝑧 = (2)

3.2.2 2𝑥 − (𝑦 + 𝑧) = (3)

3.2.3 𝑥2 + 𝑦3 = (3)

3.2.4 (𝑥𝑦)𝑦−𝑧2 = (4)

[15]

(4)

Vraag 4

4.1 Vul die ontbrekende twee terme in elk van die getalpratrone in:

4.1.1 5 ; 7; 10 ; 14 ;____;____ (2)

4.1.2 64 ; 32 ; 16;_____;____ (2)

4.1.3 11

2 ; 3; 41

2 ; _____;_____ (2)

4.1.4 1; ____ ; 27; 64;_____ (2)

4.1.6 Skets die volgende patroon in die ry: (1)

[9]

Vraag 5

5.1 Bereken die omtrek van die volgende figuur:

(3)

5.2 Bereken die oppervlakte van die ingekleurde gedeelte in die volgende figuur: (4)

(5)

[7]

Vraag 6

6.1 Die volgende punte uit 50 is deur leerders in ‘n Wiskunde-toets behaal.

41 33 26 14 45 23 24 27 13 33 12 44 30

6.1.1 Organiseer die data van klein na groot. (1)

6.1.2 Skryf die omvang (variasiewydte) neer. (2)

6.1.3 Wat is die moduspunt? (1)

6.1.4 Bepaal die mediaanpunt. (1)

6.1.5 Bereken die gemiddeld van die punte korrek tot die naaste heelgetal. (3)

[8]

(6)

Vraag 7

Die onderstaande tabel dui aan hoeveel selfone per dag in ‘n spesifieke area gesteel is.

7.1 Teken ‘n staafgrafiek van die gegewe inligting.

[5]

Dag Aantal selfone

1 5

2 21

3 21

4 20

5 14

6 18

7 15

(7)

Totaal: [65]

(8)

Referensi

Dokumen terkait

Vraag 5 Beskou die onderstaande 2D-vorms en beantwoord die vrae wat volg: 5.1 Lys die letters van al die geslote vorms met reguit en geboë sye.. 1 5.2 Lys die letters van al die

1 3.5 Beskou die onderstaande kegel en beantwoord die vrae wat volg: Totale buite oppervlakte = 𝝅𝒓𝒍 + 𝝅𝒓𝟐 3.5.1 Bereken die skuinshoogte 𝑙 van die bostaande kegel... 3.5.2 Bereken

Vraag 5 5.1 Beskou die volgende diagram wat aandui watter vervoermiddels die leerders in Lara se klas gebruik om by die skool te kom: 5.1.1 Hoeveel persent van die leerders in Lara se

Indien dit nie sou reën nie, is daar ’n 80% kans dat die graad 10’s gaan kamp, terwyl daar slegs ’n 30% kans is dat hul sal gaan kamp indien dit reën.. 3.1 Teken ’n Venn-diagram van die

∟ Vraag 4 4.1 Benoem die volgende tipes driehoeke: Reghoekige driehoek √ Gelyksydige driehoek √ Gelykbenige driehoek√ 3 4.2 Verskaf ’n definisie vir elkeen van die volgende

Sy het 55 verskillende kossoorte getoets en die onderstaande tabel toon die versameling van haar data, per 100 gram, van elke kossoort.. 1.1.1 Voltooi die onderstaande gegroepeerde

Indien die stelling onwaar is, maak ‘n regstelling sodat die stelling waar sal wees.. 1.1.6 Alle telgetalle is ook natuurlike

4.1 Voltooi die onderstaande tabel: 3 4.2 Voltooi die onderstaande tabel: 3 4.3 Plot die punte wat jy bereken het by vraag 4.1 en 4.2 op dieselfde assestelsel en teken die