• Tidak ada hasil yang ditemukan

memorandum vraestel 1 wiskunde graad 10 totaal: 100 punte

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "memorandum vraestel 1 wiskunde graad 10 totaal: 100 punte"

Copied!
9
0
0

Teks penuh

(1)

MEMORANDUM VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE

INSTRUKSIES

1. Die memorandum dien om moontlike oplossings vir die probleme in die vraestel aan die leerders duidelik te maak. Leerders moet bewus wees dat die meeste probleme talle moontlike oplossingsmetodes het en nie net dié in die memorandum nie.

VRAAG 1 1.1

a)

π ; √ 2 ; 1,456439879564 ….

b)

√ − x

c)

x

0

1.2

Stel x=0,99999… .

10 x=9, 999999

10 x=9,9999 …

x=0,9999

___________________

9x=9

x=1

(2)

1.3

a)

(−q−r )

2

¿(−qr)(−qr

)

¿

q

2

+2 qr +r

2

b)

(3 x+2 y )(3 x−2 y)

¿

9 x

2

−6 xy + 6 xy−4 y

2

¿9x2−4 y2

c)

81

3x−1

−27

4x

9−3

0

÷

2

−(

¿¿

4 . √ 100)

(( 1 2 )

−1

)

3

¿

= 3

12x−4

8 −3

12x

x 2

3

−(16 ×10)

= 3

12x

( 3

−4

−1)

8 x −160 8

= 3

12x

( 1 81 −1)

1 x −160 1

= 3

12x

81 .− 80 × −160 1

=

3

12x

162

1.4

a)

2 x

2

−4 x +23>−2 x

2

−14 x +15

2

− 8

(3)

10 x+ 8> 0 x> −8

10

b)

x

2

−9 x + 4 x

3

+64 = 1

x+ 4

(

x2−9x+4

) (

x+4

)

=1(x3+64)

x

3

+ 4 x

2

−9 x

2

−36 x +4 x +16= x

3

+ 64

x3−5x2−32x+16−x3−64=0

−5 x

2

−32 x−48= 0

5x2+32x+48=0

Geen rasionale oplossing.

c) A = π r

2

2 2 A= π r

2

2 A

π =r

2

2ππA=r

d)

2 (¿¿ x)

x−1

=64

1 2

¿

2

x2x

= √ 64

2

x2x

=2

2

x

2

− x=2

x2x−2=0
(4)

( x−2 ) ( x+1)=0

x=2of x=−1

1.5

Spoed Afstand Tyd

Motoris 1 (vinniger) y 360km x

Motoris 2 (stadiger) 80km/uur 360km

x+ 0,25

Tyd=afstand/spoed (15 minute is ‘n kwart uur)

x+ 0,25= 360

80 x= 360

80 −0,25=¿

4,25 uur

Spoed = afstand/tyd

y= 360

4,25 = 84,71km / uur

__________________________________________________________________________________

VRAAG 2

2.1.1 Tn=3n+1

2.1.2 Met die vertikale kolletjies word daar in elke figuur een bygetel. Met die horisontale kolletjies word daar in elke figuur twee kolletjies bygetel.

2.1.3 a)

T

6

=3 ( 6)+1=19

b)

T

17

=3 (17 )+1=52

2.1.4. 4+7+10 = 21

(5)

21+13 = 34 34 + 16 = 50 50 + 19 = 69 69 + 22 = 91 91 + 25 = 116

Die terme wat opgestel word, is 4+7+10+13+16+19+22+25. Dus sal daar na 8 figure reeds 100 kolle in totaal gebruik word.

2.2 1 ; 3 ; 5 ; 7…

T

n

=2 n−1

3 ; 5 ; 7 ; 9… Tn=2n+1

2.3 Tn=2n want elke ewe getal is of een meer as die eerste antwoord in 2.2 of een minder as die tweede antwoord in 2.2.

__________________________________________________________________________________

VRAAG 3

3.1

$ 498,99 ×13,96 = R 6965,90

3.2 .1 Deposito:

15

100 × R 14 500= R 2 175

Huurkoopbedrag:

R 14 500− R 2 175=R 12 325 A =12 325 (1 +0,125 (3))

A=R16 946,88

Maandelikse paaiement:

R 16,946,88÷ 36= R 470,75

(6)

3.2.2 R16 946,88+R2 175=R19 121,88

3.3

A=300 ( 1+ 0,09 (2) ) + 1700 ( 1+ 0,09 ( 1,5) ) +800 ( 1+ 0,09 (1) ) = R 3155

Nee, hy sal nie genoeg geld gespaar het nie.

__________________________________________________________________________________

VRAAG 4

4.1 Hiperbool in eerste en derde kwadrante Asimpotote by

x=0

en

y=3

X-afsnit by

x= −2 3

4.2 a)

g ( 1 4 ) = 4 1 −2= −7 4

b)

h (0)

is ongedefinieërd. Daar is ‘n asimptoot.

c)

y=−2

d)

x−2= 1 x

x2−2x=1

x

2

−2 x −1=0

(

x−1

) (

x−1

)

=0

x=1

4.3 a)

x

R

of

x

(−

∞;∞ )

(7)

b) Die draaipint is waar

y=−5

en

x=0

dus

(0 ;−5)

c)

y

¿

d)

0 = 1 2 x

2

−5

5= 1 2 x

2 10=x2

x=± √ 10

__________________________________________________________________________________

VRAAG 5 5.1.

Daar is in totaal 8 moontlike kombinasies.

Om 5 punte te behaal moet Neil 1 punt behaal in een rondte en 2 punte behaal in die ander rondte.

Kombinasies wat 1 punte verseker:

KKS ; KSK ; KSS ; SKK ; SKS ; SSK ….. dus 6 uit 8 kombinasies Muntstuk

Kop

Kop

Kop Stert

Stert

Kop Stert

Stert

Kop

Kop Stert

Stert

Kop Stert

(8)

Kombinasasies wat 2 punte verseker:

KKK ; SSS ….. dus 2 uit die 8 kobinasies

In rondte 1 gaan hy 1 OF 2 punte kry EN in rondte 2 gaan hy 1 OF 2 punte kry

P (5 punte oor2 rondtes )= ( 6 8 × 2

8 ) + ( 6 8 × 2 8 ) = 3 8

5.2.1

79=x+6+16+9+30−x+14−x+8

79=83− x

−4=−x

x=4

A K

6 14-x 30-x

x

9 16

8

R

(9)

5.2.2 a)

P ( A en R en K )= 4 79

b)

P ( A en R en K

'

) = 9 79

c)

P ( A )= 26 79

5.3 Twee gebeurtenisse A en B is onderling uitsluitend wanneer die moontlikheid dat A en B gebeur, nul is. Met ander woorde:

P ( A en B)=0

. ‘n Voorbeeld sou wees om die waarskynlikheid dat leerders wiskunde of wisunde geletterheid kies, te bepaal. ‘n Leerder kan nie beide wiskunde en wiskunde geletterdheid kies nie. Daar is die waarskynlkheid dat ‘n leerder wiskunde sal kies en die waarskynlikheid dat ‘n leerder wiskunde geletterdheid sal kies, onderling uitsluitend.

Verwysings:

E-Classroom. (2017). Grade10: Mathematics Worksheets.

Laridon, P., J, A., Barnes, H., Cronjé, F., Karam, R., Kitto, A., … Wilson, H. (2008). Classroom Mathematics Grade 10 Practice Book NCS. Sandton: Heinemann Publihsers.

Referensi

Dokumen terkait

Oit impliseer weer dat daar in die Geskiedenis haas min sprake van 'n absolute dogma kan wees; dat die historikus hom nie aileen besig hou met 'n kronologiese ordening van feite nie,

In die Nederlandse reg hoef ’n selfstandige onderdeel van ’n kerkgenootskap nie gerig te wees op die godsdienstige besinning of verering om oor regspersoonlikheid te beskik nie, maar

Die vraag is maar net gestel wat die Raad se houding sou wees indien daar binnekort so 'n aansoek kom, en sy besluit was dat hy nie bcswaar sou opper nie, mits die apartheidsmaatreels

Wees ’n goeie luisteraar, want dan sal mense hulle probleme met jou deel.. Vertroue sal maak dat mense op mekaar kan

4 1.1.2 Tussen watter twee opeenvolgende terme sal die eerste verskil van hierdie patroon gelyk wees aan 303?. 3 1.2 Die volgende getalpatroon het ‘n konstante tweede verskil van

Teken ‘n sketsgrafiek met die gegewe vergelyking waarop jy die afsnitte met die - en -as aantoon.. Bepaal die vergelyking van die reguitlyn wat deur die punte -4; -6 en 8; 3

Graad 4 Wiskunde November 2016 M Oberholzer In ‘n graad 4-klas moes elkeen van die 32 leerders kies of hulle die meeste van Wiskunde, Afrikaans Afr, Natuurwetenskappe NW, Sosiale

Indien dit nie sou reën nie, is daar ’n 80% kans dat die graad 10’s gaan kamp, terwyl daar slegs ’n 30% kans is dat hul sal gaan kamp indien dit reën.. 3.1 Teken ’n Venn-diagram van die