• Tidak ada hasil yang ditemukan

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 VRAESTEL 1 INSTRUKSIES

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "GRAAD 9 NOVEMBER 2016 VRAESTEL 1 INSTRUKSIES"

Copied!
5
0
0

Teks penuh

(1)

November 2016 Graad 9 M Oberholzer

GRAAD 9 NOVEMBER 2016

VRAESTEL 1

INSTRUKSIES:

Rond alle antwoorde af tot 2 desimale plekke waar nodig.

Sakrekenaars mag gebruik word, maar onthou om jou stappe te wys.

Vraag 1

1.1 Kies uit die onderstande getalle:

−3; 27;−64;

; (−5);

1.1.1 Alle irrasionale getalle (2)

1.1.2 Alle heelgetalle (2)

1.1.3 Alle natuurlike getalle (1)

1.1.4 Alle nie-reële getalle (1)

1.2 Skryf die volgende getalle in wetenskaplike notasie:

1.2.1 0,000704 (1)

1.2.2 284,500 (1)

(2)

November 2016 Graad 9 M Oberholzer

1.3.1 1.3.2 1.3.3

0,09 8,5%

0, 15

(1) (1) (3) /13/

Vraag 2

2. Vereenvoudig die volgende:

2.1 2.2

−64 (−3)(−5)

(2) (3)

2.3 ( !)"# "!$

%&! (4)

/9/

Vraag 3

3.

3.1

Bepaal die volgende produkte:

5 − 2(6 − 4 + 3) (3)

3.2 −4(2 + 3)( − 7) (3)

3.3 (4 −() (3)

/9/

(3)

November 2016 Graad 9 M Oberholzer

Vraag 4

4.1 4.1.1 4.1.2 4.1.3 4.1.4 4.1.5 4.2 4.2.1 4.2.2

Faktoriseer die volgende:

5 − 15 + 10 ()( − 16

+ 2 − 35 ( − 6) − + 6 9 −(2 − ) Vereenvoudig:

*(

*

" +

* ,* ÷*" *(* "

(2) (4) (3) (3) (4)

(3) (6) /25/

Vraag 5

5.

5.1 5.2 5.3

Los op vir : 3 ,– 81 = 0 = 15

( + 3)( − 5) = 20

(3) (2) (3)

(4)

November 2016 Graad 9 M Oberholzer +( + 2 = 0

/12/

Vraag 6

6. Gebruik die tabel hieronder om die vrae te beantwoord:

Posisie van term 2 3 4 5 Waarde van term -5 -8 -11 -14

6.1 Gee die waarde van term 6 en 7. (2)

6.2 Gee die algemene formule, in die vorm van 12 = _____

wat gebruik kan word om enige term te bepaal.

(2)

6.3 Bepaal die posisie van die term met ‘n waarde van -44. (2) /6/

Vraag 7

7.1 ‘n Motor ry 445,5 km met 24,75 liter diesel. Hoe ver kan die motor met ‘n vol tenk diesel ry as die tenk ‘n

kapasiteit van 55 liter het? (3)

7.2

7.3

Dit neem 8 mans 9 ure om ‘n bouprojek af te handel. Hoe lank sal dit 12 mans neem om dieselfde bouprojek af te handel?

‘n Belegging van R900 is na 5 jaar R1440 werd. Teen watter enkelvoudige rentekoers is die bedrag belê?

(2)

(3)

(5)

November 2016 Graad 9 M Oberholzer

7.4 Die prys van ‘n boek word in ‘n uitverkoping verminder in die verhouding 3:5. Indien die huidige prys van die boek

R450 is, wat is die uitverkopingsprys? (2)

7.5 ‘n Nuwe paar drafskoene kos R1584,60 (BTW ingesluit).

Wat was die prys van die skoene voor BTW bygevoeg is?

Vraag 8

(3) /13/

8.1

8.2

Bepaal die vergelykings van lyne AB en CD:

‘n Reguitlyn-grafiek se vergelyking word gegee as 4 − 2) = 6

(4)

8.2.1 8.2.2

8.3

8.4

Skryf die vergelyking in standaardvorm.

Teken ‘n sketsgrafiek met die gegewe vergelyking waarop jy die afsnitte met die )- en -as aantoon.

Bepaal die vergelyking van die reguitlyn wat deur die punte (-4; -6) en (8; 3) gaan.

Bepaal of die punt (1; -4) op die grafiek ) = 2 – 6 lê sonder om ‘n grafiek te teken.

(1)

(2)

(3)

(3) /13/

[95]

-4 -2 A

-6 D

C

B x y

Referensi

Dokumen terkait

Teen die agtergrond van bogenoemde was die doel van die navorsing om: • deur middel van ’n literatuurstudie te bepaal watter kriteria gewoonlik nasionaal en internasionaal aangewend

In hoofstuk 5, wat ook die slot van hierdie studie is, word die gehoorreaksie ontleed om so tot n evaluering te kom: die mate van welslae wat met die aanbieding behaal is,word bepaal,

Met ’n voorwoord deur die politieke veteraan Helen Suzman wat haar alleen- stryd as vrou in die politiek verwoord en ’n nawoord deur die nuwe politieke ster op die horison Patricia de

Graad 9 Afrikaans Huistaal Junie 2023 Vraestel 4 Literêre tekste 1 Uittreksel uit ’n roman: Die tweede verslag van ’n buitengewone ontmoeting 1 Karel en Maria het só uitgesien

MET ’N x AAN WAT U ALLES GAAN BYWOON Simposiumbywoning 28 en 29 September 2023, skemeronthaal, openingsplegtigheid, middagetes, toer deur die Engelenburghuismuseum met ’n gids dus

Vraag 5 Beskou die onderstaande 2D-vorms en beantwoord die vrae wat volg: 5.1 Lys die letters van al die geslote vorms met reguit en geboë sye... 4 Voëls Honde Katte Honde Katte

3.1 Voltooi die onderstaande vloeidiagram deur die ontbrekende waardes in te vul: 4 3.2.1 Teken die volgende patroon in die ry: 3.2.2 Beskryf in jou eie woorde hoe die aantal

Vraestel Graad 10 Totaal: 65 Tyd: 1,5 uur Kwartaal 1 – Toets – Memorandum Vraag 1 Vereenvoudig, sonder die gebruik van ‘n sakrekenaar.. Laat jou antwoord met positiewe