N U W E K R A G IN D E P A R T E M E N T FRAN S
Dr. Cliarlrs 1’. Marie is vanaf Januarie aangrstcl as Senior Lcklor in die Dcparlrniciit Fians, FIJ vir C H O . Hy hct sy MA-graarl by die I Iiiiversilrit van li^xricr hcliaal in 1971, (M A-verhandeling gepnbliseer) en sy D.PIiil. in l>y Mnll University, Kngeland. Hy het ook ’n M A (Licence) hy sy Inis-nniversiteit, Nancy, Frankryk, heliaal.
Dr. Marie liel vanaf 19fil tot 1982 poste bekiee by verskeie Engelse Universiteite, waaronder University of Bradford (Honorary Fellow). Vanaf 1977 tot einde 1978 was hy professor en hoof van die departement Frans by die Ahmadu Bello University, Nigerie.
Onder sy publikasics tel vier digbiindels, waarvoor hy in 1982 ’n dekorasie ontvang het van die Akademie van Bordeaux, en in Februarie 1983 ’n eretoekenning van die Academic Universelle de Lausanne. By twee boeke oor die literêre kriliek wat hy reeds laat verskyn het, het daar in Januarie
1983 ’n publikasie verskyn, “Jeau Giraudoux aux sources du sens” (Ed.
d'Austrasie). Sy twee jongste bockc sal vanjaar nog verskyn, nl. I'rancf Créatrice (288 p.) en l.tic Vun^nat dans h vnilf d'lsis. Hy het ’n groot aantal artikels laat publiseer f>or Giraudoux, Camus, Montherland, Alain, De Gaulle en oor die Essensialisme.
50