Narratiwiteit en die Ou Testament
J Marais
Universiteit van die Oranje Viystaat
A bstract
N arrativity in the O ld T estam ent
T he epistem ological status o f the narrative as a m ode of com m unication in the O ld T estam ent is the issue in this article. It is argued th a t the n arrativ e was delib erately chosen as a m eans of com m unication because ontologi- cally it is a m ode o f existence, in te rp re ta tio n and fam i
liarization. In the article the fiction-versus-fact d e b a te is broadly discussed. A textual ap p ro ach , in w hich the sem iotic value o f the specific structuring o f th e narrative discourse is adequately acknowledged, is put forw ard.
1. INLEIDING
D ie lite rê re b en ad erin g tot die O u -T estam en tiese n arratiew e w ord alg em een as ’n altern atiew e p arad ig m a in die B ybelw etenskappe aanvaar. O o r d ie filosofiese uit- g an g sp u n te w at h ie rd ie nuwe p arad ig m a te n grondslag lê, b estaan d a a r e g te r nog weinig eenstem m igheid. H eelw at p roblem e van filosofiese en epistem ologiese aard vereis steeds aandag. D aar bestaan byvoorbeeld nog heelw at m eningsverskil o o r die epistem ologiese aard van die narratiew e, hetsy as historiese ó f fiksionele narratiew e.
D ie v raag w aaro m d ie O u -T estam en tiese skryw er ju is d ie n a rra tie w e m o d u s van kom m unikasie gekies h et om a a n sy oortuigings gestalte te gee, bly ook nog onvol- ledig beantw oord. ’n V erd ere vraag is of h ierd ie O u -O o sterse n arratiew e m et be- hulp van m o d ern e W esterse lite rê re teo rieë b e stu d e e r kan w ord e n w at d ie rasio- naal ag ter sodanige bestudering b ehoort te wees.
D ie doel van hierdie artikel is om die aard van n arratiw iteit as sodanig e n soos dit in die O u-T estam entiese narratiew e voorkom vir bespreking op die tafel te plaas.
D ie eerste vraag w at gestel word, is w aarom die O u-T estam entiese skryw er juis die
ISSN 0259 9422 - HTS « / ? (1993) 637
Nairatiwitcit cn die Ou TcsUment
n arratiew e m odus van kom m unikasie gekies h e t om sy b o o dskap te kom m unikeer.
’n T w eede afdeling behels die vraag na die epistem ologiese a ard van die v erhaal as historiese e n /o f fiksionele verhaal.
2. NARRATIEWE ONTOLOGIE
D ie term n a rra tie w e ontologie w ord gebruik binne ’n sek ere denkrigting w aar die n a rra tie f nie bloot as ’n iiterêre vorm gesien w ord nie, m aar as ’n wyse van bestaan en veral as ’n wyse van in terp re tasie van die b estaan. D it is ’n relatief nuwe denk
rigting in die g e e ste sw e te n sk a p p e en v e rd ie n dus aan d ag vir d ie reed s b e h a a ld e sowel as die p otensiele resultate. D ie n arratiew e ontologie h et ’n wye toepassing in verskeie d issiplines w at m et die Bybel g em o eid is (H a rd m e ie r 1986:89) e n is dus r e le v a n t v ir d ie B y b e iw e te n sk a p p e . D it w o rd o n d e r a n d e re in die p a s to ra a t, onderrig en prediking gebruik.
Die m ens se narratiew e verm oe word aan sy linguistiese verm oë gekoppel. Soos wat die m ens ’n aangebore linguistiese verm oë het, het hy ook ’n narratiew e verm oe.
O m dat hy talig dink en ervaar, is hy voordurend besig om die w êreld om hom te be- noem . Hy k o m b in eer en in te rp re te e r so sy ervarings d eu r ’n n a rra tie f saam te stel uit dit w at hy e rv a a r h e t (B u ttrick 1987:6-11; Schneidau 1986:133-134). D eu r die n a r r a tie f is hy b esig om v e rsk ille n d e p e rse p sie s saam te g ro e p e e r en in ’n ver- s ta a n b a re vorm te g iet. D ie a k tiw ite it van v e rte llin g is d u s ’n wyse w a a ro p die naiew e ervaring van individuele entiteite in die w erklikheid m et m ek aar en m et die self in verband gebring en g eïn terp reteer word.
B uttrick (1987:10) m aak die saak v e rd e r duidelik. Hy re d e n e e r d a t die m ens d eu r sy linguistiese verm o e die w êreld soos hy dit le e r ken, b en o em . D eu r ’n v er
haal gee hy e g ter uitdrukking aan sy selfverstaan o f identiteit binne d aard ie w êreld (B u ttrick 1987:10). D ie m ens se bew ussyn van sy eie b e sta a n in die w erk lik h eid kom tot uitdrukking in die verhaal d eu rd at die ek van die v erteller in relasie tot die w erklikheid geplaas word. O p hierdie wyse m aak die verteller sy verlede, m et an d er w oorde dit w at hy to t dusver erv aar het, relev an t d e u r dit in ’n v e rh a a l m et a n d er ervarings te kom bineer. Hy in te rp re te e r dit ook d eu r die verbande w at in die n a rra tief tussen die verskillende elem en te van die ervaring gelê word.
Schneidau (1986:136) is van m ening d at die n arratief die m ees basiese wyse van in te rp re ta sie van die w erklikheid is. D ie n arratiew e m odus van kom m unikasie is d aaro m ook vir alle m ense v erstaan b aar en b etrek die le se r/lu is te ra a r oral w aar dit voorkom . Hike m ens het ’n natuurlike en p re-teo retiese toegang tot die wyse w aar
op n arratiew e die w erklikheid representeer. H ierdie naiew e wyse van w erklikheids-
in te rp re ta s ie m a a k die n a rr a tie f ’n u ite rs g esk ik te k o m m u n ik a sie m id d e l vir die kom m unikasie van geloofservaring soos in die O u T estam ent.
D eu r ’n verhaal o o r die verlede te vertel, w ord die verlede sinvol o m d at die ver- lede vanuit die persp ek tief van die h ede vertel word. O p hierdie wyse w ord die v er
lede vir ’n enkeling o f ’n groep deel van en relevant vir die h ede gem aak (Schneidau 1977:182-184). D ie individu o f groep kry ook sy id en titeit d eu r die v erhaal o m d at hy ná o f in so ’n verhaal iem and m et ’n verlede is. H erion (1981) het ook gewys ho ed at verskillende sosiologiese entiteite, dit wil sê sosiale strata in ’n gem eenskap, die sto ries oor die verlede kan m anipuleer om die situasie van die hede te regverdig. Tw ee verskillende groepe sal dieselfde verlede op verskillende wyses h an tee r om dat beide g ro e p e se h e d e verskil. ’n N a rra tie f k an dus te m p o re e l v a n u it tw ee ideologiese perspektiew e funksioneer. D it kan vanuit die ideologiese p ersp ek tie f van die hede op die verlede fokus o f dit kan vanuit die ideologiese p ersp ek tie f van die verlede op die hede fokus.
D ie n a rra tie f is dus ’n wyse w aaro p die m ens h o m self en sy v erled e verstaan.
D ie g ro o tste epistem ologiese belan g van die n a rra tie f is w aarskynlik d a a rin gelee d at dit kennis van die verlede fam iliariseer (W hite 1978:86). B ep aald e gebeure uit die verlede is deu r Israel onthou om dat dit relevant vir die hede was. D aar is in el- ke gem eenskap en individu sekere sosiologiese en ideologiese ten d en se w at die o n t
hou van se k e re g e b e u re uit die v e rle d e b ein v lo ed (H e rio n 1981:27). D it is dus h ie ru it d u id e lik d a t n a rra tie w e en v eral o ok die O u -T e s ta m e n tie s e n a rra tie w e te n d e n s ie u se lite r a tu u r is. A lhoew el die O u -T e sta m e n tie se n a rra tie w e beslis ’n e ste tie se k o m p o n en t het, is hulle nie in die e e rs te plek te r w ille van d ie e ste tik a g esk ry f nie, m a a r te r w ille van die k o m m u n ik asie v an ’n g e lo o fse rv a rin g in die w erklikheid.
Die persp ek tief van die o u teu r bepaal hoe sekere g ebeure in die n a rra tie f vertel sal w ord. G e e n g e b e u re is in trin siek tragies, kom ies ensovoorts nie (W hite 1978:
20). Tw ee ou teu rs kan na dieselfde g ebeure kyk en die een kan die kom iese daarin sien en dit as sodanig in ’n n arratief aanbied. D ie a n d er een kan die tragiese daarin sien en dit op sodanige wyse aanbied. D ieselfde feite kan dus verskeie perspektiew e dien o f b en u t w ord om verskeie perspektiew e m ee te staaf. ’n O u te u r k o n stitu eer nie die w erklikheid om hom nie, m aar hy m aak d it v e rsta a n b a a r d e u r dit vanuit ’n b epaalde p e rsp e k tie f en tem a aan te bied. D it is op h ierd ie pu n t d a t die n a rra tie f w eereen s ’n m odus van in te rp re ta sie van die o u te u r se w aarn em in g van die w erk
likheid is. Hy bepaal ’n beginsel van seleksie in term e w aarvan hy die historiese stof in ’n n a rra tie f se le k te e r en stru k tu reer. D ie g eb eu re v ertel nie h u lleself nie, m aar m oet d e u r ’n w a a rn e m e r v ertel w ord (M iller 1974:461). D ie v e rte lle r v e rte l die g ebeure soos wat hy dink dit m oes gebeur het, laat uit w at hy as onbelangrik beskou,
J Manás
ISSN 0259 9422 = HTS 49/3 (1993) 639
Nairatiwitcit en die Ou Tcstiuncnt
b ek lem to o n die g eb eu re w at hy as belangrik beskou en wys die verhoudings w at hy as belangrik beskou, uit. H y gee betekenis en inhoud aan die g ebeure d eu r dit rond- om ’n sek ere p ersp ek tie f te struktureer.
’n N a rra tie f o n ts ta a n dus o m d at d a a r w edyw erende persp ek tiew e b estaan . ’n N a rra tie f m o et op te n m inste tw ee m an iere vertel kan w ord om ’n b estaan sreg te kan hê. D ie v e rte lle r/o u te u r m oet daarvan oortuig w ees d a t die p ersp ek tie f wat hy op die g e b e u re h e t die b este o f die naaste a a n die w aarheid is o f d at d it (vir horn) sek ere b elangrike leem tes in die b estaan d e n arratiew e o o r die o n d erw erp vul. Hy kan o ok oo rtu ig w ees d a t sy n a rra tie f sek ere pro b lem e a a n die o rd e stel en oplos- sings, w at an d er b estaan d e narratiew e nie doen nie, uitwys. D an eers w ord ’n n arra
tie f sinvol, o m d at d it ’n spesifieke p e rsp e k tie f kan w eergee (W h ite 1978:18) e n ’n b epaalde in terp retasie van die w erklikheid verteenw oordig.
O m d a t die historiese n a rra tie f die p ersp ek tie f van ’n v e rte lle r o f o u te u r w eer
gee, is dit reed s ’n in terp re tasie (Schneidau 1977:177). N uw e feite w ord in die ou p atro n e van die geskiedenis gegiet en g ein terp reteer (W aldm an 1980:9) o f ou patro- ne w ord vanuit nuwe feite en perspektiew e h e rin te rp re te e r. D ie feite staan dus in d ien s van d ie in te rp re ta sie e n die p ersp ek tie f. D a a r m o et ook in g ed ag te gehou w ord d a t elke n a rra tie f ’n abstraksie is aangesien g een p ersp ek tie f en interpretasie volledig is nie (W hite 1978:90). D it is slegs ’n aanbieding o f in terp re tasie vanuit een perspektief. E lke n a rra tie f is dus altyd ‘my n a rra tie f, m et a n d er w oorde, die storie soos deu r een spesifieke persoon gesien.
’n V erd ere funksie van die n arratief is d at die w erklikheid en die ideaie d eu r ’n vertelling o o r die verlede m et m ekaar in verband gebring w ord (K ort 1988:10). Vol- gens K ort (1988:10) verskaf die n a rr a tie f’n onderliggende een h eid aan die menslike ervaring. D it bind die w erklikheid e n ervaring saam nog v oor dit d e u r analitiese denke geskei word.
D ie n a rra tie f vervul ’n belangrike funksie d e u rd a t dit die verskille tussen kul- ture oorb ru g (K ort 1988:8). In b epaalde gevalle w aar die linguistiese verskille die k om m unikasie tussen k u ltu re bem oeilik, o o rb ru g narratiew e juis hierdie verskille o m d at dit ’n m eer basiese sem iotiese aktiw iteit is w at d eu r m ense van alle kulture g e in te rp re te e r kan w ord. D aar is u iteraard ook beperkings op die kom m unikasie- verm oë van n arratiew e, m aar P ropp (1975) het reeds duidelik aangetoon in w atter m ate die n a rra tie f ’n sem iotiese stru k tu u r is w at die b ep erk in g s van taal te bowe gaan.
D ie n a rra tie f is ontologies belangrik d eu rd at dit die m ens se b estaan in die tyd verreken. D ie n a rra tie f is ’n ‘tyd-ding’ (‘tim e-thing’ volgens Scholes 1981:205). D it vertel van die m ens se bestaan in die tyd (C om stock 1986:121). D eu rd at dit ’n pat- ro o n aan d ie tyd gee, g ee d it sin a a n die lew e en v erd ry f die v re e s vir die dood
(R u sen 1987:2). E lke m ens het ook ’n b esef van n arratiw iteit o m d at elk e m ens in die lewe ro n d o m horn die basiese tem p o rele aspekte, naam lik ’n begin, m iddel en einde, van ’n n a rra tie f raaksien (B uttrick 1987:11-13).
D ie stellin g kan dus h ier g em aak w ord d a t die n a rra tie f in sy o n to lo g iese sin besiis in die O u T estam en t b en u t word. D ie n a rra tie f gee uiting aan die O u-T esta- m entiese skrywer se verstaan van die geskiedenis. Schneidau (1977:1-49) en an d ere het aan g eto o n h o ed at die O u-T estam entiese sam elew ing en id eo logie/kosm ologie w at die O u-T estam entiese narratiew e ten grondslag lê, van m itologiese sam elewings verskil. D ie belangrikste verskil is d aarin gelee d a t d a a r in die O u -T estam en tiese n arratiew e m et ’n lineêre geskiedsiening en m onoteism e in kontras m et die sikliese geskiedsiening en politeism e van d ie m itologiese sam elew ings gew erk w ord. G od staan bo en buite die kultuur en die n atu u r en kan in beide die kultuur en die natuur ingryp. D ie n a rra tie f is ’n uiters geskikte d ra e r om aan hierdie ideologiese onder- skeid uitdrukking te gee. Alhoew el d aar m eningsverskille tussen g eleerd es bestaan o o r die aa rd en om vang van die verskille tussen gen o em d e tw ee ideologieë, m aak selfs ’n k ritik u s van h ie rd ie g o d sd ie n sh is to rie se o n d e rsk e id in g s soos S te rn b e rg (1987:87-89) dit duid elik h o ed at d ie n a rra tie f sek ere ideologiese asp e k te van die O u -T e sta m e n tie se kosm ologie d ram atiseer. D ie n a rra tie f as teks v ero n d erstel ’n lineêre geskiedenis op die vlak van die gerefereerd e w erklikheid. D it laat ruim te vir G od se b etrokkenheid in die geskiedenis en vir ontw ikkeling in die geskiedenis. Dit staan in sk erp kontras m et die sikliese geskiedsiening van die m itologiese kulture w aar alle gebeure van ’n herhalende aard is. D ie n a rra tie f is ook u itm untend daar- voor geskik om die epistem ologiese onderskeid tussen G od en die m ens te d ram ati
s e e r (S te rn b e rg 1987:129-158, vergelyk ook M arais (1989) vir ’n b esp rek in g van fokalisasiestrategiee in die O u-T estam entiese narratiew e).
E lk een van die aspekte w at hierbo g enoem is, sou v e rd e r uitgew erk kon w ord ten opsigte van hulle toepassing in die O u -T estam en tiese n arratiew e. So ’n volle- dige b espreking val e g ter buite die doelstelling en om vang van hierdie artikel. D it kan hier blo o t gestel w ord d at die O u -T estam en tiese n arratiew e die in terp re tasie- m odus, die v oorw etenskaplike 4com m unikasie-m odus, die identifikasie-m odus van die ervaring van die O u -T estam entiese m ens is. D ie O u-T estam entiese narratiew e
‘d r a ’ d u s te n o p s ig te v an ’n v e r s k e id e n h e id o n to lo g ie s e a s p e k te d ie id e o lo - g ie/teo lo g ie van die O u T estam ent.
J Uanás
3. HISTORIESE nKSIONAIJTElT IN DIE OU TESTAMENT
Die veelvoudige voorkom s van verh alen d e lite ra tu u r in die O u T estam en t is ’n feit wat nie ontken kan w ord nie. Inteendeel, die hele Bybel is uiterlik in ’n narratiew e
ISSN 0259 9422 - UTS 49/3 (1993) 641
NairatiwUcU cn die Ou Testament
vorm gegiet m et ’n begin, m iddel einde (K ort 1988:2). D ie epistem ologiese a ard en w aarde van die narratiew e is eg ter nog geen uitgem aaiite saak nie. D it is belangrik om die e p iste m o lo g ie se a a rd van die n a rra tie w e in die O u T e sta m e n t te b ep aal o m d at dit uiteindellik die wyse van bestudering van die n arratiew e b epaal. Indien die literêre aard van die O u-T estam entiese narratiew e b e re d e n e e r kan word, sal dit verskeie im plikasies hê, o n d er an d ere vir die epistem ologie. D ie bespreking in hier- die afdeling het dus as p ro b leem stellin g die vraag o f d a a r in h e re n te lite rê re eien- skappe in die O u -T estam en tiese narratiew e is w at die leser dwing om (ook) literêr m et die n arratiew e om te gaan en of dit ’n kwessie van voorkeur vir die leser is of hy die narratiew e op ’n literêre wyse wil lees o f nie.
D ie p ro b leem soos hierbo gestel, kan op verskeie wyses b e re d e n e e r w ord. D ie eerste m oontlikheid is om op deduktiew e wyse aan te dui d at d a a r wel literêre stra- tegiee in die O u -T estam en tiese narratiew e voorkom en d a t die n arratiew e dus self d aaro p a an sp raak m aak om lite rê r b estu d eer te w ord, 'n V oorbeeld hiervan is die studie van M arais (1989) w aarin aangetoon is d a t fokalisasie as literêre strategie wel in die O u -T estam entiese narratiew e benut word.
Die tw eede wyse van bered en erin g behels d a t d aar induktief bewyse aangevoer word dat die n arratiew e bedoel is om literêr gelees te word. D it behels o n d er m eer historiese rekonstruksies w at outeursintensie, literêre geskiedenis en die vergelyking m et an d er literatu u r uit dieselfde tydvak insluit. In hierdie afdeling sal kortliks aan die tw eede wyse van bered en erin g aandag gegee word. D it is belangrik om daaro p te let d at e lk e e n van h ierd ie b en ad erin g s ’n eie filosofiese o n d erb o u h et w at ver- reken m oet word, m aar nie in hierdie artikel in detail h an tee r kan w ord nie.
V erskeie g elee rd es het reed s die tipe n a rra tie f w at in die O u T estam en t v oor
kom as historiese o f g eh isto riseerd e fiksie (historicized fiction) beskryf (Scheidau 1977:215, S ternberg 1987:24, 29, 34-35). So ’n aanduiding im pliseer d at die verhale fiktief is m et ’n historiese kern en ’n m indere o f m eerdere m ate van historiese ver- wysing. A lter (1981:25) is van m ening dat dit m eer korrek sou w ees om in die m ees- te gevalle van fiksionele of gefiksionaliseerde geskiedenis (fictionalized history) te p raat. In hierdie artikel w ord voorkeur aan die stan d p u n t van A lter verleen om dat dit reg laat geskied aan sowel die historiese karakter van die O u -T estam entiese n ar
ratiew e as a a n die kreatiew e, literêre verw erking van sodanige geskiedenis. Sowel S chneidau (1977:1-49, 215) as S ternberg (1987:30-35) aanvaar ook dat die O u-T es
ta m e n tie se n a rra tie w e h isto rie s is, m et a n d e r w o o rd e, die n a rra tie w e verwys na w erk lik e h isto rie se g e b e u re o f ervaring. D a a r kan dus in aan slu itin g by h ierd ie g eleerd es aanvaar w ord dat die O u-T estam entiese n arratiew e historiese narratiew e is.
D ie v raag o n ts ta a n o f al die n arratiew e ewe h isto ries o f fiksioneel is en o f ’n fu n k sio n ele o n d ersk eid tussen die versk illen d e tipes n a rra tie w e g e tre f k a n /m o e t word. D ie m ate w aarin sommige van hierdie historiese narratiew e ‘gefiksionaliseer’
is, is die o n d erw erp w at v e rd e r in hierdie afdeling b esp reek sal w ord. W aterdigte skeidings o f onderskeidings te n opsigte van hierdie p ro b leem is e g te r nie h aalb aar nie.
D a a r k an in h o o ftre k k e d rie ‘tip e s’ O u -T e sta m e n tie se n arratiew e o n d ersk ei w ord. D ie e e rste is ’n volledig fiksionele n a rra tie f w aarvan die v erh aal van R u t ’n m o o n th k e v o o rb eeld kan w ees, ’n A n d er so o rt is ’n volledig h isto riese n arratief.
D ie laaste m oontlikheid behels ’n m engsel van die tw ee. D ie p ro b le e m w at eg ter ontstaan, is d at d aar verskillende k riteria aangelê w ord in term e w aarvan ’n verhaal as fiksioneel, h istories o f ’n m engsel van die tw ee g eid en tifiseer kan w ord. In die m eeste verhale h et dit onm oontlik gew ord om die ak k u raath eid van historiese ver- wysings (volledig) te bepaal. D ie w erklike g eb eu re is so verw erk rondom perspek- tiewe en tem as dat dit onm oontlik gew ord h et om die w erklike g eb eu re uit die teks- tuele gegew ens te rek o n stru eer (Frye 1982:40). D ie verskille tussen eksponente van die verskillende historiese benaderings getuig van hierdie probleem . D ie probleem sou m et ’n fundam entalistiese stelling, d a t alles w at in die Bybel staan net so gebeur h et, van d ie tafel gevee kan w ord. In so ’n geval w ord ’n b e ro e p op ’n onkritiese geloof ged o en om die p robleem op te los. D a a r is e g ter ’n a n d er (m e e r vrugbare) wyse w aaro p h ierd ie p ro b leem h a n te e r kan w ord. D it is ’n tek stu ele benadering, soos d eu r K ort (1988) voorgestel, w aar die skeiding tussen feit en fiksie o f gebeure en teks kleiner word, m aar w aar die tekstuele verwysings wel deeglik verrek en word.
’n G ro o t p ro b leem ro ndom die ondersk eid in g tussen geskiedenis e n fiksie het o n tstaan d e u rd a t die onderskeiding ’n volw aardige epistem ologiese skeiding in die historiografie gew ord het. S ternberg (1987:25) stel dit duidelik d a t die geskiedenis nie ’n stel feite is nie, m aar ’n diskoers w at aan sp raak d aaro p m aak dat dit ’n w eer- gawe van w erklike g ebeure is. N et so is fiksie nie onw aar nie, m aar ’n diskoers wat a a n s p r a a k m a a k op vrye sk e p p in g (in v e n tio n ), ’n F ik sie -sk ry w e r w o rd v an ’n geskiedskryw er onderskei, nie om dat hy feite vermy nie, m aar o m d at hy onafhanklik van feitelikhede is. Beide gebruik feite, die een is net op ’n a n d er m anier d aaraan gebonde as die ander, of glad nie d aaraan gebonde nie (S ternberg 1987:29).
Die im plikasie hiervan is dus, soos N el (1989:7-8) tereg aan d u i, d a t die histor
iese v raag in die b e stu d e rin g van so d an ig e te k s te van se k o n d é re b ela n g is. D ie vraag na die betekenisopbou van die teks soos die tekstuele gegew ens dit kom m uni- keer, verkry die p rim aat. T ekste, hetsy h isto ries o f fiksioneel, w ord in term e van hulle w aarheidsaanspraak gelees. H ierdie w aarheidsaansprake staan baie selde, in- d ien ooit, in ’n e e n -to t-e e n -re la sie m et die ‘w a a rh e d e ’ w at die sto rie ko n stitu eer.
J Manás
ISSN 0259 9422 ■= UTS 49/3 (1993) 643
Nairatiwitcit en die Ou Testament
A angesien h ierb o reeds verm eld is d at die O u -T estam en tiese n arratiew e tendensi- eu se lite ra tu u r is, sal sow el die literêre aard as die tendens (geloofskom m unikasie) in die bepaling van die w aarheidsaansprake en in die bestudering van die teks verre- ken m oet word.
Die feit d at die diskoers van die O u -T estam en tiese n arratiew e literêr is, impli- se e r nie d a t d it nie histories is nie (S tern b erg 1987:30-31). D ie O u -T estam en tiese n a rra tie w e m a a k se lf d a a ro p a a n sp ra a k d a t d it h isto rie s is (S te rn b e rg 1987:31).
O n d e r die b esk erm in g van id e o lo g ie /te o lo g ie is die geskiedenis k re a tie f verw erk so d a t d ie verskil tu ssen feit e n fiksie in som m ige gevalle glad n ie m e e r d u id elik ondersk eib aar is nie (S ternberg 1987:34).
Vir die doel van hierdie artikel w ord saam m et K ort (1988:11) aan v aar d a t fik- sionele en historiese n arratiew e tw ee verskillende aktualiserings van altern atiew e m oontlikhede binne die narratiew e vorm is. In literêre term e gestel, kom dit daarop n e e r d a t d ie n arratiew e van d ie O u T estam en t, w at die fa b u la b etref, m eestal aan historiese feite g ekoppel is. D it is dus onm oontlik om die a k k u raath eid van som mige verwysings in som m ige narratiew e volgens historiese beginsels na te vors. W at die sjuzet betref, w ord egter in ’n groot aantal van hierdie verhale literêre strategieë benut w at literêr bestu d eer b eh o o rt te word. In die literêre bestudering van die O u- T estam entiese narratiew e w ord die intensie van die diskoers dus verreken. H ierdie intensie is in som m ige van d ie n arratiew e dié van die fiksionele, lite rê re kom m u- nikasie van die teologiese inhoud. D ie vertellinig is dus ’n wyse van kom m unikasie o o r die w erklikheid. D ie on d ersk eid en d e aard van hierdie kom m unikasie lê in die on d ersk eid en d e stru k tu rerin g van die kom m unikasie en nie in die e n titeite o f feite van die storie nie.
D ie te rm ‘h isto rie se fik sie’ wil dus g een sin s a fb re e k d o en aan d ie histo riese k a ra k te r van die O u -T estam entiese narratiew e nie. D it wil juis, in teenstelling m et
’n term soos ‘m ite’, erken dat die O u-T estam entiese narratiew e wel histories is o f ’n historiese kern kan hê. D it wil eg ter ook aandui d a t die O u -T estam en tiese n a rra tiewe nie geskiedskrywing in die m oderne, W esterse sin van die w oord is nie. D it is verw erkings van die geskiedenis wat sekere estetiese verw erkings m et die doel om ’n boodskap effek tief te kom m unikeer, insluit (S tern b erg 1987:1-3). D ie feit d a t die O u -T e sta m e n tie se n a rra tie w e (o o k ) esteties van aa rd is en dus lite rê r b e stu d e e r b eh o o rt te word, kan dus as uitgangspunt geneem word. D ie presiese estetiese aard en w aarde van die narratiew e, die literêre konvensies w aarvolgens gekom m unikeer w ord en verskeie a n d e r literêre vrae m oet egter nog uitgeklaar word.
D a a r kan nou kortliks gekyk w ord na die re su lta te van studies w at narratiew e kom m unikasie in die O u -T estam en tiese n a rratiew e as u itg an g sp u n t het. H ierdie bespreking p reten d eer nie om volledig tc wees nie.
D it is veral Schneidau (1977) en A lter (1981:25-26), op v o etsp o o r van Schnei- dau, w at aan g eto o n het h o ed at die O u-T estam entiese n arratiew e m e t die kosm olo- gie van die O u O oste in spanning staan. In teenstelling m et die ‘geslote’ siening van die geskiedenis in die m itiese sam elew ing is d aar ’n ‘o op’ siening van die geskiedenis in die O u-T estam entiese narratiew e (Jobling 1983:90). D ie O u -T estam en tiese n ar
ratiew e v erteen w o o rd ig dus ’n rad ik ale b reu k m et die heid en se, m itiese kosm olo- giee. Schneidau (1977) toon ook aan in w atter m ate die O u -T estam entiese n a rra tie we ’n kritiek op die m itologiese denke is.
V anuit ’n kultuurhistoriese persp ek tief het Schneidau (1977) aan g eto o n hoedat d aar in die O u-T estam entiese narratiew e w egbeweeg word van die sikliese (geslote) kosm ologie van die sam elew ings van die O u O oste. V olgens hierdie denkstruktuur is d ie g esk ied en is b lo o t ’n h erh alin g van vasgesteide p atro n e. O ok die m ens is ’n slagoffer van hierdie sikhese herhaling.
In die O u -T estam en tiese narratiew e ho ef alles nie m eer in die voorafbepaalde m itologiese stru k tu u r in te pas nie, w ant G od is tra n se n d e n ta a l e n h an d el volgens vrye keuse in die geskiedenis (Schneidau 1977:3; vergelyk die res van die boek vir ’n volledige b esp rek in g ). In die O u T e sta m e n t w ord m e t ’n lin e ê re siening van die geskiedenis gew erk. V eranderlikheid, teenstrydighede en al die paradokse van die m e n s lik e b e s ta a n k an nou d e u r m id d el v an n a rra tie w e g e k o m m u n ik e e r w ord (S chneidau 1977:146-147). D ie kosm ologie is nie m eer geslote soos in die m itolo
giese sam elew ings nie. D it is o op vir G od se ingrype, vir o n v e rk laarb aarh ed e, vir karaktergroei, ensovoorts.
Fiye (1982:9) w erk m eer vanuit ’n literêre benad erin g en m et universele, m ito
logiese d en k stru k tu re van die korporatiew e bewussyn van die m ensdom . Hy noem die m itologiese d enke ‘m etafo riese’ denke. H ierd ie d enke aan v aar ’n eenheid tus- sen G o d (e ) en die n atu u r en funksioneer op grond van ’n geslote p aradigm a w aarin elke m ens en g e b e u re bloot binne die p arad ig m a ingepas w ord. D a a r is dus nooit ruim te vir verandering en vernuwing nie.
H ie rte e n o o r identifiseer Frye (1982:9-10) ’n m etonim iese d e n k stru k tu u r by die O u -T estam en tiese skrywers. D it stem o o re e n m et w at Scheidau geidentifiseer het, m aar m aak verder duidelik d at die m etonim iese den k stru k tu u r ook op die literatuur
’n invloed het. O ok in die literatu u r het die skrywer van die O u T estam en t, anders as in ’n m ito lo g iese sam elew ing, die vryheid om m et m o o n tlik h e d e e n selfs on- m o o n tlik h ed e te ek sp e rim e n te e r, k a ra k te rg ro e i to e te laat, ’n spanningslyn in die geskiedenis te sien, ensovoorts. V olgens Frye (1982:10) lei m etonim iese denke tot
’n m o raliseren d e en rasio n aliseren d e b en ad erin g . D ie ontw ikkeling van m agiese d enke to t po etiese denke im pliseer artistiek e vryheid (Frye 1982:25). H ieru it kan afgelei word dat die O u-T estam entiese skrywers, binne die raam w erk van historiese
JM anás
ISSN 0259 9422 = UTS 49/3 (1993) 645
Narratiwitcit cn die Ou Testament
en teologiese beperkings w at d eu r die sam elew ing e n hulle geloof op hulle gelê is, artisties k re a tie f w as in die opskrifstelling van die verhale. H ulle h et geput uit die b esk ik b are estetiese en m enslik v e rsta a n b a re b ro n n e w at to t hulle beskikking was ten einde die geloofsboodskap, w at hulle oortuiging was, te kom m unikeer.
A lter (1981:15-22,157) m aak ’n sterk saak daarvoor uit d a t die estetiese vorm in die O u-T estam entiese narratiew e die religieuse inhoud dra e n dit ten voile to t sy reg la a t kom . A lte r (1981:60) is van m ening d a t d ie u n ie k h e id van d ie Isra e litie se g elo o f hulle skrywers to t die hoe estetiese vorm gew ing van hulle godsdiens gedryf het. W hybray (1983:83) wys eg ter d aaro p d a t V on R ad (1984:166-224) bew eer het d a t die lite rê re strateg ieë w at in die O u -T estam en tiese n arratiew e b e n u t w ord self
’n historiese ontw ikkeling deurgem aak het. A lhoew el W hybray (1983:83) toegee dat die un iek e geloof van Israel wel ’n rol te speel gehad h e t in d ie lite rê re prestasies van O u-lsrael, m een hy tog d at Von R ad se standpunt oorw eging verdien.
In sy studie w erk A lter (1981) glad nie a-histories nie. Hy erk en die feit dat nie alle problem e in die O u-T estam entiese narratiew e d eu r literêi.”; strategieë verklaar- b aar is nie. Tog gaan hy van die standpunt uit d at die historiese kritiek eers toege- pas m oet w ord w an n eer dit onm oontlik blyk om ’n sinvolle lite rê re verklaring vir ’n leks aan te bied. H ierd eu r illustreer hy ’n belangrike beginsel van die literêre bena- d ering, naam lik d a t die w an tro u e sta n d p u n t te n opsigte van ’n teks verw erp word.
D it im pliseer d a t d ie leser as uitgangspunt aan v aar d a t ’n b ep aald e teks ’n sinvolle sem iotiese geheel vorm e n d at die leesakt tot betekenisontginning lei. D it lyk na ’n v ru g b aard er b en ad erin g as die histories-kritiese p aradigm a w aar die toestand, ont- staan en sam ehang van ’n teks by voorbaat bevraagteken word.
A lter (1981:47-63) se siening van literêre konvensies soos die ‘type scene’ dui op die feit d a t hy elk e lite rê re teks wel te e n ’n historiese agtergrond lees. D it is o n m oontlik om ’n teks volledig a-histories te lees, aangesien d ie ekstra-tekstuele ver- wysings in ’n teks die (h isto riese) kennis van ’n leser aktiveer e n d a a ru it betekenis genereer. O p hierdie m anier kan A lter die geloofsdoel w aarm ee die O u-T estam en- tiese n arratiew e geskryf is m et ’n literêre benad erin g versoen. V olgens hom is die O u -T e sta m e n tie se n arratiew e p rim ê r m et ’n geloofsdoel geskryf, alhoew el dit nie uitsluitlik m et d a a rd ie doel geskryf is nie. D ie o u teu rs h e t ook m et fiksionele as- p e k te so o s k a ra k te rise rin g , d u b b elsin n ig h eid e n iro n ie g e ë k sp e rim e n te e r (A lter 1981:46). D aar is ook by g eleen th eid m et die oog d a a ro p geskryf d a t die leser die teks m oet geniet.
K ort (1988:97-133) sluit op ’n baie belangrike wyse by A lter se konsep van lite- rê re konvensies a a n m et sy b esp rek in g van die in te rte k s tu a lite it van die Bybelse teks. Sy sta n d p u n t is d a t d a a r in die O u T estam en t sek ere tipiese tek stu ele eien- skappe soos h erh a a lb a a rh e id en stabiliteit voorkom (K ort 1988:106). H ierd ie uni-
v ersele asp ek te w ord g eb ala n seer d e u r die p a rtik u la rite it in elke teks. In die O u- T estam entiese narratiew e is d aar dus voortdurend ’n balans tussen teks en interteks (K ort 1988:106-109). D ie interteks is in hierdie geval die literêre konvensie o f ges- kiedenis w at as agtergrond dien vir die konvensies van die huidige teks. In die O u- T e sta m e n tie se n arratiew e is die am p van rig te r byvoorbeeld as in tertek s b aie be- langrik. H ie rte e n o o r is die individualiteit w at aan elke rig te r gegee w ord van n et soveel belang (K ort 1988:107). K ort (1988:108) dui ook aan h o ed at die Bybelse teks
’n interteks vir m oderne literatu u r is. Frye (o n d er an d ere 1982:xi-xiii) het ook reeds aangedui in w atter m ate die Bybelse teks onm isbaar is in die verstaan van m oderne literatuur.
I M arais
4. SA M E V A TT IN G
D ie v raag w at in die lite rê re b en a d e rin g a a n d ie teks g estel w ord, is dus een van b etek en issk ep p in g soos d e u r die sem iotiese stru k tu u r in die teks g eg en ereer. D ie lite rê re stra te g ie ë vorm d eel van h ie rd ie b e te k e n isd ra e n d e sem io tiese stru k tu u r.
D it h et die b elangrike m etodologiese im plikasie d at die O u -T estam en tiese n a rra tiew e, w at op ’n lite rê re wyse k o m m u n ik eer, op ’n H terêre wyse b e s tu d e e r m oet word.
D aar is vanuit verskeie oorde en o n d er m ekaar kritiek gelew er teen verskeie as
p e k te van d ie te o rie e w at in die vorige afdeling aan d ie o rd e gestel is. D it is on- m oontlik om binne die bestek van ’n artikel soos hierdie op die detail van die kritiek ingegaan. W at e g ter duidelik uit die voorafgaande bespreking blyk, is d a t d aar op twee kardinale punte onduidelikheid binne die narratiew e p aradigm a is.
In die eerste plek is d aar onduidelikheid oor die epistem ologiese status van die n a rra tie w e en van die hele p a ra d ig m a as sodanig. D ie d e b a t o o r die h istorisi- teit/fik sio n aliteit en w aarh eid /b etek en is het juis die epistem ologiese status van die n arratief as problem atiek in die oog. D ie sem iotiese aard van rep resen tasie m oet in hierdie p ro b lem atiek te o re tie s v erreken w ord. D ie wyse w aaro p b etek en is deu r ’n teks geg en ereer word, die rol w at die o u teu r daarin speel, die rol w at die teks daarin sp eel en die rol w at die leser d a a rin speel, is van k ard in ale belang. D a a r sal ook o p n u u t gekyk m oet word na filosofiese vooronderstellings o o r h ierd ie asp ek te w at su b tiel ’n rol speel. D u id elik h eid o o r die w erk lik h eid sm o d el w at aa n ’n leser se resepsie ten grondslag lê, is ook noodsaaklik om dat dit deu r hom op die teks gepro- je k te e r word.
D ie tw eede p ro b leem , w at hierm ee nou saam hang, is die ra sio n a a l a g ter die bestudering van die O u-T estam entiese narratiew e m et behulp van m oderne literêre teoriee. H ierdie probleem roep die probleem van konvensionaliteit en intertekstua-
ISSN 0259 9422 = / f r e (1993) 647
NarratiwUcá en die Ou Testament
lite it te n opsigte van die O u -T e sta m e n tie se n a rra tie w e op. D a a rm e e saam hang w eer in d ie vorm van ’n sirk elred en asie die v raag n a die h isto riese re k o n stru e e r- b aarh eid van b e p a a ld e iconvensies en die d aa rm e e g e p aard g aan d e plasing van die sentrum van betekenisskepping, hetsy in die o u teu r o f teks o f leser.
M et die potensiaal van die narratiew e paradigm a in die oog, is dit dus nodig om d ie filo so fie se e n ra e to d o lo g ie se v o o ro n d e rste llin g s w a t h ie rd ie p a ra d ig m a te n grondslag lê, v erd er uit te klaar.
Literatuurverwysings
A lter, R 1981. The art o f biblical narrative. London; G eo rg e A llen & Unwin.
— 1983. A response to critics. J S O T 2 1 ,113-117.
A lte r, R & K erm o d e, F (ed s) 1987. The literary guide to the B ible. C am b rid g e:
H arvard U niversity Press.
B ar-E frat, S 1989. Narrative art in the Bible. Sheffield: T he A lm ond Press.
Barr, J 1976. Story and history in biblical theology. Journal o f Religion 56, 1-17.
B erlin, A 1983. Poetics a nd interpretation o f biblical narrative. Sheffield; T he A l
m ond Press.
Buttrick, D 1987. Homiletic: M oves and structures. Philadelphia: F o rtress Press.
C arr, D 1986. N arrativ e and th e real w orld: A n a rg u m en t for continuity. History and Theory 25(2), 117-131.
Com stock, G 1986. T ru th o r meaning: R icoeur vs F rei on biblical narrative. Journal o f Religion 66, 117-140.
Frye, N 1982. The great code. London; R outledge & K egan Paul.
G asto n , P L 1987. Text and textbook: T h e Bible as literatu re. Papers on Language and Literature 23, 104-111.
G ross Louis, K R R (ed ) 1974. Literary interpretations o f Biblical narratives, V ol 1.
Nashville: A bingdon Press.
— (ed) 1982. Literary interpretations o f biblical narrative, Vol 2. N ashville; A bing
don Press.
H abel, N C 1983. T he narrative art o f Job: Applying the principles o f R o b ert A lter.
J S O T l l , 101-111.
H am m o n d , G 1983a. T h e B ible an d lite ra ry criticism , p a rt 1. Critical Quarterly 25(2), 5-20.
— 1983b. T he Bible and literary criticism, p art 2. Critical Quarterly 25{3), 2-15.
H a rd m e ie r, C 1986. O ld T e sta m e n t exegesis an d lin g u istic n a rra tiv e re se a rc h . Poetics 15, 89-109.
H erion, G A 1981. T h e role o f historical narrative in biblical thought: T he ten d e n cies underlying O ld T estam en t historiography. JSOT2X, 25-57.
Jobling, D 1983. R o b e rt A lter’s the art of biblical narrative. J S O T 2 1 , 87-99.
K ort, W A 1988. Story, text and Scripture. London: T he Pennsylvania S tate U niver
sity Press.
Licht, J 1978. Storytelling in the Bible. Jerusalem : T he M agnes Press.
L indbeck, G 1980. T he Bible as realistic narrative. Journal o f E cum enical Studies 17, 81-85.
M arais, J 1989. V o k alisasie in O u -T e sta m e n tie se n arratiew e: ’n N arrato lo g iese ondersoek. M A -verhandeling, UOV S.
M cKnight, E V 1985. The Bible and the reader. Philadelphia: F ortress Press.
M iller, J H 1974. N arrative and history. English Literary history 41, 455-473.
N el, P J 1988. Jona en 'n nuw e paradigm a. O n g ep u b liseerd e p rofessorale intree- rede. U niversiteit van die O ranje-V rystaat.
Propp, V 1975. The morphology o f the fo lk tale. London: U niversity o f Texas Press.
Rusen, J 1987. H istorical narration: Foundations, types, reason. History a nd Theory.
26(4), 87-97.
Schneidau, H N 1977. Sacred discontent: The Bible and the Western tradition. B aton R oudge: L ousiana State U niversity Press.
— 1986. B iblical n arrativ e and m o d ern conciousness, in M cC onnell, F (ed ). The Bible and the narrative tradition. Oxford: U niversity Press.
Scholes, R 1981. Language, n arrativ e and an ti-n arrativ e, in M itchell, W J T (ed).
On narrative, 200-208. Chicago: U niversity o f Chicago Press.
S tern b erg , M 1987. Poetics o f biblical narrative. B loom ington: In d ian a U niversity Press.
V on R ad , G 1984. The problem o f the hexateug a n d other essays. L ondon: SCM Press.
W aldm an, M R 1980. Toward a theory o f historical narrative: A case study in Perso- Islamitic historiography. O hio: Colum bus.
W arnick, B 1987. T he n a rra tiv e p arad ig m : A n o th e r story. Quarterly Journal o f Speech 73(2), 172-182.
W hite, H 1978. The tropics o f discourse. London: Jo h n H opkins U niversity Press.
Whybray, R N 1983. O n R o b ert A lter’s ‘T he art o f Biblical narrative’. J S 0 T 2 1 , 75- 86.
W ilder, A N 1985. Story and story-world. Interpretation 37,353-364.
J Harms
ISSN 0259 9422 - HTS 49/3 (1993) 649