• Tidak ada hasil yang ditemukan

Objektiewe beramers vir die gesensoreerde Rayleigh-model onder verskillende verliesfunksies

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Objektiewe beramers vir die gesensoreerde Rayleigh-model onder verskillende verliesfunksies"

Copied!
2
0
0

Teks penuh

(1)

http://www.satnt.ac.za doi:10.4102/satnt.v33i1.1040 Referaatopsomming

Objektiewe beramers vir die gesensoreerde Rayleigh-model onder verskillende verliesfunksies

Authors:

Johan T. Ferreira1 Andriëtte Bekker1 Affiliations:

1Department of Statistics, University of Pretoria, South Africa Correspondence to:

Johan Ferreira Email:

[email protected] Postal address:

Private Bag X20, Hatfield 0028, South Africa How to cite this abstract:

Ferreira, J.T. & Bekker, A., 2014, ‘Objektiewe beramers vir die gesensoreerde Rayleigh-model onder verskillende verliesfunksie’, Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 33(1), Art.

#1040, 2 pages. http://

dx.doi.org/10.4102/satnt.

v33i1.1040 Note:

A selection of conference proceedings: Student Symposium in Science, 27 and 28 October 2012, North- West University, South Africa.

Organising committee:

Mr Rudi W. Pretorius (Department of Geography, University of South Africa), Dr Ettienne Snyders (South African Nuclear Energy Corporation [NECSA]) and Dr Cornie G.C.E. van Sittert (School of Physical and Chemical Sciences, North- West University).

Copyright:

© 2014. The Authors.

Licensee: AOSIS OpenJournals. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License.

Page 1 of 2

Objective Bayesian estimators for the censored Rayleigh model using different loss functions. The censored Rayleigh model (with wide applications in notably survival analysis) is studied under extended loss functions, not previously considered, by deriving the Bayes estimators under these loss functions, and comparing them with a Monte Carlo simulation study via their risk functions using different objective priors.

Die Rayleigh-model is bekend in die literatuur as ’n model wat uitstekende resultate toon op die gebied van oorlewingsanalise, betroubaarheidsanalise en ook kommunikasie-ingenieurswese.

Die waarskynlikheidsdigtheidsfunksie van dié verdeling is ’n spesiale geval van die bekende Weibull-verdeling en word aangedui deur f(x) = 2θxe-θx2, θ > 0.

Mostert (1999) gebruik Bayes-analise vir kankerleeftye en toon aan dat die gesensoreerde Rayleigh-model relatief eenvoudig is om te gebruik in stede van meer komplekse modelle soos die Weibull-model en die veralgemeende Rayleigh-model. Die effektiwiteit van die beramers onder twee bekende verliesfunksies, naamlik die kwadratiese verlies en die liniêre eksponensiaalverlies (bekend as LINEX) is met mekaar vergelyk. Dey en Dey (2011) ondersoek die volledige Rayleigh- model met ’n spesifieke a priori-verdeling, asook ’n nuwe verliesfunksie, soos voorgestel deur Al-Bayyati (2002).

In hierdie studie word die navorsing van Mostert (1999) veralgemeen na ’n nuwe familie van objektiewe a priori-verdelings

Die Rayleigh-model is bekend in die literatuur as ’n model wat uitstekende resultate toon op die gebied van oorlewingsanalise, betroubaarheidsanalise en ook kommunikasie- ingenieurswese.Die waarskynlikheidsdigtheidsfunksie van dié verdeling is ’n spesiale geval van die bekende Weibull- verdeling en word aangedui deur ( ) - .

Mostert (1999) gebruik Bayes-analise vir kankerleeftye en toon aan dat die gesensoreerde Rayleigh- model relatief eenvoudig is om te gebruik in stede van meer komplekse modelle soos die Weibull- model en die veralgemeende Rayleigh-model.Die effektiwiteit van die beramers onder twee bekende verliesfunksies, naamlik die kwadratiese verlies en die liniêre eksponensiaalverlies (bekend as LINEX) is met mekaar vergelyk. Dey en Dey (2011) ondersoek die volledige Rayleigh-model met ’n spesifieke a priori-verdeling, asook ’n nuwe verliesfunksie, soos voorgestel deur Al-Bayyati (2002).

In hierdie studie word die navorsing van Mostert (1999) veralgemeen na ’n nuwe familie van objektiewe a priori-verdelings ( ( ) ) (wat sommige bekende a priori-verdelings insluit, bv dié van Jeffreys en Hartigan). Die kwadratiese verliesfunksie ( ( ̂) –̂ ) is ook met die Al-Bayyati verliesfunksie ( ( ̂) – ̂ ) vergelyk, en die LINEX-verliesfunksie ( ( ̂) ̂ – ( –̂) – ) is ook vergelyk met die veralgemeende entropie-verliesfunksie ( ( ̂) (̂) – (̂)– ) deur die Bayesberamer van die onbekende parameter onder elke verliesfunksie te bepaal. Gevolglik is die risikofunksies (oftewel die verwagte verlies) van elke verliesfunksie met mekaar vergelyk. Hierdie proses is telkens herhaal deur verskillende objektiewe a priori-verdelings te kies en die resultate sodoende ook met mekaar te vergelyk. Dit is gedoen deur middel van ’n Monte Carlo-simulasiestudie in SAS/IML-taal.

Die wenslike keuse van ’n verliesfunksie is die funksie wat minimum risiko ten toon stel. Uit die gesimuleerde resultate blyk dit dat, wat die negatiewe parameterkeuses van die Al-Bayyati verliesfunksie ( ) betref, dié funksie beter vaar in teenstelling met die kwadratiese verliesfunksie (sien Figuur 1), ongeag die keuse van die a priori-verdeling (gemeet deur minimum risiko). In die LINEX- en veralgemeende entropie-verliesfunksie het dit geblyk dat die entropie-verliesfunksie konstante risiko toon in teenstelling met die LINEX-verliesfunksie wat ’n niedalende risikofunksie getoon het. Met betrekking tot die LINEX-verliesfunksie is die risiko van die veralgemeende entropie-verliesfunksie baie klein. Soos voorheen, is dit ook nie beïnvloed deur keuse van die a priori-verdeling nie (sien figuur 2). Daar word dus voorgestel dat die veralgemeende entropie- verliesfunksie ’n wenslike keuse van verliesfunksies is vir hierdie model as gevolg van hierdie voordelige eienskap.

<Figuur 1 hier>

<Figuur 2 hier>

(wat sommige bekende a priori-verdelings insluit, bv dié van Jeffreys en Hartigan). Die kwadratiese verliesfunksie

Die Rayleigh-model is bekend in die literatuur as ’n model wat uitstekende resultate toon op die gebied van oorlewingsanalise, betroubaarheidsanalise en ook kommunikasie- ingenieurswese.Die waarskynlikheidsdigtheidsfunksie van dié verdeling is ’n spesiale geval van die bekende Weibull- verdeling en word aangedui deur ( ) - .

Mostert (1999) gebruik Bayes-analise vir kankerleeftye en toon aan dat die gesensoreerde Rayleigh- model relatief eenvoudig is om te gebruik in stede van meer komplekse modelle soos die Weibull- model en die veralgemeende Rayleigh-model.Die effektiwiteit van die beramers onder twee bekende verliesfunksies, naamlik die kwadratiese verlies en die liniêre eksponensiaalverlies (bekend as LINEX) is met mekaar vergelyk. Dey en Dey (2011) ondersoek die volledige Rayleigh-model met ’n spesifieke a priori-verdeling, asook ’n nuwe verliesfunksie, soos voorgestel deur Al-Bayyati (2002).

In hierdie studie word die navorsing van Mostert (1999) veralgemeen na ’n nuwe familie van objektiewe a priori-verdelings ( ( ) ) (wat sommige bekende a priori-verdelings insluit, bv dié van Jeffreys en Hartigan). Die kwadratiese verliesfunksie ( ( ̂) –̂ ) is ook met die Al-Bayyati verliesfunksie ( ( ̂) – ̂ ) vergelyk, en die LINEX-verliesfunksie ( ( ̂) ̂ – ( – ̂) – ) is ook vergelyk met die veralgemeende entropie-verliesfunksie ( ( ̂) (̂) – (̂)– ) deur die Bayesberamer van die onbekende parameter onder elke verliesfunksie te bepaal. Gevolglik is die risikofunksies (oftewel die verwagte verlies) van elke verliesfunksie met mekaar vergelyk. Hierdie proses is telkens herhaal deur verskillende objektiewe a priori-verdelings te kies en die resultate sodoende ook met mekaar te vergelyk. Dit is gedoen deur middel van ’n Monte Carlo-simulasiestudie in SAS/IML-taal.

Die wenslike keuse van ’n verliesfunksie is die funksie wat minimum risiko ten toon stel. Uit die gesimuleerde resultate blyk dit dat, wat die negatiewe parameterkeuses van die Al-Bayyati verliesfunksie ( ) betref, dié funksie beter vaar in teenstelling met die kwadratiese verliesfunksie (sien Figuur 1), ongeag die keuse van die a priori-verdeling (gemeet deur minimum risiko). In die LINEX- en veralgemeende entropie-verliesfunksie het dit geblyk dat die entropie-verliesfunksie konstante risiko toon in teenstelling met die LINEX-verliesfunksie wat ’n niedalende risikofunksie getoon het. Met betrekking tot die LINEX-verliesfunksie is die risiko van die veralgemeende entropie-verliesfunksie baie klein. Soos voorheen, is dit ook nie beïnvloed deur keuse van die a priori-verdeling nie (sien figuur 2). Daar word dus voorgestel dat die veralgemeende entropie- verliesfunksie ’n wenslike keuse van verliesfunksies is vir hierdie model as gevolg van hierdie voordelige eienskap.

<Figuur 1 hier>

<Figuur 2 hier>

is ook met die Al-Bayyati verliesfunksie

Die Rayleigh-model is bekend in die literatuur as ’n model wat uitstekende resultate toon op die gebied van oorlewingsanalise, betroubaarheidsanalise en ook kommunikasie- ingenieurswese.Die waarskynlikheidsdigtheidsfunksie van dié verdeling is ’n spesiale geval van die bekende Weibull- verdeling en word aangedui deur ( ) - .

Mostert (1999) gebruik Bayes-analise vir kankerleeftye en toon aan dat die gesensoreerde Rayleigh- model relatief eenvoudig is om te gebruik in stede van meer komplekse modelle soos die Weibull- model en die veralgemeende Rayleigh-model.Die effektiwiteit van die beramers onder twee bekende verliesfunksies, naamlik die kwadratiese verlies en die liniêre eksponensiaalverlies (bekend as LINEX) is met mekaar vergelyk. Dey en Dey (2011) ondersoek die volledige Rayleigh-model met ’n spesifieke a priori-verdeling, asook ’n nuwe verliesfunksie, soos voorgestel deur Al-Bayyati (2002).

In hierdie studie word die navorsing van Mostert (1999) veralgemeen na ’n nuwe familie van objektiewe a priori-verdelings ( ( ) ) (wat sommige bekende a priori-verdelings insluit, bv dié van Jeffreys en Hartigan). Die kwadratiese verliesfunksie ( ( ̂) –̂ ) is ook met die Al-Bayyati verliesfunksie ( ( ̂) – ̂ ) vergelyk, en die LINEX-verliesfunksie ( ( ̂) ̂ – ( –̂) – ) is ook vergelyk met die veralgemeende entropie-verliesfunksie ( ( ̂) (̂) – (̂)– ) deur die Bayesberamer van die onbekende parameter onder elke verliesfunksie te bepaal. Gevolglik is die risikofunksies (oftewel die verwagte verlies) van elke verliesfunksie met mekaar vergelyk. Hierdie proses is telkens herhaal deur verskillende objektiewe a priori-verdelings te kies en die resultate sodoende ook met mekaar te vergelyk. Dit is gedoen deur middel van ’n Monte Carlo-simulasiestudie in SAS/IML-taal.

Die wenslike keuse van ’n verliesfunksie is die funksie wat minimum risiko ten toon stel. Uit die gesimuleerde resultate blyk dit dat, wat die negatiewe parameterkeuses van die Al-Bayyati verliesfunksie ( ) betref, dié funksie beter vaar in teenstelling met die kwadratiese verliesfunksie (sien Figuur 1), ongeag die keuse van die a priori-verdeling (gemeet deur minimum risiko). In die LINEX- en veralgemeende entropie-verliesfunksie het dit geblyk dat die entropie-verliesfunksie konstante risiko toon in teenstelling met die LINEX-verliesfunksie wat ’n niedalende risikofunksie getoon het. Met betrekking tot die LINEX-verliesfunksie is die risiko van die veralgemeende entropie-verliesfunksie baie klein. Soos voorheen, is dit ook nie beïnvloed deur keuse van die a priori-verdeling nie (sien figuur 2). Daar word dus voorgestel dat die veralgemeende entropie- verliesfunksie ’n wenslike keuse van verliesfunksies is vir hierdie model as gevolg van hierdie voordelige eienskap.

<Figuur 1 hier>

<Figuur 2 hier>

vergelyk, en die LINEX-verliesfunksie

In hierdie studie word die navorsing van Mostert (1999) veralgemeen na ’n nuwe familie van objektiewe a priori-verdelings ( ( ) ) (wat sommige bekende a priori-verdelings insluit, bv dié van Jeffreys en Hartigan). Die kwadratiese verliesfunksie ( ( ̂) – ̂ ) is ook met die Al-Bayyati verliesfunksie ( ( ̂) – ̂ ) vergelyk, en die LINEX-verliesfunksie ( ( ̂) ̂ – ( –̂) – ) is ook vergelyk met die veralgemeende entropie-verliesfunksie ( ( ̂) (̂) – (̂)– ) deur die Bayesberamer van die onbekende parameter onder elke verliesfunksie te bepaal. Gevolglik is die risikofunksies (oftewel die verwagte verlies) van elke verliesfunksie met mekaar vergelyk. Hierdie proses is telkens herhaal deur verskillende objektiewe a priori-verdelings te kies en die resultate sodoende ook met mekaar te vergelyk. Dit is gedoen deur middel van ’n Monte Carlo-simulasiestudie in SAS/IML-taal.

Die wenslike keuse van ’n verliesfunksie is die funksie wat minimum risiko ten toon stel. Uit die gesimuleerde resultate blyk dit dat, wat die negatiewe parameterkeuses van die Al-Bayyati verliesfunksie ( ) betref, dié funksie beter vaar in teenstelling met die kwadratiese verliesfunksie (sien Figuur 1), ongeag die keuse van die a priori-verdeling (gemeet deur minimum risiko). In die LINEX- en veralgemeende entropie-verliesfunksie het dit geblyk dat die entropie-verliesfunksie konstante risiko toon in teenstelling met die LINEX-verliesfunksie wat ’n niedalende risikofunksie getoon het. Met betrekking tot die LINEX-verliesfunksie is die risiko van die veralgemeende entropie-verliesfunksie baie klein. Soos voorheen, is dit ook nie beïnvloed deur keuse van die a priori-verdeling nie (sien figuur 2). Daar word dus voorgestel dat die veralgemeende entropie- verliesfunksie ’n wenslike keuse van verliesfunksies is vir hierdie model as gevolg van hierdie voordelige eienskap.

<Figuur 1 hier>

<Figuur 2 hier>

is ook vergelyk met die veralgemeende entropie- verliesfunksie

Die Rayleigh-model is bekend in die literatuur as ’n model wat uitstekende resultate toon op die gebied van oorlewingsanalise, betroubaarheidsanalise en ook kommunikasie- ingenieurswese.Die waarskynlikheidsdigtheidsfunksie van dié verdeling is ’n spesiale geval van die bekende Weibull- verdeling en word aangedui deur ( ) - .

Mostert (1999) gebruik Bayes-analise vir kankerleeftye en toon aan dat die gesensoreerde Rayleigh- model relatief eenvoudig is om te gebruik in stede van meer komplekse modelle soos die Weibull- model en die veralgemeende Rayleigh-model.Die effektiwiteit van die beramers onder twee bekende verliesfunksies, naamlik die kwadratiese verlies en die liniêre eksponensiaalverlies (bekend as LINEX) is met mekaar vergelyk. Dey en Dey (2011) ondersoek die volledige Rayleigh-model met ’n spesifieke a priori-verdeling, asook ’n nuwe verliesfunksie, soos voorgestel deur Al-Bayyati (2002).

In hierdie studie word die navorsing van Mostert (1999) veralgemeen na ’n nuwe familie van objektiewe a priori-verdelings ( ( ) ) (wat sommige bekende a priori-verdelings insluit, bv dié van Jeffreys en Hartigan). Die kwadratiese verliesfunksie ( ( ̂) –̂ ) is ook met die Al-Bayyati verliesfunksie ( ( ̂) – ̂ ) vergelyk, en die LINEX-verliesfunksie ( ( ̂) ̂ – ( –̂) – ) is ook vergelyk met die veralgemeende entropie-verliesfunksie ( ( ̂) (̂) – (̂)– ) deur die Bayesberamer van die onbekende parameter onder elke verliesfunksie te bepaal. Gevolglik is die risikofunksies (oftewel die verwagte verlies) van elke verliesfunksie met mekaar vergelyk. Hierdie proses is telkens herhaal deur verskillende objektiewe a priori-verdelings te kies en die resultate sodoende ook met mekaar te vergelyk. Dit is gedoen deur middel van ’n Monte Carlo-simulasiestudie in SAS/IML-taal.

Die wenslike keuse van ’n verliesfunksie is die funksie wat minimum risiko ten toon stel. Uit die gesimuleerde resultate blyk dit dat, wat die negatiewe parameterkeuses van die Al-Bayyati verliesfunksie ( ) betref, dié funksie beter vaar in teenstelling met die kwadratiese verliesfunksie (sien Figuur 1), ongeag die keuse van die a priori-verdeling (gemeet deur minimum risiko). In die LINEX- en veralgemeende entropie-verliesfunksie het dit geblyk dat die entropie-verliesfunksie konstante risiko toon in teenstelling met die LINEX-verliesfunksie wat ’n niedalende risikofunksie getoon het. Met betrekking tot die LINEX-verliesfunksie is die risiko van die veralgemeende entropie-verliesfunksie baie klein. Soos voorheen, is dit ook nie beïnvloed deur keuse van die a priori-verdeling nie (sien figuur 2). Daar word dus voorgestel dat die veralgemeende entropie- verliesfunksie ’n wenslike keuse van verliesfunksies is vir hierdie model as gevolg van hierdie voordelige eienskap.

<Figuur 1 hier>

<Figuur 2 hier>

deur die Bayesberamer van die onbekende parameterθ onder elke verliesfunksie te bepaal. Gevolglik is die risikofunksies (oftewel die verwagte verlies) van elke verliesfunksie met mekaar vergelyk. Hierdie proses is telkens herhaal deur verskillende objektiewe a priori-verdelings te kies en die resultate sodoende ook met mekaar te vergelyk. Dit is gedoen deur middel van ’n Monte Carlo-simulasiestudie in SAS/IML-taal.

Die wenslike keuse van ’n verliesfunksie is die funksie wat minimum risiko ten toon stel.

Uit die gesimuleerde resultate blyk dit dat, wat die negatiewe parameterkeuses van die Al- Bayyati verliesfunksie (c < 0) betref, dié funksie beter vaar in teenstelling met die kwadratiese verliesfunksie (sien Figuur 1), ongeag die keuse van die a priori-verdeling (gemeet deur

Scan this QR code with your smart phone or mobile device to read online.

Read online:

FIGUUR 1: Gesimuleerde risiko (verwagte verlies) vir kwadratiese- en Al-Bayyati verliesfunksies, vir verskillende waardes van m.

θ

Risiko

1 2 3 4 5 12.5

10.0 7.5 5.0 2.5 0

Kwadraties

AlBayyati a b c

m = 1

θ

Risiko

1 2 3 4 5 12.5

10.0 7.5 5.0 2.5 0

Kwadraties AlBayyati

θ

Risiko

1 2 3 4 5 12.5

10.0 7.5 5.0 2.5 0

Kwadraties AlBayyati

m = 3 m = 10

(2)

http://www.satnt.ac.za doi:10.4102/satnt.v33i1.1040 Referaatopsomming

minimum risiko). In die LINEX- en veralgemeende entropie- verliesfunksie het dit geblyk dat die entropie-verliesfunksie konstante risiko toon in teenstelling met die LINEX- verliesfunksie wat ’n niedalende risikofunksie getoon het.

Met betrekking tot die LINEX-verliesfunksie is die risiko van die veralgemeende entropie-verliesfunksie baie klein.

Soos voorheen, is dit ook nie beïnvloed deur keuse van die a priori-verdeling nie (sien figuur 2). Daar word dus voorgestel dat die veralgemeende entropie-verliesfunksie ’n Page 2 of 2

wenslike keuse van verliesfunksies is vir hierdie model as gevolg van hierdie voordelige eienskap.

Literatuurverwysings

Al-Bayyati, H.N., 2002, ‘Comparing methods of estimating Weibull failure models using simulation’, PhD thesis, College of Administration and Economics, Baghdad University.

Dey, S. & Dey, T., 2011, ‘Rayleigh distribution revisited via extension of Jeffreys prior and a new loss function‘, REVSTAT 9(3), 213–226.

Mostert, P.J., 1999, ‘A Bayesian Method to analyse cancer lifetimes using Rayleigh models‘, PhD thesis, Dept. of Statistics, University of South Africa, Pretoria.

FIGUUR 2: Gesimuleerde risiko (verwagte verlies) vir LINEX- en veralgemeende entropie verlies funksies, vir verskillende waardes van m.

a b c

LINEX Entropie

Risiko

1.5

1.0

0.5

0

θ

1 2 3 4 5 m = 1

LINEX

Entropie LINEX

Entropie

Risiko

1.5

1.0

0.5

0

θ

1 2 3 4 5 m = 3

Risiko

1.5

1.0

0.5

0

θ

1 2 3 4 5 m = 10

Referensi

Dokumen terkait

Die spore van Psalm 110:l word hier deel van 'n nuwe argument, maar aangesien dit vir die lesers bekend en aanvaarbaar is, kan hulle nie anders as om te voel dat hulle, ter wille van

Hierdie twee gelykenisse profileer die ontwerp van hierdie studie deur nog ʼn dimensie aan die etiek van dienslewering te verleen: die etiek van dienslewering vra dat ʼn mens ʼn naaste vir

Ten slotte word daar gehoop dat die gebruik van Braithwaite se toonaangewende teorie van die 1990s op ’n nuwe, vars wyse en toegepas op ’n “ontslape” stel feite, ’n nuttige bydrae tot

In ’n literatuursoektog na die familie en spesie-identiteit van die myte is egter gevind dat ’n nuwe spesie van dié familie wel in 1984 in die nes van Kransaasvoëls Gyps coprotheres in

Die ontwerp van hierdie studie bestaan uit ’n toesighoudende- en oorkruisingstudie, wat ten doel het om die belang van antropometriese, fisiese en motoriese vaardighede,

Die konsep is bewys deur ’n studie wat toon dat die Ullmankoppeling onder vloeichemietoestande uitgevoer kan word deur gebruik te maak van ’n kolomreaktor wat kopermetaal en

Digitised by the University of Pretoria, Library Services * * * * die beslaywing van die inhoud en die proses van gemeentebou is in baie gevalle so omslagtig, omvangryk en

So sien die skrywer van H andelinge imm ers ook die evangelie aangaande Jesus van Nasaret: ‘God het Jesus van Nasaret aan julle bekend gestel deur kragtige dade, die wonders en tekens