POËSIE (GEDIGTE) – ANALISE
TITEL
Wat beteken die titel?
Waarna verwys die titel?
SPREKER
Wie is die spreker in die gedig?
Nie die digter nie!
DIGTER
Wie het die gedig geskryf?
(Dus: Wie is die digter?)
TEMA
Wat is die onderwerp of boodskap van die gedig?
BEELDSPRAAK Watter beeldspraak kom in
die gedig voor?
(figuurlike taalgebruik)
Metafoor / Personifikasie / Vergelyking
RYMSKEMA Watter rymskema/
rympatroon kom in die gedig voor?
Paarrym / Omarmde rym / Kruisrym / Gebroke rym / Binnerym
Vrye vers / Ballade / Sonnet
STROFES / VERSREËLS Uit hoeveel strofes en versreëls bestaan die gedig?
(Stanzas and lines)
Koeplet / Tersine / Kwatryn / Kwintet / Sestet / Oktaaf
ATMOSFEER Wat is die stemming/
atmosfeer in die gedig?
Hartseer?
Gelukkig?
KLANK Klanknabootsing Alliterasie Assonansie
Herhaling WOORDESKAT
Weet jy wat al die woorde in die gedig beteken?