Die kanon-lotgevalle van
’nVan Wyk Louw-teks
I
Wanneer
’nmens
jou op herwaardering instel, moet jy besef datjyvirjou noodwendig ook rekenskapsalmoet gee vandiekanon watvirdiebetrokke teks oftekste geld. Kanonvrae is wesenlik aan herwaardering. Vrae soos dievolgende-
eknoem
vier: Beskik dieteks onderbeskouing nog steeds oor kanonstatus, m.a.w. verdiéndit nogsy status? Het daardalk’nverskui- winginsy ráng binnedie kanonplaasgevind, enbevinddithom
dustansop’n hoërof laervlak asvoorheen?
Gaan
dit dalkom
’nnúwe
werk wattoe- gang tot die kanon vraen wat dit moontlikverdien? En laastens: Is dit ’nwerk wat die bestaande kanon beduidend veránder, wat dus kanonver-
nuwend
funksioneer?Ek
gaan nie opdie ingewikkeldheid inwat met elk van hierdie vrae en hulantwoorde
saamhang
nie-
dis teorie, en hul beantwoording moet eerder blyk uit die praktyk van die herwaarderingsoefening. Ek wil alleen die onvermydelikheidvan kanonrekenskapvirherwaardering beklemtoon.Die teks wat ek vir herwaardering gekies het,
kom
uit VanWyk Louw
se prosa.Dus
uitdiespesifiekbesinnende deelvan sy oeuvre, nieuitdiespe- sifiekkreatiewe deeldaarvannie.Waarmee
ek met“spesifiek”wilsê:datditsoms
moeilik isom
besinningen skepping indiegeval van VanWyk Louw
uit
mekaar
te hou.By
implikasie appelleer’n hele aantal van hulle dus inbepaalde opsigte aan dieselfde kanon, nie aan verskillendes nie. Verder:
omdat
ook genre’nrolspeelinkanonrekenskap, is ditnodigom
die teksse soortliketuiste te identifiseer. Diedomein vandietekswaarna ekwilkyk, iswat ek wil
noem
dié van die politieke retorika, ’n genre met ’n lang en eerbiedwaardigetradisie; salons sêvanaf Periklestot byAbraham
Lincoln en Winston Churchillverby.Ek het diebetrokke teksgekies oordiewaarskynliketersakenheid daarvan
vir die huidige fase van ons politieke geskiedenis. Deel van die her- waarderingsoefening behoort gevolglik ’n toetsing te
wees
of dit wel ter-sakenheid daarvoorhet.
Dit gaan
om
die gepubliseerde teks van die rede wat VanWyk Louw
inSeptember
1961 voordietwaalfdejaarkongresvan dieBurovirRasse-aan- geleenthede (kortwegSABRA)
in Bloemfontein gelewer het: Die ontwikke- ling van ’n Suld-Afrikaanse nasionale karakter. Disopgeneem
in Versamelde prosa2.Referaat gelewer tydens die jaarkongres van die Afrikaanse Letterkundevereniging, Mtunzini, 17September1998.
II
Die geleentheidwaartydens dierede geleweris, is belangrikvir ’n bepaling en beoordelingvan die aarden statusdaarvan.
Drie
maande
voordieleweringdaarvan hetSuid-Afrika’nnuwe
staatkundi- ge bedeling betree. Van ’n Unie het die land ’n Republiek geword.Oor
’nbreëfront
was
daar ’n besefdatdit noodsaaklikisom
dieonbekende
pad vorentoe te verken.Ook
’n gerespekteerde navorsingsliggaam soosSABRA
het dienoodsaaklikheiddaarvan besef, ensy eerstejaarkongresna dieoorgangafgestaanaan ’nondersoek van’nbaiewesenlikefasetvandienuwe
situasie: die moontlikhede ai dan nie daarvanom
diewye
verskei- denheidvan etnieseen kulturelegemeenskappe
in die land sinvolonder’nenkelevaandelteverenig.
Daarvoor is’n uitgelese paneelvan referente
aangewys om
diesaak op’n nugter, wetenskaplike manier te bespreek.Ook
VanWyk
Louw, lid vanSABRA,
wathom
sedertsy terugkeer in 1958 na Suid-AfrikauitNederland voorlopigmeer
toegelê hetop ’n studievan sy land se sosialeen politieke orde as opskeppingswerk.Diegees vandiekongres
was
merkwaardig rustig. ’nLanggekoesterdepoli- tieke ideaalwas
pasverwesenlik.Die bereikingiswelvoorafgegaan deur’nintense referendumveldtog, waartydens die Engelstalige
gemeenskap
die strydom behoud
van die monargale band met Brittanje verloor het,maar daarwas
geen koningkraaierysoosin 1948nie. DieAfrikaners hetintussen nugterderen in verskillendeopsigtemeer
volwasse geword, veral metdie oog op watdienuwe
era aandiplomasie vereishet.Die onmiddellikestrewe
was
duidelikom
dieEngelssprekendesoorhulpyn-likeervaringheentehelp.
SABRA
hetegter’nveelbreër navorsingsveldas net dietweeblanke volksdelevirsy rekening gehad.Ook
diegrootste,maar
konstitusioneel magtelose bevolkingsektor
moes
in dievisierbetrekword.Wat
die situasie vereis het,was
dus nugterheid.Maar
ook verbeelding- rykheid,nuwe
denke. Vir dié taak het VanWyk Louw
’n besondere aangewesenheid gehad.Boonop
het hy ’n persoonlike motiveringgehad om
by so ’n belangrike geleentheid opte tree. Ditwas om
diepad van die redelike gesprek oor bevolkingsverhoudingeweer
oop temaak
na die Regering seafwysingvandieTomlinsonverslag oordieontwikkelingvan die Bantoegebiede,iets wathom
diepter hartegegaan
het.Die kader waarin hy sy rede gelewer het, ofmiskien eerderdie kode wat daarvoorgegeld het,
was
diévan die redelikegesprek,pertinent nie diévan die tradisionele toespraak of orasie nie. (Hyhet dit, terloops, sittend gele-wer-
heel waarskynlik nie nét metdie oog opsygesondheid nie.) Ditwas
’n gesprek waarin van die veronderstelling uitgegaan kon word dat, as ’n
onomstootlike feit
oopgedek
is, dit ingesien sal word, en aanvaar sou kon word, hoepynlikdie persoonlikeverwerking daarvan ookalmag
wees.Dit hetiets
weg gehad
van die soort Suid-Afrikaansegesprek wat hy insy jareinNederlandgemisheten wat hyinMaskers vandieernssótipeer: Ditwas
“gesprekkemetmense
watvérvanjouafstaan inelke opsig: gelowige teen ongelowige,Kommunis
teen Liberalis of Nasionalis, Calvinis teen Katoliek ... elkeen gewilligom
syeiestandpunttotdie uitersteuiteen te sitenteverdedig;
maar
ookgewilligom
hofliken invriendskapteluisterna die teenstander, sy standpuntteprobeerbegryp en saaklik (alwas
dit skerp!) opsyveronderstellingsintegaan...allesbinnediebeperkingsvandieéint- like hoflikheid: die grondveronderstelling dat]y self ongelyk en jou teen- stander gelykkanhê.” (1955: 1/2)Methierdierede hetVan
Wyk Louw
aandiekanon vandiepolitiekeretorika’n
nuwe
gesiggegee, ditop’nandervlakasvoorheengeplaas, opdiemin- ste indie Suid-Afrikaansekonteks. Ditwas
kanonvernuwend.III
Formeel hethy
hom
gehou aandiekode watgeldvlr ’ngeesteswetenskap-likekongres, sydit eengerig op’n breë publiek.
Diékode hetegtersy persoonlike hebbelikheid soos ’nhandskoen gepas.
Op
tipiesewyse
begin hydan ook eersom
die bewoording van syopdrag aandietandtevoel,teneindediehooftermedaarvanskoonte kryvir ’nsin- voilediskussie van dietema
as sodanig.Die eerstetitel-item wataan bod kom, is die begrip karakter, in diesinvan
\/o//fskarakter.
Hy
sêdatietsvan dieordegroottevan ’nvolk nie’n karakter kan hê soos wat’n individudit het nie.Hy
toets verskillendeomskrywingsof definisies wat al aan die hand gedoen is
om
’n volkskarakterte omlyn,maar
vind almal onbevredigend of problematies.As
’n vraelys bv. sou bevind dat51%
van die ondervraagdeAfrikaners bang of godsdienstig is,beteken dit dan dat die
49%
dapperes of ongodsdienstiges nie tot die Afrikanervolk behoorten dus insy karakterdeel nie?Soos
dieOu
Vrou in die proloog tot Dieplulmsaad waai ver,weet VanWyk Louw maar
tegoed hoe bont ’n volk-
enige volk-
is en ten spyte daarvan tog nog volk kan wees.Op
haar selfgestelde vraag “Wat is ’n volk?” laat sy ’n bont-geska- keerde revue voor haar luisteraars se geestesoog passeer: afgesien van die“meisies opvoorblaaie enagter//opmotorfietse”, dié santekraam:goeies, slegtes,dapperes - dapperesenbanges -niemand
heiligvoorGodnie,maar almalsondaars:
Vandleslegtessomsverlostesondaars;
vandiegoeiessomshovaardigophulgoed- heidenhulstre\we;
geen dapperealtyddapper,
enbangessomstogbangombangtewees...
almal “stof-in-tyd”en“stof-in-oordeel” (1972: 9).
(Terloops: dieSABRA-referaat kanbeskou word asdievroeësaad van Die pluimsaad waaiver, ’n anderaanduiding van diekanonstatus daarvan.)
Om
aan die probleem van definiëring teontkom, doen VanWyk Louw
’n soortwiggelroede aan die hand. Dit het ietsweg
van ’n vonds,'’n eureka, maar,tipies, onderspeelententatiefaangebied (letopdiewoord“ongeveer”in die formulering): “In plaas van dat ’n volk ’n volksaard as besit het,
waardeur hy besit of besete word (soos ons ons eie karakter besit en daardeur besit en
soms
besete word),moet
ons die ding wat ons ‘volks- karakter’noem,eerder sósien:ditis’n stel reëlsvandingeongeveer wat’n individu binne sy volksgroepmag
doen, of sê, sonder dat hy deur sy volksgenote as vreemd,afwykend, selfs kranksinnig,beskou word.” Hierby voeg hy: “Natuurlikkán ek afwyk soveelaswat ekwil- maar
danmoet
ek nie oordie afkeuring ofselfs straf kla nie” (1986b:394).Die tweede titel-item wat aan die orde gestel word, is die begrip Suid- Afrikaans (“’n Suid-Afrikaanse volkskarakter”). Dis vir
hom
’n nog werk- likheidsvreemder begripas’nvolkskarakter.“Ditisbynaasof’nmens
niena’n Hollandse of Franse volksaard vra nie”, sê hy, “maar na ’n
Wes-
Europese.”Ook
egter vir hierdie probleem,meen
hy, bied sy formule ’n oplossing. In hierdie gevalworddit “die stel reëls van watmense
kan sêofdoen sonderdat hulle
wanaangepas
is binne hullegroep”, ditwil sê binne’n Suid-Afrikametsy veelheidvan volke.Vir’nSuid-Afrikaanse volkskarak- ter
om
tekan bestaan, dalkselfsom
te kan óntstaan, sê hy, sal ons“een- voudigmoet
leer-
ofgeleerword-
watdiestel reëls iswaarbinne onsmag
praatoorándervolke watonslandgenote is, en die reëlsvan watdie uiter- stegrenseiswaarbinne ons
mag
optreewat hullebetref”(1986b:395). (Let wel: praatén optree).Die laaste titel-item wat aan die tand gevoel word, is die begrip, eerder kwessievandie ontwikkeiing\/an ’n Suid-Afrikaanse nasionale karakter. In diéverband
wys
hy opdieomvang
van die erge vergrypeopvolksverhou- dingsvlakindielandopdaardietydstip: dieminagtendewyse waarop
daar, sonderafkeuring,indieopenbaar verwys word naledevan medevolkereofkultuurgemeenskappe.Disvervan hom, sêhy,
om
tevoorspelofditsalver- minderofverdwyn,maar
ook in dié verband sou sy reëls onderskragend konwerk.Disop hierdiepuntdathyvan’nsuiwerrasionele,analiserende bespreking van die onderwerp oorgaantot’n persoonlike stellingname,een wat op ’n
morelebasis rus. Ditword’npleidooi, gerig totsy landgenote,
maar
opnu-ut: nie oratories nie. Dit het die aanslag van die stil, vertroulike gesprek:
“Ons kan miskien begindeureers ons
monde
te beteuel. Dalk saldie hart dan leerom
homselftebeteuel. Ditis’ndiep, persoonlikerypingwat onsinonsself
moet
toelaat enaankweek
...Ons
moet aan onsself arbei-
krities arbei.En
onsmoet mekaar
stig envermaan
indiegoeie,soosdieBybel vra...
Ons moet
leerbillikoordeelen versigtigpraatselfsoordiéwatdieverste van onsstaan-
selfs oordiévirwieons dalk diemeestevrees.En
hierdie maniervan praatmoet
sódeelvan onsdenkwyse
en gevoelsleweword, datdit laterdeel van onseiekarakteris” (1986b:399).
Sy
uiteindelike oplossing is dus die herleiding van die probleem en die oplossingdaarvantotdiedomein vandieindividuelepersoonlikheid, niena’nopsien naeen ofander owerheid
om
ditmet eenofanderskema
ofkam- panjeaantepak en opte los nie.In verband met die moontlikheid of onmoontlikheid van nakoming van die
goue
reël vra hyhomselfterloops af ofdit nou werklik ’nvermindering van’n
mens
se vryheid is as rassistiese ofander wrokke niemeer sommer
só uitgespreekkanwordnie; asdie grensevanbillikheidteenoorander groepeinaanmerking
geneem
word. Virhom
isditalleen diegrensewatdiegoeiesmaak
reeds aan ’nmens
stel, en sekerlik die grense wat die Christelike liefdevan onseis. Insywydgeskakeerdheid isdit’nverdereaanduiding dat dit’nnuwe
gesigiswataandiekanon vandiepolitiekeretorikagegee
word.IV
’n Noodsaakliketoets virdieaanspraak vandie
SABRA-rede
op kanonsta- tus is of dit ’n aantoonbare uitwerking op die Suid-Afrikaanse verhoud- ingslewe gehad het.Dit is ’n vasstelbare feit dat daar in die periode tussen 1961 en die vroeë negentigerjare toedaarbegin is met dieaanvoorwerk vir ’n
nuwe
staat, ’n geleidelikeverbetering ingetree het watbetref die vlakwaarop daar in die openbaaroorledevan andervolkere gepraatisen diemanierwaarop daar op individuelevlak teenoorandere opgetree is. Dit geld op die minste die Afrikaansegemeenskap.
Erge uitlatings en handelinge het begryplikerwysin baie kringe en op bepaalde vlakke binne dié
gemeenskap
voortgeduur,maar
die getalle van diegene wat hulle in die gees van die wiggelroede- reëls gedra het, het, met periodiekewisselinge (in dievorm van insinkings onder invloed van insidente) van jaar op jaartoegeneem. Of dit ook by ander bevolkingsgroepe gebeur het-
bv. in die geval van Engels- sprekendes teenoor Afrikaanssprekendes; ofvan swartmenseteenoor wit-mense, indie besonderteenoorAfrikaners
-
is moeilikom
te sê,maar
dat daarindieAfrikaansegemeenskap
positiewe veranderinge ingetree het, isseker.
’n Vraag watop sy beurt ten nouste hiermee saamhang, is of hierdie ver- houdingsveranderinge toegeskryf kan word aan
Van Wyk Louw
se gedagtes soos in dieSABRA-rede
verwoord, selfs nét daaraan.Vanselfsprekendvind iets van dié ordegrootteen
omvang
nooit net vanuit eenenkele puntofbron in’ngemeenskap
plaasnie, behalwemiskienin uit-sonderlike gevalle. (Soos dalk in die geval van Poppie Nongena?)
As
’nmens
jou egter rekenskap gee van VanWyk Louw
se aansien in die Afrikaansegemeenskapslewe
gedurende die betrokke periode, is dit nie onmoontliknie dat sy gedagtes oor beskaafde bevolkingsverhoudings wel deeglikkanonstatus verwerfheten dat dié status geleideliktoegeneem
het.Hy
hetbv.toegangtotbaiebelangrike beïnvloedingsbronne gehad,soosdie Afrikaner-Broederbond en die hoofstroompers.Ook
’n goeie deel van sygepubliseerde skeppingswerkis deur hierdie gees gedra. Daarby moet in
gedagte
gehou
word dat die betrokkeSABRA-kongres
self ’n baie belang- rike was, met heelwat invloedryke ideeverspreiders wat ditbygewoon
het.Miskien sou ’n
mens
selfs ’n uitspraakvanGuy
Butler, die doyen van die Engelstaligeskrywersgemeenskap
en diemees
genuanseerde denker be- treffende diewaardeswaaropdie Engelseestablishmentrus,asbewys
kan byhaal.Ses
jaarna VanWyk Louw
sedood verwyshyinsyVanWyk
Louw- gedenklesing nahom
as“thegreatestpoetourcomplexsocietyhasyet pro- duced(diewoord“complex” isindiéverbandtersake);andoneofthemost sensitiveandconscientiousthinkers on such key issues asthe relationship between language, culture and nationalism” (1982: 89).V
’n Vraagvan besondere belangvirdietoetsingsoefeningis ofdiegedagtes van hierdie seminale rede ’n rol gespeel het in dieonderhandelingsproses van die negentigerjare met die oog op die totstandbrenging van ’n
nuwe
konstitusionele bedeling virdie land; of dit as’tware aan die onderhande-
lingstafel aanwesigwas. Indien wel, sou ditas ’n redelik deurslaggewende
bewys
kon geld van die voortgesette en onverswakte handhawing van die kanonstatus daarvan. Die onderhandelingstafelsou inelkgevaldiesterkste toetsvirdiegoue
reël totopdié tydstip wees.Ook
opdiévraagkannie ’nondubbelsinnigeantwoordgegee
wordnie.Wat
wel gesê kan word, is dat die leidende lede van die regerende party op ’ndeurlopende basis met hierdie en anderVan
Wyk
Louw-materiaal metdie- selfdestrekking gevoer is.Die gebruik wat daarvan
gemaak
is,was
egter hoogs teleurstellend. Die basiese konsep wat hierdie gedagtes onderlê, is die oop gesprek. Die onderhandelaars het ditwesenlik verswak deur dit, te goeder trou of van-weë
’n onrealistieseoordeel oorhul bedingingsmag, in ’n heeltemalandervorm
aantewend; diévan dieoop
agenda. Hierdie transformasiewas
die afskaiing van iets weerbaars tot iets passiefs. ’n Ten volle geharnasteGoliat, wat
hom
oor baiejare heentot infyn besonderhedetoegerus hetvir hierdie kragmeting, is prakties metkaalhande
aangedurf.Die onderhandelings het gevolglik in ’n aantal wesenlike opsigte skou- spelagtig misluk. Daarisnie rekeninggehou metdiefeitdat dieoop gesprek wel indie eersteen vernaamsteplek deur soepelheid
gekenmerk
word nie,maar
datditookspier het, selfstande, geesteliketandewathul eiesoortige pyn kan veroorsaak. Bv. van die soort waarvan daaraan dieeindevan die dramatiesetweegesprek“Heerseren humanis” sprakeis.Op
dieheerser se vraag aansy veroordeeldegevangene
in diepaaroomblikke voor sytereg- stelling-
’nvraag, volgens hom,“blootom
sosiaal-tegniese redes”-
watter troos hyhetom hom
selfs opdiétydstip te weerhou van samewerking met mensonterende mag, antwoord hy: “Twee dinge: dat jou beulmy
sal sien sterf; en datjy noghierdie gesprekmetmy
gevoerhet” (1986a: 519).Dieresultaatvandiewanbegripvandiewareaardvandieoop gesprek
was
’n Grondwet wat op die oog af ’n hele aantal verskansings van die rede- likheid bevat,
maar
wat, indien nodig, iater kragteloosgemaak
kan word deur doelbewus vaag-, want algemeen-geformuleerde oorkoepelende bepalings.Reeds
die openingsin van die Aanhef van die wet laat geen onduidelikheid oorwatbasiesmetdiedokument
opdiespelisnie:“Ons, die bevolkingvan Suid-Afrika,erkendieonregtevan die verlede.”Bo-ooraldie bepalings van die grondwet wat te doen het met gelyke regte van almal, staanonsigbaar geskrywe: “opvoorwaarde dat dieonregtevan dieverledein ag
geneem
word”. M.a.w. staan die swart reënboog van regstellende aksie gespan.VI
In regverdigheid teenoor die selfversekerde onderhandelaars kan gevra word ofVan
Wyk Louw
seoop gesprekdaarin sou geslaaghetom
’n beter bedelingas hullete beding, ditwil sêmet’nstrategies anderbenuttingvan die instrumentvan dieredelikegesprek.Daarvoor
moet
’nmens
’n duidelike beeld hê van wat konkreet aan die onderhandelingstafelteenoormekaar
opgestelsougewees
hetas VanWyk Louw
seonvervalste idees ’n insetindie onderhandelingsproses was.Die eerste teenstelling staan met
mag
in verband.Aan
die een kantwas
daardiebenaderingvandieonderhandelingsprosesvanuit diemagsmotief.Bemagtiging
was
diefundamenteledoelwitwatbereikmoes
word.Daarvoormoet
jyjou nie netvergenoeg met’nmeerderheidstemnie,maar moes
ook die grondslae gelê wordvir ’n latere absolute meerderheidstem, watjou in staat sal stelom
die grondwet so te verander dat al die kompromissewaarmee
jy verliefmoes neem
blootom
die onderhandelings nie te laat ontspoornie,verwydersalkanwordasdit nodigsoublyk. Daarteenóór sou gestaan het ’n wete wat van ver uitdie geskiedenis kom: datbemagtiging as sistematies-bestreefde doel dieingeboude neiging hetom
blind te raakvir geregverdigde regte van opponente; die duurbetaalde waarheid van:
“Powercorrupts, and absolutepowercorrupts absolutely.”
’n
Tweede
teenstellingspaar sougewees
het magskonsentrasie versus magsverspreiding.Aan
dieeen kantdievoorkeurvirgesentraliseerdemag
opalleterreine;aandieanderkant dieinsigwataandiehand vandie erva- ring met die grootmoderne
diktatureopgedoen
is, naamlik dat ’n waarde-vollestaateenis met’nhele aantalvertragende keerwallewatdieheersers- wil kan temper, en
soms
selfs kan omkeer. Byvoorbeeld dat demokrasie wesenliknie met meerderheid enminderheidtemake
hetnie,maar
metdie aantalen soortkeerwallewatdaarin toegelaat word,ondermeer
meerderepolitieke partye, nie neteen nie (1986a: 467-491),selfs nie indievorm van
’n regeringvan nasionale eenheid nie.
’n Derdeteenstellingsou tedoen gehad het metindoktrinasieversus rede- likeoortuiging.