L. Visser
8. Toepassing
agtige milieu te plaas wat die inhoud van die vertelling ondersteun. Kyk veralnadievolgende woorde ensinsnedeswatgebruikword
om
diespook- agtigheidtebeklemtoon:donkeraand,Juliemaand (winteren koud), skurk, begrawe, duiwel, sekelmaan, soos’nhartpolsdiepin dienag, diemaan
sit allaag, hel,ken, gevaar,traponklaar, diemóresterhang
spookagtigoordie veld, skim, vuurvonkespat, yllngse vlug,dood.Dievraag is nou inwattermate “Opdiepad na Nooitgedacht” voldoenaan die vereistes van ’n goed
gevormde
spontane mondelinge vertelling.Afhangend vandieresultaat, kanliriekegeklassifiseerwordasorale tekste, alhoewel ditopskrif is.
In dieeerste gedeelte van dieaankondiging (4. 1-3) wordverduidelik
waar
alles gaan plaasvind. Die laaste gedeelte word gebruik
om
te verduidelik waaroordie liriek handel, nl. dievertellerwag
viriemand.8.2 Oriëntasie
Die element oriëntasle is egter wel verpligtend in ’n goed
gevormde
vertelling. Byfiktiewevertellingswordtyd, pleken personedikwelsvaag en ongespesifiseerd aangetoon.Alhoewel ’noriëntasiegedeelte gewoonlikaan die begin van die vertelling voorkom, vind heroriëntasie binne die ver- wikkelde handeling plaas. Dit dien as agtergrond vir die verwikkelde han- delingwat danvoltrekword as’nhoogtepunt.
Du
Plessis (1983: 93)verwysin navolging van Venter(1982: 4) na die“relevanteverdubbeling van kate- gorieë”, nl. tydverdubbeling: fiktiewe (storie-)tyden werklike tyd, ruimtever- dubbeling:verteldeen vertelruimteen persoonsverdubbelingbelewende en vertellende ek.
Du
Plessis (1983: 93) verduidelik datdaarin die oriëntasie, buiten diewerklike deiktiesesentrum, ook ’nfiktiewedeiktiese sentrumge- stig word. Die res van dievertelling bestaan dus uitdie vertelde deiktiese sentrum (diestorieself)en die werklikedeiktiesesentrum(wanneerdiesto- rie vertelword). Alhoewel dievertellervan die oriëntasie gebruikmaak om
’n fiktiewe deiktiese sentrum bekend te stel, behou hy terselfdertyd die werklike deiktiese sentrum. Presies in watter deiktiese sentrum
beweeg
word, kan met behulp van die konteks afgelei word. Met reëls 1-5van die voorbeeldliriek word die werklike deiktiese sentrum ingelei. Reëls 6-10 isdeelvan dievertelde deiktiesesentrum. Die vertellende ekstaan in reëls4 en 5 as deel van die preteritum, terwyl die belewende ekin reëls 11-15 as die presens aangebiedword. Indien aanvaarword dat die liriektwee deik- tiese sentrums huisves, kry die grammatikale elemente wat gebruik word, addisionele betekenis. Volgens
Du
Plessis (1983: 95) verdubbeldie ek totbelewendeofvertellende ek;
tempusvorme
verdubbeltotstorietyd ofwerk-liketyd endie woord daarofbewegingswerkwoorde verdubbeltotvertelde ofvertelruimte.
Gegewe
datdaar in die eietydse postmodernistiese fiksie spesifieke aan- wysings gebruik word juisom
die grens tussen fiksie en werklikheid te problematiseer, kry ’nmens
nogtans die indruk dat “Op die pad na Nooitgedacht” met sy veelvoudige aanwysings nie ’n suiwer fiktiewe vertellingis nie. Eerstenswordtyd, ruimte, personeen hulle aktiwiteite baie spesifiek aangedui word. Reëls 1-3, 6-10 en 16-25 is deel van die oriën- tasie. Dit word baie duidelik gestel waar (ruimte) enwanneer
(tyd) die gebeure plaasvind, wie (persone) betrokke is by die gebeure en wat die omstandighede (situasie/aktiwiteite) is. Die gebeurespeel af oppad nadie plaas Nooitgedacht by die baie bekende rotse (ruimte) enspookklippe. Dit is op hierdie donker aand in Juliemaand (tyd) dat die vertellerwag
vir ’nskurk (persone)
om
sy sak vol goud op te grawe (situasie/aktiwiteit).Tweedens
word daardikwelsvannaamgewing
gebruikgemaak om
tussen die grensvan fiksieen werklikheidtebeweeg.8.3 Die verwikkelde handeiing
neem
’n aanvang in reëls 11-15 en word voortgesit in reëls 26-29 en reëls 40-51. Die gebeure word in volgorde uiteengesit deur die verteller wat alles staan en dophou. Van die perde-hoewe
wat hy hoor, die ruiter en perd wat hy sien, die gegrawe van die spookskurklangs diepad,die boerewat op dieskurkskieten dievlug van die spookfiguur. Die verteller hoor, sien en ervaar dus die gebeure in kro- nologiese volgorde.8.4 Die element resultaatis niedieselfdeasdiehoogtepuntnie.Terwyl die resultaat die vraag beantwoord oor wat uiteindelik gebeur het, is die hoogtepunt die klimaks van die handelingreeks. Die hoogtepunt is ’n verpligteelement in enigevertelling, terwyl die resultaat ditnie is nie. Dit is
natuurlik ook moontlik dat die resultaat en die hoogtepunt saamval,
maar
nie noodwendig nie. Diehoogtepunt van diegebeure
kom
voorin reëls 46 en 47 metdie polsende ritmewat nou’n dringendheidbevat:“Endie Mauser-vuurdreunen dielooddruppels reën
-
en ekdog dieeindebreekaan.”8.5
Gebeure
(die resultaat) wat na die hoogtepunt volg, is dikwels ver- duidelikend van aardsoos watookdie geval is in hierdieliriekmet dienou sagterwordende, rustige ritme inreëls 49-51:“meteen haal ishyweerin diesaal,
en sy perd ploeg dielug insyylingsevlug,
want hy weetdie dood
kom hom
haal.”Evaluering geskied gewoonlik met behulp van ’n verskeidenheid eva- luerendeuitdrukkings.Dievraag“Nou wat daarvan?”word ookbeantwoord.
Reëls 18, 24, 25 en37 bevatevaluerendeuitdrukkings:
18 kan
geen
siel ditwaag
op’n donkernag-
24maar
ek’tso iets noo/fverwag,25 nee, ek’t soiets noo/fverwag.
37 Dis
geen
plekvirmy;ek moetliewerry-
Deur die uiters effektiewe gebruik van die negatief (kursief gedruk in die voorbeeldsinne) in die evaluerende uitdrukkings, word die feit beklemtoon dat
geeneen hom
sal glonie. Ditvorm dan ookdie hoofevaluering in reëls 57-58:57 “Enek weet
geeneen
salmy
glo nie.58 Ditklinkal’sso gek indiedag.”
Die verteller
wou
vasstel of diespookstorie waarvan hyal so baie gehoorhet,
waar
is.Alhoewel hydit selfervaar,besef hy datniemandhom
sal glo nie.8.6 Volgens Prinsloo (1989: 78) word die vrywillige element, die koda,
aangewend om
dieoorgangtemaak
van die fiktiewe deiktiesesentrum nadiewerklike deiktiesesentrum. Dievertellergebruikookdie koda
om
aante dui dat die vertelling afgehandel is. Die koda kan in verskillende vorms voorkom, byvoorbeeld algemeen geldende uitsprake, cliché-woorde of in dievorm van’n niksseggendeuitdrukking. Inhierdieliriekworddiegebeure nie asfiktief ervaar nie,maar
dievertellermaak
tog van die kodagebruik deurvandie nag (dieonwerklike)nadiedag (diewerklikheid) oorteskakel en daardeuraanteduidat dievertelling afgehandelisinreëls 59-61:“Maarwees
elkeenwatlageen maal daarindienag opdiepad na Nooitgedacht.”Wat
veralopval i.v.m.die voorbeeldliriek isdie sikliesegang wat opverskil- lende maniere tot uitingkom
en beklemtoon word. Tipies van ’n volksbal- ladeof legende is daarnie ’n gesloteeindenie:“en elke donkeraand metdiesekelmaan
Kom
hyterug en soeksyskat”.Die vertelling kan met anderwoorde nog steeds met interessantheid as ’n
spookstorie oorvertel word. Verskeie ander reëls dui ook daarop dat niks afgehandel is nie:
8 enelkedonker aand metdiesekelmaan,
kom
hyterug en soek syskat 28 en die ruiterlê plat, wantsy perdken diepad51 wanthyweet diedood
kom hom
haal.Alhoewel Labov (1976: 379) herhaling as ’n baie effektiewe evaluerings- middel beskou, gee die gebruik van herhaling ook aan die liriek ’n sterk orale inslag. Buiten dietitel watvyf keer herhaal word, is daar
sewe
reëls wat deurdieliriekherhaal word:Op'ndonkeraanddiepinJuliemaand heteklankgewagdienag
komhyterugensoeksyskat hy begeefhomindie hel maarek’tsoietsnooitverwag enekwensekwasaltuis
geedie kêrelmaarsygeld heteklank blylêdienag 9. Gevolgtrekking
“Opdiepad naNooitgedacht” voldoendus aan dievereistes
om
as’norale teks geklassifiseerteword en daardeurasdeelvan dieAfrikaanssprekende se mondelinge oorlewering beskou te word.Du
Plessis het uitstekend daarin geslaagom
hierdielegendeom
tesitin ’n lirieksonderom
veel van die orale tradisie daaragter in te boet. Die behoud van herhaling wat ’ntiperende tegniek in die kultuurvan oraliteit is, is opvallend. Al ses Labov (1972: 363) se elemente vir ’n goed
gevormde
vertellingkom
ook voor in“Op die pad na Nooitgedacht”. Ritmiese styl is teenwoordig en selfs for-
mule-woorde wat gebruik word
om
’n spesifieke gedagte oorte dra,kom
dikwels voor. Die spookfiguur word byvoorbeeld deurverskillende woorde geïdentifiseer: skurk, ruiter, kêrelen skim en so ook die skat: ’n sak vol goud, geld en skatte.
10. Slot
“Opdie pad naNooitgedacht”is ’nverhaalwatvroeërjarewaarskynlikdeur mondelinge oorlewering
behoue
gebly heten van geslag na geslag oorge- dra is.Alhoewel diemondelinge tradisie besig isom
uittesterf, bly hierdie legendevoortleefas ’n liriek in dievorm
van ’nvolksballade. Ditis duidelik dat dieAfrikaanse lied ’n belangrike rolspeel op diegebied van orale oor- dragvan inligting. Daaris’ngrooígedeeltevandieAfrikaanssprekendewat nooitvandielegende“Opdiepad na Nooitgedacht”bewus
sougewees
het,as ditniegeskryfen getoonset isnie. Die lied seoorspronklike funksie kon dus suiwer
vermaak gewees
het,maar
die lied se bydrae as kulturele inkledingsmiddel voeg ’nverdereestetiese dimensie by.Du
Plessis (1981:51)verwoord hierdiestandpunt uitstekendindieliriek“Molberge”: “Maar ek onthou en delfnog gouduitdie verlede”.
Bibliografie
Botha, P.J.J. 1989. Die dissipels in die Markusevangeiie. DD-proefskrif, Universiteit van Pretoria.
Cloete,T.T.(red.) 1992.Literêretermeenteorieë.Pretoria.HAUM-Literêr.
Coetzee, G. 1996. Koos Doep,die eerlikeGodsoeker. Die Taalgenoot AprWVol 65/4, pp. 10- 11.
DuPlessis,H.G.W.1983. Dieanaiisevan'nGriekwa-vertelling.InVanRensburg, M.C.J.(red.).
Kongresreferate: Negentiende Nasionale Kongres van die IJnguistevereniging van Suider-Afrika,Bloemfontein:UOVS.pp.90-104.
DuPlessis, K.1981.Kinders vandiewinden anderlirieke.Kaapstad:Tafelberg.
DuToit, J. 1989.Tuiskoms vandieAfrikaanseLuisterlied.LanternVol 38/1 pp.58-65.
Finnegan, R. 1974.Howoral isoral literature? BulletinoftheSchoolof OrientalandAfrican Studies, 37:52-64.
Finnegan,R.1977. OralPoetry:ItsNature,SignificanceandSocialContext.Cambridge.
Finnegan,R. 1988.LiteracyandOrality:Studiesinthetechnologyofcommunication. Oxford:
Blackwell.
Foley, J.H. (Editor) 1981. Oral traditional literaíure. A Festchrift For Albert Bates Lord.
Columbus,Ohio:Slavica.
Labov,V.1976. LanguageintheInnerCity.Oxford:Blackwell.
Labov, V. & Waletzky, J. 1972. Essays on the verbalandvisualart. Seattle: Unlversity of
WashingtonPress.
Lord,A.B.1960. Thesingerof Tales.CambridgeMass: HarvardUniversityPress.
Nel,C&VanAarde, A.G.1995.Tendenseindiestudievandiekultuurvanoralltelt:Implikasies virdieverstaanvandieMatteusevangelie.HervormdeTeologieseStudies51/2, pp.409- 437.
Odendal,F.F.et al1994.HATVerklarendeHandwoordeboekvandieAfrikaanseTaal.Midrand:
Perskor.
Prinsloo, S.1989. DiestruktuurvandiesponíanemondelingevertellinginAfrikaansmetspe- sialeverwyslngnadierolvantempusverwisseling.LiteratorNo.3November1989pp.73- 84.
Prinsloo S. & Du Plessis, H.G.W. 1988. ’n Struktuuranallse van die spontane mondelinge vertellinginAfrikaansaandie hand van’nvoorbeeld. TydskrifvirGeesteswetenskappe 28:4pp.334-354Dec.
Thuynsma, P.N. 1980. TheOral TraditioninSouthernAfrican Literature. Ph.D. University of Denver.
Whitaker, R.A. 1986. Oral Tradition and literacy: Changing visions of the World. Oxford:
Blackwell.
Universiteiívan Zuiuland
Dolf van Niekerk verdagte passasier Ben
Gurion-lughawe 1987maak
oopmy
bagasie ekis skuldigaanbomme
en pamflette, skuldigaan liedere uitdie hemel uitdie hel;
maak
oopmy
gedagtes, die swartesen gryses, die enkelewittes,al die plofbaregedagtes
-
dié metwortelsdiepindieaarde, dié met lugwortels indiehemel;
maak
oopmy
hartdievlermuisewat diesiel verdonker, dieverlange, die pynwatstaan
indiesee, indie
moer
van dieaarde,indieparadys
waar
pyn gebore is;maak
oopdieoë wat slaap,toevirdie geweld van dieslaap en diewêreld se verloop langs ontelbare
weë
van liefdeen haat.Wie
durfdan siaap indienugterheid van dáárwees, bówees, ónderwees, wie durf iets,enigiets?Maak
oopmy
bagasie voorekgaantotinewigheid.
baaier
Jymetjou lyfie halflyf indiesand langsdie Groot See, blinklyf olyfie ryp in dieson; indiewater baai jou vruggie.
O, Dawid van Jerusalem, die hartgrypweg, blindelingsen blind
úitdielater
eensaamheid
na dieverbode oesindiesee van Jaífa
in diesande watskroei soos die