H. P. van Coller
2. Terugkyk as beeldvorming
’n Literêre sisteem funksioneer nooit in isolasie nie en staan in noue ver- band met omringende sisteme. Ditspreek
daarom
haas vanself datliterêre evolusie kontekstueel bepaald is. Die aard en voorkoms van oorlogslite- ratuursalderhalwewisselvantaalgebiedtottaalgebied (vgl. bv.diebehan- deiing van oorlogsliteratuur deur Klein 1976, Klein, Fowler enHomberger
1984 en Higgins 1986)en hou veralverband metdie impak vandiebetref-fendeoorlogopdiebetrokkeland.VanderElst(1990)se
weergawe
vandie Nederlandse situasie,waar
oorlogsherrinneringe nameer
asvyftigjaarop verskeie maniere nog in stand gehou word, gee byvoorbeeld blyke van ’n totaal andersituasieasdiéin Japan,waar
beiangrikeaspektevan die oor- logsverledeampteliknog verswygword (Guest 1984:217).Soms
lê die swaartepunt skynbaar in die (interpretasie van die) verlede, soos in die Nederlandse gevalwaar
die verskyning vanDe
Jong se doku- mentêre reeks oor dieTweede
Wêreldoorlog, ouwonde weer
oopgekraphet. Van der Elst (1990:111)
wys
juis daarop datDe
Jong se iatere goed- gedokumenteerde interpretasie van gebeure in die ooriogstyd, juis verskilvan kontemporêre
weergawes
daarvan.Gebeure
in die verlede hetook ’nbepalendeinvloedgehad opdie Finseletterkunde. Vieroorloëindieeerste helftevan die twintigste eeu hetaanleiding daartoe
gegee
dat Finse skry- werstoenemend
pasifismegepredikheten enigevorm
van oorlogom
kon-flikteopte los,verwerp (Fried 1980).
Die Duitse bemoeienis metdieoorlogsverlede staan
weer
in dietekenvan Vergangenheitsbewáltigung-
juis ’n pogingom
vrede temaak
met die verlede (Bance 1984:93)-
waaruit ook duidelik ’n eietydse gerigtheid spreek, want sonder psigologiese afstandname van hierdie traumatiese verlede, sou dieDuitsevolk moeilik diehede en toekoms kon hanteer.Ditkan natuurliknieontken worddatdieaard van retrospektiewe blikkeop
’noorlogsverledeookdirekverband hou metdie matewaarindie betrokke land die werklike (of morele)
wenner
van sodanige oorlogwas
nie. Veralwaar
diebetrokkeiand die morele(enpolitieke) verloorderwas
(soosindie geval van Duitsland en Japan in dieTweede
Wêreldoorlog, die V.S.A. inViëtnam en selfs dalk die R.S.A. in Angola/Namibië), is dit moeilik
om
’npositieweterugblikopdieoorlogteverwag;alleoorlogsliteratuurwordbinne hierdiekontekssondermeer as’npolitiekestandpuntinnamegesien (Bance 1984:107). Dit is bv. heel opvallend dat die Nederlanders (wie se belang- stelling in hul eie
Tweede
Wêreldoorlogsverlede grootis)oorwegend swyg
oor hul Indonesieseoorlog wat, soos Viëtnam indie V.S.A., steeds’n pyn-likeherinnering is.
Daarword ookgewoonlikopverskillende
wyses
na’noorlog teruggekyk. In nasionalistiese geskrifteword ’n oorlog dikwels gesienas ’ntoets virman-
likheid en heldhaftigheid, terwyl
meer
pasifistiese literatuurdaarin iets sien van die verval van menslikheid (vgl. ookWoods
1990:78). Uit Rutherford (1989) se boeiende studie blyk dat die waarde wat in oorlogsliteratuurgeheg
word aandeugde
soosmanlikheid en eer,dikwels (veraldeur litera- tore) onderskat word. Hierdie heersende anti-heroïese standpunt (wat berus opteoretiese veronderstellingsmet’nestetiese,morele en historiese basis) is volgenshom
daarvoor verantwoordelik dat negatiewe menslike trekke (eerder as positiewe eienskappe) gesien word as realisties en“waar”. Binne so ’n paradigma is daar veel eerder plekvirdie anti-held as die held.
Indiebeginfasesvan’noorlogwordditdikwelsgesienas’ngeleentheidtot
regenerasie (Walsh 1982:12); as ’n verandering van ’n deurmekaar, doel- lose burgerlike lewe tot ’n vereenvoudigde en gedissiplineerde bestaan waarinelke beweging presies, helderen doelgerig is
(Woods
1990:80). Uit literatuur oordie Viëtnam-oorlog (Harris 1988:17) blyk datselfs swart sol- datewatsosiaalen politiesgemarginaliseerdwas, ookaanvanklikuitgesien het na die geleentheidom
hulgevegsvermoë
tentoontestel.Ditisopvallenddatlatere literêreretrospeksies veelal
meer
afwysendstaan teenoor sentrale aspekte van oorlogsvoering. Met die aánbreek van die Eerste Wêreldoorlogwas
die ideaal van manlikheid en heldhaftigheid nog lewenskragtig. Ullyatt (1990:68)wys
daarop dat hierdie oorlog die ideaal van “heroism”as’tware “gedemokratiseer”het: “(t)he roleofthe hero is no longer confined to the leader or the king; thecommon
soldier cannow
aspireto it.”Tog word
wyd
aanvaardat hierdie brutale oorlog terselfdertyd die einde van die tradisionele mitologie van heldhaftigheid en die held aangekondig het. Uit Rutherford(1989:64- 112) se indringende bespreking van hierdieoorlogendie literatuurdaaroorblykonomwonde
dathoewel die begrip held inderdaad toe reeds sy romantiese glans verloor het, het dle ideaal van heldhaftigheid blybestaan.DieAustraliese letterkunde vorm ’n uitsondering op hierdie
algemene
ten-dens
van ondermyning van die begrip “held”. Lank na die Eerste Wêreldoorlogwas
diebeeld van diemitologiesesoldaatnog stewig geves-tig,
omdat
oorlogsbetrokkenheid aan dieAustraliër, opdieperiferie van die Britse Ryk, die geleentheid gebied hetom
as soldaat te toon wat inhom
steek.
Waar
hierdieoorlog nog ietsvan ’n persoonlikeaard gehad het, het die klem in dieTweede
Wêreldoorlog heeltemal verskuif: geluk en nie ver- nufnie, hetbepaal wiebly lewe het (Gerster1988:337).Ditverklaar ook
waarom
dit relatief iank geduur hetvoordat die ontnugte- ring en die ontmitologisering van die eiesinnigeAussie-soldaat, in hul let-terkunde ingetree het. Gerster (1988:342 en 345) se opmerkings oor die stereotipe uitbeelding van die argetipiese Australiese soldaat is hier ter sake. Diétipiese soldaathetlaterbegin lykna’nkloonvantalleErrol Flynn- helde bekend uit rolprente oor die
Tweede
Wêreldoorlog.So
’nvoorbeeld vestig dieaandag
opdie rol watdie populêre media in hierdie proses van mitologiese beeldvorming gespeelhet.’nAnder problematiese aspek vandie beeldvorming in oorlogsliteratuur, is
dievraag nadie representatiwiteit. in hoe’n mate isskrywers oor’noorlog
instaat
om
dieervaringevananderskrywersweer
tegee?Aan
dieeenkant kan diesogenaamde “gewone man” weens
gebrek aan literêrevermoëns
nooit presies die gebeure, voorwaardes en emosies
weergee
nie; aan die anderkant ishullewatwel daartoeinstaatis, nie“gewone”mense
nie! Nie netwas
hulle beter opgelei nie,maar
het dalkvanweë
’n ander instelling dieselíde ervaringe op ’nander manierbelewe. Dit blykbv. uitdievergely- kingvanletterkundigewerke metoutentiekeweergawes
watdikwels opper- vlakkig en selfseen-dimensioneel is (Klein 1976:5/6).Veral indiegevalvananti-oorlogliteratuur het dieverwytvan idiosinkratiese belewing dikwels opgeklink. Ten spyte van die besonder negatiewe weer-
gawe
van dieEersteWêreldoorlogindieEngelseliteratuur, het dieEngelse soldate besonder dapperinhierdieoorloggeveg (Rutherford 1989:75).Wat
onthoumoet
word, isdat letterkundigeweergawes
van ’noorlogmag
bydra totdie beeldvorming van ’n oorlog (vgl. Harris 1988 se benadering),maar
tog nie identiekaan geskiedskrywing is nie: “fiction does not
show
the his- torial event qua event but qua impact, depicting the collective experience through the actions and sufferings of individuals” (Klein, Fowler enHomberger
1984:12). In geskiedenisword dieklem daarenteengeplaas op’n panoramieseblikterwyl in literatuurdiefokus op die
sogenaamde
“kleinman”
se belewingedikwels ’n strategie isom
tetoon dat hy die passiewe slagoffervan omstandighede is (Bance 1986:106).Metdie werklike lyding en geweld van die oorlogveilig teruggedruk na die verlede, is dit maklik
om
van dieoorlog ’n avontuurtemaak
en klem te lêop aspekte tipiesvan dieavontuurroman. In syoorsig van Britse literatuur oor die
Tweede
Wêreldoorlog,wys
Holger Klein (Klein, Fowler enHomberger
1984:3 e.v.) op die “vloed” van populêre literatuur oor hierdie oorlog: van strokiesverhale, prentverhale en reekse. Dit verreken nie eersal dietriviaen rolprenteoorhierdieoorlog nie.
Soos
reeds deur Van Coller (1990) aangevoer is ten opsigte van die Afrikaanse literatuur oor die Grensoorlog, kan dalkmeer
veralgemenend gepraat word van twee sisteme: Elitêre literatuur waarin oorlogvoering meestal krities bejeën word, en Ontspanningsliteratuur metdie neiging tot stereotipering en die blote beklemtoning van die heldhaftigheid van oor- logsvoering. Hierdieonderskeidmoetnie as’ndichotomie gesienword nie,maar
as’nspektrum. Ditbeteken egterniedat ernstige literatuuroor oorloë netnegatief is nie:’n stuk nostalgie en angst oordit watverdwene is,kom soms
sterknavore (Klein, FowlerenHomberger
1984:95).In die Afrikaanse literatuurgeskiedenis
was
daar al talle populêre weer-gawes
van oorloë. Dit is nie slegs die talryke kortverhale oor die Grensoorlog ingesinstydskriftewat onmiddellikin die oogval nie (vgl. VanColler, 1990),
maar
ook die popularisering van ander oorloë: die negen- tiendeeeusekonfliktedeurCasperH. MaraisseRooi Jan-boeke, dieAnglo- Boereoorlog in die werke van Mikro en die Koreaanse Oorlog in die werk van MauritzH.O. Preller.Teen hierdieagtergrond isdit veelbetekenend dat populêre retrospektiewe
weergawes
van diegrensoorlogvirlankontbreekhet,maar
nouindieafge- lope tydmeer
dikwelsvoorkom. Sprekende voorbeeldeisAndré Jansenseroman
Die Simson-opsie (1998)waarteruggekykword op die grensoorlog as ’n militêre (en nie as ’n politieke) aangeleentheid nie en Dieasem
van Ghaddafi(1998) deur Chris Moolman. In beide romans is die heldhaftige hoofkarakters oudgrensvegters.Dit skep dievoorlopige
vermoede
dat die politieke klimaat (en die psigolo- gieseingesteldheid)indievroeë negentigerjarenog nieregwas
vir ’nterug- blikwaarindiebosvegtersas helde uitgebeeldsoukonwordnie. Dalkhang hierdie“herwaardering”van diegrensoorlog (soos ook indietelevisiereeks Dievierde kabinef) ooksaam
metdiehelerehabilitasievan manlikedeugde
(soosheldhaftigheid,kameraadskap
en lojaliteit)waaroorlatermeer
uitvoe- rig geskryf word.In die Duitse literatuur (ookvan
meer
populêre aard) is daar ’n vernuftige maniergevindom
togteskryfoor oorlogsheldesonderom daarmee
dieoor- log (en die morele aspekte daarvan) goed te keur. Die “gewone” diens- pligtige,hetsyassoldaat,matroosofdokter,worduitgebeeldas’npassiewe slagoffervan omstandighede(vgl.Bance
1986:107).Hy moes maar
netsy plig doen-
dikwels op heldhaftige wyse. In populêre Duitse romans word die vyandtog ook op stereotipewyse
uitgebeeld en sinistereaspekte van die Duitse inval in Rusland word bv. verswyg.Op
interessantewyse
word die blaam volkome geplaas op ’n demoniese tiran “thus feeding the Germans’post-war conception ofthemselvesasthebetrayedandexploited victims” (Bance 1986:112). Geoordeel aan kollektiewe reaksie na aanlei- ding van die Waarheids- en Versoeningskommissie is so ’n reaksie van blaamverplasing in Suid-Afrika reeds aan die gang en vind dit ook toe-nemend
neerslagtevind in (populêre)weergawes
van dieGrensoorlog.3.Oorlogsliteratuur
-
’ndefinísieIndievoorafgaande isveral klemgelêopdie retrospektiewe blikkeopoor- loë sonder dat ’n operasionele definisie van ooriogsliteratuur
gegee
is.Walsh (1982:1)
wys
daarop dat oorlogsliteratuur baie maklik as ’n aparte korpus literêre werke beskou kan word asof dit in ’n lugleegte bestaan.Desnieteenstaande
vorm
dittog’nafsonderlikonderskeibare korpustekste met ’n eietradisie.So
het dieheersende diskoers, waarin oorlog gesien isas edel, bv. die digters in die Eerste Wêreldoorlog aanvanklik diepgaande beïnvloed (ibid.:14).’n Eiesoortigestel kenmerke
maak
ditookmoontlikom
van vernuwingtepraat binne hierdiesub-genre.
’n Voorlopige definisie van oorlogsliteratuur sou
wees
“fiksie wat veral temake
het met die ervaring vanmans
en vroue in diegewapende
magte tydensdie oorlog”. UitUllyat(1990:67)enVan Rensburg (1990:93)blykdat so ’n definisie te eng is ookomdat
die bevolking opdie tuisfront ookdiep-gaande
geraakword deur’noorlog.’nMeer
omvattendeomskrywingis: “diefiktiewe
weergawe
van oorlog en die gevolge daarvan” (Klein, Fowler enHomberger
1984:5/6). Ekverkies’nselfs ruimerdefinisie: iiteratuurooroor- logendiegevolgedaarvan(sien ookVan Rensburg 1990:93). Inmy
behan- delingvan’neietydseterugblikopdiegrensoorloggaan ekdienetnogwyer span deurdat ek ook werke gaan betrek wat selfs op periferalewyse daarmee
verband hou.Oor
die aard van oorlogsliteratuur bestaan daar ook nie eenstemmigheidnie
omdat
diegevolge van ’n oorlog perdefinisie oneindig is.Wat
egteruitbykans alle oorsigte blyk, is die intieme verband wat bestaan tussen oor- logsliteratuur en tradisioneel manlik-chauvinistiese opvattings van
kame-
raadskap, dapperheid, seksualiteit,ensovoorts.4.Afrikaanse