• Tidak ada hasil yang ditemukan

J.C. Brand

Dalam dokumen PDF - Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 101-144)

Vier Oubaas Tas-beswyminge

uit

die Boland

Niewedja

Issie brannewyn, issie bie issieNiewedja wat ons vie

vedag

maak

ons pielseer en vriet

móre

kry die baas sevarke

wee hoepe

drólevi dikiet

Dankgebed:

Merrie Pars

So

merrie Parstyd

sam

Heer, onthou ons

onse voorvare

kom

van orie

dam

van Potjiegalen Spaanju

uit

Rome

warie

Pous

slaap

uitGriekwalanden

Djawa

somme

klompe vannie dópie

Voëlendam

dja hoge

mense

daai gewies So, dan vekyk ons

Heer, hiermerrie drywetyd

sam

hoe kourieboere

sam

met hul brêndieen coke

tjips en hanevol rosyne en danjyg ons

Heer, onsvrietie vrotkaasen olywe

sam

metonse potbrood

en geskaaide

ywe

Koekie

weet van

beter

In hieriedaleonnerieJirese

maan

werk ons onse

moere

af

vi niks

ma

onskla nieJire

onsdrinkons dop

uirie borrel

somme

vroeaand al praatons intale

met

oempie Gam-goed sam

en

Mosas

oorallie kak van hoop en liefde dis alles strontdaaiwat skiesJire skiesek mien

dit

maak

g’n sondaartat

ma

Jire hierdie meid seniere wiet dankietogdavoo

asiebaas se oudste saans

kom

knippievang

vitien rand of

somkeer

minne daai hingssambokbring helse

warmte

al issiewinterbyte op heelsytokkin koudste

Ouma

Kaatjieroep ’n teerherinnering

op Ek

vestaniehierdieou benemeerie

word

somme

vansellers lam nouriedag

wee

vekeerd geval

in

my

maai invannie steppies af

en gatoorkop inniemalvas in

kyk hoestaat

my

enkel

soos oubaas sedinges as hyop

my

klim saans narathy’nsakkie lamoenegestuurit latek kan wiet

ek moet

was

Lucas Oosthuizen

Om te bly leef

Bertus

moes

van betergeweethet.

Toe ek enhydiedag opdieSquaresitenbierdrinkinHatfield,

was

hysoos gewoonlik besig

om

analitiesdeurons gesamentlikepyntesif.

“Maartin,”hethyna’n lang betooggesê. “Ons moetdit

maar

aanvaar.

Ons

sal nooitdievrouensontmoet wat onsgelukkig

maak

nie.”

Ek kon nieanders as

om

met

hom saam

testem nie.

Ons was

albeigeskei en Bertus se insig oor hoe sy en

my

siele inmekaar steek,

was

ver- bysterend. Daarby kon hy

-

seker

omdat

hy’nstelselontleder

was -

dinge metodies uitmekaar haal.

En

die

man

kónverduidelikook.

Hy

sou seker’n

uitstekendeonderwyser uitgemaakhet.

Soos

wat die biersytol begin eis het, het Bertus soos gebruikliksy kop al laer laathang.

Ek

konnooitmooi uitwerkhoe hy indié posisie

soms

steeds kon sien wat

om hom aangaan

nie.

Hy

het

my

dié aand

weer

verbaas.

Ek

was

lustig besig

om

na diejong lywete kykwat van tydtot tyd byons

tafelverby geskuurhet, toe hyskieliksyrelaasonderbreek.

“Ek

kom

nou,” hethyblootgesêonderwyl hyna’ntafel gestaphetvan

waar

’nvrouskynbaarsy

aandag

getrek het.

Hy was

duidelikbly

om

haarte sien.

’n Outdoor-tipe van so by die veertig, het ek gedink. ’n

Jongman

in sy twintigshetoorkant haargesit.

Na

’n ruk hetBertus

my

nader gewink.

“Dit is Antjie, ’n ou vriendin van

my

en haar seun Gerbrand,” het hy ver- duidelik. Bertus hethierna gekwetter soos ’n voël. Eers het hyverduidelik dat hulle mekaartienjaarlaasgesien het.

“Is jy nog nie

weer

getroud nie,”

wou

hy van haar weet.

Sy

het haar kop geskud en daarna gebloos. Dis nou nadat Bertus afgehaakhet met: “God, Maartin, diévrou

was

omtrentaltwintig keergetroud.”

Hulel het

hom

duidelikgoed geken, want

ma

en seun het geskatervirdie kwinkslae wat hierna met reëlmaat uit Bertus se andersins

somber mond gekom

het.ToeAntjieen Gerbrand opstaan

om

te loop, hethulle telefoon-

nommers

uitgeruil.

Bertus

was

hiernain ’n goeiestemming,

maar

ekhet niegedink hysalhaar bel nie.

So

’n

week

later hethylaatvaldathulle ’nete-afspraak het. Hierna hetnog ’n paargevolg. Dit

was

eers ná so twee

weke

datek agtergekom hetBertus het die skoot hoogdeur.

Eers het hy vertel hoe lekker hulle gesels. Later is nasy geesgenootver- wys. “Dit istegoed

om waar

tewees,”het al

meer

in ons gesprekke opge-

duik.Hierdiestellingisgewoonlikopgevolg met

onbeskaamde

write-upsoor Antjie se kwaiiteite.

Sy

het verstand gehad; hy kon oor enigiets met haar praat;hy kon homselfwees;sy

was

uitgesort; sy het gutsgehad.

Ek skatdit

was

Antjiese gutswat ooksy spore ophaar songelooide gesig gelaat het. Bertus het vertel dat sy altwee haar kinders feitlik eiehandig

grootgemaak het. Die jongste, Pieter,

moes

vir alle praktiese doeleindes

dood gewees

het.

Hy moes

blykbaar ’n string operasies ná geboorte ondergaan

om -

soos Bertusdit gestel het

-

’nklompfabrieksfoute regtestel. Onderwyl Pieterse lewe baie keer aan ’n draadjie

gehang

het, het sy

ma

verder gestudeer, gewerk,’nvoltydsebediende/verpleegsterindiens gerieem,ensoos Bertus sousê, haar ding gedoen.

As

bestuurdervan’ngroot private hospitaal,

was

syduidelik steeds besig

om

haarself indieberoepswêreldte laat geld.

Dit

was

ofdaar’nnuutgevonde rustigheidvan Bertusbesit

geneem

het.

Op

’n dag het hy net terloops laat val dat hy by haar intrek. “Ek is happy, Maartin,” isal wathy oordié stap gesêhet.

Die kerewat ek

hom

daarna gesien het,

was

hyduidelikbaie gelukkig.

Hy

het soos gebruiklik êrens in sy gesprekke write-ups oorAntjie ingewerk.

Maar

sy analitieseaard het

hom

nie heeltemal toegelaat

om

metsykop in

diewolke te leef nie.

Hy

hetvertel dat die dertienjarige Pieter’n moeilike kalantwas. “Hy isbaie naaan sy

ma

enhouduidelik niedaarvandathynie

meer

aldie

aandag

kry nie,”hetBertusverduidelik.

Hy was

egter oortuig daarvandatsy verhouding metAntjiesejongstespruitmettertyd sou verbeter.

Drie

maande

later hetek Bertus

weer

op Hatfield Square raakgeloop.

Hy was

in ’n

vreemde

bui.

Sy

was

wasig en hy

was

duidelik nie

meer

so positief oor sy verhouding met Pieter nie. “Die mannetjie tree baie snaaks op,” het hyvertel. “Hy

was

verlede

naweek

by sy pa en het met ’njagmes en’n

nuwe

persoonlikheid terug gekom,” het Bertusvertel.

Hy wou

nie veel

meer

nie. ’n Paarurelater het hyegterhalf geheimsin- nig vertel dat die kindeen aand met die

mes

beduie het dat hy Bertus se keelgaanafsny.“Hykykseker

maar

netteveeltelevisie

-

daarsalniksvan

kom

nie,” hetBertus

meer

aan homself asaan

my

verduidelik.

“Hoekom

kryjy nievirjou’njong meisiesonder

baggage

nie,”

wou

ekweet.

Sy

antwoord het half afgemete gekom. “Ek gee nie

om om

te vrek nie, Maartin. Ekisvirdieeerste keerin

my

lewewerklikgelukkigentevrede met dievrou metwie ek

my

lewedeel.”

“Jesus, Bertus,jykan nieernstig

wees

nie,” heteklaat hoor. “Dievrou

was

altien keergetroud. Dit

wys

jou

mos

dit kan niehou nie.”

“Nee, dit

was darem

netdrie keer en lank terug,” het hyverdedig. “Ek sal

saam

met haar oorlog toe gaan. Ek het nie met haar ’n probleem nie. Ek vertrou nie dievredemetdietelg nie. Jy kan nie tot

hom

deurdring nie.

Hy

is opsyeieplaneet,” het hyvoortgestotter.

“Wel, dit klink nie vir

my

reg nie.

Sê maar

as jydaaroorwil praat,” het ek geantwoord. “Ek dinkjy is opjou eie planeet. Jymoet bly lewe

om

te kan goeddoen, Bertus,”hetek gesêtoeons loop.

Dievolgendedagtoeekdiekoerant oopslaan,

was

Bertussefotoopbladsy drie. Volgens die koerantberig is hy dievorigeaand op raaiselagtige

wyse

bysy verloofde se huis met’n

mes

insy slaap vermoor.Antjie

was

nietuis

nieen,volgensdiekoeranthet Pieterindie

kamer

langsaangeslaapen niks gehoor nie.

Daaris gespekuleerdatdit ’n huurmoord was. Volgens die lykskoueris hy

sewe

keer gesteek. Elkeenvandiémessteke

was

potensieel noodlottig, het die koerantvertel.

Die polisie kon nooit die

moordwapen

vind nie. Toe ek die ander dag vir Antjie in die stad raakloop, het sy in trane uitgebars. “Ek mis Bertus vreesiik,”hetsydeurdietranegesê.“Hoehet Pietersydoodverwerk?”

wou

ekweet.

“Dit gaan goed met hom,” het Antjie gesê. “Ek het

hom

in ’n

nuwe

skool gesit. Jy weet, Bertus het vir

hom

’n trust geskep en hy kry nou remediërendeonderrig. Ek weetnie

hoekom

Bertusdit

gedoen

hetnie,”het sy hortend verduidelik.

Sy

het’nbriefuithaarhandsakgehaal. “Ekhet diébriefdie

week

naBertus se dood in diepos gekry. Dit het jou

naam

op met

my

adres. Ek

wou

dital

aanjougee,

maar

het niesover

gekom

nie,”hetsyverduidelik.“Ekdinkdit is inBertusse handskrif.”

Diestukpapierindie briefhet neteensinopgehad. “Maartin,”hetdaarge- staan, “ek het’n

droom

geleefensalblygoed doen aseksterf.”

Literêr-aktueel

Joan Hambidge

Huldeblyk aan Rika

Cilliers*

Die digterRika Cilliers is oorlede op 27April vanjaar. In ’n klein beriggie in

’n dagblad word sy beskou as een van die belangrikste vroulike digters in Suid-Afrika en haar bundels Vlier, Spirakel, O.a. Debora en Opslag (sic!)

word achronologiesweergegee.

Dit is met mateloseverdriet wathierdie leser kennis

neem

van haarheen- gaan. Die laaste kontak

was

toe haar kollega, ook digter, Johann Johl oorlede is.

Nou

dink’n mens: hoe het die tyd nie gevlieg nie?

En

hoe

jammer

dat ’n

mens

nie

weer

kon praat nie. Rika Cilliers

was

ook diesamestellervan ’n bloemlesing, Bloeityd- Verse oorkinders,

saam

met haar kollega, Johl.

RikaCilliersis’ndigteres,en hierdievervrouliking isopsetlik, wat’nbelang- rikebydraegelewerhettotdieAfrikaanse digkuns.

Want

syhet spesifiékoor vroulikeonderwerpe enbelewenisse gedig.

Sy

debuteer in 1977 met O.a. Debora, ’n bundel mettalryke literêre ver- wysings en gedigtewaarin diepoëtiese proses vooropgestel word. In haar tweede bundel,

Opdrag

(1980), luistersyverkeerdeliknadie kritiekwatuit-

gespreek is op die

sogenaamde

“verliteratuurdheid” in haar debuut. Die gedigte iseenvoudigerenoper,

maar

mindergeslaagd.

M.b.t.

Mammoet

984) isdiekritiek

gaande

oorCillierssevooruitgang. Die gedigte beskryf die ervaring van

moederskap

en vrouwees op ’n unieke wyse, naamlik deurgebruik te

maak

van die beeld van die

mammoet

en prehistoriese diere. J.C.

Kannemeyer wys

tereg daaropdat hierdie bundel ten nousteaansluitby D.J.

Opperman

seNegesteroorNinevé en Elisabeth Eybers seDlestilavontuurln diebelewing van ouerskap {Geskiedenis van dieAfrikaansellteratuur, p. 430).

In die laaste bundel, Spirakel, uitgegee deurTafelberg in 1996, vind ons mooi lirieseuitinge:

Soewenier

haakmyhartaangeenposkaartofalmanak vanboerinneinversteendeidilles

met kopdoeken voorskoot,geheup om’noes vanaartappels;

kersversfoto’svanlig-

priemendekatedrale - eeue oueverwisseling vanstillewes.

* Diedigter Rika Ciiliers was’n jare lange gewaardeerde lid van die skakelredaksie van TydskrífvirLetterkunde.

In hierdie gedig bely sy dan ook haar rusteloosheid, haar soeke na ’n

“vergeleë hemel’’...

Rika Cilliers se poësie is volWeltschmerz. In Eileen

Simpson

se Poets in theiryouth,gepubliseerin 1982 in’n Picador-uitgawe, skryf

Simpson

uiters

onderhoudend oor haar eggenoot, die digter John Berryman. Hierdie

me-

moir verskafook insiggewende inligtingoordiedood van Delmore Schwartz en die uiteindelikesiekteen aftakeling van RobertLowell.

Daarismin studieswat

my

so geraakhetasdiévan

Simpson

inhaar soek- tog na antwoorde oor haar eggenoot, Berryman se selfmoord en die tragiese

heengaan

van Schwartz, ’n poëtiese wonderkind wat ironies

genoeg ónbekend

gesterf het.

Sy

lykis eersdae násydood uitgeken.

Delmore Schwartzdie digtervan diewoorde:

Hewholivesbytheword

willdie listening

Rika Cilliers

was

’n digter wat in die agtergrond gebly het. Tog het sy ’n

handvol gedigte geskryfwat nie vergeetkanword nie, soosdiesardoniese

“Tekoop/Verkoop’’ uitdie laaste bundel.

Huwelikis,perdefinisie,huis:

ditvereis niegewels, verdiepings ofasemrowendeargitekontwerpenie- die tjankblafvan ’nworshond, parkietwatsy spieëlbeeldpik/soen, isetiketgenoegomhuislikheidtespel

-syditdanbloot voorstedelik;

Aldusdieeerstestrofe.

Toe hierdie bundel verskyn het,

was

hierdie leser vol lof virdie eerlikheid vandiedigteresse emosies.

Ook

datsekerelesersdit as onthutsendeerlik

mag

beskou.

Nou

kykons ook vasteendiemottovan diebundel: “Creativepersons

seem

to iackadequate

means

to protect themselves, not onlyfrom the outside world, but also from themseives”, aldus Ronald Fieve in Moodswing.

Splrakel, soos dietitel suggereer, isgedigte oordie intieme belewenisvan dieself.

In“Tekstuur” bely sy:

Watjysienvan my,isnerf, bloeiendedendriete;

variantevanmyflikker inlugenligofskaduwee, wat sagisenwarm onnaspeurbaregeure(p.56)

Party

mense

is

gewoon

nie

opgewasse

virdieaanslaevan dielewe nie en diedigkuns

maak

dit nie maklikernie. Inteendeel.

En

oorhierdieparadoks kon RikaCilliers uitmuntend dig.

Tenslotte ’n gedigvirRika;

Dieswaels staanoptrek:

die sielevandooies, geluidloos vertrek hulle vansuidnanoord,

vertikaalenglohemelwaarts, na’nonbekende,ongekaarteplek,

’nregiowaarvandiespiritiste diedooieshuleieoordeelvel;

dieselfmoordenaars envermoordes stadig,indienooit,totruskom.

Heldersiendeskanhulleoproep;

begenadigdeskanhuldolendesiele inouafgeleefde huisevoel

soos vasgekeerdeswaelsin’nlughawegebou fladderend,soekend na’nlaasteuitgang verblinddeurtoegewasemderuite angstigoordieonbekenderuimte hulvasvangenniewilloslaat

ophierdie verpligtereissonder paspoort ofgeëndosseerde,spesiale visum, handbagasieofswaar,oorvoltas.

Ookjongbegenadigdeskanhulle voel;

deksselfs’nekstra plekaantafel virdieverbeelde,dolende maat;

’ngesantvandieonbereikbareanderkant troos’nlydendeinhierdieverband.

Mediumsvertaaldieoso graag-gehoorde boodskap aan’nskuldbeladefamilielid.

En ons?Dieagtergeblewenes?Dieroubeklaers?

Dieerfgename vanstil,onontsyferbareposkaarte?

Hullelaatonsverwardagtermet saad wat onswouvoer, met gedroogde krummels vanverwyt,vanek wou-nog-sé, regmaak:

afgesluitvandiégeheimsinnigewinterreis.

Dolf van Niekerk

Afrikaans en die nuwe millennium*

Ditis vir

my

’n

aangename

voorreg

om

diémooi geleentheid metutedeel.

’n Mooi geleentheid

omdat

voortreflikheid sy eie skoonheid weerkaats; ’n

mooi geleentheid

omdat

ditgeskied inen

om

dietaalwat ekliefhet. Hartlik gelukmet die prestasie.

Nie een van ons kan

onbewus wees

van die omstandighede wat die Afrikaansetaalgemeenskap opdievooraand vandie21steeeu omring nie.

Diéomstandighede raakooknie net ’nenkele

gemeenskap

nie; ditwerkin

opelke

bewoner

vandieplaneetwat in 1999 reeds’n dorpie indie

kosmos

geword het. In tyd en ruimte is allegrense afgebreek

-

die

mensdom

vind

’n

nuwe

tuiste in die kuberruimte, oënskynlik van die laaste stappe tot

wêreldeenvormigheid, danksy die tegnologie ... en wel in die woordestof van die inligtingsontploffing.

Maar

na aanleiding van Huizinga: hoe dieper die

mens

die ruimte binnedring en daarin slaag

om

die tyd aan kettings te slaan, hoegroter syprobleem

om

homselfte vind.

Teen dié agtergrond stel ek enkele vrae wat moontlikreeds in u gedagtes

iê:vraewat bydiégeleentheid nie eensvolledig gestel kanword nie,

maar waaromheen

onstog soekendkan nadink:

* Isdaar indiewêreldvan die21steeeu nog plekvirgemeenskapsiden-

titeit;

* sal die proses van gelykmaking wat die

sogenaamde

“global village”

kenmerk

endeelsveroorsaak, nog ’neie kultuurbewussyn duld;

* kan ’n eie kultuurbewussyn in die verstikkende atmosfeer van gelyk- soortigheidvoortbestaan;

* uiteindelik: sal dié eiesoortige kultuurbewussyn toegelaat word

om

gestalte te gee aan die eindelose rykdom en verskeidenheid van die lewe?

En daarmee

die streng taak van die voortreflike gees aanvaar word?

Wat

kan die antwoord

wees

in ’n wêreld wat reeds in hoë mate ver- amerikaanshet

-

’nwêreldwat

gewoon

deurdieimperialismevandiemark- plek(inalsygedaantes)totgemoedelikeneutraliteitverlamword ...en

waar

almal oplaasdiewoordsal moetspreek van

hom

watdiebrood uitdeel?

Een

van die gevaarlikste uitvloeisels van die markimperialisme, is die filosofie van gelykmaking, wat onder

meer

uitloop op die heerskappy van die

mediaanmens,

die opheffingvan die kritiese vraag en dieonrus by die

skeppende

mens; die

verdagmaak

van dievoortreflike, die

aanhang

van ’n

Rede by geleentheid van dieprysoorhandigingsfunksie vandie DepartementAfrikaans aandie UniversiteitvanPretoria,12Maart 1999.

gemaklike lewensopvatting

waar

alles gangbaar is,

waar

geen eise gestel word nie en

waar

die

onbevoegde

trouens beskerm word

-

’nfilosofiewat noodwendig (uitdienstigheid teenoordiemarkbeginsel) totgevolg moet hê

’n maatskaplikeorde waarin die funksie, dietegniekindiensvan die mark- plek,die beginen die eindevandie

mens

se ervaring is.

Ditspreekbynavanself datwaardes watniediehaalbaarheid vandiemark- strategiediennie, uitgefaseersalword.

Onder

diéwaardesteldiédingewat

sin en inhoud aan die menslike bestaan gee: die werkinge en werk-

saamhede

van diegees, onder

meer

die kunste; die geesteswetenskappe

in hullenimmereindigende soektog nadiewaarheid en skoonheid agteren bo die funksiebinnediedroefgeestige milieuwaarin diégepleeg word.

Watter skitterende prestasie hetAfrikaans nie reeds binne dié streng dis- sipline behaal nie! Nie as funksie of tegniek nie,

maar

as polsende ver- gestaltingvandie rykeskakeringvanlewewatdieAfrikaanse

mens

omring.

Ek glo dié vraag reeds op u tong: wat van Afrikaans te midde van die vloed van Engels, die voertaal van die mark? Het Afrikaans dalk reeds ’n struikelblok geword? ’n Lastigheid wat tog geen funksie binne die Groot Funksie het nie, en waaroor pleidooie vir sy voorlopige behoud, by baie slegs lippetaal is? Sal Afrikaans uiteindelik as uithuisige taal tussen die struike en duine

rondom

sy kasteel ’n bannelingbestaan moet voer. Die antwoord opdiévraeberus by u en by my. Enkeledae gelede het iemand

in ’n koerantrubriek diestelling

gemaak

dat dietoekoms van Afrikaansop universiteitskampusse beslegsal word.

Laat

my

toe

om

u gedagtes

saam

met

my

eie terug te voer na ’n tyd net voordatek

my

indieselfdeouderdomsgroepasubevind het.Met’n koerant per dag, ’n radio wat net af en toe iets oor die verloop van die

Tweede

Wêreldoorlog opgevang het,en ’n uitersskraal skoolbiblioteek.

Maar

met’n familielid in die

Kaap

wat een maal perjaar

kom

kuier het, en wat byeen geleentheid vir

my

pa’n boek saamgebring hetwat

my

leweveranderhet.

Dié boek is Lojale l/ersefvan N.P. van

Wyk

Louw, wat in 1939verskyn het. In dieslothoofstuk, so lees ekdestyds, had hydit oordie

magsbewe-

gingswatoplaasindie

Tweede

Wêreldoorlogtotbloedigebotsing sou kom:

diedemokrasie,die

kommunisme,

en diefascisme.

Hy

skryfoordie gevaar- vollebestaan van die

mens

tussen diémagte.

Ekhaalaan:“Maargroterasdiegevaar

om

tussendiepotevertrapteword,

isdieintellektuelegevarewatdie

moderne mens

uitdie

massa

bedreig: die verlies van die sin vir die rykdom en verskeidenheid van die lewe en die onderdompeling van die groot Ideë van die mensheid

-

waarheid, skoon- heiden geregtigheid

-

in dievitale behoeftes.”

Die groot

magsbewegings

het verdwyn. Daar is vandag slegs een soge-

naamde

supermoondheid, gerugsteundeurinternasionaleorganisasieswat wêreldeenvormigheidopdieoog het.

Nuwe

magte,

nuwe vorme

van impe- rialismewaarin dievitale behoeftesop groot baniereaan dievoorpunt van die soektog na afsetgebiede vir die produktevan die Groot Fabriek uitge-

Dalam dokumen PDF - Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 101-144)