• Tidak ada hasil yang ditemukan

Mondelinge literatuur

Dalam dokumen PDF - Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 72-77)

L. Visser

3. Mondelinge literatuur

Dikwelsword mondelingteenoorgeskrewe en oraal teenoorgeletterdge- stel met’n noodwendige spanningsverhoudingtotgevolg. Alhoewel hierdie onderskeidsdebatgeldig isenvelemoontlikhedebied,word kortliksnetdrie basiese sienings hier aangeraak: absolute onderskeid, oorvleueling en ’n

standpunt tussen absolute onderskeidenabsolute oorvleueling.Navorsers soos byvoorbeeld Lord (1960: 129) is ten gunste van ’n absolute onder- skeid: “Thewritten technique is notcompatiblewiththeoral technique and thetwo could not possiblycombinetoform athird ‘transitional’technique”.

Hierdiestandpuntisgladnie populêr binnedieSuid-Afrikaanse konteksnie.

Navorsersverkies en haal ookdikwels die

meer

gematigde standpunt van Ruth Finneganaan.

Finnegan (1977: 2) argumenteer ten gunste van ’n oorvleuelingsteorie:

"...there is noclear-cutline between ‘oral’and ‘written’literature, and

when

one tries to differentiate between

them -

as have often been

done -

it

becomes

clearthatthereareconstantoverlaps”.Whitaker(1986: 22)

neem

’n standpunt intussen absolute onderskeid en absolute oorvleueling: “The difference

may

notbe an absolute one, butit clearlydoes exist

Vir cfie doel van hierdie artikel word die terme mondelinge llteratuur nie teenoorgeskreweliteratuur gestel nie,

maar

welin sinergiegesien metdie term llteratuur as oorkoepelend; dus aansluitend by Finnegan se siening soos bespreek onderpunt 3.

Mondelinge literatuuris in

wese

’nekspressiewekunsvorm

omdat

ditslegs binne sosiale situasies kan bestaan.

Woorde

van ’n teksof lied word eers sosiale handelinge as ditvoorgedraofgesing word. Die uitvoering van die lied word as “gememoriseerd” teenoor “geïmproviseerd” geklassifiseer in dieteorieë van Milman ParryenAlbert Lord. Die Parry-Lord “oral formulaic theory” is een van die

mees

toegepaste teorieë indie navorsing oor

mon-

delingetradisionele literatuur. Die aanvankliketeorie deur Lord is ontwerp

om

die mondelinge agtergrondvan ’n geskreweteks tekontroleer, m.a.w.

om

mondelingetradisionelekomposisiete identifiseer. Lord(in Botha1989:

40) gebruikdrie basiese kriteriawaarvolgens diegeskrewe tekste, wat die resteisvan ’nmondelinge oorleweringstradisie, geïdentifiseerword:

-

analise van formules,

waar

Parry (in Foley 1981: 395) die formule definieer as “a group of words which is regularly employed underfhe

same

metrical conditions toexpress a given essential idea”.

-

stylanaliseen veral ookdiemetriese en/of ritmiesestyl.

-

analise van tematiese struktuur: volgens Lord (1960: 68) “group of ideas regularly used in tellingatale”. By Parry

was

dit bekendas“pas- sages” en “incidents”. Ditgaan hieroortipegebeurtenisse wat herhaal word.

In navolging van MercelJousse dui

Mazamiza

(in Nel

&

Van Aarde 1995:

419)dievolgendeas

kenmerke

van ’nkultuurvanoraliteitaan: nabootsing, resitasie, herhaling, memorisering, die gebruikvan beelde en konsepte uit diealledaagse milieu.

4.

Agtergrond

oordieAfrikaanselied

In Suid-Afrika word daar onderskeid getref tussen

gewone

volksliedjies,

soos “Sarie Marais” of “Vatjou goed entrek Ferreira”en patriotiese volks- liedere, soos “Die Stem”. Die lied kan ook ingedeel word volgens sanger,

tema

en/of tydperk.

Onderwerpe

sluit in die liefde, die natuur, sport, arbeid, kultuur, geskiedenis,sosiaal-ekonomiese toestandeenwiegeliedere.

So

dui

Grové

(in Cloete 1992: 255) aan dat bv. Leipoldt met sy

“Slampamperliedjies” ’n eie genre

geskep

het met liedjies waarin alledaagse natuurdinge dikwels inraaiselsverander. Die i/o//ís//ec/waarvan

hiergepraat word, verskilvan bg. volksliedere in diésin datdit

meer gaan

oor ’n volksverhaal of legende wat nou as ’n volkslied of volksballade aangebiedword.

5.

Musiekvorm

asbasisvirafbakening

Dieterm ‘ligteAfrikaanse musiek’ of ‘kontemporêre Afrikaanse musiek’kan baie

wyd

geïnterpreteerword en’ngrootverskeidenheid musiekvorme word gedek: folk, country, ballades, ens. Kategorisering vind egter subjektief plaas,

omdat

daarnie duidelike universelestandaarde isnie en baie kuns- tenaars se musiek ’n klemverskuiwing ondergaan. Dinkin hierdie verband aan Jannie du Toit en Danie Botha. Hierdie kunstenaars se musiek het verandervan ligteAfrikaansemusiek na

meer

ernstigegospelmusiek.

Drie genres van Afrikaanse musiek word kortliks bespreek: die iuisterlied, die volksliedendiekunslied.Alhoeweldieluisterliedasgenrealuitgefaseer het, word dit ook bespreek

omdat

die liriek wat bespreek gaan word by hierdieindeling aansluiting vind.

Du

Toit (1989: 59)identifiseerdievolgendekenmerke van dieluisterlied,die volkslieden diekunslied inhierdie volgorde:

5.1 Die luisterlied

-

Musiek en liriek isvan

ewe

grootbelang bydie luisterlied.

- Woorde

is

meer

veelseggend en besitsoosindiepoësie’ndigtheidvan segging,

maar

sonder hoogdrawendheid.

-

Keurige musiek ondersteun endra diewoordetreffend oor.

-

Diemusiek behourespekvirdietaal in so’nmatedat dieeindproduk’n

bevredigendeestetiesegeheel is.

5.2 Dievolkslied

~

Die volksliedse oorsprong lê in dievolksmond.

-

Die volksliedse

woorde

en melodieisgewoonlikeenvoudig enval mak-

likopdieoor.

-

Agtereenvoudige woorde

soms

’n dieper betekenis, soos dievoor- beeldsinuit“Skadu’s teen diemuur’’van

Koos

du Plessis: “en leefhol- derstebolder, wantdie kis

wag

op die solder...” Die eksplisiete bood- skap is

om

die lewe te geniet (leef holderstebolder) en dan sonder waarskuwing word die kortstondigheid van die lewe vooropgeplaas deur melding te

maak

van die kiswat in gereedheid staan

om

afskeid te

neem

van dieaardselewe (wantdlekis

wag

op diesolder).

5.3 Diekunslied

-

Die kunslledsUek vandievolksliedtot

amper

bydiesimfoniesetoondig.

-

Die kunsliedisdikwelsdietoonsettingvan ’ngedig opernstigemusiek.

-

Diekomponis van die kunsliedis in die teoretiese aspektevan musiek onderlê.

6. Volksballadesen legendes

Volgensdie

HAT

(1994: 59)word ’nballadebeskryfas“’n Eenvoudigelied, veraieen wat’n(ou)verhaalvertel;tansook’nromantieselied, meestalvan verhalende en herhalende aard”. Legendes word

weer

beskryf as geskie- denisvan ’n primitiewesoort. Die legende staan gewoonlik inverband met

’n persoon, plek ofsosiale of godsdienstige verskynsel. Diebasis daarvan

is altyd een ofander historiese werklikheid. Dit is egter nie altyd moontlik

om

te weet

waar

die geskiedenis ophou en die verdigsel begin nie. Dit is

moontlik dat ’n denkbeeldige verhaal homself heg aan een of ander po- pulêre en bekende naam, soos dikwels die geval is met “urban legends”.

Daar word egter van die standpunt uitgegaan dat legendes uit die volk ontstaanhet d.m.v.mondelingeoorleweringengesienkanwordasdeelvan

’n spesifiekekultuur.

Vir die doel hierdie bespreking word gefokus op ’n enkele liriek uit die musiek van

Koos

du Plessis. “Op die pad na Nooitgedacht” het vir die eerste keer in 1981 verskyn in “Kinders van die wind en ander lirieke”.

Hierdieliriekkanbeskryfwordas’nlegendewatgeskryfen getoonsetis as

’n volksballade of spookballade met ’n vae historiese, bonatuurlike ver- haalagtergrond.

7.

Op

die

pad na

Nooitgedacht

Koos

duPlessis, ’nmeester van diewoordkuns, worddikwels beskryfas’n

troebadoer, ’n digter, storiemaker, poëtiese reisigeren filosoof.

Aucamp

(in

Du

Plessis 1988; 1) beskryf

hom

as ’n “romantikus, ’n late troebadoer, iemand watkunstig metvolkskunsenvolkstaalomgaan’’en ookaseen van die belangrikstedigter-komponisteinAfrikaans. Indieliriek“Pretoha” sê

Du

Plessis (1981: 25) oor homself: “Maarsteeds is ek die troebadoer ... met sang ensnarespel”.

Opdiepad na Nooitgedacht

1 Op’ndonkeraanddiepinJuliemaand, 2 opdiepad naNooitgedacht,

3 waardie rotsestaan teendiesekelmaan, 4 heteklankgewagdienag,

5 heteklankgewagdienag.

6 Want’nskurkvanoudshet’nsakvolgoud 7 daarbegrawelangsdiepad

8 enelkedonkeraandmetdiesekelmaan 9 komhyterugensoeksyskat, 10 komhyterugensoeksyskat.

11 Indievertehoor ekvierhoewe, 12 soos’nhartpolsdiepindienag.

13 Dis of dieduiwelhomjaag 14 wantdiemaansitallaag 15 opdiepadnaNooitgedacht.

16 BydieSpookklippenabyNooitgedacht, 17 so’tdiemensemyvertel,

18 kangeensielditwaagop’ndonkernag- 19 hybegeefhomindiehel,

20 hybegeefhomindiehel.

21 Maarekhetvasgestaanengesêek gaan, 22 man-alleeneen donkernag.

23 Ek’tmyselfgestaalenmyperdlaathaal, 24 maarek’tsoietsnooitverwag, 25 nee,ek’tsoietsnooitverwag.

26 Wantdievuurvonkespatuitsyhoewe 27 entienvlamtongespeelindienag

28 endieruiterplat,wantsy perdkendiepad 29 nadieskatvan Nooitgedacht.

30 Ek’tteveelgesienen ekdogmiskien 31 isdiebesteplek die huis.

32 Wantekken gevaar en ektraponklaar 33 enekwensekwasal tuis,

34 ja,ekwensekwasal tuis.

35 Maardiehuisisverendiemórester 36 hangspookagtig oordie veld.

37 Disgeenplekvirmy; ekmoetliewerry- 38 geedie kêrelmaarsygeld,

39 geedie kêrelmaarsygeld.

40 Maardiehoefslaedreuninmyore 41 en’nskimskietstiluitsysaal;

42 endievuurvonke spat soos hy grou langsdiepad, 43 wanthykomomsyskattetehaal.

44 Maardieburgersgunhomgeenrusnie:

45 soos’nveldbrandkomhulleaan.

46 EndieMauser-vuur dreun endielooddruppels reën- 47 en ekdogdieeindebreek aan.

48 Maar tweekole gloeiinsyoë;

49 met eenhaalishyweerindie saal, 50 en sy perd ploegdie luginsyylingse vlug, 51 wanthyweetdiedoodkomhomhaal.

52 OpdiedonkeraanddiepinJuliemaand 53 opdiepadnaNooitgedacht,

54 waardie rotsestaan teendiesekelmaan, 55 heteklank blydienag,

56 heteklank blydienag.

57 Enekweet geeneensalmyglonie.

58 Ditklink al’ssogekindiedag.

59 Maarweeselkeenwatlag 60 een maaldaarindienag 61 opdiepad naNooitgedacht.

“Opdiepad naNooitgedacht”gaanoor’nonverskrokke spookfiguurwatnie kan rusvoordat hy sysakvolgoud gekryhetwat hy voor sydood nabydie plaas Nooitgedachtbegrawehetnie. Dieomliggendeboeregeedie spook- figuurnie kans

om

sy skatuittegrawe nie; hulle skietop hom. Die spreker watditallesdophou, besefdat diegebeuresal “gek”klinkin diedag, “maar

wees

elkeenwatlag,eenmaal daarindienag,opdiepad naNooitgedacht”.

Hierdie liriek met sy polsende ritme is toegespits op ’n denkbeeldige per- soon en die

waarneming

van die vertellerwat hierdiespookfiguurdophou.

Hierdie persoon kan nie in die geskiedenis teruggevind word nie.

Hy

is

eerder ’n produkvan volksoorlewering. Die liriek begin met’n openingsfor- mule“Op’ndonkeraanddiepinJuliemaand”watsterkherinneraandietra- disionele openingsformule van “Eendag, lank, lank gelede”.

Kenmerkend

van ’n tipiesevolksballade,

maak Du

Plessis gebruikvan duidelike verwy- sings na ’n geografiese gebied, van konkrete

naamgewing

en historiese verwysings.

Hy

verwys nadiespesifieke wintermaand “Julie”, hy

noem

die plaas se

naam

“Nooitgedacht”. Nooitgedacht is inderdaad ’n plaas

83km

van Kimberley af. Die woord Nooitgedacht kan ook ’n verdere implisiete betekenis hê in die sin dat die verteller nooit gedink het dat die gebeure

rondom

die spookfiguur

hom

so sou ontstel nie: reël 25 “nee, ek’t so iets nooitverwag”.

Hy

meld dat die “burgers”“Mausers” gebruik het

om mee

te skiet. Die woorde “burgers” en “Mausers” het ongetwyfeld ’n hele aantal assosiasies,

maar

ek volstaan slegs met die feit dat dit die volksballade binne ’n spesifieke tydvak plaas, naamlik

rondom

die tyd van die Anglo- Boereoorlog.

Du

Plessisslaag ookuitstekenddaarin

om

metbehulpvandie polsende ritmeen spesifieke woordspeling dieluisteraarbinne-in ’nspook-

agtige milieu te plaas wat die inhoud van die vertelling ondersteun. Kyk veralnadievolgende woorde ensinsnedeswatgebruikword

om

diespook- agtigheidtebeklemtoon:donkeraand,Juliemaand (winteren koud), skurk, begrawe, duiwel, sekelmaan, soos’nhartpolsdiepin dienag, die

maan

sit allaag, hel,ken, gevaar,traponklaar, diemórester

hang

spookagtigoordie veld, skim, vuurvonkespat, yllngse vlug,dood.

Dievraag is nou inwattermate “Opdiepad na Nooitgedacht” voldoenaan die vereistes van ’n goed

gevormde

spontane mondelinge vertelling.

Afhangend vandieresultaat, kanliriekegeklassifiseerwordasorale tekste, alhoewel ditopskrif is.

Dalam dokumen PDF - Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 72-77)