• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die O.B. Jaargang 2, no.16

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Die O.B. Jaargang 2, no.16"

Copied!
4
0
0

Teks penuh

(1)

Geregistreer aan die H.P.K. as 'n Nuusblad.

Die partypolitiek is d ie kicm

11m1

z ·ollnH> erdeeld- h< 3 id - dit bring rer- wydering waar daar eerr -

heid is .

T\VEEDE J AARGANG.

H.N.P. GAAN VEG TEEN

r~'lEDE-REPUBLIKEiNE

St. el Op1wsisic-Kau didate Teen Vo lk sr aadslcde

Die CN~\(' lys lwntlidatc \'all uio ll.N.P. vir 'n moontlike algenHJne \'Cr- kiesing is in tlio nfgelope week bekend gemMk. Repuhlikeinso ,·oltt~raadsledc

w:tt in allc opsigte die Rcll:ering bc\'eg' en hulle net soos die H.N.P. ''ir 'n ropubliek beywer-heh:llwe dat !mile weier om teen hul mede-repuhlikeiM t.e baldei- se setels is oolc onder bulla uit toegeken :1~1n H.::\.P.-kandidate w:ll Yooraf mo.:s teken dnt bulle geen niende \':tn die rc.publikeinsc Ossewa- brandwag is nio.

Indien daar nou '11 ,·crldc~iug pla~tS·

Yind, sal daar in hierdio kjesa fdPiings

<oen van twee moot. gebour:

of

hicrdi<l republikeinse \'Olksnwdsledi) sal die

~eicls wat bulle jarclank ''crtccnwoor- dig hec nan die indringcrs moot prys- gee tenville van volkseonhcid, Of hullo sal gohoor moet gee ann dio ,·t•rsoek ,-an baie Yan hul ki~ors om weer to staa.n. In so 'n ~o,·:-~1 s:-~1 (.laar dan twee republil{oinso lmndidatc teen rne- ka.ar ,-eg en Smnt.s sal mot die sctel

bc~nloop. Die II.N.P.-Ioiers sal dan

skel op hierdic ,onofhanklike" kandi- daat wa,t net \'erdcoldheid bewerl; bet, as ook op die Ossownbrnnd\\'ap: wul die sotel ,.nan Smuts uitgol<'\I"Or hot".

Die volk wil egter west watter reg die H. N.P.·Ieiding het om onbenullige kandidaatjics te gaan stel in opposisie tot manne wat jarelank hul kiesafde- lings verteenwoordig en wat nog die volle vcrtroue van hul kiesers gcniet?

Is dit omdat hierdie manne gewillig is om Smuts te bcveg in plaas van mede- republik.eine'? Is dit 'n bewys dat die H.N.P.-Ieiding sy grootste vyand nie in die Empire sien nie maar in die republi!(einse volksbeweging'? En is dit 'n bewys dat die H.X.P.-leiding so

\'asgeworlel is aan die Dritse party·

stelsel dat hy aan die ,-olk jui,;

PARTY-kandidnto wil opdring in plaas ,-ao VOLKSkanclidato?

In die Boerc-rcpublicke was tlaar immers nie so iet-s as PARTY-kandi- date nic, dog not onafhilnklike k:tndi- datc.

Die H.N.P.-Ioiding het, die Osse,va.- bnlnd\\'ag so '"oorstcl tot, out.lerlinge sa.mewerldng in dio vcrkiosiug onbe·

antwoot'd ~ei:H~t. Dour hul eio O.D.-

"ya.ndiggesinde kaotlidnto te gaau stel, hot bulle daardie ,·oorstcl ''erwe1·p en to kenne gcsce dat hulle die Ossowa·

brandwa;; se ondersteuning nie nodig het nie. Hulle hot. ,·order gegaan:

deur nou opposisie·kandidate te gaan stel teen republikeinse volksraadslede, dwing hulle die volk om die verkiesing met verdeelde kragto in te gaan. In·

dien daar nou onafhanl<like kandidate gaan staan, sal die verantwoordelikhcid op die skouers van die H.N.P.-Ieiding rus, wat alles moontlik gcdoen het om die vol!( te verdeel en elke poging tot samewerking met veragting bejeen hCt.

Hierdio optrcde openbaar glashclde1·

dat die H.N.P.-leiers so doc! nie is om die verkiesing te wen nie, want lllllle weet dat hulle gcen soLei kan \'at in 'n driehoeldgo stryd nio, maar hul doer met die vcrkiesing is uitsluitlik om aile ander republikeine uit te skal<el.

Hul veridesingstryd gaan dus nie teen Smuts en die Empire wccs nie, maar teen med-e-rcpublikcino.

ONDERSTEUN ONS ADVE RTEERDERS.

'Die

\VOENSDAG, 10 MAART 1943.

Ossewabrandwag Hernu Gelofte Om Vir Vryheid te Veg

~

Simboliese V u re m et G root Geesdrif oor

Hele L an d A an gesteek

Ondanks die vervoervra.-.gstuk en antler moeilikhede waarmee die Ossewabrandwag te ltampe hot, is Vr!fJt.:lidsdac op 27 Fcbr•uaric vanjaar weer op_ uitge~reide skaal o?r die lengtc en brcedte van die land met groot gees- dnf gcvrer. . Op Ama)oeba, waar ·~ pragtige terrain uitgelc is, was mense wat so ver gekom het as Nelsprwt, Potgictersr\ls, Ermelo Standerton Lichtenburg, Ventersdorp, ens. Baic fecsgangers het met os;ewaens gekem:

·~ Rooi gl_oed deur die ntis_ op die _bug llct om 9.15 die ;:and aangckondig dat drc vryherdsvuur bo op dre AmaJOeba·kruin aangesteek is.

As sprekers het opgetrce ds. ~- .I.

St-ander, voorsittcr ,·an die Grootr:13d, drie A.K.G.'s, gcnl. J. D. Jerliug, .l.

F. mn dcr ~lcr~·e en C. A. Picn:1r~r,

genl. Louis Bootha. en die twec vroue- hoofde ,·an die Vrystant en 'l'rfllli;\'MI.

men. C. 1\leyer en K. )Iali\rt. Dit•

fees het drie dae lank geduur Pll ~on­

t!ag is die t!ieus deur ds. Stander waa•·- geneem.

In Pretoria het dri<:duisend ilrand- wngte die fees op I<lipkoppies l>ygc·

woon onder Ieiding ''an genl. F. S . .iVI.

Groblcr. Die vryhcidsvmrr i~ aangc- steek met <lie vlam wat in 1938 dcur dio Voortrekkers van Kaapst.nd rrn Monnmentkoppie gebring is.

In Kaapstad het 'n slmro \':til dui-

~end rlie \'iering op Parow bygowoo:..

Weens die verdonkering haL die ,·cr- rigtinge die aand 'n uu•· vroeer as op :urder plekko begin. Gedurcnde die rniddag is die feesgangers toogespreok deur oom Pieter Joubert, 'n veteraan ,·an Amajoeb:r. Die gry!:aard hot vcr- tel ,·an di<" ge,·eg en l1et ,·era] die eens- gesindheid onder die ,·olk inderLyd be- klemtoon. Yoordat die slryd annvaar is, is die ,-olk deur sy clric leiors toe- gespreek. Pres. Kruger het op die groot govaar gewys V<lll opstnnd teen Engeland en gen-<tar~ku dat a~< dit mis- luk, lmlle rye en rye opgehang sal word. Toe hy die \'Olk vra om I.e stem, bet bulle soos eeu man, bosluit om to n·g ongeag die ge\'lHll". Die Here wa!i lllet bulle, en hullo hot oorwiu, hot oom Pieter gese.

Die venigtiuge is gelei J.eur lloof- komdt. P. D. Cilliers, torwyl ds. l\fontz en eerw. Du Toit voorgegaao he-t met Skriflesing eo gebed.

'n Ku~siog wat deur mcv. Kempen gemaak is, is ten behoowe van dio Noodhulpfonds opgeveil en \'ir meer as £17 verlwop. Die opbrengs van dt<' dag was £80, alles vir die gei'ntomeer- des.

Elke fecsganger het as bewys van sy lvil lot vrywording 'n stuk houL op <lie 'ruro gewerp- simbolies ''an die klip·

stapcl op Paardekraal.

Tallc persone kon natuurlik nio die, feeste bywoon nie. 'n Gcval hot in

(\" en·olg in ,·olgendc kolom)

"'J~EHLE

BESKULDIGING

VAN SY LEIER

7'\iu uit ::.lrydlw;t.igheid nic, maar a~

erdcdigiu~ teen die ou be~knldiging dal. (lie Ossewabraltdwag met die Em- t>irc-pnrl.v skakel - 'n boskuldiging wnt dr . .\:lalau cLlike male herhaal hot - rw<lnt ons omlerst:wnde aanlmling 11it 'u hoofarLikel van Die Volksblad van 10 Fcbnuuie waariu hierdie be- .<kuldiging uitdruklik weerlil word. Die blall vorwys ua. die Afriknnorparty as ,<'mpirc-g\!.sind" omclat daar 'n oor- nl:tpflCJ'Y uo. die Empire-party en 'n w<:uk thr t bulle '11 ,·crkiosingsooreen- koms nret die Empire-pa.rty moet sluit

MHI wces, <'ll vorldaar dan: ,Hullc en die 0. B. is soos die pole van mekaar verwydcrd,, maar bulle is die

o.n.

kas-

tig. goedgesiud, omdat daa.r 'n heel-

part-y O.D.-stemme ronddwaal wat mis- l<icu io die A.P.-sak l<an bcland."

Dit is seker meor logics as dr. l\lalan

80 ,.skakel-bewys" om te beweer dat as die Afrikanerpart.y Empire-gesind cs, soos die blad probeer voorgee, en die O.B. en die Afrikanerparty is ,soos die polo ''an mekaar verwyderd", die Ossewabrand wag nio met die Empire- p:>t'L.Y kan f'kakel nie! Dr. :\Iah~n ;;e eie bl:J.cl p;lo dus nio sy lawwe bewerings nie.

( \' 1•rnrl~ ,-an ,·oorgaRnde kolorn) J( na pstad voorgPkom waar twce per- SOIIO hulle 'n dag later by die hoofkom- mandanli kom aanmeld het en elk £1 lOs. vir die Noollhulpfonds gebring het as ,boote" wat bulle bulself opgele hot weens hul onvermydolike afwesig- beid.

Op verskoio plekko is die Amajoeba- kar:tato voorget!ra. Dit was 'n indruk- w<>kkl'mlo stnl<, en veral op Parow wn:tr die O.B.-blaasorkes saam opge- treo h<:t, het dit 'n diepe indruk ge- maak. Die kunstenaa.r wat dit geskep bet, was self teenwoordig en is deur die voor:>ittcr bedank.

H.N .P . HET GEHOOP DAT DUITSLAND DIE OORLOG SOU VERLOOR

, H ierdi-e kant van dill Raad hct heel aan <lie begin verklaar dat dit nle ons oorlog is nie. ONS H ET GEHOOP OAT GEEN KANT 'N ALGE·

H ELE OORWINNING SOU BEHAAL NIE, want die ondervinding het ger- /ecr dat •n algehele oorwinning geen rcgvcr'dige vr·cde bring nie." Aldus mnr. A. J. Werth, namens die H.N.P. in die parlement volgens verslag in Die Burger van 4 Maart.

Sal 'n party wat hierdie openlil(e erltenning gedoen het, weer sy beroep op Ouitsland om ons die rcpubliek te sec, kan .herhaal indien Quitsland in die somcr blyke gee dat hy die oorlog gaan wen?

'n Politikus sal weer probeer, want 'n politilws is net 'n mooiweers·

vricnd. Maar s.-.1 Ouitsland tcvrede wees om mooivrcersvriende <:an dio boesem te druk7

{)i.e 0~Sl'l!'(/{;rw!lJu:ag is

die gcnecsmidd el

lPen

vollo.s rerdeeld lwi£1

d il b ring renheid waw·

daa r rf>n n. vd e ring is .

No. 16.

KG. OP PORTERVILLE

Die Komdt.·genr., clr. J. F. J. van Rensburg, hou op 16 Maart 'n vergaclering op Porterville, die aand om 8.15 in dio Ker·ksaal.

Saam met hom sal mev. genl·2, J.

s.

du Toit optree.

V erdcr sprcek die ~<omdt.·genl.

die volgendc twec verg.-.derings in dio boland toe:

Stellenbosch, 18 Maart, 8.30 nm.

- Stadsaal.

Kaapstad, 19 Maart, 8 nm.- H ofmyersaal.

VER GADERI NGS VAN A.K.G.

IN O.V.S. EN KAA PLAND

Genl. J. A. Smith, Assist.- Komdt.·gcneraal, spreek O.B.-ver·

gaderings in die Vrystaat en Kaapland op die volgcnde plekko toe:

VRYSTAAT:

Clocolan, 13 Maart, 10.30 vm.

Excelsior, 13 Maart, 8 nm.

Ventcrsburg, 15 Maart, 10.30 vm.

Brandfort, 15 Ma.-.rt, 8 nm, KAAPLAND:

Richmond, 16 Maart (aand, St<ld·

saal).

Murraysburg, 17 Maart.

Aberdeen, 18 Maart.

Jansenville, 19 Maart (rnidda;;).

Steytlerville, 19 Maart (aand).

Oudtshoorn, 22 Maart (7.30 nm., Drilsaal).

Waar die tyd en plelt nie genoem word nie, word dit plaaslik gcreel en moet by die betrokltc offisier navraag gedoen word.

ONDERSTEUN

ONS ADVERTEERDEB.B.

(2)

TWEE DTE O.B., WOENSDAG, 10 MAART 1943.

Die 0.8., Woensclag, 10 Maart 19/l3. \

) Brokkies uit die Buiteland

Veg Sonder Koers 1

hH dit as 'n 1·ooruitgang in die Party- leiding sc helcit.l anm·aar. Dir hf.'t gclyk of hulle darcrn nou 'n definiliewe Jyn trE:k tussen hul bcsigheid en hul politieke belcicl en dat hullc Jode en republikeinsc Afrikaners nou oor een knm skecr- 'n buitcngewoon wclkome

\·ordcdng!

Dm 130L~BWISTIE:::>E OFFEXSI.EF

of Beginsel

Ons hct die )1.?\.P.-b!aaie reeds dik- wcls ,·cnvyt dat . !tulle bcgerig is om Jo?<lso ath·ertcnstc~ op tc neem, dog w~1e1: ozn :ilkcrlensics ,·an d io repu- blikcm~c- Osscw.abrandwag te plaas.

As vcrskomng nr hul Joodse voorkeur l'et hullc aangc1·ocr dat. ach·ertensies uiks to tloou hcL mot die beleid van 'n koorant nic. Ro hcL Die Volksblad 'an 20 J ul(c lU 12 bethtie dat adverten- sics blooL 'n besighcidstransaksie is maa1· dat in die ge,·al van die Ossewa~

brandwag ad,·o,·lensies n-eweier word .. omdat die O.B.-\·eldtog teen die staat- kundige organisasio van die nasionale

\ f rikanerdom tot uadeel van ons volks·

Delange strek".

\·olgens hierdie verweer is die maat-

~;taf van dio lL~.P.-blaaie die volks- bel::tng. Aile J oodse ad \"(;rtensics is in bclang van die volk, en word daarom geplaas, torwyl aile O.B.-advcrtensies nic in be!ang van die volk is nie en dus geweier \\"Ord. Ons het iude~tycl met voorbcc!dc uangohaal hoe Die Vol ksblad ad vertensies gcplaas het van die oorlogsfon<.ls, maar advertensies van die Ossewabrandwag ten bshOewe van die geinterncer·des geweier het. Die oorlogsfonds st rook dus, volgens hier- dtc kocmnto sc bcloid, hccltcmal met

?ns Yolksbelangc. maar hulp aan ge- lliLcmecrdcs sc nfhanklikes is nio te rym met ons volksbclange nie!

Hicrdie blaaie 'rcet ook om wer- wingsvcrgadoring, van die Rerrering te :-uh·ertcer, soos Die Volksblad"' o.a. ge- docn hot, maar hulte v1eier om adver·

tcnsies van

•n

Amajoeba·f~esviering op te neem, soos voorverlede week in Transvaal sebeur het. Ous moet dus aflci dat wcrwingsvcrgaderin«s van die oorlogsparty in belang van die volk is tcrwyl :n .huldiging van die Amajoeba:

heldc nte Ill bc!anrr van die volk is nie.

H ierclic blaaio hot 'n sterk afkocr in blood ·en gcweld, en hulle kan miskien aanvocr dat 'n hordonkin<Y van Ama·

jooba die ~·ol\< strydlustig l~on maak en cl::arom n1c Ill belanoo van die volk is nic. Maar die feit d~t bulle werwin"s- vcrgadori?gs adverteor wat jong Ahi- kanors Wll bcwecg om by die leor van die Empire aan te sluit, maak dit vir lut!lc onmoonllik om hierdie beswaar tc handhaaf. \·olgons hul maatstaf moot ons aanncem dat bloed\"ergietina in Noord-Afrika in belanoo van dio ,-olk is. dog 'n herdenking ~an Amajoeba lleur die Ossewabrandwag nie.

,,Buy British"

llierdic II.N.P.-blaaie se ad,·ertensie- bdeid gaan ook in dieselfde riatin"

~·erder waar <lit in die omgekeerd;' toe':

gl·pas word. So verskyn daar by voor- beeld in die tydskrif ,British Trade in South Africa.'' die volgende adverten- sic: ,Die Burger dek die ryk weste- liko distriktc van Kaapland doeltref- fcnd en deoglik, EN SY LESERS IS

YERNAME VERBRUIKERS VAN

J3RITSE WARE."

l\iet die ccrsto oogopslag wil dit dus Toorkom of hicrdic party-organa onder volksbelango vcrstaan Joodse on Britse l:Jclaugc. Hulle skroom nie om Britse ware en Britse oorlogsfondse te advcr- teor en hnllcsclf dan Inter by die Britte to acl,·erleot· op grond yan die ondersteuning wat hul • le~ers

die Britie (as gcvolg ,·an die a<h·ertcnsies ?) besorg nie. Maar in·

tussen weier hulle om 'n Afrikansrfees te adverteer!

Ons is cgter nio bcreid om so 'n bc- skuldiging to maak nie, hoewel hulle ons bcskuldig van hancllangers te wees van die Empire. Ons skryf hierdie op·

trede slegs toe aan (:liese.lfde koersioos·

heid waarmee die ossewabrandwag be·

veg word. En die bewys vir hul alge- hcle kocrs -en beginselloosheid is onlangs dour Dio 'l'ransvalcr gelewcr.

Ve·rlede jaar in November weior hicr- die blad 'n advortensie van dr. Van Rensburg so vergadcriug in Pretoria.

Verlcdo maand weer plaas hy 'n adver- tcnsie van vergaderings van O.B.- manne aan die Rand. maar in sy ko- lomme waarsku hy H.N.P.-kandidate dat as hullo mcnsc aanmoedig om daar- die vergadorings by te woon ,bulle geskors sal word as kandidate. On'!

·Splinter!

Toe 'n Afrika:wsc dagblad, wat baic heskuldigings vun hul kant moes ver- teer omdat hy ook werwingsadverten-

~ies plaa,si op hiez·dic , ,·ordering" wy.s, net Dte lrans,·:~lcr sy oplrecle verdcdtg met die gelykonis van die balk en die splinter. Die ander koerant wat wer- wingsadvortensies plaas, sou dan 'n balk in die oog ho, want hy ad,·erLoer iet::; Yan die Sap-r<.>gering, terw:yl Die 'l'ransvalor maar net 'n splinter in die. gesig hct. want, kyk, hy plaas 'n advertensie Yan ,nasionaalgesindes"!

Woordeliks lui dit as Yolrr in sv uit-

;!UWC van 22 Februarie: "'.,:\faa~ hier kom hy sowaar en n~rdoem dit as Jc- sulti,·an Die 'lsme 'ntns\·aler so 'n lyn as die besigheidsbestunrder Lrok in sy

I

advcrter.sie-opname-beleid dat ltv :\IE sulke nasionaalgesindes (soos die- O.B.) se advertcnsics uib,luit nie, maar w<:l oorlogsadvertensies wat een groot basis

\·an die botsing met die Sap-rcgering raak.,

So kort van duur was die lyn wat Die Transvaler se besigheidsbcstuurder

getrcl.~ het dat twee dae lat·sr 'n adver·

tensie van die Amajoeba·fe-es deur hom

· geweier is!

Daar is oor die helc wcreld \"CCI ge- praat en geskryf oor die offensief yan die Bolsjewisto gedu rendc die Russic~e

winter van 19-12--13. Daar is vera! in Gca!lieetdc kringo vcrkwistend uito-e- wei oor die bcslissendc karaktct· '~n hierdie offcnsiof, oor die uitklophou wnt die Spilmoondhcde toegcdien sou wees en oo:· die lccerpu'nt wal die oor- log nou cindo!ik bcrcilc hct. Intcres- sant ook is die manier waarop die ~pi

moondhede op clio Bolsjcwisticsc suk- scssc gcrcagcer het. Stalingrad is nio s?os ~uinkerkcn ns 'n oorwinning ge- ncl· lllC maar as 'n ongeluk waaroor gerou cr. gcweoklaag is. Stalingrad is deur die Spilmoondhcdc gobruik as 'u wekrocp tot totale mobilisasic teen die Bolsje,1·isticse Rusland. Hierclic wek- roep is nie aileen gcrig tot oorlogvoe- rendes nic mnar ook tot onsydigc Iande en ami-Bolsjewistiese elemente oor die hele wcreld.

OXDERSKA'LvfiXG \"AX ROOI LE1m CEYAARLIK

Die. Rooi IJeiir hct mel sy jong::;te offonstef bewys gc!ower dat hy baie magtig i~. lly het rcggokry wat geen cor. van sy bonclgcnotc kon regkry nie.

Hy allecn hct tot dusver claarin ge- slaag om nan die sLecds sei:h·icrende Spillccrs gcvoelige tcrugslao toe tc clien en <lit nogal na Rusland sedet t Jnnic 1941 die gcwcldigslc ,·orlicso aan mensc, matcriaal en waardcvolste bo- dem gcly het. Yandag ecrs is dit vir clkee.n duidclik hoc magtig die oOJ·log;;- masjten is wat die Bolsjcwistiesc be- wind gedurendo die laaste twint.ig jaar opgobou het. \Vaar die magtige .l!'ranse leer agtcr sy ::\laginot-linic en met sy r bondgenote en a! nio 'n ses-wcekse .... eldtog kon oorlecf nie, claar het die Rooi Leer na 'n rampvollc oorlog van agtion maande dit nie alleen reg gekry om nog staando tc bly nie, maar ook om geweldig terng tc slaan. Dit staan Yas clat die oorlog in Rusland, wat omvang on hcwighcid bct.rcf, al die ander Yeldtogte van die huidigc wcreld- oorlog ver in clio skadn wee stel. Die Dit bchoort vir clkecn duidelik te

woes dat hiordie poliLiei in hnl stry<.l teen ;1asionaalgcsindcs - soos hullc self crken <lie Osscwabran<.lwag i s - 'n algehelc tckort aan bcginsels het.

Daarom dan ook <.lat dit <.lie con dag nit die bose is as <.lie Osscwabrandwag die partystelsol verwcrp, maar die vol- gende dag iets lofwaardigs as die H.N.P. die enigst.s party in die Repu·

bliek gaan wees - soos Die 'l'ransvaler aan die end yan vcrledc jaar vcrldaar hot; daarom is dit in hul oe die een t!ag verkecrd as die Ossewabrandwag sy hoop op 'n Duitse oorwinning ves- tig, maar baie goed as die Partyleier die volgende dag 'n beroep op Duits·

!and doen om ons vryheid aan d!e einde van die oorlog. te ges; claarom is dit die een clag 'n diktatunr as die Ossc- wabrandwag sy offisicre van bo aan- slel, maar die volgenda dag vleklose demokrasie as die H.N.P.-Ieier kandi·

date van bo af benoem in stryd met die wense van sy takke, on daarom dat 'n generaal Hert.zog die cen dag uitgc- wcrp kan word omdat hy die regto van die Engclssprekcndcs sou bepleit en die volgende dag word die Ossewa·

brandwag uitgewerp omdat hY dieself·

de Engelse se regte nie wil handhaaf niel

. oorlog

\n

Europa het meer en meer

geword 'n kragmoting tussen die Na·

sionaal-Sosialistiese Duitsland en sy bondgenote aan die een kant en die Bolsjewistiese Rusland met sy kapita- listies·demokraUsse bondgenote Ameri·

ka en Brittanje aan die ander kant.

Die daadwcrkliko oorlogsprcstasies van l::tasgenoemde twec moondhedo is egter 'n nietigheid in vorgclyking met wat

DR. VAN RENSBURG SE PENSIOEN

Yan H.KP.-kant is soudcr cindo vertel dat dr. Van Tiensburg 'n bui- tengowono pcnsiocn van Smuts ont-

\·ang hct nadat h~" tot Kommandant- generaal van die Ossewabrandwag be- noem is. Dit mocs dian as ,bewys"

clat hy 'n Smuts-agent is wat die Ossewabrandwag in bclang van Smuts bestuur.

'n Leser van Dio •rransvaler wat blykbaar swaar gekou het aan al die propaganda-klonte wat bulle opgedis word, stel too onlangs die vraag aan genoemde blad of daar enige andcr amptenaar is wat uie rsy vollo tyd uit- gedien het nie en tog 'n pensioen ont- vang. Hierop antwoord Die Transva- ler as volg (8 Feb. 1943) :

,Dit gebeur dikwcls dat amptc- nare weens sieldo uit die staatsdiens trt:le en dan 'n pcnsioen ontvang.

Vir die geval van dr. Van Rensilurg is egter in 'n wet van die parlement van 1938 spesiaal voorsiening gc·

maak."

Ons hoop dat diegenc wat bcreid was om dio leucn to glo, ook bereid sal wces om die waarhcid to glo, en d:cn kan hullo net daarby onthou dat die Ossewabrandwag in 1938, toe die wet gemaak is, nog nie bestaan het nie. Or. Van Rensburg se pensoen staan dus in geen verband met die Ossewabrandwag wio se Ieiding hy eers drie jaar later aanvaar het nie.

H.N.P.·lede het oo!l vir daardie pen·

sioon gestem, sodat hulle dit nie van·

dag as omkoopge!d lum basltryf nie.

edert 22 Junie 19,11 ann die Russiesc front plaasgevind het. Dit sal dus om·orstandig woes om clio Rooi Leer tc onderskat. Dit is waarskynlik 'n fout waaraan die Spilmoonclhede hulle skul- dig gemaak hct en waaraan hul!e tP.- rugslae gcdurcndc die Russieso winter gedecltclik toogeskr~·f kan word.

.ROOI RUKSESSE :\IE BERLIRSE.:\'D As dit onvcrstandig is om die Rooi IJcer tc onderskat en die bctekenis van die Bo!sjewistieso suksessc te verklei- neor, dan sal dit ook dwaas wees om hierdie suksesse te oorskat. Hoowel die Rooi offonsicf nog nio heelLomal doodgcloop het nie, on nuwc Russiese aanvalle aan clio noordelike dee! van die front, waar clio ontdooiing later in- tree, vcrwag kan word, mag die Bol- sjewistiese sukscsse nie as bcslisscnd beskou word nie. Beslisssnd sal dit eers wees as die Russe ook in die ko·

mende somer daarin sou slaag om die inisiatief in eie hande te hou en dis Spiltroepe ult Rusland te verdryf. Soos dinge egtcr vandag staan is dit die tempo van die Russicse opmars wat afgeneem het en is dit die Duitsers wat in clio strategies-belangrikc Do- netsbekken gcslaagdo te<.>naanvalle maak.

'N YF:RGELYKING

Op hicrdic stadium van die oorlog in Rusland, terwyl clio a,!lesbelomme- rende ontdooiing intree, is dit moont- lik om die oukscsse van die Bolsjewiste gcdurcndc die lnnsto winter to verge·

!yk met die van die Spilmoondhcdc ge- durende die voorafgaandc somer. Dit is bekend dat die Duitsers nio allcs verloor het wat hul!e geduronde die afgelope somer verower het nie. Hullo is nog in besit van die hele Krim, be-

la.ngrik~ dele van die Douebbekken en van 'u gedugte bruggchoof in die Kubangebied, met Noworossisk, die oorlogshawc, as middelpunt. Aan die andcr kant het die Spi!magtc 'n paar steunpunto soos Karkof e-::1. Koersk ver- loor wat reed;; in 19·11 op die Russe verower is. Die vcrliesc nan mcnse en materiaal ann alboi kantc is seer seke1 nie in die guns van clio Russe nie.

As Stalin onlangs van 300,000 Duitse

~eva~genes melding gcmaak hot, dan 1s h1erd1e gctal onder omstandighede nie indrukwokken<.l nie.

Dit moet ook outhou word dat die oorlog op Russicse grondgebicd plans·

vind. Dit is derhalwe Russiese hu!p- bronne, Russi esc nywerheidstede, ens ..

ens. ·.,·at ,·ir die Bol~jewisto Yorlore gaan. So is Stalingrad, waar dre Spil sy grootste nederlaag van hierdie cor- log gely !let, as nywerheidstad verwoes en het dit opgehou om te wees die ,hart van Rusland". Die sluitinrr van die Wolgarivier gedurende 'n a";ntal maande was seker ook nio soncler uit- werking nie.

UITWERKING VAN VOLK SE ,ENIGSTE W APEN"

,Mm . .A. J. Werth, wat die eerste amendemcnt voorgostel het, het sy in<.lringcnclc kriLiok afge- wissel met annldagtc wat soo~

skroeipyle op die man af getrek en aan die oorltant geskuifel en mondelingse bcroering veroorsaak het."-Die Burger oor die begro- tingsdebat in die Parlemont.

'n Pragtige bcskrywing \·an die krag van die parlcmentilrc wapen wat ten koste \'an 'n Yolksbowe- ging nn 300,000 republikcinc gc- handhaaf moet word - dit het ge- tref en die uitslng was ;\TONDJ<:- LH\GSE bcroeringl .\an die toe- passing van min. Hofmen sc skroeicnde besla~ting lmn hierdie gepraat NIKS Yerhocd nio.

Die gevoeligstc torugslag wa~ eli~

Spilmagte waarskynlik gely hot, was toe hulle in die somcr van 1942 nie daarin geslaag het om die te-rugtrek- kende Russiese leors te voruietig nie.

Daar sal onthou word dat dit aileen nan die begin van die shmer-offcnsief van 1942 in die Krim on by Karkhof die Dnitsers geluk het om groot getalle Russe gevange te noem. Anders as in 1941 hot die Russe in clio somer van 1942 'n uiters goslaagde terugtog deurgevoer en dus die verwesenliking van die Spil se hoofdoel, nl. die ver- nietiging van dio Rooi Leer, verydel.

Vir die Rus met sy uitgestrokte land is suksesvolle ontrniming Em terugtrek- king die aangewese taktiek. Vir 'n agtervolgende vyand is dit uiters ge- vaarlik, soos Sta.Jingrad bewys het, om steeds dieper en dieper die onhorberg- same land binnc te trek Of die Bol- sjewiste hulle wintor-offensiof oolc in die somer sal kan hnndhaaf on of die Spilmagte gcdurende die komendo so- mer die geleenthoid sal kry om die Rooi Leer vernietigend tc s!aan, sal binne die volgende maande bewys moet word.

9'en e1pyte

van omstandighede, kry u nog steeds 'n besondere

deftige verskeidenheid

Damesuitrusting

by

PAROW

DIE lVIODERNE DAl\IES- l\IODISTE

l DIE O.B., WOENSDAG,

iNuwe Toekorr

Middel van

Gelyke KansE

,ons vind hier die son mense van Suid·Afrika is, tl ,~ wat die rykdom betteer en d by geleentheid van 'n openbar Boksburg op 17 Februarie ver Dr. Cronje heL die nccmdc waa.ronder ons volk scdcrt sy ring geplaas was, beskryf en v<

lik hoe ons volk mot sy landoli

~lagoffer geword hct van die ' kapitalistiese stelsel. Bnic g•

die ekonomiese mag in <.lie hat die vreemdelingc. Daarby hot 'i;:om da.t die Afril,nncrvolk na s nyhoidstryd gE'hecl vcrnrm

'i" reemdes hot ~oo oor hom ret

·u vrcemdc tnal het die mag in die land gehnd. Dit is d geen wonder dat die helflc v ,·olksgenote va.nda'"' ann is uic, die nie-Afrikancrs "'dour die bat .-rarend is. Dit is die honger ,. n1n die imperialismo en clio

!isme. Die grootste slagoffcr ' ,·o!ksvorarming is nie die in<.li Afrikaner nie, maar die Aft familie. Die gesin was in <.lio die hoeksteen van ons volkslowc hierdie hoeksteon word vandag gra.we deur 'n voorLdurendc o heid en gobrok. Duisendo vacl•

in onsekerhcid en duiscnde r lleef in kommcr omdat lu!l!c n of daar genoegsamo middels s:

o~1 hul kinders behoorlik te me.

Ons volk het nic sy rcgmaLi!

decl in die arbcid van die lm Die rede is dat ons to min : -, oplciding het, en geskooldo a1

t·nn die buiteland af invocr.

~ kom neem dan die brood uit di 'an ons eie mense.

As gevolg van a! hierdic kr westande is ons volk so ges<

hesig om vernietig to word. De '>killendo omstandighcdo on

~tande word die suiwerheid v bloed ·norr verder in die allcnr ., ge,·aar g":,stel, en dit word

b

cleur die deurmckaarwoncry agterbuurtes.

Die toesta.nd waarin ons '

<a! ons egter nio ontmocdig ni<

,legs aanmocdig tot dade Yar.

agtige volksdiens. Die Afrik;

leef nog onuitwisbaar - ook i wat verarm en verstote is. H

l

waarloos hulle ook al mag wee:

· is ons volksgenote; hulie is die

\c van ons bloed en ons wil die t nie sonder hulle ingaan nie.

almal deur een lotsgemeensk<

mekaar verbonde. oaarom mr

vir mekaar brandwag staan.

DIE Nl:WF. TOEKOMR IJaa.t ons nou let op die nu

-~~oms wat vir ons volk gcskc (

word, het clr. Cron:i6 voortgcg:

Ons verwerp die imperialisme eis vir ons volk die volle vor king van sy republikeinse v· ideaal.

Ons verwerp die liberalisme

!'-is dat die gcsag iu ons volks ere he!"stel moet word. Die I van gesag is 'n wesenlike deal Afrikaanse lewensbeskouing.

godscliens erken ons die opp ,·an God. In ons gesinslowc er:

die gesag van die hoof van di1 So ook in ons stantslewe, in on 'leweging en trouens dwarsdc

\

·, olkslewe erken ons dat daat

moet wees. Ons erkcn daarn elkeen nie maar kan maak et soos hy wil nie, maar dat hy cl gesag; tot verantwoording gcro word. Ons erken dam·mcc o

\"olksbela.nge swaarder weog as duele belangc. Ilier<.lio og-Afi opvatting van gcsag is dour

c

ralisme verlmoei. Oaarom 1

herstel van die gesag, want all gesagstaat sal opgewasss wet die geweldige vraagstukke wat land op oplossing wag.

Y Ons verwerp die kapitalismo dr ons ,·olk ekonomics-maat!

geregtigheid. Dit is 'n onl'eg d mige sonder ttommer kan lewe, ander dag na dag tnoet swoeg

(3)

DIE o :B., WOENSDAG, 10 l\fAART 1943.

f\JuvJe 1'oekoms Wag Afrikaner deur

Middel van die Volksbeweging

Gelyke Kanse vir Aile Volksgenote

,Ons vind hier die sonderlinge toestand dat die i\friltaners die arm mense vnn Suid·Afrika is, terwyl dit die voll(svre~mdes en uitlandcrs is wat die rykdom behller en die ekonomicso mag besit," het dr. C. Cror.jt\

by galcentheid van 'n openbare voorligtingsvergadcring in die stadsaal van Boksburg op 17 Februarie V'erklaar.

Dr. C.:rouje het die \'l'Cemdc stelciels w:mrondcr ous volk t;edcrt sy verowe- ring gepl:!as was, bcskryf en vorduido- lik hoc ons volk met sy lnudcliko lt'wo

;:bgoff~r geword hot van tlic vrccmdo k:t:,italisLiese stclscl. llaic gou w:Js die ekonomioso mag iu die handc va.n die vreemdelinge. Daarby hot nog gc- kom dat rlio Afrikauon·olk na ~y groot vryheidstryd gt'heel vcrnrm ,,·as.

V rcernd('S hct too oor hom rcgccr ·m 'u n ecmde taal hot die magspo;;isio in die land gehad. Dit is tlau ook gceu wonder dat. rlio hcl ftc van ons ,·olksgenoto va.ndag arm is nio, ton1·yl die ni~-Afrilmuors dei11· die lmuk wel- varend is. Dit is clio bongcrnaslct'p van die imperialism<.' en dio kapita·

lisme. Die grootstc slagoffcr ,.au on;

,·olks,·e~:lmting i:; nio die inrlividuele .-\frikauC;r !lie, nuuH· di.:- Afrikaner·

1amilic. Die gesiu wa::. in die ,·crlt'do

·lie hoekstoen \·au ous vollcslewe, maar hierdic hock:;tt'en word vandng ontlcr-

~r.\we deur 'n voortdurcnde om;ekcr-

nl·id en gebrek. Dni~emlc vader:; lccf

in onsekerheid en dui:;cndc- mocders '<·d in kommer omdal hullc nio wed

• f daar ge1:ocgsamo middels snl weos

•)Ill hul ki1•d.:-rs bC'hoorlil\ tc ,·ersorg

nio.

Ons \'olk het uie sy rcl!mati~o aun- ,J .. el iu die a1·beid ,·un ditl laud nie.

Die r~dc is daL ons to min arbE:~ids­

"Jplcicling hot, on go~kooldo nrbciders

.,-,w dio buitcland af ill\'OC'I'. Hnllo

1wnt nt'em (1:\n die hroocl uit. die mond Ynn ons cic mouse.

As gevolg ,·an nl hict'{lic knelleudo

<ocstande is ou:; I'Olk su ;J:t1SOU1lheicl hesig om vcrnietig tC' word. Dour vor-

~killendo omstandighcde t•n wunt.oe-

~lande wot·d dio suiwcdJCid van ons bloed nog vordcr in die all<:rgrootslc c<;enlar ge~tel, eu dit word hevordt'r

(),•Hr die deurmekuarwonory in ons

:tgtcrbuurics.

Die toestand waa.rin ons vcrkcor.

sal ons egter nio ontmoedig nie, maar

'slogs aanmoedig tot dade n111 wnar-

:tglige volksdieus. Die Afrikanersiel teef nog onuitwisbaar - ook in hulle wat verarm en verstote is. Hoe ver·

YJaarloos hullc ook al mag woes, nulla is ons volksgenote; hullc is dio dracrs van ons bloed en ons wil die tockoms oie sonder hulle ingaan nie. Ons is afmal deur een lotsgcmccnsltap aan mekaar verbonde. Daarom n1oct ons vir mekaar brandwag staan.

DIE NCWE TOEKO~S Laat ons nou let op die nuwe too- kerns wat vir ons volk goskep moet word, het dr. Cronje voorLgegaon.

Ons verwcrp die imporinlismc en ons eis vir ons volk die voile verwcscnli- king van sy republikoinso vryhoids- idcaal.

Ons verwerp die libora.lismo 011 ons t:is dnt die gesag in ons volkslewe in

t'<rc hcrstd moot word. Die beginsel

van gesag is •n wesenlikc deer van die Afrikaansc rewensbeskouing. In ons godsdiens erken ons die oppergesag van God. In ons gosinslowo orkcn ons die gesng ,·an die hoof van dio gcsin.

So ook in ons staatslewo, in ons volk~;­

beweging on trouons dwnrstlcur ons

•:olkslewe orken ons dat daar gesug tn{)ot. woes. Ons erlten daarmeo dat

E.'lkeen nic maar kan mnnk on brock

'>OOS hy wil nio, maar dat hy dcur dio

:!E.'Sag to-t verautwoording g~:roep kan ,rord. Ons crkcn daarmcc ook dat ,·olksbelange swanrdcr wccg as imlivi- duele bclange. Hierdio cg-Afrikannso op\·atting van gesng is deur die libe- rnlisme verlmoci. oaarom eis ons hcrstcl van die gesag, want aileen die gesagstaat sal opgewass9 woes teen die geweldige vraagstul1kc wat in ons land op oplossing wag.

Ons verwerp die lmpit.alisrnc on c:is

·:ir om; volk ekonomios-mnal.slmpliko

gcregtighcid. Oit is •n onrcg dat som·

inige sond·Cr kommer ltan lowe, terwyl ander dag na dag moet swoeg en sclfs

dan nog nie genoeg verdien om soos fatsoenlike mense te kan bestaan nie.

Ons hot hierdie sosiale onrcg lank gc- noeg verduur. Die maab;k<tplike gc- rogtighcid eil> dal elkceu daardic ge- lcentheicl moot kry waarvau hy gooic gcbruik knn maak. As die seun van die rylt man aanleg het om •n ambags·

man te word, moet hy ambagsman word. As die seun van die arm man aanies h·et om geneesh·!ler te word, moct daar vir• hom die geicenthCid ge·

skcp word om geneeseheer to word.

As ons nio toesien dat dit gebeur nie, het dit tog geen sin dat die Skcppcr

se:~ere gawes en talcnte aan elkc:Jil van ons to-evertrou nie. Oolt die doer en plan wat God met eike mens het, eis dus dat maatskaplii\C gercgtighcid sal gesl\icd. ln die plek van armoeclc cis ons nie rykdom nic, maar 'n mens- wnardige bestaan ,-ir elkeen. Ons cis met ander woorde dat daar 'n cinde moer kom aau die duiscndc \'erwaar-

loo~de ~t'si.nnc. Die uiterstcs vnn ryk- dom en armoedoe meet vc-rdwyn. Dan sal ons leer Ol!l mekaar as volksgcnotc te erl<t>n en te eer.

\" crtler ci::. ouil dut on-; volk sc ~<'>­

~on de familiolcwc hcrstcl meet word.

Daar moct ,·ir elkc broodwinncr 'n

!'Cnoeasame n::rclienstc versekcr woes r;1ct die oog op 'u solfstnndigo go~iw;·

!ewe-. D:t:nby eis ous 'n slelsel vn11 I'Olksvcrsckering ,•ir die hdo volk-- ,·ersC'kcring teen sie-kto, leon werk- looshcid, teen ongelukke, t0en onc.lcr- dom, eus. Ellm familie mOL't ht'hoor·

lik gchuisves word. Dit is die taak van die staat. om die vcrdorflikc agt.or- bnurtes op te ruim en om woninghou volgcus die behoeftcs van die ,·olk aan tc pnk.

Ons eis vir die vr'Ou dat sy in die volkslewc die ereplck moct innecm wat haar toekom. Dir. is nie die taak ,-an die 1-rou om die brootlwinner tc we~

nic. Die ,-erdieuste van die m:m moct ,·oldoende woes .. ir die onderhoud ,·an die gcsin. Die getroucle vrou !><: hoog- ste ta:1k is beslis nie in die loonarboid oie maar in die huisgesin. Dir. is haar eretuuk om kinders sonder kommer en sorge in die wEheld tt' bring en op to voetl.

Ous eis vir die kiuders v:tu on~ volk tla.t hulle tot hul rt'g sal kom, in die corstc plaas deur t.o sorg d11t hullc go- saud gebore word. Vordet· moct ons kinders so goed moontlik opge,·oed en voorberei word vir die lowe. Dit is 'n tekon van agteruitgang as kiudcrs as 'n Ins beslwu word. Oos moot. diL ont- hou: Die wieg van die Afrikunorvrou is magt.iger as die swan.rd van die vor- oweraar en mngt.igcr ook :u:; die ~kip

van die immigrasio.

Ten slot.to eis ons ,·ir ons volk dnt die suiwerhcid van sy blood ten allo koste teen besoedcling beveilig moet word.

A:. gena word of a! hiordie diugo ruooutlik is, antwoord spr. dat dit \I'Cl

moontlik is ?.s ons die taak met ,·er·

euigdo kragte aa.npak. Or.s is bllsis om ons voll~skragte to moi>iliseer binno ons voH~sbewcging. Seder: 1938 hot die ecnheidsgevocl ontwaalt. In die tel(.en van die ossewa is ons volk bcsis om in sy valle ~rag op te staan uit sy swakheid en in die teken van die osse·

wa sal ons seevier, want ·ons sal brand·

wag staan - olkecn vir alma! en alma!

vir clkCen!

116 Tal{ke 44.000

Lede

t~oofltantoor:

Resorwe- fonds

£113,000

St. Johnstraat 651 BLOEMfONiEIN Begrafnisse, Kiste, Kransc, Crafstone

HOE GOEDERE GESTUUR MOET WORD

In verbund met die verseuding van gocdcro aao gelnterneertles mocc op dio volgcutle prosedurc gelct wor.:l, antlers lower dit ba.io mocilikheid op: Gocdore moot in olf-pond-pakkies ge- stuur word, on alleen niebederfbare vrugto k:Jn per pos gestuur word.

Pakkics moet ns ,·olg gcadressec-r word:

(1) Nommer van pcrsoon !:n naam md ,·oorle~tcrs. Huisnomccr in kamp, indicn bekcntl. Kamp No. 1, Koffio- fontoin.

(2) Vars vrugte ann ,Die Kampbe- stuurde-r, Kamp No. l, Koffiefonteio.

Dit lwn per spoor geskied.

0 .B.-MlU§JIE.IKJBlUNJ IJElL

'n Volk sonder sang . . . is 'o volk sander sielll Elke Bmudwag bchoort die O.B.

MOSIEKB~DEL to besit, die licdere to !cor en te sing.

Die jongste bovol van die Grootraad is dat iedero lid die ,Ossewabra.nd- waglied" moot leer en sing by aile

O.B.-golcenthede!!

Fiiordio nundel bevat 22 pragtige komposisies met woorde, passend vir nllo byeenkomt~lo, vrolik sowel as

plegtig.

P rys 2/6 Posvry

3/6 ioilluileud 'n pragtige portret van ous Kommandant-Gcoeraal.

l3ES'l'EL NOU I I

DRIE

GESONDHEID IS MEER WERD AS RYKDO:M

Beskerm u Gesondheid en

Lewenskmg

Gebruik

l~FEBUOY-

GESONDHE~D ..

SlEEP

DIT IS MEER AS 'N GOEIE SEEP- DIT IS 'N GOEIE

GEWOONTE ' n LEVER Produk

Vl!

0

VOllGT BPKO?

HUGENOOT.

OUB .... JH[OOJJFI[(WAJR'f!E}R Pab1·ilr.a.nt e van

Posbus 8576, JOIH\NNESBUR(~.

VOLKSKAS

verskaf aile bankdienste (ook tjekrckeninge)

29

Kelde r en !Besproeiings Masjineric ,

Slecpwcums.

Boerezcaens, Ens., Ens .

l!'oon : Pa:trl :23.

Takkantore bedien die

Bani< se klieutc deur I

Posbus 109

die he!e Uoie.

1Hugenoot

Fondse oorskry £2,715,000 DE k{ij(}[ $e GARAGES

Vra verdere inligting by die VOLKSKAS•

kantore.

Dto Volli 00

nnru..

Volkskas (Kool)· ) Bpk.

(0pgerig kragtens die Koop. Wet)

Voortnlm6Zii~O,

MIDDElBURG,

1.'riUUVClJ!.l.

Ber<eford#C'r'G:>t, GROBLERSDAL,

TronS\'l.lal.

Eienaar: D. D. DE ~OCI.C A/(ente •11 Pontlo.o en 0.~1. Vmgmowro

TOT U J!)JJENS!

V.M.~. AANBEVEIEII..

OnderstcuJl Ons Adverteorders

Die 1\:aapstadse Remslwen-Toneelvereniging

stel voor . . . .

(Drama in Drie Bedrywe)

MAANOAG , 22 M.AART om 8 nm. Stiptelik

in die

Hofm eyrsaal - Groote KerkgcLou.

( F'ondsc t(•n bE>hoewe ,·an clio O.B.-Nooclhnlp)

Ploltbesp~cldng: Ka1ner 914, Groote e<crkgebou

(4)

VIER

Studie met behulp van die be- proefde Iesings van die Helpme- kaar Korrespondensie Kollege" is die beste en goedkoopste manier om u s'Ukses in die !ewe te ver- seker.

MEER AS 200 KURSUSSE Die Helpme kaar is die enigste :miwer opvoedkundige Afril<aan- se Korrespondensie Kollege in Suid-Afrika.

Reeds meer as 16,000 Studente het met behulp van ons lesings sukses behaal. O ok U kan di t do en.

Pos

die

Koepon nog vandag vir gratis besonderhede

Die Bcsturende Direkteur,

Bcipmelular KorresJ)Ondeosle l{oUese.

PosbWl 3512, Voortrckkcrs;ebou, JOHANNESBURG.

Stuur m>· assebllet besondcrbede omtunt u JtorreapondciU!Ic Kursusse.

Ell: etcl belang In ............... No.a..m .• , •••.•••••••••••••••••••••

Adres ................... . (0. B. 10 ~laan 1!143) ....•..•................

Beeturcodc Dlrekteur: Dr. B. o. Luttlg, M.A.

(S.·A:), D.Litt. et Pbll. (Lcldco).

.t4cde-Direl<teurc: J. B. Greljbc (voorn.), S.

N. van Vuurco, P. Joubert, P. J. v. z.

BatUo&b, A. C. v. W. Stroh.

KORRESPONDENSIE KOLLEGE

Voortre~ll;tergebou 310, Hockstraat 15,

JOHANNESBURG Posbus 3512 Foon 22-3512

Maak Kenn is met die

1Nu~e

v~n { spe~ e

O p g P ste l deur H este r M orri son

(MEV. W. VA~ HUYSS'l'EEN) Met Musick en LiP.djies

(grondgcdigte) <leur

M . L. de Villiers

Komponis vnn ,Die St-em van Suid-Mrilca."

Hie1·dic Nuu;e Volkspele i8 met _qroot wkus uitflet'oer b?! gelunthtid vau die 011laugu Volkspdekur.~us te Stcllenbosch en die Oo.s-Kaaplaudse kul'sus teA liwal

Noo,·d.

Prys 4/3 posvry Bestel by die uitgewer .. ,

PRO ECCLESIA-DRUKKERY

Posbus 28, Stellenbosch of by u Boekhandclaar.

DIE 0.1;3., WOENSDAG, 10 1 v i AARr:f 1943.

OPVOERING TEN BATE VAN NOODHULPFONDS

Uit Waterberg-scutro.Jo Kolllmando word he-rig dat veldk. l!'. Jacobs met 'u aantal bra.ndwagte op 19 Februarie dio stuk Mrikaner-hartc tc Visgat opg ... - voer bet ter stywing v::~.n die Nood- bulpfonds. Dit was puik en die groot gehoor bet hul deol bygedra deur te sorg dat daar niks van die verversings oorgebly hot nie. Vorstaon word dat hulle nog tweo of drio opvoerings in dio kommando sal ~eo.

DIE O.B.-NOODHULPFONDS

Ole Tolseode verdere bydraea to Kaapland tot ona tonds vlr bulpverlenlog nan afbllnkllke~

van gcinteroeerde• Ia :l.:ID Die 0. B. bekeod

&emn:>k.

Reeds c•·l<en

Mn1·. Theron, Laodsdownc . . . .

P~nkop William Wlll<~nson,

'l'lervlel

;!)t:wndellkse bydrae AJiwal-Noord Vroue-Kom.

Papendorp Vroue-Kom. . . . . . . Eerw. v. d. Merwe, Knapstlld :liev. le Roux, Brltstown ..

Die Veldskocnk~ing Oudtshoom weekliksc bydrac Lys ij30 Knapstad . . . . . . . . lllej. Alida Barnn·rd, Groo

Brakrivicc Vriendln Kaapstod . . . . . . Vrlrndln Kaapsta<l . . . . . . . . Lys 636 Bellville Vroue·Kom. . . Mnandclikse bydrae Vriendln

Dcll\·llle Vryheldsda&Viering Sklcrclland Vcritoop van Boeke ..

Funlcsic Aurora Kommando Vcri<oop \'a-t> Boeke

Bydraes Des. en Jan. Vrouc-Korn.

Robertson Vriende Kaapstad . . . . . . . . . . )1. v. d. Walt Kaapstad . . . . Vryhcldsda&Vierio(; Caledon Kom.

Kollekte nie-lede Vrouc-Kom.

Wellington

Vryhcldsdagvlerin~:. :O.!ontngu Rom.

£ s. d.

5,634 18 8 5 0 10 c

4 0 0 2 15 5

~ ~ lO 0

11 G l4 0 11 0 11 0 1 0 0 6 4 9 10 0 80 2 1 1 15 0 7 5 6 16 6 4 13 6 2 5 0 1 0 10 0 0 6 16 6 6 10 0 Totnnl: !5, 776 2 S

lH'lJHAJ-:S TOT AANIIOD JJ/(ll;NL.

SCHOE~lt\J\'.

£ s.

Reeds crltcn 726 15

~neraalskap Gcnl. Reller .. 20 8 Veld itt.

s.

J. van Dcvcntcr,

Somerset-Oos l 0 Ceo I. Strauss. Strnusburg 20 0 H/Kommandantskap-V.A. R.lld-

H/l<omdte. M.C.V. van Z)'l 22 12 H/Gcnl. J. H. Moolman Cradock 20 0 H/Genl. P. D. Mocke, Beaufort-

Wcs 20 0 Wcnncrs van uitdaag Julcsltel

A. J. \', d. Westhulben, jnr., )f. D. Strauss, jnr., Picter Kot ze en >V. P. Burger jnr.,

aimal van Brandvlel 4 0 Generaalskup, Genl. A. J. Wnlll

Namnlcwalnnd 23 0 .£857 16

ONDERSTEUN ONS

A.D'PERTEERDERS

d.

2 6 0 0 6 0 0

0 0 2

Geldas sifiseerde Advertensies GEBOOR' fE

})0 '1:01'.1'. - Op 21 Feb. 1943, 'n frls Brandwag-scuntjle, aan Komdt. en mev.

A. 1". lJ. du Tolt. vnn l<oedocskop, Dist.

Rustcoburr;. Naas die Heer oos dank aan Suster.

VERLOWING

\',<\.<."\"' R.J:::<ISI.HJRG-VAN R.J::NSllUR(;: Die verlowing word beltcn<l scmnak van Rynn,, jongsto dogtcr van mnr. en mev. J. J. van Hcnsburs, Erfdeel, Henneman,

o.v.s.

en Malle, cnigste kind van mnr. en mcv. G.

l(ot:r.l:, Wltkrans, Mosseiban~.

DOODBERIG

1-·n.~''K£:\. - Verhuis oa bnar hemelse wonlos, op 24stc Feb., ons teerbemlnde dogter en sustcr en Brandwag, Johanna., in dJe ouclerdom van 19 j0.3r.

Haar pick Ia ieee.

Haa•r stem Is stll Sy wlnlt ons toe Dlt is Gods wll.

Die bedrocide M. C. cu E. Franken, Cansbaai.

I N MEMORIAM

llRI.J.'\"lC - In llefdcvolle hcrlnncri.Dg aan ons Vn<lcr en cggenoot, Potrus Fredcrik Brlnlt, wat van ons wcggen~em is op Gde l:'cb. 19-ll. Ons mis u •or~; en Heide. Moedcr en Klnders.

DANKBETUIGING

Die I::•ilrr famllle van Rondcvlel. Malmes·

bur)•, betuig biermee hul opregte dank aan die Kommando's van Malmesbury, vir blyke vnn dceJncmiog en slmpntle In hul swaa-r vcrllcs.

DRINGEND BE NODIG

GEKWALIFISEERDE ST<OENMAKER vir herstelwcrk. Rig appllkasics aan:

JJ. SchnnstTa, Stocltcnstmom~Str., \V<rrcester. D AME tussen 18 eo 30 jaar om bebulpsaam te wecs met die hufsboudJog op 'n plaas, 15 my! van Nelsprult en H myl van Sc.bagcn- stasle. Moet lid van die 'Ned. Hervormde ot Geret. Kerk wees. Rig appllkasles eo skrywe l.v.m. verder<! besoodcrbedc ann: 1\Icv. D. r.

vnn Nlekerlc, P.J<. Schn~:cn.

BE TREIUBNG V .A:KANT

EERSTEKLAS jons I<&blnct-maker bcnodlg op plattelaod. Doen skrlrtellk aansoelt met opgaaf va<D ouderdom, ltwnllfikasles, salnrfs vcrlnng aan: ,\.B.O., Posbns Hll, JtnnpsCnd.

TE KOOP

D IJ,;SEL ENJIN, 6 perdckrag (byna nuut) en 1 St. Trtflcal Pom1>, 3 dulm. Doeo nansoek: C. J. Ritter, StmdfonCcln, nus 20, Cnlcdon.

1"\JO'.ELA.<UlT:'I.l'l'ELS. - Beste kwaliteit t.afclaartoppcis, 12/G per sa~< 153 lbs.

V.O.S. Bethlehem. Tevrcdenhcid gewaarborg.

S. \\'. Rabie, Komm:mdant, Bethlehem • UIESAAD. - Eersteklas uiCSlUld teen 7/S

per pond, gelewer Uniondale-Busstasic.

Die vols;cnde soortc: Vroeu Ka.apso Plat Gecl.

lCnapse Strool, AustrMiesc Bruin en Spaansc Bruin. Koop regstreelts van die l<weker co ltylt o£ u dan teleurgestcl sal wees. Gcrt

\'an Rooyeu, Dwarsfontcln, Uniondale.

SLUIT NOU AAN BY DIE V.M.K.

£Jj([}j (}((}) varr

0

DIE AFRU(h.l'iER SE EIE :IIOTORVERENIOI.NG.

V.)(,J{. mubbed1en.!ng Stolt dlo VOlJ:"cndo to:

Gratis slecpdlcns. Goedlcoper motor..-crKCl<erlng, gmtl!l

re~:snd\•lcs. V.~t.Jt. nnnbevolc gnrngc~. hotcllc, losles- huiso en lcnfec6 wan.r gasvrybeltl en lllllll<o AfrUcnocrllc- dlenJng u lnwaJ:". Sncllc n.OcwerlngRillcns. l'adver~lac,

Piul- en rocCclcu.n.rte. 'n Unlcl<e molorlcenCcl<en.

Volle Bcsonderhedc van:-

DlE HOOFRESTOURDER, DIE T,\RSU.J::STUURDER, Bus 2M3, UnnpsCnd. nus 1093, Johanocsborg.

DIE TAliilESTUURDER, Bu• 383. lllocmlonteiJI.

Sekcrlik nie - Gee hulle dan die geringe. aandag wat hulle toekom.

IJJ U WAS

Die Autis eptiese en fl elende Oogwas.

•n Spcsialiteit se Voorskrlf vir mocsheid, branderigheid, spanning, rooihcid, inflammasie, waterigheid en gevoelighcid van die oe vir skerp lig en stof.

Van aile Aptel~e, of dire!~ van

I<ERI{LAAN, ADDERLEYSTRAAT, KAAPSTAD, (BUS 2760).

MA.ITLANDSTRAAT 37A, BLOEMFONTEIN, (BUS 765).

ANDRINGASTRAAT (BARCLAYS BANK-GEBOU), STELLENBOSCH.

TE K OOP

[{ AROO BOK·KRAAL!>US. Vry gelew~r na Mlddcllandse dlstrlktc, O.V.S. eo Natal stasles. 32/6 per ton vnn 12 snkke. K.M.B.

37/CJ per too V&D 12 nuwe sakkc, I<.M.B.

Beste! vroegtydig en wces verseker van

lcwering. Oomlctdcllllcc naodas word geskenit.

Ref. Volkskas, Port Elizabeth. J, A. SchOe- mun, r.s. Groottonteln, Somcrsct-Oos.

STERK, gewortclde Ans;eller plantjtes: Re·

gloa, Re:<, Pioneer, Corona, Salmon Regtoa, Idaho Beauty 3/6 dosyn, 10/- 100.

Lorrnlne 21/- dos)·o; !tool Regina 21/- dosyn: Dairy Maid 5/- dosyn; 25/- 100. K.M.B.

Posvry Unle. Bogcmeldc soorte het groot dubtoel blomme met 1an11 fltengels. 'l'hos.

J)unn, PO!ibus 61, 'J.'znncc.o.

'f"'F.ELAART:U'PELS. - G<>ele lcwalltelt teen 11/S per sak. Arran Chief mocre, elergrootte, reg om tc plant teen 9/6 r•er !Silk

eo okkcmcutgrootte t~n 7/6 per sa.\l - K.M.B. of K.B.A. - gclewer Groot Brak- rlvler-staste. Wllcocks 'J:erblnncbc, Groot SOrgtooteln, Groot Braltrh·lcr.

L

EKI{ER Gou<la-J{aas, 1/3 per pond; 20- 9 lb. Gouda-vorms teen 15/- stu!<.

GEVRA : 3 II> vol'ms om te koop of om tc t·un vir 9 lb. vorm•. .J. Jlckl<cr, :.'llllfor.l, lndwo.

A

ARTAPPEL.'IOEHE. - Arrau Chief en Evergood aartoppelmocre, gc.reed nr planting. Gelewer op Blanco-stosie, 1.5/- per sale van 153 lbs. Kontnot met bestelllng.

J. J. c. Lrunprcehf,, ·rulnpluns, P.K. Dtanro.

Oeorgo.

SOUT TE KOOP

BRANDWAGTE om •n eerllke bestaan te maak, vra ek u vrlcndcllko ondcrstcunlng dour van my sout to bestcl. A. I. £2-19-2:

No. 1 £2-14.-2; No. 2 £2·9-2 per too, gelaal Soutpan. :'\larUe Veneer. P /8. Arbeldsloon, llloemlontcJn.

TE KOOP GE VRA E

EN e~;te ma·nsgroottc ,.Cowboy"-rysaal.

Nuut. of so na ann nuut as moontllk.

\VIUem N. nnarhofl, l'osbus 115, Ornnfl- Rclncc.

SPEELSKEIE

Sl'Et:l..SJ\.ETE van ~:oelc bout. Bottel·ske!e teen 3/9; Vlerkanllgc-koppe 4/6. KOC>>

llotha, P.S. Serpentine, Dlst. George.

VRUGTE VE RKOPING

Die Steeobras Vrouc-Kommando hou OJ>

VRYDAO, 12 :"IL\.,UtT 11143, •n VRUOTE- VERUOPl:<IO, In die O.li.-Vrlcndslmpsentrum.

Grooce T<erkgebou, KI\1\P~Cnd, om 2.30 n.m.

Aile O.B.·Iede en s;oeds;eslndes word vrlcn- dellk ultgenool om van die heerllke ..-nro vrugto tc kom koop.

KAFEE

yrR smnnklike etcs, !IInke bedleolog co netheld, besoek D. F. du Tolt so 1\afee, SouCrlvlcr-lllurl<.

Jl err.ig Jl ollcsdie ns!

Lenings vir gesalarieerde persone verkrygbaar.

1'e1 '11te uiters

billik.

RAADPLEEG

SASB~1{

PAARL:-

WORCESTER : - KAAPST AD :-

Posbus 266.

Posbus 57.

Posbus 2387.

!MfA IPi OCA G EN JSKA JF V lf((j)~~ Rfil@rr~ .. Rfi!&~rrlk

KAAPSTAD

0

BETALING GESKIED ONMIDDEL·

LU<, WEEKLIKS, IVIAANDELIKS OF SOOS VERLANG.

BESTE fiEERSENnE PR"l'SE.

MINNA .4R & VAN SCHOOR

Elcnaar: GUSTAV RETIE},', Tcletoon 2-0212.

OIC~c~:ee deor Voorsla~: C€<1mo.) Bcpe.rk, J{nmer 910. Groote l{erl<J:Chnu, Adderl. ,·- stro.nt. RrulP•tod, en gedrok deor Prn Ecele-

sta-Dru.kke.ry, Dle Lsan, Skltenboscb.

Referensi

Dokumen terkait

SES Net 4 ° /0 Bedank uit Studente- kommando LEDE GAAl~ IN VAKANSIE SELF WERI VIR STUDIEFONDS Waar die Afrikaner sy kragte nodig het om teen volksvyandelike invloede te veg, vind

hier· !e hulle vole ondersteunfrs, in· tenat·e en Advertecrders van rtc bedank vir hulle gewaar- ~rde ondersteuning ;., die afge· •e jaar, en hulle 'n baic geseen- kcrsfees en

Ons sal rnoet bid soos ons Yaders \Vat geglo het dat hulle in God nie maar net 'n resenve in die dag van nood het nie, maar dat hul hole lewo in Sy 'diens gcstel moct word; dat.. ons

Daar sal nou eens en vir altyd teen sulke organisasies, wat die tronke en kampe van die land met jong Afrikaners volgeprop het, opgetree word".. V olgens hierdie uitlating sal daar na

Hierdie onderlinge trou binne die Ossewabrandwag is gehandhaaf selfs daar waar die openbare mening gedwing hct tot vcrlocning, want toe sommigc Afril>aners in real•sic gelwm het teen

Daar moes voorsiening gemaak word vir klere, kos en baie ander dinge, want hulle het nie geweet hoe lank hulle in die wacns sal moct woon, voordat hul!e intrek in 'n huis kan neem nie..

,.Die oplossing le daarin dat die werkgewer weer sy werker se hand n10et vat - hy moet sy werkcrs in sy vertroue neem met sy vraagstukke sodat hulle weet waar hulle staan, hy moet hul

Adenauer SWART JODE WIL WEER TERUG Omdat daar teen bulle gedil4krimlneer word van die kant van blanke .lode wil die ,swart Jode" ,.an lndle wat 'n jaar gelede na Israel gebring