• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die O.B. Jaargang 4, no.3

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Die O.B. Jaargang 4, no.3"

Copied!
4
0
0

Teks penuh

(1)

- .

Gcrqiatrcer UD die H.P.K. as 'n .Nuuablad.

VIERDE JAARGANG. _ WOENSDAG, 6 D-ESEMBER 1944.

lnstrurpent Van l · mperialisme Kan Kapitalisme· Nie Verslaan

K. G. Oor 0nmag van Partystelsel

,Ons veg ·nle meer om 'n lJestann nie, ons tree non nan in mededinging met ander mngsfnl<tore in die land om die mug in han de te J<ry. Die dac

l'llll vertlediging is ''erby, ons gann nn mndag af oor in die Miensief, en met 'n sosiltlisme gedrenli mot 'n fanatiel<o unsionalisme, mnrsjeer ons sanm met wcreld-sosinlisme na die ot•n·erwerpiug ,·an imperinlistieso l<a·

pitalisme wnt met sy parlementcre partystelsel, nog altyd gowcet ltet hoe om ons volk to verdeel, oorbeers en ''ersL'laf", hot die l{ommundant-ge- neraaJ, dr. J. F. J. ·van Rensbnrg, gesle toe by 'n groot vergn!loring te Yrybeid op 18 November toeges)n·e~k h:et.

Regering en opposisle het met span- werk van die boogste gchalte voot' die dag gekom, om, soos die H.N.P.-Jeicr onlangs op Uitenhage gese het, ,die gevaarlikste beweging in die land"

dood te smoor, hot die K.G. verklaar.

'£evergeefs egter, want ten spyte van verminderde getalle, bet die O.B.

sy pllg teenoor sy 1\amerade se vt·oue en ldndei·s getrou nag-ekom en is 1n die nfgelope 2~ jnnr reeds meer ns

£60,000 nan 'llullc bestce.

l\'Iet sy rug teen die muur, geharnR.s met taaiheid en 'n onverbiddelike ilc\- natiese geloof in die elndoorwjnning, gaan die O.B. nou van lcrag tot krag, en word hy nou oral erlwn deur die regering, opposisie sowel as arbeidgr- en kommunistiese groepe as die ge- vaarlikste beweging in die land.

werker in die stryd om sy naakte be- staan in verset gekom teen sy geld- base. lieer op l<eer is hy vershum om- dat by die stryd alleen govocr bet, en uitgeput, nitgehonger en vershum, moes hy met die .looed in die lmn1l maar weer tct•ng na sy buns om te soebat vir die loon waarteen hy so JlUS geveg bet.

Yil' die eerst:e keer bet die worker non die versekering dat 'n Volksbe- weging hom onderstemi in sy stry!l met die inwerpiug ''an sy helc organi- sasic en nnsionnlo Iu:ag. Oral het die worker a! geleer dat die stryd om be- staan 'n sosiale asook 'n nasionale stryd is. Not soos die kapitallsme en

• imporialisme onnl'sl•eidbnar van me·

lmm· is. net so en nog meer is nasio·

nnllsme en sosin!isme ns na.tnnrJilw I<Ombinasie, die enlgstc wat die im·

pet•inlistiese lm)litn.lisme die nel<slng J;nn toedien. Die nasionale stryd is verlore sonder die sosiale; die sosiale stryd kim alleen gowen word deur die daadwerklike ondersteunlng van die nasionale - een lotsgemeenskap saam verbind binne die· geledere van die O.B., een doe!, een rigting, een oor- wlnnlng, vry Suid-Afl•llm.

YOJ,J{SJ''ltONT

GEESGENOTE

Die Spaause kunstenaar Picasso wat in Parys woon en aan daardie skool kunstenaars behoort wat soge- naamde. kublstlesc sldlderkuns be- oefen, maar in werklikheid aaklige gedrogte en verwronge beeldc op die doek aanbring, bet verklaar dat sy kuns hom gelei het om by die Kom- munlstiese Party aan te sluit. Blyk- baar Is dit die polltlel< wat die meeste met sy kuns ooreenstem.

'N mmr,

Die H.N.P. het geen alleenreg oor die vorming of handhawing van poll- tieke fronte vir die Afrikanerdom nic, inteendeel, as 'n IlOlitielce party is hy onmagti,g om die sh·yd te wen or die Jmpitnlisme te vernictig, omdat hy 'n deel YOrm '\'ll.U die fmperi.nlistiese (lo•

mo'Jrratiese part.ystclsol, die instl'n·

meut mu die lmpitalisme.

Koor 011 keer hot die O.R. p robeer om die politiel•e leiers t.e bewecg om 'n YolkSi'ront te ·sug, met die belofte van dntulwerkl.il;:e onderstenning. l{eer op lceer is die voll< t:elcurgestel en is voor·kenr gegee ann sl,enring, J\UJ.'tyo en ldicl<e ..

Nou is die finale beslisslng, dat all·~

O.B.-lede uit die party uitgeskop word; hulle is die poUticke wild ern is ingejaag. Die O.B. sou sy plig ver- sulm lndlen hy nie sorg dat op die regte tyd 'n front gestig word waarin elke burger van die land ten voile sal kan bydra tot die sosinle en nasionale oorwinn!ng nle.

Die datum waarop die O.B!s uit die party geskop gaan word, moet nog vasgestel word. Die beslissing van die H.N.P. I!! so ontbloot van leierselen- skappe dat ek dit sou waag om 'n da- tum ann die hand te gee wat gepas ' sou wees, n.I. 1 April! (Langduri>;e

toejuiging) . • .

Die vergadering bet gesluit met clrie huldes en die Stem van. Suld-Afrika.

('n Afso,nderlike berig omtrcnt die K.G. se ontvangs verskyn elders in

U VRIENDE U GASTE

NOODHULP-KERSFONDS

..), lu 'n v~rldnring deur die Komman-

uant-Generaal, dr. J. F. J, vnn llens· burg, ultgercik; lwm die K.G. tot die gc,·olgtreluting dat dnnr skynbaar geen ander AJriJ,aanse or-gnnisnsie is wat die Ossewnbrandwag wH help om fondso in t.e samel vir hulp unn ge·

interneerdes se gesinnc uie.

Woord.ellks verklaar die l<.G.: ,,:Met die oog op sosiale noodhulp Is reeds sowat £60,000 ingesamel en bestee.

Dit Iyk asof dlt as uitgeslote bcskou kan word dat enige ander Afrikaner- organisa~ie hom die lot van die slag ..

offers van die huidige volkstryd (Afri- kaner-moeders en Afri!mner-lundcr- tjles) sal aantrel<. Ons moet dus aan- neem dat dit die taak van die O.B.

Is, tot die einde toe, om aiLeen en ult ele krag hierdie volkspllg na te kom''.

Kerstyd nader - 'n tyd wanneer allc Christene mekaar se harte pro- beer verbly met geskenldes, ter her- lnnering en nagedagtenis aan die Groot Geskenk \Vat die mcnsdom in hlerdie tyd, soveel jare gelede, om- vang llet.

Die Kommandant-generaal doen nou 'n beroep op alle offisiere en brand- wagte, om, by geleentheid val) bier- die naderende Kersfees, tasbaar ge- dagtlg te wees ann die smart en die nood van ons volk se slagoffers in sy stryd teen die Empire. '

In plaas van Kersgeskenke vir me- kaar tc koop, !ant elke lid van die Ossewabrandwag, die geld of 'n deP.l daarvan, in die Noodhulp-Kersfonds stort, sodat kos en primere noodsaaR- llkhede gekoop kan word vir ons ka- merade se families 1,wat in nood ve•·- keer omdat die broodwlnners in die Empire se kampe sit".

Laat elkeen ook so, hierdie jam·, Kersblydskap versprel! ·

Bydraes kan deur die gewone ka- nale gestort word of dirck ann: -Die Sekretaris, Noodhulp-Kersfonds, Pos- bus 5754, Johannesburg.

Die O.B. kan nie sterf nie, want saam met sy positiewe nasionalisme bring hy die boodskap van 'n sosialis- me dinamies in sy krag wat bewys is deur 2~ jaar se versorging van die af- hanldlkes van sy kamerade in rUe kampe en tronke! Dit bunt niks om deur pn.rty-programme ·van beginsels te prn.at van relwnstrnksic en rehabi·

litasie wanneer dit uitgevoer moet word met die wapens wnt in die smidswlnl•els van Emp.nnler-lmpitalis- me gesmec is nie. Die vaandel on ideologic van 'n politieke geloof is presies soveel werd as di6 wat dit dra. Die partystelsel soos van naby gesien en op die proef gestel vir 30 lange jare, Is vir ons skrikwckkend.

Die Ossewabrandwag as Volksbewe- die uitgawe).

ging moet vir die voll( 'n .lewensuitkyk

1---=--:---:-::-- .•

woes or· anders mis hy sy doe!. Daar- om llet ek in 1941 op Elsburg gese: ,Die O.B. dek alle fronte, en verseker dat ons.arms oop stalin vir altnal mits hulle goeie Afril•aners en goeie Rcpu- Die voorstanders van maatskaplike

beveiliging wil ek graag aanvaar as eerlik in hul doe!; maar hu11e kan nooit die dl'ingende naagstukkc van die werker oplos nie, want die me- dium wat 1mlle gebrnil;: om hul snak te ·propageer bohoort ook ann 1lio lm·

pitalisrue, nl. die Argns-groep.

ON11AGTIG

Net so min kan die werkers se sank bevorder word deur vakunies en ar- beiderspartye wat tog maar' die in- strumente tot verdeling an die Ar- beidsfront, van sy kapitalistiesc base is. In sy boek ,Problems of Leninism"

se Stalin: , In die geveg tussen die werkers en kapltalisme was die ge- bruUtlike metodes van kooperatfewe bewegings en vakunies nog altyd ou- magtig om die werker te red, omdat die metodes die wapen van kapltalls- me is".

Die krnP", van die Ossowabrandwag, ''nndag en. in die. toelwrus,

le

opgeslnit In die feit dat die twee mngtige stro- me, nl. die sosiale en die nasionale, binne die Vollcsbewo,ging verenig is.

Die sosiale aanvoeling 'word nie ge- vlnd by die tipe wat j>estuurder, ban- kler, niynmagnant, trustee, direktenr en dies meer is nie, maar wei by die kruler op die stasie, die klcrk in die bank, die kelner, die mynwerlter en

die kleinboer!

Keer op keer met gercelde tussen- po'ses van sowat 10 jaar elk, hot die

bllkeine is".

Die toestande is dleselfde vandag as in 1914-18·, in die sin dat die stryd weer gaan teen die imperialisme dour kampe en tronke.

Ymulag egter is dit nnders in die sin, dnt 1lie sogenamntlc rctmbliJ<oin- sc ]>arty, nie aileen bnl broers in die tronl<e uitmaak as rDIIIJlold;ers en 1lie·

we nio, mnnr telkem.alo die regering gebolp on nange.lrits het om sulke Afri·

lmners nan bande fe lc, en op aile maniere J>robeer bet om 'die poging tot oudorhond van die ge,•angenes so afhanklikes te torvedeel' •.

Verbeel u, dat genl. 0. IJ. Nel, wat die stryd bier in Natal gelei llet as A.K.G., sou verwng dat die H.N.P. Jie vertoll<ers moct wees van die inspi- rasie tot voortsetting van die stryd wat voortvloei uit die offer wat hy .en sy mak!{ers gebring hot. En nou kom dicselfde party en verklnnr dnt op 'n sel;:ere dnt.um, wnt ooi:gefllllt is nan die Icier, nlle O.B.-ledo sal vcrvnl as lede YIID die )l.N.P.

Die O.B. as Volksbeweging, trou aan sy roeping dat hy alle fronte moot en kan dek, hct besluit om 'n parle- mentere volksfront te bevorder, om sodoende in die politieke front, sosiaal en nasionaal van grond,slag, 'n tuiste te sken . vir allc enersdenke)ldcs oor die sosiale en naslonale problemc van die toekoms.

VERMENG VAN DIE BESTE BLAAR:

2. DIE ALLERBESTE MA·

NIER RYPGEMAAK.

Ook U kan hierdie buitengewonc genot en tevredenheid

smaak.

(2)

TWEE

DIE. O.B., WOENSDAG, 6 DES. 1944

Volksliggaam as Oorlogsbuit.

Soos 'n kanker vreet die partypoli- tiek elke dag x:.og steeds dieper in ons volksliggaam. Die Verenigde Party dring op elke kongres aan op sterker optrede teen andersdenkendes binne die staatsdier:s. Verantwoordelike mi- nisters het reeds openlik te kenne go- gee dat hulle nflt lede van hul party In staatsliggame gaan aanstel en ver- der word gedreig dat daar teen amp- tenare opgetree gaan word wat die regering sc werk dan sou saboteer.

D~ar is natuurlik geen sprake van sa- botasie nie, want die staatsdiens be- skik oor 'n strenge tugkode en elkc amptenaar wat sy werk verbro'u of sy plig verwaa1·Ioos, stel hom bloot aan strenge tug deur sy hoofde binne die dier:s self.

Hoewel die regering hierdie aan- klagte deels doen om sy gebrek aau dade te vergoeilik, strnal uit hierdie dreigemente die begeerte van die par- ty-politick om non ook bier sy ver- nietigingswerk in te voer.

Van H.N.P.-kant is dieselfde ver- skynsel waar te neem. 'n Week of wat gelede het die Transvaalse leiers van

• die party 'n aankondiging gedoE:n

waarin hulle beloof om net hul eie ondersteuners in staatsliggame aan te stel die dag as bulle aan bewind sou kom. Verder word 'n beroep op nul partyvolgelinge gedoen o~ toe te sien dat in aile openbare liggame soos skoolkommissies, hospitaalrade ens.

ens. net H.N.P.-lede verkies word. En dat die daad .reeds by die woord ge- voeg is, blyk uit die onlangse stads- verkieslngs in Transvaal toe hierdie party dwarsdeur die provinsie H.N.P.- kar.didate opgestel het. Op die Vry- staatse munisipale kongres het die

voorsitt~r ernstig gewarsku teen bier- die ,verderflike invloed van die par- typolitiek" en die hoop uitgespreek dat so'n bedreiging die Vrystaat ge- spaar sal bly.

IWNSEKWENSIE

Dit is egter 'n aanvaarde beleid van die pnrtypolitici en geen protcs kan dnartcen iets -vermng nie. Dit is die konselnvensie ''an die partypolitiek se volks,•erbrokkeling.

Voorheen is hierdie bose deurwer- king van die ingevoerde Britse stels<!l darem nog teengehou deur 'n soort ,gentleman's agreement" tussen die partypolitici om hulle van sekere ter- reine van die volkslewe te weerhou.

Verbreking van hierdie ooreenkoms bet selde verder gegaan as die gebied van vee-inspekteurs en sprinkaanbe- amptes, waar ondersteuners van die een party gewoonlik na 'n verkiesing plek moes maak vir lojale yweraars van die oorwinnende party. Die pro- vinsiale rade was deur wedersydse toelating maar gewoonlik gebruik om partyl1ede te beloon vir hul ywer in verkiesingstye. Nou er,;ter ltet die ver- bl·old<elende 11telsel totnal Jianduitge- ruk en is die hele volksliggaam oop- gegooi as 'n aasveld vii' die partypoli- tici, en reeds word die l<erJ<e dcnr II.N.P.-politici nan,gepor om hul O.ll.·

teeusbmders nit aile. kerk.like am pte

to

werp.

So diep reeds het hierdie ingevoerde stelsel ingevreet in die volksliggaam;

die hele volksliggaam is nou tot oor- logsbuit verklaar. En dan is daar nog goeie Afrikaners wat glo dat bulle met behulp van so•n stelsel eenlleid knn verkry en vrylooid% ,

ONDERSTEUN I I I I

Poskantoor Haarkappers

Kerkatraat 173 - - - FBETOJUA VIr

D~S en MANS

lplenaar: NEEF OENDRIK VAN DEB WALT

G. A . FICHARDT, Beperk

(Lid A1rlkaanle Bandetstn.etlt~ot)

MASJINERIE, YSTERWARE, PRODUKTEHANDELAARS

Jroon 700 Ol>Kerts 1MII

BLOEMFONTEIN

_ _

DI~

O.B., WOE NSDAG, 6 D-ES. 19fl4.

, n Paar G.edagtes oor die

En s~ . Nasle~p

O.o rrlog

mal nistiese Britse teenstand steun geniet ondervlnd. en kommu-Die groei van kommunisme in hierdle ,bP.- vryde" Iande .nioet in die eerste plek aan wanhopige ekonomiese toestande toegeskryf word. Dit moet dan ooJt verwag word dat die kommuniste hulle gedurende die komende wintermaan- de in die ,bevryde" maar hongerende en bibberende Europa nog meer sal Jaat geld tensy die Ange!JSaksers die nodige verligting verstrek soos hull!!

In die verlede so dikwels belopf het.

Is hulle in staat om die belorte uit te voer? Eden in elk geval het hierdie·

belangrike saak glad nie aangeroer nie!

(Deur Prof. J. A. Wiid).

Die buidlge wl!reldoorlog staan van- dag in sy sesde oorlogswinter. Die verskriklike slagting van miljoene mense van allerlei geslag en ouder- dom duur voort; die grootskaalse ver- nietlging van oorlogstuig en kosbare matel'iaal wat tot die geluk van die mensdom kon bygedra het, ken geen perke nie; die slnlose verwoesting van onherstelbare en onvervangbare lwltuur-histodese arbeld van bale voorgeslagte gaan sy treurige gang.

Waarom? Dit sal vir baie mense in hierdie veelbewoe tye moeilik wees om nie 'n slnlese lewensbeskouing te ontwikkel nie.

Ten spyte van geweldige kragsin- spanning, het die verskillende oOI·Jogs- fronte, bebalwe in Hongarye en Suid- westel!ke China, gedurende die laaste weke geen groot verandering onder- ga.an nie. Die swaarste gevegte vind op die oomblik waarskynlik tussen Amerikaners en Dultsers op Frans- Duitse grensgebiede plaas. Die hard- nekkige Duitse weerstand aan aile fronte behoort seker tot die onaan- genaamste verrasslngs van die oorlog ..

Na die Geallieerdes se triomftog deur

"'es- en Oos-Europa is so'n taaie Duitse teenstand beslis nie in dle voorultsig gestel nie. Vandaar dan ook dat beproefde oorlogsprofete in die jongste tyd vir die soveelste keer hul voorspelllngs oor die spoedige be- eindiging van die oorlog in hersiening moes neem.

Ook op die geweldige offers van die oorlog Is in die jongste tyd ietwat lig gewerp, In Brittanje is 'n amptelike stuk, 'n sogenaamde ,White Paper", uitgegee. Selfs as aangeneem word dat hierdle stuk hoofsaaklik aan die adres van Amerika gerig is, vanwaar herhaaldelik nare beskuldigings ge- maak word as sou die Britte nie hul voHe gewig in die stryd werp nie en as sou die Britte brulk-leen-geriewc misbruik om 'n ultvoerhandel tot na- deel van die Westerse bondgenoot te ontwikkel, dan nog is alleen die Britse slagoffers indrukwekkend genoeg. Dit is immers geen kleinigheid as die oorlog vir Brittanje reeds meer as 25 duisend miljben pond sterling kos nie, as ongevecr een uit elke vier huise in Brittanje vernieitg of beska- dig is en as die Britse handelsvloot en uitvoerhandel vir die grootste ge- deelte daarmee heen is.

Dit is egter nic die · uitgestrekte bloedige oorlogsfronte en ook nie die uitgeputte en insolvente elconomie;;e fronte wat vandag die meeste aandag trek nie, maar die versldllende poli- tieke fronte, d.w.s. die politieke ver- houdings tussen bondgenote onder- ling, tussen besettlngsmoondhede en besetto Jande en tusseu bevryders en bevrydes. As die propaganda van tyd tot tyd so roerend oor hartlike bond- genootskaplilte verhoudings en onself- sugtige bevryders van dankbare be- vrydes ultwei, dan dink 'n mens on- willekeurig terug aan die so-veel-ge- prese Atlantiese Oktrooi wat vandag egter deur dieselfde propaganda mors- dood geswyg word. Bondgenootskap- like samewerking en hartl:kheid tus- sen Washington, lVIoskou en Louden voer op die oomblik nog 'n sukkelen- de bestnan, maar dit is hoogs .twyfel- agtlg of dit die vredesluiting lang sal oorleef. Die gemeenskaplike Duitse gevaar immers hE~t snaakse bondge- note van Russe, Amerikaners en Britte gemaak. Die voortekens van die likwidasie van hierdie bondgenootskap Is egter reeds duidelik sigbaar.

Dit is onnodig om by al die voor- tekens van toekomstige botsings soos handelsltonkurrensie en imperialistiese naywer stll te staan. Slegs op een van die bale voortekens l.:an bier gewys word, n.l. die houding van die Br:t;;c regering teenoor Jlnkse groepe in die bevryde Iande van Europa. In hierdie verband is danr 'n paar dae gelede 'n bale lnslggewende debat in die Brltse Laerhuis gevoer. Die Britse regering is daarvan beskuldig dat hy ongewilde regerlngs · in ,~vry,de"

Ian de soos Belg1e en Ital~e-:::&,:pl' die bewix:d probeer hou ten"" Ko'Ste van linksgeslnde partye.

Sedert hierdie debat bet daar bloedi- ge botsings tussen linksgeslnde Ita- liane, Grieke en Beige teen hul ondet·- skeidelike regerings plaasgevind. Ka- binetskrisisse is aan die orde van die dag. In al hierdie gevalle b~t die re- gerings die Britse milit(lre steun ge- nlet en dit is ook heeltemal verklaar- baar soos Eden in sy toespraak in die Laerhuis dan ook verduidelik het. D10 vraag is egter: hoe gaan Moskou daarop reageer as mede-kommuniste in ,bevryde'' Iande nie die hoogstc wo·ord mag voer nie? As Landen e:.;.

Washington die Pole, Finne, Roeme- niers, Bulgare en volke van die 00!1- see-state as synde binne die Russiese invloedsfeer aan die genade van Moskou oorlaat, dan bestaan daar geen bewyse dat laasgenoemde die Italiano, Beige, Franse en ander \Ves- Europese volke as synde binne die Angel-Saksiese invloedsfeer, aan die Britte en Amerikaners oot·laat nie. Die · kommunistiese Rusland erken immers geen invloeds!ere as dit teen die ln- ternasionale kommunisme gaan nie.

Die kommunis in vergelyking met die gewone demokraat, is ook te vee! die man van die daad om so lets toe te laat. Die bedrywlghede van promi- nente kommuniste in Frankryk, ltal:e en ander Iande, mense wat tot on- langs nog 'n toevlugsoord in Rusland

gevi~d het, skyn daarop te wys dat die Russiese Beer nle onverskifllg teenoor linkse bewegings in ander Iande staan nie. Die onlangse besoek van Churchill en Eden aan Parys is gevolg deur 'n Kremlinse waarsku- wing dat Franltrylt nie sy oe aileen op die Weste moet rig nie. En toe die Franse regeringshoor, De Gaulle, en sy minister van buitelandse sake kort daarna na 1\ioskou vertrek het, waar bulle nog vertoef, is bulle vanar Stt~­

lingrad met 'n spesiale treln na Mos- kou vervoer'. 'n Dergelike eer het nog geen Britse of Amerikaanse besoeker te beurt geval nie! ·

Dit staan vandag vas, ondanks Eden se ontkenning, dat Bonomi in Italic, Pierlot in Belgie, De Gaulle in Frauk- ryk en Papandreou in, Griekeland al-

GILFILLAN en STROH

Die 100% AlrlkaaMe Fletsbandet.

One speslall.aeer to fletsreparastes; · Koop eo verkoop van gebrutkte ttetae; Handel met ouwe

tletse eo tletsooderdele.

Ons waarbor&- aile werk, KERK.STB.AAT IS7B - POTCHEFSTBOOM.

I·•

I~

''OLKSTEATElt - PllETOniA bied aan sy

JAARLIKSE ·

~

K.ERSSPEL

onder Ieiding van Bosman de Kock, bygestaan deur Lotte van

Reede van Oudtshoorn, SLEGS VIR EEN 1U.ND, in die

GlWOT STADSAAL

op Dinsdag, 12 Des. 1944,

7.45 n.m.

- o-

Bespreek by Uniewinkels.

Pryse 3/Gd. en 2/6d.

ONSSTAAN IN DIENS VAN DIE BOEREVOLK

VIR ALLES

SONOP

DI E WINKEL MET 'N IDEAAL

·•

· Kersfeeskaarte

Kersfees en Nuwejaar komi

BESTEL NO U!

I

Pragtigste versameling doit aangebied.

Prys 6/- per cJosyn posv. ry

Bestel regstreeks deur:-

DIE BOEREJEUG

Posbus 5754, SP OORBONDKASGEBOU, JOHANNESBURG.

Brosjures wat 0 B .-Rigting Vertolk.

AANBOD AAN KOMMANDO'S

Op bestellings van 10 of meer van die volgende uitgawes wat die O.B.-1 ·igting vertolk, wor d aan kommando's 'n korting van 15 per sent toegestaan.

Die St r yd van die Afrikanerwerker (Dr. P . J. Meyer) . . 2/6 elk Die Oplos sing van die Naturellevraagstuk in Suid-Afrika

('Drs. Van Eden, Coertse en Language) . . . . . . . . Die Vooraand van ons Vrywording (Dr. P . J . Meyer) .. . . Demokrasie of Volkstaat? (Dr. P. J. M eyer) · . . . · . . . . .

1/ 6 "

1/ - "

9d. "

Arbeidsor.dening binne die Volksbeweging en Volkstaat

(Dr. P . J. Mey.er) . . . . . . . . . . ·. . . . . . . 9d. , PUBLICITE

Posbus 4892

Bestel van Amptelike Verspreiders:

HANDE LSREKLAMEDIENS '(EDMS.) BEPERK,

Spoo;rb~ndkasgebou

507 - JOHANNESBURG.

(3)

DIE O.B., WOENSDAG, 6 DES. 1944.

'n Jong Afrikaner skryf as volg :

,,AI my snksesse skryf ek too nnn die eersteklns losings wat u 1\ollege aan die nrskillende Helpmelmur-studentc verslmf. Ook help die dosente mens bale vorentoe op die 111ld va~ sul<ses."

M eer as 200 K urs usse.

Die llelpmekaar is die enlgste suiwer opvoedkundige Afrikaanse 1\orrespon·

densle·Kotlege in Suid-Airika.

In belang van Opvoeding nie van ' winste nie.

Desturende Di'rel<teur: Dr. H. G.

Luttig, lll.A. (S.•A.), D.Litt. et PWI.

(Leiden).

llelpmekaar-,

Rorrespo~densie

-kollege ·

VOORTREKKERGEBOU 310, JIOEKSTRAAT 18,

JOHANNESBURG

Posbus 3512 Foon 22·8512 {O.B., 6 Des. 1944).

· Scboemanello Drank ••..

VIR KWALITEIT EN TEVREDEN•

HElD DIE GOOOKOOPSTE

!i n

~.i ·~

~.!l

Wl'Nl::

~=

Fonkelwyn

..

·~·· 7/-

Lcwenswyn

.. .. ..

3/9

Vennoutb

..

3/-

Baoekrao.l - CocktaU 4.1-

SOET WVNE:

Ltkourwyn en Ou Port 2/8 Ou Wit Port en Sauterne 2/6 Port, Roo I Boet :Muskadel, Wit Soet :Mwokadet

.. .. ..

1/8

Jerlphro. Roo I en Wit

..

1/9 Worcester Hock en Pontak

..

1/7 BJERRfl:!'l:

Amont~llado (Drol!), Kimberley Klub CDro!'l. Ou Bruin (Soete- rig), Ou Oloroso (Soet),

..

2/9

~ue (Boet)

.. .. ..

2/6

Bpealale CBoeterlg)

..

1/6

BJerrle (Soetertg)

..

1/5

DR Ole WVNE:

Burgundy 1/9

Claret en Wit Drou 1/6 BR-\N'OE\VVNE:

Super de Luxe 816

D• Luxe 7/6

Ekstra Speslaal 7/-

F.C.

.. .. .. ..

6/6

Buchu

..

..

..

7/6

n:N'l!:WEB

.. ..

7/t.

LIKl'!fTR.q:

Creme de Cacao . . 7/6 Goue Manderln. Curacao, Rum- mel. P!eaang, Perske, Appelkoos 7/- Naeltjle .. .. .. .. .. .. .. 6/6 Kersle. Anys, Gemmer, Lemoen,

~· !!

.S';

...

c"'

.

::1'01

~= t:

llo ...

8/- 8/6 7/6

10/- 7/3 6/9

39/- 37/- 36/-

VIlli der Hum, Peperment , . 6/6 34./- n:NEWER-URl:URR:

Lemoen en Suurlemoen • • • . 7/6 G% of 11-JW'r t afslac wannN~r Kontanl met

BHtelllnc ce.tnnr word.

TMc by 5/- vtr Jd,.ole en bntt,.la, en 111/- vtr VBiltJI& wat wrltOf'd w word by t .. nur- .,.,,!Jnc. Ona IPW~r drank In nna lnhn11"rw entAnk anA vnnrradP" VRn tnhnnPrw hf't. •n aJl ... JJl< np vnn ... rcfe dat die lnllnDP.n blnnP - t i c """ aan nna te"'c bNnrc wnrd. w ...

bntt"l aknn,..te lmn nna aliPPnllk In on" "I"

bnttPio. kl••l"" drnnk

"""'"!<·

waar enlke dr'ank 'n mlnlmnm Pfl'S vnn tl-IHI bPIMp Ill/·

vtr lnMnPro lnsrrolnll I. lndlen II'IW'dlrnpPr kl•·

al... vPrlo.ng word moet 11 11 ele lnbonera a>nn

ODA AtnOI'.

Wnrd ""rkoop In U·bnttel-l<lssles of 11-llfll•

Uni!'VIUttJIPo nf rrrnter. U ldB"IPA vnn 12 b<lt·

Cel lmn \Vyn, RmndPWyn, Jpnever, f.lkPOr, VPrmnotll en Ba>nPJcma.l bPVat. T,.rme: -

K.lii.R. ploo trclncPid na IIJ'I:vn"· K.n.A. ploa

trelnkommi&Sle. V.O.S. OUDTSBOOBN.

Bestel van

.TfffiGENS SCHORMAN.

POSBUS 142, OUDTSHOORN.

K.G. se Segetog Deur Natal

Die 1\ommundant-generaal, dr. J, F. J. van nensburg, ltet Yerlede maand 'n sldttenmde ontl·angs in N a tnl gebnd toe .h:y 'n toer deur hierdie pro,insie gemrutk J1et. Groot besieling ltet uitgegnan ''an sy besoel' en die toer lmn nllerwec beslwu wot-d ns 'n groot oorwinningstog ''ir die Ossewn- brandwng. Vern! ''rybeid, wanr 'n indrulcwekJ•endo optog 1lcu1' die strate spontnne buldebetuiginf,'"S uitgelol< h':t, ltet die b oon f,"iiSIUill.

Vrydag, 10 November, bet die reis van die K.G. 'n aanvang geneem met 'n vergaderlng van 62 offisiere van Suid-Natal, "ivaarvandaan hy, vergesei deur generaal E. B. Cadle, na Griltwa- land-Oos gereis bet en op Cedarville 'n geesdriftige vergadering van meer as 250 toegespreek bet. Voor sy ver- trek uit Grik_;;•aland-Oos bet die K.G.

op weg na Pietermaritzburg nog 'n vergaderlng te Franklin toegespreek, en met die juigende beilwense van dankbare O.B.'s die deur Afrikaners dunbevollde streek verlaat.

Maandagaacd het die KG. 'n ver- gaderlng, van 500 in Pietermarltzburg.

waaronder Engelse nuusltlerlges, to~­

gespreek; daar die vergadering onder die beskerming van die Afril{aner- kring gehou is, bet die TCG. hom toe-

gel~! op die sosiale rewolusie wat wlireldwyd in wording is, en gewys op die plig van elkeen wat wil dink oor die toekoms, om die sos!ale rigting nasiox:aal te maalr en sodoende die re- wolusie te kan gebrulk tot dlens van ons volk en vaderland. Die vergade- rlng l1et met· groot geesdrif die O.B.·

Ieier ontvang, en was ordelik, sander enige onaangename oproe1·igbeid of vroteiers!

Dinsdag, 14 November, is •n byeen- koms van Offislere en lede by Baye- nesdrift toegespreek, waarvandaan die reis na Wartburg voortgesit is, waar 'n buitengewoon geesdriftige vergade- ring onder Ieiding van generaal E. B.

Cadle toegesproelt is.

Kommanllant Jl, Schwegmann ver·

dlen alle lor -vir die bycenlwms in 'n

·wyk waar }Ly llrie Jru~r gelede werl<

begin bet as Jwrpomal met ·10 Jelle, en ,-anJnar Jcwitnnsie-boekies aar~ge­

vra het vir £GO Iede. Alma! werk pragtig saam; die gees van kameraad- skap is treffend. GrYsbemp-vriende wat die vergadering bygewoon bet, :s deur die KG. in Duits toegespreek na sy toespraalt in Afrikaans.

Hulde is gebring aan die eggenote van genl. 0. L. Nel, wat op uitnodi- ging van genl. Cadle op die verhoog was.

Woensdag is 'n vergadering van l80 O.B.'s en ander belangstellecdes In Weenen toegespreek, en die K.G. is luid toegejuig na die afloop van sy toespraak.

Donderdag is in 'n buitewyk van Ladysmith 'n vergadering gebou op pad na Dundee, waar die K.G. <li~

Vrydagaand 'n honderd mense toege- spreek het 01:der voorsitterslmp van genl. D. Danuhauser. Etlike andcr groepies is ook- gespreek gedurende die dag voor die vergadering .

DIE AANGEWESE WEG

,.Die H.N.P. kan en sal seker aau die bewind kom, sodra die oorlogsroes verby is en die Imperialistiese oor- logskoallsie uitmekaar val. }funr dan·

moet die afwykende groepe, wat bul- self ook nasior:aal-geshid noem, nie weer setels aan die lmperial!ste pre- sent gee nie deur derde lmndidb.te te steun en self teen die Nasionaliste te gaan staan soos die O.B. nou aan- gekondig bet", verklaar Die Volksblad van 22 November op 'n brlefskrywer se vraag waarom die naslonaalgesinde groepe nie kan saamwerk nie.

Die blad erl<en hlermee dat die H.N.P. aileen aan bewind Jmn kom as die .,afwykende groepe'' nie vir ander kandidate stem nle. maar vir die H.N.P. Nogt~ms welcr die H.N.P.- Ieiding om dit vir ltierdie ,afwyken·

des" moontlnc te mnn.Jc om ,.ir hul Jm.ndidate te stem. dour bulle nit t.e

)it'l't vir l<ommunisto en wat nog, en bulle nit die party nit te skop. Hoe gn.nn JmJlo dan nnn bewintl l<,..,m 1

VRYHEID

Saterdagoggend, 18 November, is die Kommandant-generaal, genl. D. Dann- hauser en hoofkomdt. Mentz na Vry- heid, waar die I<.G. deur generale Steenlmmp en kommandante Hermann en ander vriende ten buise van kom- mandante Hermann ontvang is. · Na samespreldngs met twee groepe is die K.G. net buitekant die dorp onf·.

moet deur 'n stoet wat in Vryheid ge- skiedenis gemaak bet. Met die JCG.

op die pragtige vosryperd van hoof- komdt. H. van Rensburg, bet die stoct onder Ieiding van genl. W. vaU:.

Rooyen, vooruitgegaan deur twe!

vaandeldraers op wit perde, met nog 58 ander pronl;ende perde en 45 mo- tors, swier en statig deur die hoof- straat beweeg. J,ungs die SYJIIllldjics

en ''IUJ bnll<onne af is luitlc toe.juigings

dour 'n jnbelende menigte uitgebriug:

,Hou koers, ons kom !" ,.nie Yierldeur bo!'' ,])ie Ossewabrnntlwag dio YOLI•s- redlling! !' 'ens. ens. i~ ''llll nile l;nnte geltoor.

Ordellk en in gelid het die stoet na die vergadersaal beweeg waar die K.G.

drle buldes gebring is deur die perde- ruiters en publiek, voordat hy die saal blnnegegaan het, waar Generale Steenl<amp hom en die publiek na- mens baar vroue-ofisiere welkom ge- heet het.

Op genie. Steenkamp se welkoms- woord bet die K.G. geantwoord dat dit sy hart sterker Iaat klop om die liefde te sien waannee by ontmoet is.

Hoewel by op skool altyd swak was In matesis, bet by dit nogtans regge- lny om meer as 8 motors te tel In die stoet wat ltom lngewag het, en dit op

dleselfde dorp waat· die Ieier van die H.N.P. kortgelede tydens sy provin- siale kongres deur 8 motors en 'n vragmotor begelei is na die s·aal waar hy (die Ieier) deu1· die voorsitter· van · die kongres uitgeroep is as ,,Koning van die Afrikanerdom".

Om 7.30 bet die KG., begelei deur genl. W. van Rooyen en sy wagte, so- wei as 12 vroue-offisiere die verhoog bestyg waar 12 van die Boerejeug reeds met vaandels plek ingeueem het. Nadat generale Steenkamp 'n tjek van £31 aan die K.G. oorhandig bet vir die Kersfeesfonds, is by met da- werende toejuiging begroet toe I:y . deur die Generaal-voorsitter !lan cl:e woord gestel is.

NEEMTOE IN POPULARITEIT

IN 'N VIRANDERENDE wmtEtD

~ - s

I GA'R ETTE

ROND OF OVAAL

MARKAGENTSKAP VROEE MORE .. MARK

KAAPSTAD

BETALING GESKIED ONMIDDEL•

LIK, WEEKLIKS, MAANDELIKS OF 8008 VERLANG.

USD RRJ:B8J!:NDZ IPJIJ'U.

MINNAA.R & • Jl A.N SCHOOR

Eienaar: GUSTAV RETIEF.

Ttltfoon 2•021t.

Wees GESOND

en STERK!

JOHAN HEFER

sal vir u ook so'n mooi liggaam

met reusekrag

bou.

SkrYf aan:

~ohan

Hefer

en meld ·u Liggaamlike

Swaliliede of vul hierdie koepon in:

Johan Hefer

Posbus 8800, Jolmnnesbnrg. Die Ossewabrardwa~ se: Skep 'n

volksfront van aile Afrikaners, ongeag die partytrou. Lnat d!e H.N.P. en allc ander 11:roepe wat kan saamwerk. 'n verkiesingsfront slte·p en gesamertlik optree soos Smuts vandag gesaMentlii<

optree met ander 11:roepe en dam·om rei!Pcr - en f;lll bly regeer tot Jtulle ,nitmelmar vn!"!

Stoor my nssebll~f. sondcr verpllgting, volle bcsonderbede omtrent 11 Ko:rsu.

"

Naam ............................................. . Adres ...............................

L

(4)

VIE

It

Geklassifueerde = Advertensies

mmoonTJ~

V~'< DEN nr-:no. - Ann Henta (Poe- dins;. internerlngsl<amp, Komeconteln, en Baby, Maralsburs;, 'n Crts bocrc-noot op 20 . November In die Krugersdorp hospltaat. Albel

wei.

YJmLOWI.NG

J:"ICK CO~fURTNK: Hlermee maak ,on.s 'l'heunls en Rouxtle, belde van Colesberg, ann camille en vrlende(lnnc) bekcnd dat on.s vertoo! IS.

HUWJU,m

BEST};R SW<UtT: Hlermee maak ODS,

Gideon en Corrie, a.an Camille en vrlcndc(lnne) bckcnd dat one D.V. trou op Saterdag 16 Desember• om 8.15 n.m. In die N.G. Kerk,. Bredasdorp. Gelukwcnse en telebramme:

VIC\oria Hotel, Breda.sdorp.

DOODBEJ!IG

GEYER. - Dlt bet one Hemelse Vader behaag om van ons te ontneem, Veldkt.

B.· Geyer op 16 Nov. 1944, na 'n slekbed van 6 maande wat aileen •n gelooCsheld kon dra.

Hy was eerllk en ·getrou op elke pos. Die Kommando betreur sy hccngaan en blc<l hul lnnl&e slmpatle en meegevoel ann die famltle.

KnrumlUl l{ommando.

IN MEMORillf

DEROI<S. - Deur die dood ODS ontnccm op 16 Desembe.-· ons Innis; gelleCde dogter en suster Ell~abetb Hybrecht, In die jcu&dlge ouderdom van a~;Uen jaar. Slaap rustlg llewe Besaa. Haar bedrocrde ouers, suster en broertjle.

~ffiRECHTS. - Met harte wat br&nd van verlange dink ons terug nan 6 Dcsem-

·ber 1913, toe ODS Uelllns; seuntjie en boetle, Elble, so onverwags van OJlS ontneem 18.

Te kort dle lewensduur, Te lank die rou.

Tog tot In ewls;beld, God dank \'lr jou.

Pappa, mamma en Maryna. Paarl.

PEHSOONLIK

A

NNETTE-A.TELJEE (EdD18.) Jlpl<, Foto- l,'T&!Iese werk van enlge aard. Ultmun- tende dJena teen bllllkste pryse. Steun blerdle Atrlk.a.ners: Spoorbondkas·Oebon, De VUUei'S"

IUU* lG, Johanneaborg. Foon 33·3738.

BOERE ondcrsteun die man we.t nos; allyd In u belang ops;otree het. Stuur u wol nan • 01.11.1'. P. w. Poll!, Port EUzabetb, Verteen- woordlger vir VIctoria-We~~, Ca.rnarvon, Van Wyksvlel, Vosburg, Richmond, Murrayaburs;

tu Loxton. r. \V, S, Wenworth, Vlctorta-\\'es.

D AlliES en Hezc BAarkapper. Permanente l:laargolwt.ng. Bandelaar Ill t&balt en tan- taategoedore. Agente vtr dJe beroemde Elec- tton·borloelee. · \V, J, OI'Obbelaar, Kwbtraal 11, Potehefatroom. Foou 330.

DUP'S Ila.arsnysaloo, H/v. Wcsburger- en

Ell~abethstraM, Bl<>emfonteln. VIr Afrl·

kaanse bedlenlns; ondersteun 'n jong Afrikaner.

Elenaar: S. C. du 1'1essls.

JACOBS. - Met leedwese moes ons af- skeld neem van on.s ywerlge Kommandant en Kommandtlnte D. J. Jacobs, aangeslen bulle . van werkkrlns; verander bet. Namens die Kommando wens ons hullc aile sukses toe In hullc nuwe wcrkkrtng. Nababeep- Kommando.

, ONDERSTEUN 'n A!rlkaner-ttrma, reeds 40 Jaar tot u dlena. Stuur u produlr.te, piUlm- Yee en lewonole bawe a.an: B. Baaaon, lllal'k- agentakap, Dreeatr~Utt 100, Newto.n.

ONDERSTEUN 'n A!rlkancreiUI.lt. A.. P.

swan vtr Kruldenlereware, eetware en alle ander benodlghede. Carollneatraat 1111, .Bril:ton. Foon 3~·1879.

ONMOONTLIK? Waarsl<ynllk Is dlt glad ole onmoontlllt vir u om u gesondbeld ''ol- 'iltome te herwln nle. As u nan enlge ltwaal

:·ly, argeslen van hoe ernstlg dlt Is en ot dlt.

·tot hlertoe as ongeneesllk beskou is, sl<ryt

.aan oruJ en verstrek volledl~;e besonderhede.

,•Geen medlsyne, geen beelkundls;e toestelle

! ·ole, en u sla<an onder geen verpllgtlns;, nle.

!~ho Scientific Health IJ\IItllute, Posbns 1336,

i i!{aapHlt\d.

·; o· NS wcel ti ver'kle8 om u vendusles In die : Transvaal In Afrikaner hande te gee.- . Tot U Dlens - Wl}smnllsc Vendonff<lacrs : (Edms.) Bcpe.rk, Posbus 4G, lllaralsburg.

Foon 6~"1764 ot Posbus 2-45, Krogersdorp.

: J,.oon 66-2799.

~

p EllSOONLD<E 1\IAGNJo>TISME. - Icdere pereoon. stel meer belans; In homself as In enlg ander mens op aarde, behalwo eoms mocders. Daardle bela.n&.stelllng In bomself

: Is nle verkeerd or mlsplaas ole solank dlt

gepa.ard gas.o met •n begeerte tot selrver- hemng en selfverbetcrlns;. Vra die Akndt>- rnlo ••lr Sellstudte, Posbus 684, Pretoria, vir sy gratis brosjure en voorllgtlns; oor dJe

! vetkryg!Dg van l'el'IJoonlllic lllagnetlsme en

· Selrvcrbcte,rlng.

HERSTELWERK

YTOEDE. - VIr kleur en berstelwerk bring

n D hoede na Sylvia Thomas, Henrylltra.at 130, Bloemfontein. Beatelllngs kan per pos gedocn word.

T.E llOOP

A

NGELlERPLANTE, tcntoonstelllng-soorte; Plonler en Regina, £1-5·0 per 100, £8·10·0 per 1,000, vry gelewer. Vyf versl<lllende soorte, 7/6 per dosyn posvry. Soet !\Inn goes 2 knsslcs vir 10/6 • spoorvras; bets&ld. 10%

van wlnste vir Noodbulpfonds. J. Jl, ltoodt, Louis 'l'rlchardt.

BESOEI{ of skryf aan ons vir huls- of kantoormeubels. (Meld wat u nodlg bet). Gratis vcrpakkln& en spoorvra~;. S1>rlngbok· ·

~leubcls, Vlctorlawe.: 171, \\'oodaloclt,

BLOERO~I dlk op die dun punt en DROl'l'ERS 5vt. bas afgemaak, x 1 tot 2% dm. £5 per 1,000. VIr grand 1 nle basnofgemaak

£4 -10·0 per 1,000, sraad 2, H per 1,000.

Oolt 6\·t. bloeltompale 3 tot 7dm. dll< op dun punt teen 9 pennies stuk. Bone, erte, drulwc en tabak stoklte, ongebas, 'h tot lV.dm. dlk· 5 tot 8vt. lank, £3·10·0 per 1.000. Alles K.M.B. en V.O.S. Lothalr- stasle. J. T. lllnrltz, Lothair.

B

OEGOE. - Twee aoorte, vtr aekere kwa}e..

Gesweet, 12/-; Speslaal liS&· per pond.

Antwoord geen brlewe. K.M.B. potiVl'y. I. I.

Spies, nus-en-Vrede, P .K. Grootkro.al, Oa<lts- boorn.

K

AROOMIS. - Gemaal met ham6rmeul.

, Los In trokke, 10 ton teen 29/· per ton~

50 ton en meer 26/6 per ton. In koper se sakke 28/- per ton - 50 ton en meer 25/6 per ton. In ons cle sakke 11/· per ton meer.

K.M.B. v.o.s. o. J, 0. v. d. Vyver en Kle, Nclskrual, Sheldon, J{,P.

1\trEUBELS. - Besoek of skryt aan die sank lfJ. waar u waardc, dlene en tevredenbeld kry. Petra-lllcnbcls Bpk., Sentrnnlstmat 220, Pretoria. Posbus 13!16. Foon 2-0I!H.

0

dlt Ia ,.Cool Gl'l8p" Komkommersaad;

' 17/· per pond, 9/· bnltpond. Chantenay en Nantes wortellinad 12/- per pond, 7 I· baltpond.

BEETSAAD, Es;lptleee plat, 111/· per pond, 8halfpond. Australlcse Bruin ulesiUI.d, 6/· per pond, 4/- baolfpond. Alles gesertlfl·

seer. Beperkte ·voorraad. K.M.B. posvry.

J, J. Spies, Ondtehoom Premier Saadkweker, .,Ros-en-Vrede," P.K. &:hocmanshoek, Oodta- hoom.

RlVIERSAND, plystcr- en messelsand, tuln- s;rond, klippe, Ka'roomls ens., J. J, Se.-enster, Greenstraat 2·19, llfO)'\'lllc, Pretoria.

Foon G-2350.

SOUT SOUT SOUT

J{OOP U SOUT BENODIGIIEDE VAN ONS ONI\UDDELLII<E AlrLEWERING l No. I.: Ocmaal 8/6 per 200 pd salt; Gro!

6/6. No. Z: Gemnal 8/-; Grof 6/-. No. 3: Gcmaal 7/6; Grof 5/6. V.O.S. Redlands Sy- lyn. Kontant met beatclllng aan Noordelll<e Kaap Soutpanoe, Po~bus 68, Prleska, Jt.P. VAN'S CONCRETE PRODUCTS. - Teraa:zo,_

I<ombuls- en hand\vasbakke, baddens, eep- Ucso tenks, pllare, vloerteels, voertroe. Enlg- lcts In bcton. Dlrektcure: P. \V. en 1'. 0.

\'llJl Ucerden, Potgleterstraat 268, Pretorll\.

WYNE

5

GELLING MuskadeJ.Jikeur £2-12-6; aoker

£3·17-8. 6 gelling Rool or Wit Muakadel·

Jerlplgo of Beste Ou Port £2-2-6; anker £3·

2-0; 11 gelling Rool Soet ~uscadel £2; anker

£2-18·6. IS gelling Worcester Hock, Soet SJerrle ot Ralt·aoet Mu.scadel £1·16·0; anker £2·11-0.

Voorwaardes: Kontant ot K.B.A. Wyn ge- lewer Bonnlevale-ataale. VaatJiea moet terug- s;eetuur word. J. o. Joo.ker, Wel~vredo­

\V~ry. Pftllboa e. Bormleovale, K.P.

MOREMARK PRETORIA

BOERE! vir die beste dienste, stuur

u produkte, eiers, en lewendehawe, aan ons vriende

PRINSLOO & YENTER

WELGEMOEDGEBOU Bus 361 Tclefoon ' 2-2208

0

P R E T O R I A

NS is dwarsdeur die Unie, sowel as b1:1ite sy grense, bekend vir goeie drukwerk teen konkurre- r en de pryse.

B ESTE is om ons te raad- pleeg in verband met u benodighede. Prysnote-

rings word gratis ver - skaf. Enige soort druk- werk van visitekaarte tot geleerde Dissertasies word onderneem.

Hou Koers Na

Pro Ecclesia-Drukkery

(Edms.) Bpk.

Orukkera, Ultpwera en Boekblndera

Die IAan, Stellenbosch.

DIE O.B., WOENSDAG, 6 D E S. 1944.

, LIEFDADIGH EID" OP SONDAG

Op Sondag, 19 November, het die regering ongeveer 1,000 naturelle wat hul intt·ek wederregtelik op die dorps- gebled van Alberton geneem het on- danks die teit dat bulle daarteen ge- waarsku is, verwydc1· met 100 milltere vragmotors na Hammanskraal, 'n plek 60 myl daarvandaan. Alles Is op staatskoste gedoen en ook die besit- tings, beeste inkluls, sal gratis ver- voer word. Dit bet gebcur nadat die reg;erlng vry reiskaartjles aan die na- turellc aangebied bet na enige plek in die Unie, maar wat bulle geweier bet.

Ons sal graag wil weet of die rege- ring ook vry t·eiskaartjles sou aange- bled het na enlge pick in die Unie in- dlen die Ossewabrandwag op 10 Ok- tober teen die waarskuwing van die regering 'n groot vergadering op Kof- flefontein sou gebou het. Verder sal ellce Afrikaner met ontsteltenls v1'a or die Sabbat die enigste dag Is waar- op die regering bierdie ,groot trek'' kon laat plaasvind bet - of sou by dit as liefdadigheid beskou?

BOEREDOGTEUS BEDRYWIG Op Saterdagaand, 18 November, het die Boere-dogters van kommando J- 142b7 (Tiervlel) bymekaar gekom om

•D. funksie te bou ter stywlng van hul kommando-kas sowel as die Noodbulp- fonds. Braalvleis en pannekoek is aangebled en 'n plesierlge gees bet om die heerlll<e vuur gebeers. Nadat 'n silwerkollekte opgeneem Is, Is 'n paar pakkies opgeveil wat almal goeie pryse bebaal bet. Die dogters het die gaste getrakteer op egte. Afrikaanse liedjies wat 'n bewys is dat die jeug van die O.B. nie aileen goed kan woeker met geld nie, maar nog beter met hul stcmme. Nadat aile oukoat~

afgetrek is, is die mool bedraggle van

£3-10-0 ingevorder. Die funlcsie is ge- reel deur die flukse Veldkornette van die Boere-dogters. - (Ingestuur).

VER]AAR.DAGl ( ETTING

7 Des.: Gert J. Reeder, Stellenbosch;

Christina J. Janse v. Vuuren, Merwevme;

Willem du Tolt, Wllgenboutsdrift; Petrus Ross, Kirkwood; B. le Roux, Bellville; Ell·

zabeth Koch, Observatory; Ansa Vermaak, Montagu; Judith M. Wellbach, Dendron;

Frans J. Janse van Vuuren, MamagaUcakrae.l.

8 Des.: Magdalena Jordnan, Sutherland;

Sybrand Nleuwoudt, Stcllcnboscb; Rosina E.

Krltzlnger, Humansdorp: Salmon Marx, G.

Brakrlvler; Cn-therlna Mlnnaar, Rustenburg; Isabella J. Venter, Pletersburg.

9 Des.: Aletta du Plessis, Vaalkop; Mn·

ria E. Kruger, Rustenburg: Aletta S. du Tolt, Pletersburg; Freda v. d. Merwe, Car·

narvon; Johannes Ncethllng, Stellenbosch;

Freda Brand, BeauCort-Wcs.

10 Des.: Paul A. Jordaan, Mlddelton·sta-

. sle; Andries VIsser, N. Pao.rl; Elise van

Rensburg, Parow; Hulbrecht G. C. Baard, Moorrecsburs;; Lydia J. W. Kotzo;, Nababeep;

Josephine v. d. Merwe, Pnarl; M. C. Welge·

moed, Rustenburg; Martha~ s. Erasmus, Kos-

ter. ·

11 Des.: Christo Lombaard, Malmesbury;

Anna s. Zwart, Aughrablcs; Cornie Swane- pocl, Wellington; Leonardo Pots;leter, I<lrlt·

wood; Edward Steyn, Somerset-Wes; Marti·

nus Krus;er, Carnan·on; Jan. T. Rles, Vrybeld:

J2 Des.: Quintus van Rooyen, Utrecht; Ela WolfiUI.rdt, N. Poor!; Freda v. d. Wcsthul- zen, Pearston, B. D. £. Kruger, Mnlzcfleld;

Jacqueline s. Pleno.ar, Mowbray; Gert R. J.

Strydom, Tonasch; Cornelius Vlsaglc, Den- dron; Plet F. Brink, Silent Valley.

J3 Des.: Andriana Cllllcrs, Beau!ort-Wes;

Marla Hanekom, Paa'l'l; Antoinette Keet, somerset-Wes;. Abrlc Plo, Groot Brakrlvler;

Pleter du Plessis, J<ocdoe.skop.

WIL lJ 'N OltDENTLIKE PA..K KLEBE LAAT ~IAAK T

nesoek dan

RAUT E NB A C H 'S

DL£ DAMES EN lll.ANS KLERE~lAKEBS Voortrekkergcbon 301 <Derdevtoer>

l"oon: llZ9635. JOBANNESRUBO •

W. V 0 I G T (Eiens. ) Bpk.

Fabrikante van

Kelder- en Besproeiings ..

masjinerie.

Bus 10, HUGENOOT. K.P.

BOLAND BOTTELSTOOR

llOOFSTRAAT 73

PAARL

Foon 084. ONDERSTlmN ONS ADYElt'l'REllDERS.

O.B.-KAMP TE BOESMANSRIVIER

Dit 'is met leedwese dat ons moet

bekend maak, volgens medede- lings deur Hoofkwartier Gebied B te Cradock gedoen, dat die kamp te Boesmansrivier

vir

'n on- bepaalde tyd uitgestel

is

weens gevalle van kinderverlamming op Port-Elizabeth en Uitenhage.

PLUIMYEE

JMe ... JrlnBa om a PLUIHTZ., II:I&U •

aa••

I'JU)DUilTJ: ua ..

•ma.r s.:

C. M. ELOFF EN KIE.

(J:clma.) Bepwll

IIO.W:M.t.R'I( (P . . ~q 'l'l.U) XI:WTOK

ALGEMENE HANDELAAR

PRQDUKTE KOPER S; J.

~K

R Y N AU W

'f1.r

Kruideniersware teen die

billikste

pryse.

Bestellings word opgeneem

en

on- middellik

by

u huis afgelewer.

B/Y, OABOIA eo NlJWESTBAAT

r .... a .a.. 16

BEAUFORT-WES.

DEFTIGE

SOMERSHOEDE in groot verskeidenheid

by

Parow se Modeme DAM:ESMODISTE Voortrckkerweg-PAROW

AANDAG , ,

• •

EXCELSIOR WYNE verower 3 silwer hekers en verskeie eerste pryse op Paarl Wyn- tentoonstelling 1943.

Beatel direk van Produseerder

JOHN SCHOEMAN,

,.EXCELSIOR"

VLAKTEPLAA TS-STASIE, K.P.

Speaiaal ..

Rooi Jeripiko ..

Wit Jeripiko ..

Malmsey .. ..

Soet Muskadel - rooi Soet Muakadel wit Soet Port

Port . . .. . . Pontak ..

Worcester Hock Speaiale Sjerrie Sjerrie .. .. Moskonfyt ..

Pe.r

Bolte~

2/3 1/9 1/9 1/9 1/8 1/8 1/8 1/6 1/6 1/6 1/6 1/5 1/6

Pv OeWna

10/- 8/- S/- 8/- 7/6 7/6 7/6 7/- 7/- 7/- 7/- 6/6 6/6 Voeg by 5/· vir Kissie en Bottels en 20/- vir Vaatjie, wat vergoed sal word by terugsendiiig spoorvrag be- taald.

L.W. - Wyn word aileen in Kis- aiea van 12 groot bottels of Vaatjiea van 5 gell. en meer verkoop.

Terme: K.M.B. plus treingeld na sylyne of K.B.A. plus treinkommissie v.o.s. Vlakteplaats-stasie.

LET 'IVEL. - llfoakon~Yt word aileen voor-

•leo In ld.aalee van U botlela of In 4-pt, lrarba'•• waarop die dep. tSI· eo 10/· rH- pekUewelll< ...

Ultgegee denr Voorslag (Edms.) Beperk, Kamer 703, Groote 'Kerkgeboo, Addertey- elrnnt, Kaap8tad en gedruk dea.r Pro Eec•

eln~rukkel')' (Edou.) Bpk,, Stellenbosell..

Referensi

Dokumen terkait

• Die weerstand teen verandering kan verlaag word indien die mens wat verander moet word en daardie wat invloed om te verander, moet uitoefen, 'n sterk gevoel het dat hulle lede van

Hierdie getuie het verder ver- klaar dat die ,man ondervra sal word totdat hy gebreek is", en as dit nie slaag nie: DIESELFDE Mosley verklaar dat die Britse regering tydens die oorlog

Dus .moet die enkeling NOli besluit of daar vanjaar op die Matie-pawiljoen geamg sal word en of hy nou reeds vir die wereld moet vertc1 dat Stellenbosch se studente verleer het om hul

Dat die o~sowabraudwag gcbl'lllld het van begeerte om iu hierdio ·vcrkio- siug 'n verenigdo optrcde van Afrika- nerkant teen die Empiro-be\\·ind to bewerkstellig wanraan hy self daad-

Die Afrikaners van die Ossewabrandwag het nogmaals met •n donderende daad getoon dat hulle be· sig is om to WERt< vir hulle vryhoid en nie net tc praat nie.. Verlodo jaar hct die

- Arbeidende Klasse Moet Hul Heil Volk Soek !By Georganiseerde Een Magtige Wapen vir Aile Onderdruktes '?ie stryd _va.n die Ossewabrand~ag is teen die euwels en onreg wat

Jtalie hot gowys dat daar 'n motode is 10m die ondergrondse n1agte to be- veg- 'n metode, wat die massas, as hulle reg geloi word, kan verenig en .ka.n leer om die waa.rde in te sicn,

, H ulle skyn t'e vergeet dat dit betaken dat hulle gedwing moet word om onder •n ondemokratiese regering met sy gruwe· like kollekjtivistiese eenparty·stelseJ, YJat deur die polisie