Die relevansie van die boek Prediker
W C v a n W y k (jr) R andse Afirikaanse U nivcrsiteit
A bstract
T h e relevance o f th e book o f Ecclesiastes
Since th e book o f E cclesiastes is generally neglected in biblical theology, systematic theology and the preaching o f th e church, the q u estio n is asked w h eth er it is still relev an t fo r th e church. A fte r a cursory look a t som e p ro m in e n t id e a s in th e b o o k , th e r e la tio n b e tw e e n E cclesiastes an d th e rest o f th e B ible is investigated, and a num ber o f com parisons betw een Ecclesiastes and m o d ern thinkers are considered. Finally an a tte m p t is m a d e a t e v a lu a tin g th e re le v a n c e o f th e b o o k o f E cclesiastes and indicating ways in w hich it m ight be explored for the theology and preaching o f the church.
I. IN L EID IN G
D ie relevansie van ’n Bybelboek kan bepaal w ord d eu r die belan g d aarvan vir die w etenskaplike beoefening van die teologie en vir die verkondiging van die kerk te ondersoek.
D it is w elbekend dat die w ysheidsliteratuur in die verlede altyd die stiefkind van die O u -T estam entiese teologie was. So toon Scobie byvoorbeeld statistics aan hoe m in aandag w ysheidsliteratuur in w erke oor die teologie van die O u T estam ent kry;
van m inder as een persent in die w erke van K ohler en V riezen to t ’n m aksim um van II,5 % in die w erk van Z im m erli (1984: 43-44). D it hoef niem and dus te verbaas dat h ierd ie verw aarlosing van o n d er an d ere die b o ek P re d ik e r in ’n B ybelse teologie ook in die dogm atiek te bespeur is nie. ’n Vinnige oorsig o o r die teksverwysings van
’n p aar wydgelese dogm atiekhandboeke kan dit bevestig. In K arl B arth se omvang- ryke Kirchliche D ogmatik word P rediker slegs vyf en dertig m aal aangehaal en slegs sewe m aal w ord teksgedeeltes bespreek. Em il B ru n n er haal Prediker glad nie aan nie, en O tto W eber slegs drie keer. D it is interessant dat hierdie verw aarlosing van P red ik er ook in ’n m eer m oderne w erk soos H B erk h o f se Christelijk g e lo o f opge- m erk kan word. D ie enigste m oontlike gevolgtrekking is d a t die dogm atici w at ’n
ISSN 0259 9422 - H7S <5/J (1989) 557
Die rclomisic van die bock PrcdikcT
eietydse uiteensetting van die geloof m oet gee, die relevansie van die boek Prediker nie baie hoog ag nie.
D ieselfd e is w aarskynlik ook w aar van die v erkondiging van die kerk. H oe dikw els p re e k p re d ik a n te u it P red ik er? O ok u it d ie k erk se verkondiging blyk ’n verleentheid m et hierdie boek.
In die lig hiervan is die volgende stelling van Whybray (1980: 3) opvallend:
A m ong the books o f th e O ld T estam en t th e re are p erh ap s only two which th e present-day read er m ight be disposed to call ‘m o d em ’. By this I m ean th a t anyone reading them for the first tim e w ould be able to com e to term s w ith them as serious discussions o f real problem s - p roblem s recognizably th e sam e as those w hich still puzzle m odern m en, and tre a te d in a way sufficiently close to m o d em theological or p h ilo so p h ic a l d isco u rse to m ake u n n ecessary th e p e rfo rm a n c e of those m en tal co ntortions an d cultural gym nastics w hich are usually necessary before a m odern read er can en ter into the world of w hat we are accustom ed to call ‘pre-logical’ or ‘proto-logical’ thought.... T hese two exceptional w orks w ithin th e literatu re of the O ld T estam ent are the books of Job and Q oheleth.
O m nou die relevansie van die boek P rediker te p ro b e e r b epaal, wil ek agtereen- volgens aandag gee aan die inhoud van die boek, die verband tussen P rediker en die res van die Bybel, en raakpunte tussen Prediker en sekere m odem e denkrigtings.
2. D IE IN H O U D V AN D IE B O E K PR E D IK E R
2.1 O pbou van die boek
’n G o ed g estru k tu reerd e teks - van w aiter om vang ook al - vergem aklik altyd die leser se taak om die gedagtegang daarvan te volg en die inhoud daarvan te verstaan.
D it is waarskynlik een van die eerste problem e w aarm ee ’n leser van die boek Prediker te doen kiy; vandaar die verskillende sienings oor die opbou en inhoud van d ie boek. V erskeie g eleerd es het m et pogings v orendag gekom om die struktuur van die b o ek P re d ik e r b lo o t te lê, m aar m et to ta a l u ite e n lo p e n d e re su lta te (kyk veral Z im m erli 1974 en Crenshaw 1988 vir oorsigte).
D ie u ite en lo p en d e re su lta te w aarto e verskillende g elee rd es kom , hou o n d er an d ere ook verband m et hulle uiteenlopende sienings oor die eenheid o f integriteit van die boek. H ier speel geleerdes se subjektiewe voorkeure dikwels ’n bepalende
558 HTS 45/3 (1989)
W C vanW ^O r)
rol w anneer hulle sekere gedeeltes van die teks eenvoudig elim ineer om ’n struktuur in die b o ek b lo o t te lê. Terwyl die re fre in e ‘A lles kom to t niks’ e n ‘W at kry die m ens vir sy geswoeg?’ deu r baie beskou word as die sentrale gedagtes van die boek, is R o u sseau (1981: 216) byvoorbeeld van m ening d a t dit w aarskynlik beskou kan word as die resultaat van latere redaksionele bewerkings!
H oew el dit seker nie betwis kan word dat d aar latere redaksionele toevoe-gings in die huidige vorm van die teks opgeneem is nie, is dit gew oonlik baie m oeilik om die w erk van (’n) re d a k to r(e ) m et ’n hoe m ate van sekerheid aan te dui, en is daar dikw els g root m eningsverskil h iero o r tussen verskillende geleerdes. V erd er m oet o n th o u w ord d a t d it by die in te rp re ta sie van d ie B ybel u ite in d e lik g aan om die v ersta a n van die fin ale fase van kan o n iserin g o f die huidige vo rm van d ie teks.
Indien d aar dus gepoog word om die struktuur van ’n teks aan te dui, dan m oet dit die stru k tu u r van h ierd ie laaste fase w ees - d it wil sê die tek s m e t insluiting van redaksionele byvoegings.
W an n eer die opbou van die boek b esp reek w ord, m o et d a a r aan d a g geskenk word aan die eenheid van vorm en inhoud in die boek. D ie eerste fo n n ele saak w at opval is d a t p rosa en poësie afw isselend voorkom sonder d a t d aar ’n vaste patroon of reëlm aat te bespeur is. V erder kontrasteer die gebruik van die eerste persoon in b a ie g e d e e lte s (bv d ie k o n in g sfik sie in 1: 12-2: 26 en d ie g e d e e lte s w aarin ’n persoonlike belew enis of oordeel w eergegee w ord) m et die onpersoonlike gebruik van die d erd e persoon in a n d e r (bv 4: 9-12 en 7: 1-8), en die verm anings w at direk aan die tw eede persoon gerig is (bv 4: 17-5: 6). V erskeie gedeeltes in die bock (bv 9:
17-10: 20) vertoon duidelike form ele ooreenkom ste m et die versam elings losstaande spreuke w at tipies is van die ouer spreukwysheid. D aarteen o o r vind ons egter w eer a n d e r g e d e e lte s w aar ’n v raagstelling langer volgehou w ord - in d ien n ie d e u r ’n reglynig ontw ikkelende gedagtegang nie, dan wel deu r assosiasie (vgl 1: 12-2: 11 en 6:10-7: 14; so Z im m erli 1974).
D ie h erh alin g van frases soos ‘A lles kom to t niks’, ‘D is ’n gejaag na w ind’, cn
‘W at kry d ie m ens vir sy gesw oeg?’ versterk die indruk van e e n h e id in die boek, m aar om dat dit nie volgens ’n vaste patroon voorkom nie, is dit nie m oontlik om op grond d aarvan ’n duidelike struktuur in die b o ek aan te to o n nie. D ie inhoud van die boek vertoon nie slegs een tem a ( ‘Alles kom tot niks’) w at logies en sistem aties b ered en eer w ord nie, m aar bevat ook ander gedagtes (soos die o proep tot vreugde, die verm aning om G od te dien en die erkenning van die relatiew e voordeel van die wysheid) w aarvan die verband m et die dom inerende frase om strede is. D ie eenheid van die boek w ord e e rd e r versterk deu r die herhaling van verskillende gedagtes en woorde (vgl C renshaw 1988:36).
HTS 45/3 (1989) 559
Die rclevanác van die boek Prediker
L o ad er (1979) h e t die p ro m in en te rol w at p o lêre stru k tu re form eel en inhou- delik in P red ik er speel oortuigend aangetoon (volgens horn is dit aanw esig in elke g ed eelte van die boek behalw e 1: 2-11 e n 7: 8-10). D aar m o et eg ter o nthou word d a t inhoudelike p o lariteite nie noodw endig im pHseer d a t ’n p erikoop form eel ook p o lé r g e stru k tu re e r m o et w ees o f d a t verskillende perik o p e in die b o ek (ook oor dieselfde onderw erp) dieselfde opbou vertoon nie. W at egter duidelik blyk d a t ook L oader se insigte nie ’n om vattende m akrostruktuur in die boek (kan o f wil) blootlê nie, is sy erkenning d a t d a a r nie altyd ’n voortgaande logiese ontw ikkeling binne ’n groep perikope aan te wys is nie (L oader 1979; 113). Hy wys ook daarop d at nie alle p erik o p e tem aties v erb an d hou m et die p erik o p e w aartussen hulle geplaas is nie.
W aar L o ad er wel ’n aantal perikope saam groepeer (bv 3: 1-9; 3: 10-15; 3: 16-22; 4:
1-3; 4: 4-6; 4: 7-12 en 4: 13-16) kan d aar bow endien nog gevra w ord o f dit nie slegs m oont-lik gem aak w ord d eu r die vae e n algem ene opskrifte w at aan die perikope gegee w ord nie. Is ‘T h e inhum an hum an’ (1979: 93) byvoorbeeld die ak k u raatste o p sk rif vir 3: 16-22 e n 4: 1-3? Is d a a r nie a n d e r p erik o p e w at inhoudelik n ad er verband hou m et hierdie twee gedeeltes nie?
D it is te betwyfel o f d aar ooit ’n om vattende stuktuur in die boek aangedui sal kan w ord (so ook M urphy 1955: 306 en C renshaw 1988: 47). A ihoew el die boek P red ik er nie sonder enige struktuur of eenheid is nie, kan d a a r tog geen volgehoue logiese o f form ele strukturering aangetoon w ord wat ’n vaste gids kan w ees by die in terp retasie van die inhoud nie. D it sal b e te r wees om na belangrike, herhalende gedagtes in die boek te kyk om so ’n idee te vorm van die inhoud en boodskap van die boek.
1 2 H ooftrekke
O m reg te laat geskied aan die uiteenlopende stof in hierdie vreem de boek is geen m aklike ta a k nie. D it h o ef niem and dus te verbaas d a t d aar in die verlede soveel teenstiydige beoordelings van P rediker gem aak is nie - van ’n opperste pessimis tot
’n p re d ik e r v an v reugde. A angesien die inhoud van die boek h ier u ite ra a rd nie volledig b esp reek kan w ord nie, w ord d a a r nou slegs ’n bondige oorsig gegee van enkele prom inente gedagtes in die boek.
E ersten s is d a a r die frase w at ’n raam om die boek vorm (1: 2 en 12: 8) en in versk illen d e vorm s reg d eu r die boek voorkom . H ierd ie frase wil die H eb reeu se w oord w eergee, en is in die nuwe A frikaanse Bybelvertaling vertaal m et ‘Alles kom to t niks’. D ie negatiew e o o rd eel w ord uitgespreek oor die lew e in die alge- m e e n e n oo k o o r v e rs k e ie sp esifiek e sake. N iks g ee a a n die lew e sin nie: nie d w aasheid, die p le sie re van die lew e, rykdom , b esittin g s o f wyn nie. O ok groot ondem em ings, drom e, jeugdigheid en selfs die strewe na wysheid en kennis het geen
560 HTS 45/3(1969)
WCvanWykQr)
blyw ende w aard e nie. In h ierd ie verb an d is d it in teressan t om d a a ro p te le t hoe dikwels die w oord (geswoeg) in Prediker gebruik word. R eeds in 1: 3 w ord die vraag gestel: ‘W at kiy die m ens vir sy geswoeg, sy geswoeg in die w êreld?’ T elkens h e rh a a l P re d ik e r sy stan d p u n t d a t h ard e w erk ’n tevergeefse geswoeg is w at geen blyw ende voordeel inhou nie. M enslike pogings om die lewe suksesvol te bebeers, word verskeie m ale ook beskryf as ’n gejaag na wind.
P re d ik e r te k e n h ierd ie sw artgallige p re n tjie van die lew e o m d at by sien dat v erk eerd e d ad e nie m eteens gestraf w ord nie, en goeie d ad e ook nie belo o n word nie. D ieselfde lot tre f alm al - m ens en dier, wyse en dw ase, regverdige en godde- lose. D ie voordeel w at ’n m ens wel in die lewe kan behaal, w ord uitgewis deu r die onverm ydelike dood. D ie finaliteit van die dood w at alle verskille tussen m ense uitwis, speel ’n b aie gro o t rol in al P red ik er se denke e n soeke na sin in die lewe.
B oonop w ord niem and ná sy dood ontbou nie.
Tog m o et die aandag ook gevestig w ord op ’n heel b esondere refrein, naam lik die o proep om die lewe te geniet, w at sewe k eer in die boek voorkom (2: 24-26; 3:
12-13; 3: 22; 5; 17-19; 8: 15; 9: 7-10 e n 11: 7-10). H o e w e l R o u s s e a u (1981) w aarskynlik te ver g aan om hierin ’n duidelike stru k tu u rm erk er te sien, b e t hy tog oortuigend aangetoon dat hierdie positiewe oproep nie eenvoudig as ’n later redak- sionele toevoeging uit die teks geskrap kan w ord nie. In hierdie refrein is d aar vyf elem ente w at m et verbasende reëlm aat voorkom : ’n elem ent w at die aandag trek, ’n w aarde-oordeel, ’n uitnodiging tot vreugde, ’n verwysing na die w erk van die mens en laastens ’n verm elding van hierdie vreugde as ’n gawe van G od. Whybray (1982) het ook aandag gegee aan hierdie refrein (al is dit by hom effens anders afgebaken) e n kom to t d ie gevolgtrekking d a t dit ’n soort L eitm otiv is w at algaande al m eer klem in die boek ontvang.
H oe P red ik er se op ro ep e om die lewe te geniet in v erband gebring m oet word m et sy sinloosheidsuitsprake, is ’n moeilike en om strede saak. D it sal egter eensydig w ees om P re d ik e r se o p ro e p e to t le w e n sv re u g d e b lo o t te sie n as ie ts w at sy negatiew e uitsprake o o r die lewe op ’n ironiese wyse bevestig en aksentueer. S6 ’n stan d p u n t m oet die noukeurige opbou van hierdie unieke refrein w at by herhaling voorkom , as onbenullig afm aak sonder om erns te m aak m et die betekenis w at dit b in n e d ie k o n tek s kan hê. N e t so kan h ie rd ie re fre in o ok nie g ebruik w ord om P red ik er v oor te stel as iem and w at hom self u itein d elik tog volkom e d an k b aar en tevrede voor sy Lotsbeskikker stel nie. M uller (1986: 11) wys daaro p dat P rediker in h ierd ie g ed eeltes telkens die relatiew e voordeel van lew ensvreugde a a n to o n teen die agtergrond van sy bewussyn van die dood. U it die konteks van hierdie gedeeltes is dit duidelik d a t dieselfde dinge w at P red ik er se lew ensvreugde bedreig, dit tog ook w eer vir hom m oontlik m aak om bepaalde dinge as gawes uit die hand van G od
HTS 45/3 (1989) 561
Die rdennsic van die bock Predikcr
te geniet. Juis die feit dat hy insien d a t ’n m ens se lewe kort is, dat ’n m ens nie sy eie lo t of voorspoed kan b ep aal nie, d at ’n m ens nie w eet w at die toekom s vir hom inhou nie e n d a t ’n m ens nie d ie lewe kan v erstaan nie, bring hom d a arto e om sy lesers aan te spoor om die g eleenthede w at G od hulle in hulle lew ens bied, aan te gryp as ’n gawe uit die hand van God.
Sewe keer roep Prediker sy lesers op om ontsag te hê vir G od (3: 14; 5: 6; 7 :1 8 ; 8: 12; 8: 13 e n 12: 13). V ro e ë r is h ierd ie tekste v eral op literarkritische gronde as latere toevoegings uit die teks geskrap, m aar dit kan vandag nie m eer aanvaar word nie (vgl Pfeiffer 1965). H ierdie oproep om ontsag te hê vir G od bly nogtans m erk- w aardig, v eral in die lig van P re d ik e r se onverm oe om G od se o p tred e te begryp.
P re d ik e r is e g ter g een ateïs nie; hy verstaan n e t nie G od se o p tred e in die w êreld nie. So sê Zim m erli (1983: 110): ‘G o tt selber fallt in all der R átselhaftigkeit seines Tuns ... nie u n ter das V erdikt der Nichtichkeit.’ P rediker voel hom self m agteloos en kw esbaar voor die magtige, soew ereine God. Sy raad dat m ense m oet ontsag hê vir G o d sp ru it ju is u it sy b e se f van sy eie nietigheid en sy belew enis van die afstand tussen hom self en G od. M aar dan glo P red ik er aan die an d er k an t nog steeds nie dat die regte ontsag vir G od alle problem e en teenstrydighede uit die aardse lewe elim ineer nie (vgl 8:11-14).
U it hierdie oorsig van enkele belangrike gedagtes in Prediker is dit dus duidelik d at Prediker die lewe nie (soos dikwels geglo w ord) net eensydig negatief beoordeel nie, m aar d a t hy ’n pragm atiese persoon is by wie d aar tog ook - hoew el gekwalifi- seerd - ’n positiew e benad erin g teen o o r die lewe bestaan. Indien te veel klem op Prediker se nietigheidsuitsprake gelê word, m oet sy oproep om die lewe te geniet, sy verm aning om ontsag te hê vir G od, asook sy erkenning Van die relatiew e voordeel van d ie w ysheid e n sy ra a d o o r d ie v e rd e lin g v an risik o ’s, 6 f as re d a k s io n e le toevoegings geëlim ineer w ord 6 f afgem aak w ord as elem ente van die tradisionele wysheid w aarteen gepolem iseer word. Indien al hierdie dinge egter gesien word in die lig van P rediker se besef van die mens se onm ag voor sy Lots-beskikker, sien ons
’n praktiese m ens w at weliswaar nie volkom e tevrede is m et die w erklikheid w aarin hy hom bevind nie, m aar desondanks nie in totale w anhoop ver-val nie.
3. D IE V E R B A N D TU SSEN P R E D IK E R EN D IE R E S VAN D IE B Y B EL
3.1 D ie w ysbeidsliteratuur in die O u T estam ent
A angesien P rediker gewoonlik saam m et Spreuke en Job tot die korpus van die Ou- T e sta m e n tie se w ysbeidsliteratuur g erek en w ord, m oet d a a r e e rste n s aan hierdie onderlinge verband aandag geskenk word.
562 HTS 45/3 (1989)
W CvanUykíír)
D a a r is v ersk eie fo rm ele e n inh o u d elik e o o reen k o m ste . N e t soos die a n d er w yshcidsliteratuur m aak Prediker ook gebruik van spreuke (M urphy 1981: 4 onder- skei tu ssen proverbs, experiential sayings en didactic sayings), bevele, verbiedinge, diskussies en in te lle k tu e le besinnings. E n n e t soos die a n d e r w ysheidsliteratuur w orstel P re d ik e r o ok m et die m ens se pogings om die lewe te bem ee ster, m et die probleem van lyding, m et die grens w at die dood aan die lewe stel, en m et die soeke n a die w aarheid. D is belangrik om raak te sien d a t Prediker, net soos S preuke en Job, veronderstel d a t G od die alm agtige Skepper is w at die lot van m ense in sy hand hou.
T og verskil P re d ik e r skerp van die sterk kousale v erb an d w at in die v ro eëre w y sh e id s lite ra tu u r g elê is tu ssen ’n m ens se d a d e , d ie gevolge d a a rv a n e n die aansien w at hy in die sam elew ing geniet. V ir hom is heil nie iets w at ’n m ens self kan bew erkstellig nie; dit is altyd bloot ’n gawe van G od. H ierd ie standpunt is die gevolg van sy volgehoue kritiese w aam em ings van die w erklikheid: dit gaan nie altyd goed m et regverdiges nie, en dit gaan ook nie altyd sleg m et goddeloses nie. Hy sien 6 6k ra a k d a t reg v erd ig es teen sp o e d b e le e f e n god d elo ses v o o rsp o ed . Hy is nie bereid om sulke uitsonderings op die tradisionele siening te ignoreer o f as onbcnul- lig af te m aak nie, m aar dring konsekwent aan op die verifikasie w at die w erklikheid kan bied.
D ie gevolg van hierdie siening van P rediker is d a t hy enige poging om G od se guns te w en as tevergeefs en as ’n gejaag na wind beskou. D it kon trasteer m et die S preukeboek w at m ense aanspoor om vroom te lewe en vas te hou aan die wysheid van vorige geslagte, aangesien hulle G od so kan bew eeg om aan hulle voorspoed te skenk.
D ie trad isio n ele w ysheidsliteratuur h e t d aaro p aan sp ra a k gem aak dat dit die ord e w aaraan die lewe en w erklikheid onderw erp is, kan verstaan en dus op grond d aarv an w eet ho e om die m eeste v o o rd eel vir die m ens te bew erk. T og verw erp P re d ik e r o ok h ie rd ie aan sp ra a k : die m ens is n ie in s ta a t om te v e rs ta a n w at in hierdie w êreld gebeur nie (8:16-17). Juis die mens se onverm oë om die w erklikheid te begryp, bring hom daartoe om ontsag vir G od te hê (3; 14).
In d ie lig van h ie rd ie verskille tu ssen P re d ik e r en die v ro e ë re w ysheidslite
ra tu u r (soos dit v eral in Spreuke en in die stan d p u n te van Job se vriende na vore kom ), is die gevolgtrekking noodw endig d a t P red ik er in reaksie kom teen tradisio- n e le sta n d p u n te . T e e n o o r d ie tra d is io n e le sien in g s b e k le m to o n P re d ik e r die onvoorspelbaarheid van die lewe en die mens se onverm oë om d aaro o r b eh e e r uit te oefen. S6 dien P rediker binne die w ysheidsliteratuur as ’n kritiese waarskuwing om nie te verval in ’n simplistiese o f eensydige siening van die lewe nie. D it is egter b e lan g rik om raak te sien d a t P re d ik e r sc siening van die w ysheid nie eensydig
HT5 45/3 (1989) 563
Die rdevansic van die bock Prcdikcr
negatief is nie. D at wysheid ook voordeel inhou, blyk duidelik uit gedeeltes soos 7:
11-12,19 e n 8 : 1,5.
3 2 D ie res van die O u T estam ent
D ie pro b leem van die v erband tussen die w ysheidsliteratuur en die res van die O u T estam en t is reeds lankal bekend. D ie kenm erkende idees van die res van die O u T estam en t is vreem d aan die w ysheidsliteratuur: uitverkiesing, verbond, Israel as volk v oor G od, G o d se selfo p en b arin g d eu r sy h eilsd ad e in die volksgeskiedenis ensovoorts.
O ok P re d ik e r verskil in h ierd ie opsig van die h o o fstroom van d ie O u-T esta- raentiese tradisies. Trouens, Prediker gebruik nooit die w oord as ’n naam vir G od nie en verwys ook nie na sy volk se tradisies van G od se openbaring in hulle geskiedenis nie.
Tog m o et d a a r nie n e t ’n eensydige klem gelê w ord op die verskille tussen die w ysheidsliteratuur en die res van die O u T estam ent nie, m aar m oet die raak-punte en ooreenkom ste ook raakgesien word. So deel P rediker (en die w ysheidsliteratuur oor die algem een) hulle belangstelling in die lot van die regverdige en die goddelose m et die res van die O u T estam ent, al ontvang hierdie tem a d aar nie soveel klem nie en word dit vanuit ’n ander hoek benader.
E n te n spyte van al die verskille, p ra a t P rediker nog steeds van dieselfde G od en glo hy, n et soos die res van die O u Testam ent, dat hierdie G od die lot van m ense bepaal. D ie w ysheidsliteratuur (en dus ook P red ik er) h e t im m ers nie in ’n gods- dienstige vakuum o n ts ta a n nie, m aar in die m idde van die G odsvolk, Israel, en b in n e die konteks van h u lle godsdienstige trad isies. D ie b lo te feit d a t die wys
h e id s lite ra tu u r saam m et d ie res van die O u T estam en t as kanon o o rgelew er is, bewys dat d aar vir Israel van ouds geen teenstelling bestaan het nie, m aar dat daar binne een bree tradisie ruim te was vir verskeidenheid.
3 3 D ie Nuwe T estam ent
V olgens die U nited Bible Societies se teks van die Nuwe T estam ent w ord Prediker ses keer in die Nuwe T estam en t aangehaal; in R om eine 8: 20 (P red 1: 2), 1 Tim o- teus 6: 7 (P red 5: 15), Jak o b u s 1: 19 (P red 7: 9), R o m ein e 3: 10-12 (P re d 7: 20), Johannes 3: 8 (Pred 11: 5) en 2 K orintiërs 5: 10 (Pred 12; 14). Nie een van hierdie gevalle is e g te r ondub b elsin n ig w oordelikse aanhalings u it P red ik er nie (so ook O b erholzer 1972: 5), m aar e erd er tem atiese heropnam es van gedagtes w at (ook) in P re d ik e r voorkom . D ie verb an d tussen P red ik er en d ie Nuwe T estam en t sal dus
564 HTS 45/3 (1989)
WCvanWykOr)
e erd er bepaal m oet w ord deur te kyk na hoe bepaalde belangrike tem as daarin han- te e r word.
D ie g ro o tste verskil tussen P re d ik e r e n die N uw e T e sta m e n t is w aarskynlik hulle onderskeie sienings o o r die lewe en die dood. P rediker se onvergenoegdheid m et die lewe is gegrond op sy onverm oë om die sin van die lewe in te sien, die onreg e n s m a rt w a t hy in d ie lew e ra a k s ie n , en d ie d o o d se fin a le v e rn ie tig in g van geleenthede om vreugde en sin in die lewe te vind. D ie m oontlikheid van ’n lewe na die do o d w ord in P re d ik e r 3: 19-21 g eo p p er, m a a r afgewys. S o n d er om op die diversiteit binne die Nuwe T estam en t in te gaan, is d it tog duidelik d a t die sin en kw aliteit van die lew e d aar deurgaans in ’n a n d e r lig gesien w ord. D ie C hristus- g e b e u re h e t nuw e sin in d ie m enslike b e sta a n gebring, en die kw aliteit van lewe w ord nie m eer b ep aal d eu r die m ate van voorspoed w at ’n m ens b e le e f nie, m aar d e u r die nuw e verhouding tussen G od en m ens. H oew el d aar in die N uw e-Testa- m entiese geskrifte verskillende eskatologiese verwagtings leef, is dit duidelik dat die dood nie m eer gesien w ord as v reesaan jaen d en finaal nie. Sowel die verw agting van ’n spoedige w ederkom s as die siening van ’n g erealiseerd e eskatologie veron- derstel d a t C hristus se opstanding aan gelowiges nuw e lewe gee te n spyte van die dood.
Nog ’n belangrike verskil tussen Prediker en die Nuwe T estam en t is die m anier w aarop die verhouding tussen G od en m ens b elee f word. V ir P red ik er is G od ver van die m ens verw yder, ver bo hom verhew e, on v erstaan b aar en sonder medelye.
H ierteen o o r het Jesus Christus volgens die Nuwe T estam ent die afstand tussen G od en d ie m en se o o rb ru g , Hy h e t n a die m ense gekom en se lf m ens gew ord. D ie magtige G od van hem el en aarde het nou in Jesus ‘G od by ons’ geword; deu r geloof in Jesus Christus w ord mense G od se kinders (1 Joh 5: 1). G o d se besorgdheid oor die tydelike en ewige lot van m ense word op verskillende m aniere telkens deur die N uw e-Testam entiese geskrifte aangetoon.
D ie v erreik en d e im plikasies van G od se nuwe openbaring in Jesus C hristus is d u id elik . V a n se lfsp re k e n d m o et die C h riste lik e k erk se teo lo g ie e n p red ik in g b epaal word d eu r die N uw e-Testam entiese boodskap van die versoening en verlos- sing in Jesu s C h ristu s. Tog b e te k e n d it nie d at P re d ik e r (o f die res van die Ou T e sta m e n t) nou o n w aar o f w aard elo o s gew ord h e t nie. P re d ik e r se u itsp rak e is g ebaseer op sy kennis eri ervaring van G od in heel ander om standighede as die van die Nuwe T estam ent. P rediker en die Nuwe T estam ent bely dieselfde G od wat die lot van m ense en die ganse heelal bepaal. U it die onpersoonlike verhouding tussen G o d e n m ens, d ie tev e rg e e fse so ek e n a sin in d ie lew e, e n die n e e rd ru k k e n d e bew ustheid van die finaliteit van die dood wat ons so duidelik in Prediker sien, word
HTS 45/3 (1989) 565
Die relcvansic van die bock Prcdikcr
dit juis duidelik hoe belangrik dit vir ’n m odem e mens is om G od ook in die gestalte van Jesus Christus te ken.
4. P R E D IK E R E N D IE M O D E R N E T Y D
P re d ik e r se o o rd e e l d a t die lew e sinloos en onbegryplik is, la a t ’n m ens onwil- lekeurig dink aan soveel m ense in ons m oderne tyd. D ie tydsgees van die twintigste eeu, v eral na tw ee w êreld o o rlo ë, kan m et reg beskryf w ord as ee n van neerslag- tigheid. Baie m ense kon nie verstaan hoe G od soveel ellende kon to elaat nie. Baie m ense het hulle hoop e n ideale piysgegee. In die lig hiervan is ’n vergelyking van P rediker m et enkele m odem e denkers nie net interessant nie, m aar ook van belang vir die relevansie van Prediker.
In 1984 h et FW Nichols ’n artikel gepubliseer w aarin hy P rediker vergelyk m et Waiting fo r Godot, die d ram a van die Frans-Ierse skrywer Sam uel B eckett. Nichols vind o o reenstem m ing tussen hulle in die feit dat die alledaagse lewe nie vir hulle veel sin m aak nie. D it is m oeilik om te bewys d a t d aar ’n (G oddelike) plan is w at d ie g e sk ie d e n is b e p a a l, e n to g b e h o u b e id e ’n b e p a a ld e v erw ag tin g e n hoop.
A lhoew el d it nie by e e n van die tw ee doelbew us e n ek sp lisiet gesê w ord nie, is Nichols daarvan oortuig dat albei van hulle ’n dim ensie van geloof belig: geloof is ’n stap verder as die rede, ’n daad van vertroue. Hy sluit soos volg af:
T h e fa c t th a t a fran k re c o g n itio n o f this ex p erien ce is p a rt o f the biblical canon is a g reat reassurance to contem porary believers. Each can say, ‘I am n o t alone in feeling this insecurity.’ C onversely, it is a lso s o m e th in g o f a c o n s o la tio n to see th e e x p e rie n c e o f h o p e, however bleak, in a w riter like B eckett (Nichols 1984:21).
P e te r (1980) vergelyk P re d ik e r m et die d enke van A lb ert C am us en kom to t die gevolgtrekking d a t hulle albei besorg is oor die bestaan (eksistensie) van die mens.
H ie rd ie b eso rg d h e id o o r die b e sta a n van die m ens to o n o o re e n k o m ste in drie opsigte: beide vind die lewe eentonig e n sonder voordeel of betekenis, beide staan gem atigdheid voor, en beide wil die m ens bevry van die dinge w at die lewe sinloos m aak. D ie groot verskil tussen hulle is egter Prediker se geloof in G od. P rediker wil G o d se geregtigheid in die lewe p ro b e e r verstaan , m aar C am us glo nie in die b ^ t a a n van G od nie en p raat gevolglik nie eens van H om nie. D it is opm erklik dat die verbande w at P eter lê tussen Prediker en Camus, baie algem een is en rondom ’n sekere visie van die w erklikheid sentreer, terwyl die verskil tussen hulle (geloof in G o d ) in vele opsigte van kardinale belang is.
566 HTS 45/3 (1989)
W C vanliykO ')
D ie w aarde van ’n vergelyking tussen Prediker en die tw intigste-eeuse eksisten- sialism e blyk duidelik u it die w erk van G ordis (1951: 112-121). Hy wys daarop dat die so g en aam d e ek sisten sialism e nie ’n h om ogene bew eging is nie, e n d a t slegs Jean-P aul Sartre hom self as ’n eksistensialis beskiyf het. M ense w at deu r G ordis as v erteenw oordigers van hierdie denkrigting gereken word, is K ierke-gaard, Jaspers, H eidegger, M arcel en Sartre.
Soos P red ik er verw erp die eksistensialiste die tradisionele sistem e om die lewe te verk laar en beh eers as leweloos en buite vocling m et die w erklikheid - die mens se p le k in d ie w êreld m o e t e e rd e r b e p a a l w ord op g ro n d v an elk e in dividu se belew enis van die w erklikheid. Prediker p rotesteer teen die tradisionele wysheid se vertroue dat ’n m ens G od se seen op sy lewe kan verseker d eu r reg te leef. N et so is die ek sisten siefilo so fie ’n reak sie op die gees van selfvertroue w at v ro e e r in die Idealism e geheers het. D ie eksistensialiste glo nie m eer dat die m ens m et sy rede die w êreld kan v erstaan en b eh eers om sodoende voortgaande vooruitgang in die w êreld te v erseker nie. Soos P rediker eg ter nie alle w aarde aan die wysheid ontsê nie, so verw erp die eksistensialiste ook nie die m enslike red e volkom e nie - hulle sien alm al n e t die irrasio n ele, die ab su rd e en die o n b e h e e rb a re in die lew e m et nuwe helderheid raak.
By sowel P rediker as die eksistensiefilosofie is d aar protes teen veralge-m ening en ab strak te teo rieë. Soos P rediker prakties in die lewe erv aar d a t die aanvaarde standpunte nie altyd w ater hou nie, so lê die eksistensialiste klem op die expérience vécue (D e V os 1975:285), dit wil sê op die konkrete, onm iddellike ervaring van die w erklikheid w at elke individu het.
Sowel P re d ik e r as die eksisten sialiste fokus op die dood, m islukking en sin- lo o sh e id in d ie lew e. D ie g ed ag te d a t d ie m ens nie sy d o e l b e re ik nie, d a t hy teru g slae b e le e f en m isluk, is algem een by die eksistensialiste. D ie pessim istiese gees wat teoloë so dikwels by Prediker raaksien, is ook ’n kenm erk van die eksisten
sialism e - so verwys D e Vos (1975; 286) byvoorbeeld na die walging w at die lewe by Sartre opwek (vgl Pred 2: 17).
D aar is e g ter ’n fundam entele verskil tussen P red ik er en die eksistensialism e:
vir P red ik er is ’n w êreld sonder G od ondenkbaar; die blote bestaan van die w êreld getuig van die S kepper w at soew erein oor alle m ense heers (Pred 9: 1). Prediker se hele stryd om sin en orde in die lewe te vind is juis ’n stiyd m et G od: hy ontken die b estaan van G od nooit nie, m aar w orstel m et G od w at H orn op geen m an ier deur m ense laat m an ip u leer nie. H ierd ie basiese verskil lei to t teen o o rsta an d e lewens- houdings: P re d ik e r b e ru s in die aan v aard in g van G od se onbegryplike oorm ag en b e s k o u d ie v re u g d e in d ie lew e as G o d se gaw e a a n d ie m e n s , terw y l d ie eksistensialism e uiteindelik nie daarin slaag om aan hulle w anhoop te ontsnap nie.
HTS 45/3(1989) 567
Die relevuisic van die bock Prcdiker
Nog ’n belangrike verskil tussen P red ik er en die eksistensialism e is die groot klem w at laasgenoem de op die vryheid van die m ens laat val. D ie eksistensialism e beklem toon d at die mens viy is om keuses te m aak en dat hy juis so sy eie lot bepaal en m óét bepaal. Slegs deur telkens oorspronklike beslissings te m aak w at nie deur enige norm e vooraf gedeterm ineer is nie, kan ’n mens sy bestaan eg en betekenisvol m aak. D it staan in skrille kontras tot Prediker se onvergenoegdheid m et die mens se onverm oe om sy lot op enige wyse tot sy eie voordeel te beïnvloed (vgl bv 3: 14).
D a t d a a r ’n w esenlike verskil is tussen P re d ik e r en die eksistensialism e, blyk d u id e lik u it d ie v e rs k ille n d e lew ensw yses w at h u lle p ro p a g e e r. A1 is P re d ik e r o n te v re d e o o r die sky n b aar a rb itrê re wyse w aarop G o d sy wil in die w êreld laat geld, wys hy steeds op die m ens se verantw oordelikheid voor G od: G od sal van die m ens re k e n sk a p eis (P re d 5: 5; 11: 9). D ie eksistensialism e d a a re n te e n beskou enige optrede volgens sedelike o f godsdienstige norm e as prysgawe van die m ens se vryheid en verantw oordelikheid.
T en spyte van opf>ervlakkige ooreenkom ste, veral w at hulle w aardering van die w e rk lik h e id b e tr e f, v e rsk il d ie slo tso m w a a rto e P re d ik e r e n h ie rd ie m o d e rn e denkers kom, dus hem elsbreed.
5. DEE REU EV A N SIE V AN D IE B O EK P R E D IK E R
5.1 V ir die teologie
D ie verskille tussen die w ysheidsliteratuur en die res van die O u T estam en t toon a an d a t die inhoud van die O u T estam en t nie m et b e h u lp van ’n en k e le tem a of gesigspunt georden en w eergegee kan word nie. D it was die groot tekortkom ing in verskeie van die belangw ekkende teologieë van die O u T estam ent w at die afgelope eeu verskyn het. So kan d ie hele O u T estam en t byvoorbeeld nie gesien w ord as
‘G od se openbaring in die geskiedenis’ of die ‘verbondsverhouding tussen G od en volk’ nie.
D ie eiesoortigheid van Prediker binne die O u T estam ent dien as waarsku-wing d a t d ie O u -T e sta m e n tie se (en so o ok al die B ybelse) m a te ria a l nie eenvoudig onkrities op die m oderne situasie toegepas kan word nie. D ie O u T estam ent en die Bybel reflek teer verskillende historiese situasies en gesigspunte. So kon P rediker byvoorbeeld nie m eer die oortuiging onderskryf d at ’n goeie lewe voorspoed verse- ker nie. D ie stru k tu u r van die sam elew ing w at in verskillende tekste veronderstel word, is nie dieselfde nie. D ie toepassing van Bybelse m ateriaal binne ’n m oderne teologie m oet dus ook rekening hou m et die veranderde situasie w aarin ons leef.
568 UTS 45/3 (I9S9)
WCvanWykQr)
R oland M urphy (1982) gee ’n oorsig o o r die in terp re tasie van P red ik er in die geskiedenis. D aarin toon hy aan hoe die angel byvoorbeeld uit P rediker se stellings g eh aal is d eu r die b o ek te sien as ’n d eb at tussen Salom o e n kwaadwillige dwase.
O p g ro n d d a a rv a n is 9: 1-3 al b esk ry f as d ie ‘g ed ag te s e n m isleidings e n voor- w endsels v an d w ase’. So ’n eensydige elim in asie van Bybelse m a te ria a l kan nie vandag m eer aan v aar w ord nie. Ew eneens wys S alters (1975: 342) d a a ro p d a t die feit d a t P red ik er in die kanon staan, ons nie m oet w eerhou d aarvan om sy skepti- sisme raak te sien nie. O ok daarvoor m oet ons op een of an d er wyse ruim te laat in ons teologie.
D ie g ro o t v ersk ille w at aan g ed u i is tussen P re d ik e r en die N uw e T estam en t im pliseer d at d aar in ’n C hristelike teologie nuwe antw oorde gegee sal m oet w ord op P red ik er se vrae na die sin van die lewe. Tog m oet d aar ruim te gelaat w ord vir die soort van kritiese lew ensvrae w at P rediker stel. D a a r is vandag (tw ee duisend ja a r ná C hristus) nog steeds baie m ense w at die lewe as onregverdig en G od as ver verwyder beleef, e n w at dit m oeilik vind om ’n lew ende verhouding te hê m et G od wie se teenw oordigheid in die w êreld selde tasbaar is. Alhoew el Jesus C hristus aan m o d e rn e gelow iges nuw e hoop en ’n nuw e v erh o u d in g m e t G od b ied , m o et die teo lo g ie ru im te la a t vir m ense se belew enis van w anhopigheid. D ie verhouding tussen G o d en m ens is nie altyd so eenvoudig as w at dit dikw els voorgehou word nie. W alsh (1982: 48) konkludeer: ‘By offering scriptural precedent, no m atter how anom alous, for the experience of hopelessness, Q oheleth becom es ironically, a sign of hope.’
D ie m oderne w êreld se uitsigloosheid bevestig die b ehoefte aan hoop. D eu r in die eietydse dogm atiek aan Prediker ’n ernstige spreekbeurt te gee, kan die teologie
’n sim p atiek e aan k n o p in g sp u n t vind vir sy g esp rek m et die w êreld. P re d ik e r se d o n k e r p re n tjie van d ie w erklikheid to o n b etek e n isv o lle o o re e n k o m ste m et die m oderne denke. M aar Prediker bly glo in G od se bestaan, P rediker bly glo dat G od die lotgevalle van m ense bepaal, en daarom soek hy nie sy heil in b ep erk te menslike m oontlikhede nie. D eu r gebruik te m aak van die ooreenkom ste tussen P rediker en die m oderne denke, kan tw yfelende m ense na die w are hoop gelei word w at in die Nuwe T estam ent aan ’n w êreld in nood gebied word: Jesus Christus.
Tog m oet ons perspektief behou; Prediker kan nooit die sentrum van ’n teologie w ord nie - d a a rv o o r is sy w aarn em in g s nie k onsekw ent g en o eg b e re d e n e e r nie.
P re d ik e r id en tifiseer p ro b lem e in die trad isio n ele siening van d ie w erklikheid en gee raad, m aar bied geen finaal aanvaarbare oplossing nie. Z im m erli (1983: 113) stel die teologiese rol van Prediker besonder treffend:
HTS 45/3 (I9S9) 569
Die rclcvansic vin die bpck Prediker
G esam tbiblisch ist hier die Frage zu stellen, ob dariiber - was dann im vollen B ekenntnis zu ... G o t t ... zum A usdruck kom m t - rech t g ered et w erd en k an n u n te r U b erh S ren dessen, was d er radikale B eobachtcr d e r W irklichkeit d e r G o ttb estim m ten W elt in extrem er Schárfe und E in se itig k e it a lle in ein zu h á m m ern w agt: G o tt ist G ott! D ass G o tt redet, in seinen D ienst ruft, fuhrt zu schwarm erischem M issverstehen, w enn nicht dieses W issen allezeit geg;nw ártig bleibt.
E n verder:
D as Buch K o h elet b leib t in all d er E in seitig k eit seines R ed en s ein u n a b d in g b a r e r W á c h te r am R a n d e d e s b ib lis c h e n S c h rifttu m s (Z im m erli 1983: 114).
5 2 V ir die kerk se verkondiging
V ir ’n gelukkige, suksesvolle m ens en 'n geordende, voors(>oedige gem eenskap is die b oodskap van P red ik er seker nie altyd ewe aktueel nie. M aar w anneer teenspoed d ie lewe leeg e n sinloos la a t voorkom , bied P red ik er die troos van k am eraadskap (W alsh 1982:46)
D ie w aarde van die boek vir die verkondiging van die kerk lê to t ’n groot m ate d a a rin d a t d it die m en se in ’n m o d ern e sam elew ing w at o o k b eg in tw yfel aan tra d isio n e le sienings, k an a an sp reek . M oderne m ense w at be'invloed w ord deu r nuw e verklarings vir die w êreld en die lewe van m ense, kan in P red ik er ’n begry- p ende gespreksgenoot vind - en tog ’n gespreksgenoot w at hulle altyd wil h erinner aan die m ens se onverm oë om sy eie lot te bepaal. T en spyte van ’n m ens se tever- geefse pogings om die w erklikheid ten voile te begryp, h erin n er Prediker die mens altyd daaraan dat G od in die hem el is en die mens op die aarde (so Z im m erli 1983:
113 m et verwysing na Pred 5 :1 ; kyk ook Pred 6: 10).
D ie epiloog van die boek sluit af m et ’n verm aning dat G od sal rekenskap eis van alies w at m ense doen. H ierd ie gedagte is eg ter nie net to t die epiloog beperk nie, m aar kom ook in 3: 17 en 11: 9 voor. O ok die gedeeltes 4: 17-5: 6 en 11: 7-12: 8 im pliseer dat die m ens steeds teen o o r G od verantw oordelik bly vir sy dade. D it is m erkw aardig in die lig van Prediker se onverm oe om die w erklikheid en G od se rol d a a rin te begryp: u itein d elik b e se f ook hy d a t die m ens se lot in die hand van sy Skepper is.
D ie kerk kan nie bekostig om die aanknopingspunt w at P rediker bied vir die
570 HTS 45/3 (1989)
WC van Hi* Or)
prediking, die pastorale bearbeiding van soekende mense, en ook vir die sending en die evangelisasie, te ignoreer nie.
Literatuurverw ysings
C REN SH A W , JL 1988. Ecclesiastes. London: SCM. (O T L )
D E VOS, H 1975. Inkiding lot de Wijsbegeerte. lOde druk. N ijkerk: C allenbach.
G O R D IS, R 1951. Koheleth - the m an and his world. New Y ork: Schocken Books.
L O A D E R , J A 1979. Polar structures in the book o f Qohelet. B erlin; D e G ruyter.
(B ZA W .)
L O A D E R , JA 1984. Prediker. Kam pen: Kok. (T ekst en toelichting.) M U LLER , H -P 1986. Theonom e Skepsis und L ebensfreude . B Z 30,1-19.
M U R PH Y , R E 1955. T he peruées o f Q oheleth. CBQ 17,304-314.
M U R P H Y , R E 1981. Wisdom literature. G ran d R apids: E erdm ans. (Form s o f the O ld T estam en t L iterature.)
M U R P H Y , R E 1982. Q ohelet interpreted: T he bearing o f th e past on the present.
F T 32,331-337.
N IC H O LS, FW 1984. Sam uel B eckett and E cclesiastes on th e b o rd e rs o f belief.
Encounter A5\ 11-21.
O B E R H O L Z E R , J P 1972. Die boek Prediker - ’n smarlkreet om die gevalle mens.
P re to ria : U n iv e rs ite it van P re to ria . (K erk lik e re d e by g e le e n th e id van die aanvaarding van die benoem ing as Professor in en H o o f van die D ep artem en t O u-T estam entiew e wetenskap, A fdeling A U niversiteit van P retoria.)
PE T E R , CB 1980. In defence of existence: A com parison betw een Ecclesiastes and A lbert Cam us. Bangalore ThF 12: 26-43.
P F E IF F E R , E 1965. D ie G o tte s fu rc h t im B uche K o h e le t, in R ev en tlo w , H G (H rs g ) , G o tte s W ort u n d G o tte s L a n d : H a n s-W ilh e lm H ertzberg z u m 70.
Geburtstag. G 6ttingen: V andenhoeck.
R O U SSE A U , F 1981. Structure de Q ohelet 1 4-11 e t plan du livre. K T31, 200-217.
SA LTERS, RB 1975. Q oheleth and the canon. £ 7 8 6 ,3 3 9 -3 4 2 .
SCOBIE, C H H 1984. T he place of wisdom in biblical theology. B T B 14,43-48.
W ALSH, J T 1982. D espair as a theological virtue in the spirituality o f Ecclesiastes.
B T B 12,46-49.
W H Y B R A Y , R N 1980. Tw o Jew ish theologies: Jo b a n d E cclesiastes. H u ll:
U niversity o f Hull.
W H Y BRA Y , R N 1982. Q oheleth, preacher o f joy. / 5 0 7 23,87-98.
Z IM M E R L I, W 1%2. Prediger. G óttingen: V andenhoeck. (A TD .)
Z IM M E R U , W 1974. D as Buch K ohelet - T rak ta t oder Sentenzensam m lung? V T 24,221-230.
HTS 45/3 (1989) 571
Die relevansic van die bock Predikcr
Z IM M E R U ,W 1983. ‘U n v erán d erb are W elt’ od er ‘G o tt ist G o tt’?, in G eyer, H -G , S chm idt, JM , S ch n eid er, W & W einrich, M (H rsg ), 'W enn n ich t jetzt, w ann d a n n ? ’; A ufsU tze fu r H ans-Joachim Kraus zu m 65. Geburtstag. N e u k irch en ; N eukirchener V erlag.
572 HTS 45/3 (1989)