• Tidak ada hasil yang ditemukan

Ditsobotla Administrateur uit gebou gesmyt

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Ditsobotla Administrateur uit gebou gesmyt"

Copied!
12
0
0

Teks penuh

(1)

Lees ons & adverteer AANLYN www.

21 OKTOBER 2022 Gestig 1955

R2-00

VAT INCL

Volgens ‘n woordvoerder van die Ditsobotla Munisipaliteit in Lichtenburg is die nuut- aangestelde administrateur van Ditsobotla Munisipaliteit, mnr. Patrick Mosiane (regs) Maandag uit die munisipale gebou gesmyt en ‘n veiligheidswag (regs bo) is aangerand.

‘n Groep mense het ingestap terwyl hy besig was om te werk en het sy kantoor gevandaliseer in ‘n poging om te verhoed dat hy die munisipale funksies kan oorneem. Die veiligheidswag het ondermeer ‘n kopbesering opgedoen. Hoewel die administrateur nou veronderstel is om in die plek van die munisipale bestuurder in beheer te wees, duur die magstryd voort en is dit duidelik dat daar steeds faksies is wat Mosiane nie daar wil hê nie. Nadat die administrateur uit die gebou verjaag is, werk hy op die oomblik vanuit Mahikeng totdat die provinsiale regering sekuriteit kan opskerp by die munisipale gebou in Lichtenburg.

Ditsobotla

Administrateur

uit gebou gesmyt

(2)

NOORDWESTER

BLADSY 2 21 OKTOBER 2022

The Leretlhabetse Victim Empowerment organization in Ottosdal under management of mr. Kgampe recently celebrated 82-year-old mrs. Paula Botha’s birthday.

Mr. Kgampe arranged a wheelchair for her because she needed one. He said that his organization assists everybody in need and will continue to pray for her. With him and mrs Botha on the photo is mrs. Emily Modungwa (right), a long life friend to mrs. Botha.

Organization help celebrate elder’s birthday

Personeel kry

dienstydperktoekennings

Baie geluk aan Hoërskool Lichtenburg se personeel met hulle Dienstydperktoekennings wat hul onlangs ontvang het. Tien jaar- toekennings is oorhandig aan Elaine Fourie (regs) en Marisa Jacobs (2de van regs). Die twintig jaar dienstoekenning het gegaan aan Mariaan le Roux (2de van links) en die dertig jaar toekennings is oorhandig aan Penny Champion (heel links) en Hannelie de Wet (middel).

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die gemeenskap van Lichtenburg wens die seniors van SAVF Lichthuis wat in Oktober verjaar hartlik geluk met hul verjaarsdae. Hulle is:

4 – Nico van der Merwe (1953) 11 – Shadrack Tshazebane (1952) 14 – Nols Jansen van Rensburg (1955) 20 – Anna Mathe (1946)

21 – Emms Swart (1932) 22 – Daniël Modisa (1928) 29 – Pauline Theart (1931)

Baie geluk aan seniors

wat in Oktober verjaar

(3)

‘n Verbyganger het verlede Vrydag die groep werkers van Ditsobotla Munisipaliteit afgeneem wat mekaar geselskap hou terwyl twee van die groep die werk doen om ‘n nuwe stopteken op die hoek van Kerk- en Transvaalstrate op te rig. ‘n Mens kan maar net jou kop in ongeloof skud.

Vele hande om stopteken op te rig?

Stolen Rhino horns found

NOORDWESTER – SANNIESHOF – Constable Nakedi of the Sannieshof CPU received information from a reliable source on Tuesday night (18 October) about a white VW Polo on its way from Vryburg with suspects in possession of rhino horns and firearms.

Cst. Nakedi requested backup from Sgt. Tau and W/O Malo and followed up the information together with members of the Community in Blue.

The suspecious vehicle was spotted with the assistance of camera operators, farmers in the area, Vryburg K9 unit, as well as the Vryburg Flying Squad.

Four men where found in the car with firearms - fitted with silencers - and rhino horns in their possession.

The men were arrested.

Their vehicle was also confiscated.

The rhino horns that were in the possession of the suspects.

The white VW Polo was the vehicle the suspects used to transport the horns and firearms.

Wees bedag op slenter

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Dit het verlede week aan die lig gekom dat ‘n man homself in Lichtenburg bekend stel as Jacob Khumalo van die Ditsobotla Munisipaliteit se elektrisiteits afdeling. Hy beweer dan dat hy jou huis se krag gaan afsit tensy jy R1 500 in ‘n Nedbank bankrekening inbetaal. Hierdie is bedrog. Skakel onmiddellik die polisie op 0609875474 indien hy by jou sou opdaag.

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Sakeliga het oorwinning gesmaak toe die hooggeregshof in Mahikeng verlede Donderdag dringende regshulp aan die instansie toegestaan het oor die waterkrisis in Lichtenburg en Coligny.

Dit beteken dat die hof die administrateur van Ditsobotla gelas het om watertoevoer te verseker onder toesig van Sakeliga. Die hof het verder bepaal dat die watertoevoer ooreenkomstig die behoeftes van die gemeenskap voorsien word en dat die administrateur binne 15 dae aan die hof ‘n verslag moet lewer oor die herstel van watertoevoer in die gebied.

“Na die bevel het ons Vrydagoggend by die administrateur onder meer aangedring dat watertoevoer binne die volgende 24 tot 48 uur herstel word en dat ons genomineerde verteenwoordigers van die plaaslike sakekamer en ander, volle toesig gegun word,” het Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga gesê. Donderdag se uitspraak vorm

‘n onderdeel van die hofsaak waarmee Sakeliga en ander instansies gemeenskappe se rol by die herstel van watervoorsiening ordelik wil versterk en ingryping deur die nasionale regering wil afdwing.

Deel B van die aansoek, waarin verdere regshulp versoek word, is geskeduleer om op 10 November aangehoor te word. “Hoewel die regter se uitspraak ‘n mate van verligting bring, skiet dit tekort, omdat dit nog nie ‘n dringende, ordelike wyse voorskryf waarop gemeenskappe tydens algehele staatsineenstorting kritieke dienslewering kan herstel nie. Dit ken ook steeds take toe aan die provinsiale regering en die administrateur nieteenstaande hul bewese onvermoë om dit uit te voer en te midde daarvan dat die provinsie self al by herhaling onder administrasie geplaas is,” het Le Roux gesê.

Sakeliga sal die oorsiggesag wat hy bekom het, in die herstel van watertoevoer deur die administrateur, nougeset en in samewerking met sakeorganisasies en ander gemeenskapsinstansies in Ditsobotla uitoefen.

Intussen het die Lichtenburg Sakekamer Woensdag, 19 Oktober ‘n grootmaat water in die hoofpyplyne van Ditsobola ingelaat met die doel om soveel moontlik waterlekkasies te identifiseer.

Opgradering en herstelwerk aan lekkasies sal onmiddellik begin nadat ingenieurs ‘n volledige verslag saamgestel het.

“ ‘n Aansoek vir noodbefondsing sal aan die relevante rolspelers en owerhede gemaak word. Vir die eerste keer in die geskiedenis van Ditsobotla Munisipaliteit sal ons die volle steun van Afri Sakeliga en die hof hê om alles in ons vermoë te doen om voldoende water aan inwoners te voorsien.

Die beste manier om betrokke te raak is om ‘n lid van die Lichtenburg Sakekamer te word. Ons is baie positief en opgewonde oor die vooruitsigte wat die projek vir die gemeenskap kan beteken,” het Chris Breedt, voorsitter van die Lichenburg Sakekamer gesê.

Hof las om watertoevoer in Ditsobotla te verseker

Mnr. Piet

le Roux,

uitvoerende

hoof van

Sakeliga.

(4)

DORWO VLU Dames geniet tuin-oggend

NOORDWESTER – LICHTENBURG -Tydens DORWO VLU-tak se onlangse vergadering het die dames ‘n leersame tuinoggend geniet. Dennis Coetzee, het sy stokperdjie en navorsing oor verskeie Salie-struike met dames gedeel.

Daar is aan hulle uitgewys dat daar ‘n wye verskeidenheid Salie-struike bestaan waarvan ons nie eers bewus was nie. Gemmer, die produk van die jaar, asook die baie voordele van die plant is deur Louise Cordier onder lede se aandag gebring. Gemmer kan vir speserye tot medisinale gebruike, gebruik word. Louise het verder interessante feite oor die Speldekussing struik en die Huilboom gedeel.

Na afloop van die vergadering, het die dames lekker gekuier en die heerlike geregte geniet. Kom word deel van DORWO VLU-dames se leersame inligtings oggende. Die voorsitter van DORWO-tak, Ada du Preez kan gekontak word by 0732204681 vir enige navrae.

‘n Verskeidenheid geregte van gemmer is die oggend voorgesit .

Dennis Coetzee en Ada du Preez na afloop van die inligtingsoggend.

Louise Cordier het die dames meer vertel van die Gemmerplant, Speldekussing-struike en die

Huilboom.

Van die gaste wat gesellig saamgekuier het tydens die geleentheid, was dié van die hoof van Hoërskool Lichtenburg, Dawie Mathee (links), Pieter Wessels, Marnus Mathee, Dalena Wessels en Marianne Mathee.

‘n Heerlike wynproe- en veiling geleentheid wat verlede naweek

by die Hoërskool Lichtenburg in samewerking met KWV en ander borge aangebied is, was

‘n reusesukses en gaste het dit baie geniet. Op die foto is KWV se

Duardt Snyman wat die wynproe op die aand aangebied het.

Wynproe- en

veiling groot

sukses

(5)

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Suzanne Viljoen is onlangs aangewys as Lichtenburg se nuutste Mev. Elegant. Die Noordwester het haar van naderby leer ken en stel haar graag voor aan die van ons lesers wat haar nie so goed ken nie.

Sy is 31-jaaroud en in Delareyville gebore. Sy het haar skoolloopbaan by Hoërskool Lichtenburg voltooi en studeer daarna B.Soc.Sc en B.Sw aan die Universiteit van die Vrystaat. Sy dien op Kovsies se studenteraad as Joolvoorsitter. Suzanne is getroud met Dariës Viljoen en het ‘n vierjarige dogtertjie en ‘n tweejarige seuntjie.

Sy werk as maatskaplike werker by SAVF Lichthuis Tehuis vir Bejaardes.

“Ek geniet my werk en om met bejaardes te werk is ‘n voorreg en elke dag bring nuwe uitdagings. Bejaardes is vol wysheid en kennis wat soms verdoesel bly en dis vir my ‘n voorreg om met elkeen ‘n pad te stap,”sê sy.

Suzanne is deur ‘n vriendin genomineer as Mev. Lichtenburg Elegant.

“Ek was eers skepties maar ek geniet liefdadigheidswerk – ek geniet dit om op die manier terug te gee aan die gemeenskap. Ek was stilgeskok met die aankondiging en het dit glad nie verwag nie. As Mev. Elegant wil ek meer bewustheid skep vir die ongelooflike werk wat dié organisasie doen. Ek sien uit om as ‘n skakel in ‘n reeds gevestigde en suksesvolle organisasie ‘n verskil te help maak en dis vir my ‘n voorreg om Mev. Lichtenburg Elegant te wees. Sy sê sy geniet dit om tussen mense te wees, praat soms te veel, is reguit en glo in haarself. Dit maak haar opgewonde om elke dag haar passie uit te leef, sy streef daarna om elke dag beter as gister te wees en om in alles God te eer. As gesin geniet die Viljoens die plaaslewe - skiet, visvang en ook vakansie by die see. Gesinstyd is kwaliteittyd en hulle probeer om soveel as moontlik tyd saam te spandeer. Die gemeenskap van Lichtenburg wens Suzanne alle sterkte toe met haar jaar as Mev. Lichtenburg Elegant en wens haar baie sukses toe met haar projekte.

Ons ontmoet nuwe Mev. Elegant

Op die foto’s is Suzanne Viljoen, nuutverkose Mev. Lichtenburg Elegant tydens die geleentheid en ook tuis waar sy ma van twee kleuters en vrou vir haar man is.

The Itsoseng Police campaign to address Gender base violence at taverns in the Itsoseng area took place on 16 October.

Warrant Officer Mokgothu encouraged owners to close on time and to respect the police during their visits and to provide them with the relevant documents when they need

to inspect it.

Gender Base Violence addressed

(6)

NOORDWESTER - LICHTENBURG - Bedryf jy ‘n plaaslike of kleiner besigheid/

onderneming in die fisiese verspreidingsgebied van die Noordwester?

Ons kan help met advertensietariewe wat nét op plaaslike en kleiner ondernemings van toepassing is. Kontak een

van ons advertensieverteenwoordigers om meer hieroor uit te vind.

Lydia Drinkwater - 072 807 6913 of e-pos: [email protected] en

Jackie Ghosn - 084 414 3985 of e-pos [email protected]

* Neem kennis: Die spesiale tariewe sluit vakatures en kennisgewings uit.

Dié advertensies spesiaal vir plaaslike en kleiner besighede

(7)

aangebied kon word. En dit was ongetwyfeld ‘n geleentheid om te onthou.

Verskeie besighede van Lichtenburg het hande gevat om dit moontlik te maak. Die afskeid het by die Kraal Venue Lichtenburg plaasgevind en Annie’s Decor het seker gemaak alles lyk keurig en stylvol. Foto’s is geneem deur Sarie Nel. Hoërskool Coligny bedank hierdie borge vir hul bereidwilligheid om die geleentheid vir die leerders moontlik te kon maak.

Die onderwysers van Hoërskool Coligny en veral juffroue Belinda Steyn en Deone Buitendach word bedank vir die organisering van die matriekafskeid.

Kayla van Wyk het ‘n blykie van waardering aan Ann Fourie oorhandig vir haar aandeel om van die aand ‘n groot sukses te maak.

Onderhoofseun, Kabelo Tsimele en Lesedi Masibi, hoofmeisie tydens die geleentheid.

Mischelle Bester, onderhoofmeisie het aan Suné Fouché Du Preez blomme oorhandig om haar te bedank vir die beskikbaarstelling van die Kraal Venue.

Die groep matriekleerders van Hoërskool Coligny wat die geleentheid baie geniet het.

Coligny

matrieks hou

matriekafskeid

(8)

23

SPESIALE DIENSTE SPECIAL SERVICES

14 BESIGHEDE TE KOOP BUSINESSES FOR SALE

12 ERWE TE KOOP STANDS FOR SALE

10 HUISE TE KOOP HOUSES FOR SALE

8A AKKOMMODASIE ACCOMODATION

8

ALGEMEEN TE HUUR GENERAL FOR HIRE

6

WOONSTELLE TE HUUR FLATS TO LET

6

WOONSTELLE TE HUUR FLATS TO LET

3

BETREKKINGS GEVRA SITUATIONS WANTED

2

BETREKKINGS VAKANT SITUATIONS VACANT

1 PERSOONLIK

PERSONAL

Wenke vir Geklassifi seerde

Advertensies

1. Beplan en skryf u advertensie uit voordat u by die Noordwester kom.

2. Maak seker dat u duidelike en korrekte kontak besonder- hede gee soos naam en/of adres en telefoon en/of selfoonnommer.

3. Die koste van ‘n geklassifi seerde advertensie is R1,60 per woord + BTW.

4. Bring u advertensies vroegtydig. Sluitings- tyd is Woensdae 17:00.

5. Donderdagoggend tot 09:00. Waar die advertensie dan onder die Hofi e 27

“Te Laat vir Klassifi - kasie” sal verskyn.

6. Ons verander of maak nie u taal reg nie. Verseker dus dat u reg spel. Ons plaas net wat u skryf.

WARNING

ADVERTISEMENTS ALL RELATING TO:

• Loans and fi nancing

• Hire purchase problems / Transfer of installments

• Business opportunities

• Investments

• The fi lling of envelopes

• Work at home

• Earn extra money

• Business propositions

• Part-time work

PROHIBITED:

Use of the following words in abovementioned

advertisements are prohibited:

*No Credit Checks required

*Blacklisted clients welcome

*Free Credit etc.

MUST contain the following information in

the advertisement:

Telephone number Street address Name of person and/or

business.

These are the requirements and NO exceptions will be made.

All advertisements are placed with the approval

of the National Press Union and it is our responsibility as an advertising medium to ensure that these rules are strictly adhered to.

However, it still remains the responsibility of the buyer or consumer to thoroughly investigate the trustworthiness of the advertiser with whom they

are doing business.

** Noordwester is ‘n onafhanklike, outonome en nie-politiese koerant, getrou aan sy roeping as waghond van die gemeenskap. Noordwester verbind homself tot billike en eerlike beriggewing van ‘n wye verskeidenheid nuusgebeure, waarin die belange van die gemeenskap die belangrikste kriteria is. Noordwester vereenselwig hom nie noodwendig met menings wat uitgespreek word in artikels, rubrieke of lesersbriewe nie. Noordwester sal homself nie blootstel aan druk om materiaal te publiseer wat lasterlik, onwaar of ongeregverdig is nie en sal ook nie toegee aan druk om nuusmateriaal waarvan publikasie in die belang van die gemeenskap is, te verswyg of te versluier nie.

** Noordwester is an independent, autonomous and non-political newspaper, committed to its calling as watch-dog of the community. Noordwester is committed to fair and honest reporting on a wide range of issues in which the interests of the community are the primary criteria. The opinions expressed in articles, letters and columns are not necessarily the opinion of Noordwester. We will not be forced to publish material that is defamatory, untrue or unjust and will not be tempted to conceal or suppress material that is in contrast with the interest of the community.

PERSONAL/BUSINESS Af- fordable Funeral Cover and Life Cover. Call Or WhatsApp For More Information And Quote

#0849544570 KATLEGO MO- LAPONG.

--- Website 21/10 ALLEEN? Christen Enkello- pndes! Ontmoet jou lewens- maat! Landswye diens. Skakel Lenie van Top Partners by 0824917845.

--- Website 21/10 SIELKUNDIGE Berader/Psy- chological Counsellor. Call Nay- lin Coombe on 0725950835 or email [email protected].

--- Website 21/10

FORKLIFT Training R500 1 week. Welding, ADT, F.E.L., Ex- cav R3 300 2 weeks. Renewal R700 1 day. Free accommoda- tion. Cell 072 954 7705.

--- 74689 14/10-4/11

LIZZIE is op soek na huiswerk, beskikbaar Saterdae. 076 767 2252, 078 030 3776.

---82281 21/10 APRIL is op soek na dry- wer werk, kode 10 plus PDP of plaaswerk. 081 094 5351.

---82274 21/10 ANGIE is op soek na huis- en skoonmaakwerk. Het Dinsdae beskikbaar. 073 012 6781.

---82273 21/10 ELSIE soek huis- en skoon- maakwerk. Maandae tot Vrydae.

Kan ook kinders oppas. 073 087 3627.

---82272 21/10

2X Bedroom Cottage situated in Rooigrond. Clean, safe and tran- quil. R5300. Prepaid electricity.

Water included. 0720115798.

--- Website 21/10

1X Bedroom Cottage to rent. Sit- uated in Rooigrond. Quiet, Clean and Safe. R3995 water included.

0720115798.

--- Website 21/10

PAINTBALL GAMES AND Tar- get SHOOTING. Gokart Rides and Pedal Karts. ROOIGROND.

Book by Appointment. Laure 0829687632.

--- Website 21/10 GO-KARTING and Paintballs Games. Private and Team Building. Situated in Rooigrond.

Book via Appointments. Phil :0837508142.

--- Website 21/10

LICHTENBURG Vakansie-oord.

Luukse toegeruste chalets en karavaanstaanplekke. Konferen- sie en lapageriewe en warm swembad. Langtermynverblyf ook beskikbaar vir kontrakteurs.

Tel 018 632 5826. Sel 082 543 3326.

--- 80134 22/1-11/3/2023 1X Bedroom Cottage to rent. Sit- uated in Rooigrond. Quiet, Clean and Safe. R3995 water included.

0720115798.

--- Website 21/10 2X Bedroom Cottage situated in Rooigrond. Clean, safe and tran- quil. R5300. Prepaid electricity.

Water included. 0720115798.

--- Website 21/10

HUISE te koop: Hennie Wille Es- tates 082 460 8376.

--- 81248 10/6-23/12

ERF te koop. Grootte 5710m2. Erf 515. No. 3 Second Street, Kieserville Ltx. R440 000. Konta- kno. 082 904 9391.

--- 82275 21/10-4/11

URGENT sale. Butchery, super- market, take-away, ice-cream business. Owner relocating. Ph.

065 529 0694.

---Website 21/10-11/11 NC

G & R Kombuise Inboukaste.

(Sedert 1994). Andries Mareestr.

6, Industriële gebied. Gert: 082 493 5036. *Kombuise, alle kaste vir huis en kantoor. *Rekenaar ontwerp*. Veneer en melamien- borde gesny volgens u mates ---80089 15/1-26/12/2021 AC FANIE Wille Kontrakteur: Verf, teël, bou en pleister, plafonne, afdakke, geysers en ander in en- om die huis. Sel. 073-224-6708 ---42788 10/9 AC/TC WENDY’S House 2.4 x 2.4 = R6 500. 2.3 x 2.3 = R5 500. 3 x 3 = R7 500. 3 x 4 = R8 500.

3 x 6 = R10 500 = 4 x 6 = R16 500. We do all sizes big or small.

Whatsapp 072 472 2067, 079 135 8138.

--- 51347 7/10-28/10 FORKLIFT Training R500 - 1 week. ADT, F.EL, excav R3 500.

7-10 Days. Free accommoda- tion. 072 954 7705,061 520 3445 Vic

--- 74688 30/9-21/10 TUINDIENSTE vir n gratis kwo- tasie maandeliks of eenmalig skakel Julie 0648987662 of Christo 0834623835.

--- Website 21/10 ALL Repairs to Tarps. Saded covers and Jumping castles.

Any Gluing or stitching. Contact Laure 0829687632.

--- Website 21/10

KENNISGEWING in die boedel van wyle: LOUWRENS ABRAHAM DE BRUYN. Boedelnommer: 7827/2021. Kennis word hiermee ge- gee dat die EERSTE EN FINALE LIKWIDASIE- EN DISTRIBUS- IEREKENING in bogemelde boedel ter insae sal lê te kantore van die Meester van die Hooggeregshof, MMABATHO, en van die land- dros op LICHTENBURG vir ‘n tydperk van 21 dae gereken vanaf datum van verskyning van hierdie kennisgewing. JONKER EN VEN- NOTE Privaatsak X 12038 LICHTENBURG 2740. Dr Nelson Mande- larylaan 106 LICHTENBURG 2740.

---K1 21/10 KENNISGEWING in die boedel van wyle: JAN ANDRIAS COETZEE.

Boedelnommer: 6536/2021. Kennis word hiermee gegee dat die EE- RSTE EN FINALE LIKWIDASIE- EN DISTRIBUSIEREKENING in bogemelde boedel ter insae sal lê te kantore van die Meester van die Hooggeregshof, MMABATHO, en van die landdros op LICHTEN- BURG vir ‘n tydperk van 21 dae gereken vanaf datum van verskyn- ing van hierdie kennisgewing. JONKER EN VENNOTE Privaatsak X 12038 LICHTENBURG 2740. Dr Nelson Mandelarylaan 1067 LI- CHTENBURG 2740.

---K2 21/10 KENNISGEWING in die boedel van wyle: BENJAMIN PIETER SNY- MAN en nagelate eggenoot: CATHARINA HENDRIKA SNYMAN.

Boedelnommer: 6580/2022. Krediteure en debiteure in bovermelde boedel word hiermee versoek om hulle vorderinge in te lewer en hulle skulde te betaal by die ondergetekende binne ‘n tydperk van 30 dae gereken vanaf datum van verskyning van hierdie kennisgewing.

JONKER EN VENNOTE Privaatsak X 12038 LICHTENBURG 2740 Dr Nelson Mandelarylaan 106 LICHTENBURG 2740.

---K3 21/10 KENNISGEWING in die boedel van wyle: CAREL SEBASTIAN LANDSBERG en nagelate eggenoot: ALETTA SUSANNA LANDS- BERG. Boedelnommer: 4797/2022. Krediteure en debiteure in bover- melde boedel word hiermee versoek om hulle vorderinge in te lewer en hulle skulde te betaal by die ondergetekende binne ‘n tydperk van 30 dae gereken vanaf datum van verskyning van hierdie kennisgew- ing. JONKER EN VENNOTE Privaatsak X 12038 LICHTENBURG 2740. Dr Nelson Mandelarylaan 106 LICHTENBURG 2740.

---K4 21/10 KENNISGEWING VAN DIE LIKWIDASIE- EN DISTRIBUSIEREKEN- ING IN BESTORWE BOEDELS WAT TER INSAE Lê VIR INSPEK- SIE OP 21 OKTOBER 2022. DIE BOEDEL VAN WYLE ANDRIES DEWALD SWART, Identiteitsnommer 430209 5023 087, en sy lang- slewende eggenote CHRISTIAN HENDRIK JAN SWART, Identitei- tsnommer 480428 0055 089, wie in sy lewe binne gemeenskap van goedere getroud was, wie oorlede is te Pretoria op 11 Januarie 2021 en wie by sy dood woonagtig was te die Plaas Nietverdiend, Zeerust distrik. BOEDELNOMMER: 5168/2021 (MAFIKENG) Die Finale Lik- widasie- en Distribusierekening in bogemelde boedel sal ter insae lê vir inspeksie doeleindes by die Meester van die Hooggereghof, MAFIKENG en te die kantoor van die Landdroshof, ZEERUST vir 21 (EEN EN TWINTIG) dae, vanaf 21 OKTOBER 2022. GET. HJ NEL.

JOHAN NEL PROKUREURS. PRESIDENTSTRAAT 11, POSBUS 1181 ZEERUST 2865.

---K5 21/10

NOTICE: Case No: 1627/2020. IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA. NORTH WEST DIVISION, MAHIKENG. In the matter be- tween: BDO PS ADVISORY SERVICES (PTY) LTD, PLAINTIFF AND TSWAING LOCAL MUNICIPALITY, DEFENDANT. NOTICE OF SALE IN EXECUTION 2022-11-03, 10:00, c/o GENERAL DELAREY

& GOVERNMENT STREET, DELAREYVILLE, 2770. In pursuance of a judgement granted on the 31 March 2021 in the above hon- ourable Court and under a writ of execution issued thereafter, the movable property listed hereunder will be sold in execution on the 03 November 2022 at 10:00, by the Sheriff of the Court; Sheriff Lichten- burg, at c/o General Delarey & Government Street, Delareyville, to the highest bidder. Description of movable property: Office furniture and other items. Physical address: General Delarey & Government Street, Delareyville, 2770. The movables will be sold to the highest bidder for cash only and no cheques will be accepted.

Dated at: MAHIKENG, 2022-05-27. Attorneys for Plaintiff: KEITH H LANG ATTORNEYS, 109 ECKSTEIN STREET, Cnr KLOOF STREET, OBSERVATORY, JOHANNESBURG, 2198; Tel: 011 648- 2866/1124: Attorney Ref: MR KH LANG/GT29

---K6 21/10 NOTICE OF CONSULTATION FOR A PROSPECTING RIGHT AP- PLICATION WITH BULK SAMPLING, ENVIRONMENTAL AUTHOR- ISATION, WASTE LICENCE IN RESPECT OF CERTAIN PORTION OF THE FARM VLAKPLAATS 335 JP IN THE MAGISTERIAL DIS- TRICT OF LICHTENBURG, SITUATED IN DITSOBOTLA LOCAL MUNICIPALITY IN THE NORTH WEST PROVINCE. DMRE REF N.O: NW30/5/1/1 /2/13393 PR. Notice is given in terms of section 16 and 20 permission remove and dispose of minerals of the Mineral and Petroleum Resources Development Act 2002 (Act 28 of 2002), in terms of Regulation 41 - 44 of the Environmental Impact Assessment Regulations published in Government Notice R 325 of 7 April 2017, under Section 24(5) of the National Environmental Management Act, 1998 (Act No. 107 of 1998) as amended, The project triggered Listing Notice 1 (Government Notice 327) Listing Notice 1: Activity 20, List- ing Notice 2 (Government Notice 325 (activity 15,19) in Government Gazette 40772 of April 2017), Category B of National Environmental Management: Waste Act, 2008 (Act No 59 of 2008). Applicant: Tu- ane Trading and Projects (Pty) Ltd. Commodities: Diamond Alluvial, General, Fluorspar, Manganese ore and Gravel. Size: 1624 HA. In order to participate in this Process, or to obtain further information, please contact Mabirimisa Consulting and Projects, Mr Mabirimisa S.E. Address: PO.BOX 10640, Klerksdorp 2570. Cell phone number:

082 752 1754. Fax Number: 086 5579 215. E-Mail: mabirimisacon- [email protected]. You are kindly requested to register your details within 30 day’s comments period from 22 October 2022.

---K7 21/10 NOTICE. LOST OR DESTROYED DEED. NOTICE is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Grant Number TG54266/1997BP granted by and on behalf of REPUBLIC OF BOPHUTHATSWANA, DEPARTMENT OF LOCAL GOVERN- MENT AND HOUSING, in terms of Proclamation Number R293 of 1962 in favour of SIMON BALEBETSE TSHOLOFELO MAMPONE with Identity Number 4911070101246 in respect of a certain Erf 1886 Mogwase Unit 5 Township, Registration. Division J.Q., Province of North West which has been lost or destroyed. All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds at Pretoria, Merino Building, 140 Pretorius Street, Pretoria Central, within two weeks from the date of the publication of this notice. DATED at Mafikeng on this 11th day of October 2022. (sgd) APPLICANT SBT MAMPONE; c/o SMIT STANTON ATTORNEYS; REF: NED1/0996;

29 Warren str, Mafikeng 2745, TEL: 018 381 0181. Email: conveyanc- [email protected]

---K8 21/10

Vakatures Vacancies Vakatures Vacancies Vakatures Vacancies

SKERP

Noord wester

(9)

Leerlingraad aangewys

Laerskool Lichtenburg se leerlingraadmeisies vir 2023 is aangewys. Hulle is (voor) Elzaan Daly, Aneshah de Villiers, Persiyané Esterhuizen, Nicola Jansen van Vuuren en Chloe Kock. In die middel is Shani Lourens, Mieke Moore, Layla Munnick, Suzanne Niemand en Chellmarie Pienaar. Agter staan Emma Schulenburg, Maylene van der Schyff, Chénique van Heerden en Helga van Wyk.

Laerskool Lichtenburg se leerlingraadseuns vir 2023 is aangewys. Hulle is (voor) Richardt Badenhorst,

Rohan Colyn, Reinhardt Cronje, Evan Herbst en Xander Karsten. In die middel is Ian Kleingeld, Jancus

Stander, Janru Steyn, Ockert van der Berg en Henru van der Walt. Agter staan JJ van Niekerk, Heine

Wessels en Wessel Wessels. Afwesig: Juwan van Tonder.

(10)

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die blokraai-wenner van 7/10 was Ben Sejeso van Blydeville, Lichtenburg. Die wenner van Sudoku #683 was

Barbara du Plooy van Sholtzstraat, Lichtenburg. Baie geluk! Haal asb. u pryse by die Noordwester se kantoor in Bantjesstraat, Lichtenburg af met

identifikasie van uself. Moenie vergeet dat ons kantore op ‘n Vrydag om 12:00 sluit nie!

Die gelukkige wenner is…

Baie geluk aan die personeel van Hoërskool Lichtenburg wat Beheerliggaam-toekennings ontvang het. hulle is Willem Nortman – Sportnuusmaker, Rigardt Matthee – Akademiese nuusmaker, Kylie Webb –

Beginner onderwyser en Shanté Hayse – Kultuurnuusmaker.

Personeel ontvang toekennings

Veelsydige hoofleiers maak trots

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Hoërskool Lichtenburg is ongelooflik trots op die nuutverkose hoofleiers vir 2023. Hulle is Mea Colyn en Collin Pereira.

Mea is ‘n Kultuurdier. Sy neem deel aan Liggies-Got- Talent (wen die dansafdeling en kom algeheel derde), Artistatue (Dans), sy is deel van die Liggies Cheerleaders (Nasionale wenners by Con Spirito en Forte), Con Spirito

(dans – itemwenner), Forte (dans – nasionale wenner) en sy is ook deel van die Senior Sêr (Nasionale wenners).

Sy neem deel aan die skool se Toneel (BloedNyl – ATKV), was deel van die jaar se Skouspel met haar dansitem en neem ook deel aan die ATKV en Interne Redenaars en behaal ‘n tweede plek. Mea is deel van die Astrant Redaksie (skoolkoerant), is drie jaar Hart-en-Handeleier en wen die jaar Mej. Liggie en is as hoofdogter 2023 aangewys. Op die sportveld sal jy haar op die hokkieveld kry waar sy vir die eerste span speel. Mea staan ook uit op akademiese gebied waar sy op die Top 10 vir elke kwartaal uitblink.

Collin Pereira is ‘n atleet en kranige rugbyspeler. Hy is al vier jaar deel van die Superinterspan en neem die afgelope vier jaar aan die Interhoër deel, dus ook vier jaar deel van die Top 15 atletiekspan. By die Interhoër is hy deel van die seuns o/17 aflosspan wat al die spanne stof in die oë geskop het. Hy het al vier keer bo 750 punte op die ABSA tabel behaal en neem ook deel aan die NW-Kampioenskappe sowel as landloop.

Collin draf uit vir Die Bloumasjien (eerste rugbyspan), verwerf Luiperds Cravenweekspan en draf ook vir die Sewes eerstepan uit. Hy is Mnr. Koshuis vir 2022/2023 en is ook as eerste prins gekroon van Mnr. En Mej. Liggie 2021. Hy is aangewys as beide koshuisonderhoofseun en hoofseun vir 2023. Collin is nie net ‘n sportster nie, maar ook ‘n akademiese reus wat op die Top 10 vir elke kwartaal uitblink.

Mea Colyn en Collin Pereira, nuutverkose hoofleiers van Hoërskool Lichtenburg vir 2023.

Verskeie stappers, drawwers en fietsryers het op 15 Oktober aangemeld vir die 25km wat hulle afgelê het van Lichtenburg na Coligny ter stuiwing van fondse vir Najaarsrus Versorgingsoord. Die organiseerder van die geleentheid, Marlette Smit het op die dag haar hakskoene vir tekkies verruil, dapper gestap en die afstand in vier ure, tien minute afgelê. Op die foto’s is die deelnemers wat die dag met entoesiasme aangepak en voltooi het.

Baie dankie aan elke deelnemer, die projek was

‘n groot sukses en baie pret vir ‘n goeie doel.

Draf en trap vir Najaarsrus

(11)

Die Leerlingraad van Hoërskool Lichtenburg is onlangs aangekondig. Baie geluk aan elke leerder met hul verkiesing. Op die foto is voor Me. Mariaan le Roux (voog), mnr. Dawie Mathee (hoof) en mnr. Rigardt Matthee (voog). In die middel is Canha Meyer (Kultuur), Izak Olivier (Akademie/Graad), Danica Huyser (Onderhoofdogter: Dorp), Mea Colyn (Hoofdogter), Collin Pereira (Hoofseun), Chanel Schoonbee (Sport), Tessa du Bruyn (Koshuis hoofdogter), Lize Oosthuizen (Koshuis onderhoofdogter) en Leonelda Esterhuizen (Leerderontwikkeling). Agter staan Franko Olivier (Onderhoofseun: Dorp), Emile Blaauw (Kultuur), Ockie Lotriet (Koshuis hoofseun), Stephan Kuhn (Leerderontwikkeling) en Antonio Vasjel (Sport).

Leiers vir 2023 aangekondig

Liggies akademiese presteerders

Laerskool Lichtenburg se top 10 graad 7 akademiese presteerders vir die derde kwartaal is voor Anebel Marais (10), Emari Conradier (9), Gideon Uys (8), Charmarie Weideman (7) en Leanet de Jager (6). Agter staan Johan Deyzel (5), Nicolas Janse van Rensburg (4), Cara du Rand (3), Ita Pretorius (2) en SP Coetzer (1).

Laerskool Lichtenburg se top 10 graad 6 akademiese presteerders vir die derde kwartaal is voor Mieke Moore (10), JJ van Niekerk (8), Layla Munnick (8), Nicola Jansen van Vuuren (7) en Chénique van Heerden (6). Agter staan Suzanne Niemand (5), Wessel Wessels (4), Aneshah de Villiers (3), Rohan Colyn (2) en Emma Schulenburg (1).

Laerskool Lichtenburg se top 10 graad 5 akademiese presteerders vir die derde kwartaal is voor Johanet Schutte (10), Arnoux Kleingeld (9), Mianke Liebenberg (8), Chrizelle Viljoen (7) en Anke du Preez (6). Agter staan Maritz Burger (5), Judy du Toit (4), Dené-Mari Breedt 3), Anné du Rand (2) en Hanlea Kraft (1).

Laerskool Lichtenburg

se top 10 graad 4

akademiese presteerders

vir die derde kwartaal is

voor Kate-Lynn Schutte

(9), Bernard Geldenhuys

(9), Danio Piek (8), Eliana

Lourens (7) en Scarlett

Hanse (6). Agter staan

Abigail Conradie (5),

Andries Niemand (4),

Milan Mans (3), Gideon

Jansen van Vuuren (2) en

Miané Wessels (1).

(12)

PRINTED BY NORTH WEST WEB PRINTERS (PTY) LTD. TEL: 014-592 8329

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Come one, come all this Saturday, 22 October. This is Lichtenburg’s oldest running event - the Zebra Zamba is synonym with Lichtenburg and the running event is sanctioned by Athletics South Africa (ASA).

The origin of the name of the race can be traced to where the Zebra Zamba takes place, namely the Lichtenburg Wildteel Sentrum. Here are a wide variety of game and wildlife, and you guessed it, Zebra’s!

The Zebra Zamba route offers runners participating in the 10km and 21km a rare opportunity to enjoy the scenery and wide open views of the plains associated with the North West Province.

Besides, nothing beats getting away from the hustle and bustle of everyday life and pressures like a run in nature while sneaking in a few glimpses of wildlife and maybe even a few sightings of Big 5 game. This year promises to be exciting as ever, and they are excited to welcome everyone back to the race as the Zebra Zamba was cancelled two times during the Covid-19 pandemic.

The itinerary includes a half marathon (21km), a 10km and a 5km fun run that will start at the Lichtenburg Sport Club situated at 1 Carroll Street, Lichtenburg and starting times will be 06:30, 06:45 and 07:00 respectively corresponding with the distances. Entries will be accepted Friday afternoon (21 Oct) from 16:00 – 19:00 and on the morning of the race before the start.

For more information, contact Rees – 0824976485 / Adriaan – 0783251348.

Zebra Zamba is back!

Nege ruiters van Laerskool Lichtenburg het in verskillende ‘disciplines’

verteenwoordig by die nasionale perdrykampioenskappe in Parys. Die skool het tweede geëindig van die Noordwes-skole en 20ste nasionaal.

Hulle is voor Marli Jacobs, Abigail Conradie, Anelleri Lombaard, Anné du Rand en SW Liebenberg. Agter staan Ricus Ras, Leanet de Jager, Cara du

Rand en Danielle Joubert.

Ruiters vaar goed Laerskool Lichtenburg se gimnaste het op 19 en 20 September aan die Noordwes-kampioenskappe deelgeneem en hulle Noordweskleure ontvang. Hulle is Mieke Stimie (vlak 3 artistiese

gimnastiek), Miané Botha (vlak 2 artistiese gimnastiek), Elbené Liebenberg (vlak 2 artistiese gimnastiek), en Suzanne Niemand (vlak 4 artistiese gimnastiek). Suzanne is ook uitgenooi om NW te verteenwoordig by die South African Gym Games in Centurion. Sy het

‘n sertifikaat vir deelname ontvang. Al vier hierdie gimnaste gaan ook op 4 en 5 November aan die Zones-kompetisie deelneem.

Gimnaste ontvang Noordweskleure

National Soccer champions The Ditsobotla Local

Municipality

Soccer team is

the National

Champions

SAMSRA 2022

after beating

Sol Plaatjie

Municipality 4 – 3

during a penalty

shoot in the

final. Both teams

have played 1 –

1 before going

into a penalty

shootout, which

Ditsobotla

won 4 – 3. The

SAMSRA 2022

games were held

in Mbombela,

Mpumalanga.

Referensi

Dokumen terkait

Reeds gedurende Julie 1840 het siviele kommissaris Eg- bergtus Bergh van George namens die betrokke inwoners die plasing van 'n predikant langs die Grobbelaarsrivier versoek, en dit

Luistervaardigheid Studente sal blootgestel word aan lesingmateriaal wat op band opgeneem is en dan, volgens die volgende riglyne geleer word om inligting te herken, te orden en af te

Sonder om die name van my kollegas in die Departement Geskiedenis en Kultuurgeskiedenis tot met my aftrede in 1998 in te ryg, verklaar ek hiermee dat elkeen van hulle deur gesprekke,

As jy nie met hierdie weeklag ophou nie, gaan hulle jou na 'n plek stuur waar jy nooit weer die lig van die son sal sien nie: vêr van hierdie land in 'n gewelfde kerker sal jy leef, en

Hiermee spreek hulle blykbaar egter nie minagting vir die akademikus uit nie, want ons sien dikwels dat wanneer 'n akademikus ná studie en navorsing tot konklusies kom, wat nie met

DE ondergetekende, eige~ der plaatsen Langfontein, Giels' Kraal, Rheebok1cloof, Ongeluh- draai en Klein Vijgenbollchbp, geeft hiermede te kennen, dat zij enigeen belet op haar grond

APPLlKATIE8 voor een OUdp'fWlJzer of Onderwijzeres voor bovengemelde School zullen door de ondergetekende mgewacht worden tot de 26i!te Junle.. £50 en v nJ logIes voor gecerttticeerde

Mense huiwer soms om hierdie gedagte te aanvaar en hulle voel ontredderd en losgesny van hulle godsdienstige ankers, want hulle is groot gemaak met die gedagte dat alles wat in hierdie