• Tidak ada hasil yang ditemukan

Kwartaal 3 2022- Memorandum Vraag 1 344;457;555;766

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Kwartaal 3 2022- Memorandum Vraag 1 344;457;555;766"

Copied!
6
0
0

Teks penuh

(1)

Gr.4 Totaal : 80 Tyd : 1,5 uur Toets : Kwartaal 3 2022- Memorandum

Vraag 1

1.1 Bereken: (6)

1.1.1 2 Γ— 10 = 20 √

1.1.2 3 Γ— 3 Γ— 100 = 900√

1.1.3 14 βˆ’ 9 + (2 + 4) = 5 + 6 = 11√

1.1.4 30 βˆ’ 15 + 3 = 18√

1.1.5 5 000 βˆ’ 4 000 + 1 000 = 2 000√

1.1.6 (10 Γ— 6) + (4 Γ— 5) = 60 + 20 = 80√

1.2 Beskou die volgende getalle en beantwoord die vrae wat volg:

344; 457; 555; 766; 898; 1000

1.2.1 Lys al die onewe getalle. (1)

457; 555√

1.2.2 Lys al die ewe getalle. (1)

344; 766; 898; 1000√

1.2.3 Rond die kleinste getal af tot die naaste 100. (1)

344 β‰ˆ 300√

1.2.4 Wat is die verskil tussen die grootste en die kleinste getal? (1)

1 000 – 344

= 656√

1.3 Beskou die volgende lys getalle en voer dan die opdragte uit:

20; 8; 9; 27; 2; 54; 72; 3; 81; 99; 1; 11; 22; 90

1.3.1 Omkring die veelvoude van 9. √ (1)

1.3.2 Onderstreep die faktore van 24. √ (1)

[12]

(2)

2.1 Skat die produk van 19 en 9 deur van afronding tot die naaste 10 gebruik te maak. (3)

β‰ˆ 20βˆšΓ— 10√

β‰ˆ 200√

2.2 Skat die verskil tussen 435 en 239 deur van afronding tot die naaste 100 gebruik te maak. (3)

β‰ˆ 400βˆšβˆ’200√

β‰ˆ 200√

2.3 Skat die som van 2 348 en 4 791 deur van afronding tot die naaste 1 000 gebruik te maak. (3)

β‰ˆ 2 000√+5 000√

β‰ˆ 7 000√

2.4 Bepaal die kwosiΓ«nt van die plekwaardes van die onderstreepte syfers in die volgende getalle:

2 490 en 3 289 (3)

= 400√ ÷ 80√

= 5√

[12]

Vraag 3

3.1 Voltooi:

3.1.1 1 000 π‘šπ‘™ = 1𝑙 √ (1)

3.1.2 21

4𝑙 = 2π‘™βˆš+250 π‘šπ‘™ √ (2)

3.1.3 2,125π‘™βˆš= 4𝑙 + 1

8 π‘šπ‘™ (1)

3.2 Lees die volgende afmetings op die maatbekers korrek af: (4)

3

4 π‘™βˆš= 750 π‘šπ‘™βˆš 12

5π‘™βˆš= 1 400 π‘šπ‘™βˆš

[8]

500 500

1000 1000

1500 1500

π‘šπ‘™ 2000 π‘šπ‘™

2000

(3)

Vraag 4

4.1 Rangskik die volgende breuke in stygende orde: (1)

1 6 ; 1

5 ; 1 1 3 ; 2

4

1 6; 1

5; 2 4; 11

3 √

4.2 Bereken: (8)

4.2.1 3 5+2

5= =5

5√

= 1√

4.2.2 6 8βˆ’2

8= =4

8√

=1 2√ 4.2.3 3

2+2 4βˆ’2

2= =3 + 1βˆšβˆ’2

2

=2 2√

= 1√

4.2.4 11

3+ 21 3βˆ’2

3= = (1 + 2) +1 + 1 βˆ’ 2 3

= 3√

[9]

Vraag 5

5.1 Maak gebruik van die opbreekmetode om elkeen van die volgende te bereken:

5.1.1 4 321 + 880 = = (4 000 + 300 + 20 + 1) + (800 + 80) √Stappe

= 4 000 + (300 + 800) + (20 + 80) + 1

= 4 000 + 1 100 + 100 + 1

= 5 201 √ (2) Voorbeeld : πŸ’ πŸπŸπŸ‘ + πŸ‘ πŸπŸπŸ•

= (πŸ’ 𝟎𝟎𝟎 + 𝟏𝟎𝟎 + 𝟐𝟎 + πŸ‘) + (πŸ‘ 𝟎𝟎𝟎 + 𝟐𝟎𝟎 + 𝟏𝟎 + πŸ•)

= (πŸ’ 𝟎𝟎𝟎 + πŸ‘ 𝟎𝟎𝟎) + (𝟏𝟎𝟎 + 𝟐𝟎𝟎) + (𝟐𝟎 + 𝟏𝟎) + (πŸ‘ + πŸ•)

= πŸ• 𝟎𝟎𝟎 + πŸ‘πŸŽπŸŽ + πŸ‘πŸŽ + 𝟏𝟎

= πŸ• πŸ‘πŸ’πŸŽ

(4)

= 2 000 + 200 + 5

= 2 205√ (2) 5.1.3 1 924 + 532 βˆ’ 1 224 = = (1 000 + 900 + 20 + 4) + (500 + 30 + 2) √ Stappe

= 1 000 + (900 + 500) + (20 + 30) + (4 + 2)

= 1 000 + 1 400 + 50 + 6

= 2 456√

= (2 000 + 400 + 50 + 6) βˆ’ (1 000 + 200 + 20 + 4) √ Stappe

= (2 000 βˆ’ 1 000) + (400 βˆ’ 200) + (50 βˆ’ 20) + (6 βˆ’ 4)

= 1 232 √ (4) 5.2 Breek die een getal volgens sy plekwaardes af en vermenigvuldig dan:

5.2.1 15 Γ— 46

= 15 Γ— (40 + 6)√

= (15 Γ— 40) + (15 Γ— 6)

= 600√ +9 0 √

= 690√ (4)

5.2.2 66 Γ— 22

= 66 Γ— (10 + 10 + 2)√

= (66 Γ— 10) + (66 Γ— 10) + (66 Γ— 2)

= 1 320√ +132√

= 1 452√ (4) [16]

Vraag 6

6.1 Vul die ontbrekende terme in elke getalpatroon in:

6.1.1 77; 74√ ; 71; 68; 65√ (2)

6.1.2 113; 138; 163; 188√ ; 213√ (2)

6.1.3 5 200; 2 600; 1 300√; 650; 325√ (2)

6.1.4 4√; 12; 36; 108√; 324 (2)

[8]

Voorbeeld : πŸ‘πŸ Γ— πŸπŸ’

= πŸ‘πŸ Γ— (𝟐𝟎 + πŸ’)

= πŸ‘πŸ Γ— (𝟏𝟎 + 𝟏𝟎 + πŸ’)

= πŸ‘πŸπŸŽ + πŸ‘πŸπŸŽ + πŸπŸπŸ–

= πŸ•πŸ”πŸ–

(5)

Vraag 7

7.1 Voltooi die onderstaande tabel: π‘’π‘™π‘˜π‘’ 𝑝𝑒𝑛𝑑 = 1

2 (6)

Vorm Naam Aantal sye Aantal hoekpunte

7.1.1 Driehoek 3√ 3√

7.1.2 Reghoek√ 4 4√

7.1.3

√

Ruit 4√ 4√

7.1.4 Pentagon√ 5√ 5√

7.1.5

√

Heksagon 6√ 6

7.2 Bestudeer die volgende 3D-figuur en beantwoord die vrae wat volg:

7.2.1 Wat is die naam van die gegewe 3D-figuur? (1)

Vierkantige basis piramiede√

7.2.2 Uit hoeveel vlakke bestaan die 3D-figuur? (1)

5√

7.2.3 Watter 2D vorms vorm die vlakke van die 3D-figuur? (1)

1 vierkant√ en 4 driehoeke√

[9]

(6)

8.1 Bestudeer die volgende grafiek wat aandui watter bekende plante Jana opgemerk het tydens haar uitstappie na die karootuin.

8.1.1 Watter bekende plant het Jana die meeste van opgemerk? (1)

Proteas√

8.1.2 Van watter bekende plantsoort het Jana die minste opgemerk? (1)

Kokerboom√

8.1.3 Hoeveel meer spekbome as kokerbome het Jana gesien? (1)

3√

8.1.4 Hoeveel bekende plante is in totaal deur Jana opgemerk? (1)

21√

8.1.5 Jana het ook tydens haar uitstappie 30 onbekende plante opgemerk. Sy kon onderskei dat 23 van hierdie onbekende plante bome is. Hoeveel onbekende blomsoorte het sy dus

gesien? (2)

∴ 1

3 was blomsoorte√

30 Γ· 3 = 10

Jana het 10 onbekende blomsoorte opgemerk.

[6]

Totaal: [80]

0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Protea Spekboom Alwyn Kokerboom

Aantal plante

Soorte plante

Bekende plante waargeneem in die karootuin

Referensi

Dokumen terkait

Van die 1 136 eerstejaarstudente wat in 1976 vir die eerste keer aan n universiteit ingeskryf het, en wel aan die PU vir CHO, is die volgende persentasie responsies in die groepe

1 3.5 Beskou die onderstaande kegel en beantwoord die vrae wat volg: Totale buite oppervlakte = 𝝅𝒓𝒍 + π…π’“πŸ 3.5.1 Bereken die skuinshoogte 𝑙 van die bostaande kegel... 3.5.2 Bereken

1.3.2 Bepaal die waardes van 𝑝 waarvoor die wortels van 𝑓π‘₯ reΓ«el en ongelyk sal wees... Die reeks het ’n konstante tweede verskil van