• Tidak ada hasil yang ditemukan

1,5 uur Toets : Kwartaal 3 2022 Vraag 1 344;457 - LitNet

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "1,5 uur Toets : Kwartaal 3 2022 Vraag 1 344;457 - LitNet"

Copied!
6
0
0

Teks penuh

(1)

Tyd : 1,5 uur Toets : Kwartaal 3 2022

Vraag 1

1.1 Bereken: (6)

1.1.1 2 Γ— 10 = 1.1.2 3 Γ— 3 Γ— 100 = 1.1.3 14 βˆ’ 9 + (2 + 4) = 1.1.4 30 βˆ’ 15 + 3 =

1.1.5 5 000 βˆ’ 4 000 + 1 000 = 1.1.6 (10 Γ— 6) + (4 Γ— 5) =

1.2 Beskou die volgende getalle en beantwoord die vrae wat volg:

344; 457; 555; 766; 898; 1000

1.2.1 Lys al die onewe getalle. (1)

1.2.2 Lys al die ewe getalle. (1)

1.2.3 Rond die kleinste getal af tot die naaste 100. (1)

1.2.4 Wat is die verskil tussen die grootste en die kleinste getal? (1)

1.3 Beskou die volgende lys getalle en voer dan die opdragte uit:

20; 8; 9; 27; 2; 54; 72; 3; 81; 99; 1; 11; 22; 90

1.3.1 Omkring die veelvoude van 9. (1)

1.3.2 Onderstreep die faktore van 24. (1)

[12]

(2)

2.1 Skat die produk van 19 en 9 deur van afronding tot die naaste 10 gebruik te maak. (3)

2.2 Skat die verskil tussen 435 en 239 deur van afronding tot die naaste 100 gebruik te maak. (3)

2.3 Skat die som van 2 348 en 4 791 deur van afronding tot die naaste 1 000 gebruik te maak. (3)

2.4 Bepaal die kwosiΓ«nt van die plekwaardes van die onderstreepte syfers in die volgende getalle:

2 490 en 3 289 (3)

[12]

Vraag 3

3.1 Voltooi:

3.1.1 1 000 π‘šπ‘™ = ____𝑙 (1)

3.1.2 21

4𝑙 = ____𝑙 + ____ π‘šπ‘™ (2)

3.1.3 __, ____𝑙 = 4𝑙 + 1

8 π‘šπ‘™ (1)

3.2 Lees die volgende afmetings op die maatbekers korrek af: (4)

[8]

500 500

1000 1000

1500 1500

π‘šπ‘™ 2000 π‘šπ‘™

2000

𝑙 = _______ π‘šπ‘™ 1 𝑙 = _______π‘šπ‘™

(3)

4.1 Rangskik die volgende breuke in stygende orde: (1)

1 6 ; 1

5 ; 1 1 3 ; 2

4

4.2 Bereken: (8)

4.2.1 3 5+2

5=

4.2.2 6 8βˆ’2

8=

4.2.3 3 2+2

4βˆ’2 2=

4.2.4 11

3+ 21 3βˆ’2

3=

[9]

Vraag 5

5.1 Maak gebruik van die opbreek-metode om elkeen van die volgende te bereken:

5.1.1 4 321 + 880 =

(2) Voorbeeld : πŸ’ πŸπŸπŸ‘ + πŸ‘ πŸπŸπŸ•

= (πŸ’ 𝟎𝟎𝟎 + 𝟏𝟎𝟎 + 𝟐𝟎 + πŸ‘) + (πŸ‘ 𝟎𝟎𝟎 + 𝟐𝟎𝟎 + 𝟏𝟎 + πŸ•)

= (πŸ’ 𝟎𝟎𝟎 + πŸ‘ 𝟎𝟎𝟎) + (𝟏𝟎𝟎 + 𝟐𝟎𝟎) + (𝟐𝟎 + 𝟏𝟎) + (πŸ‘ + πŸ•)

= πŸ• 𝟎𝟎𝟎 + πŸ‘πŸŽπŸŽ + πŸ‘πŸŽ + 𝟏𝟎

= πŸ• πŸ‘πŸ’πŸŽ

(4)

(2) 5.1.3 1 924 + 532 βˆ’ 1 224 =

(4) 5.2 Breek die een getal volgens sy plekwaardes af en vermenigvuldig dan:

5.2.1 15 Γ— 46

(4)

5.2.2 66 Γ— 22

(4) [16]

Vraag 6

6.1 Vul die ontbrekende terme in elke getalpatroon in:

6.1.1 77; ____ ; 71; 68; ____ (2)

6.1.2 113; 138; 163; _____ ; _____ (2)

6.1.3 5 200; 2 600; _____; 650; _____ (2)

6.1.4 _____; 12; 36; _____; 324 (2)

[8]

Voorbeeld : πŸ‘πŸ Γ— πŸπŸ’

= πŸ‘πŸ Γ— (𝟐𝟎 + πŸ’)

= πŸ‘πŸ Γ— (𝟏𝟎 + 𝟏𝟎 + πŸ’)

= πŸ‘πŸπŸŽ + πŸ‘πŸπŸŽ + πŸπŸπŸ–

= πŸ•πŸ”πŸ–

(5)

7.1 Voltooi die onderstaande tabel: π‘’π‘™π‘˜π‘’ 𝑝𝑒𝑛𝑑 = 1

2 (6)

Vorm Naam Aantal sye Aantal hoekpunte

7.1.1 Driehoek

7.1.2 4

7.1.3

Ruit

7.1.4

7.1.5

Heksagon 6

7.2 Bestudeer die volgende 3D-figuur en beantwoord die vrae wat volg:

7.2.1 Wat is die naam van die gegewe 3D-figuur? (1)

7.2.2 Uit hoeveel vlakke bestaan die 3D-figuur? (1)

7.2.3 Watter 2D vorms vorm die vlakke van die 3D-figuur? (1)

[9]

(6)

8.1 Bestudeer die volgende grafiek wat aandui watter bekende plante Jana opgemerk het tydens haar uitstappie na die karootuin.

8.1.1 Watter bekende plant het Jana die meeste van opgemerk? (1)

8.1.2 Van watter bekende plantsoort het Jana die minste opgemerk? (1)

8.1.3 Hoeveel meer spekbome as kokerbome het Jana gesien? (1)

8.1.4 Hoeveel bekende plante is in totaal deur Jana opgemerk? (1)

8.1.5 Jana het ook tydens haar uitstappie 30 onbekende plante opgemerk. Sy kon onderskei dat 2

3 van hierdie onbekende plante bome is. Hoeveel onbekende blomsoorte het sy dus

gesien? (2)

[6]

Totaal: [80]

0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Protea Spekboom Alwyn Kokerboom

Aantal plante

Soorte plante

Bekende plante waargeneem in die karootuin.

Referensi

Dokumen terkait

Hierdie reis neem haar presies 14 uur en 30 minute.. Watter konstante spoed het sy

1 3.5 Beskou die onderstaande kegel en beantwoord die vrae wat volg: Totale buite oppervlakte = 𝝅𝒓𝒍 + π…π’“πŸ 3.5.1 Bereken die skuinshoogte 𝑙 van die bostaande kegel... 3.5.2 Bereken

Vraag 5 5.1 Bepaal die totale buite-oppervlakte van die volgende saamgestelde figuur: 5 5.2 Beskou die onderstaande driehoekige prisma en beantwoord die vrae wat volg: 5.2.1 Bepaal

3.1 Voltooi die volgende algemene formule om die totale buite-oppervlakte van enige prisma te bepaal: TBO = 2 oppervlakte van die basis√ + omtrek van die basis x loodregte hoogte√ 2

1.3.2 Bepaal die waardes van 𝑝 waarvoor die wortels van 𝑓π‘₯ reΓ«el en ongelyk sal wees... Die reeks het ’n konstante tweede verskil van

1.3.2 Bepaal die waardes van 𝑝 waarvoor die wortels van 𝑓π‘₯ reΓ«el en ongelyk sal wees... Die reeks het ’n konstante tweede verskil van

1 [8] Vraag 6 Beskou die piktogram wat die verjaarsdae, Januarie tot Mei, aandui van die aantal seuns en dogters in graad 1 en beantwoord die vrae wat volg: Januarie Februarie

Is Jana reg as sy glo dat sy die meeste sakgeld het?. Wys al jou