'N VERANTWOORDING OMTRENT BOKS
Die afgelope ja re h et d a a r telkens stem m e teen boks op- gegaan en is telkens m et logiese en onlogiese — m a a r altyd heftige — stem m e d aaro p geantw oord d eu r v o o rstan d ers van boks. Die opvallende van die saak is d at die aanvalle op boks ein tlik m a a r selde van C hristelike en C alvinistiese k an t op- gaan en dat die verdedigers hulle wel som s in h ierd ie kam p bevind. Op die oom blik is hierdie saak w eer heelw at o n d er bespreking. In ’n an d e r verband w as die skryw ers hiervan die afgelope ja a r af en toe m et hierdie onderw erp doenig en h ie r
die artik el gee versam elde inligting en gedagtes weer.
Die m ees uitgesprok e teen sta n d ers van boks, hetsy in die am ateurs- of beroepsvorm , is gew oonlik geneeshere.1) By ge- leentheid van die Jaarvergadering van die B ritse M ediese Ver- eniging in 1960 h et ’n geneesheer (N elson et a t, 1960) ’n m osie ingedien d a t die regering gevra w ord om boks onw ettig te v erk la ar vanw eë die fisieke en psigiese skade w at d it veroor- saak. H ierdie m edikus het boks b eskryf as b ru taa l, sadisties, d egrad erend en as gew ettigde aanrand ing. Hy h et die m ening u itgespreek d at boks die enigste s p o rtso o rt is „in w hich one m an w as m atch ed against an o th er fo r the p u rp o se of b a tte r
ing each o th e r into insensibility and possible cereb ral tra u m a ” (p. 14).
Drie liggaam sopvoeders, Kenny, T hacker en G ebh art (1940) h et die m ening uitgespreek d at die oogm erk by alle offensiew e m aneu w ers in boks is om die oppon ent te b eseer en d a t hoe m eer d o eltreffend die offensief uitgevoer w ord, hoe g ro te r is die besering w at opgedoen w ord. Die re d a k te u r van die Ame- rik aan se ty.dskrif ..In d u strial M edicine an d S urgery” skryf in dieselfde tra n t o o r beroepsboks: p ro f e s s io n a l boxing is an industry . P rofessional boxers are th e plyers of th e trad e.
The p rim e objective of professional boxing is m oney — for the pugilist, fo r th e m anager, for the pro m o to r, fo r ad vertisers, fo r taxes. Only euphem istically is boxing a s p o r t . . . In no o th e r tra d e is the p ro d u c t palpably ‘in ju ry ’. The successful b o u t is always atten d e d by physical dam age. The cu sto m er pays for, and dem ands, injury. W ith in ju ry the lot of b o th 1) S ed ert voltooiing van hierdie artik el, h e t die volgende belangw ekken-
de in leid in g sartik el verskyn: B okser en geneesheer. S.A. Tydskr.
G eneesk., 1964, 38, 879—880.
153
p a rtic ip a n ts, th e w in n er is he w ho b e st survives in ju ry . H um an in ju ry is th e so rrie st p ro d u c t ever tu rn e d o u t by any in d u stry ” ( Inleid ingsartik el, 1951, p. 571).
Gevolge van boksbeserings.
Die a a rd en gevolge van h ierdie beserings is velerlei. Die b elan g rik ste gevolg is die dood van die beseerde, ’n g eb eu rten is w at m et pynlike reëlm atigheid voorkom . Op 25 M aart 1963 h et die S.A.U.K. die volgende b erig uitgesaai: „Die re d a k te u r van die A m erikaanse bo k sty d sk rif, RING, sê d a t nagenoeg 450 b o k sers in die ty d p e rk 1900 to t 1962 na gevegte besw yk het.
Volgens nie-am ptelike ra m in g kom die a a n ta l sterfgevalle in die b o k sk ry t sed e rt die Tw eede W êreldoorlog op digby 200 te s ta a n ”. Die tem po h et dus in die afgelope sow at tw in tig ja a r gew eldig versnel.
E tlik e m ediese skryw ers m eld ook sterfgevalle. Jok l (1941)
— wie se Suid-A frikaanse m onografie w êreldw yd aan dag geniet h e t — haal F lint aan w a t in 1920 genoem h et d a t 124 sterfgevalle to t op d aa rd ie d a tu m voorgekom het. H yself gee ’n lys van 43 gevalle w a t tu ssen 1921 en 1940 g e ra p p o rte e r is (pp . 161— 162).
C ritchley (1957) haal aan d a t S teinh aus in die v ier j a a r voor 1950 42 profession ele b o k sers getel h et w at aan beroepsbese- rings oorlede is. V ir A ustralië h e t R efshauge (1963) 10 gevalle g ed urend e die ja re 1922 to t 1962 verm eld (w at, n a sy bere- kening, n eerk om op ongeveer een sterfgeval p e r 10,000 gevegte, professioneel plus a m a te u r). Gonzales (1951) h e t v ir New Y ork-staat een-en-tw intig sterfgevalle verm eld vir die ty d p erk 1918 to t 1950 (22 ja a r ) , terw yl McCown (1959) v ir die sewe- ja a rty d p e rk van 1945 to t 1952 sewe sterfgevalle in die beroeps- geledere in dieselfde s ta a t v erm eld het. In Suid-Afrika h e t tw ee b ero ep sb o k sers hulle dood in die k ry t ontm oet, n aam lik Jim m y E lliot en H u b e rt E ssakow .
N a aanleidin g van vyf sterfgevalle as gevolg van beroeps- boks b inne d rie ja a r in New Y ork-staat, is die m ening in die bogem elde inleid in g sartik el u itg esp reek d at: „T hat n u m b e r o f d eath s, p ercen tag e w ise — n o t in a single m ishap such as is th e m isfo rtu n e o f som e in d u stries, b u t in five d istin c t in cid en ts — w ould have closed m any an in d u stry u n til d ue safeg uards pro v id ed som e p ro m ise o f no fu r th e r c a ta s tro p h e s”
(1951, p. 571).
Sterfgevalle as gevolg van b o k sbesering s kom veral in die b eroep sg eledere voor, w a a r die u itk lo p h o u die sensasiew ek-
kende klim aks is w a arn a gestreef w ord. Dood tydens am ateur- gevegte kom egter ook voor. C ritchley (1957) m eld 28 sterf- gevalle w at in die am ateurgeledere voorgekom het. Ander ver- slae in h ierd ie verb an d is byvoorbeeld dié van B lonstein (1962), N elson eí al. (1960) en Paul (1957), w at sterfgevalle as gevolg van beserings tydens am ateurgevegte in Engeland, S kotland, D enem arke, die V.S.A., Hongarye, asook een in Suid-Afrika m eld. Die geval van Nicky E rasm u s onlangs w as ook in hierdie geledere. H ierdie sterfte s on d er a m ate u rs is nie so seldsaam as w at d it m ag voorkom nie. S tew art-G ordon (1960) m eld bv. sterfgevalle op 1 en 12 D esem ber 1959, en op 17 en 27 April 1960 — b etre k lik k o rt op m ekaar!
Aangesien die u itk lo p h o u die m ees beslissende uitslag by
’n geveg is, w ord gesoek na geleenthede om kw esbare plekke aan die liggaam so h a rd en so dikw els m oontlik te tref. In k a ra te w o rd houe op die k w esbaarste plekke as „doodhoue”
beskou, d it wil sê, d it is m oontlik om, w anneer nodig te r wille van selfverdediging, ’n m ens op dié besondere plekke te dood, selfs m et ’n ligte hou. Som m ige van h ierdie p u n te is, byvoor
beeld, op die neusbrug, reg o n d er die neus op die bokaak, teen die slu k d erm en teen die nekslagare, reg b o k an t die h a r t en op die so lar plexus. Die genoem de p u n te is eg ter ook die m ik p u n te van b oksers — nou eg ter nie te r wille van selfver
dediging nie, m a a r te r wille van spo rt.
Die bokshandsk oen beskerm die o ppon ent in ’n sekere m ate teen noodlottige houe op byvoorbeeld die so lar plexus, o m d at die gro ot handskoen nie so diep tu ssen die weefsels kan in d rin g as byvoorbeeld die kaal h an d of voet van die k arateb eo e fen a ar nie. Aan die an d e r k an t verhoog die h a n d skoen die tre fk ra g van die vuishou. H oue op die h a r t en die gesig w o rd beslis gevaarliker n am ate die gewig van die h andskoen toeneem .
Die m inim um gewig van die b o kshan dsko en is ses onse.
P rofessionele b oksers geb ruik handskoene w at to t veertien onse weeg. W anneer ses onse by die ra d iu s van ongeveer tw ee voet van die a rm gevoeg w ord, w ord die slaankrag aan sien lik vergroot. Hoe v erd er die arm gesw aai k an w ord, hoe vinniger sal die h an d bew eeg en des te h a rd e r sal die hou wees. Die onerv are b o k ser kan nie so goed van h ierd ie voordeel van die han d sk o en geb ru ik m aak as die ervare b o k ser nie, aangesien d it 'n g ro te r kragsinspanning en fyner tydsberekenin g verg.
’n V oorm alige sw aargew igbokskam pioen van die w êreld, Mar- 155
ciano, se vuishou h et eg ter ’n trefk rag van nagenoeg 2,000 pond gehad. ’n Goed geplaaste vuishou van h ierdie in ten site it kan gew eldige skade aan die m enslike liggaam b erokken.
’n V erdere saak w at dus ern stige oorw eging verdien, is dié van nie-fatale beserings. Volgens M eyers (1950) is die kans op
’n ernstige besering in boles nagenoeg 3%. Hy het eg ter v erd er bevind d a t die p ersen tasie ern stig e beserings in die b ok skry t by kollegestudente sed ert 1939 to t 1948 m et ongeveer 33%
toegeneem het.
S igbare w onde en beserings, w at ook blyw ende sigbare letsels nalaat, is algem een en as v anselfspreken d aanvaarde gevolge van boks. In ’n artik e l o o r die behandeling van sk eu r w onde by boks sk ryf M illard: „W hat begins as a sm all lacera
tio n becom es a targ e t w hich soon will be to rn open w id er w ith ja b s an d thum bs. It provides the red of ‘a flag w aved in fro n t of the bull'. Even the relatively m ild-m annered Floyd P atterso n has a d m itte d he w ould be forced to go a fte r a cut in a close fig h t” (1963, p. 296). As deel van sy pleidooi daar- voor d at w onde tussen rond es toegew erk m oet w ord, wys dié skry w er d aa ro p hoe „the gaping w ound is continuously bath ed in sw eat an d pu nch ed w ith d irt an d b a c te ria ” (p. 296). Skeur- w onde is veral m ik p u n te as hulle in die om gew ing van die ooglede en w e nk brou e voorkom , o m d at die bloed in die oë die b o k ser se gesigsverm oë belem m er.
Talryke an d e r beserings kom ook voor. Soos K enny et al.
(1940) opgem erk het, is die probleem d at: ,,The type of in ju ries m ost com m on are insidious in n a tu re and in m any cases are no t recognized by e ith e r p a rtic ip a n ts o r coaches”.
C ritchley (1957) en R efshauge (1963) verw ys na die bevin- dinge van oogkundiges in verb an d m et ’n v erskeidenheid van oogbeserings, w a a ro n d e r lo sgeraak te re tin a (w a t slegs in uit- sond erlike gevalle sjiru rg ies h erste l kan w o rd ), kolsgewyse degenerasie van die choroïed (a arv lies), k a ta ra k (oogpêrel), geskeurde iris, verskuiw ing van die lens, asook steu rn isse en selfs verlam m ing van akkom m odasie. C ritchley m erk op: „Ju st how com m on they are in th e course of a boxing c a re e r has n o t been m ade clear" (1957, p. 358), terw yl R efshauge m een d a t hulle, m in sten s in A ustralië, in d erd a ad sk aa rs is. Blind- heid of gedeeltelike verlies van gesig skyn eg ter nie onbekend te w ees by oud-boksers nie. S tew art-G ordon (1960) noem die nam e van sewe gewese kam pioene w at so g etre f is. M isvorm de
oogbanke, ore en neus is die kenm erke van die ou b ok ser se voorkom s. M illspaugh (1937) b eskry f die stem van boksers w at „hoarse, rasping, husky, coarse, o r th ic k ” m ag w ord as gevolg van strottehoofs- en neusbeserings. V erskeie ondersoe- kers (o.a. A m elar & Solomon, 1954; Flood, 1959; Kleim an, 1958;
McCown, 1959) wys op nierbeserings, w at aangedui w ord d eur bloed en eiw it in die urine, en w at chronies m ag w ord. Jokl (1941) m eld d at ’n hou op die m aag uitg ebreide skeuring in die niere kan veroorsaak.
Mees ingrypend van al is egter beserings aan die b rein van die bokser, w at nie sigbaar is nie en die gevolge w aarvan selfs eers veel la te r m e rk b a a r m ag w ord. Aangesien uitklop- houe m aklik op die ken, op en onder die neus en o n d erk an t die oor gegee kan w ord, w ord baie houe na die kop gemik. Die skudding w at d e u r so ’n hou veroorsaak w ord, w o rd direk van die skedel af op beide die laere en hoëre sen tra van die b re in na binne oorgedra. B enew ens ak u te lew ensgevaar, hou h ierdie sk ud ding die m oontlikheid van chroniese skade in. Die u itw erk in g van houe teen die kop is k u m m u latief en is dik- wels nie op ’n vroeë stad iu m h e rk e n b a a r nie. O or die m o o n t
likheid van vele klein bloedingkies oral in die b rein, w at as
’n m oontlike gevolg van houe teen die kop b eskryf is, is d aa r nie eenstem m igheid nie. (B lonstein & Clarke, 1957; Critchley, 1957; M artland, 1928). Die m eer resen te v erklaring van die chroniese belem m ering is in term e van selafsterw inge. B lon
stein en C larke (1957) haal ondersoekinge op diere aan w at d aaro p dui d at ’n hou w at h a rd genoeg is om bew usteloosheid to t gevolg te hê, sowel as a n d e r h ard e houe, w eefselveranderin- ge in die vorm van afsterw ing van senuw eeselle to t gevolg het.
H ulle vervolg: „ It follows th a t if these changes tak e place in the hum an* b rain , repeated stim uli of the sam e n a tu re will eventually brin g ab o u t clinically d etectable b ra in degeneration such as th a t seen in the professional pugilist a fte r a long and m isguided c a re e r” (p. 363). H ulle verwys in hierdie v erband n a ’n geval van w itstofdegenerasie by ’n „very severe closed head in ju ry ” w at tevore g e rap p o rtee r is.
Letsels w at op hierdie wyse o n tsta a n is p erm an en t, aange
sien d a a r nie plaasvervangers kom vir breinselle w at dood- gaan nie. H ierdie letsels kan elektro-ensefalografies (E E G ) ondersoek w ord en verskeie o nderso ekers (o.a. Busse & Sil
verm an, 1952; C ritchley, 1957; Nelson, 1964; N esarajah et al., 1961) het bevindinge in hierdie verband g erap p o rteer. Busse
157
en S ilverm an (1952) h e t by nege u it 24 (37.5%) b ero ep sb o k sers v erm eerd erd e voorkom s van E E G -disritm e gevind. H ier te lande h e t N elson (1964) 18 blan k e b ero ep sb o k sers o nd ersoek en gevind d at ses van hulle m atige to t ernstige EEG -abnorm a- lite it getoon het. Ook by a m ate u rb o k sers is ab n o rm a liteite op h ierd ie wyse aangetoon. N e sa raja h et al. (1961) h et by 30 uit 50 (60% ) a m a te u rb o k sers in Ceylon sp o n tan e u itb arstin g e van v e rste u rd e E E G -aktiw iteit gevind, teen o o r ses u it 75 (8% ) by hulle nie-bokser kontrolegevalle. N elson m eld dat algem een aan v aar w o rd d at die p e rsen tasie abn o rm ale E E G ’s by no rm ale groepe tu ssen 5 en 15% lê. Dit is dus d uidelik d at die voorkom ssy fer by b o k sers aansienlik h o ë r is as w at nor- m aalw eg verw ag sou w ord.
Die gevolge van sodanige b re in letsels m ag w issel van tyde- lik to t blyw end en van gering to t u ite rs ingrypend. V erw ard- heid, disoriëntasie, sufheid, v erm in d erd e bew ussynspeil en p erio d es van geheueverlies — selfs son d er d a t d a a r ’n w a a r n eem b are u itk lo p w as — is bekende tydelike nagevolge van houe teen die kop. W isselende g rade van p erm a n en te versteu- ringe is eg ter ook beskryf. N e sa raja h et al. (1961) h et defini- tiew e verandering e in houdinge teen o o r w e rk opgem erk by stu d en teb o k sers, d.w.s. am ate u rs. B lonstein haal ’n S kotse m ediese k o rresp o n d en t van die In te rn a sio n a le A m ateurboks- vereniging as volg aan: ..U nfortunately I have seen am ate u rs w hom I know h ad undergone d e te rio ra tio n since th e beginning of th e ir boxing career. In a m a te u rism th e changes a re never as severe as in p rofessionalism , in fact a clinical ex am ination w ould reveal no ob jective sign, it is only by know ing th e boys fo r a tim e th a t I have been able to no te the chang e” (1962, p.
181). B elem m eringe van die geheue, onverm oë om te konsen- tre e r, sw ak oordeelsverm oë en hum eu rig h eid is van die e rn stig e r chron iese nagevolge w at al b esk ry f is. H ierby kom fisieke sim pto m e m et ’n duidelik h e rk e n b a re neurologiese grondslag, soos hoofpyn, sw ak gesig, bew erigheid, duiseligheid en v e rste u rd e spierko o rd in asie. Laasgenoem de m ag m e rk b a a r w ord in ’n skuifelende of steieren d e m an ier van loop.
Die psigiese steu rn isse k an so ingry pen d w o rd d a t die o u d b o k ser as 'n sielsieke geho spitaliseer m o et w ord. Die pre- siese a a rd van ’n siek tebeeld w at as „punch d ru n k e n n e ss”,
„ tra u m atie se (p ro g ressiew e) en sefalo p atie” of „dem entia pugi- listica" b ek e n d staan , is die o n d erw erp van ’n m ate van twis- geskryf o n d e r m edici. McCown (1959) m een d a t so 'n to estan d
nie bew ese is as ’n neurologiese sindroom w at ken m erk end is van b o k sers en w at v eroorsaak is d e u r boks nie. V erskeie an d e r skryw ers (w.o. B lonstein, 1962; Critchley, 1957; Grewel, 1955;
M artland, 1928; M illspaugh, 1937) het egter die bestaan daar- van erk en en duidelike beskryw ings gegee. C ritchley en Grewel m een albei dat die sindroom in vier hoofvorm e onderverdeel kan w ord.
Die volgende aanhaling gee ’n bondige m aar duidelike beskryw ing van die algem ene beeld: „The sym ptom s and signs of a pun ch-dru nk state are variegated, b u t th ere are certain clinical featu res w hich underlie all the diverse p a tte rn s of the disease. As a rule, gradual evolution of m ental an d physical anom alies m ark s the insidious onset of the encephalopathy.
Among m en tal sym ptom s th ere is the slow ap pearan ce of a fatu o u s o r euphoric d em en tia w ith em otional lability. The victim displays b u t little insight into his d eterio ratio n . Speech an d th ou gh t becom e progressively slower. M em ory d eterio rates considerably. In Service experience th ere is a falling- off b o th in efficiency and in conduct. T here m ay be mood- swings, intense irritab ility , and som etim es trucu lence leading to u n in h ib ited violent behaviour. Sim ple fatuo us cheerfulness is, how ever, the com m onest prevailing m ood, though som e
tim es th ere is depression w ith a p aran o id colouring’’ (C ritch ley, 1957, p. 359). Dieselfde skry w er m eld ook d at m isdadigheid bew ys m ag wees van snelle p ersoonlik heidsveran derin g w at m et progressiew e b reinbeskadiging g epaard gaan.
D aar is geen bekende m etodes om ’n om m ekeer in so ’q to estan d te bew erkstellig nie. Die sim ptom e m ag geleidelik vererger, selfs al hou die persoon op m et boks. By die beroeps- b o k ser is ophou eg ter ’n probleem , om dat sy b ro od dan daar- m ee heen 'is. W at m eer is, soos McCown en Stevens sk ry f:
„Let us recognize here th a t the average p rofessional boxer can only m ake m oney if he boxes freq u en tly ” (1962, p. 100).
Die geskiedenisse van sulke „vuisvoos” pasiën te toon, vol- gens verskeie skryw ers, opvallende ooreenkom ste. Dit volg na jarelan g e deelnam e aan boks, w aarb y beide die totale a a n ta l gevegte en die aa n tal kere w at die p erso on uitgeklop is, m et die ernstigh eid van die to estan d korreleer. Om hierdie redes kom d it by am ateu rb o k sers, volgens som m ige skryw ers, slegs heel selde voor en, volgens andere, glad nie. Om C hritch- ley w eer aa n te haal: „It is com m oner in second-rate o r third- ra te p erfo rm ers th an in the intelligent scientific exponent w ith
a cham p ionship t i t l e . . . As fighters, th e p u nch -drun k ex-pugi
lists have been slow on th e ir feet ra th e r th a n nim ble, and n o to rio u s as being able to ‘tak e i t ’. They can p erh ap s be looked u p o n as 'slu g g ers’ ra th e r th an scientific boxers. P unch-drunken states have been found in fig h ters of all w eights, b u t m ost c h a rac te ristic ally in sm all m en w ho had n o t been p a rtic u la r ab o u t th e size of th e ir o pp onents, having o ften taken on con
te sta n ts h eavier th a n them selv es” (1957, p. 359).
A rgum en te en teenargum ente.
W anneer ’n d o n k er p re n t, soos die voorgaande, geteken w ord, is die v erw eer van die v o o rstan d e rs van bo ks dadelik d a t dieselfde bew eringe ook o m tre n t a n d e r sp o rtso o rte ge- m aak kan w ord.
Dat besering en dood ook by an d e r sp o rtso o rte voorkom , m oet dadelik gelyk gegee w ord. R ugbybeserings is sek er die b ek e n d ste sp o rtb eserin g s in ons land, en sterfgevalle as ge
volg van rugbybeserings is ongelukkig ook bekend. By haas alle sp o rtso o rte m oet m et die m oontlik heid van beserin g en lew ensverlies rek ening gehou w ord. H ierd ie a rg u m e n t w ord eg ter ook dikw els ad a b su rd u m deurgevoer om die beserings en fatale ongelukke w a t in elke lew ensom standigheid m ag voorkom , in te sluit. D aar w o rd byvoorbeeld verw ys na die ste rfte sy fe r op die paaie en n a b innen sh uise ongelukke. R ae
b u rn h et g eargu m enteer: „W ould anybody declare golf illegal becau se of th e dan g er of falling a t th e n in etee n th hole?”
(N elson et al., 1960, p. 14).
V erskillende teen arg u m en te m oet geo pper w ord. Die eer- ste d aarv an volg op ’n geredelike erk en n in g van fatale en nie- fatale beserin gs by a n d e r sp o rtso o rte, m a a r m et die vraag of d it d an grond e is om boks m ee te regverdig. Dit kom d aaro p n ee r d a t die o o rtre d in g van ’n gebod nie geregverdig kan w ord d e u r a n d e r o o rtre d in g s van dieselfde gebod te o p p e r nie. Ten opsigte van die p rob leem van sp o rtb eserin g s, b eh o o rt elke sp o rtso o rt op ’n veran tw o o rd elik e wyse d e u r die deelnem ers en v o o rstan d e rs d aarv an beoordeel te w ord. In d ien v erkeerd e tend en se d aa rb y opgem erk w ord, b eh o o rt hulle m et alle m ag voorkom te w ord. In d ien d it nie kan g eb eur nie, is die enigste w eg w a t die w erk lik veran tw o o rd elik e d eelnem er kan inslaan, om hom d a a ra a n te o n ttre k . B loot te r w ille van s p o rt en ont- sp ann in g — van w a tte r a a rd ook al — m ag geen volw asse m ens h om self van to e re k en b aa rh eid en v eran tw o o rd elik h eid p ro b e e r
losm aak nie. Dit doen slegs kinders en adolessente.
Die tw eede teen arg u m en t gaan in term e van relatiew e syfers. V o o rstan ders van boks m eld telkens in ab solu te aan- talle d at verskeie an d e r sp o rtso o rte m eer beserings en sterfte s veroo rsaak as boks. Die argum ente behoo rt egter in term e van die aa n tal beserings in verhouding to t die aa n ta l deelne- m ers gevoer te w ord. H ierdie tipe vergelykende statistiek e is m ocilik bekom baar. Gonzales (1951) het, in term e van die absolute aantal, m eer sterfgevalle vir bofbal as vir boks ge- ra p p o rte e r (v ir die tydperk 1918 to t 1950 in New Y ork-staat) en w as van m ening d a t in verhouding to t die aa n ta l deelnem ers d it ook die geval was. Volgens S teinhaus (aangehaal d eu r Ste- w art-G ordon) is boks gevaarliker as A m erikaanse voetbal:
„B ased on death s p e r n u m b er of p artic ip a n ts, boxing is 83 tim es m ore deadly th an high-school footbal, 50 tim es m ore deadly th an college foo tb all” (1960, p. 71). Grewel m eld etlike sp o rtso o rte, benew ens boks, w aarby skudding van die b re in b etre k lik algem een voorkom , m aar m erk dan op: „Traum a- tische psychotische verschijnselen zijn ec h te r zeldzaam hier- bij; een post-com m otionele psychose eveneens” (1955, p. 166).
V oordat die g etalsargu m ent op ’n suiw er basis deurgevoer kan w ord, m oet volledige en duidelike syfers in persentasie- vorm verkry w ord — d e u r beide v o o rstan d ers en teen sta n d ers van boks.
Die derde, en belangrikste, teen arg u m en t b e tre f die inten- sies van die deelnem ers. W anneer beserings en dood by a n d e r sp o rtso o rte voorkom , is d it m eestal (nie altyd nie) die gevolg van w erklike ongelukke. Dit is nie intensionele beserings nie.
A llerm ins kan d a a r sp ra k e wees van opsetlikheid by ongelukke op pad of _in die loop van die alledaagse lewensgang. By boks, d aaren teen , is die bew uste, vooropgesette doel om die o pponent op so ’n wyse te lyf te gaan d at hy d it nie kan d e u rsta a n nie of d at hy sy bew ussyn verloor. D aar w ord weten- skaplik beplan om die kw esb aarste liggaam sdele w at o n d er die reëls toegelaat w ord, ra ak en reg te slaan. D eur lang- durige oefening w ord die kuns stelselm atig verfyn om die o pponent so goed m oontlik u it aksie te stel. B oksapologete, soos die V o o rsitter van die T ransvaalse B eh eerraad o or Be- roepsboks, m nr. George Owen-Davis, h et die m ening gelug dat: „ . . . it w ould be below the b elt to suggest th a t m en have died in the rin g because th e ir opponents had in ten t to k ill”
(C ape Tim es, 1963). V erseker beplan geen b o k ser om sy teen-
s ta n d e r dood te slaan nie. In d ien dood egter die gevolg is van ’n u itklop ho u, en indien die u itk lo p h o u die ein d re su lta at is van oefening en beplanning, is d a a r ’n k ettin g van o orsaak en gevolg w at to t ernstige v erantw oording roep.
’n A nder g ron d w aarop boks verdedig w ord, is dié van
’n m in of m eer noodsaaklike vorm ing in selfverdediging. V ir h ierd ie doel kan m in d er gevaarlike en selfs m eer doeltref- fende verdedigin gskunste eg ter w aarsk yn lik gevind w ord. As m iddel van selfverdediging is boks nie so d o eltreffen d as by- voorbeeld stoei, ju d o of k a ra te nie. Dit geld veral in gevalle w a a r die p ersoo n b edreig w ord d eu r iem and m et ’n m es, kn up pel of vuurw apen. W anneer ’n vaardige b o k se r teen 'n vaardige sto eier te staan kom , h et laasgenoem de ’n g ro ter kans om die geveg te w en as die bokser. Teen die k en n er van k arate is die b o k ser h eeltem al w eerloos.
V erw ant aan die voorgaande, is die arg u m e n t d at boks b ev o rd erlik is vir algem ene persoo nlikheidsontw ikkeling, veral vanw eë die v erm e erd e rd e gevoel van selfv ertro u e w at die besef van „ek kan v ir m yself so rg ” m eebring. Die k arak terv o rm e n d e w a ard e van deelnam e aan boks as sp o rtso o rt w ord ook dik- w els beklem toon. K eefer (1951) h et h ierd ie asp e k te oorw eeg en to t die gevolgtrekking geraak d at boks geen unieke opvoed- kundige voordele bied w at nie ook u it a n d e r sp o rtso o rte ge- p u t k an w o rd nie. Ook Jokl w as van m ening dat: „There is no t the slightest d o u b t th a t all th e ed ucatio nal ben efits derived from boxing can be achieved equally well th ro u g h sp o rts w hich do no t co n stan tly en d an g er h ea lth an d efficiency of the ce n tral nervous sy stem ” (1941, p. 159). As boks ten opsigte van opvoedkundige voordele hoogstens gelyk staan m et an d e r sp o rtso o rte en as laasgenoem de m in d er gevaar van ern stig e beserin g inhou, is die rigting van die keuse duidelik.
In h ierd ie v erb an d m erk K enny et al. (1940) op: „Instruc- tio n al classes in boxing are n o t p a rtic u la rly d angerous, b u t it is im possible to ju stify teaching an activity an d a t th e sam e tim e to advise stu d e n ts ag ain st p a rtic ip a tio n in the activity ta u g h t”. H ulle is dan ook, n a ’n breedvoerige o nd erso ek en b eredenerin g, van m ening d a t bo ks nie in die sp o rtp ro g ra m van ’n opvoedkundige in rig tin g ingesluit b e h o o rt te w ord nie, nóg as deel van ’n leerp lan nog as b u ite m u u rse aktiw iteit.
B etreffend e fisieke voordele van boks — w at dikw els d e u r v o o rstan d e rs aangeprys w o rd — is ’n on derso ek w at Landiss (1951) op s tu d e n te uitgevoer het, van belang. Alle ee rstejaar-
stu d en te aan ’n landboukollege is in agt groepe ingedeel. Elk- een van hierd ie agt groepe het vir ’n sem ester lank d rie keer p e r w eek vir ’n u u r aan ’n bepaalde sp o rtso o rt geoefen. Die volgende agt sp o rtso o rte is gekies: stoei, tennis, volleybal, swem, gim nastiek, gew igoptel, boks en fiksheidsoefeninge.
Nad a l die groepindeling gem aak is, is die stu d en te aan ’n to ets v ir die m eting van die liggaam like fiksheid en ’n to ets v ir die m eting van m otoriese vaardigheid o nderw erp. G edurende dié sem ester het die stu d en te nie aan an d e r sp o rtak tiw iteite deel- geneem nie. Na die o efentydp erk van ses m aande is bevind d at die boksers, die sw em m ers en die tenn isspelers die m in ste v erbeterin g in die toets vir liggaam like fiksheid getoon het.
In die to ets vir m otoriese vaardigheid het die b o k sers en die sw em m ers die m in ste v erbeter. Die gim naste en die stoeiers het, o o r die algem een, die b este fisieke vooruitgang getoon.
Volgens h ierdie ondersoek, is boks dus nie so ’n geskikte oefenm etode as byvoorbeeld stoei nie, en kan d a a r nie 'n b esondere ste rk saak v ir boks as m etode te r bev ordering van fisieke ontw ikkeling uitgem aak w ord nie.
’n Aspek w at nog in die verbygaan die aandag m oet geniet, is die feit d at boks ’n to esk o u ersp o rt is. Heel dikw els, beslis by beroepsgevegte, is die toeskouers sensasiebelus. ’n Tegniese u itk lo p h o u of wen m et p u n te val nie b esond er in die sm aak van die toesko uers nie. R efshauge skryf in dié verband: „1 am su re th a t th e psychological facto rs th a t stim u late th e large atten d a n ces a t m a jo r boxing to u rn am e n ts w ould be u n sa tis
fied if the possibility of a knock-out w as elim inated. In th a t case, if atten d a n ces fell, the professional side of th e s p o rt w ould cease to flo u rish ” (1963, p. 612). Die u itjo u e ry van die te e n sta n d e r d e u r toesk ouers en die tieren d e aanm oediging van die gunsteling in dikw els bloeddorstige uitdru k k in g s, dien sek er ook opgem erk te w ord.
Skrifgelowige verantwoording.
W anneer gegewens o m tre n t boksbeseringe en die gevolge d aarv an o n d er die oë gesien w ord, kan die C hristenm ens nie an d e rs as om d it m et die sesde gebod in v erb an d te b rin g nie.
Die vraag drin g hom na vore: „Is boks ’n sp o rtso o rt w at toelaat- b a a r is in die lig van die gebod teen doodslag?”
H ierdie gedagte is d eu r die reedsverm elde m nr. Owen- Davis by geleentheid as „ridiculous” en „ a b su rd ” beskryf. D aar is in d erd a ad baie m ense w at m et hom saam stem , deels o m d at
163
die gebod: „Jy m ag nie doodslaan n ie” u ite rs eng opgeneem w ord, en deels o m dat religie te eng opgeneem w ord. Volgens
’n k o eran tb erig (C ape Tim es, 1963) w as m n r. Owen-Davis van m ening: „It is insidious to d rag religion into s p o rt”.
Die eise van die sesde gebod w o rd in die an tw o o rd op V raag 105 van die H eidelbergse K ategism us, m et Skrifvcrw y- sings, as volg uiteengesit: „Dat ek my n aa ste nie m et gedagtes, en ook nie m et w oorde of enige g eb aar en nog m in d er m et die daad, d e u r m yself of d eu r an d e r m ag onteer, haat, w ond of d o o d m aak nie; m a a r d at ek alle w raak gierigheid m oet aflê;
ook m yself nie m ag w ond of m oedsw illig in enige gevaar m ag begewe nie; d aa ro m d ra die ow erh eid ook die sw aard om die doodslag te w e e r”.
As h ierd ie im plikasies in verb an d m et boks gebring w ord, kan die sta n d p u n t nie uitbly d a t dit ’n sp o rts o o rt is w at vir die C hristen o n to e la a tb a a r is nie. Die p ersoon w at aan ’n boks- geveg deelneem , m oet insien en besef d at hy sodoende besig is om sy n aa ste m et gedagtes, w oorde, gebare en dade te on teer.
Hy m oet besef d at hy ein tlik nie an d e rs kan as om sy n aaste sigb aar of nie-sigbaar te w ond nie en d at hy hom beslis self in die gevaar van verw onding begewe. Op g ron d van die ervaring van an dere, m oet hy ook besef d at hy in die u ite rs w erk lik e gevaar v erk eer om ’n n aa ste te dood en d a t hy hom- self in Iew ensgevaar begewe. By d it alles m oet d a a r ook sp ra k e w ees van m oedsw illige skepping van h ierdie geleent- hede, o m d at d a a r geen n o odsaaklikheid b estaa n op grond w aar- van d it geregverdig kan w ord nie. As die m ens hom self en sy m edem ens sien as skepsels van God, sy eie en sy m edem ens se liggam e as tem pels van God, dan kan hy nie o n tsp an n in g en tydverd ry f soek in ’n sp o rt w aarb y beseer en p latslaan die oogm erke is nie.
W at kan gedoen w ord?
Die e e rste saak w at h ie r oorw eeg m oet w ord is dié van beroepsboks. Dit is geen sp o rt in die gew one sin van die w o o rd nie. Dit gaan om die m aak van geld d e u r die toedien van beserings w at wel bedoel is om tydelik te wees, m a a r w at ook veelal blyw end w ord, hetsy on m iddellik by toediening, het- sy k u m m u la tie f oo r die j a r j . Die beserin gs en nagevolge van beserin gs w at hierb o b esk ry f is, kom telkens in hulle grofste en u ite rste vorm s v oor by beroep sb o k sers. Dit is ook h ier w a a r die doodsgevaar die g ro o tste is. Geeneen van die argu- m en te w at boksapologete o m tre n t die v ero n d ersteld e w aarde
164
van die vuisvegkuns opper, gaan in verb and m et b eroepsboks op nie. As d a a r dan op S krifgronde gestel w o rd d at die O w erheid die sw aard d ra om doodslag te w eer, b eh o o rt d aa r ook u it die kam p van Skrifgelow iges ’n geroep to t die O w erheid op te gaan om h ierdie beroep in die ban te doen.
Dan bly d a a r nog am ateu rb o k s oor. Uit bloot hu m an istiese oorw eginge gaan d aa rteen ook telkens stem m e op o o r die hele w êreld. S treng m aatreëls w o rd g etref om am ate u rb o k s te be- veilig en dergelike reëls is sekerlik lofw aardig. Die erv aring leer egter telkens d at d a a r geen w esentlike verskil is tu ssen die am ateur- en die beroepsvorm nie. Die gevare is slegs gra- dueel verskillend. D aarom kom d it voor of alle pogings om am ate u rb o k s u it skole, universiteite en dergelike plek ke vir jongm ense te w eer, gesteun m oet w ord — m et dieselfde aan- sporings as dié ten opsigte van beroepsboks.
Aangesien d it eg ter ’n saak is w at ein tlik nie m et w et en regulasie in geheel verban sal kan w ord nie, skyn d it ’n saak te wees w at m et o orreding bekam p m oet w ord. Pogings b eh o o rt aangew end te w ord om vaders en m oeders, m a a r ook seuns en dogters, te oortuig d at dit ’n o n aan v aarb are sp o rt
so o rt is. By dergelike pogings m oet gew aak w o rd teen sum- m iere veroordeling en verbanning, w at slegs w e erstan d wek.
O orreding sal m eer suksesvol wees w an n eer d it op inligting en verduideliking gebou w ord, sodat die voor- en nadele intelligent oorw eeg kan w ord. Positief m oet v erd er in gedagte gehou w o rd die realistiese behoefte aan sp o rt, in die algem een, en aan oefening te r selfverdediging, in besonder. Dit is dinge w at beslis nodig is en d eu r kinders en jeugdiges aangeleer kan en m oet w ord. In plaas van net a f te k eu r en te veroor- deel, m oet p o sitief gesoek w ord n a altern atiew e sp o rtso o rte en o n tsp án n in g sak tiw iteite w at wel to e la a tb a a r en aanbeve- lensw aardig is.
D. J. W. S triim p fe r en W. J. P u tter.
P.U. v ir C.H.O.
UTERATUURVERW YSINGS:
A melar, R. D. & Solom on, C. (1954). Acute ren al tra u m a in boxers.
J. U rol, 72, 145—148.
B lonstein, L. (1962). E n q u iry on m edical asp ects o f a m a te u r boxing. J.
S p o rts Med. Phys. F itness, 2, 180—184.
B lonstein, J. L. & C larke, E. (1957). F u rth e r o b serv atio n s on th e m edical a sp ects of a m a te u r boxing. B rit. m ed. J., No. 5015, 1, 362—364.
165
B usse, E. W. & S ilverm an, A. J. (1952). E lectroencephalographic changes in professional boxers. J. Am er. Med. Assoc., 149, 1522—1525.
Cape T im es, 22 N ovem ber 1963.
C ritchley, M. (1957). M edical asp ects of boxing, p a rtic u la rly from a neurological sta n d p o in t. B rit. m ed. J., No. 5015, 1, 357—362.
Flood, F. B. (1959). A lbum inuria an d h e m a tu ria in boxers. J. Am er. Med.
Assoc., 171, 1678—1679.
G onzales, T. A. (1951). F atal in ju ries in com petitive sp o rts. J. Am er.
M ed. Assoc., 146, 1506—1511.
G rew el, F. (1955). S p o rt en neurologische afw ijkingen. In Jongbloed, J. &
Jongh, J., S p o rtg en eesku n d e. U trecht: O osthoek. Pp. 164— 169.
In leid in g sartik el (1951). The n a tio n 's m o st dan g ero u s tra d e — professional boxing. In d u s tr. Med. S urgery, 20, 571—572.
Jokl, E. (1941). The m edical aspect o f boxing. P reto ria: V an Schaik.
K eefer, R. E. (1951). An evalu atio n of the ed u catio n al asp ects of boxing as a college activity. Res. Q uart. Am er. Assoc. H lth. Phys. Educ. Recr., 22, 337—344.
K enny, H. E., T hacker, E. A. & G eb h art, H. C. (1940). The evaluation of boxing as a college activity. Res. Quart. Am er. Assoc. H lth. Phys.
E duc. Recr., 11, 80—93.
K leim an, A. H. (1958). H e m a tu ria in boxers. J. Am er. Med. Assoc., 168, 1633—1640.
L andiss, C. W. (1951). Influences o f physical ed u catio n activ ities on m o to r ab ility an d physical fitn ess of m ale freshm en. Res. Quart.
Am er. Assoc. H lth. Phys. Educ. Recr., 26, 295—307.
M artlan d , H. S. (1928). Punch d ru n k . J. Am er. Med. Assoc., 91, 1103—1107.
McCown, I. A. (1959). Boxing in ju ries. Am er. J. Surgery, 98, 509—516.
McCown, I. A. & Stevens, M. A. (1962). C onsiderations in th e m anagem ent o f tra u m a tic in ju ry in p ro fessio n al boxers. J. S p o rts Med. Phys.
F itness, 2, 99—102.
M eyers, C. R. (1950). The s ta tu s of boxing in in stitu tio n s of higher le a rn ing. Res. Q uart. Am er. Assoc. H lth. Phys. E duc. Recr., 21, 292—302.
M illard, D. R. (1936). C losure of boxing lace ratio n s betw een ro unds.
Arch. S urgery, 86, 295—298.
M illspaugh, J. A. (1937). D em entia p ugilistica (p u n ch d ru n k ). U.S. Nav.
Med. B ull., 35, 297—303.
N elson, G. K. Persoonlike m ededeling, 14 A pril 1964.
N elson, N., R aeb u rn , B. & M oloney, G. E. (1960). Boxing. B rit. m ed. J.
S uppl., 2, 14.
N esarajah , M. S., S eneviratne, K. N. & W atson, R. S. (1961). E lectroen
cep h alo g rap h ic changes in Ceylonese boxers. B rit. m ed. J., No. 5229, 866—868.
P aul, M. (1957). A fatal in ju ry a t boxing (tra u m a tic d e c e re b ra te rigidity).
B rit. m ed. J., No. 5015, 1, 364—366.
R efshauge, J. G. H. (1963). The m edical asp ects o f boxing. Med. J. A ustr., 50th Y ear — Vol. I, 611—613.
S tew art-G ordon, J. (1960). D eath by k n ockout. R eader's D igest (Ameri- kaan se u itg aw e), N ovem ber, 70—74. (S.A. uitgaw e, effens v erk o rt, M a a rt 1961, 57—60).
166