Totaal: 50 SOSIALE WETENSKAPPE - GESKIEDENIS
GRAAD 7 TOTAAL: 50 TYD: 1 UUR MEMO
Afdeling A: Kortvrae Vraag 1
Beantwoord die volgende vrae:
1.1 A: Groot Visrivier B: Oranjerivier (2x½)
1.2 1806 (1)
1.3 Van die Kaap. Verdryf deur die Hollanders (1)
1.4 PE (1)
1.5 Guerilla-oorlogvoering (1)
1.6 Robbeneiland (1)
1.7 Landdroste (1)
1.8 Merino (1)
1.9 1838 (1)
1.10 Robert Moffat (1)
(10) Vraag 2
Wie sou die volgende stellings gemaak het:
2.1 David Livingstone (1)
2.2 Andries Stockenstroom (1)
2.3 John Graham (1)
2.4 Griekwa (1)
2.5 Napoleon (1)
(5)
Vraag 3
Is die volgende stellings waar of onwaar? Indien dit onwaar is, verskaf die korrekte weergawe van die stelling.
3.1 Onwaar: Oostelike grens (1)
3.2 Waar (1)
3.3 4 jaar (1)
3.4 Onwaar: Trekboere/Voortrekkers (1)
3.5 Waar (1)
(5)
Afdeling B Vaardighede
1.1 Britte wil hul gebied uitbrei Daar was baie Britte
Hulle neem ons vee en ons land Nuwe wette
(4)
1.2 Hulle het oral kolonies gehad (1)
1.3 Alle beeste en graan-oeste is verwoes Mense sterf van honger en dors
Nongqawuse het gedroom dat indien als verbrand word, die Britte sou padgee.
(4)
1.4 Hintsa is na Harry Smith se kamp genooi. Toe hulle ingaan, is Hintsa gevang en vermoor.
(3) 1.5 Van hulle het nie geweet hoe om te boer nie.
Grond was te min
(2) 1.6 Sendelinge het die boere vertel dat hulle hul werkers beter moes behandel
Sendelinge het die tradisionele godsdienste van die inheemse stamme na Christendom prober verander.
(2)
1.7
1.7.1
Bestudeer die onderstaande prentjie en beantwoord die vrae wat volg:
Livingstone en Stanley (2)
1.7.2 Ujiji (1)
1.7.3 “Doctor Livingstone I presume.” (1)
(20)
Afdeling C Langvrae
1. Verduidelik die oorsake en die gevolge van die Britse oorname van die Kaap in 1795.
Oorsaak:
Was bang Kaap beland in Franse hande
Britte en Franse beheer handelsroetes in Europa
Gevolge:
Kaap word deel van wêreldhandel en deel van die groot Britse Ryk
Britse besighede ontwikkel Kaap tot handelsentrum
Meer skepe kom aan
Groter aanvraag na boere se produkte
Boere raak ryker
Binneland word verken en nog handelsnetwerke word gesoek.
(6)
2. Bespreek die redes vir die Groot Trek wat in Suid Afrika plaasgevind het.
Boere het gesukkel om te boer weens plae, droogtes, oorstromings, brande, ens.
Hulle het gehoop vir beter grond en weiveld verder noord Het nie van nuwe Britse wette gehou nie
Wou nie Engels praat nie
Wou nie onder Britse bewind bly nie.
Wou hulself gaan regeer.
(4)
(10)
Totaal: 50