• Tidak ada hasil yang ditemukan

Bertien en meneer Aken

Dalam dokumen Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 139-142)

ETIENNE LEROUX SE ANTWOORD

P. D. van der Walt

IX. Waarom historiese stof, en hoe aangewend?

4. EK GROET JOU, BERTIEN (Hennie Aucamp)

4.3.1 Bertien en meneer Aken

Wanneer

sydaarvanoortuig is

om

na Suid-Amerikatoetegaan,stemhyin,

want hy isvan mening datditgoed isasdit haar hartewensis.

Dievaderbegrypdieaandmetdieafskeidsete dat Bertienhaarliefdevirdie Paterontdek.

Ook

daarvoor het hyasvader begrip.

Hy

laat haarselfstoe

om

na die Voodoo-kroeg, een vandieberugste plekkein die

omgewing

te gaan,wanthyweetdatdit 'n

wyse

iswaaropsydiesaak kan verwerk.

Tog

asverantwoordelike vader versoek hy die verteller

om

haar tevergesel.

Vanuit meneer van

Aken

se perspektief het die verhaaltitel 'n besondere betekenis.

Hy moes

haargroet toe sydie dagtrou. Dietitel kanvanuitdié perspektief dui opsy afgeeritueel.

4.3.2 Bertien en PaterLex

DiewoordepaterenlexisalbeiaandieLatynontleen. Paterbetekenvader.

Binnedieverhaalkonteks

neem

die

woord

diebetekenisaan vandieRooms- Katolieke Vader. Net so

was

Pater Lex vir aldie Aken-kinders'n vader of soos 'ntweede vader. MaarBertien het op

hom

verliefgeraak.

Hy

hetvir

haar meer as 'n tweede vaderfiguur geword.

Vanweë

die eise van die

Roomse

kerk,

mag

'n priesternie in die huweliktree nie. Bertien se liefde sou dusonbeantwoordbly. Diewoord Lexbeteken"wet"inLatyn. Moont-

lik isditvergesog

om

afleidingssooshierdie uitdie

name

temaak,maardie vraagisdan:

waarom

het

Aucamp

juistwee Latynse

name

gekies! Miskien kanLexdiesuggestiedravandievrugteloosheidvan so'nverhouding, aan- gesien ditvolgens kerkwetverbied word.

Die Pater

was

'n mooi

man

wat selfs 'n besondere indruk opdie verteller

gemaak

het: metsy "lang, regafneus; 'n vol, sinnelikemond; 'n korrekte ringbaardjie, enoëwatonbegryplikblou"is(p. 105).

Hy

het sy vastesitplek in Die Saak gehad waarhysoggensontbyt

kom

eet het. Bertien het

hom

bederf.

As

hyvir'n

gewone

ontbytbetaal, kryhyaltydekstrakaas en

ham

opsy brood.

PaterLex hetdikwelsaan huisvandieAkens

gekom

waarhy soos'nfami-

lielid behandel is. Sybegeerte

om

naSuid-Amerikategaanhetvolgensdie verteller ontstaan

vanweë

sy vertellings oor Afrika. Miskien hetdie Pater reedsvroegvermoed hoe Bertienoor

hom

voel. Moontlik

was

sy beplande

weggaan

ookmetdiedoel

om

haarbaie hartseertespaar. Ditisdanvanuit hierdie perspektiefvandie Paterwaardie verhaaltitelooksinvolgeïnterpre- teerkanwordas'nafskeidsgroet. Die afskeidisseremonieeldie laasteaand voltrek toedie Pater ookvirBertien geseën het.

4.3.3 Bertien en die verteller

Dieafwagtingwatdieopeningsituasiewek,motiveerdie verteller tot 'nuit- voerige uiteensetting oor Bertien, haar aandeel in Die Saak, Pater Lex se plek indie familieen diegrond vansy belangstellingin die verteller(Malan:

47).

Die verteller is self 'n karakter in die verhaal, maar sy

naam

word nooit

genoem

nie.

Hy

vertelindieeerstepersoonmetdiegevolg datdit 'nonmid-

dellikheiden geloofwaardigheid aan die vertelling verskaf. Dievertellerhet 'njaar lank in België by Bertien-hulle loseer.

Hy kom

van Suid-Afrika, en word voorgestel deur Bertien se gedagtes as 'n

mens

wat baie gereis en baie gesien het.

Hy

behoortiemand te

wees

wat

weens

sy ryke ervaring begripvir Bertien seprobleem salhê.

Tydenssy verblyfbydieAkenshethybaieuitgegaan:

"Wanneer

ek saans laatvan'n konsert offilm oflesing af terugkom ..." (p. 105).

Die verteller

was

inderdaad die persoon wat Bertien gehelp het

om

haar teleurstellingverwerkte kry. As gevolg vansyeie ervaring

wonder

hynou na allesof Pater Lex nie

soms

tussen Bertienen haar

man

inskuif nie. Die Pater het

hom

ook besondergeïmponeer. NetsoosPaterLexhetdie vertel- lerelkedagontbytin DieSaakgeëet,veral

omdat

hyvanBertien seopbeu- rende en prettigegesprekke gehou het.

Dievertellersluitsyvertelling afdeur syinsigbyBertien se ervaringtevoeg.

Hy

sien haar as meerasnetiemand wat liefde

moet

verwerk.

Sy word

vir

hom

'nsoort lotsgenoot,maartenspytedaarvan dathy bydie herinnering van haarkrisis'nkamera-oog

word

wattonelefilmiesweergee, bly die ver- tellernienet'nwaarnemernie.

Hy word

iemandwatuiteieervaringweet:

"Die

mense

sêso maklik: eerste liefde,entrek hulskouersop ..." (Malan:

50) (vgl. par. 4.1).

Ook

die verteller

word

'ntipe vaderfiguurvir Bertien.

As

gevolg van haar verbodeliefdevirPaterLex hetsyvuilgevoel. Die vuilheid souslegsuitge- wis

word

deurselfvireenkeervuilen uitspattig met iemandanderstekan verkeer. Die aand by die Voodoo-nagklub, 'n berugte plek, het sy dronk geword en die verteller

moes

haarsoen asof syvuil is.

As

substantief dui

voodoo

op'nbygeloofwatontspring hetin Afrika,enveral tot uiting

kom

onderdieWes-lndieseNegersendieinwonersindiesuidevandie

VSA.

Die beoefeningdaarvanhetveralna vore

gekom

indieofferingvanmense,kan- nibalisme en die aanbidding van slange. In die breë

word

dit beskou as enige

vorm

van toorkuns. Dat die nagklub se

naam

die

Voodoo

is, is tog betekenisvol, aangesienBertien hierookop'n bynabonatuurlike

wyse

van haar skuldgevoel ontslae raak.

Wat

die verhaaltitelvanuit dievertellerse perspektiefbetref,

word

na par.

4.2verwys.

4.3.4 Bertienen haareie

man

Indieteks

word

niksvan haar

man

gesênieaangesienfynerdetailnievirdie begryp van die verhaal ter sake is nie.

Tog

kan die verhaaltitel vanuit sy perspektief beskou

word

as'nverwelkomingsgroet.

Waar

vroeërin diebe- spreking

gewys

isopdievokatiewe gebruik vandieeienaam,isbeweerdat

ditBertien semenswaardigheiduithef. Hierbykan miskiengevoeg

word

dat dievokatiefindietitelvanuit die

man

se perspektiefook'nmatevanintimi- teit kan suggereer.

135

Bertien se

man

is nieso opvallend'n vaderfiguurnie, maardie feitdat hy reeds'n kind het, bevestig ditwel.

Dalam dokumen Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 139-142)