bevele passiefuit (pp. 19—21).
Dievertellerstel
Anka
doelbewus ongeërgoor'nmoontlikeverhoudingmet Cristovoor.As man
sien syhom
as'n "orang-oetang" en asteongema-
nierd enonfatsoenlik virhaar (pp. 18—21).
Daaris'nvonk,weliswaar'noënskynlikantagonistiese een,tussen
Anka
en Cristo.Anka
iswoedend
oordievurigesoenwaarmee
Cristo haargegroet het(p.21)—
diegemaakteverontwaardiging-konvensie. Hierdieaggressie roep die volgende stap in die emosie-siklus, verliefwees, bydie leser op.Suggestie van verliefdheid bestaan ook in
Anka
se swikkende knieë toe Cristohaargesoenhet(p. 15)endievonkelinginCristose oë,wathaarhart vinniger laat klop (p. 21). Die leser se vermoedeword
versterk wanneerAnka
jaloers raak oor die "skuurdery" (p. 25) van Cristo se skouer teen Verona s'n.Aan
die eindevandie tweedehoofstuk kon die leserreeds afgelei het datAnka
nie meer volkome ongeërgis oordierol watsymoet
speel nie.Later berig dievertellerdat
Anka
'nbietjievanCristobeginhou (p.28), netom
hulle daarna in 'n botsing voor te stel (p. 29).Nou
besluitAnka
dat Cristoeintlik 'n monster is.Sy
iskil en opdieverdediging wanneerCristo romantiese toenadering probeersoek(p.31).Tog
voelsymomenteeldathy"nogal heel
aangenaam"
(p. 33) kanwees. Sysienhom
egtersteedsas'nmonsterwatnetdaaropuitis
om
haarvan haar maagdelikheidteberoof(p.34). Danstel hy haarteleur: hywíl haar nie verlei nie (p. 34).
Nou
isAnka
sevoorneme om
'n vriendskapsverhouding tussen haar en Cristo'nkanstegee. Systaan nog ongeërgteenoor'nliefdesverhouding, maar'nslangwatskielikvoor haar hang,dwing haarom
Cristoaanteraak (p.37).Sysienhom
in'nbeterlig,selfsassimpatiek:"... virdieeerstekeer hoor sy ietssags insystem ..." (p. 37). Laterishaargedagtesweerdat sy nie veel vanhom
hou nie (p. 42).Tog
is sy steeds bereidom
sy vrou te speel, netom
te keer datVeronahom
kry.Wanneer
dieverhaalal 'nderde gevorder het,gebruik die verteller diebot- singtussenheldinenantagonis(pp.41—42)om
tetoon datAnka
welaldie stadium, waarinrolspeelwerkHkheid word, bereik het. Tydensdié botsing vergeetAnka
dat sy en Cristo niewerklikgetroud is nie.Die suggestieis:
Anka
isreeds verliefop Cristo. Hoofstuk viereindig methierdie hoogtepuntindieemosie-siklus. Dievertellergebruikdieideevan'n tropiese koorssiekte assinoniem virverliefdheid (p. 44).
Die heldindeurloop dieemosie-siklus'n tweedekeer.
Die heldin seemosiesheteenvolledigesiklus voltooi.
Nou
keerdieverhaal- lyn weer na ongeërgde optrede terug. Net die oggend nadatAnka
die vorigeaand beslisverklaar hetdatsyweierom
van Cristoafweg
tegaan, krysy'nnuwe
insig: "Ditkan haarmos
tognie regtigskeelasdaarweerietstussen die antropoloog (Verona) en haar gewese verloofde (Cristo) ont- staan nie" (p. 45).
Weer
eens probeerdie vertellerAnka
seongeërgdheid oor Christo by die leser inhamer."Sy
hou nie eens vanhom
nie ... net 87soms'' (p. 45).
Anka
serolspeelword
nouvoorgestel asskynwat syonwillig moethand*haaf. Haarenigste beweegrede
om
nie die ekspedisieteverlaat nie, isom
Cristo teen Verona en Rod Radwell te beskerm. Die geheimsinnige ont- moeting-episode tussenVeronaen Rod,wat
Anka
aanhoor,dien as"moti- vering"virhaarromantieseoptrede.Sy
durf Cristo nienoualleen laat nie:hy isonwetenddie lokaas vireen ofanderonheilige doel (p. 47).
Tog
versetAnka
haarso oortuigend daarteenom
Cristote verlaat, dathy moet opmerk:"Mens
sou sweer ons is regtig getroud!" (p. 48). Rolspeelisbesig
om
werklikheidteword.Anka
salvoortaan, "terwillevan Cristose veiligheid", dierol van'nverliefdemeisie speel.Ongeërgdheidsal omgesitword
in aggressieen aggressie weer opsybeurtin verliefdheid.Dieaggressieweemosie by
Anka
isweereensJaloesie. Veronase sensuali- teitendieuitwerkingdaarvanopCristo, bedreigAnka
se "verliefdheid"op hom. Haarergernisiseg ennienetdiespeelvan'nrolnie(p.58).Om
Cristoseverliefde vroutjie te speel,isbesig
om
virhaarmeeras net'nrolteword.Syvoeldatsybesigis
om
haarsoos"'nmaansiekbruidjie" tegedra(p.58).Wanneer
Cristohaar aanraak,probeer symaarfloutjiesom
uitsyarmsweg
te
kom
(p. 59).Jaloesieverander in verliefdheid. Al
neem Anka
nog nie die inisiatief in 'n moontlike liefdesverhouding nie, voel sy dat haar voete "vleuels" het (p.60).
Ook
Veronaisnydigbewus
vandienuwe
Hefde.Anka
erkenlaterdatsyin hierdie stadium meerasverlief(p. 76) op Cristowas.
Sy blynogpassiefen negatiefoorerotieseliefdetussen haarenCristo. Die held se besliste, maarkonsidererende optredeversekerweldathy en
Anka
minnaars word (p. 62).Nou
isAnka
se tweedeemosiesiklus voltooi. Die ongeërgdepreutsejongmeisieis'nvrouwatHefhet. Syisnie netmeervir dieskyn "vrou" nie.ByCristo
maak
die verteller die leserafwisselendbewus
van: ongeërgdheid, harteloosheid, selfs aggressie en dan skielik van besorgdheid en verlief wees. Terwylhierdieherhaaldesiklussevan roterende emosies aandiegangis,isCristobesig
om
syrolasAnka
seman
alernstigeropteneem. Diever- tellervoerook'nverdere"rol"virCristoindieverhaallynin:Hy moet maak
asof hy nieopAnka
verlief isnie.Die held voltooi dieemcsie-siklus dieeerste keer.
Van
dieeersteoomblik afdatCristoopdietoneelverskyn, gliphymoeite- loosindieeggenoot-rol in.Hy
soengroet sy "vrou"vurig (p. 15),geehaar bevelewathyinluimet "Asjouman
..." (p. 19),praatvanwittebroodsreise (p.21)enstelditduidelikaanAnka
dathygedurendedieekspedisie ashaarman
sal optree(pp.20—21).Ook
wanneerhullealleenis,spreek hy haaras"my
vrou" (p. 24) aan.Togsteldie vertellerditterselfdertyd aan die leserdat Cristo
hoegenaamd
nie meerwil doenas net
om
'n rol tespeel nie.Hy
sou nieAnka
so vurig gesoenhet ashynieVeronamoes
oortuighetnie(p.21). Netvir"praktiese88
doeleindes” (p. 22) sal hy gedurende die ekspedisie haar
man
wees. Ten opsigtevan romantiese doeleindesishy ongeeërg.Anka
isvirhom
temak
(p.20).Cristoraakaggressief
Anka
haareieleweingevaarstelom
'n Papoeaanvan krokodillete red (p. 29).
Hy
speel sy ''man''-rol verderdeur sy hande byAnka
se halste laat inbe-weeg om
'nveluitslag teondersoek(p. 31)en haar ''op te pas''terwylsyin 'nstroom bad(p. 32).Inalbeigevalleissybeweegredeniéom
nabyhaartewees
nie, maar net'n praktieseoorweging.Hy
relativeerookaggressiefenwreeddie moontlikheidvan'n romanse(p.32).
Hy
hetnie geweet hybring 'n nonsaam
nie en hy bestempeldie tyd wat hy nogsaam
metAnka
gaandeurbring as'' 'nverveligespulletjie'' (p.32). Enige optredewatdalkromantieskanvoorkom,verduidelikhy byvoor- baat as slegs toneelspel ter wille van Verona (p. 33).
Aan
die einde van hoofstukviernoem
hytotaalongeraakdatAnka
byhom
salmoet
slaap(p.34).
Hy maak
ookhaar romantiese nagklere as onpraktiesaf (p. 34).Nadat 'n slang haar amper aangeval het, toon Cristo sy besorgdheid oor Anka.
Hy
begin 'n werklik beskermende houdingaanneem
en is minder aggressief (p.37). Sy besorgdheidisskynbaar steedsnieromanties gefun- deernie.Hy
wil danAnka
wegstuur (p. 43).Hier bereik die verhaallyn 'n ''negatiewe'' hoogtepunt.
Romanse
skyn 'n saakvanonmoontlikheid tewees. Die heldstel nie belang indieheldin nie—
hy istotaalongeërg.Wanneer Anka
weierom weg
tegaan, raak Cristoweeraggressief, maarhierdie keer is daar 'n hartstogtelike ondertoon in hulle botsing. In 'n woedeuitbarsting soen Cristo
Anka
met oorgawe. Sydreigemente dat hy haar in die liefdegaan onderrig (p. 49), isjuis 'n voorspeltot romanse.Dieromanse
neem vorm
aan wanneer Cristoeen nag laatAnka
teenhom
vasdruk (pp.58
—
59).Nou
isaggressieongeduldomdat Anka
haarsteeds teen sy romantiese toenaderingverset. Dievolgendeoggendnoem
hy haar liefdevol 'n ''slapendeprinses” (p. 59) en gee hy haar”... 'n lang, honger soen wat haarsinnelaatswem”
(p. 59).Cristored
Anka
van'nswartinboorlingwathaarafloerterwylsyindiereën stort. Hierdie insidentgeeaanleidingtot 'nintieme liefdestoneel. Cristowil aanvankliknetAnka
sevelondersoek, maar danneem
hyhaarinsyarmsen bemin haar hartstogtelik (pp. 61—62).Op
hierdiepunt in dieverhaallyn is Cristo se eerste siklusvan emosievol- tooi. 'n Onpersoonlike beskermersrol hetverander in 'nminnaarsrol.Die held voltooi die emosie-siklus'n tweedekeer.
Volgensdiekonvensievandieemosie-siklusgaanCristo sevolgende
emo-
sieongeërgdheidwees. Ditisweldiegeval.
Ná
'nnag vanhartstog verklaar Cristo koel dathy geen romantiese belangstelling inAnka
het nie.Hy
het blootdiesonderlingesituasievan'nskynhuwelik en'nprimitieweoerwoud- nag uitgebuiten hy sal ditweer doen (p. 63).Om
die skielikeommeswaai
in Christo, ditwil sê die terugkeer na 'noor- 89spronkliketoestandindieemosie-siklus,tebegryp,kandie leserdie rolspeel- konvensie in ag neem.
Hy
kan terugdinkaan 'n gesprek tussen Cristo en Verona (pp. 39—41), wataanvankliksonderwerklikebelang gelykhet.Op
'n bedekte
wyse was
Verona reeds hierbesigom
te suggereer datdit virAnka
gevaarlik souwees
asdaar werklik'n liefdesverhoudingtussen haar en Cristosou ontstaan. Cristo moetterwillevanAnka
seveiligheiddierolvan Veronase minnaarspeel.
Die welsand-episode (pp. 70—73) motiveer Cristo se optrede verder.
Verona stel koel voordatdie enigste oplossing is
om Anka
te skiet.Wan-
neerAnka
Verona van 'n moordpoging op haar verdink, vlieg Cristohaar van 'n kantaf in.Cristoistogbesig
om
weer'n emosie-siklustebegin en sostapvirstap sy gevoel virAnka
teverraai. Syongeërgdheid oor'nliefdesverhoudingword nouaggressie. " 'Jouverliefdheidopmy
isom
dieminstetesê'nbronvan ergernis' " (p. 75).Hy
is besorg oor haar veiligheid (p. 75). Die verteller berigookdat Cristo seoë"met opekommer"
(p.77) opAnkase gesigrus, nadat sy'n lewensgevaarlike oortog oor'n ravynmoes
maak.Romanse
ofjuisdie aanvanklikeafwesigheid daarvan, kan vanaf hoofstuksewe
gesien word in die ligvan Cristo serolspeel asVerona seminnaar.Helden heldin voltooi finaal dieemosie-siklus.
Die rolspeelvan Cristo, asongeërgdegeweseminnaar,dwing
Anka
van'nhoogtepunt van verliefdheid (pp. 60, 62) af
om
weer die siklus ongeërgdheid-aggressie-verliefdheid 'n derde keer te herhaal. Sy is kom- kommerkoel ongeërgen lykuiterlikasof synieontsteld isnie. Haar gedag- tesmaak
enigeverdere moontlikheid van romanse, van haar kantaf,tot niet (p. 64). Ná Cristose uitbarsting oorAnka
se beskuldiging datVerona haar probeer vermoor het, loopAnka
met 'n "Stoïsynse uitdrukking" (p. 76) rond. Sy is nou vasbesloteom
die rol te speel van die meisie watnié op Cristoverliefisnie.Ditis
om
sy posisie inerete hersteldat Christobesluitom Anka
vansyrol- speel te vertel (p. 90).Hy
doen ook 'n liefdesverklaring. Ongelukkig hetAnka
haaralinhierdiestadiumwysgemaak
dat syniemeer ophom
verliefis nieen dat hyook nooitophaar verliefsalwees
nie.Held enheldinse emosie-siklusisnogniegesinchroniseerdr\\e. Hul versoe- ning kan dus nog nieplaasvind nie.
Anka
is kinderagtig aggressief.As
teenreaksie raak ookCristo aggressief.Albei se aggressie
neem
die vorm van irrasionele jaloesie aan.Anka
is jaloers op Veronaen Cristo op Laurence Gering,sy stiefbroer.Twee
dialoë in hoofstuk tien onthul datAnka
en Cristo tog verHef op mekaar is. Hulleemosie-siklusseisnou gesinchroniseerdalwil hulleditnie aan mekáárerkennie. Laurence"dwing"Anka om
haarwaregevoelensteverwoord (pp. 95—96) en Cristo verklaar op sy beurt aan Laurence dat
Anka
"syne" is (p. 103).Ena Murrayoorspan dienader-en
wegbeweeg
vandietwee hooffigure; in90
hierdie laatstadium vandietekslaatsy haar heldinweer'nrolspeel.
Anka
salvoorgee
om
opLaurenceverlieftewees
sodat sy deur middel vanCristo segraadvanjaloesie kan peilof hý wel op haarverlief is.Ook
Cristo is onder meerom
dieselfde rede besigom Anka
met Veronajaloers teprobeer
maak
(p. 104). Ditmaak Anka
niemeeraggressiefnie, net hartseer (p. 104).Anka
verraaiin'ngesprekmetLaurencedat syvirCristoselfsmeerashaar eie leweomgee
(p. 105).Ná die jaloesie-spel
wend
Cristo weer'n poging aanom Anka
se vertroue terugtewen
(p. 109).Hy wys
dathywerklikoor haar besorgisenvrahaarom hom
te helpom
die duiwelseVerona vastetrek (pp. 111—
112).Hierdie versoekvan Cristoen
Anka
se instemmingom
verleidster teenoor een van diebooswigte tespeel, illustreerdieheld se edele motieweendie heldin seselfopofferendeHefde.Dieoomblik van dievreugdevolleslotkanaanbreekwanneerheldenheldin driekeerdieemosie-siklus voltooihet. Dielaaste sikluseindigop'nhoogte- punt.
Anka
verlang netHefde ensyisCristose"armeklein líefling" (p. 118) wat hydie resvan sy lewe metHefde gaan oorlaai.Resultaatvandie emosie-siklus.
Dieleserwat bekend ismettriviale tekste,
was
instaatom
telkensdie vol-gendestap in die emosie-siklus vooruitte sien.
Van
dieoomblik afdat hy gelees hetvan die heldinseswikkende knieëendievonkelingwatsyin sy oë gesien het, het hygeweet dathulle in die slotbymekaar gaan uitkom."Da
die Heftromanesostarkstandardisiertsind, kannein Leser,dereinige vonihnenbereitsgelesenhat, ohneallzugrosse Schwierigkeitenden Inhalt andererRomane
der gleichen Sorte, die ernochnichtgelesenhat, voraus- sagen"(Zimmermann
1976: 84).Deur middel van die emosie-siklus kon die leser selfs "verrassings" in die teks antisipeer: "... the reader continuously recovers ... what he already
knows
..." (Eco 1979: 119). "Thereader findshimselfimmersed inagame
of which he
knows
the piecesandthe rules ... and draws pleasure simply fromfollowingtheminimalvariationsbywhichthevictor realizes hisobjec- tive"(Eco1979: 160). Dítisdiegeval ten opsigtevandieromanseverhaallynin
Tromme
van onheil.Geraadpleegde bronne
Eco, U. 1979. TheroleoftheReader:Explorationsinthe SimioticsofTexts. Bloomington;
Indiana University Press.
Goldenstein, J.P. 1980. PorHre/eroman:initiationá unelectureméthodiquedelafiction narrative. Bruxelles:A. DeBoeck.
Nusser,P. 1976.Zur RezeptionvonHeftromanen.In:Zimmermann,H.D.EtRucktaschel, A.
(reds.). Trivialliteratur. Munchen:WilhelmFink.
Gebruikteteks
Murray, E. 1984. Trommevan onheiL Kaapstad: Tafelberg.
Charles Fensham
'n
Verhaal groei
uit 'nverhaal
Elia
en Teilhard de Chardin
Min
mense
weetdatdiegroot Franse paleontoloog enfilosoof,Teilhardde Chardin 'n storie meesterlikkon vertei.Met
patosen fyn Fransesubtiliteitword
'n verhaal opgetower wat 'nmens
laatwonder:Waarom
het hy niemeer van hierdie vertellinge geskryf nie? Tussen die uiteensetting van sy filosofiesedenkrigtingsword'njuweelvan 'n verhaal ingevleg.
Een so'nverhaal dradie opskrif:"Diepsigiese kragvanmaterie." Ditbegin met 'n aanhaling uit2 Kon. 2:11:
"Terwyl hulle(EliaenElisa)gesels-geselsverdergegaan het,
was
daarskie- lik 'nwa
van vuur met perde van vuurwat hulle tweevan mekaar geskei het, en Elia is in'n stormwind op, die hemel in."Teilhardsluit byhierdiegeheimsinnige
gegewe
van dieverhaal van Elia en Elisaaan enboudit uittot 'nnuwe
verhaal. Eliahetdiestormwindofwarrel- windvanverafsienaankom. Eerswas
ditniegroterasdiehandpalmvan'n kind nie. Dieding hethom
niegesteuraan dietweewandelaarsnieen het wispelturigindiewoestynrondgewarrel. Entoeskielikhetdit 'nvastekoers begin inslaanen metdiespoedvan 'n pyl regophulle afgekom. Dieman,Elia, merktoeop datdie klein,
dowwe
wolkvol vogtigheiddiemiddelpuntwas
van 'noneindiggroter werklikheid. Dit hetsoos'nwese
metmenslike eienskappe geword.Hy
het sonder beperking, vormloosen sonder grens reguit op hulle afgepeil. Terwyl hy hulle nader, het hy met groot spoed begin uitdyso ver asdieoog konsien.Hy
hetdie hele ruimte gevul en sy voetehetliggiesbeweeg
tussendieplante langsdie spruit.Sy kopwas
sig- baarindie lugenhetgelyksoos'ngouemismetdierooigewordesonagter hom. Toe hetom hom
die hele lugruim lewendig geword endit hetonder die rotse en plante begin vibreer.Wat
op hulleafgepeil het,was
'nwese
watsubtiel metsyteenwoordigheid deuralleskan dring. Dieman,Elia, het op sy gesigop diegrond geval. Terwyl hy sygesig metsyhande toehou, hethygewag.'nGrootstiltehethom omgewe.
Toeskielikhetditgevoelof 'nasem
van vurigelug oor syvoorkopblaas. Dit hetdeur die beskerming van sy ooglede gebreek endithetgevoelofdielewendesap vanalledinge deur die engtevan sy hartbegin te pomp. Dit hethom
verwar en dit het gevoelofdiewese
tegelykboosengoedis. Diestormwas
nouinhomself.Daardiepinsy binneste hetdiestormvandielewe,oneindiggoedenonein- dig gewelddadig begin
om
met ditwat vanhom
oorgebly het, saggies te praat.Hy
hetgesêdat Eliahom
aangeroep het en hier ishy nou. Elia hetgewaag om
nadiewoestyntekom om
homselfsterktemaak
teendiewerk- likheid. Eliahethom
nodigom
tegroei,maarhyhetvirElianodigom
gehei-ligteword.
Nou
hethy Eliaselewein besitgeneem. Eliasalniekanterug-gaan nie. Die een wat
hom
eenkeer gesien het,moes
of verlore gaan of homself red.Entoe vra Elia virhom; "0,u isgoddeliken magtig, watisu
naam?
Sêvirmy”. Die
wese
hetgesêdat hydievuuriswatverbrand enookwaterwat wegspoel.Hy
isdie liefdewat allesbeginen die waarheidwat kan verby- gaan. Alleswathom
verpligom
te aanvaar en alleswat vernuwing bring, alles wat stukkend breek en alles wat saambind; krag, eksperiment, vooruitgang-materie:allesishy.Soms
vernietighydiewathom
liefhetmet geweld. Diewyse manne
vervloekhom
ennoem hom
'n bedelaarsvrou, 'n heks, 'n straatvrou. Elia wat die betekenis van die wêreld verstaan, 'n wêreld nie netvan enkelinge nie,moet hom
met sy helewese
beskikbaarstel virsyinspirasieen sodiegees vandiewêreldontvang
om
geredtekan word. Die uitspraakwatvoor entotbinne Eliaseoë brand, lui: ''Niksisso waardevolaswatjyinanderisenhulleinjounie". Indiehemelisalleseen.Nou moet
Elia regopstaan,want
opdiewyse
wat hyhomselfgaanoorgee, gaan die stormwindhom
sleep af in die donkerte van sy dieptes ofhom
oplig in dieblou lug daarbo.
Toe
vra Elia: ''O,uwatmaterieis,my
hartisaandiebewe
soosukansien.Aangesienditnouuis,watwil u hê,
moet
ekdoen?''En'nstemsêvirhom:''Vatjou wapens, Israel, en veg moedigteen my". Diewind wat
om
en in Elia getrek het, begin aggressief en vyandig te word. In sy kronkels hetgekom
diestankvan gevegte, diemuskusgeur vanwoude, die koorsagtige atmosfeer van stede, 'n nare geurwatopkom
uit die vier hoeke van die wêreld. Elia hetskielikop sy voete gespring en regopgaan staan teen die storm. Ditwas
die gees van diemensdom
wat inhom
wakker geskud is;daar
was
'nverreherinneringvandieontwaaktussenwildedierewatsterker as hyis, 'neggovandielang strydom
koringteveredel enom
vuurteont- dek,'nvurigebegeerteom
kenniste besit.Toehethy vasopsyvoetegaan staanen beginveg.Hoe
langerhyveg,hoemeergroeisykrag. Endiestem sê virhom
dat hy virhom
dieganse materie moettoe-eien. MaarElia het gehoop dat in die mate wat hydie tasbareverwerp, hy nadersalbeweeg
aandie psigiese. Nee, sosalhyvanhongeromkom." As
jyvan planisom
te leweentegroei, sal jynooitvirdiemateriekan sê:Nou
hetekgenoegvan jou gehad nie;ek hetvanjougenoeg voedselvirmy
verstandontvangom
virewigtehounie. Diewêreldvan kennisisniegenoegnie.Jy moetditkan sien en aanraak, insy teenwoordigheid lewe en die hittevan bestaan ont- vang
om
die ware hartvandie werklikheidteverstaan.Terwyl Elia teen diestormstaan, hethysy kopgedraai en na sy metgesel gekyk. Toe hetdaar 'n groot verandering gekom. Meteens het die aarde tegelyk
weggesak
engrotergeword. Ditoorweldighom
enhyvoelhymoet homself onderwerp. En nou besef hy dat soos 'n atoom, diemens
geen waardehetniebehalwevirdie deelvanhom
wat oorgaan indie heelal.Hy
hetdieleegheidvandieedelste teoretiseringgesienteenoordievolheid van diekleinstefeitinsykonkretewerklikheidwatinsy geheel begrypword.