• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die uitbeelding van karakterswakhede van Thord asook die priester

Dalam dokumen Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 134-139)

ETIENNE LEROUX SE ANTWOORD

P. D. van der Walt

IX. Waarom historiese stof, en hoe aangewend?

2.7 Die uitbeelding van karakterswakhede van Thord asook die priester

Uit

bogenoemde

aanhaling is dit vanselfsprekend

om

te aanvaar dat die

meersewaternormaalweg“gladenblink lê”. Diewoord "weer”,bevestig diefeit. Hiermee wileintlik gesêworddatdieverdrinking vanFinn slegs'n tydelike versteuringvan die wateroppervlak bewerkstellig het. Dit is maar netnog'n verdrinkingsgevalwat gouvergeteis. Letopdie ironieindie ver- band,waardievader

hom

ensyseunas spesialewesensverhef. Dienatuur sorg dat die menslike selfverheffing uitgewis word. Die objek van self- verheffingword ongeërg deurdiewater ingesluk.

Daar kanveronderstelworddatThordgedurendedie driedae van soeke na die lyk van syseun dikwels sy eiebeeld in diewaterspieël sien weerkaats het. Cooper (1984: 106)beweer datweerkaatsing in'nspieël die

mens

tot selfinsigdwing en datditopdietydelikheid van die menslike lewedui.

Hy

beweer voorts dat die weerkaatsing in 'n spieël dui op die helder opper- vlakte van die goddelike oordeel en goddelike waarheid. Ditisjuis hierdie selfbeeld van Thordin diewaterwatsy oppervlakkigebestaanaan syver- standlaatdeurdring heten wat ooktotdiebesef gebring het dat

God

iets

met die hele voorvalte doen het.

2.7 Die uitbeelding

van karakterswakhede van Thord asook

die

Hieruitbehoortdieleser af teleidatditsestienjaarvanvoorspoed

was

aan- gesienThordnaaldie jarejonkengesond voorkom: "Jydra joujareverba- send goed, Thord,"sêdie priesteraan

hom

(p.45).

Dan

antwoordhy: "Dis

omdat

ekgeen kwellings het nie". Daar kan

aangeneem word

datditses- tienjaarsonder

God

en sygebodwas. Indienditniediegevalsou

wees

nie, souThordlankvoorsestienjaar

om was

albesoek bydie priesterafgelêhet.

b Tussenepisode2 en 3volg'nverswygdeperiodevanagtjaar. Reeds

indieeerstesinvandiederde episodekanafgelei

word

datdaar agtjaarvan voorspoedverbyis; agtjaarwaarin dit Finngelukhet

om

'n lewensmaatte kon ontmoet.

c Tussen episode 3 en 4 verloop'n onvertelde tydperkvan 14dae. Dit behoort'n vredigeperiode tewees, aangesien daar'n huwelikin dievoor- uitsigwas.

d Tussen episode 4 en 5 verloop 'n jaar se onvertelde tyd. Finn se begrafnisasook Thordse geestelikewroeging engepaardgaande liggaam-

likeaftakeling

moet

deur die leser "ingelees" word.

Dieverswyging hiervan is effektiefaangesien ditdie leser nie 'n kansgun

om

Thord te bejammer nie. Indien te veel simpatie aan

hom

betoon sou word, sou dieverhaal sy kragtige didaktiese inslag verloor.

Daar

moet

gelet

word

opdiefeitdatdieepisodes onverteldetyd progressief korterword. Dit loopvan 16jaarna 8jaaren 14 dae. Slegsdie laasteoop plek verbreek hierdie patroon aangesien dit 'n volle jaar se gebeure verswyg. Selfsookhierdiepatroonverbreking isfunksioneel, aangesien dit die slotinsigvanThordmetbetrekkingtotsyeieoppervlakkigelewevooraf- gaan. Thord seselfinsig

moet

selfas'n patroonverbreking beskou word.

2.9

Meerduidige

taalgebruik

Literêre taalgebruik

word

van alledaagseomgangstaal onderskei op grond van meerduidigheid, wat normaalweg 'nsuggestiewe krag binnedie werk

is.

Aan

diebeginvandieverhaalspreekdie priester dievolgende

wens

teenoor Thord uit:

"Mag God

geedat die kindvirjou 'ngrootseën

mag wees"

(p.

45).

Die kind

was

toeook'nseënvirThord,maar op 'nironiesewyse,definitief niesoosditdeurdie priesteraanvanklik bedoelisnie.

Aan

dieeindevandie teks uiterdie priester die woorde: "Ekdink jou kind

was

oplaastotware seën virjou" (p. 47).

Aan

dieeindevan episode 3waardie priesteropmerkdatThordaldriemaal na

hom

toe

gekom

hetter wille van sy seun, sêThord:

"Maar

nou is dit klaar"(p.46),bedoelendedat Finnvannouafvirhomselfsalsorgendathy as vader nie weer by die priester besoek sal

kom

aflê nie.

Ook

hierdie

woorde hetmeeraseen betekenismoontlikheid. Dit kan ook Finn sedood vooruitspel (dit is klaar). Maar ironiesgenoeg hetThord nie besef dathy nogeendag ootmoedig, byna gebroketroos by die priestersal gaansoek nie.

Met Thordselaastebesoekaandie priester

was

ditreedslaatindieaand(in

ander episodes

was

ditvroeërdieaand

weereens patroonvorming!).Die priester sê; ''Jy

kom

baielaat" enThord

beaam

dit: "Ja,ek

kom

laat" (p.

47). Hierdie laatkom kan ooksinspeel op die spytwat te laat

gekom

het,

want Finn

was

reeds onherroeplik dood.

Maak

gerusself'nstudievandiestiltesinelke episode, watdieeffek daar- van is, asookdie dramatieseeffekvan diedialoog

3. DIE

BED

(Jan Rabie)

3.1 Inleiding: tipiesvolksetaalgebruik

met

'nverskuilde betekenis- implikasie

"Die Bed" wordnetsoos "Die Halssnoer"as'nlynvertellingbeskouaange- sien diegebeure chronologiesontplooi en op'n verrassendeslot uitloop.

Die ruimte waarbinne die karakters handel is 'n tipies kleinburgerlike gemeenskap. Die taalgebruik van die karakters weerspieël die ongekuns- telde plattelandse gemeenskap.

Tog

is dit van belang

om

elkers 'n wyer betekenisimplikasie te probeer vind uit van die Kransfonteiners se taal- gebruik, wat vanbelang isvirdie interpretasievan dieverhaal insy geheel.

Dieafslaer

noem

die bed vroeg in dieteks al 'n "baken". Behalwe datdit hierop'nwinskoopdui,kandie leksikalebetekenisvandiewoord metvrug nagegaan word. Diebed wordmetterdaad 'nbaken oftekenvan enersyds die skeiding tussen die getroude en die ongetroude lewe en andersyds'n

voorwerp wat die afgebakende tydperk van wedywering tussen broer en broer afsluit.

"GrootKerneelshetgesê hygaan'nopskud gee

om

diegebeurtenistevier, 'n klompjongmense metkitaaren konsertinain'ntweedeskuitisook by"

(p. 142). Die

woord

opskudis'nkontaminasievorm vanopskopenopskud- ding.

"Opskud"

suggereerdiegrootberoeringwatdie veilingvandiebedin die betrokke

gemeenskap

meegebring het. Dieopskudding betrekonmid-

dellikookdiestrydvandietwee opponerendekarakters, Groot Kerneelsen Hans, maar opskud(Odendal: 802) kan ookbeteken

om

iemandwakkerte skud, of

om

iemand uit 'n

droom

wakkerte maak. Dieonverwagsedood van Hans hetGroot Kerneels uitdie illusielaatwakker skrikdat hy nieso gewildisaswathy

aangeneem

hetnieendathyniesosekervansyvoorge-

nome

huwelik met Hester moet

wees

nie.

Die

woord

"groeiwater" (p. 134), ook eie aan die Kransfonteiners se woordeskat,duitenspytevandiegroeikragwatdiewaterhet, ookironies

op'nuitwissingskragaangesienHansdaarin verdrinkendiesinkingvan die

bed daarin, die liefdetussen Groot Kerneelsen Hesteruitwis.

130

3.2 Intríge

Dieintrigeischronologiesmetdieuitsonderingvandie middelgedeeltewat

'nterugflitsbevat. Dieintrigekan hoofsaaklikin dievolgendedriedelever- deelword:

3.2.1 Eerste fase

Dievertelling begin waardie afslaer besig is

om

die dubbelbed op teveil.

Aanvanklikisdaarvan 'nmenigtesprake, geen

name word genoem

nieen diegeledere

word

uitgeduntotdat slegsdriebieërs oorbly; DieJoodsewin- kelierAaron, 'ndikbruinvrou enGroot KerneelsdeJager. Diehoudingvan Groot Kerneels dui daarop dat hy aanspraak op die bed maak.

Hy kom

aggressief voor. Toedie pryshierby twintig pond trek, onttrekdie Bruin- vrouenAaronhulleaandie veiling. UiteraardblyGroot Kerneelsagterenis dithywatdie bed koop.

Om

dittevier, besluit hy

om

"'n bottel keel-af te

gaan sny".

Tot nogtoe

was

Hans, Groot Kerneels se broer, slegs opdie agtergrond:

"enaandieander kantvanGroot Kerneelshet'njong boermet'n platbors onder sy kakiehemp, vir die eerste maal sedert die bieëry opgekyk.

Sy

gelaatstrekke

wys

dathydiebroervan Groot Kerneelsis, maarwatopval,is

dat syoëwat nogaltydopdiegrondgerigwas, nounadie Bruinvroustaar"

(p. 140).

'nTerugflitsvolg hierna:

3.2.2

Tweede

fase

Die terugflitsepisodebevat dieaanleidende faktoretot die eintlikeverhaal.

Tegniesgesproke

moes

dieverhaalmethierdieepisode beginhet. Ditishier

waar die

omvang

en aanloop van die stryd tussen Groot Kerneels en sy broer Hans,toegeligword. Die fase

moet

as verhaaleksposisiebeskou

word

en kandaaromniedeel vandie verledetyduitmaaknie (vgl. Pylvakglossa- rium, p. 226). Indien dieverhaal met hierdie fase sou begin, sou die leser redelik passief wees.

Waar

die eksposisiegedeelte egter nou in die middel vandieteks voorkom,worddie leserinstaat gestel

om

al lesende gevolg- trekkingste

maak

enselfsteksverwagtinge te koester.

Die begin van die verhaal met die opveil-episode verlewendig nie netdie gebeurelyn nie, maar bewerkstellig voorts'n onmiddellikheid in die vertel- ling.

Kerneels en Hans het gesamentlik 'n stukkie grond van hul vader geërf.

Vanweë

Kerneelsse betergesondheid, groterwerkywereninhaligheid, het hymetdieboerdery'ngrotersuksesasHans gemaak. Hans

was

'ndromer en Groot Kerneelshetmetsydaadkragtigegeaardheid'noënskynlikgroter aanspraak opdie erfporsiegemaak.

Albei broers het terselfdertyd na dieselfde meisie gevry.

Ook

hiermee

was

Groot Kerneels'nuitblinker. Die

"bekwame

Hester" hetdit moeilikgevind

om

'nkeuse uitteoefen, totdathaar pa,ouTewievirGroot Kerneelskies.

omdat

daarte veel skinderpraatjies begin rondloop het. Die koop van die

dubbelbed

was

virGroot Kerneels 'n verdere oorwinning oorsy broer.

Dit lyk asof die verhaal nou slegs een logiese afloop sou hê, naamlikdat Kerneels en Hester sou trou.

3.2.3

Derde

fase

Die verhaal word hervatwaarditvoordie terugflitsin die lug laat hang is.

DiebedisopRooiThysse bakkiegelaaienalmal isbyouTewie-hulle afge- laaiwaardaareersgeselligverkeeris. Daarna isdiebed met 'nskuittwee myl rivierlangsvervoer. Tydens die vaart het Kerneels telkens neerhalend teenoor Hans verkeer:

*"Waarom

isjydan so stil, Hansie?"

*"Hë, Hans, wat makeerjou?"

*"Hans, wat dinkjy, sal die bed nie lekker nie?" (p. 143).

Metdie aflaaislag laat val Hansdiebed,maartelditdanalleenopenspring daarmee diewaterin. Hierdiehandeling isverrassend

omdat

Hanstotnog toe'n passiewekarakterwas. Skielikdoenhyietswatdrastiesteen sy aard indruis. Die

wens

wat hy uitspreek is: "Hieropsal jy nooit slaap nie!" (p.

143).Tenspytevan Groot Kerneelssepoging

om

diebedtered,hetHester methaar bygelowigevreesgeglodat'nhuwelik tussen haarenKerneelsnie sou werknie. Groot Kerneelshet 'nverbitterde

man

geword en

moes

in'n ander kontrei gaan vrousoek.

3.2.4

Slotopmerking

Die vertelde tydisongeveervyfjaar. Ditismoeilik

om

ditpresiesvastestel.

Diehoofgebeurevindbinneeendagplaas, aangesiendie vertellerse agter- naperspektief enige tydperkvan drietotvyfjaarlank kan wees.

Dieverrassendeslotworddeurdie leseras'n antiklimaks beleefaangesien daar'n rolomkering plaasvind. Die verhaalslot hetkenbareironieseimplika- sies.

Die tema van die verhaal raak meeraan as slegsdie tradisionele broeder- twis. Dithandeloor'n liefdewat meer werdisas geld

waarmee

gekoopkan word.Indirekisdaardan'nverband tussenhierdiegedagte endievolgende vers uitdie Bybelwat oordie liefde handel, nl:Joh. 15:13:

"Niemand

het groterliefdeasdit nie: dathysylewevirsy vriendeaflê." Ditwaarvoor'n

mens

jouleweopofferuitliefde,

kom

joutoemaarditwatmetgeldgekoop wordbehoort niewerklik aan jou nie.

Die moralisties-didaktiese leserinsig kan soosvolg verwoord word:

a

hoogmoed kom

tot'n val.

b die wateerste issal laaste

wees

en omgekeerd.

132

Dalam dokumen Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 134-139)