• Tidak ada hasil yang ditemukan

Slotsom

Dalam dokumen Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 85-92)

A. J. Venter

4. Slotsom

In hierdie heel saaklike oorsig het ek probeer aantoondat taal en politiek

nou verweefdis.Ekhetverderprobeer

wys

opdiegepolitiseerdheidvandie Afrikaansetaalhistoriografieenopdierolvanpolitiekindiegeskiedenisvan dieontwikkelingvanveral danstandaard-Afrikaans. Tenslottehetek kort- liksstilgestaanby'nheelresente gevalvanpolitiekemobiliseringenKaapse Afrikaans.

My

slotsomisdusdat Afrikaans,inalsyverskillendevorme, onlosmaakbaar deelisvandieAfrikaanssprekendegemeenskap. Hierdie

gemeenskap

staan nie losvandiepolitiek nie; politiekisdeelvansy daaglikse leefwêreld. Daar-

om

behoortons asopvoeders uiterssensitief te

wees

virdie politiekeeise

van enersyds die taalgemeenskap waarvan ons deel vorm, en andersyds vandiegroterpolitieke eisevanonstyd.Toegepas opdieonderrigvanAfri- kaans,souhierdie eisekonbetekendatonsenersydstred

moet

houmetdie politiekeontwikkelingvandiestudentemetwieonswerk,enandersydsdat onshierdiestudentesalvoorbereivirdie politiekerealiteitvanmóreén van- dag.

Om

dan by die onderwerp van

my

voordrag aan tesluit: die meeste Afri- kaanse leerplanneisnoggeskoeiopdie leesvanAfrikanernasionalisme. In 'nboek watonlangs verskynhet,

word

daar breedvoerighieropingegaanen

kom

die outeur met ontstellende

gegewens

vorendag (sien Esterhuyse 1986).

Hy

toon byvoorbeeld aan

*dat "die Afrikaanse letterkunde op skool volkome binne die apartheids- paradigma funksioneer" (:47), soos onder meer aangedui

word

deur die seleksievanAfrikanersentriese gedigte (:51 e.v.), dieonsensitieweselek- sievan gedigte metongunstige kleurassosiasies(:55 e.v.), dievermyding vanpolitiesaktuelewerkesoos Poppie

Nongena

(:79 e.v.), dieaanbieding van "volksverhale" (:85 e.v.), ensovoorts

*dattaalhandboeke diensbaarisaandieapartheidsparadigma,soosdie vol-

gencevoorbeeldeillustreer:

diestigmatisering van gekleurdes (:93 e.v.)

dieverswelgde Khoikhoi-kultuur (:102e.v.)

idioomlyste binnedie "Bybel-boerparadigma" (:108e.v.)

eksklusivisme in leesstukke en begripstoetse (:113e.v.), ensovoorts

As

opvoeders moet ons onseerlikafvra ofdit nog enigesin het

om

direk en/of indirek deel tehê aan so 'n gepolitiseerdeopvoedingsproses; geïn- spireerdeur'nideologiewatinsy naaktewerklikheid'nideologieisvanwit oorheersing; 'nideologie watal soveel leedin hierdielandveroorsaak het;

'n ideologie wat buitendien Afrikaans eerder benadeel as bevoordeel.

"Opvoeding in gemeenskapsverband" beteken vir

my

as dosent in Afri-

kaans

om my

studentjuiste probeer bevryvan die

beklemmende

werkinge van die ideologie.

As

politiekbewusteopvoeder kiesek dus

om

deel te hê aan 'n bevrydingsaksie. Ek gebruik Afrikaans

om

dittedoen.

Bibliografie

Belcher, R. 1987.Afrikaansenkommunikasieoordiekleurgrens. In DuPlessis

&

DuPlessis (reds.)

Conradie,C.J. 1986. Taalgeskiedenis. Pretoria:Academica.

Davids,A. 1987.TheroleofAfrikaansinthe history oftheCape muslimcommunity. In Du Plessis

&

DuPlessis(reds.)

Du Plessis,T. 1987. Eietydse ideologiese mobiliseringendiemanipulasievanAfrikaans:drie gevallestudies. InDuPlessis

&

DuPlessis(reds.)

Du Plessis, H.

&

T.du Plessis(reds.). 1987.Afrikaansentaalpolitiek: 15opstelle. Pretoria:

HAUM-Opvoedkundig. (Ter perse.)

Esterhuyse,J. 1986. TaalapartheidenSkoolafrikaans. Emmarentia:Taurus

February, V. 1976.TheAfrikaanslanguage

Afrikanerizinginstrument. Africanperspectives 5: 11-23

Kramarae, C.et.al. 1984. Introduction:toward an understandingoflanguageand power.In Kramarae, Schulz

&

O'Barr(eds.):9—22

Kramarae, C. Schulz, M.

&

O'Barr (eds.). 1984. Language andpower. California: Sage Publications

Leatt,J., Kneifel, T.

&

K. Núrnberger(eds.) 1986. Contendingideologiesin SouthAfrica.

CapeTown: David Philip

Lubbe,H.J. 1974.ValkhoffendieontstaanvanAfrikaans, veral n.a.v.syNewlightonAfri- kaansand"Malayo-portugese". TydskrifvirGeesteswetenskappe14(1):89

99.

Paulston, C.B. 1985. Ethnicand national mobilization:linguisticoutcomes.AILA Review2:

50-61

Ponelis, F.A. 1987.DieeenheidvandieAfrikaansetaalgemeenskap. InDuPlessis

&

DuPles- sis(reds.)

Raidt,E.H. 1980.Afrikaansen sy Europese vedede. Kaapstad: Nasou.

Steyn, J.C. 1987.AfrikanernasionalismeenAfrikaans. InDu Plessis

&

DuPlessis(reds.) Valkhoff, M.F. 1971. Descriptive bibliography of the linguisticsof Afrikaans: a survey of

majorworks andauthors. Currenttrendsinlinguistics 7:455

500

Webb,V.N.

&

A.deVilliers.1985.Standaard-Afrikaans:ChomskitiesofLaboviaans?Referaat gelewerbydie21steNasionaleKongres vandieLinguisteverenigingvanSuider-Afrika.

Kongresreferate: 192—208

Universiteitvan Natal (Durban)

80

Elsabe Steenberg

Lewenskrisis opgesom

in 'n

vraag

Rupert, Rona. 1987. Enwatvan

my?

Kaapstad: Tafelberg.

Waarde van

die kinderboek

Baielees-en-vergeet-kinderboekeverskyn steeds en

mag

as blotemiddeltot ontspanning'ndoel dien, maarditbevrediggeenwarebehoeftevan'nkin- derlesernie. Daarvoorhet hyboekenodigwaardeur hyopdieeenofander manier as

mens

kantoeneemininsigenbegrip.

Wat

nie wilsêdat'nkinder- boekvir

hom

blatantietsmoet'leer'nie, juisnie

maardat'nstimulerende leeservaringimplisietkan bydratotsyeiegebalanseerde ontwikkelingindie rigtingvan volwassenheid.

Inhierdieverband lewerRona Rupert'n gewaardeerdebydrae. Ditgeldook

'nwerkievirjonger kindersmet 'n vraag astitel: En watvan

my?

Stof en

tema

Dithandelinhierdieverhaal

om

'nKleurlingseunwatin'nKleurlingbuurtbly

moontlik dieselfde Kleinvlei wat in haar opdrag

genoem

word. Datdie kinders van hierdie woonbuurt

"met

bewondering" die ontvangers

word

van die boek,

wys

op die realistiese inslag: die skrywer kén die strate en huise, die skool en Thankyou Store, en ook Malmesbury se meule waar- heen dieskoolkindersperbus

geneem

word.

Eweneens

ken sydiekinders watdaarwoon. Niksenniemand

word

andersbeskryf aswat'nseunditsal beleefnie.

Blanke kinderswatdieverhaallees, sekennisaangaandeso'nwoonbuurt endie

mense

watdaarbly, sal uitbrei.

Maar

disbuitendienniehoofsaaknie;

die klem val op menseverhoudinge en veral op die ervaring van 'n

ma

se dood.Ditkan enigekindvir

hom

voorstel,ofhyselfsoietservaar het ofnie.

Disinderdaaddietema:'nseunse ervaringvan sy

ma

se dood,watvir

hom

'nbestaanskrisis is, en sy uiteindelikeaanvaarding daarvan.

Karakterbeelding

Die hoofkarakter, Damian Siljeur,treedeurgaansasek-vertellerop, dusis

dieverhaal direken oortuigenden kan'njongleser

hom

sonder moeitemet die seun identifiseer. Nodige

gegewens

kan niedeur'n ouktoriëleverteller

vanbuitegegee

word

nie;alles

moet

vanuitDamiansebelewing substansie kry. Selfssy

ouderdom word

indirek oorgedra as Damian tel en terloops opmerk: "Elf is

my

getal,ditishoe oudek is"(p. 3).

Van

syuiterlikesêhy vanselfsprekend niks, behalwe

om

teonthoudat sy

ma

gesê hethy hetsy pa sevel. Eersteen dieeindevan die verhaalkyk hy'n keer indie badka- merspieëlenbeskryfsyvoorkomsobjektief.Dis'nou literêretegniek,maar slaag tog: hysiendatdieou indiespieël"kort-gekniptedonkerhare(het).

Dit krul, maarnie teerg nie.

Sy

isgrooten donker.

Sy mond

isernstig"

(p. 55).

Die meestekaraktertrekkewattersprakekom, houverband metsy

ma

se dood;juis daarom vormdiewerk'n onontwarbareeenheidwatdeurgaans gerig isop verinnerlikteervaring.

Baie gou

kom

die leseragter dat Damian alles tel. Dis 'n vasklou aan 'n uiterlikesekerheid wat

hom

help

om weg

teskram vandieverdrietvan sy

ma

watoorlede is. Dietelleryhetwaarskynlikdie aandbegin toe hy

saam

metsypa hospitaaltoegegaan hetenlaterindiegang

moes wag

terwyl sy

ma

sterf:"Laterhetekentjiesindiegangafgeloop,vyftreeweg,vyf terug, toeses, sewe, en so aan" (p. 28). Dieselfdebehoefteaan uiterlikevastig- heid

maak hom

sintuiglik so gevoelig dat hy alles, hoe onbenullig ookal,

sien en hoor en selfs ruik.

Gedurigeherinneringeaan sy

ma

watindieAugustus-hedevandieverhaal 'nraps meer asdrie

weke

dood is,

maak hom

ingekeerdenswygsaam. In die hospitaalhetpainsyteenwoordigheidvirhaargesê: "Jou oogappelis

hier" (p. 28);dathierdieverknogtheid ookvan sykant

gekom

het, blyk uit syonthouvan dingewathulle

saam

gedoenhet, haaraanrakingenmoont-

likdiegesprekkewathymethaargevoerhet.Diegemisaanlaasgenoemde

laat

hom

gedurigbinnegesprekkehou

dit

word

dietitel enhelp

hom om

tevoeldat hy gevoelensvanverontregting methaardeel. Ditword ook'n motief deur die werk: "Ma, praat ek met Ma, en wat van

my?

Laas toe iemand

my

gesoenhet,

was

ditjý" (p. 4); "Enwatvan

my?

vraekvir

Ma"

(p. 13). Eersaan die sloterken hydiewerklikheid van haardood enmoet

hierdie verdedigingsmeganisme laat vaar:

"Wat

help dit

om

met haarte praat?" (p. 63).

Dieseun bewaardingewatsy

ma

nogvir

hom

lewend hou. Selfsdie poli- toer

waarmee

hydievloerevryf,wordsuinigaangewend,want

"Ma

hetdit

nogselfgekoop" (p.26). 'n Haarknippievan haarwatindiehospitaalinsy handgeblyhet, is nou'nkleinoodwathyonderdiematrasbêre.

As

sypa

vir

hom

'n baadjie koop, hang hydit in 'nkaswaardaarnogvansy

ma

se klere issodat ditaan haarjas raak, en hybesluitgetroos:

"Nou

salsyook weet" (p. 55).

DiebabaBelindawiesegeboortedieoorsaak

was

van sy

ma

sedood,

word

elders versorg en eisop geen manier Damian se gedagtesop nie. Syver- houdingmetsy jongersussieLiliaenkleinboetie

Donovan

isegter belangrik en

word

duidelikbeïnvloeddeurdie

weg-wees

vansyma. Disvir

hom

swaar dathullesoos sylykenhynie;hyvoeldatsy aan

hóm

behoortenkanditnie verdra dat

Donovan

sonder begrip

"Mamma"

nie. Dit word later as aggressie deur

hom

ervaar: "... reg

om

dieeen te klap watditweer

waag om

voor

my

van

Ma

tepraatasofsyaanhulle behoort het" (p.34).Al pro- beerhy'nverantwoordelikeouboetwees,ishyoortuigdaarvandatdiejon- geresvoorgetrek word.

Hierdie oortuiginglaatdieverhouding tussen Damianensypaversleg. Dis oortuigenddathygeenbegripsalvirdieredevan sy paseongeduld en verwyte teenoor

hom

nie;hyistejonk

om

intesiendatdie

man

ookmoeilik

aanpas by'nhuissondervrou. Soos Damian, sal 'nkinderlesersyhouding ookasonbillikinterpreteer. Opstandige gesprekkemetsypa voerdieseun netinsy gedagtes;die situasie laat

hom

siekvoel:"Dis Pa, hoe hymet

my

is. Kyk hoepraathymet my,en hoorhoepraathymetLilia,jy sal niedinkjy luisterna dieselfde

mens

nie" (p. 35).

Sy

onsekerheid en wrokkigheid

maak hom

vatbaarviroorheersing deurdie boelie Cariem.

Hy

wil deur Cariem raakgesien

word

en is gretig

om

in sy

"span"tespeel;naïefrekenhydis 'nvoetbalspanterwylselfs 'nkinderleser sal afleidat hyDamian by sybendewilbetrek.

As

Damianvirsypa beduie dathydie middagna skool

moet

voetbal oefen, slaan'nvolwasseverteller deur as hyopmerk:

"Hy

(d.i.Cariem)

word

sommerso, sonderdatekdit uit-

gedink het, 'n helevoetbalspan" (p. 37).

Onopvallende maar sorgvuldige beplanning deur die implisieteouteurlaat

Damiandieonsmaaklikeseun diémiddagmisloop, maarsy getalmnabydie skoollaat

hom

sy grootbroerWinstonen diése skolliemaatteëkom. Inlig- tingwat hy onbedoeld uitlap, sal 'n lesermaklikdie afleiding laat

maak

dat die

weg

naaanrandingenroof, endusdieklimaksvandieverhaal,hierdeur voorbereiword.

Dis'n aanvaarbarekaraktertrekvanDamianom, wanneerhysenuweeagtig

is,teveeltepraatensodoendete vertelwanneer mevrou Jenneckewatsy boetieoppas,geldkry.

Ook

as hyonverwags'nwindjekkerbysypa present kry, laatdie blydskap

hom

aanhoudendpraat.

Met

'nstukkie fyn

humor

is dit Lilia wat noujaloers wil weet: "En watvan

my?"

(p. 54).

Op

dieselfde bladsyverduidelik die pa dat diegeskenk bedoel is"vir 'n seunwat sypa mooibystaan". Dis

jammer

dathierdie skielikeveranderingvangesindheid niegemotiveer

word

sodatdit vir'nkinderleserverstaanbaarisnie.Ditsluit

aanbydieversoeningvandie sloten

voorkom

datlaasgenoemde'ntevin- nige

ommekeer

van gevoel voorstel, maarkind inverhaalén daarbuite het 'n redein dialoogen/of handeling nodig.

Dis deel vandieversoening dat Damian weerdaarnaverwysdathy"Pa se vel" (p. 64) hetendatsypadan genoegsimpatiekeinsig het

om

tebeklem- toon: "Disniks, disnet die buitekant,diswatbinneiswattel" (p.64).Han- delingbevestig die

nuwe

verbondenheid: sy pa droogDamianse traneafen ooksyeie, en hy bied aan

om

dieseun huistoete abba.

Genuanseerdheid van Damianse karakterwordaangevul deurdiebeelding van fynalgemene trekkies, soos dat hyby dieskool

maak

of hy sy sussie glad nie ken nie, dat hy blydskap oor 'ntoebroodjie wat 'n maat vir

hom

aanbied wegsteekagter kwasi-onverskilligheid en dat hyCariemnieverkla ashy'nklompmeelop

hom

gooiniemaaragterblyendit stilletjiesafskud.

Hierdiepenstrepies versterkdieindrukvan'nteruggetrokke, gevoeligeseun wat deurgaans oortuigend geskep word.

Struktuur

Gebeurewordgekonsentreerdaangebied

omdat

die hele verhaalbinnedrie

dae afspeel, met die hoogtepunt geplaas in die derde nag.

Aan

die slot begindit oggend word, 'n

nuwe

dag duswat

saamhang

met Damian se aanvaardingvan'n

nuwe

bestel, maardis die nagwatdieverskrikkingvan sy

ma

se dood onontwykbaarin diefokusstel.

Geen genommerde

hoofstukkewordgebruiknie; elkegedeeltebegin op'n

nuwe

bladsy, voorafgegaan deur 'n gepaste illustrasie. Dit versterk die indruk van eenheid en saamgetrektheid van ervaring.

Deur 'n motief word trefseker

beweeg

na die slot van die werk. Damian moetelke dagsy boetiena dievrou

neem

wat

hom

versorg, en soleerhy Sydieken. Dis 'n ou

man

wat indie motordoplangs mevrou Jennecke se huis

woon

en'nduifin'nhokaanhou. Damianbegeer'nkleintjieasdieduif seeiers later uitbroei, maardie skolliesberoofSydie ook, breekdiehoken die eiers en beseer die duif. Hierdie skok dwing die seun

om

eindelik die hardewerklikheidvan sy

ma

sedood teerken: "Dieselfde asdiestukkende eiers,diswat doodis" (p.63). Virdieeerste keerkan hyuitinggee aan sy opgekropte gevoelens deurte skreeente huil.

Dieversoening kan op hierdiehooggelaaide klimaks volg. Ditgeld nienet begriptussen

hom

ensypanie; Sydiegeevir

hom

ook'ndiepertroos: "Jy

isjou

ma

se groei ...

Nou

ishaarlewe" (p. 64). Ditword'nmeeromvat- tendeuitreikna alleleweasSydie'nlaaste

woord

spreek:

"As

dieHerewil, salsyweereiers lê" (p. 64).

Lewe

oorwinaltyd.

Taalgebruik

Kindergerigtheidwordreedsdeurdietitelvasgevat:dis diesoortvraagwat

'n kind vra en watdadelikaanduidat 'ntipiesselfgesentreerde kindin die middelpuntvan dieverhaal sal staan.

Dwarsdeur die verhaal is 'n leser

bewus

van kinderlike gevoeligheid en sintuiglikebeleweniswatterselfdertyd dieteksboeiendentoeganklik

maak

en Damian se karakter openbaar. Die irdruk bly sober en tog betrokke;

ervaringwordnooitsentimenteeloorgedra nie.'nGevaarvan'n ek-verhaal

isdatditmaklik ekkerigkanword, enditwordhiernieheeltemalvermynie:

paragrawe begin baiedikwels metEk.

Soms

isdaarook'n helepaarsinne na mekaar wat Ekas beginwoord het, soosop bladsy2.

Dieskrywerskroom nie

om

'nvloekwoord in dialoog te gebruikasditdie realismevandieopsetverhoogenDamianverder karakteriseernie.

Hy

raas:

"Dêm! Dêm-dêm"

(p. 7) as hy sy elmboog teen

Donovan

se traliebed stamp,maarinwerklikheidprobeer hy deur'nkru

woord

sygevoelensvan eensaamheid en frustrasie besweer. Dat hy nooitweer vloek nie, is ook veelseggend.

'n Metafoorwat voorkom, sal vir kinderlesersverstaanbaar en prikkelend wees: 'nsuidooswaai deur sy kopas hy hoor vandie aanranding en roof waarbysy grootbroer

watlankalversleghetenniebyhulle

woon

nie

betrokkewas; hysêditwaai "deur altwee

my

ore, ditwaainieop'n ander plek nie"(p.59).

As

hy breek eneindeliknabuitereageeropsy

ma

sedood.

84

word

sy gehuil deur homself gepersonifieer: "Die huil vat

my

aan

my

skouersen skudmy,lig

my

vandiegrondafopensit

my

weerneer" (p.63).

Hierna besefhy eers, met 'nglimpsie humor: "Dis nie diehuil nie, dis

my

pa" (p. 59).

Leestekensval baiefunksioneel

weg

as Damiandeur mevrou Jenneckese huishardloop; ditbeeldsyhisteriesereaksieopdiegeweldbeteruitaswat

'n beskrywingsou kon doen: "Ekhardloop byLoretteverby oordiesuiker oordieseepdie

besem

uithaarhanduitbydiekombuisdeuruit indieagter- plaas in" (p.62).

Sy

vaartjuisnadie agterplaasduiopsy

kommer

oorSydie en die duif.

As

Damian by tweegeleenthede dinkaan dieaandtoe hy

saam

metsy pa hospitaaltoegegaanen sy

ma

viroulaas gesienhet,

word

ditkonsekwentin dieverlede tyd gegee.

So was

ditookinanderwerkevandieskrywerwat deels, of indiegeval van

Woorde

issoos worsvolledig opdie laaste hoof- stuk na, in die verlede tyd geskryfis. In Afrikaans werkdit distansiërend, maarinhierdieboekpladitnie

omdat

dittot 'npaar bladsyebeperkisendie duidelike afstand vandie hede baienodig is.

Ten

slotte

'n Gehaltewerkiesoos hierdieskep vir'nkinderleserrykmoontlikhede van groeiwatbegripenempatiebetref

enmeer omvattend gesien, inmens- wees.

85

Dalam dokumen Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 85-92)