• Tidak ada hasil yang ditemukan

J. Prins

Dalam dokumen Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 146-156)

ETIENNE LEROUX SE ANTWOORD

M. J. Prins

vandiepersonasies, hoenaderdieswaartepuntvandiekarakteriseringby

diepersoneteks,enomgekeerd.Diemanierwaaropinformasieindie vertel- lerteksgegeeword, kanas"beskrywend” bestempel word,wanneera)die inhoudendie formuleringvandiegedagtes en gevoelensvan'npersoonin

ooreenstemmingis metdieinhoud en formuleringindie personeteksenb)

wanneerdie vertellerterselfdertydsýmeningt.o.v.ditwat meegedeel

word

nóg eksplisiet, nóg implisiet laat blyk. Hierdie manier is die neutraalste waarop informasie meegedeel kan word.

Wanneer

die vertellervorm geeaan en orde skepingedagtes en gevoelens van 'n personasiewatreeds indie betrokke personasielewe, maar nog nie deur

hom

as sodanig

benoem

is nie, praatons van die karakterisering as

"formulerend"en"ordenend". Dieterm "kleurend"

word

gebruikwanneer

diemeningofgevoelensvandie vertellerindieinformasie verwerkisofdit begelei.

Die personeteks bestaanuittweesubkategorieë: a)al diealleensprakewat deur 'n persoon in die vorm van "gedagtepraat" of "interne monoloog"

geuiterwordenb) diedeur'npersoon gesprokewoordeindiedialoog met derdes.

Toepassing

Vervolgensgaan onsdiekarakteriseringin

Man

van Ciréneaandiehandvan tweepassasies bestudeer. Ditsal by

wyse

van rigtinggewendevrae

wat

die onderwyser in die klassituasie en miskien ookvir toetsdoeleindes kan

aanwend —

geskied.

Die eerstepassasie vindu opbl.

10—

11. Ditbeginmetdie

woorde

"Simon,

dieJood,laatsyjaagbesemsaggiesoorsyhoopglip ..." enditeindigmet

diesin:

"Sy

eersgeborenewat hydie

naam

Alexandergegee het..."enso- voorts.

Watter informasie

omtrent Simon

vind

ons

in hierdiegedeelte?

Hy

is'nJood,'nperfeksionis, sy arbeid asboerverskaf

hom

baievreugde, hy is 'n

man

van die grond, groot van lyf, baie sterk, sy gesig is fors en vriendelik, hy kan hartlik lag, het 'n donker vel, 'n groot hart, 'n ont- vlambare humeur, sy oë hetdie kleur van "ou wyn", hy het 'n gitswart baard, opstand (rebellie) skuil by

hom

slegs onder die oppervlakte, hy is

skaars veertig, 'n vaderlander wat seerkry onder die "hiel" van die RomeinseRyk, daarom"slingerdaarkepeoorsy gesig", hyis"'nseunvan

Israelwat

moet

asemhaal indielugvanTiberius se

Rome",

gevoeligvirdie skoonheidvandie natuur, en, les bes, 'n liefdevollevader.

Watter van

hierdíeinformasie

kan

as karaktertrekke

van Simon

be-

skou word?

Slegs dié waarop herhaaldelik in die loop van die roman gefokus word, asookdiéwat'nrolspeel indie "fabel(storie)".

Om

hierdievraagtebeant-

woord

sal die leerlingeduseersdie res van die roman moet lees.

Ditsaldanblykdat slegsdievolgendeas karaktertrekke beskoukanword:

DiefeitdatSimon'nortodokseJoodiswatgegriefworddeurdiefeitdathy onderdiedwingelandyvan

Rome

verkeer; dathylief isvirdiegrond endie arbeiddaarop; dat hybaie sterkis, 'nontvlambare

humeur

hetendathy'n liefdevollevaderis. Aldieander

gegewens

inonslysieisblootornamenteel, endiefeitdatdaar

relatiefgesproke

so'ngrootaantaldaarvanis,dui reeds op die neiging tot bloot uiterlike karakterisering in die res van die werk.

Waar kom

die

meeste

informasievoor

indievertellerteks ofindie personeteks?

Metdie uitsonderingvandiesinneindieEr/ebteRede("Sy Alexander(...)

groterasJerusalem.")

kom

aldieinformasieindievertellerteksvoor.

So

'n

groothoeveelheidkarakteriseringdeurdie verteller

kom

dikwelsin'nroman voorwanneer'n karaktervirdie eerste keeropdie toneel verskyn.

Kategoriseer die informasie

wat

in die vertellerteks

voorkom

in die vier kategorieë

wat

hierbo aangestip is.

Uiterlil<e:

Simon

is'nbaiesterk, 'n groot

man

metbreëskouers, 'ndik nek en'n"forsenvriendelikegesig".

Hy

het'ngitswartbaard, 'nswaarkop,'n

donkervelen syoë hetdie kleurvan "ouwyn". Daariskepe oorsy gesig.

Deur hierdie beskrywing van

Simon

se voorkoms verkry hy iets van die

voorkoms van die tipiese held van die konvensionele spanningsroman en word die leser reeds voorberei op die gewelddadige tonele later in die roman.

Rob

Antonissen (s.j.;317)merkop:

"Man

vanCiréne(...)karakteri- seersimplistiesen baai in rolprent-romantiek".

Gedagte-engevoe/s/ewe:Simonervaarvreugdeindiearbeid,enelke

nuwe mud

koring isvir

hom

'n oorwinning. 'n

Skewe

woord kan sy hande laat

bewe

ensyoëlaatgloeivan wrewel.

Nou

issyoëkalm,maardiep agterdie kalmte kan 'n

mens

die opstand sien skuil.

Nou

is vrede in sy hart, maar partykeerisditasofhyiets in

hom

vaskeer,ietswathynie

mag

vrylaatnie.

Hy

kryseeronderdie"hiel" van

Rome,

maardieskoonheid vandienatuur kan sy bitterheid tydelikverdrywe.

Wanneer

hy na die seekyk, ervaar hy verlangeen hunkering, maarwanneer hy'n Romeinse vaartuig sien, "flik- ker" die

woede

in hom. Die hunkering wat hyervaaris diegevolg van sy verlange

om

Alexanderweerte sien.

Simon is dus iemand met intense emosies en gewaarwordinge; vreugde, wrewelenverlange. Hiermeeisnatuurlikopsigselfniksverkeerdnie.Onge- lukkig gee dit egter aanleiding tot die "teatrale gebare, gewelddadige optredeenskeldwoorde"wat,soosJ.C. Kannemeyer(1983:54)opgemerk

het, die personasies in die rigting van oppervlakkige bioskoopfigure laat neig.

Hande/inge:

Simon

werk behendig. Die los kluitjies "streel hy (...) weg.

wantvir

hom

moetallesperfekwees".

Wanneer

hylag, doen hydit"hard en vry, (...) en gooi hy syswaar kopagteroor".

Hy

kyk graag na die see

omdat

hy die terugkoms van Alexander verwag. Die kykhandeling

kom

opvallend dikwels binne die bestek van die passasie voor.

Simon

"kykna Esegiël", en hy"sien dat hulledie laastetrapsel

amper

skoongegooi het";

hy"kykafoordieterrasse"; hy "kyk

sommer

oordiewêreldweg"; "voor dieoubitterheid

hom

weerpak, kykhynogmaalsnadiesee",

"Simon

Niger kyk hoe die roeislawe die lang spane blinkend uitdie water haal"; Sy oë

word

nou en streng (...) onderwyl hy na die vaartuig kyk". Hierdie werkwyseistipiesvan Venter seskryfstyl.

Hy

laatsyvertellersbyvoorbaat aanknoop by die fokalisering van die personasies. Enersyds gee dit

soms

aanleiding tot onnodige omslagtigheid; andersyds verteenwoordig dit 'n enigsins lomppoging

om

tehou bydiefokalisering vandiesentraleperso- nasie, 'nstrewewat hy opdie duurniekan volhou nie. HeinViljoen(1984:

141) merkop: "Veralin dietweededeelisdiemanipulerende hand vandie outeurmaarte opsigtelik. Orals

moet

hytruuksuithaal

om

teversekerdat

Simon

wel 'n getuie van die belangrikste

momente

vandie kruisigingsver-

haal is".

Verlede:

Simon

hetreeds 'nverlede vanlyding agter die rug. Daar

was

'n tydtoehy

gemeen

het

"Rome

enAtheneisgroterasJerusalem"

dit

was

toé dat hysyseun Alexander'n Romeinse

naam

gegee het.

Op

watter wyse(s)

word

dieinformasie

omtrent Simon

indie onder-

hawige

passasie

aan

die leser

meegedeel?

Die informasie

word

feitlik uitsluitlik op 'nbeskrywende

wyse

meegedeel.

Die inhoud en formulering van

Simon

se gedagtes en gevoelens is in

ooreenstemming met die inhoud en formulering daarvan wat later in die

romanindie personeteksvoorkom. Dievertellersemening blydus oorwe- gend opdie agtergrond.

Ons

gee'npaar voorbeelde. Dievertellersemededeling betreffende

Simon

sevreugdeinenaandiearbeid

word

opbl. 111 indiepersoneteksbevestig wanneer hyvol blydskap teenoor Debora opmerk: "Debora, ek hetgrond

... Ek hetgrond

om

optewerk ..." En opbl. 112

word

dit herhaal en be- klemtoon: "Wingerde ... 'n boord en saaigrond.

Nou

kan ek weer werk, Debora.

Nou

isonsniemeerswerwelingenie".

Sy

wreweljeens

Rome

blyk wanneer hysê:"Dievratevan

Rome

salweerlekkerkanvreetaandiegraan van

Simon

Niger ..." En byvoorbeeld ook op bl. 14: "'n Groot

man

in die goddelose tempels van

Rome?"

of bl. 24: "'n Tollenaar ... 'nskurk ... 'n verraaier ... 'n lakeivan

Rome —

een van sy volgelinge?".

Ook

sy verlange na Rufus

word

laterdeurdie personeteks bevestig. Reeds op bl. 11 in die edebte

Rede

('ntekssoort watelemente van sowel die personeteks asdie vertellerteks bevat):

"Sy

Alexander ... waar sou hy wees? Sy oudste."

Maar ook byvoorbeeld op bl. 28 ("Driejaar ... drie jaar hetonsjou nooit gesiennie,

my

seun.Bringwyn, Moeder, (...) Bring

wyn

datonskanvier.") en op bl. 29("Hierdie isvir

my

'n grootdag.").

Die karakterisering in die vertellerteksword dus feitlikdeurgaans deurdie personeteks ondersteun. Maar die karakterisering indie personeteksword ookdeurdiéindievertellerteksvoorafgegaan, sodatonsdiekarakterisering ookasformulerendenordenendkanbeskrywe.

Ons

leesbyvoorbeeldeers indie vertellerteksvan Simonsewreweljeens

Rome

vooronsindieperso- neteksdaarmeete doen kry.

Word

die informasie omtrent Simon ook kleurendmeegedeel, d.w.s. tref

onsdie menings ofgevoelens van die vertelinstansieas begeleiding of (in

verwerkte vorm) as deel van die informasie aan? Die antwoord is: Nee, nêrensverkrydiemeningsofgevoelensvandie verteller t.o.v. diegedagtes enemosiesvandiepersonasie'nduidelikereliëfnie.

Ook

hierdeurworddie

"dramatiese" toonaard van die roman ondersteun.

Aan

dieander kant

vorm

diegedagte-en gevoelslewevandiesentrale per- sonasie feitlik sonderuitsondering deel van die vertellerteks, artikuleer die verteller

namens hom

sygedagtes en gevoelens. Ditleidaartoedatdiesen- tralepersonasieeintlikteveelvan buite gesienwordvir'nromanwaarindie eintlike gebeure innerlik (geestelik) is, naamlik

Simon

se ontwikkelingvan ortodokseJoodtotChristen.

Mede

asgevolg daarvan"isdieroman nognie diegrootseen oortuigendeblikopdiegangvan'n

mens

sebekeringvanaf die uiterste pool van heftigeversettotdieanderuiteindevan deemoedige martelaarskap nie" (vgl. Strydom, 1982: 480).

Laatons vervolgens nog'npassasie bekyk, hierdiekeer metdieoog opdie karakteriseringvan Debora,

Simon

se vrou, naamlikdiegedeeltewat opbl.

12met diewoorde

"Simon

Niger,jyword oud" begin en opbl. 17 eindig metdie sin

"Hy

volg haargangdeurdiesongloedwat'nwasigheid uitdie seetrek".

Hierdiegedeelte bestaan uit'nvermenging vanvertelteksen personeteks, met naverhoudingveel meer personeteksasin dievorige passasie.

Informasie

omtrent

Debora:

Haaruiterlike:Syhetvonkelende oë endigteswart harewatglim. Haarlig-

gaam

is lank en lenig, netsoos toesy nogjonk was. Haarstem is diep, klankvolen innig. Haartandeskitteren haar oë ismooi. Syisdus'nmooi vrou, die vroulike aanvulling vir haar sterk en aantreklike man. Die mooi vrouen die sterk, aantreklike

man

is natuurlik tipiese bestanddele van die konvensionele spanningsverhaal,

waarmee Man

van Ciréne nogal ooreen-

koms

vertoon.

Haargedagte-engevoelslewe:Sy

word

geroerwanneersy

Simon

sebaard methaarvingersaanraak, waaruitons kan aflei datsynogsteedsverliefis

op haarman.

Wanneer

hy vandie "vratevan

Rome"

praat(13), roerhaar handeonrustig. Syisduswaarskynlik'nversigtigeenliefdevollevrou,want ook elders

maak Simon

se wrewel jeens

Rome

haar bekommerd. Sy

bekommer

haar oorAlexander en is hartseeroor diefeitdat Rufus'n die- naarvan

Rome

is. Syhet 'nvisioenwat"virhaarverderasalleshier

om

hulle” (14), naamlik haar Messiasverwagting.

Sy

wil graag sekerheid hê omtrentJesusenvoelreedsintuïtiefaangetrokketot

Hom:

”... sy

wens

'n groothandwil duskantdie sterreskryfsodat sy kan weet, heeltemal seker kanweetdat

Hy

groterisas Jesaja” (15).Syverlang vurig nadie

koms

van die Messias.

Simon

se reaksie laat haar egter twyfel.

Hy

"(laat) 'n

droom

in haar vergaan” (16).

Sy woorde

het'n visioen voor haar afgebreek en nouvoel syweerso klein en alleen, so leeg

omdat

hy die grootverwagting in haar hartgeblus het.

Simon

sesekerheid dat die Messias tog nog sal kom, laat haar ”ou

droom”

egter herleef.

Voorsyvertrek,

maan

sy haar

man

nog eenstotversigtigheid, en "dieou onrusroer in haar” (17).

Haarhandelinge:

Sy

het diemandjie gevleg waarin sydiekosbring. Syraak Simon se baardmet haarvingersaan en skuifnader aan

hom om

die hitte van systerkliggaamtevoel. Sydruk'nvyinsy

mond

("Dis'nteergebaar asofsy

hom

met iets probeer versoen.”) Die koring waarvan die rooster- koekgebak is, hetsyselfgemaal endie bokmelkkaashetsy selfgemaak.

Haarverlede:

Wanneer

sy

Simon

sebaard aanraak, roerdit haar "netsoos

diedagdaarindieboordlangsdiekanaalinAlexandrië toe sy

hom

ontmoet het” (13).

Saam

met anderhetsy geglo datJohannesdie Doperdie Mes-

sias is.

Sy

is nognetso mooisoos toe sy jonk was.

Watter karaktertrekke

van Debora

blyk uit hierdie

gegewens?

Sy is 'n liefdevolle en toegewyde eggenote en moeder, hardwerkend en sorgsaam. Syverlang vurignadie

koms

vandieMessiasenhet'nintuïtiewe aanvoeling dat JesusdieMessiasis. Hoeweldieleserhierdieindruk kry dat haargedagte- en gevoelslewevolkomedeur haar

man

oorheersword, blyk ditlaterin dieromannieheeltemal diegevalte

wees

nie.

Sy

blyvatbaarvir die oortuiging dat Jesus wel die Messiasis en

kom

lankvoor

hom

tot die oortuiging datdit inderdaadso is.

Diebostaande eienskappe vanDeboraassentralerandpersonasiespeelook elders indieroman'nrol, endaaromkan onsditaskaraktertrekkebestem- pel.

Watter

van

dieinligting

omtrent Debora word beskrywend gegee —

d.w.s. inwattergevalle isdieinhoud en formuleringvanhaar gedagtes en gevoelensinooreenstemmingmetdieinhoud en formulering daarvanindie personeteks, terwyldie verteller syeiemening nie laat blyk nie?

(i) Nadat Debora "'n Graanskip? 'n Grootskip?” gevra het, lees ons:

"Sy

leun vooroor en hy sien die verwagting in haar oë” (13). Hier oevestig

Simon

se fokaliseringvan Debora seemosie(soosdeurdievertellergerap- porteer) die illokusievan haartaalhandeling.

(ii)Dievertellerrapporteer:

”Sy

kyk

weg

oordie glinsteringvandiewingerd na 'nvisioenwatvirhaarverder asalleshier

om

hulle (...)” En danvolg

diepersoneteks met: ''Ashy(d.w.s. Rufus)leer, kanhydalknogdieMees-

ter dien (...)" (14). Later ookmet: "Ek het'n gevoel Hy'sdie Messias..."

Diepersoneteksstrookdustelkensmetdie vertellerteks. Ditbetekendatdie verteller, ten minstewatsyeie gedagtes en gevoelens omtrent Debora se Messiasverwagting betref, opdieagtergrond blyen blootdiegedagtes en gevoelens vandie personasiebeskryween bevestig.

(iii) Dieselfdegebeurwanneer Debora

wens

"'ngroothandwilduskantdie

sterreskryfsodatsykan weet, heeltemalsekerkanweetdat

Hy

groterisas Jesaja" nadat

Simon

reeds uitgeroep het:

"Hy moet

nog groter

wees

as Jesaia"(15) Enwanneer onsvanDeboralees:"'Ekwilniesondignie,'sêsy bang" (15), dan klopdie vertellerkommentaar(sêsy bang) weereensmet

die voorafgaande personeteks ("Ekwil niesondig nie"). Die mededelings vandie vertelleromtrent Deborasegedagtes en gevoelensisbloot beskry-

wend

en nievertolkend of beoordelend nie.

Dieskrywer

maak

dus van 'neenvoudigeen enkelduidigekarakteriserings- tegniek gebruik.

Watterinligting

word weergegee op

'n

wyse wat

die

ordenende

en

formulerende hand van

dieverteller verraai?

Gee

dievertelinstansie

vorm

aan en skephyordeindiegedagtesvan'nper- sonasie nogvoor die personasie ditassodanig

benoem

het?

(i) Debora se liefde vir

Simon

word eers in dievertellerteks meegedeel en daarná indiepersoneteks. Eers deeldie vertellerons

mee

datdieaanraking van sy baard haar nog steedsroer soos die dag toesy

hom

ontmoet het (Ons het hier die tipiese "love at first sight"-gegewe van die populêre roman) en daarná verklaar sy self: "Jy kan nooit oud word nie, Simon Niger" (17).

(ii)

Ook

DeboraseMessiasverwagtingwordéérsdeur middel vandie vertel- lerteksgekommunikeeren pas daarnáviadiepersoneteks. Hierhetonsbaie duidelik die estetiserend formulerende stem van die verteller: "(...) 'n visioenwatvirhaarverderasalles hier

om

hulle

verder asdiesee,ver- derasdiehorisonwaarditlykasofdie

warm

lugstomendaandiegroendei- ning raak" (14). Hierdie formulering moet aan die verteller toegeskrywe word, en nie byvoorbeeld aan die erlebte

Rede

van die personasie nie,

omdat

ditooreenstem met die

wyse

waarop die verteller die gedagtes en gevoelens vandie personasieselders rapporteer.

(iii) Dieselfde gebeur met betrekking tot haar twyfel of Jesus werklik die

Messiasis. Eersleesonsdat

Simon

"'n

droom

inhaarlaatvergaan het" en daarná

kom

die twyfelvraag in diedialoog tussen haar en Simon: "Sal hy nog

kom —

die Messias?"

Die vertellerteks staan dus telkens op die voorgrond, hoewel die verteller self nêrensdirek syeie gevoelensengedagtes laatblyknie. Ten spytevan hierdieoënskynlike"beskeidenheid" vandie verteller, kry

mens

tog dikwels die indruk dathyas'tware

namens

die personasies voelendink.

Ons

kan

dussêdatdiebetrokkeinformasie

soms

byna"kleurend”aangebiedword.

Togkan onsditooknie heeltemalas sodanig bestempelnie,aangesiendie

menings en gevoelens wat in die vertelteks geformuleer word, nie in die eerste instansiediévan die verteller self isnie.

Die personeteks: Die onderhawige passasie bevat geen alleensprake wat vanDebora afkomstigisnie, maarwel heelwatdialoogmet

Simon

asderde persoon indiedriehoekrelasie: verteller/karakter/gespreksgenoot. Diever- teller "staan" met ander

woorde

heel dikwels "die

woord

af" aan die be- trokketwee personasies.

Watteruitsprake

van Debora kan ons

askarakteríserend bestempel, m.a.w. watter uitsprake staan in verband met motiewe wat herhaaldelik voorkomofwat'nrolspeelindiefabelvandieroman?'n Personasieseuit-

sprake fungeer natuurlik nie alleen t.o.v. homself as karakteriserend nie, maarkanookt.o.v. dieander personasies 'n karakteriserende funksiever- vul, naamlik wanneer hy uitsprake

maak

m.b.t. huHe.

Ons geevervolgens'n lysvan karakteropenbarendeuitsprakedeur Debora, mettelkens 'n aanduidingvan die karaktertrekwat daaruitblyk.

"Ditis nievandag 'n

gewone

dag nie(...)

Vandag

isdie laastedag van die oes, niewaar nie?Is die oesgoed?"

Syis'n liefdevolle,sorgsamevrouwatbelang stel in en besorgisoor haar

man

sewelsyn. Hierdiekaraktertrekvan haarblykookuitdievolgende:"Jy kan nooit oud

word

nie,

Simon

Niger , "Jy

moet

versigtig wees,

my

man".

Uitdievolgendeblykdat syeweneens'nliefdevolleensorgsamemoedervir haarseunsis: "'n Graanskip?'nGrootskip?";"Eendag isonsRufusdalk'n grootman"; "Ek

wens

ek

was

een vandaardie voëlswatnaEgiptevlieg(...)

Dan

was

ek móre by Rufus ..."

Syhet'nsterkMessiasverwagting:

"As

hyleer, kan hydalknogdieMees-

terdien (...)"; "Ekhet'n gevoel hy'sdie Messias ..." "Salhynog

kom —

die Messias?"

Indiewoordevan

Simon

kanons Debora beskryweas "'n goeie, gelowige Jodin". Syiseenvan'nhelereeks geïdealiseerdevrouefigurein F.A.Ven-

ter se romans. 'n

Mens

dink aan Maria en Matilda in Die rentmeesters, Hendriena indie GrootTrek-tetralogie, en Miriam in Swartpe/grim.

Dieongenuanseerdekorrespondensie tussen personeteks envertellerteksis

een vandiefaktorewatvan

Man

van Ciréne'nmaklikleesbareroman maak.

Daarvindfeitlikgeen"intertekstuelespel"tussenpersoneteksenverteller- teksindieromanplaasnie. Allesklop netjiesen daarisweinig"leëplekke"

virdie leser

om

in te vul, kortom

diesoortroman watgewoonlik by die breësamelewing byval vind.

Bronne

1. Antonissen, Rob. s.j. Die Afrikaanseletterkundevanaanvang tothede. Kaapstad:

Dalam dokumen Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 146-156)