I'M SOMETHING AWESOME! (46)
4.2.3.2 Mislukkings
Ook Sid (West) idealiseer ander se bereikings: hulle het iets in die samelewing geword:
Harry's boy did well/matriculated and all that/then college/then degree in this and that/a clever lad/
stopped in most everynight to fill his cop with knowledge/he's no schmuck/and the skill to stand up in a court and be a man/defending companies in the quagmire of business laws/what a man is Harry's boy/
his mum and dad he bought a home in Chingford with a garden and drives a Ford Estate/what did my son achieve for us - gavolt and anguish fear for every knocking on the door/in case some johny law should say we're looking for ... (29).
Vir
n
frustrerende, onbevredigende situasie moet daar kompensasie ge- vind word, iets in die plek van iets anders, iets omn
leemte op te vul. Vir die verlies aan sin moet dus deur kompensasie op ander gebiede vergoed word.Willy (Death of a salesman) kon die eensaamheid en harde, bittere stryd om as handelsreisiger
n
bestaan te maak en goed vir sy gesin te sorg nie meer verwerk nie. Hy het sy liefde vir sy vrou verraai deur kompen- sasie inn
flirtasie te soek, iewers in Boston, ver van sy geliefdes af:'Cause I get so lonely - especially when business is bad and there's nobody to talk to. I get the feeling that I ' l l never sell anything again, that I won't make a living for you, or a business, a business for the boys •.. (1117).
Hy het selfs so ver gegaan om
n
klomp sykouse vir die vrou te gee, en toe hy by sy huis kom, sit sy eie vrou haar sykouse en stop, want:They're so expensive (1117).
En tog was hierdie 'kompensasie' waarin hy ontvlug het,
n
rou stukkie onbedoeldheid - hy het sy vrou werklik innig lief:You're/ .•.
You're the best there is, Linda, you're a pal, you know that? On the road - on the road I want to grab you sometimes and just kiss the life outa you I I 11 make i t all up to you, Linda
...
(1117).Hoewel Alan (Equus) se pa slegs in sy verbeelding egbreuk gepleeg het en as kompensasie vir sy koue huweliks- en sekslewe agteraf na blou films gaan kyk het, het ook Sid (West) byna teen sy wil, soos Willy (Death of a salesman), aan
n
versoeking om nan
straatvrou te gaan toegegee.Sid se lewensnorme was, soos Willy s'n, anders as om so
n
optrede as normaal en reg te beskou. Trouens, Sid ontleed self (afkeurend) as een van die redes waarom daar soveel losbandigheid en geweld onder jeugdi- ges op straat is, die feit dat sulke kinders dikwels verwaarloos is deurn
rna wat iewers in die huis haar drange met vreemde mans bevredig het (20) - en tog het hy self son
daad gepleeg.Soos Willy (Death of a salesman) sy vrou se broodnodige sykouse afgegee het, moes Sid weer
n
baie groat deel van sy swaar verdiende salaris afgee, en as gevolg daarvan kon hy nie eens sy vrou se beloofde, brood- nodige jas koop nie - en dit sander dat hy enigsins behoeftebevrediging of genot uit die afstootlike huweliksontrou gekry het (46). Oak hy het, soos Willy, geweet:I sacrificed my wife for that ..• (46).
Die kompensasie wat hy gesoek het, het, soos by Willy en Alan se pa, net die teenoorgestelde uitwerking gehad as wat hulle gedink het.
Daarom se hy dat hy:
felt sick and empty (45).
4.2.3.3 Rasionalisasie/ •••
4.2.3.3
RasionalisasieMilly (People are living there) het vir haar frustrerende omstandighede oplossings gesoek deur rasionalisasie. Dit is so dat die deursneemens van vandag logiese verklarings weg van die ware toedrag van sake soek, wat kan help om die eintlike frustrerende oorsake toe te dek (Louw, 1980:72).
Milly soek die oorsake vir haar lewensdilemma in alles en almal behal- we in haarself, byvoorbeeld in Ahlers se ontrou en sommer omdat hy
n
"rotten stinking thief" is
(26), n
"hobo"(42), n
"low-down, rotten, stinking bastard"(44)
en watter ander name sy hom ook al toevoeg. Haar diepste frustrasie le daarin dat sy , op haar leeftyd, nie meer goed genoeg is nie. In Ahlersen miskien juis ook in terme van aanvaarde samelewingsnorme gereken - kom sy nie meer die mas op nie, faal sy om aan die vrugbaarheidseise wat aan
n
vrou gestel word, te voldoen en faal sy inn
pragmatistiese samelewing: slegs dit wat goed werk, is nuttig.Sy soek verdere redes vir haar huidige ongelukige toestand by haar twee loseerders en by die feit dat ander mense random hulle blykbaar geluk- kig is maar hulle ignoreer:
want:
Go out there and stop one of those cars ..• (27) ...
lest they forget ..•
(74),
She's stuck in her kitchen with two good-for-nothing nitwits •.. (27),
en nog radikaler:
I'm/ ...
I'm accusing you of desertion ... That's my charge ... (61).
Uiteindelik is Don eerlik genoeg om haar wegskram van die ware toedrag van sake te ontbloot, haar rasionalisasie en ontvlugtingspogings tot halt te roep:
You've started to get old woman odours. You should use scent. It's unpleasant being near you at times.
That's why I've got no appetite left. And maybe that's 'why Ahlers doesn't want to marry you. Yes!
You're also not fooling anybody. I guessed it long ago. And quite frankly I don't blame him. Because the thought of living intimately with you for the rest of my life, in the same room ... ! (60).
Harry (Harry's Christmas) probeer om vir sy lee lewe, eensaamheid en frustrasie te vergoed deur sy Kerskaartjies oor en oor te tel - selfs die van vorige jare - en d{t as skerm te gebruik, naamlik om voor te gee dat hy nog in tel is, dat mense aan hom dink, dat hy selfs gewild is. Dit is vir hom van akute belang om tog net n6g
n
paar by te kry:•.. ten would give me a real stake in the world (80).
Hy voeg dan vier ou kaarte by - as iemand hom miskien sou besoek:
they'll see HOW POPULAR YOU ARE? Not even popular but normal ••• at least normal (80).
Harry - soos juis soveel vasgedraaide mense van ons tyd - probeer hom- self om die bos lei. Hy soek die oorsake van sy smart graag in ander, meestal oppervlakkige dinge. Hy probeer die eintlike frustrerende si- tuasie en die redes daarvoor met baie woorde en oppervlakkige rasio- nalisasie toedek. As rede waarom niemand ooit vir hom kom kuier of hom bel nie, voer hy aan:
because, what? Because they go off to . . . NO, THAT'S NOT THE REASON ... (86).
Twee/ .••
Twee dae voor Kersfees:
I don't want to analise anything ... why should I?
BECAUSE YOU'LL FIND THE ROOT OF IT ... YOU HAVE TO MAKE AN EFFORT (87).
In die moderne samelewing probeer baie mense aan hulle probleme ont- snap of kompenseer vir hulle mislukkings of Sommer net TI bietjie afwis- seling en avontuur soek deur hulle oor te gee aan middels en metodes wat hulle aandag van die werklikheid kan aftrek. Dramas toon dit eks- plisiet aan. Kompensasie vir
n
verlies aan sin deur middel van dwelm- middels, drank, seks, mistiek, geweld en selfmoord word onder andere aangesny in Table settings (James Lapine). The iceman cometh, Kennedy's children, The connection (Jack Gelber), Cincinatti, West en Harry's lunch.Ook in Rhinoceros se Berenger byvoorbeeld:
I feel out of place in life, among other people, and so I take to drink. That calms me down and relaxes me so I can forget (24).
Selfs geweld (soos
n
dodelike geveg byvoorbeeld) kan vir mensen
kom-pensasie vir hulle
lee,
blase lewe wees. Daarom word daar in Angel City soveel klem gele opn
grootse, skokkende en gewelddadige gebeurte- nis waardeur die karakters van algehele negering gered kan word (14).Vernietiging, vrees, duiwels - hierdie negatiewe elemente wat met ver- lustiging in die mens se sensasioneelste bestaansdrange korrespondeer - dit is al waarin die filmspan nog belangstelling toon:
Miss Scoons: There was such an overflow of love that the angels came bursting forth were blasted out of eternal sleep by the light of a direct vision of Glory ...
divine They blinding
Rabbit:/ ...
Rabbit: We have to go the other direction! Fear!
Devils! Serpents, not angels! ... fear, not glory!
Terror! Devastation! (29).
En dit word ter wille van vermaak beplan:
Cinematically speaking ... in the profit sense of the word a disaster on the screen, not in the box office (14).
In West dui Mike duidelik aan dat geweld dieselfde uitwerking as dwelm- middels of drank kan he:
you go in sick but once start and get the first sting in your face you then forget your problems (50).
4.2.4 Spel, lewe of bestaan?
In People are living there bestaan
n
groot deel van die dramatiese tydsverloop uit bewuste spel (binne-in die drama as spel). Dit trek veral in die aand se partytjie-hou saam, en juis deur hierdie spel word hulle gebrekkige lewe as blote bestaan ontmaskerMense speel dikwels hulle lewe om. Deur hierdie spel probeer hulle of die werklikheid ontvlug of juis die lewe self verkry, tot die essensie van die lewe deur te dring.
In die daaglikse lewe val hierdie verskynsel op: ons leef in
n
genot-kultuur waar vermaak
n
hiperintense aksent kry. Die hele lewe, en veral die stadslewe, wordn
skitterende sonstad propvol vermaak. Maarte midde van die 'genot' en 'spel' skreeu baie menseharte om te verstaan wat die doel en betekenis van hulle lewe is.In dramas het bewuste spel binne-in die spel (die drama)
n
belangrike element/ ...element geword. En dan word die doelbewuste spel of speletjies binne-in die drama meestal aangewend om maskers af te ruk, illusies te laat tuimel, die werklikheid te ontbloot. So word spelelemente ingespan om skyn (skynlewe, skyngeluk) in werklikhede om te sit, al is die erken- ning en aanvaarding van die werklikheid ook al hoe pynlik.
"Dit is die uiterste eksistensiele betekenis van spel in die Nuwe Drama: dat dit
n
manier is - en soms die enigste manier - waarop die mens kennis kan neem van sy eie daar-wees, omdat hy deur speln
wereld, en homself, uit die Niet en voor die Niet kan bly skep" (Brink, 1974:77).Uiteindelik is speletjies speel
n
paging om aan die nihilisme in ons eeu te ontsnap: of die 'spel' hard en meedoenloos is soos die geld- of suksesspel of gesofistikeerd en esoteries soos estetiese en meditasie- tegnieke - dit is allesn
soort spel om aan betekenisloosheid te ontkom (Guiness, 1973:27).In People are living there ondervind Milly leegheid en pyn in haar lewe. Om dit te besweer dwing sy haar loseerders om
n
partytjie te hou, haar verjaardagpartytjie, - so op die ingewing van die oomblik gereel.Sy se hulle voor dat hulle geluk random hulle moet skep: hulle moet sing, grappies vertel en vrolik lag (45-57).
Don is teen sy sin daarin betrek, en hoewel hy hulle gewaarsku het dat dit nie sal slaag nie (47), se hy tog later dat dit darem nie heelte- mal so sleg was as wat hy verwag het nie (53). Maar: eintlik was dit
slegter, erger, want Milly het weer eens, byna nog akuter as andersins, ervaar/ ...
ervaar dat alles
n
leuen is en dat skynvrolikheid geen egte geluk ge- bring het nie, nie eens vir die duur van een aand nie (57).So tussen die speletjies en partytjiehoedjies en singery deur was daar heelwat skellery op mekaar:
You're wolfing (53);
you clumsy ape (52);
without any improvement in your appearance! (50),
maar die eintlike rede vir die "rock-bottom" mislukking van die party- tjie en speletjies (57) is dat Milly en Don besef:
So there hasn't been any fun (54).
Milly wil steeds geluk en vrolikheid in haar belewing van die aand in- dwing:
Nobody goes to bed until I've laughed! (54),
maar uiteindelik pen sy die jammerlike mislukking van spel as lewe, as geluk onder die woorde vas:
Will you stop trying to make me satisfied with no- thing (54).
Tog is dit juis deur en tydens hierdie spelsituasie dat sy besef:
Mildred Jenkins you are still alive! (64).
4.2.4.1 Spel ontbloot waarhede
Ook hierdie spel en 'partytjieritueel' - egte partytjievrolikheid bet immmers ontbreek - dien om maskers af te ruk, om waarhede te ontbloot:
Don en Milly oar Shorty (58-59), Milly oor Don en Don oor Milly (60).
Die aand van spel en vrolikheid was
n
aand van die uitdiep van bestaansnood/ ...bestaansnood. Daarom se Don uitgeput:
We've had enough questions for one night (66).
In Who's afraid of Virginia Woolf? (Edward Albee) word deur die "fun and games" (1201)
n
voorgeelewe van jare afgebreek - spesifiek die oor George en Martha se gewaande kind. Hierdie soort spel isn
metafisiese'striptease' (Brink, 1974:68).
In A day in the death of Joe Egg (Peter Nichols) hou Sheila haar met amateurtoneel, met vriende, troeteldiere en potplante besig om die leegte in haar lewe te vul en om haar skuldgevoel oor haar verstandelik gestremde kind draagliker te maak. Bri, weer,
.•. gets into these paddies and depressions (693) -
alles maniere, speletjies,
n
gedoe, om so die lewe in die oe te probeer kyk.Hulle altwee leef hulle af en toe in rolspele in, in voorgeesituasies waar hulle bewustelik toneel speel. Maar tydens sekere spele binne-in die spel (in die werklike drama dus) ontmasker Bri hulle eie voorgee- situasies, byvoorbeeld deur regstreeks met die gehoor te praat en te verduidelik dat dit kwansuis ter wille van Sheila is wat hy kamma-kamma speel:
So I pretend. You saw me pretend with Sheila. I try to guess which emotions appeal to her and then I seek my teeth in (692).
En Sheila op haar beurt glo weer dat hulle kammaspeletjies ter wile van Bri is:
I join in these jokes to please him. If i t helps him live with her (dit is met hulle kind- S.C.). I can't see the harm, can you? (694).
Om/ .••
Om hulle gestremde kind ten beste te stimuleer het Sheila en Bri aller- lei speletjies met gekleurde boublokkies begin speel. As Sheila se:
We got very absorbed in the daily games (708),
slaan hierdie woorde meteen ook op hulle ganse lewenspatroon. Brink (1974:75) se van hierdie drama: " ... in die self-bewuste spel, waarin die hier-en-nou van die teater ter sake is en nie die 'dramatiseer van
n
verhaal' nie, bly Joe Eggn
indrukwekkende prestasie". Juis ook die titel van hierdie drama suggereer alreeds die onwaarheid, die voorgee van die inhoud; want hoewel Bri inderdaad maak asof hy Joe laat dood- gaan het, is dit nie so nie. Eerder is Joe se lewe, haar bestaan,n
soort dood, ~n daarom kon die titel net sowel gewees het:
n
dag in die lewe van Joe Egg. Want haar dae, haar lewe is by implikasie gelyk aann
lewende dood.
Dit is daarom verder ook ironies, eintlik pateties, dat al die karak- ters, byvoorbeeld Bri se rna, hulle eie lewe in sekere opsigte met die van die arme Joe vergelyk - en by implikasie se dit: die lewe is eint- lik maar
n
soort dood,n
ongelukkige verbysleep van dae, en juis daarom is kamma-kamma speeln
manier om die lewe om te kry, om hulle nog aan mekaar te bind, hulle huwelik aan die gang te hou en aan hulle lewe be-tekenis te gee. Hulle is dus hulle spel.
In Look back in anger (John Osborne) kan Jimmy en Alison alleenlik saambestaan sender om mekaar te vernietig as hulle die speletjie van
'beer en eekhoring' speel. Dit is egter geen ware oplossing of versoe- ning wat hierdie voorgeebestaan meebring nie; dit is eerder
n
bevesti-ging van die troosteloosheid van hulle saamwees.
M~nse/ •.•
Mense wat die lewe omspeel om sodoende hulle bestaan te bevestig en die lewe self te probeer ontdek, is in die huidige tydsgewrig volop en kan met Marcuse se tipering van die mens as homo ludens vergelyk word (vergelyk Zuidema, 1970:192). In die dramaliteratuur word dan ook ge- weldig baie aandag gegee aan spel as ontvlugtingsmiddel. So is Samuel Beckett se karakters byna deurgaans spelende soekers: Vladimir en Es- tragon en Pozzo en Lucky in Waiting for Godot; Ham en Clov in Endgame -
n
lewenspel tot die einde toe. In Happy days speel Winnie kamma-kamma dat die dae gelukkig is deur haar in die aangesig van haar uiterste nood tot die dood toe nog besig te hou metn
spieeltjie en grimering:skyndinge ter wille van skyngeluk.
Die verstokte leefwyse van Maurice en Maud (die sewentigjarige moeder en vyf-en-veertigjarige seun) in hulle mankolieke oudmodiese huis word in Born in the gardens) ondersoek. Dit gaan om die konflik tussen die oue en die nuwe, tussen verstarring en vernuwing. En in hulle stryd om aan hulle vertroude, verstarde lewenspatroon vas te klou gebruik hulle spel as lewenswyse om hulle te help om hulle bestaan en die sin daarvan te bevestig. Hulle verkies om in
n
voorgeebestaan voort te leef eerder as om inn
nuwe, gerieflike huis te gaan woon enn
moderne lewenspatroon te aanvaar.Hulle lewenswyse is vol skyn en voorgee waarmee hulle probeer om belangrikheid daaraan te verleen. Hulle maak byvoorbeeld
n
vreeslike ophef van denkbeeldige miet (insekte), wat kwansuis oral in die huis, op Maurice se hare en in haar klere sou wees. Sy trek male sonder tal al haar klere uit en dompel dit in seepwater om te week en spuit oral met/ .••met gifstof om hierdie oenskynlike mietplaag te besweer.
Met hierdie lewenspel probeer die twee verstokte inwoners om vernaam te wees. Mo is gedurig besig om met
n
allure van belangrikheid drankies met Franse name te meng en te bedien. Ook van kos wordn
hele ritueel gemaak: toebroodjies, kaasballetjies, vissoorte en Franse disse - te- kens vann
uithangerige, skreiende voorgewende vernaamheid.Die sewentigjarige ou vrou is ook pateties en komieklik met haar Afro- haarstyl en kleredrag wat glad nie by haar ouderdom pas nie. Dit is deel van haar kammabestaan om te glo dat sy net soos haar modebewuste dogter se 'ouer suster' lyk Haar skynlewe en skynwaardes word beklemtoon as sy die gesig van haar afgestorwe man grimeer:
n
maskervir die dood, die dood speel-speel mooi maak ... Verdoeseling van die werklikheid deur skyndinge is eintlik haar onuitgesproke en ongeformu-
leerde leuse.
Hulle gesels grootdoenerig en 'vernaam' oor allerlei onbenullighede:
katte, tromspeel en supermarkte. Om hulle oenskynlike vernaamheid te onderstreep korrigeer Maud telkens die winkelname wat Mo opnoem - dit het dan kwansuis
n
grootdoenerige nuwe naam. Tog word hulle selfbedrog en onkunde ontmasker deurdat hulle nie eens weet watn
mikrogolfoond werklik is nie: ~ulle noem ditn
Micael Wave ... (50).Hulle 'vernaamheid' word telkens ontbloot, en hulle pogings om eietyds te wees (byvoorbeeld die ou vrou se voorkoms) word verydel deur hulle onkunde aangaande en vrees vir moderne toerusting. Daarom breek hulle opsetlik alles wat Hedley vir hulle gee om hulle lewe te vergemaklik en te/ . . .
te moderniseer, byvoorbeeld die kleurtelevisiestel: dit is gerusstel- lender om na die outydse swart-en-wituitsendings te kyk. Ook die elek- triese waterverwarmingstelsel vorm vir hulle
n
bedreiging en word daarom as 'gevaarlik' afgemaak. So word ook die atmosfeerbeligtingstel moedswillig gebreek, of hulle gebruikn
toestel doelbewus so geheel en al verkeerd (byvoorbeeld deur pakkies sop in die vrieskas te bere) dat dit sy doel en nut verloor.So antwerp hulle vir hulle rituele en skynbelangrikhede waarin hulle hulle kan verskuil en waarin hulle sin vir hulle onbeduidende bestaan probeer vind. Deur hulle fantasiee en spel besweer hulle die vir hulle bedreigende, onaanvaarbare moderne lewensituasie.
In The lady from Dubuque (Edward Albee) vra die sterwende Jo na hulle eindelose aande van speletjies en spesifiek weer die Saterdagaand se spel saam met drie ander pare:
and wasn't it boring? Wasn't it all empty, ulti- mately? Didn't we waste our time? Especially if you're dying, as I am? (186).
In The connection kom spel binne-in die spel bewustelik voor deurdat die groep dwelmverslaafdes kwansuis in
n
filmsessie oor dwelmverslawing moet optree. Maar behalwe hierdie spel speel hulle nogtans oak in die werklikheid, om so hulle hartseer te probeer troef. Hulle gebruik dwelmmiddels omn
skans te probeer opwerp teen eensaamheid enn
gebrekaan lewensin, en tussendeur word spel as