• Tidak ada hasil yang ditemukan

Biopsietegnieke in visgesondheidstudies

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Biopsietegnieke in visgesondheidstudies"

Copied!
1
0
0

Teks penuh

(1)

http://www.satnt.ac.za doi:10.4102/satnt.v32i1.823 Referaatopsomming

Biopsietegnieke in visgesondheidstudies

Authors:

M. Tresise1 J.E. van Dyk1 L. Mokae1 G.M. Pieterse1 Affiliations:

1Department of Zoology, University of Johannesburg, South Africa

Correspondence to:

M. Tresise Email:

[email protected] Postal address:

PO Box 524, Aucklandpark 2006, Johannesburg, South Africa

How to cite this abstract:

Tresise, M., Van Dyk, J.E., Mokae, L. & Pieterse, G.M., 2013, ‘Biopsietegnieke in visgesondheidstudies’, Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 32(1), Art.

#823, 1 page. http://dx.doi.

org/10.4102/satnt.v32i1.823 Note:

This paper was initially delivered at the Annual Congress of the Biological Sciences Division of the South African Academy for Science and Art, ARC-Plant Protection Research Institute, Roodeplaat, Pretoria, South Africa on 01 October 2010.

Copyright:

© 2013. The Authors.

Licensee: AOSIS OpenJournals. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License.

Page 1 of 1

Biopsy techniques in fish health research. The objective of this study was to determine if liver tissue obtained through means of core biopsy and FNA was as adequate for analysis as tissue samples obtained through terminal sampling. Clarias gariepinus was the test organism. The objectives were fulfilled as the study was successful.

Min navorsing is al gedoen waarin fynnaaldaspirasie (FNA) en biopsietegnieke op lewendige vis toegepas word vir die versameling van weefsel vir toksisiteitsstudies. In die meeste histologiese studies wat op visse gedoen word, word weefsel van spesifieke organe tydens ’n nadoodse ondersoek versamel. Die doel van hierdie studie was om te bepaal of lewermonsters wat deur middel van ’n kernbiopsie en ’n FNA tegniek versamel is, voldoende sal wees vir die toepassing van ’n standaard histologiese analisemetode wat in toksisiteitstudies by die Universiteit van Johannesburg gebruik word, en of die biopsiemonsters vergelykbaar is met dié wat tydens ’n nadoodse ondersoek versamel word. Vyftien Clarias gariepinus-eksemplare is as toetsorganismes gekies. Vier visse is gebruik om die anatomie van die lewer van hierdie spesie te bestudeer en om die twee biopsietegnieke te bemeester. Die oorblywende 11 visse is gebruik om die weefselmonsters vir die histologiese analise te versamel. In dié groep is die kernbiopsie en die FNA tegnieke onderskeidelik op ses en vyf visse toegepas. Na die eerste weefselversameling is die tegnieke twee weke later weer op elke vis herhaal. Twee weke na die laaste biopsiemonsters versamel is, is twee visse gedood en is lewermonsters deur die standaardmetode versamel.

Elke vis is verdoof deur ’n 30mg/L konsentrasie van naeltjie-olie te gebruik. 15 L Water is verkry van die glastenks waarin die vis aangehou is, en vervolgens is die naeltjie-olie oplossing daarby gevoeg. Sodoende het die water waarin die vis aangehou is se temperatuur en pH konstant gebly voordat die verdowingsmiddel bygevoeg is. Die visse se liggaamsmassa en die induksie- en hersteltye van die verdowingsmiddel, asook die hanteringstyd vir elke vis is genoteer. Spesifieke fisiese eieskappe van die water is ook gemeet. Beide die biopsiemetodes het aanvaarbare weefselmonsters vir histologiese en sitologiese analise verskaf, en was vergelykbaar met die monsters wat tydens die nadoodse ondersoek versamel is. Die gevolgtrekking kan dus gemaak word dat beide die biopsiemetodes wat in die studie gebruik is, waardevol kan wees in toekomstige histologiese studies van vis, en om dit toe te pas in studies waar histologiese veranderinge oor tyd waargeneem moet word.

Scan this QR code with your smart phone or mobile device to read online.

Read online:

Referensi

Dokumen terkait

1.3 DOEL VAN DIE ONDERSOEK Die doel van hierdie ondersoek is om die sentrale probleemvraag te ondersoek deur die volgende vas te stel: wat die strategiese leer van skoolwiskunde

Die doel van dié artikel is dus om deur middel van ’n gevallestudie van onderwysvoorsiening deur ’n sendinggenootskap in Zambië ’n korrektief op die uitbeelding van sendingonderwys in

TYDSKRIF VIR LETTERKUNDE • 49 1 • 2012 182 Hoofstuk 4 vorm die kern van die studie, en bevat ’n gedetailleerde uiteensetting van die wyse waarop ’n Arabiese ortografie vir Afrikaans

Hierdie artikel kom juis tot die konklusie dat hierdie slegs die eerste stap is as ’n moontlike basis vir verdere studie voordat die resultate van die studie op die taak van die diaken

2 Die doel van die ondersoek Die primere doel van hierdie ondersoek was om te bepaal: * watter persentasie van hoofde van Blanke primere skole opgelei is in onderwysbestuur; * of

1.3.2 Bepaal die waardes van 𝑝 waarvoor die wortels van 𝑓𝑥 reëel en ongelyk sal wees... Die reeks het ’n konstante tweede verskil van

1.3.2 Bepaal die waardes van 𝑝 waarvoor die wortels van 𝑓𝑥 reëel en ongelyk sal wees... Die reeks het ’n konstante tweede verskil van

Deur middel van 'n ondersoek na die gebruik van narratologiese misleiding en die kundige gebruik van ironie, word daar aangevoer dat die roman verhoed dat die lesers 'n afsydige houding