• Tidak ada hasil yang ditemukan

Choprop paints Brits red

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Choprop paints Brits red"

Copied!
16
0
0

Teks penuh

(1)

Brits Pos

Choprop, a Multi-award winning Real Estate company, which was founded in 2007, recently opened its doors in Hartbeespoort, Shop 2A, Harties Mall, Beethoven Street, and they are ready to take the real estate market in Brits and Hartbeespoort to new heights. Choprop offers clients innovation in property sales and acquisitions by providing them with luxury residential and commercial properties for a safe, secure and profitable investment. Choprop offers unrivalled services on sales, letting, leasing, property management, asset management and specialised financial investment products, with a passion for perfection and commitment to excellence in all areas of service delivery. The team in Hartbeespoort/Brits, Daleen Moolman (081 479 1576), Aqeel Wazar (073 012 3333), Dinie Dreyer (061 655 9955) and Lesley Chirinda (078 883 4934) are passionate about property and ready for action. For any listings or property enquiries feel free to contact them.

Choprop paints Brits red

Ludorfstraat 50, Brits GPS Co-ordinates:

25°38’01.2”S 27°46’44.2”E Tel: 012 252 4995, 012 252 4996 Faks: 012 252 0349

E-pos/E-mail:[email protected] www.britspos.co.za

R3-00

VAT INCL

17 SEPTEMBER 2021

inte rac tive P DF p

age ap T

(2)

&+23523+,761257+:(67

(/(*$17/<$33($/,1*+20(

:(%5()5/

2:1$3,(&(2)7+(02817$,1

:(%5()5/

KDRI9DFDQWODQGRQWKHPRXQWDLQ:LWK EUHDWKWDNLQJ YLHZV DQG HDV\ DFFHVV WR WKH +DUWEHHVSRRUW 'DP -XVW NP RII WKH PDLQ URDGFORVHWR/DQVHULD$LUSRUW3HFDQZRRG*ROI

&OXEDQGWKHIDPRXV&UDGOHRI+XPDQNLQG

$THHODTHHO#FKRSURSFR]D

6800(56$/(

:(%5()5/

5('8&(' 0RXQWDLQ +DYHQ EHGURRP EDWKURRP KRXVH IRU VDOH LQ VHFXULW\ HVWDWH

%HDXWLIXOKRPHSHWIULHQGO\ DFFHVVFRQWUROOHG :LWK VWXQQLQJ YLHZV RI WKH PRXQWDLQV WKHVH VRXJKWDIWHUKRPHVLQWKH0RXQWDLQ+DYHQ (VWDWHKDYHEHHQUHGXFHG

$THHODTHHO#FKRSURSFR]D

),1(60$//)$50

:(%5()5/

)DUP(TXLSSHGDFWLYHJRLQJDJULFXOWXUDO FRQFHUQ SUR¿WDEOHSURGXFHIDUPVWDOO :RUWKDYLHZ

'LQLHGLQLH#FKRSURSFR]D

+$57%((6322570(/2',(

5P %52('(5675220$+

5P +$57%((6322570(/2',(

5N =$1')217(,1

5P

6HWRQWKHEDFNGURSRIWKH=LONDDWVQHN PRXQWDLQUDQJHWKLVEHDXWLIXOEHGDQGEDWK KRXVHLVXSIRUJUDEV:LWKDWRWDORIDOPRVW KHFWDUHVRIYDFDQWODQG

$THHODTHHO#FKRSURSFR]D

(3)

Boyfriend hands himself over to police

BRITS POS – BRITS – Hebron police were called to a murder scene the afternoon of Sunday, 12 September when a man was found with multiple gunshot wounds to his body in a parked vehicle, allegedly adjacent to an ATM and a butchery in Hebron, where the victim was employed.

The motive for the murder is being investigated by police.

“We can confirm that a case of murder was registered at Hebron police station,” says Maria Nkabinde, SAPS spokesperson, “and at this stage no suspect has been apprehended”.

Anyone with information that can assist the police are requested to contact the Investigating Officer, Captain Isaac Montoedi, of Hebron Detectives on 082 338 5746 or call the Crime Stop Hotline on 08600 10111. Alternatively anonymous tip- offs can be communicated via the MySAPS application.

Man dies of multiple

gunshot wounds

BRITS POS – BRITS - Police members of Mooinooi found the body of a man at Khalamtwana, an informal settlement near Mooinooi around 17:05 on Saturday, 11 September 2021.

It is alleged that the man came home under the influence of alcohol and told his girlfriend that a boy had been assaulted by a man and he wasn’t happy about the state of affairs.

Shortly after that, the man who assaulted the boy, came to the house and a fight ensued between the men and the boyfriend was stabbed twice. The girlfriend tried to stop the bleeding, but her boyfriend passed away. The suspect voluntarily surrendered to police.

“We can confirm that a case of murder was registered at Mooinooi police station,” says Maria Nkabinde, SAPS spokesperson “and the suspect, Thembiso Hokozani Khuzani (48), handed himself to the police shortly after the incident.”

He appeared before the Brits Magistrates’

Court on Monday, 13 September 2021, for the alleged murder.

Physical altercation

leads to murder

BRITS POS – BRITS - A man handed himself over to the Hebron police on Sunday, 12 September 2021, claiming that he had killed his girlfriend the

previous day in Itireleng whereafter police found the body of a woman with a stab

wound in a house.

“We can confirm that a case of murder was registered at Hebron police station subsequent to the incident,” says SAPS spokesperson, Maria Nkabinde. “The suspect, Alfred Sphiwe Dlamini (36), handed himself over to the police on Sunday, 12 September 2021. He appeared before Ga- Rankuwa Magistrates’ Court on Tuesday, 14

September 2021, for the alleged murder of his

girlfriend. He was remanded in custody and

will be re-appearing before the same court on

Thursday, 23 September 2021, for a formal bail

application,” Nkabinde concludes.

(4)

“Mense word aangespoor om bome te plant en meer spesifiek bome eie aan Suid- Afrika,” vertel Henry Francis, ons plaaslike

boomkenner. “As gevolg van die spoed waarteen bome wêreldwyd vernietig word, moet ons as mense probeer om soveel moontlik bome te vervang en onthou dié gesegde - die beste tyd om ‘n boom te plant,

was 20 jaar gelede, die tweede beste tyd is nou. Enige tyd is ‘n goeie tyd om ‘n boom te plant, al gaan jy dalk nie eendag in sy skadu sit nie, moet jy vooruit dink aan toekomstige generasies.”

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Botaniese Instituut en die departement van bosbou

Plant ‘n boom; die beste tyd is nóú

BRITS POS – BRITS – Die eerste week van September is tradisioneel Boomplantweek en 1 September was Boomplantdag.

Dra jou boodskap só uit vir R60

BRITS POS – BRITS - Met die nuwe verslapte inperkingregulasies gaan meer venues en kuierplekke nou weer funksies

of konserte kan aanbied. Die Brits Pos Dagboek is ‘n gulde geleentheid om jou boodskap uit te dra. Inskrywings - wat ‘n

foto en ‘n kort beskrywing behels - kos net R60-00, BTW ingesluit.

Stuur ‘n e-pos met jou inskrywing na [email protected] vir plasing.

en visserye nomineer elke jaar drie bome van die jaar. (In die verlede was dit net twee bome). Die bome verteenwoordig ‘n algemene boom - soetdoring, ‘n bedreigde boom – peperbasboom en ‘n boom van waardering -spekboom vir 2021. Die lys van bome is beskikbaar tot en met 2035.

“Ons weet almal waarom die planeet nie sonder bome kan voortbestaan nie, dus doen ek ‘n beroep op huishoudings, organisasies en individue om ‘n boom of bome te plant, al is Boomplantweek verby.

“Die Academy for Christian Education was bevoorreg om veertig bome te kon plant wat deur verskeie kwekerye en individue geskenk is. Nie net help dit die omgewing nie, maar kon die jong generasie ook deel van die projek wees en leer hoe belangrik bome is.” Dankie vir die bydraes tot die projek - Bianké Bester van Quantum Industrial, David Mundell van Instant trees nursery, Peet Jansen van Rensburg van Langplaas Boerdery, Casper Wenhold van Casmar Landbou en Dewald Scholtz van Bristlecone nursery,” sluit Henry Francis, die adjunkhoof by dié akademie af.

Indien lesers interessante boomnavrae het, kan ‘n kort teksboodskap na 082 730 6580 of ‘n e-pos na [email protected] gestuur word.

By die Academy for Christian Education in Brits staan die bome gereed om op Boomplantdag geplant te word.

Hierdie leerlinge het ywerig gehelp om die bome te plant.

Cola, ‘n Yorkie-kruising met wit tussen die voorbeentjies het Saterdag, 11 September in Gert Scheepersstraat, in die omgewing van Daniestraat weggeraak. Sy is daarna by Family Fish & Chips gesien, maar is nog nie gevind nie. Help asseblief om haar weer veilig tuis te kry. ‘n Ruim beloning word aangebied vir enigeen wat haar terugbesorg.

Kontak 082 334 5601 of 078 099 9701.

Help asseblief om Cola te vind

:$6.$6 :$66(5<

.RPEHVRHNRQVE\

)HQVNRUJHERX(ODQGVUDQGWXVVHQ .DIHHHQ%RWWHOVWRRU

216.20+$$/(1/(:(5

:((58:$6*2('$)

´2QVZDVHQVWU\NVRRVXVHOIVRXµ

(5)

“Laerskool Brits se opedag neem wêreldwye proporsies aan”

Brits-Hartbeespoort Hospice, one of the beneficiaries of the PEP Social Responsibility Fund recently received food parcels for patients on the Hospice programme. Brits-Hartbeespoort Hospice acknowledges and appreciates their UBUNTU principle in these challenging Covid-19 times.

Brits-Hartbeespoort Hospice: Deborah Mafoko (Liaison Officer), Lynette Janse van Rensburg (Hospice Manager), PEP: Santerah Singh (HR Manager – North West Region), Phomolo Mangwane (Regional Secretary - North West Region), Jeane Hayward (Area Manager - PEP stores Hartbeespoort and Rustenburg), Diana van Jaarsveld (Area Manager - PEP stores Brits and Pretoria).

A big thank you

BRITS POS – BRITS - Die bekende The Barber Shop het onlangs verhuis van die Brits Mall na Van Veldenstraat 38, Brits.

Die eienaar, Koos du Preez, met meer as 50 jaar ondervinding in dié bedryf, nooi kliënte uit om hulle te besoek. Die bekwame span haarkappers is: Elsabé Pieterse, Nadine Schoeman en Joleen Nagel.

Daar is veilige parkering en sekuriteit en die besigheidsure is Maandae tot Vrydae van 08:00 tot 17:30 en in die somer tot 18:00, Saterdae van 08:00 tot 14:00 en Sondae van 09:00 tot 13:00.

Mans kan ‘inloop’ vir haarsny, kleur en highlights. Baardprodukte is ook te koop. Vir die sny kleur en blaas van vrouehare, maak gerus ‘n afspraak by 012 250 0118 (salon) of 082 921 4034 (Koos du Preez). Kom loer gerus by die nuwe salon van The Barber Shop in Veldenstraat 38, Brits in en kom kuier saam met bekende vriende.

Met ‘n oor op die grond en ‘n kop in die wolke kan jy binnekort op ‘n wêreldreis gaan. Verbeel jou: tas gepak en opgewonde op die vliegtuig. Gereed vir opstyg. Jou bestemming? Die Verenigde State van Amerika, Hawaii, Japan, Engeland, Egipte en Frankryk! Dit klink dalk vir jou na ‘n droom, maar as jy soos jou kind in drome glo, kan dit ‘n werklikheid word.

Op Saterdag, 18 September, hou Laerskool Brits hul jaarlikse opedag. In die gemak van jou eie voertuig kan jy bogenoemde “lande”

besoek en betyds terug wees op eie bodem vir ‘n vleisie op die kole en ‘n koue lafenis.

Vir 111 jaar lê Laerskool Brits ‘n stewige grondslag vir jou kind se skoolloopbaan in Gr. 1. Toegewyde en gekwalifiseerde onderwysers lei jou kind in die Christelike geloof sowel as op akademiese-, kulturele- en sportgebied. Afrikaans is ons trots. Ons leer in dié taal, ons bid in dié taal en ons speel in dié taal.

Die Britsie Klitsies is die afgelope 3 jaar deel van die Britsiekultuur.

Jou 5-jarige kleuter

word blootgestel aan die kultuur- en sportgeleenthede wat die “GROOTSKOOL”

bied, maar in ‘n veilige, beskermende omgewing. By die Britsie Klitsies poog ons om van jou kleuter ‘n selfstandige kind te maak wat die “GROOTSKOOL”

met genoeg selfvertroue, tegemoet gaan.

Waarvoor wag jy?! Kom maak die wêreldreis mee en word bekoor. Gee jou verbeelding vrye teuels en laat die bekwame personeel van Laerskool Brits jou en jou toekomstige Britsie meevoer op ‘n toer wat beloof om blywende herinneringe te skep.

Saterdag, 18 September, vanaf 10:00 tot 13:00 te Laerskool Brits. Dis die vlug wat jy nie wil mis nie… ons lê die wêreld aan jou voete!

“Van die Ooste tot die Weste … Laerskool Brits is die BESTE.”

Die eienaar van die bekende The Barber Shop, Koos du Preez, voorheen by die Brits Mall, nooi kliënte om hulle by die nuwe perseel in Van Veldenstraat 38, Brits te besoek met veilige parkering en sekuriteit. Net die adres het verander en die bekwame span haarkappers staan gereed om jou te ontvang en tevredenheid is gewaarborg.

The Barber Shop by nuwe adres

(Beeld: vect ors tock.c om)

BRITS POS – BRITS - Wat het piramides, sushi en Fransevlegsels in gemeen? Miskien is dit nou die tyd om jou ore uit te leen.

7( +885 7/%

0(7 23(5$7(85 6.$.(/

(6)

Mrs Rachel Swak (86) was born in Griekwastad, a small town in the Northern Cape and then relocated to De Kroon, south of Brits in North West in the 1980’s and then to Noord-Kamp. She had nine children with her husband Mr Albert Swak. Rachel and her children lived in Potchefstroom Promoza for a short while where her husband was a cook in the Potchefstroom military, but he was murdered in the Promoza township. Later on Mrs Swak decided to move back to Brits with her children to Noord-Kamp where she continued to raise her children as a single parent to the best of her ability. Mrs Swak passed away on Saturday, 11 September 2021 and is survived by her 6 children, 14 grandchildren and 22 great grandchildren.

BRITS POS – MMABATHO – The police in Mmabatho request the assistance of the public in finding Nikiwe Elsie Matiwane (48), who resides in phase 3, Extension 39, Mmabatho.

Matiwane was last seen on Friday, 27 August 2021, when she left a local tavern.

At the time of her disappearance, she wore blue denim jeans and a long sleeve shirt.

The police request anyone who has information regarding her whereabouts to call the Investigating Officer, Detective Sergeant Golekane Senokwanyane on 079 897 1873 or the Crime Stop number: 08600 10111. Anonymous tips can be communicated via the My SAPS App from a cellphone.

MISSING PERSON

Police request assistance in locating missing woman

Missing person:

Nikiwe Elsie Matiwane (48) from Mmabatho. (Photo – SAPS)

In memoriam Talle mense sterf op paaie

BRITS POS – BRITS – In twee ongelukke waarin motorfietse betrokke was die afgelope week, het twee mense gesterf en een ernstige beserings opgedoen.

Motoriste en motorfietsryers word versoek om mekaar te respekteer wanneer hulle die paaie gebruik – niemand het ‘n reg op die gebruik van paaie nie, dit bly steeds

‘n voorreg. Motoriste en motorfietsryers word aangemoedig om in defensiewe bestuurtegniek-opleiding te belê.

‘n Motorfiets het klaarblyklik Saterdag, 11 September op die R514 (Van der Hoffweg) agter in ‘n vragmotor vasgery. Een persoon is op slag dood. Paramedici van HEMS het gevorderde lewensondersteuning aan ‘n ander pasiënt op die toneel verleen, maar ongelukkig was haar beserings so ernstig dat sy op die toneel dood is.

In ‘n ernstige ongeluk Vrydagaand, 10 September in Tambotiestraat tussen twee voertuie het vier pasiënte van ernstige tot minder ernstige beserings opgedoen. Twee mense was in een van die voertuie vasgepen en moes met lewenskake bevry word. Hartbeespoort Emergency Medical Services (HEMS) het al die pasiënte na ‘n hospitaal in Brits vervoer.

HEMS het Saterdag ‘n pasgebore baba van ‘n hospitaal in Brits na ‘n hospitaal in Pretoria vir gespesialiseerde behandeling vervoer.

In ‘n ongeluk Sondag op die R513 (De Wildtpad) het ‘n motor klaarblyklik ‘n ander motor verbygesteek en met ‘n motorfiets gebots. Die bestuurder van die motor en die passasier van die motorfiets het ernstige beserings opgedoen.

HEMS het noodbehandeling toegepas en een pasiënt is per lugambulans na ‘n hospitaal in Johannesburg vir spesialisbehandeling afgevoer en hulle het die ander pasiënte na ‘n hospitaal in Brits vervoer.

Vroeg Dinsdagoggend, 14 September is ‘n voetganger deur ‘n minibus op die R511, naby Greens getref.

Een persoon is op die

ongelukstoneel dood

verklaar en ‘n ander,

wat minder ernstige

beserings opgedoen

het, is deur HEMS na ‘n

hospitaal in Brits vervoer.

(7)

BRITS POS – BRITS - Meer as 300 voornemende Wagposters het hierdie afgelope naweek ons skool besoek om ‘n skool te kies waar hulle kan bou aan hul toekoms.

Ouers en leerders is ontvang deur ons leiers en lede van die Bestuurspan. Besoekers kon ‘n draai maak by die spoggerige uitstallings van al die akademiese vakke wat ons bied, soos Rekeningkunde, IT, Rekenaar-toepassingstegnologie, Toerisme, Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe.

Die Verbruikerstudieklas was die beginpunt van die toer op die terrein.

“Goed-opgeleide gidse” het groepe ouers vergesel na die verskillende sentrums (Landbou en Tegnies) waar leerders kon sien hoe die praktiese vakke aangebied word. Ons Tegniese vakke sluit in: Elektriese Tegnologie, Meganiese Tegnologie en Siviele Tegnologie.

‘n Toer na die plaas het besoekers ‘n proeseltjie gegee van ons heerlike tuisgemaakte jogurt. By die jeugskouterrein het die landboupersoneel inligting gegee oor die praktiese aspekte van die drie landbourigtings: Landboubestuurspraktyk, Landbouwetenskap en Landboutegnologie.

Wagpos se kultuur is springlewendig! Daar was

‘n gees van ópgewondenheid by ons besoekers oor al die aktiwiteite waaraan kultuurvrate by Wagpos kan deelneem: Revue, Talentaand, Redenaars, Drama, Musiek en sang… om maar net ‘n paar te noem.

Sportstalletjies het die terrein versier en voornemende sportmanne kon deelneem aan speletjies om hul vernuf te toets en sommer solank

‘n plek in ‘n sportspan vir 2022 te verseker.

Belangstellendes kon Hierbegin-Seunskoshuis en Uitkoms-Meisieskoshuis besoek om te sien waar hul huis-weg-van-die-huis sal wees van volgende jaar af.

Ons sien uit om ons nuwe kedale en leerders van ander skole in 2022 by Wagpos te ontvang en julle deel te maak van die Wagposfamilie.

Want waar anders?

Marthie Scholtz, ‘n leerkrag van Die Hoërskool Wagpos gesels met besoekers tydens dié skool se

Opedag, Saterdag, 11 September.

Die besoekers kon aan Wagpos-tuisgemaakte jogurt smul en dié mannetjies by leerkragte Carna Cloete en Alta Booysen kon hulle stempel van goedkeuring

op die smaaklike produk plaas.

Mnre Johan Enslin (Siviele T

egnologie) en Andr é Esterhuizen (Meg aniese Tegnologie) spr eek besoekers en leer ders toe oor w at verwag k an word

by Wagpos se T egniese Sen trum.

#WAARANDERS

Die Hoërskool Wagpos

(8)

BRITS POS – BRITS – Die bestuur van die Aarbei Musiekfees NPO, wat onlangs die suksesvolle Aarbeifees in die kleine

aangebied het, bedank graag die volgende instansies:

Echo Berry In2foods, Laeveld Agri, Village Mall, Beeetroot@Santai, Lavender Toilets, die kunstenaars: JJ, Francois van Greunen, Michelle Pelser, Tanya V en Evert Swart, almal

wat kom help het met die verkope (16 ton aarbeie) en die lojale ondersteuners.

Van die agt begunstigdes is: ‘n voedingskema in Majakaneng, Village Mall sal ‘n organisasie namens die Aarbei Musiekfees NPO kies, NG Kerk Brits, Corner Stone-kinderhuis (teëls, verf en die arbeid vir ‘n nuwe vertrek wat aangebou is) en Opkyk Pathways (teëls vir ‘n terapie-kamer).

Die ander instansies sal later bekend gemaak word.

AARBEI MUSIEKFEES

‘n Groot dankie!

(F ot o: homesandgardens.c om)

(9)

Wenners!

BRITS POS – BRITS – Skryf nou in vir die gewilde Brits Pos Blokraai- en Sudoku-kompetisies en word ‘n wenner. Jy kan selfs direk aanlyn, op ons webwerf inskryf by www.

northwestnewspapers.

co.za/britspos/

Die wenner van Blokraai 10/09 is Chantelle Coetzee van Damonsville

en die wenner van Sudoku #629 is Stephanie

Roads van Brits.

Veels geluk! Kom haal jou prysgeld van R100 by ons kantoor in Ludorfstraat 50, Brits af. Onthou om jou identiteitsdokument vir verifikasie saam te

bring.

Deelnemers moet hulle inskrywings volledig invul om vir die pryse in

aanmerking te kom.

(10)

BRITS POS

PAGE 10 17 SEPTEMBER 2021

NOTICE. IN THE MAGISTRATE’S COURT FOR THE DISTRICT OF MADIBENG HELD AT BRITS. Case Number: 1793/2021. In the case between: HENLO 110 (PTY) LTD EXECUTION CREDITOR and SIPHWE JOHANNES KUMALO EXECUTION DEBTOR. NOTICE OF SALE IN EXECUTION OF MOVABLE PROPERTY BY WAY OF PUBLIC AUCTION. PURSUANT to a judgment of the Magistrate’s Court BRITS given on the 17th of August 2021 the under mentioned goods will be sold at 11:00 on the 7th of OCTOBER 2021 by pub- lic auction to be held at CHAMELEON VILLAGE, DAMDORYN LOT 238/239 OF THE FARM ZANDFONTEIN, HARTBEESPOORT by the Sheriff for the Magistrate’s Court, 62 LUDORF STREET, BRITS to the highest bidder for cash. 1. The conditions of sale will be available at the office of the Sheriff 24 hours before the time appointed. 2.

Registration as a buyer is a requirement in terms of the following: The Consumer Protection Act 68 of 2009; The Financial Intelligence Cen- tre Act 38 of 2001; 3. Goods will only be sold for cash to the highest bidder or sold subject to confirmation as per the Consumer Protec- tion Act on the instructions of the judgment creditor or his attorney. 4.

Goods offered for sale are: 2 X POT PLANTS, 2 X OFFICE CHAIRS, 1 X PRINTER, 1 X LAWN MOWER, 1 X BOTTLING MOULDS, 12 X CAMERAS, 2 X CHAIRS, 2 X PHONES, 1 X QUANTITY OF MUL- TIPLE MAINTENANCE EQUIPMENT, 1 X SMALL GRINDER, 1 X BAOLI INDUSTRIAL CHILLER, 1 X PLASTIC BLOW MOULDING MACHINE, 1 X DIGITAL WEIGHING & MOULDING MACHINE, 1 X OFFICE DESK, 1 X ELECTRIC KETTLE, 1 X JIGSAW, 1 X STEEL FOLDING TABLE, 1 X BONA BLOW MOULDING MACHINE, 1 X HENDA AIR TANKER MACHINE, 1 X DISPLAY FRIDGE, 1 X CAM- ERA MODEM, 1 X MOBILIFT MACHINE, 1 X SMALL COMPRES- SOR, 1 X STEEL CUPBOARD, 2 X WALL PICTURES, 1 X WIFI MODEM, 2 X DESKS, 1 X BLUE INDUSTRIAL COMPRESSOR, 1 X WEED EATER. SIGNED at BRITS on the 13th day of Septem- ber 2021. SHERIFF OF THE COURT, BRITS. (SGD) G S CRONJE, ATTORNEYS FOR EXECUTION CREDITOR, OLIVIER CRONJE &

STIGLINGH, 70 Harrington Street, Brits, 0250 . Tel: 012-252 2992 Fax: 086 616 4570. Docex: 18 Email: [email protected].

Ref: GSC/jb/File No: HEN00002.

--- K1 17/9 NOTICE. IN THE MAGISTRATE’S COURT FOR THE DISTRICT OF MADIBENG HELD AT BRITS. Case Number: 1792/2021. In the case between: DAMDORYN MARKET MANAGEMENT (PTY) LTD EXECUTION CREDITOR and NAEEM HAIDER T/A NHC TRAD- ING EXECUTION DEBTOR. NOTICE OF SALE IN EXECUTION OF MOVABLE PROPERTY BY WAY OF PUBLIC AUCTION. PURSU- ANT to a judgment of the Magistrate Court BRITS given on the 25th of August 2021 the undermentioned goods will be sold at 11:00 on the 7th of OCTOBER 2021 by public auction to be held at FRONT SHOP NO. 1, CHAMELEON VILLAGE, DAMDORYN, HARTBEE- SPOORT, BRITS by the Sheriff for the Magistrate’s Court, 26 Lu- dorf Street, Brits to the highest bidder for cash. 1. The conditions of sale will be available at the office of the Sheriff 24 hours before the time appointed. 2. Registration as a buyer is a requirement in terms of the following: The Consumer Protection Act 68 of 2009;

The Financial Intelligence Centre Act 38 of 2001; 3. Goods will only be sold for cash to the highest bidder or sold subject to confirma- tion as per the Consumer Protection Act on the instructions of the judgment creditor or his attorney. 4. Goods offered for sale are:

72 X ASSORTED SWEATS, 2 X LED LIGHTS, 3 X BELTS, 10 X SMALL PURSES, 4 X NAIL CLIPPERS, 1 X GLASS SHELVE, 5 X BOXES OF CLOTHES & HANGERS, 104 X SUN GLASSES, 22 X RINGS, QUANTITY OF MULTIPLE SHOES, 25 X ASSORTED T-SHIRTS, 8 X SPORT SHIRTS, 9 X NECKLACES, 3 X WATCHES, 7 X PACKETS OF MAGNETS, 4 X PAIRS OF GLOVES, 49 X AS- SORTED T-SHIRTS, 2 X LIGHT BULBS, 1 X VISION DECODER, 4 X WOODEN BENCHES, 15 X WATCHES, 2 X METALLIC RUGS, 4 WOODEN SHELVES, 83 X FLORAL DRESSES, 62 X CAPS, 6 X WATCHES, 2 X HARLEY DAVIDSON NUMBER PLATES, 8 X WAL- LETS, 15 X SHORT PANTS, 1 X DIGITAL VIDEO RECORDER, 3 X TABLES, 1 X QUANTITY OF ITEMS/GOODS, 54 X T-SHIRTS, 28 X BAGS, 52 X HATS, 30 X QUANTITY OF TOYS, 41 X MEN &

WOMEN PANTS, 2 X TORCHES, 51 BELTS, 5 X SMOKING PIPES, 1 X PLASTIC CHAIR. SIGNED at BRITS on the 13th day of Septem- ber 2021. SHERIFF OF THE COURT, BRITS. (SGD) G S CRONJE, ATTORNEYS FOR EXECUTION CREDITOR, OLIVIER CRONJE &

STIGLINGH, 70 Harrington Street, Brits, 0250. Tel: 012-252 2992 Fax: 086 616 4570. Docex: 18 Email: [email protected].

Ref: GSC/jb/File No: DAM00001.

--- K2 17/9 NOTICE IN REGIONAL COURT FOR THE REGIONAL DIVISION OF MADIBENG, HELD AT GA-RANKUWA. CASE NO: NW/ODI/

RC 583/2015. In the matter between: SIPHO AUBREY SEGOBA PLAINTIFF AND PRECIOUS RENEILWE SEGOBA DEFENDANT.

NOTICE OF SALE IN EXECUTION. KINDLY TAKE NOTICE that in pursuance of a Judgement of the above Honourable Court and the Service of a Warrant of Execution dated the 03 & 16 August 2021 in the above matter, the Sheriff of the Court will sell in Execution the following Movable Assets on the 06 October 2021 at 11H00 at LS MOLOPE BUILDING. ASSETS: 1 x 3 PC LOUNGE SUITE; 1 x MICROWAVE OVEN; 1 x FRIDGE; 1 x DVD PLAYER; 1 x COFFEE TABLE; 1 x TROJAN TREADMILL GYM MACHINE; 1 x PLASMA STAND AND 1 x PLASMA TV SAMSUNG. TERMS: CASH TO THE HIGHEST BIDDER. SIGNED AND DATED AT PRETORIA ON THE 13TH DAY OF SEPTEMBER 2021. (SGD) SHAPIRO & LEDWABA INC. ATTORNEYS FOR THE PLAINTIFF. 20 BUREAU LANE PRE- TORIA CBD. TEL: (012) 328 5848 EMAIL: collections@shapiro-led- waba.co.za REF: A SHAPIRO/S225/SZ295

--- K3 17/9

23

SPESIALE DIENSTE SPECIAL SERVICES

23

SPESIALE DIENSTE SPECIAL SERVICES

23

SPESIALE DIENSTE SPECIAL SERVICES

20 DIERE ANIMALS

17A VERVOER TRANSPORT

17

VOERTUIE TE KOOP VEHICLES FOR SALE

13

PLOTTE/PLASE TE KOOP PLOTS/FARMS FOR SALE

10 HUISE TE KOOP HOUSES FOR SALE

8A AKKOMMODASIE ACCOMODATION

8

ALGEMEEN TE HUUR GENERAL FOR HIRE

6

WOONSTELLE TE HUUR FLATS TO LET

5 HUISE TE HUUR HOUSES TO LET

3

BETREKKINGS GEVRA SITUATIONS WANTED

2

BETREKKINGS VAKANT SITUATIONS VACANT

1 PERSOONLIK

PERSONAL

H ofi egids Heading Key

1. PERSOONLIK PERSONAL 1a. IN MEMORIAM 1b. DOODSBERIGTE

DEATH NOTICES 2. BETREKKINGS

SITUATIONS VACANT 3. BETREKKINGS GEVRA SITUATIONS WANTED 4. GELD EN LENINGS

MONEY & LOANS 5. HUISE TE HUUR

HOUSES TO LET 6. WOONSTELLE TE HUUR

FLATS TO LET 7. PLOTTE EN PLASE TE HUUR

PLOTS AND FARMS FOR HIRE 8. ALGEMEEN TE HUUR

GENERAL FOR HIRE 8a. AKKOMMODASIE ACCOMMODATION 9. TE HUUR GEVRA

WANTED TO HIRE 10. HUISE TE KOOP

HOUSES FOR SALE 11. WOONSTELLE TE KOOP

FLATS FOR SALE 12. ERWE TE KOOP

STANDS FOR SALE 13. PLOTTE EN PLASE TE KOOP

PLOTS AND FARMS FOR SALE 14. BESIGHEDE TE KOOP

BUSINESSES FOR SALE 15. ALGEMEEN TE KOOP

MISC. SALES 15a. ONDER R50/UNDER R50 16. TE KOOP GEVRA/WANTED 17. VOERTUIE TE KOOP

VEHICLES FOR SALE 17a. VERVOER TRANSPORT

18. TREKKERS EN IMPLEMENTE TRACTORS AND IMPLEMENTS 19. WOONWAENS/CARAVANS 20. DIERE/ANIMALS 21. TE RUIL/TO SWOP 22. VERLORE/LOST 23. SPESIALE DIENSTE

SPECIAL SERVICES 24. VAKANSIEOORDE

HOLIDAY RESORTS 25. KENNISGEWINGS/NOTICES 26. TENDERS

27. TE LAAT VIR KLASSIFIKASIE TOO LATE FOR CLASSIFICATION.

** Brits Pos is ‘n onafhanklike, outonome en nie-politiese koerant, getrou aan sy roeping as waghond van die gemeenskap. Brits Pos verbind homself tot billike en eerlike beriggewing van ‘n wye verskeidenheid nuusgebeure, waarin die belange van die gemeenskap die belangrikste kriteria is. Brits Pos vereenselwig hom nie noodwendig met menings wat uitgespreek word in artikels, rubrieke of lesersbriewe nie. Brits Pos sal homself nie blootstel aan druk om materiaal te publiseer wat lasterlik, onwaar of ongeregverdig is nie en sal ook nie toegee aan druk om nuusmateriaal waarvan publikasie in die belang van die gemeenskap is, te verswyg of te versluier nie.

** Brits Pos is an independent, autonomous and non-political newspaper, committed to its calling as watch-dog of the community. Brits Pos is committed to fair and honest reporting on a wide range of issues in which the interests of the community are the primary criteria. The opinions expressed in articles, letters and columns are not necessarily the opinion of Brits Pos. We will not be forced to publish material that is defamatory, untrue or unjust and will not be tempted to conceal or suppress material that is in contrast with the interest of the community.

DO you require Civil/Structural Engineering/Architectural or Construction Support?? Con- tact C-Struc 0795018882, info@

cstruc, www.cstruc.com.

--- WEBSITE 17/9 PERSONAL Financial Ser- vices, affordable funeral cover and life cover. Call or whatsapp for more information and quote

#0849544570 Katlego Mo- lapong.

--- WEBSITE 17/9

TYDELIKE pos beskikbaar vir Telefoonskakelbord Operateur.

Moet Engels en Afrikaans kan praat. Geen roker. Basiese lia- seerwerk. Moet woonagtig wees in Brits. Rig CV aan na Anna- [email protected] ---168884 17/9

GEORGE David Magae. Health and safety. Dev Lash Stope Development Cheesa Develop- ing Roller. 079 374 0838, 073 343 2619.

---168888 17/9 ELSIE Tshabalala. Huiswerk, ek kan kos maak en bak lekker kos, was, stryk, skoonmaak. 50 Jaar ondervinding. Inslaap. Kan goed kook. Ek kan die lekkerste kos maak en bak. Soek dringend werk. 078 072 8201.

---168880 17/9 DOMESTIC worker. Creché as- sistant. Shop cleaner. Annie 072 330 1854.

---168914 17/9 FREDA Ndlovu soek slaghuis, general worker, cashier, hu- iswerk, teagirl, enige werk.

Offices - cleaner. 064 862 4757.

---168879 17/9 MY naam is Evelyn, ek is op soek na huishoudelike werk. Ek is intelligent, getrou en betrou- baar. 076 098 2883.

--- WEBSITE 17/9

NEWLY renovated free stand house to let: 3 Bedrooms, 2 bath- rooms with open plan kitchen &

living room with separate laun- dry and storage room,double garage plus 2 ekstra parkings.

R10 000 per month. 1 Month rent deposit. Min 2 years. Avail- able from 1 Oct. 082 875 2663.

---168797 3/9-27/9 2-SLAAPKAMERHUIS ± 10 Km vanaf dorp op Wagpos-pad.

Oopplan kombuis/sitkamer. Bad- kamer. teëls. Afdak - 2 voertuie - Eie erf. Huur R3 940. Dep R3 500. Kontak 060 774 6937.

---168786 3/9-27/9 DANIESTRAAT Brits 3 Slaap- kamer Meenthuis te huur dbl motorhuis baie stil en rustig area verkieslik ouer mense . R7000.00 pm + deposito sluit water in. Onmiddelik Beskibaar Skakel 0828034607.

--- WEBSITE 17/9

DUPLEKS op Wagpospad. 2 Badkamers, 2 slaapkamers, sit/

eetkamer, stoep + klein tuin. R2 500 p.m. plus dep. + krag. Ger- hard 083 464 1466.

--- 168906 10/9-17/9 GROOT 1-slaapkamerwoonstel op wildsplaas, 5 km uit Brits op TBZ-pad. Groot sitkamer, kom- buis area met stoep. Onmiddellik beskikbaar. R3 800. Sel 073 349 7824, 061 524 6649.

--- 168869 10/9-17/9 2-SLAAPKAMERWOONSTEL te huur te Mamogalieskraal.

Skakel Miem 082 410 4601 of Estelle 076 470 7908.

--- 168878 17/9-24/9

NUWE 500m2 varkhokke on- derdak te huur. 35 Afsonder- like eenhede van verskillende groottes. Water drinkpunte en elektrisiteit. R7 500. 083 297 2611.

---168913 17/9

KAMERS te huur. Gemeubi- leerde enkel- en dubbelkamers.

Veilig en sentraal geleë. Kom- buis, swembad, parkering, baie ekstras. Skakel 079 898 2925 ---168794 3/9-30/9

PIETER. 1. 70 Ha Bosveld, baie wild, nuwe woning + skuur.

R3,7m. 2. 6 Ha Plot 4 ha lande, groot woning + skuur. R1,85m 3.

105 Ha Beesplaas, goeie wei- ding. R1,75m. Pieter 083 458 3888.

---168886 17/9

14A

BESIGHEIDSPERSELE TE HUUR BUSINESS PREMISES TO LET

14 BESIGHEDE TE KOOP BUSINESSES FOR SALE

BUTCHERY and ice-cream business for sale in prime lo- cation in Zeerust ph Dominic 0655290694.

--- WEBSITE 17/9

GOED geleë winkel/kantoorspa- sie te huur. Geleë naby Standard Bank. Huur: R6 500 per maand.

Skakel 012 252 2778.

--- 166201 12/6 AC/TC GEMENGDE kommersiële ge- boue en store van verskeie groottes asook kantore te huur teen billike pryse. Skakel ons gerus by 082 804 9435 / 082 780 3926 of 076 315 8429.

--- 165343 15/1-24/12 OFFICES to rent - Corner of Pienaar & Reitz Street, Brits.

Minimum 12 months rental pe- riod. R8 500 p.m. incl. alarm and armed response excl. water

& elec. Immediately available.

Contact 082 875 2663.

--- 168775 27/8-17/9

WE buy and sell all makes and model cars. We pay you cash and highest price. We get cars for you for money you have. 083 542 8000. Call or whatsapp 072 188 9786.

---168892 17/9 EK koop karre en bakkies vir kontant. Ons betaal beste prys en ons kom na jou toe. A.u. 083 542 8900, 072 188 9786.

---168892 17/9

ENIGE vervoer teen goeie pryse en enige trekke en meubels.

Kontak Henry by 076 889 4426, Maria 064 986 1192.

--- 168868 10/9-30/9 TE huur 8 ton Dropside trok met 8 ton sleepwa. Doen ook trekke. Skakel Gert Hermann 0662190162.

--- WEBSITE 17/9 WE do countrywide transport.

Any type of load including fur- niture. GIT insurance included.

Johan 0798923043.

--- WEBSITE 17/9

ONS verwyder gratis karkasse van beeste of perde wat op u plaas gevrek het waarna die beesvelle binne 24-uur weer by die park deur u gehaal kan word.

Skakel Hartbeespoort Slang- en Diere park. Dag 012 253 1162, n.u. 082 781 8499

--- 921 25/7-24/12 AC/TC GERMAN Shepherd for sale 082 090 0194.

---168885 17/9-24/9 BULLTERRIëR “puppies”te koop. 2 Taankleurige tefies. 2 Taankleurige reuntjies, 1 swart tefie, 1 swart reuntjie, 12 weke.

Ingeënt en ontwurm. Tinus 083 574 5086.

---168915 17/9 10 WEEK old German Shepherd pups Fully vaccinated and vet checked. Brits R3, 500.00. 076 389 6419.

--- WEBSITE 17/9

SPRINGBOK Blinds & Carpets.

Verskaffers/Vervaardigers van

‘‘vertical’’ en venetian blinds. Vir gratis kwotasies René 012 252 2945. Na verkope-diens. Henry 082 878 1883.

--- 72439 AC/TC VULLISVERWYDERING - Weekliks asook bome, takke en rommel. Billike pryse. Tel: 012- 257-6335 k.u. of 083-653-0874 Nols Jacobs

--- 27/9 AC/TC BOUWERK 24/7 paving, plas- tering, plumbing, groot bouwerk of klein werkies. Skakel Abel 081 067 0217 of 076 984 6339.

---168890 17/9

PIETER 1. 4 Slaapkamers, 3 badkamers, 4 garages, swem- bad, boorgat, lapa. R1,2m 2. 4 Slaapkamers, 2½badkamers, garage, afdak, puik, ligging.

R1,1m. 3. 3 Slaapkamers, 2 bad- kamers, dubbelgarage. R880 000. Pieter 083 458 3888.

---168887 17/9

JACOB Lapas. Lapas, Harvey tiles, building braai/sand, paving, painting. Jacob 074 816 4230.

---168890 17/9 MATWAS Carpet Clean vir die was van matte en meubels. Kon- tak Danie Meyer 083 728 9899 of 084 583 9771.

--- 168533 13/8-17/9 BRITS Beste Paving special prys, gewone paving stene, interlock 60 m2 R160,00 bevel paving bricks R150m2, materiaal en labour ingesluit. Skakel Frans 082 797 9621.

--- 168863 10/9-17/9 BRITS Poolsand Lapa’s. Full in- stallation & repairs. Splashpool 3.5 x 2.5 - 1.3 depth. Standard pool 6 x 3 - 1 - 1.6 depth. 7 x 3 Pool en Lapa. 8 x 3 Pool en Lapa. Tel 082 644 5417 What- sapp 082 644 5417.

---168851 3/9-27/9 VALUE Projects - We offer ser- vice and installation of: Back- up, Grid Tied and Off-Grid So- lar Systems. CCTV Cameras.

Electric Fencing. Gate Motors.

Intercom Systems. Borehole &

Pool Pumps. Generators. Elec- tric Installations & Maintenance.

C.O.C Certificates. Financing available on complete solar sys- tems. Service and quality with excellence! Charl 072 265 2347.

--- 168908 10/9-30/9 SANDBLASTING big or small.

Contact 082 484 3655.

--- WEBSITE 17/9

ROOFING & Building Company.

Reg. No. 2020/882168/07. Of- fice - Mashau Thengu. *Build- ing * Plumbing *Plastering

*Swimming-pools & coping *Til- ing (Tiles) *Thatching *Clading

*Welding. Cell: 079 462 5613, 084 692 4734.

---168881 17/9 WENDY House. 2.4 x 2.4 = R4,900. 2.3 x 2.3 = R4,900. 3 x 3 = R6,500. 3 x4 = R7,200. 3 x 5 = R8,900. 3 x 6 = R9,500. 4 x 6 = R15,500. We do all sizes big or small, more information Whatsapp 079 135 8138, 072- 472-2067.

--- 168889 17/9-24/9 NORTH West Flower Market.

Buy Bulk Flowers Local. nwflow- [email protected] or Tel: 061 475 7912 / 082 665 4954. We deliver bulk orders.

--- WEBSITE 17/9 SARS tax returns R350 per return! Accounting, Company returns etc. available. For quote:

0798813343 www.kaccountings.

com.

--- WEBSITE 17/9 MINING Training and jobs!

Agency DMT Dumptruck R3 500. 7-30 Days forklift R550, ex- cavat, F.E.L., TLB, boilermaker, welder R4 500 - 6 weeks. Grad- er. Tel 072 954 7705, 064 100 6585 DieselMech Av/B --- 142398 10/9-24/9 KRUGER Tuindienste. R800

‘n maand, kan baie mooi tuine skoonmaak. 24/7 082 408 7583.

--- 168855 10/9-24/9

K e n n i s g

e w

i n g / N

o t i c

e s

Vakatures

Vacancies

Vakatures

Vacancies

Vakatures

Vacancies

(11)
(12)
(13)

Rustenburg

Vacancies Vakatur

es

Rustenburg

Vacancies Vakatur

es

Die Louws oorhandig Afrikaanse Taalatlas aan biblioteek

BRITS POS – BRITS – Lede van Brits se Vroue Landbou-unie (VLU) het onlangs ‘n uitstappie na die Voortrekkermonument in Pretoria meegemaak.

Daar was ‘n begeleide toer gedoen en die toergids het die geskiedenis van al die panele in die monument aan die lede vertel.

Ná die uitstappie het lede saam met Werner en Neeltje Louw ook die biblioteek by die Erfenisstigting oor Afrikaanse Taalontwikkeling afgelê.

Hier het Werner Louw die Afrikaanse Taalatlas, wat uit vyf boeke bestaan en deur wyle prof Stephanus

Andreas Louw, saamgestel is, aan die biblioteek oorhandig.

Prof Louw het die Hendrik Verwoerd-prys vir sy bydra aan die akademie verower. Hy is op 71-jarige ouderdom in 1979 oorlede, die jaar wat die laaste deel van die atlasreeks gepubliseer is.

Volgenns Gerhard Pretorius van die Erfenisstigting se

mediadepartement, is dié biblioteek

‘n skatkis van letterkunde en hou net aan groei.

Dié Afrikaanse Taalatlas kan bestempel word as ‘n geskiedenistoer deur die ontwikkeling van ons taal. Die reeks van vyf boeke is tussen 1975 en 1979 gepubliseer en die studie handel oor die streeksontwikkeling van Afrikaans en die verskille in taalgebruike regoor Suid-Afrika.

Die biblioteek by die Erfenisstigting is dan ook nou een van die gesogte letterkundebeskermers wat die voorreg het om prof Louw se werk vir die nageslag te bewaar.

Neeltje Louw (VLU-voorsi� er) saam met Werner Louw wat die skenking van die Afrikaanse Taalatlas aan Jaco Cilliers

(kommunikasiebestuurder by Voortrekkermonument) gedoen het. Lede van Brits-VLU tydens hul onlangse besoek aan die Voortrekkermonument.

Voortrekkers leer flink noodhulp

Die ‘Uile’ en ‘Jakkalse’ van die Voortrekkers het die

noodhulpopleiding by HEMS terdeë geniet en vol kennis daar uitgestap. (Foto: Magda Venter)

BRITS POS – BRITS - Die groep Voortrekkers, Gr.2 (Uile) en Gr.3 (Jakkalse) het onlangs ‘n noodhulpkursus by Hartbeespoort Emergency Medical Service (HEMS) bygewoon.

Hulle het die basiese beginsels van noodhulp geleer en daarna kon hulle hul kennis praktiese toepas om wonde te behandel en die pleisters, Savlon en gaas het die werk gedoen.

Berné Burger en Wicus du Plessis is die ene konsentrasie om noodbehandeling op die wonde toe te pas. (Foto: Magda Venter)

‘n Bietjie meer vryheid

BRITS POS - BRITS - Dit begin nou al so effens na 'n dans voel - dié storie van 'n tree vorentoe, dan 'n tree terug, dan weer so bietjie 'side step'.

Wat sal mens dit noem? Die Covid-kotteljons?

Hoe dit ook al sy, sedert Maandag (13 September) is ons weer in 'n nuwe (rige) vlak van inperking. President Cyril Ramaphosa het Sondagaand die land toegespreek en aangekondig dat Suid-Afrika na 'n aangepaste Vlak 2 beweeg.

WAT DIT BETEKEN, IS:

• Die aandklokreël is nou van 23:00 tot 04:00. Wat tot gevolg het dat restaurante en kuierplekke tot 22:00 mag oop wees. Alkohol mag daagliks tot 22:00 bedien word, solank dit in ooreenstemming met die onderneming se lisensievoorwaardes is.

• Drankwinkels mag alkohol Maandae tot Vrydae tussen 10:00 en 18:00 verkoop.

• Byeenkomste - wat ook godsdienstige byeenkomste insluit - mag voortaan deur 250 mense (binneshuis) of 500 (buite) bygewoon word. Waar 'n venue kleiner is, mag dit net 50% van kapasiteit vul.

• Begrafnisse word steeds tot slegs 50 bywoners beperk. Funksies voor en na begrafnisse bly verbode.

President Ramaphosa het aangedui dat die President Ramaphosa het aangedui dat die President Rama

regulasies oor twee weke hersien sal word.

"Tot dusver is sowat 7 miljoen Suid-Afrikaners ten volle teen Covid-19 geïmmuniseer. Sodra ons die verlangde doelwil bereik waar meeste van ons mense die inenting gehad het, kan ons die land ten volle vir toerisme heropen en kan ons weer na sportstadions toe gaan om ons gunsteling spanne in lewende lywe te ondersteun.

Ons is weliswaar steeds binne die Derde Golf;

ek en jy het die mag om seker te maak dat die Vierde Golf nie ons voete onder ons uitslaan nie,"

het die president in sy toespraak gesê.

NUWE VLAK TWEE:

(14)

The winners of Rock of Springs’ Talent show: Amogelang Dithung, Letlhogo Sigonyele, Tshegofatso Sello, Lerato Mataboge, Abnar Komane, Lerato Thorela and Eugenio Novelo.

BRITS POS – BRITS – Students of Rock of Springs College in Brits showcased their talents at the college’s recent talent show.

The winners are: Oratile Moshoa and Thandiwe Kakaire (dance section), Amogelang Dithung (Mr Rock of Springs), Tshegofatso Sello (1st prince), Abnar Komane (2nd prince), Letlhogonolo Sigonyele (Miss Rock of Springs), Lerato Mataboge (1st princess), Lerato Thorela (2nd princess) and Eugenio Novelo (solo singing and guitar).

Pontsho Tseke, Miss Universe finalist from Bapong was

a guest at this show and she gave a motivational speech to contestants and students.

This event was organised by SRC President, Kamogelo Babedi, Deputy President, Phenyo Modiselle, Julia Motsai and Tharesa Hugo.

The organisers would like to thank everyone involved in the success of this event.

Mr and Miss Rock of Springs College crowned

BRITS POS – BRITS - Die matriekeindeksamen is voor die deur.

Afrikaans.com het ‘n paar handige wenke saamgestel wat leerders kan volg om daardie eksamendraak te tem en die eksamen met selfvertroue aan te pak.

Daar is ook gratis eksamenvraestelle om af te laai en klas- en studiegidse deur Lapa. Gaan kyk gerus by www.afrikaans.com en klik op die Leerhulp- blokkie. Met die regte gereedskap in jou leerarsenaal is leer lekker.

Doen die volgende om leer makliker te maak:

• Oefen deur herhaling – Beantwoord ou vraestelle of voorbeeldvrae. Daar is heelwat vraestelle op Afrikaans.com beskikbaar, maar jou klasonderwyser behoort ook hiermee te kan help.

• Sien om na jou gesondheid – Maak seker jy eet, slaap en oefen genoeg. Dit help met jou stresvlakke.

• Werk met ‘n plan – Stel ’n studierooster op, bestuur jou tyd en maak seker jou leeromgewing is netjies en stil. Maak ook seker dat jy alles byderhand het om jou leerwerk te vergemaklik. Dit sal daartoe bydra dat jy nie oorweldig voel nie.

• Visualiseer jou werk – Gebruik kleure en breinkaarte en ander strategieë i.p.v. net woorde sodat jy meer van jou breinkrag inspan.

• Verduidelik die werk aan iemand anders – Beantwoord vrae of vertel vir ander waaroor jou werk gaan. Wanneer jy iets aan ander verduidelik, of vrae moet beantwoord, kom jy vinnig agter of jy die werk regtig onder die knie het.

• Sosiale media – Dit kan ingespan word om jou begrip van jou werk uit te brei.

Dit is raadsaam om byvoorbeeld ’n studiegroep op WhatsApp bymekaar te kry.

Dit sal jou help om jou vordering dop te hou, of jou vinnig reghelp as daar iets is wat jy nie behoorlik verstaan nie en dit kan ook dien as waarskuwingstelsel as jy dalk agter raak. Daar is ook heelwat Facebookgroepe vir spesifieke vakke – nog ‘n uitstekende manier om materiaal te deel en groepbesprekings te hou.

Gaan lees gerus meer by https://afrikaans.com/2019/07/23/matrieks- handige-wenke-vir-die-eindeksamen/ - daar is ook ‘n paar kort videowenke deur juffrou Marelize Swanepoel. Lekker leer!

Handige wenke om voor te berei

MATRIEKEINDEKSAMEN Kragtige samewerking bring die ‘mooi’ in Mooinooi terug BRITS POS – MOOINOOI

– Verlede Saterdag het ‘n groep gewillige inwoners en Voortrekkers hulle kragte saamgespan en die vullis langs die paaie en ook die ingang van die N4 Bakwena na Mooinooi, Lonrholaan opgetel, in ‘n poging om die dorp weer skoon en mooi te kry.

Francois du Plessis van Only Realty vertel dat hierdie grootse poging deur Lindie Opperman en Elize Barnes gedryf is en die Mooinooi Spar en Arrie Nel Apteek het ook water aan die vrywilligers voorsien.

Hierna is die Mooinooi- projek onder aanvoering van Ali Chamberlain gestig sodat daar oorhoofs, gesamentlike samewerking kan wees.

Maar ons hoef nie oral en altyd alles te doen nie. Dit is elke inwoner en gebruiker van paaie in Mooinooi se verantwoordelikheid om dié mooi dorp, aan die voet van die Magaliesberg, skoon te hou.

Die vriendelike span vrywilligers het Saterdag saamgewerk om die paaie in en om Mooinooi skoon te maak.

Gewillige

hande het die

vullis langs

Lonrholaan

in Mooinooi,

opgetel.

(15)

+$57,(62)),&('(7$,/6

7HO $GGUHVV6KRS$+DUWLHV0DOO%HHWKRYHQ6WUHHW+DUWEHHVSRRUW

&HOO (PDLOKDUWLHV#FKRSURSFR]D ZZZFKRSURSFRP

6+23672/(77268,7<2855(48,5(0(17 17

(16)

PRINTED BY NORTH WEST WEB PRINTERS (PTY) LTD. TEL: 014-592 8329

BRITS POS – BRITS – Die wedvlugduiwe van Brits Posduifklub is Saterdag, 11 September in Queenstown losgelaat in die Oos-Kaap, nagenoeg 200km noordwes van Oos-Londen.

“Die wedvlugduiwe het die 702km met geen wind tydens loslating aangedurf, maar nogtans moeilik gevlieg met ‘n spoed van onderskeidelik 1085m.p.m. en 1024m.p.m,” sê Kitty Janse van Rensburg, woordvoerder van die klub. Frans Ahlers wen die OPE 1-, die PSWU Unie-wedvlug en is tweede in die gekombineerde-wedvlug (Combined) wat die volgende klubs insluit: Brits, Rustenburg, Mooinooi, Magaliesburg, Krugersdorp, Westonaria, Randfontein en Koster. Jan Breedt van JB Lofts wen die OPE 2-wedvlugte.

OPE 1

• Frans Ahlers: 1, 3, 8, 10, 11, 27;

• Maritz Hokke A: 2, 4, 5, 9, 16, 22, 23, 31;

• Louwtjie Fourie A: 6, 14, 17, 25;

• JB Lofts A: 7, 12, 21, 24, 26, 30, 32, 33;

• John Conradie A: 13, 28, 34;

• Bossie Boshoff: 15;

• Jeanette Hokke: 18, 19, 20, 29.

OPE 2

• JB Lofts A: 1, 3, 5, 26, 39;

• Louwtjie Fourie A: 2, 6, 15, 16, 18, 23, 31, 35;

• Frans Ahlers: 4, 8, 13, 17, 20, 25, 27, 29, 36;

• Jeanette Hokke: 7, 11, 22, 28, 30;

• Maritz Hokke A: 9, 12, 14, 19, 33, 34, 37, 39, 40;

• Louwtjie Fourie B: 10, 21, 24, 32.

Vir enige navrae, skakel Kitty Janse van Rensburg by 082 564 0918.

Brits Posduifklub:

wedvluguitslae

Dié wedvlugduif van Jannie Breedt van JB Lofts het nie teleurgestel nie en wen die OPE 2-wedvlug van Queenstown na Brits.

Die spog wedvlugduif van Frans Ahlers wen die OPE 1-, PSWU Unie-wedvlug en kom tweede in die gekom- bineerde-wedvlug (Combined) van Queenstown,

waaraan die volgende wedvlugduifklubs saam met Brits Posduifklub deelgeneem het: Rustenburg, Mooinooi, Magaliesburg, Krugersdorp, Westonaria, Randfontein en Koster.

Britsies se hokkie- stokke praat

BRITS POS – BRITS – Laerskool Brits se eerste dogters- en seunshokkiespanne het die afgelope naweek aan die Eddie Walkertoernooi deelgeneem wat by Curro Klerksdorp in Klerksdorp aangebied is.

Die volgende laerskole het ook deelgeneem:

Mooirivier, Curro Lichtenburg, Goudkop, Brits en Saamtrek.

Die dogtersspan wen al vyf hulle wedstryde en teken 24 doele aan, met net een teen hulle.

Die seunsspan speel vyf wedstryde - wen drie, speel een gelykop en verloor een.

Agter: Talia Muller, Maritsa de Beer, Semine Bosch, Wilance Bruwer, Nadia Treadwell, Leanze van Rooyen, Tracey Ehlers (afrigter).

Voor: Kylie Bruwer, Marise Ras, Hanje Burger, Mine Stander en Megan Strydom.

Agter: Johan Kearns (afrigter), Drian du Preez, Lucian Greyling, Joshua Gouws, Rikus Rheeders, Hendro Fourie, Joshua Webb, Jonathan Stander en Jandre Gouws. Voor: Sias Fourie, SJ Janse van Vuuren, Johan Moller, Christiaan Moller en Jancu Jacobs.

/,67<285 3523(57<:,7+

86

'DOHHQ0RROPDQ

2IÀFH0DQDJHU

KDUWLHV#FKRSURSFR]D

$THHO:D]DU

DTHHO#FKRSURSFR]D

'LQLH'UH\HU

GLQLH#FKRSURSFR]D

/HVOH\&KLULQGD

/HVOH\KLUVW#JPDLOFRP

Referensi

Dokumen terkait

This sale in execution conducted in accordance with the Consumer Protection Act 68 of 2008 as amended pursuant to a Judgment obtained in the High Court Under case number 51528/2021