• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die O.B. Jaargang 1, no.42

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Die O.B. Jaargang 1, no.42"

Copied!
6
0
0

Teks penuh

(1)

Geregis.treer aan die H.P.K. as 'n Nuusblad.

ffn die Part-y- politiek

· word ge p raat

en pro-

pagan d a genw ak.

EERSTE J AARGA-JG.

Vie

WOE NSDAG, 26 AUGUST US 1942.

,Daar is ' /i7J Lotsgemeernskap !Bin ne Ossewabrandvvag"

Die

Kragtige Doelstelling 1n Held ere T a a! Om lyn

In 'n oorvQIIe saal het die Kommandant-gcneraal, dr. J. F. J. van Rensburg, verlecle Woensdagaand 'n vergadcring in Kaapstad toegespree~{ wat geskitter het in sy geesdrif en orde.fikheid. Die O.B.·orkes onder Ieiding van v.eldkt. S. J. Swanepoel het baic bygedra om kleur te gee aan die verrigtings. Dr. Van Rensburg het gepraat oor doel en offer en gcse dat as die doel nie gocd is nie, is die geringste orf.er te groat, maar as die doel goed is, !<an geen offer groat genoeg wces r.ie.

Met verwysing na die gesamenLiikc aanval va~ alles wnt, parlcmcnLcr is op die Os ewa- branclwng, hot spr. verkbar dac ondanks die fcit dat die Q.B. bestaan tlit monse waL beskon word a,; onen :nc, die bowcging na 'n jaar so stryd nie aileen 110g si.a:m nic, maar non self- standig staan. Dit is omdat die ,·olk insLinktief aanvoc-1 dat sy redding in hierdle bewcging le.

Oral word vall(]ag grooL offers vir die vryheid geln·ing. Daar sic honclordo mannc ,·anchtg in die kampc en tronke, ,·an aile klasse, maat: almal net van een ras- die Afri- kaner. ~k in Rhodesio word da:n offers go- bring, ook cbar bestaan die Ossowabnmdwag. In TJusaka, Koord-Rhodesic, besban 'n 0.13.- komm:Jndo van meor as 500 Afrikaners en vo.n hul lcicrs is al ,·erban. 'n Saak waarvoor sulke offers gebring word, moct iets in hom

h e .

In

Johannesburg stann 58 manne v:llldag heskuldig .-an hoogvenaacl, en toe die polisic nan ecn van lmlle so vron gose hot d:1 t ]Julie haar man in lHl'gtcnis neem op aanklag Yan hoogvorraad, hot sy nit.gerocp: ,Dank die Here dat dit nio laag- verraad is nio." Want daar is ook soioLs soos ]aagvcrraacl.

Die oorsto offer "·as gebring denr Elsabc Nol, 'n jong mcisic van 15 janr. Ook sy hot. clio wot oOI·trco on is tronk toe gestuur, maar dit was vir ha:ll' volk en sy word daarvoor gecer. Sy het gcweier om teen hr~ar medc-Afrikaners ge- tuienis af to lc. Onlangs, toe 'n jong Afrikaner,

!\Orpl. Winterbach, tot ses maand.e veroordeel is omctat hy 00!{ weier 0111 getuienis af te le, het hy die vonnis begroet met 'n saluut en die woorde: , Lank lewe die Ossewabrandwag!"

LO'l'SGEMREt\SK.AP

VoorLs hot dr. Y:m Ronsbnrg YOrtel hoc die 52 beskuldigcles van hoogvcrrnad hom een na die andor dio S.J.-snlnu!, in die hof gegco hot en hoo trots hy was om daardio snluut '"an olk- ecn to beant"·oorcl. ,oaar is 'n gees van lots- gemeensltap binne die Ossewabrandwag wat jy in gcen ander organisasie vind nie. Ek net al

b:~ie miliHire salute gene.!:!m, maar nog nooit een met soveel lief de as daardie S.J .·saluut in die hof nie," hot dr. V:.tn Rcnsburg onder groat toe- juiging verklnar. ,,J\faar dan moeL 'n mens hoor hulle is 1·ampokkers ~, dit van mccle-Afri- kaners. IEk !<en hulle net as soldate van die Republic!<. As daar ooit •n sldmp onwaarcJig was, is dit dat daardie a!{tiewe Afrikaners <leur hul cie mense as rampokkers bestempel word."

VoorLgnandc hot dr. Van :Rensburg onthul hoc die vorklarings van clio mnnno afgcpors word met mciodes wat ontlccn is a~m clio- Rus- siese en .A mcrikaanse bondgenole. Vrot1o on moedcrs word ccrs histories gcmaalc en in claa.t·- dio toostm1d by hul mans of souns ingelaaL ten cinc1o hulle in te brcok. ,Voordat u klippe gooi op daurclio seuns wat YOTklarings aft&, neem eer:s in ag dio tcgniek w::wrmcc daarclio vcrkla- rings afgopors wonl," hot; spr. gcse. Dit is vir die Osscwabrandwag 'n ere.·saak en dit is 'n belofte dat een van die ecrste dinge wat gedoen gaan word as die Smutsbewind in duie start - en nit;s is cwig nie- sal wees da t daar 'n poli· tieke hof ingestel sal word wat hiercJie misbrulk van mag sal ondersock.

Op :;\"elspruit hot 'n man sknltlig geploit op 'n annklag d::tt hy tlradc geknip hct omda-t a:m hom gesc was d:u as hy die '·erldaring doe'n, hy not lJoboot on vrygolaat sal word. Doen hy dit nic, word hy gointeruccr. Om vry te kom het die man skuld beken maar in die hof waar sy misdaad bcwys moes word, het hy ontken dat hy. drade geknip het. H y wou nie my need plecg nie, en die magistraat, as regskape man, hej hom onskuldig bevind ondanks sy skuldbe·

kcntenis.

Hiel'die dingo gehem· en as dnar dan wau- hoopsilade gcpleog word, sal spl'. die laasLe woes om klippe to gooi op clio slagoffcrs. Sy simpatie i aau die kant van die bcskuldigdes, en as hoof- offisicr van die S.J. 's .-ra, hy geen •·erskoniug vir hullo nic. Hy bcskou hulle as clio soldaLc van die Hepubliek.

PAR.'l:YJ,QSE GES1\0S'l'.ANI'

Voortgt~anclo hot die K.O. die conhoidsdoel van clio O.B. Yordnidclik. Ons tel uio stemmc soos in dio partypolitick nie, maar ons tel barte.

Vir ons is die Afrikaner wat vcrk'e.enl stem nog nader aan ons as die Jood wat reg stem. Jn die O.J3. strowo ons na 'u p:trtyloso republiok, want is claar iets wat groter twcedrng tussen Afrika- ner en Afrikaner ge})ring hot as die partystcl- sel? IVlense wat in die Vryheic!soorlog saam- geveg het en saamgewond is, en wie se bloccl in een pias saamge.vloci bet, hot mekaar twaalf jaar later nie WOcl groct nie en mekaar net gc!\Cll as Sap en Nat. Dit is die Partystelsel.

Die partystelscl was nag nooit clccl van ilie 1Urikaner~raclisie nie. Oom Paul Kruger hot sy l eenk<tndicl::lat benoem tot Kommandant-gene- raal, d.w.s. tot Minister van Yerdediging. G,cnl.

'

ffn die Oss eu.:a·

brand-wag

· word gewerk

en ge·

skied enis

gemaa1~.

No. 42.

J out:>ert het nic cti.e Opposisieleicr gcword in die

Vo!~sraacl nie, maar Minister van Verdediging.

Oi t is wat ons nocm volksregering, waar die bcste l<ragte. uit die vofk getrek word om saam te reg.eer, en nie om me!{aar te bevcg nie. Dit is ook die icleaal ,·an die Osscwabrandwag, want ons glo a an · n sLerk rcgoring. Dio dcmokrasic glo weer nan 'n stork opposisie, maar dit be- token 'n swak regcring. 'n Sterk regering sal

nouliks ons groot vraagstukke kan opios, wat dan nog 'n swal\ regering met 'n ster!{ opposi- sie?

In die: l~cp\lbliek wnt die 0.13. na sLrcwo sal dam· gesag hecrs. Dil. sal onigiemaud vry slaan om 'n goeic J\frikaner Lc word, manr dit sal hom nio vryst:lan om 'n slegto Afriknncr to word nic. Icmand s:tl nic daar kan so ons kan maar uiLbastor nic. Boeke soos Turning Wheels sal bclet "·ord, en gomengdc huwelikc snl nio ge- duld word · nie. Daar sal moot sosiaal gedink word, d.w.s. die arm Afrikaner sal daartoc ge·

bring moet word om gesond te wees na liggaam en siel. Die gold daarvoor moot govind word,

wan~ as ons hondcrdc miljoene kan spanclecr om 'J'obruk ic verloor, kan ons hondordo miljoc11C be- sloe om ons ,·olk Le red.

Ons buitclandse beleicl sal 'n weerspiecling wees Yan ons binnelandsc boloid. Daarom so ons ons beleid sal wecs om vriendc to woes met allc Yolke, maar vcral met daardic volko wat voel soos ons vool on dink soos ons dink- mcnse wat nC't oos ons nie in gemengde rasse glo nie, maar aanvaar dat die Here vorskillonde

(Vcrvolg op bls 2)

GESONDHEID IS ME ER WERD AS RYKDOM

GfEBRUIK

~Uf!EBUO'tf ..

GfESQu\)]DHfEU!D

<3

SlE!EfP

DIT I S MEER AS 'N GOEI E SEEP- DIT I S 'N GOE I E

GEWOON1 ' E

'n Produk v an

L E VER BROERS.

I l

!

[!

I

(2)

TWEE

Lotsgerneenskap binne die Ossewabrandwag

(Vervolg l':ln bls. l)

rasse geskapo hot. wat gohandhaaf moet. word.

GENL. $l\ll'l'H

Die vergaderi ng is ook kortliks toegesprcek deur genl. .J. A. Smith, Assistent-komrnandrtnt- gcncraal, en genie. mov. J. S. clu 1'oit.. l•~er><­

genoc.mde het voral boklemt.oon Jat onH 'n stryd vocr wat ons volk weer moe!, ophcf uit die mod- eler van clio partypolitiok waar mede-Afrika- ucrs bosw<Jdclcr word. \V:tL die mctode bclref om die republick te verkry, is die O.B. se sland- punt dat enige metocle gevolg moet word wai.

in bepaulde omstandighedc die bestc is. As da:1r geslem moot word, slcm ons :tlrn:ll. :.Haar spr. glo nie char sal 'n sLcmmory ];an weos in die ~ydjic Lusscn die bocindiging v<Jn die om·Jog en die n edcsvorclrng nio. Dit ~a! m:tanclo necm voor die vorkicsing verby is, en cbn is die 1-redo at ondorteken soncler die republick. Die 0 . .8.

glo ann die kortsto metode, martr omdat ons }tn:,stig is orn die n yheid ie kry, word ons ram- l)Okkers gcnoem.

Genic. Du 'l.'oit llOL in 'n kragtige tocspra;lk die vron se standpnnt ve-t·tolk. Die nou dank God vir die O.D. waarbinne daar vir 'n bhnke Hepubliek geywcr kan word. Die vron he!; in die politick gogaan en vir daardio icleaal gevcg, maar hoewel ons eie mense sestien jaar aan be·

wind was, is hull'e deur die partypolitiel< onmag- tig gemaak om ons ideaal van 'n blan~<e Suid·

Afri~<aansc republiek te verwesenlik.

Die vrou volg oo11 di·e O.B. omdat sy Ieier nie die voH1 laat ~des het en op di·e manier twee·

drag in die huisgesinne veroorsaak het nie.

Maar in die koerante moes die vroue lees dat daar 'n stryd aange.knoop moct word teen mede·

Afrikaners wat ,kort en beslissend" moet wees.

Oit het skeuring in die huis:l gebring. Maar die O.B.~se bevel om nie te Ides ni·e, het eenheid gebring. Die vrou kies hom wat .nic haar huis·

STAATSMANSKAP EN EENHEID

Op Recldersburg het dr. l\falan as volg gekla: ,Velclrmtarskalk Smuts on sy mensc wat ons vrye Afrikanerskap wil onderdruk, staan by- mekaar·. !\lag ons tccnoor hulle vcrdceld sLuan ?"

Xon is die foiL daL gonl. Smut.s en sy rnensc nic in een party saamsit nie. c.enl. Smuts se ccnheid bestaan vandag uit minstens drie partye wat afsonderlil< nog voortbestaan. Dr. 1\[;tlan kon daardie s.clfdc eenhcid gchad hot as !ty Smuts e voorbeeld ge,·olg het. In plaas van cliL to cloen. hei lty om·log teen tlie rep·t,blikcinsc Os. ew:tbrandwag verklaar omdat die O.I!. ,'n politickc: parL~· gcword hct". 'l'ecn d.ie Pirow-

f~roep, wat binno s party nog >1ltyc1 gesit ltct, hot dr. Malan oorlog 1·crklaar omdai. hullc , n cemde iclcolo!!iee verkonclig". 'l'ecn die Afri- k:mcrp:.rty, w:tL ook aanv;1nklik binne die H.X.P. was, het dr. l\r:tlan oorlog vorklnar om- dat ht1lle , Hort:wgisme verkon<Jig".

Genl. Smuts het DR IE partyc omgeskcp tot 'n EENHEID sonder almal in ecn party te dwing. Dr. Malan het 'n E EN HE I 0 omgeskep in 0 R l E vyandige partye deur alma I in cen party te prob~er clwing. Hy het sfegs homsc!f te beklaag na sy ,staatlwndige suksesse".

lik·2 geluk vernietig het nic.

Dour genl. P. D. Rossouw is die pragLige horsuecld van Oom Paul wa,t cl01.1r Petrus \·an Emmonis ann clio O.U. geskcnk is en waL £37 lOs. opgobring het, :tan die Kommancb nt-gcnc- raal oorhaudig vir bewaring in die 0.13.-huis wa.t cerl<tng op l\Jajnbil opgorig staan to word.

.Dour gcnl G. Heticf is a an clio K.G. en die A.K.O. clkeon 'n prngtige kissic met Lwee juk- skcic oorhandig. Ook dit was gemaak en ge- :;kcnk mot die oog op die O.D. se fondsdag. Die winner hot clit terug.gegee, net soos ook clio win- nor 1•an die borsbceld, mej. ;..iorimt clu 'l'oiL.

Die vcrgadering is moL gcbocl geopc:n dcur eerw. P. \V. du 'l'oit.

DIE O.B., WOENSDAG, 26 AUG. 1942.

H OUTSKOOL I N PJLAA§ VAN PETROL

Houtskool is sover dit blyk, die cnigstc plaas- ,·cn·anger van petrol. Hcelwat gcslaagde proef- nemings met hontskoolgas vir moiors is in die verlede gedocn en claar word (.ans heelwat toe-

~lellc 1·ir motors gobou. Verwag word dat claar ccrlang sulke toostcl\o te koop rtangebied sal word. Deur clio O.l3. se Hoofkwart.ier sal dit voortaan gebnrik won.!.

Die toesiel bcstaan nit 'n staalkis agterop die motor so stampe-r be1·estig. Hicrin word die J,out&kool gegooi \1·at deur vorhranding gas af- gee, w:t~ me!, 'n pyp nn die enjin gesuig word. J<;cn sak skoon hout.skool is noclig vir 100 tot 160 my! na golang van die tloeltreffendhcid van die i.ocslcl.

Die houtskool moot good en skoon wces on kan van cnigo harde hont (doring, kwarrie, li:::tJ:-

rce, ens.) gebn1ncl word.

])it, moot soos volg voorbcrei word: maak 'n gat in clio grond, gooi dit ,·ol goeie hout en brand dit. Sodra al die hout in die gat vorkool is, sit, 'n deksel (sinkplrtaL) oor die gat en gooi groncl op cl ie deksc:l soda t rook norens \l i tborrel nic:. J,<J<It dit so self doodsmoor. Na 'n clag of Lwee, drie, verwyder al die groJ1cl op die dek- sel sod:tt dit nie iu die houtskool in die gat ,·a! nic. Haal dan die houtskool ui!..

l:lalfgebrande hou!. mocL vcrwyclm word. No!.

die goeie dccglik uit,gebrande hout.skool is gocd.

Mocnie kole wat nat gcword het, of met wa- ter clooclgegooi is, gebruil1 nie. Sulke houtskool gee die verkeorde soort gas af. Hou die hout.s- kool droog.

Offisierc behoort betycls te sorg vir 'n hoo- veclheicl hou tskool vir gcbruik.

K ORRESPOND ENSKJEKURSUS

Af'lUJtAN.EKS LUISTER ULER! - iller ts dle gann wat vir u die goue eiers sal 16: Bestudeer OD.B Korrespondensiekursus in Boekhou deur medium van Afrikaans of Eogels slegs vtcr maan<Jc lank en word dan 'n gel,walifiseerde Bocl<.houer met •o e;:oeie ss.latr-13.

Ong kursus is goedkoop en doel\re!fend. Ons waarborg uitmuntcnde rcsu1tatc. Oos speslalisccr ook In Nnr- tuurgcncsing, Ligg-aamsbou, Skoonheidskultuur, Magoe- tie•e Pcrsoonlikheid eo Encrgieboukursusse. La.a.sgc- noemde ltw·su.ssc word gratis uttgcrctk ann ons Boek- houstudente. Bcsonderhcte gmlis van: \JDle-Roekhou.- koHc.;c, Po5bus 32, AJexandrtu.

' :;:::;::;::::-:-:::; :: :;:::: =========== ::: : ::: : ::: ::::\\

ons Posbestelling·Afdeling. Beweeg daeliks.

om

usclf te oortuig

lJ)estel van ons.

K.M.B.

Fluweel Ry- Pretoria broeke £4-15/- Kommando's Beste! vroegtydig Bring ons 'n be-

Voorrade soek en onder-

Be perk steun 'n goeic

Stuur u mate Afrikaansc saak

S][LVA (lEOlms.) lBpk.

ORION-GEBOU

Yoort1eekkcr-\Ycg 38G A CAPITAL PARK

PRETORIA

= = = ======== = = = = ======= = = = =

= m

(3)

:QIE O.B., WOENSDAG, 26 AUG. 1942.

VHAE EN O.B.-VERGADlERil '\fGS

In antwoowl op 'n brief 1·an aclv. F. C. Eras- mus, waarin hy 1T:t or hy die O.B.-vergadering op ·worcester kan bywoon met die docl om vrae tc slel, is hom die ,·olgencle inligting deur die , 'ek rl:llaris ter hand gcstcl:

,Dio vergaderings wat dr. Van RensbUl·g iocspreok, is nie cleksic- of kanuidaalsvergade-

rings .nic, maar vir die verkondigiog van die slandpunt nH1 die Ossewabrandwng vir O.B.- lede. Dit is O.B.-vergnderiugs, m8ar diegone wat vcrlang om danrdic staudpnnt ic vcrnecm word nic be let om Lc- kom luisLcr as hullc wi l nic. Net soos clio Kcrkdcur van 'n gemcento oop$lann ook vir andcr hcilbegerigcs, so staan clie ·worcesLcrse en andcr 1·ergadcrings wat hy ,·olgcnde week in die Boland hou, oop vir nie- lede van die O.B., met dicselfdc voorhehoud wat vir die gevnl van eersgcnoctnde geld, dat dic-

~gcnc waL kotll en sod:1nige O.B.-vorgac1crings by- woon hulle ann die orde claarvan onderwc1-p.

,,'l<;k antwoord ictwat brccdvocrig, dnar u mis- kicn par!y-politickc vcrgadcrings sc gcbruikc vcrwnr met clie van ,·olksorganisasies. Wanneor egter beslni~ m::~g word om die publiek to !ant doclneem dour nanwcsigcs geloontheicl to gee om na cie willckcur, gcaardhcid of temperament, byclrno lc lower, b.v. dour vrac le stcl, of oppo-

si~ic to maak vir cie-bcbtng, . a! tliL so aangc- kondig word. '>Vaar daar wel sodanigo dccl- namc dcur bnitestaantlers Loegelnab was, soo"

onlangs te Cradock, is c1ie guns misbruik en heL die pcrs, mondsLuk van u party, snlke verlceer- clc voor;;lellings dnaraan gogce tlat die 1mblick daardeur misloi is.

,So was dit egicr vorlecle \Voensdagannd in die Hofmeyr-saal nie n:~ngckondig nic. U en u n iendc is wclkom as tochoorders, maar nic as akticwc pnrty-polilieke deelnemers nic.

, Enige inligting wat u vcrlang is altyd tc ver!uy as u of u vricncle die l<ommandant-gcne- raal, of enigccn op Hoofkwartier daarom pcr- soonlik nadcr."

(In Kaapsiad het ndv. J~rasmus gcdreig om die ordclilce vcrgadcring van die K.G. te ver- stoor met nacstollcry. Kadat' hy gcwaarskn was dour 'n wag, maar volbard het, is hy sag;- gics uitgclei ,sonder dat clio gehoor ecrs bewus was daarvan.- Tied. Die O.B.)

ONDERSTEUN ONS ADVE'RTEERDERS

BLOEI'H FONTE!N SE FEES

Groot geesdrif het op 8 Augustus in die gene- raalskap Bloemfontein geheers wanr meer :tS

800 Brandwagte byeen was om Fondsdag to vier.

Die opkoms was besondor good, vera] as in ann- marking geneem word dnt dib ses my! buitc die st.acl op Es~oire gehott moes word omdat gecn l)Crsocl in die stad vir die doe] gcvind kou word nie. Ven·oermoeilikhcdo hot, dus baie ledc ge- dwarsboom. Die verrigtinge bet, die helc- dag geduur en 'n kragt.iget toesprnak is deur hoof- genl. ds. S. J. Stander, YoOJ·siLi.cr van die Groot- raad, gchou. ·weens gebrek nan }Jlaasruimto kan ons ongolukkig nie in l1icrdie uiLgnwc 'n opsomming van sy tocspraak gee nic.

K.G. IN DIE VRYSTAAT

Die volgenlle vergad-erings worll cfcur clie Kommandant-generaaJ, clr. J. F. J. van Rens·

burg, in die Vrystaat tocgespreek:

Oonderclag, 3 Sept.: Sethulie, 2.30 nm. 1 Philippolis, 7.30 nm.

Vrydag, 4 Sept.: Luckhoff, 11 vm.; Eden- burg, 8 nm.

Sa t·erdag, 5 Sept. : w epener, 10.30 vm. ; Smithfie!cl, 8 nm.

l'Rn;~; S'rXO YIN'Nt.V.

KOOP NO V!

ONS HOU ALLEENLIK GOEIE KWALITE!T Ml!:UBELS IN VOOHRAAD.

Werda Mcnbd h andelaa rs

F.dms. Bcperk.

Groote Ker11gebou, KAAPSTAD.

J--osbus 210. }'oon 2-GSOG.

Vtl< cNIG lETS SMAAKVOL EN OEFTIG IN

D AMIES-IROKKE

besoek

PAROW SE NUW!i: MODERNE SAAK

I I

! I

I I

!

0

IL ) ~~~~~~~~~~==~~

t j Geplaas h1ticl·ige en in belanrJ kom e ncle vcm

.A['ri-

die JP A TJR H OT

Geel

Blou

. . . . ' . . lig . . . . middel . . . . . populer

.. . donkerpyp I

0

kaanse Nywerhede dew·

clie

[ab1·ilwnte

van

Rooi

Groen

I

VOORBRAND TABAKMAATSKAPPY (Edms.) Bpk., t

t ~

Kommissarisstraa. t 200, J oha,nnesbutb o ·. I

0 l

e..---·---·---·-....---~->---

_____ _ ...,.._ __

~..a.---..------6

DRIE

}fieF xs j\ruus I Y

0

NOG 'N MYLPAAL IN ONS AFRIKAANSE l:.KONOMIESE STRIEWE

JKOJLON ITEVJTINIT\EILS

Dames- elffi Fliallll~lllliirrllll§~ers

NOU GEOPEN

Besoek ons v.iJr ... . Winskopies Geen Te leun-sa:emng

I

~ "" ~- l

cJ)(C llil ®<e IITnl atiDlilll ce ill®

0

IOJr <a1 rllin! :

ViR KW ALri'EIT E.N 'I'EVREDEN- HEID DXE GOEDKOOPSTJE

·I

WYNE:

Fonkelwyn Lewenswyn Vermouth

Hanekraai-Cocktail Likeurwyn Jeripigo, Rooi Jeripigo, Wit Soet Mt:skadel Port

W..orcester Hock Pontak

Spesiale Sjerrie Sjerrie

BRANDEWYNE:

Schoemanello Ekstra Spesiaal

F.C.

JENEWER LIKEURS:

5/- 3/6 Z/6 3/6 2/- 1/S 1/S 1/2 1/2 .'./1 1/1 lld.

lOd.

6/

Ker.sie-Brandewyn 3/- Anys-Brandewyn 5/- Gemmer-'

Brandewyn

5 / -

Lemoen ~

Brandewyn 5/- Peperment-Likeur 5/-- Van der Hum 5/- JENEWER LIKEURS:

5/- 3/6 2/6 3/- 1/8 1/1 1/1 1/- 1/- lld.

lld.

lOd.

9d.

5/- 4/9 4/3

5 / -

4/S 4/S 4/3 4/3 4/3 4/3

Lemoen Jenewer 6/-·

5 / -

Suurlemoen-

Jenewer

6 / -

51-

ci ~ 0

z '1 .. 8

~~~ ~<3$

C)"" -

;:::~:1

~.s~

8/6 6/- 6/- 5/6 5/6 5/- 5/- 4/6 4/-

26/6 25/- 24/-

24/- 24/- 24/- 24/-- 247- 24/-

Voeg l>y 5/- vir !moole en bottelo, e" lll/0 rtr vaf\t)le w!\t vcrgocd sal word· by terng-sendlng. 0'110 lewer drank lu ona lnbouers eolnnk ona voorrnde van tnbouers het, en allecnUk OD ,~ool"l\•a.arde dat dJe lnbooers blune •cstlg- dne t>l\n ons t.lrut; bcoora ,.;·ord. \Veens bottel ekaarste knn onB nUcenUh tn ono eto bott.cts, klssJcs drank verpak, waur aulke drnn.k 'n Olhtlt'UtuU tn·ys ,~nn fl-l:S-0 beloop. l.ndJt;u goedlwper k.J..gsJea verlang word moet u u eJe tn ..

boners a.an OWl stuu.r.

I I I

I

I

I

I f l

I I

I

Word verkoop In 12-bottcl-k!aslea o! ~-gelllngvaatJics

or grotcr. U k!sslc van 12 bottels ka.n Wyn, Brnn- dewyn, Jcocvcr, Ltkeur, Vermoutb eo Haoekro.a.J bevnt. Terme: K.M.B., plus lreingeld na sylyn~ II

!!:.B.A., plus lrelnkommtasle. V.O.S. OUDTSHOORN.

I

BESTEL VAN

I

JJUIRCGIEN§ §C~~:MJBI~~~. , ~

l!P!OB\:!BU~

11.42,

VV.\.1..:>~ ... ~~

ONDERSTEUN ONS BLAD DEUR

DA AROP ffN 1'E T EKEN

(4)

VIER

DJE O.B., WOENSDAG, 26 AUG. 1942.

NZJ lEen Jaar

/

~e

, , Vo~ks~e~d~ng''

Too die nyhoidsgosindo Afrikauerdom, op dr.

:\lnhn na, in sy gchocl vcrouigd was in clio Ossc.wabranclwag, hot die Afrikanerdom dio groolsto mate ,·au conhoi\1 gohad waaroor hy nog ooit bcskik het. Dit w:1s 'n eeuhoid wat iudonbad groot gonoog was om die waarborg to woes vir ons vryheid - daardie waarborg waarn:• parlementeriers vandag in koor~agtige y\\'cr sock. Dit was 'n eenheid gedug genocg om cnigo aansl:tg van Imperialistiese kant, dio hoof to bicd. In kort, dit was die eenheid waal"·

voor AfrH1aners oor 'n tydporl1 van tientallo jarc geywcr het en waaroor daar seJfs nog in die dae van die Republieke drome gedroom is.

'Dit was tewens ook ware volksoenheid, want in hierdie volksbeweging is nie gevra aan waLter pnrty 'n persoon behoort of aau watter kant.

sy vnder of groot,·ader by con of ander gclecnt·

l1eid gosl.cm hot nie. l3inne hienlie volksorga·

nisasio was Afrikaners sa.:ungcsnoer op grond van lml blood en gcmccnskaplikc strewe - die vryo Suid-Afrikaanse rcpublick. Oor clio vraag hoc claarclio rcpublick moot lyk, is daar nio gc- tw1s nic- daanoor sou daar heeltemal gonocg tyd woos as dio rcpublick cors conmaal daar is. Hoofsaak was om daardio rcpublick to verkry, on claan·oor was nodig clio groots moontliko eensgcsinclheicl onder die Afrikanerdom-die consgcsindhoid wa L reeds bin no die Ossowa- brandwag best.aan het.

Verbreek.

Hierdie ecnheid is ogLer dour die leicr van die Hcreuigde Part,y vomietig deur 'n oproop aan die volk om uit die Ossowabrandwag to bcdank en 'n daarmeo gopp.ardgaande oorlogs- verklaring aau l1iordic volksboweging. Die oor·

saak v:w die oorlogsvork\aring was nio omda~

die Icier van die Osscwabrandwag 'n nasionaal·

sosialis was, ook trio omdaL hy mot vcldmaar- :;kalk Smuts (vyand van die Nasionaai'-sosia·

lismo) geskakel hot of omdai, by teen vcldmaar·

skalk Sniuts ,,·ou rebelleer nio- alma] teenstry·

dighcdo wat op eon of andor tyd as rode aan·

gcgeo is. As dit die gcva\ was, sou dr. Van

Rcnsbnrg nie uitgcnooi gewecs l10t om lid I.e

word v::tn 'n Nasionalo Komitee nie. Ook was die redo 11ie dat dr. Van Rensburg ,nog altyd 'n v,,·ancl ~·rtn ons Porty" w•ts nio- and9rs kon l1y nic gcn::tder gewees hot om hom us kandidaaL

''an .,ons J>arLy" in 'Vinburg en claarna. in l<'nureRmith verkiesbattr to stel nie, en kon dio ,.Pa.rl.ylcier die O.B. nio gelukgo"'cns het mot sy

kcuso nic.

Die Oorsaak.

Nee, die ware oorsaak vir die vernietiging van ons volksecnheid was dat sekere politici geen beiangstelling het in eenheid ni.e tensy daardio' volkseenhcid agter dr. Malan geskaar is. Hier·

die selfrle politici hot ook gcen belangst·elling in ons republick nie tensy dr. Malan die president sal wees of as ,plaasvervanger van Hitler"

aang.estel word. En as die gevaar bestaan dat Hitler miskien vir dr. Van flensburg as SY plaasv-e.rvanger sal aanstel (die woorde van adv.

J. G. Strydom) dan verldes hierdie politici om maar liewer deur die Britse f(oning se plaas·

vervanggr ,in die gewone loop van omstandig- hede" versoel1 te word om Sy Majesteit so rcgcring saam te ·stel. Want, so het adv. Stry·

dom 'n tydiie gelede gesc, as die Ossewabrand·

wag die republiek bring,; wat bly daar dan vir ons Pa1·ty oor?

1n die hoop dus daL dr. 1\blan sal regeer, sy dit by die gra ie ''au Hiller of die grasie van die Coowcrncur-gencraal, is die '1olkseenhcid vcrnictig met die. vcrwagting dat die volkseen·

he:rt wat binnc die Ossewabrandwag was, nou binne die kwynende Herenigde Pat·ty sou her·

rys.

lloc 'n skromelikc mislukking hierdio allcr·

optimistiese poging was om ocnhcid op con plok

D~e - Geheime Sender

K~nders

Snaakse dingo hcL in die afgclopc paar woke plaasgc1•ind, 011 nog snaakser dinge knn in die loekoms venvag word. Ecrs het dr. )blan in 'n tocspraak- let we\ 'n t02spraak - a;m DuiLsland die versoek gorig om to se of hy ons on.s vryheid gn:tn gee. Dr. Malan self erken dat Ouitsland op sy vcrsoel{ geantwoord het.

Duitsland moes dus sy to~spraak op een of ande.r wysc te hore gekom het.

Dr. i\.Lnl:m crken vet·dcr clat oor die Duitse radio , nog meer dingo gcs& is, maar vir spr.

is di.o ander niks, dit mak hom nio." Die

1'ransvalor was ogler gemak dcnr die ,nog mccr dingo", eu by beskuldig die Osscwabrandwag dat hy 'n radiosondor hot waannce hy die nuns na Duitsland st.uur en vcrwy~ die Rcgoring om·

dat hy die O.H. nog nie daaroor , gepak" het nie. Pleks van die O.B. te bedank dat hy dr.

Malan se toespraak ,oorgestuur" het, 11ry die O.B. nou raas omdat Duitsland ,nog meer dinge" gesc he.t!

'Daardic ,moor dinge" wns egtcr nic nuus nie, maar die Duitse standpunt, wat beslis nre deur die Ossewabrandwag vir Duitsland voorgcsk,ryt kan word nie- so 'n bewering mag vJ.eiend wees vir die O.B., dog beslis nie vir Ouitsland

nie! I

Die 'l'ransvalcr se solo is nou vordik to~ 'n hole koor waarin gcnl. Kemp, dr. l\Ialan, Die Burger en •tudor H.N.P.-poliLici Iustig saam-

~ing, en dit net omdat Duitsland gcaut;woord het op dr. )Jalan se versock wat na Duitslancl , oorgesencl" is. J a hulle be weer selfs da t die O.B. die sender van die Kakieridders present gckry het!

Ouitsland sou dus ewe naarstiglik inluister na die se~1ding wat oor 'n t<akieridder se instru·

ment gestuur word as gesaghebbende inligting waarop hy sy wereldbeleid dan bepaal! Groter

bel~diging vir die Ouitse spreekwoordolike ,deegliliheid" kon sclfs gcen Engelsman uitge- dink het nie!

:\f:tar nog; moor: Duitslancl sou dan volgcns hierdie bejaardes in dio politick die belaglike slagoffer geword het van Jan Smuts se kakie- ridder$. Ouitsland sou dan dour Jan Smuts se propaganda-se-t uitoorlc wees! En sy beleid ten opsigt.e van Suid-Afrika is dus eintlil( van Jan Smuts se l<akieridders afkomstig!

As hiOJ·clie histerieso bcskuldiging van die ]~.K.P. waar sou woes, dan is die politickc kin·

clers nic in die Ossewabram1wa.g nie, maar in Duitslaud! En clan wonder 'n mens boo 'u , volksleier" soos dr. :i\Jalan sy hoop op hierdie ,misloide" Dnil.se le.icrs vir 'n oorwinning so·

wei as die rcpubliek kan bou. Of bou by- na alles wat hy reeds Leon Dnilslnnd en die Nnsio·

naal-sosinlisme gcso hcL-juis sy hoop op hul\e omclat, hy net so min van hnl verstaucl dink as ,·an sy toehoorders s'n op Burgersdo'rp? ·

···;

af ie brock Len eindc clit op 'n andcr plek weer op 10 bou, blyk uit die feit dat die H.N.P.·

politici die volk vandag van verhoog tot ver- hoog moot smeek om tog aan te sluit by die Herenigdo N:tsionale Party of Volksparty: ,Om l.o kan afreken, moci. jy die mag in hando h&.

Staan by en sluit ann by clio Herenigde Nasio- ualo Party" (Eric Louw, J,.'V.), en , ons doen 'n beroep op a\lo uasionaalgcsindes om terug t:e keer ua, die Nasionalo Party" (B. J. Schoe- ma.n, '(,,V,), is die eentonige. refrein wat vanilag ,·anaf alJe partyvorhoc woerklink. Die oprocp om ,terug te 11eer" dui selfs aan dat die party•

eenheid waarmee die voll{seenheid vervang moes word, nie aileen geen vordering gemaak het nie, maar inderdaad so agteruitgegaan het dat daar spral1e van 'n terugkeer tot die Party moet wees.

Dit, is die drocwigc resuliaot van eon jaar se volksleiding. Gclukkig dat die woord ,terug·

kcer i.oL die party" ook •die onclerstelling inhou dat daar buiie die pa.rty we] nog ecnheid is, die eenheid binnc die Ossewabmndwag.

DIE O.B., WOENSDAG, 26 AUG. 1942.

Die Waarheid

OmdaL clr. J\falnn tycleus die Nasionalo bewincl as )finisler van Ondorwys die Ca.lvinisticse dec!

van tlie volk teen hom in die harnas gejaag hot as gevolg van die bcrugle Gowet.cnsklousule wat by gchandhaaf hot en wat gcdien het om Chris- tclik-nasionale hocr-onclerwys le belct, moos hy op Burgersclorp homsclf non as 'n pecLvader van die Calvinismc voorclocn. Hy het o.a. mot sy·

fers aangetoon hoc sy dcpartcment elko jnar greeter bcdrae aan dio P.U.K. toegeken he t - sonder orn by te voeg claL die studcntetal olko jaar gcsLyg hot. Hy hot, cgter verswyg dat hy in 1927 '11 kommissie aungestcl hcL wie so taak dit was om ondersoek in to stcl na die wcnslik·

heicl om van dio kleiner univel·sitcitskollcgcs te sluit, en dat daar<lie kommissi2 aanbcveel het dat die P.U.K. gesluit moes word. Siendo dat hiOJ·die kominissio bcnoem was juis op die tyd·

sLip toe die P.

u

.I<. hom tell stcrkste verset hei teen <lie Gewetensklousule, kan dr. 1\fa.la.n iemand nic kwalik neom wat twec en Lwcc by- rnekaar sit nic. Gelukkig vir die P.U.K. egter hot die kommissio aanbevcel d:1t 'Vellington se kollegc ook gesluit moe_!; word, en torwillc van clic eon ,regverdige" is dio P.U.K. so lowe toe gespaar.

Ons sou him·die onaangename stukkie geskie·

donis Jiefs verswyg het, maar nangesien clr. Ma·

Jan vorkies om torwillc van homself hi01·clic dinge op to mkel, sal ons dit doen tonvillc van die waarhoicl. Dit is miskion gcnoeg dat leiers wat in 1917 anLi-r·epublikeins, in 1919 republikeins, in 1923 nie-republikoins, in 1927 weer anti-repu·

blikeins en in 1935 weer rcpublikeins w•1s, hul- self vir propagandisticse dooleindes .. HS konse·

kwenLe voorvegtors v::tn die republikanisme voor·

doen sonder dat ander die reg het, om hulle t.e konigeer·, dat dit nie nodig is dat dam·dio Jeiers waL dour hut wetgewing Christelik·nasionale ondeqvys onmoontlik gemaak het, hullc va.ndag as pocLvaders van die Christelik-nasionalismo moot opwerp net omdat hulle ander Christelili.·

nasionaliste ·vir NasionaaJ-sosialiste uitkoggel nie.

Rn wanneer hierdie lciers sover gaan om die Kerk as bondgcnooL teen die vermcende ,Nasto- naal-sosialiste" in to rocp en wei waar die l<erk hom uitdruldil{ probeer vrywaar h8t van so •n handlangcrdiens, word dit tyd dat daar halt goroep "·ord aa.n hiordic soorL smousery met clio volk se geeslesgoedere.

Op l3nrgersdorp hot dr. Malan naamlik ook ,·crklaar dat ,vera! die Gcrof. Kerk" hom baic stork Leon die Nasionaul-sosialisme niLgesprcok het. Ons het gchoop, en die- korke self het gchoop dat hullo nio in die geskil ingcslcep sal word nio. Ons hoop dus dnt dr. l\fala.n hierdie argument, nie weer sal herhaal nie, vera! as ons hom die standpnnt van die Gcrof. I<crk oor hi01·dic vraagstuk so duidelik wcergec as wat dit deur daardic Kerk se sinode gestel is.

Die Algemo'nc Sinode van die Gercf. Kork wat in ~\laa.rt hierdio jaar te Aliwal-Koord gesit heL, hot 'n positiewe standpunt ingcneem, en in die nmptelike vE>"rslag ntn sy vorrigt.ings bet hy sy standpunt as volg gcmol.ivcor (Die Kerk·

bhtcl 10 .April 1942):

, 'Die Sin ode het in hierdic vcrband posrsto ingeneem. Hy hot gevoel dat 'n vcroordclendo besluii; oor die con of andcr buitelandse ·isme in die huidigc omstandighcclc net daartoe sou lei dat die Gere.f. Kerk as trcl\dier ingespan word voor een of ander se propaganda!(arretjie, ..

En toe het die Sinode die volgende positi8we besluit geneem wat nie deur die teenswoordige vegters en twisters in die land gebruik kan word om mekaar te beknopkierie nie." En dan volg die positiewc besluit in hierdio gees waarin geen melding van N asionaal-sosialisme gemaak word nie.

Wat die Gercf. l<erk dus juis wou vermy, doen clr. Malan nou ·en wei deur die Kerk 'n besluit in die S!{oene te skuif wat hy nie ge·

neem het nie.

Groot gecsdrif bet ook op Clanwilliam en Grnafwator op 8 Augustus geheers, en die be·

drag van £45 is donr hierdio kommnndo ingc- sumcl. Die funksic is dour mecr as tweehon·

dcrd brandwagio bygewoon.

(5)

j>

DIE O.B., WOENSDAG, 26 AUG. 1942.

Christelik= Nasionaa1l in Johannesburg

Nasionaai-S~sff~lis <Op Burgersdorp

Op 15 Augustus verldaar dr. Malan te Burgersdo1·p: , Dr. Van Rensburg is

'n

Nasionaal-sosialis en

verbe1·g

diit n ie."

Op 31 Mei verklaa r dr. Malan in J ohann esburg : ,Oo k dr. Van Rens- b urg praat nie vandag van di e Nas ionaal-. sosialisme nie, maar verkla.ar dat

hy

die Chris.telik-nasionalism e aam ·aal · het."

Kie dat dr. Malan

'n

slegte geheuc het nie,

hy

beskik maar net oor

·n goeie sin vir die partypolitiek. In die partypolitiek hang dit alles af van wat 'n mens wil bereik. Uit die verband van sy ioespraak blyk clat sy uitlating i n Johannesburg bedoel was om 'n verskil tussen

adv.

Ph·ow en dr. Van Rens- b urg

aan

te toon, terwyl sy bcdoeling op Burgersdorp was om 'n ver skil tussen

prof. Du

Plessis en

dr. Van l~ensburg

aan te Loon .

Omdat adv. Pirow 'n Nasionaal·sosialis is, skilcler dr. Ma lan dr. Van Hensbur g as

'n

Christclik-nasionalis

lien

cindc Pirow-ond ers t e uners a f t e skri k

van

di e

O.B.

Omdat prof. Du Plessis 'n Cln'istelik -nasionalis is, .s· kil der dr. Malan dr.

Van

Rensburg as 'n Nasionaal-sosialis

ten einde Du

Plcssis -onderSteuner af

rte skrik

van

die O.B.

In Johannesburg is die

mcnsc

geneigd om Kas ionaal-s· J sialisties te dink, maar op Burgersdorp dink h ulle Chris t elik-nasionaal! En dr. Malan as g01eie partyJ>Oiitikus pas hom aan b.r die veranderde om s tandig ·hcde.

,Propaganda is propaganda," se die part ypoliliku s - .,Biesnies is bies- nies", se die J-ood.

Party se Metod e s Het KUaar Mis!uk

Op Re(ll\er,bu1·~ l1ct dr. :\[alau ,·t•rldaar d:tl laar uet t wee m::mierc i~ om clio Hcpuhli,•k le

·vnrluy. .,Die ('('n is om soo,; in nonnale iy('

voort to ~:1au om die mense tc oortnig, en die t" t·('(lc is om met die v:tl van die Uri he Hyk aan die wt•reld te sc dat. ons 'n n·ye republiek ,,i) h0.'' Aldus die Volkslcier.

'.Vat. die ccr.st.c bclrof: Die Hcpubliclw he~ in JD02 n•nlw."n, en scdcr~dicn is ,in llOnnalo lye"

voorlgaan om mcnse te oorluig d:tL die- r·<'pu- blil'k weer gclo·y mocL word. l•:n die uitslag?

ln 1931 j, .\nikcl Yicr \'C\U die l\"a:,ionnlc P:1rl~·­

konstitu,ie -die republikcinse artikel- GE·

SK RAP.

Die resullaat van die oortuigingswerk ,in normalc tye" was dus die bellering van repu·

blikcine tot nie·republil(eine- en dr. Malan self was so 'n bekegrting! 1-·lierdic wes sal die volk bcslis nie weer probeer nie, want as dit aan d1e ,grocn hou t" gcbeur . . . !

Oi<· t.w"ctlc m:lnicr is ,om aan diP ,,\)rold i.e se dat ons 'n rc-puhlick wil he"! ,Sc' · ons diL nie al seder~ 1917 uie? Het dr. Malan dit nie ook self aan die wcreld gaan ,si!" toe hy in 1919 afgcvaardig was as lid van die Vryheids·

deputasie na Europa om die vryheid te gaan ,cis" nie'?

En se hy dit nic nou weer elke dag nie'? Of bcreil< sy huidig.g ,si!" ,die wercld" miskien nie omdat hy nie oor 'n ,radiosencler" besldk nie'?

AIF RU KANER -KLEREM. A.KE!R!

Foon 5-1486

0 VIr u volgende Pall 0 Billika Pryso 0 Werk Gewaarborg 0 aeste Materiaal

N. C. K 0 C H

Soutrlvierwag G'l Soutrivier

En hoe sal ons volk dit dan aan ,die wereld"

sc as die ,radiosendcr" waaroor hy en sy pers nou so 'n lawaai opskop nie meer bestaan nie'?

HITLEU EN GOBBELS SOU GLO AMATEUUS \VEES

Voe1· Ood og met Behnlp van K a k ic- K n ligtin g

.,Ek glo Duit;.lallll sal ook later reg ingelig word oor clin~c \1:\aroor hy vandag mislas ouHbl hy verkccrd in~l'lig \101'<1." her dr. )falan l)uits-

j

bnd vcrlcdP wed> op Hurp:ersdorp bc)('()i!!:.

I

Hicrop kan ons uc~ sc: lnclien Ouitsland se inligtingsdiens deur clic here wereld so swat<

ingerig moet wees as wat dr. r1~a1an wil voorgec,

I

is dit 'n onvcrklaarbarc wonder dat Duitslana sy oorlog totsovcr met sovccl welslac gevocr hel.

oan kan om; dit aileen aan die grootste mate van GELUK toesl<ryf en nie aan .:mige ORCA·

NISASIE- of OORDEELVERMOE aan die kant van die Duitse Ieiding nic.

Om tc bcwc<.'r cl:tt dil; Osscwabrandwag Duils·

land mislci meL ,·~,.rlwcrdc bcrigtc is so 'n g•·owwc bel<.'diging 'ir Duitsland as wat, diL 'n pluimpie ,·ir die 0. B. i,.,. lndien Ouitsland 1~

clke land uitsluitcnd afhanklik was vir sy in- ligting van die een of ander kakieridder sc sen- der of <lie poginss van individue of grocpc binne danrdie state,, sal hy so in die duistcr moes vcr- keu hct ten cpsigtc van ander Iande se toe·

stancJc uat gccn oorlogsplan ooit uitgewerk kon word nic.

'n )leu~ l:>OU si:• l)uibbnd word dour 'n grocp

:~m:~tcurs rcgcct'! )!:tar dis ook net 'n amateur of ·n p:trtn)l)litikus w:ll soicb; sal bewcer.

.----· --·--- ---~

VYF

VOlKSKAS

~S U E~E

BAN K~

Fondsc oorskry £2,000,000

Volkskag-gebon, Sentmwstmgt

1

PRETORIA

(Opgerlg krogteos clio Ko·operatlewe Wet)

Privaat H otcl.

DIE AFRll(A].'.;ER SE 1'UIS1'E aile m oderne geriewe

B.illike Ter me

E ienares : Mev. P. J . HETIEF , Foon 2·3833

On s

onlmoct

allc 'l.'rcine.

Kloofstraat. K AAP STAD.

I FJi[ AIKA~ E NT s oc A[p;

I

I

V r@eie Morr~

a

Malik

I K.AAI>STAD

I 0

Bctaling gcsh ·icd omniddellik,

· wcek liks, m aandeli J..s of soos verlang.

BESTE lli;l':USI•:No~: l~JH'St:.

MU NNAAR & YAN SCHOOR

l::lcnnar: GUSl'AV nt;TIE"'·

TCit!(OOIJ 2·0212.

DIE GOJEIE HOOP

! s T E L L E N B 0 s c H i v::r~r~~~~~r::.NDE \ LSH~!:;w::.K.

J I

JaellvllltJ.

y

Durrbanvil!e,

~ KQM TREK SAAM/!/ I

Foon9-7184. R Foon60.

1

IIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIJI!Itlllllllllll!llllllllllillllllllllllllllliiiiiiiiiiiiiii!IIIJIIIIIIIIIIIItlllllllllllllllllllll!r :.

I

KRUIDEl\TJERSWARE-LAAGSTE

t

•1 1

PRYSE.

: 0 : ThL~S- E~

DA.llillS.KLERASIE.

: n S Q P e n t e

t

l I

DIE BES'rE- DIE GOEDKOOPSTE.

i STElUENBOSCH I ! == - - --- -

i \Q) [Fil ~ § [E [plU ' ( ~~ ~~!~ ~~c~!v~~~!) i ! v":,~~~~~;s ,:;;~~~:'~'" "· """ nunn<u

! ]])ll~O EYQ91R1f~l§~~ - !E~:~}E!~}EK I !

~---

- - - - ------ ------ - - ----4 Kol1lingstraa:t 1·6,

TAFELBERG

INDUSTRI~

Kaapstad.

(6)

SES

S A SBANK

Lenings vir gesalarieerde persone verkrygbaar.

Terme uiters

b~"llik.

JR.aadpleeg §A§JBANK JP'AARL:- Posbus

2~{).

WORCESTER:- PGS, bus

5'4.

K A APSTAD:-

Posbus

2387.

===-~-=~-~"""=""=x~l

IDlnce A fffnksumelf

Foon 3·0520 Wandelgang

Groote K erkgehou KAAP§TAD

SmuaklU<e llraulgcregtc Sauns.

Onthaal u vrlendc In dle Kolllehu11!.

RESEPSIES EN ONTV ANGSTE.

Voortrckkcretrnat.

JJ'liDDEI.IlU!1G, fvl. Hcrcfordstrnnt, GROBLERSDAL, Tvl.

l'IianaaY : D. D. DIE KOC«.

TOT !JJ D!ENS!

'

V. M. JQ:, AA.NlBIZVJEJEJL.

HeofkantooP:

RosoMo- fondo

§:90,000

S~.

JohnD traat 65, BlOEMFON TEIN

BEGRAFNJSSE. KISTE. I(RANSE, GRAFSH:NE

ONDJERSTJEV N ON§

ADVJERTJEIERDJEJRS

MOOFSTRAAT

SKRIIFOORDENKIING

(Deur 'n Domince.)

En DaniiH hot hom voorgenecm om hom nio Lo voron trcinig met. die spyse van die Koning nie.-Dan. 1: Sa.

Soos ons vorigc keor gesien het, was clio dool van Nebukadneser en sy impcrialc poliGick om deur middel van ,peaceful ]JcncLration" die vcro\\'erdo volko ond<l'r Le hou. JJanicl en sy dric vriende moet as ,handymen" van dio ,em- pire" opgclci word. J licr word nou vcrha:tl waarin clio cmpirc-opleiding of licwors nasionale ontwortclingsproses bcstaau. (a) Hulle word opgclei in chc wysheicl van Babel. (b) Hullo moot die Galdecusc taal leer. (c) Hnllo moot ,-an die godsdiens ,·an bnl vadcrc vcrvreemd word. (Die spyse en ander scdes co gewoontes hct alios in die nonsto ,·crband met dio gods- diem; van Jsrilcl gesLaan.) :.\Iot die aanval op clio g;odsdiens word die vcrnaamsLo bolwcrk ''an die volk bedreig. .As DaniCI en sy vrieudc hullc g;oclsdicns prysgcc is llUl!o verlorc vir hul volk.

Die bcLekenis van godsiliens vir 'n volk in sy Yolkslryd is "an onherekcnbarc wanrde. Oods- clicns is die waarborg vir patrioLisrne. \Vant vir 'n godsclicnstige pcrsoon, ,.i1· 'n Christen, is dit nie net sy volk en land wat hom roep om gctrou te \\'CCS nie; nic ncL die sLcm van Snid- .Afrik:t nie, maar in clio ccrstc instansic die stem ,·nn God. Want volg;ens J3ybclleer is clit God wat ons iu die Yerbnnd van clio Afrikanorvolk

lnaL gcborc word bet, en dli is Sy wil dat ons

Afrikaners sal wecs. As .i.Y hioruic volk van jou verbaL en on~rou word dcnr in vyandsdicns tc tree, dan docn jy nic, net 'n groot misdaad teen jon volk nic, maar dan soudig jy in die cerslc plaas teen jon Cod.

Ons l;:erk e-n die godsclicns van ons vadero is die gl·oot bol work leon imperialismc en sy ,peacef\ll penetration".

DiL het :Lord Charles Somerset gcwcet. Daar- om heL hy in sy politick van vorcngclsing dit ook gemunt teen die kCTk en die godsdiens Yan die :Bocrc. Dam·om nog altyd die poging om ous godsdieus dour (Brilse) liberalisrne Lc vcr- water. Daar in die kcrkc en in die godsdion- stigc lowe Yi nd 'n groot stryd \'' r nasionale be- staan plaas.

Bly ~ron aan diQ godsdiens van jon vaders;

bly trou aan jou volk waarin jou God jou gc- plaas hot.

PAARL

MANSUITRUST.ERS EN . KLER.EMA. KER§

V oorsieners in 5-portbenodighede

GROOT VERSI<EIDENH EID TENNIS·RAI<ETTE liiAXPL\' l"OliT

MA.XPJ.\' TOURNi.UlE~'£ ..

Al.IC!:~ l\IARBLE

ALICE ~(;\RBLE JNR. . . . .

f.t 15 0 H Z G f3 16 0 f2 16 0

l'RED l'Elm\' Sl'ECit\1. . . S\\'flo'T STJtOiiE . . . . . . CI'.Ull .. . .

Kll\'G .. .. .. . . . . OLYMPIC .. . . . . .. . .

£3 115 0 .£3 l:l 0

£2 Ill 0 f l 15 0

£1 12 6

HERSNARING VAN RAKETTE £1-12-6 - BESTE SNARE.

SKRYF AA.."l' ONS VIR 'N KATALOGUS.

(i\. OOK OP - - PORTERVILLE f)

~~~~~~~~~~~~0

Beste{ Nou! - D.HJE STEM VAN DJ!E VOLK

Die doel v.an hierdie werkie is om die toestand onder die verworde demokratiese stelsel soos ons dit vandag dwarsdeur die wercld aantref, in verhaaltrant uit te beeld op 'n Afrikaanse agtergrond.

Die inhoud is leersaam en pakkend.

R.orumando's word ver:soel< om n1ct VCl'liOOP to 11clp.

Bestd van

De.u1· N. 0. S. van cle.r Walt . Prys l / 6 posvry.

0

6d. pet· boekie vi••· O.B.-Fonds.

Posbus 28, Stellenbosch.

DIE O.B., WOENSDAG, 26 AUG . 1942 _

DIE O.B.-NOODHULPFONDS

Die voJgendo vcnlcre b:>•draes in Kaai>Iand tot ons fonds vir hulpverJcning aan afhnnkliJ\CS van ge'intera neerdes is aan Die 0. B. bckeoc.l gema<tk.

Reeds erken . . . . . . . . . . . . . . . . Kuilsrivier :Manne Kommando Lys 270 Julie en Augustus Bydrac Bokvcld Vroue·

Kommando J\Jnnnc· en Vrouc-Komma.ndo's SwcHcndatn Vrouc·Kommz.·ndo Robertson ..

Aanvullcnd I .. ys 4_4, Adelaide ..

~1nr. 1•'. 'l'. Ungerer, Oudtshoorn Adelaide Vroue-J<ommando . . . . l-=-uflsrtvier vroue-l.:::ommando ..

Bonnlevalc Kommando .. Upint;ton Oorp ,.B"-Kommando Lys 159 Gyd,o Vrouc·I<ommando Straatl<ellekte Worcester . . . . ::11m. J. H. Lamln·ecllts Aurora

~inr. J. H. Visser Jnr. Vcldriit ..

Stellenbosch ::11annc-KoJUmando .. Lys 2-11 Kaneedouw . . . . . . . . Lys 57l Brooklyn . . . . . . . . . .

~-raandeliksc Bydrae O.B.-Vriendc Uitenha·~:e Alexandria ::l!annc-Kommando

£ s. d.

4,032 11 10 10 10 0 2 15 0 5 0 0 2 15 0 G 15 0 1 0 0 1 0 0 3 5 3 6 16 0 -t 10 6 3 13 6

<1.0 7 2 1 0 0 10 0

·1 5 6 1 H G 14 9 1 H G 1 15 6 .£4,135 lt1 0

ON'l'VANG.S1'£ 'l'llA:"\SVAAT. TOT 8 AUGUS'l'US.

£ s. d.

Reeds erl<cn

..

7,3•16 15 s

KwHansie No. 433 Komm:mdo l3A2 .. 12 .1,5 9

" ·134 135 XBydrac omrnando 1C6 11 0 5 0 0

" 13G l{ommando 2131 12 6

·137 Kommando 1CG.

..

2 2 0

" -l3S Bydr::te .. l 0 0

" HO Kommando 1·1C 1 lS 0

" 4·13 ·145 KKommando ommnndo •.iC6 HC6

..

2 7 l.O 7 6 0

" HG Bydrae .. 2 0 0

£7,388 G 5

--=== ==== =====-

GEBOORT.E

VAN NlEI(J:;Hl\.-Aan mnr. en mcv#. \V. vn·n Niekcrk, Atties, Van Rhynsdorp, 'n ft·js seun.

1\fALAN. - Aan professor en mev. A. P. 1-talan van Bloemfontein, 'n fris seun op 12 Augustus.

VERLOWING .

vA~ 13ILJON-VAN SCJIAf,KWYK. - Aa·n familie en medc .. brand,vagte wens ons, Kitty van BUJou, vroccr van Kcetmanshoop, S.\V.·Afril.c:a, en Ockert. vttt1 Schallnvyk (Schalk) van Bloemfontein, bekend te maak dal ons verloof Js.

BEDANKH NG

HU~RMEE wens ons nlle fa!01iliebe\rckkloge en O.B.- vriendc en ver::a.l die _Kommanctant te bcdank vir die wyse wa.nrop hulle aan ons huwclik s;edinl{ hct.

;\fnr. ero mev. E. VAN DYK (Veldkornet), STRANO- VET,D-KOillfANDO.

PLAA§ TE KOOP

pLAAS 33.} morg ;:;root in Kirkwood. 17-} morg bcsproel- bttrc Ja.n<lcryc, lG morg weivcld. Hub; rnet 5 ver4 trekke, 2,000 lcrnocnbome in dr.ag, J!H2-oe.s. 5,500 uitvoerkiste. Opbrings van 19·12-oes ongevccr van !900 lot .£1,200. Prys £3,000 en hcl(\c van oes. Doen aan- soek by A. h J3ELLIKCAN, Kirkwootl.

TE KOOP .

A AWrAl'.PELMOEHE: ,\rrnn Ch.ic! en Jo;vcrgood, !land·

uitgcsoekte, om Aut;uslus te plant. Eicrgrootto 20{ -, Oltl<erneutgrootto 18/- per sal,. Vjr 25 sakke en meer 1/- minder. Vir 50 sa·kke en mccr 2/- m!nder. Rontant met J3estellin,;. JOH:-.' SCHOl:)IAN, VLAI>::l'E['T.c'\AS- STASIE, lCP.

JBOME: Geol<kuleerde Peka.ao-neutbome, Tung, rru.g-to en Rose. 20 jaar gcvest!gde besighei<:!. Bank:

Volksir.as,. Pleterrnarltzbur!;. Skryr vir KataloguD.

BUD~lANSE El>£NV ALE KW:EKERY, EDENVALE NA'l'AL.

BET RJEKKKNG G.EVRA 0 B

·ONDEROFFISIBR met vyt jaar ondervindlog

• soek betrekking as J\Jcrl' io •n Afril<aaol'le besit;held. Enlge afoelinr;. Vir !;etulgskrifle skryC n.ao ,J • . J. l>U T011.', De Rust, Sf:NJ-:1\:AT-.

HOU '.lr§KOOL

BESTE kwalllcit KAMEEL HOUTSKOOL, teen 1/3 per sak. Indien eic sal<l<e verskaf word 3/- per sak.

Alleenlll< K.M.B. Beste! van: J. J. PRETORIUS. WOL- RA'l\1, P.S. SlffiEHNESS oor VRYBURG.

KAJROO lKR4..ALMliS

BESTEL vroegtydit; en "'ecs verseker van tttlewerlng.

Karoo Kraalmis, fyngemaal. gcskJk vir dfe gcbninr met Kunsmfstocstcl!c 27i- r,er 11 ~;ah:l\e-ton. 10 ton eo meer 26/-. In n cle •nkkc 17/-. Vry ~elewer Unle-stnstes.

J. A. SCBOE)fA)<. P.S. Groottonteln, So::nerset-Oos.

SOUT 'fE KOOP

BRANDWAGTE, om 'n ecrllke bes\aan te maak, vra.

ek u \Tlen<lellkc onders\eunln!; deur van my •out te bestel. A{ 4/0, No. l 4/-, f~"' l>ottrrsont G/6 per snl<, 200 pond. fyn bottcr~out 3/G, 100 J>Ond. Gelaai Soutpan, J\f!.ntio Venter, J-ossak ATbcidsloon, llJ .. OEl\fFONT£IN.

Oltgeg·ee denr \foorstn~ a<:clm3.) Bcperk, nnmer 010, O•oote KcYkt:ebon, A<l<lerleyst-roat, Kan.pnt&d, en gedm!l

<!eur Pro E~.clesb-llru.l<ke;ry, Die '£arm, StellenllCYJ"..!l,

Referensi

Dokumen terkait

se posisie binne die nuwe bestuurs· liggaam is net iylelik da:n word meL hom r.;ch:1lltlel lcrwyl clio parlyleiC'r die lode bonoem en natuurlik ook kan onl~lann, die Yoranl-

Vandag word vrywel algemoen in Afrikaanse kringe aangeneem dat die Groot 'l'rek nie nit allerlei solfsugtige oorwegings gcskicd hot nic, maar dat daardie beweging gcbore was uit die

:H::~ar nou kom die hooflcicr ,·an clio ParLy nacbt die volk tcrwillc van daardic ,bcginscl" gcskcur is, en stel voor 'n komitee wat nie deur die volk gekies word nie, maar net van

E!ko Arrikancr moet individucel IJearbei word, en binnekort moet die ledotal van dio Party op VIER K E E R sy huidige steride staan." Jlierdie verklaring van 'n persoon waL $elts

Strydom kan bcskou word as 'n kragtige plci· dooi vir dio oorlog wat nou deur Suid·Afrika en di-e Verenigde Volkere gcvoer word vir die be· houd van die domoltrasic... Von·olg van

Dit i · Lroucns oo]; Jowonsnoodsaaklik dat, hy daardic 1·crwaande homling moot inneem, want, as claar oen ding in die wercld is waL ,·olsLrok afhanklik is 1·an m1L genoem kan word ,die

Pict was voorsitter van 'n tak van dio Empire- party in Versio Hock en het onlangs 'n uang brief in die koomnt gepublisoer waarin hy sy bcdanking uit die party aangekondig en be-

Hoe Die Mediese Diens In Sal Lyk Ons Republiek Armoede Mag Gesondheid Nie Bel n vloed Die taak 'Jan die mediese diens in die Rcpubliel< en hoe dit tfi.ensbaar gestcl moet