'D ie
E
VIERDE JAARGANG.
WO 1!).~. 'D .. \ 0, ..J. .A.J?RIL 1945.J o.
19.lHlo Wo IF o
QILIEll[)) ll W G § OCII«ITK
V llE IEIT IE ll))W VALllWCG
lJV CZTtf (})ofBo ... JLredJ~
U iJfgre~/k@[p (f(E
w (Jl lf; s fl (()1 OJ Jll1
w v ([)) If rdl
Folgens be rigte wc1t Dil' 0.8. ontvan g lwt. oor die jo n gstc s tappc
1cald e ur rlie 1-l.N .P.-le iding ge doen
worrl,bl
..rh du i<lelih rlat d r. Mala11 sy [
.,Wrt
Jv in ' n
J'lOsisievasuewoel
0h et u;ooruit lli e part y hom met senu agtige haas p r o b eer lo s-
1vi J.-J.·e/. 01·go n iseerde rs,
am pscJraers
C11onde r eooraan
SIOtlll-cle partymmme in K aaplan d
isbcsig m et 'n inte n siewe
lwi.~l u> .soek by
offisiere enled e
vm1di e Ossewabrcmdu·og,
iu 'npogin g om hie rdie nww w
e11 VI'Ouete
om.,-eed. omtog
a.~se· bli(~fnie u it die H .N. Port y te b edank n ie ! Dit ! .en
:;pylevan d ie par Lyle ie 5' se uitshopsw lse l!
'l'oc die 1X\rtyleier, dr. ;\[alan, in Augu&lus l9H, na die aanranding op umr. Frans .\Ientz. L.Y., die O.D.
van die wandaad beskuldig en diei~
oorcenkomst ig ,y banYloek oor die Yolksbewcging uitgespreek. hot. hot hy sondcr enigc grond onder sy ,·oetc 'n gewaagde stelling ingencem. F.n toe hy boonop nog by sy partybestu r·,~
a.:111beveel hot. om aile O.B.-lcde uii hul takko te skop, hei. hy 1>Y lJoele parly gekompromitteer. Nailat die JJOihc:->li~sing l)ewrs l1ot il1at die 0.11.
1nct die nanraudiu~ rti.ks ic tloen 1.\'i.'·
lutd ,lt('t nit'. llet tlic ·yoo:r!Jarige sbt:l '\·an tlr. l\lalan •u lclike lJetekeni:- rir sy p;~rl) l!l'l\rf.
'l'E 1"\A'I'
)laar die l;o<:i\1 was deur die l;erl;.
J)l'. )tnlan 1noes Oi hom~rH rcp11tlicer iii roorteann ml't ~r oulJ(•StliiiiCllhcioi.
lly h<'l ilic Jar. t{) -\critic;... l\n ') ctu 1~a~ltllnnd uit~<'soel• om die nifskcjl· l;cn:-1 yan stapel ((' !'!uur.
Dr. }.!alan het hiOl·die C('l'!;tO <lwa- ling van born Yorergcr met 'n twoede
~rmer een toe by die uiinodigin~ van die O.B. om saam to wel'lt in 'n VlOlksfroni, in 'n bui y,:~n Jtinclernp;ligc isep,rimmigheid vcrwerp hot.
In 'n pogiug- 0111 bicl'(li(• lhrnliui-;s
';·.n die Jlill'tylcidill;; tr J,orl'ig'Ccr, d(oCn ]lnrtymaune' nnn buishcsock Jn-
(Ven·olg op bls. 2, kol. 2)
®J~ o ~ flilhffi~ Wun w J il~ lffi ~il~
®~ IF~~fitR~~Cl~~~n~&
~E~OlE P JE §Al OJPGIENE IEIWil WOrRID
A
H~J IP A~ llER~IEN1rlE~rE VOILK§f~ONT
D ie
Os.~ewobrmulwaggaan iets h ecltemal mwts op clit•
ge bie rl
L'OII diPJWlitie k brin
0u. Die
uit11odi0 (yiwr ._0 '''11' l -.. ._ ,.,T,. \_.._ • l:''ct" , , ,Ren sbu rg
om1d ie leie rs
L'(ltlsekere po!itieJ.;e groepe lwrt gelcd e
ta1sdi e eerste stop om 'n
1mwegedagte i n o11s po!i- tie k e lewe
/(>dro, die gedagte 1wamlil.-
Nm'n meer
naUntrlil.:~Jve rteen woordigin g in die pade m en!. - .c;olank die parl(>m e nt staan . - in pi el.:
rondie lw i . rli gc lw n
sm.(ltigeparty -vertecn- w o o rdiging . Dit. sol be siu P n
~vord.os 'n oorgon gstadiw n in d ie huidige st elsel.
1wdie nu-we staot · wat rl ie OssewabrmlC lwau
I. . I'>
gaan urw g .
In 'n onderhoud het die Kommandant-generaal verldaar dat na die verwerping dem· dr. 'i\Ialan van die O.B. se uitnodio-ino· tot die skepping
van
'n \'Olksfront. dieIL
-.P.-leiding hom~et
oopoe
afges·kei
het van hierdie ontwild\'eling·. Die Ossewabranclwaggaan
voor.t met .die vormingvan 'n
dergelike front waarbynic
netpolitiel.;e gr oepe
sal toetreenie, maar ook o.a. beroepsorgnni- sasies wa t bereid is
om so'n
breegrondslag te aanvanr. Dit
sprcekvansel
fdat dam· 'n
verhoud ingtussen dergeli ke samc-
werkenclc clemente sal. grc·ei watdeur
die O.B.gerespekLeer
sal word, hetdie KG . gese.
Indiendr. lV[ • a'l a n by
'n late1·e geleentheid sy v.erkeenLe lwerswH v eT laat -
soos hy g-cnoodsaal;: .sal word om te doen, Yl'Ocer of la1.er- sL'1an die deure ''ir hom oop binnc hi.erdie ontwildH~lin~.maa r dan sal
hv hom moetneerle
bvwa.t
reed~g;eYc ii!!.· is,' terwyl, as hr die. O.B.-uifnodiging amr\·aar he.t om
£<Unespreking·s te hou,
hy
nuede-segg-enskap sougeharl.
het in die toekomstig-e belcid:;bcpaling.Die K.G. hct beklcmtcon dat die Os2!t:wabrandwag met sy vo1ksfront voortg·a;,m en hom ook Jmite <!.ie tradisi·11l1e1e pclitiel{!•:!
g:chied g-aa n bcg;ccf dour ook die samcwcrking· t12 verkry -v"ttil bc- ro-epsorganisnsics en ander natuurlikc en blywcnd1e
helangc-orga-
ntsasies. Die gronds1ag waaTop hicrdie oniwikl~elinggaan
plaas vindis :
('I) 'n Vryc Suid-Afrilm; (:2) dieafwering
van kommu- nisme vera! (3) dcur die uitskakelinp; van sy oorsaak, nl. die nitbuitendckapita lisme; (4) die bcveiliging wtn 'n
b~.an1~eSuid-
·Hrika.
met
,·erleenwoo1·diging Yan natuurlike ('~n bly,Ye::lde Yol1<s- bel?.nge in ieenstcllin~ metdie
kunsmatige party-belange.SLAGOFFERS DA NK NOODHULPFON DS
'n Slagofl'er van clio Empire se in- torneringswocde sl;:ryf:
,Hiermcc wil ch die Noodlluipfond~:;
v<Jn harle hetlanl;: vir die ge1'eelde toe- lao wat my vron en 1\ind ontvan::; be<.
,A;, lid Y'ln die On~anisasic kyk eJ(
vanda~ me-t troh na my Bew·egin!:\' en my Jaier, clr. Hans 1·an Rensburg.
,t; kan die to()lao WHl maar :staak.
Ek het gelul\ld;::: wc<'r werk gekry.'' (Om ,·eilighei<bredc~ word die naam liewer we~gd;wt).
:\fur. ,J. f,. C". Trichardl ~au Rusten-
burg slnyf: 1
.,No;; nooit AO<ilii'Ondc clic boer se bcstnan hct poliliokc slagofCel's rlic vool'l'Cl; gcha<l om 'n \Tol!;:sorgani~asie of party 1•ir Nooclhulp le bodank nic.
D.:tarom is dil vir my en my gesin ;;o 'n grool ec1· om a.1n die O.B. le se:
On~ innl~e dank en waa1·dcring vir die li<'fcl('. vriendelil\heid en hulp ly- dens my byna driejarig'e gcvan:;cn-
~lmp in tronl;:e en die intcrnerings- kamp. Ons lean getuig \'an die krag l'an ·n lnagtige organisasie wal strt:- we om sy prag<ige leuse .,;>.;y God, :\!y \'olk. :\Iy Land Suid Afrika" cc.
sy sla;:::. prcul' .,Ezu Yir alma! en at- mal 1·ir Elkccn" uit te !ewe en nie uit te preek nie.
,.:\lag ons Almagtige God gee da t die haudc ,·.~n vriendskap, brc-ccler- skap en kamcraadskap wat gobind is nie onlbind sal wonl nie mattr flat dltl ketling-met kragtigc skalwls sal groei lot 'u magligc cenheid wa.L gcJ'ondcer lis in ons Yaderlandsbodom - Suid- Afrlka."
'l'WEE
A.V.B.O.B
Lyl;besorgers, Grnistceumukers, )3!'(.: ra l'uL Ycrsel;r1·anr~
m,O-sJ\WON'I'Efrl" - l'JU.:TOWA
t:~o Tnlil;e
ALGEMENE
H~VDELAAR01.'1
PRODU KTE KOPER S. J. K R Y N A U W
Kruideniersware teen die billikstepryse.
Bestellings word opgeneem en on- middellik by u huis afgelewer.
B/v. O.utOIA en N'OWESTBA.a'i!'
:loon 68 lBilD ~
BEAUFORT-WES.
SCHOEMANEltO DRANK ...
VIR K'J'JALITEIT EN YEVIREDIEN·
HElD OlE G0001{00fl'STE
WVN:II::
Fonkelwyn
Le~;-ensv~o·yo. . . . . . . Vermouth . . . . . . B:l!Dekraa! - Cocktail SOET Wl'NI'::
o,2 s~
...,;g
§-
~-~ s~ ;;:-t rtl~~;
7/- 3/9 3/- 4/- L!kmtrwyn en Ou Port . . . . 2/6 Ou W!t Port en Sauterne 2/6 Pc>rt, Roo! Soct !.Iuslrodel, Wit soet Muskn.del ..
Je~lptgo, Roo! en Wit . . . . Worc"l!ter Bock en Pootal< ..
SJERBlES:
Amontellndo (Oro~), Klrober!c?
Klub (Oro~), Ou Bruin (Soete·
rig). Ou Oloroeo (Soet), Goue (Soet) . . . . . .
Gpe's!a:c (Soeter!g) ..
SJerr!e (Soctt:!g) ..
1/8 1/9 1/7
2/9 2/6 1/6 1/5 1Hl00 WYNE:
.Burgundy . . • . . . Claret eo Wit Oro\!
. . 1/9 1/6 1111A .. "\1)'!-:\VYJI,'};:
Super <!e Luxe De Luxe . . . . Ek3tra Spe&!IUII F.C . .. .• .. Buchu ..
JE!\'l':WF.R . . . . IJKEUBS:
Creme de Co.ca.o
Ool!e Man<lcrlc. Cur~no, Kum- tnel, P!eanng, Pcreke, Appclkoo3 NneltJie . . . . . . . . . . . . . . KersJe, Anye, Oemmer, Lcmocn, Van der Hum, Pepermcnt JEN:l:WF.R·Lm.EURS:
Lemoe!l en Suurlemoeo . . . . 8/6 7/6 7/- 6/6 7/6 1/6
7/6 7/- 6/6 6/6 7/6
...
2.. ec
~. ..
c~ ~.,
,;. : -
_ ..
., ...
;:100
..
~....
"' "
.11/-
8/- 8/6 7/6
10/- 7/3 0/0
39/- 37/- 30/-
31/-
09'c 01 1/- 11cr f: ahla-J; w.Bnuoor Koota.ot met .Beotcllln~; cestuur word.
Voeg by 6/· VIr ki83IO G.ll bott~G, en 1.0/·
\1.r vu.e.tJie w11t \'(IJ':;oed Bill word by tuug- nendlng. Ouo lower drank lA oos 1u.llonero oolnnl' ons \'OOrrnde ,·no Juhouers bet. co
~unllk op \'oonvnardo dot dJo lnhoaern blnoo
oe.sUg dae utut ooa t.erug beoorg word. \Veen.ft
bottel slma,.,.lO kt•n ono o.llcenll){ In Ollll ulc
bOtt.l!B, kiHAICB drno.k VCFi>il.k, WU<U sull;e dn~nk 'o uilidm1w1 prya ''"" tl-6-0 bciOOil (M·
vir lnbonern lnr:e•l!tlt). lndlcn goedkopcv kt.o- oles ,·erlrulg word rnoet u u cle lnboncrn ann oon ntuur.
Word .-crkoop lo 12-botlel-l<.ls~les of G-gol·
ltogvaatjles ot ~ot,er. U lJHst~ ,·an 12 bot- t-el knu \\'yn, Srondewyn, Jenever, Llkeu.r, Vem>outb en H11nclil'aul bu•·nt. Tenno: - Ji.M.B. ph'8 t"<CIRKCid ua •ylyue, K.l}.A. J,>IO.O uel.nkommbsle. V.O.S. OUDTSHOOBN.
Beste! van
JURGENS SCHOEMAN,
POSBUS 142, - OIUOTSHOIOlfU\L
om
O.B., W01TI~SDAG, 4: APRIL 19-i~.§~lif@!rfe Of~cer~ I~KBIDTIH~rk
VI @llffi W <errlklllllkr?; §b , ydl
UITHEEMS
In die Suid-Airilmnnse lt~\1\t·
hliek was politi{'l>c p:~-~tyc d('nr middel van wctgewin:.;- 1'Crhicd.
Pm1:n' I:- dns 'u o.uniril;annse cu uith~cmsc sliCJllling. ?\ocfr.tns 1W~ier tlr • .\lnlnn snmewerkin~ met clie OJ!. omdat die O.R. die llritsc pati.ystcllsel wii Y!'l'l'nng !leur 'n stclscl w.n Yoll;srl';.;-rri ng.
V ®(Q)Iffrii~ ~~<{e rf~ IMI(Q)(~~ V ~g i ~ce fffi Sce~fd<e V @@fr®«»fi<dtce~~ <el$ OJ~o
J)ie Ossf'wabrund 11'11!! wil Yoort~
l>Ou 011 die ot: Jloer'('·St~lscl. waar- in daur geen ]>lei; 'ir p~rtyc ,ras nic.
, O mdat o n s
'nwcrhli.k e stryd · voer w at
sy· ware of f er. ') eis en omclat ons so gelwat word deu r o11s vy ande, weet
oiz~dat die oonvin uing
aan onsbelwort," h et g el>iedsglml. C.
Lde Jager, van die V rystaat, by geleentheid van 'n verga.dering op Maitland gese toe hy sam n met <lie Adjunk-Komm.cm.dan t·
gen eraal opgetree het.
brandwago sy offers in kamp en tronk gebriug. .\lnnr nie net bulle wat ge- vang wa~. het geoffer uie; ook daar- die ~edc van die Bewe~ing daarbuitc wat geld ingesamel ltet vir die ver- sorging v:m Inti malckers het geoffer. Iu moeililce omstnndigheue i • mf'cr-as
£70.000 intrc:'nmel Yir uoodhulp. Deur mitldf'l van oic O.H.-ka.nale i,; die ;Hl- ministr~lsiclroste hicraan YCl'IJoudC' so laag f!'ChOu tlat waar iu gcval Yan au- der fondsc g-ewooulik ecu-dcr<le Yfln tlie ion!ls ,·ir admiui:>tr:lsicl;ostc !;':1.!'-11,
iiir, O.B.-Xoodhulplotul:. slc~s N:n·
Ycertigs!c dn:n·aa.u hcstce l1et. In ::-elrl
"Cl'CI<CII h!'lel;eu tlit rial. die Q.B. ill·
dor'd2.n!l dour hiordio bC'~paring 'n I'Or·
derc £20,000 l>ygedra hct. Jlt>lwlwe hierdit> h) drne is da:H' uog Jll'Oi!'s~io ncll' llil'llste dcur 0.1!.-~!'~iutl(' dol;lcr;:
Gcnl. De J.ager hcL aangetoon hoe daar in 'n werldike stryd steeds ly- ding en bitter·e Leenstand is. Dit was
•:>ole ,,o in di•e geYal van Chrislus waL 'n stryd moes \'Oer om \'erlossing
R.N.P.-LEIDING SKRIK .
(Vervolg n\u hls. 1, kol. 2) O.TI.·Il'tl!' fl'U ('illdQ )Jy lmlle \1\'g fe lc om to:.: nit> di!' li.X.'P. ft> hetlanlc nie. Jlie1:oic sltql rnu Tooraaustannde pnrtymannc ond!'t'3trrep die .iui~tlwid
n1n die• O.Tl.-sta.nd]mnt. 111. dl'.t !lie H.i'i.P. tot nil\s in stnnt js StltHier tlic lmlp v:ll! die O.H. nie.
Y:EHl\EEBDE JH~t'R
llierdic huisbesoekers !do!> egter by die verkeerde dour aau. Hulle moel nic 0.13.-lecle vir samewerking gar.n na nic. Dit moet bulle Yir bulle cie Ieier. dr. :.\f.:tlan. gaan na.
Ons vcrstaan dal sommige hui~be
soekers by 0.13.-lede soebat om log maar die O.B. to bedank en hy die H.N.P. ann te sluit. omrlat ... aldus dan eenheid ,·erkr~· sal word. Dis ·il
,·er· . .;potte en dw.:~se versoek.
.Ecrs ~l'E' die Jmrtrleiding: h<'\<'l 0111
:rllo O.ll.-ledo nit die 11al'!~· f<' sl\011.
Son wClrd. die llitgesi>O]>tes weer' gc- soeiJ•:tt. Mu lid f<'
,,,)!',)
Tan dil' p:n·ty.Di~ 'n ('1'1\enning deur !lit' part)lC·i-
tlin~ (i) dat sy O(Jtrcrlc, om ().B .• Jcde ujt tc• slwp en allp samewcrldnt:: met llie O.H. te weit•1·, -rcrkeenl is en (ii)
a nt
hy te l:li'barti!; is om di( ruiterlil•to t>rl>cn.
Om te dink d:tl Afrikancr<'enheid deur 'n Party bewcrkstellig kan word is 'n dw:J.se g'<'da~lc. 'n Party, soos sy narun aandui. :;luit, n!\( 'u dee! ran die rolk in. J)it:> •~n1ler sluil· h.1' nit. l~cnht>id 1\an all('l'fl rerl>n won!' deur 'n roll;siJewcgiugo oi tleur· middcl nm
'II YOII>SJI'Ollt.
Die H.N. Party in Kanplanll moot
1:>nthou dat .!Is hy nie oorlog teen die O.B. ''erklaar IH!l nie, en nie O.B.·
lede uitgeskop het nie, hy nie nodig sou gehad heL om vnndag huhibesoek by 0.13.-lede te doen nie. }lierdie een daad van hom vcroordeel sy hele vroeere optrede.
Die 0.13. gaau aan met die stigting t·.:tn 'n Yolk.sfronl wat vir aile Afri- kaners 'n tuistc ~al wees. Die deure van hierdie front sloan wyd-oop vir :tile lcde vRn die H.N.P. llulle is nie tlitgesluit van die volksfront om- dat hullc lciers ~cweier hcl om toe te tree nic. Inteend<:el.
.. \s tr.I\ .P.-l('llll >:lmi•wt>rliill~ soelz met dil' O.B.-lt>dl· l>nu lutllc· 1lit J•rak- ties hl\wys <~CIIJ' fill' te trpe tot tlic Yolk:;iront.
\'<l!l ;,oudaars. !Iy is bittcrlik teengc- stnan <leur die F'arisecr., wat vas- geklem het :r:111 die ouo on vir die behoud daarvan s'eveg hel. Dit geld ook in die ;;e,•al Yan volke wie se ontwaking altyd gepa:lHI gaan met
~tryd en Jyding en dikwels bloed.
Ons voorouers l1et tydens die Gr·OOt 'l'rek ook sware oft.crs gebring. Hullc is ultgt>,iou dcu r hnl l'Oll\~t;"enote wn t n!drr !!Chh hc·t on scli.: die :::-eor::a-
.ui~eertlt> 1iel'l1 Ynn t.lesh1ls ltet hnl
OJifrcde nigeli<'HI' t>n :;ew~i<•r om ltullc h· IJetlieu. llulle is tleur lml cit' IIII'IISC ·nif'geulalll( Til' handcloses en onr-:choorsam('-;. 'Xot;"t:·.ns wn~ dit•
honderof:ni~c henlcukiuc Yau hiN·rli<' lll!'llSO tiic gnwt ~~ e iec-s '1111 1\aapl:llltl tot in 1'ransrnnl wat1 Suirl-Ait·ika aro;;
vflit .. 1Je1ccl hct. Dit is omdat bierclie voor·ouers Y:tn ons die w·erklikc slryrl gevoer het wat die gi'OOtpad is waar- op die O~;,ewabrandwag ,-.mdag slaan.
Hnlle opofferin~s was die waarborg- v:tu hul uiteindelike oorwinning.
Oak die Ossewabrandwag ondor- gann \·andag dieselfde :;lryd eu ly-
diu~. Omdat ook ons ,,·egsLry van die Empire en on~ bereidwilligheid loon om lc offer, weet ons da!. ons op die grootpad staau. Die hn.a t van ons vyandc is 'n \·erderc wanrborg vir on-; oorwinnin;::-, want hulle besef ·ons kra!: - Yandaar die haal.
In hierdie stryd het die Ossew:t-
Pn re:::'S~C'lt>erdes gratis g-elcwc1· "~tt 1'0 st:J:IIl kom OJI Oli!:)CYCCr £l.J1000.
Deur sy noodhulp-poging het die O.B . dus ver •:>Or die £100,000 gelewcr ann
\'er~orgin~ Yan mede-.\frikaners. Dil kan as 'n prestasie ,·crgelyk word met die Helpruelmar-fonds Yan die vorigc oorlog w.aL onder Ieiding van pres. Steyn en met die 11ele voll\ ugter hom .£250,000 opgelewer !let.
Ons is bly daL ons hierdie opoffe- rings kon d:>en vir ons volk in 'n tyd toe under volksgenote 'u lekl~e~·
lui-strytl wou vocr, want daardcur weet onf; dat ons stryd die wet·klike is. Daar is soveel din~e wat die O.B.
aaupak en so baie terreine waarop hy die slryd vir die \'Oik \'OCr. Ons moet net ons posisie tans hou, want di-e rescrwes is :wn die kom. Nag net 'n klein tycljic van swaarluy 1e
voor en daama binne enkcle j:l re gaau die Osewabrandwag seii\·ier, llet genl. De Jager ten slolte g~se.
3mn ~®H»1ll1Mlikr?;illil~r?; W d
Fn~®~ce®Ir (Q)rrnfrcllunfi~ ~ lHi ceft
1TIEW ~ ll~JD)IE ~ ~m1r 1r~ lim $ 1rll ~
A
~IE ll»H~
Ra'tswink
geslaan
d·eur die ha·rde antwoord wat die 'l',rans- vaalse Vo'il<sraad in 1893 gege.e lhet 'Op Die Burger se vraag hoe:die O.B. die vorming van partye wil voorkom anders as deur 'n diktatuur, het Die Burger in sy bedwelming die verspotste ve.rweer aang-egryp wat 'n men.s jou lmn voor:s'tel.
Mgesien van moeilike oms~andighede l-ne~ ons gr@o~ voorrrade walk ©Kll$ ins~aa~
$ftel om due Fdez~t®IUIU'i~sf!e maJBll ~e voof?a
Die
O.B.
van verlede week het 'n Republik<einsc wetsbepaling (art. 9 \'an Wet ~o. 14 van 1 93) gepubliscer om aan 'te toon hoe die Transvaalse Volksraad in daaTdie jaar die vorming van partye "vel'lJied
het. 'N PARTY, OF SOOS HULL E DIT 1'0E GENOEl\'I
HE'f ,VERIOEZINGS-COMIT.E", MAG NoG Il'\ 'N VERKIESING NoG OP 'N VERGADERINGOPGETREE
HET!Hoor nou waL se Die Du1·ger! \Voor- deliks lui dit:
,:\ic aileen sou tliL IJaie makl!k gcwees hel om daardie bepalin~.
soo~ bewoord. te ontduik ni~.
maar dit het die Volksraad vo•·
kome \'I'Y gestaan om die bepn·
ling te eniger tyd tc herrocp".
Vcrbeel jou! Die 1'ransvaalse Volks- l'aad, wat hul land wou red van die party-p-es, sou >Oogluikeud toegesien het hoe die wet omduik word - in- rlien dlt moontlik was. :.\faar w.lt meer is: 1lie Yoll.:sraa\1 svn seli rlif' "et Jler- roep hcli tenoindo 111·. Malnu <.\u sy pnrty-;;enot.e die geleeuth.Pid t·e hied om di€" Boere-Yoll\!>regerinu tl' \er-
'"UD!! tleur •n fl1itse ]ladcmcutere ]lartystelsel!
- sien van 'n ne~jiese pal:t kiere. -
DKE KLIEJR. lE MAOCE R§
1Th iTIE IPAARJL
Alo mbekend
vrrhul opregte en billike behandeling Skryf om maatvorms.
Uienlic hcnnling l•on nie die 'or- miug ,·an partyc YOOl"I\Om hct nie, ~(}
rN.lc·ncer die' IJiad, 1mut die l>arty- lmmters sou f01; Jnter • n mctode ))c ..
tliulr 1re1 om die wot
Ao
outtluik! J~ur:; die wet te mot>ilil.: ntll" om ontunik to word, dHII het
wt
,die Yolkl'ruad rolkome Hy~restaan .om die bepaliutr to (•niger tr1l f 6 lterrOt>)l''. (!))faar hulle hf't dz.n ecrder me( ·gn.
geland 'u dric-jadgo worsteliug- ann- gedurl· tcnoi.nde lwlsell te l)cskenn teen lJ iN,tlie g-eHJnr! "-aarom sou
hull~ gl'atis oon dr. :ual:.>.n {;'!'!;CC )1et wnt hulle met hul lcwc teen .Engo<.'lnnd Yerdedlf\' hot;~
DIE O.B., \\'"OBN.
'D.\ G,
4 .APRIL 1945.NET v fW}Ele
RASSEBELEHD
In omlerstaanclc artiiwl belwndel prof. L. .(. c!u P lessis, Ieier
vandie 0.8. se EJ..:onom iese F ront, die netelig,>
v raagstul.- .
ua11 o11srassebeleid. Hy toon ow: da t daar
rwtttcee wee oop is: /l(l ml/wwing van die blanlre e n Christdih, beskawing , wcwrvoor ailee n die Ossewabrandwag se ges ag- staat
opgewassesal
wees,of
ver1wfferingvan geheel
Af~·i.I.aas
eir;.dresu.ltaat· van clmuo h:Miese n iks,doen.
Ons rassoboleid del\ die helo terrein uit een en cli<Jsclf<lo beginscl n.:lnmlik , dat God die mcnshcid uiL •eon l>loetl geskCJl hot. maar dn1 hy ook die rassc ·en die nasief; in (lie ge5kiec.lenis laaL uitmclwargaan hot. On~ glo dus nie dat eli~; rassc :1bsoluul van me- lmar afgeskei is nie: di<' mensheid is een en in Christus word die c<'nheirl weet· herstel. 'l'ot 'n maw Jmn rassc ' self~ sonde1· ,-e~l p;e,·aar 'in mekaar
I
·vJom. soos dJI\wels ~cbeul' het.
)laar ann die ander kant .~lo
I
ons bcsli,; dat- di<' onderskcidin~ in I nasies en rn.-se ,·an Goddelil1e her- koms is, dnt dit <Ius so vee! moontlik
ge&erbiedi~ moot word. ook tcrwiJle .-an die ge-..onde out.wikkelin~ van die rucnslikc kultuur. en die ..-erhreiding .-an die Christendom, vera! wat. be- tref die vorski! ltl~son die blanke en gokleurde ras~o.
Die vcrnaamstc r.:\skwessic ill Suid- .Afrika is die nalmellc-l;:wcssie ~n YO!- gens die hchandelin!!: hiervan word ons <leur die wcreld beoordecl. :~ou
is dit ni·e a:m Lwyfcl onclorhowig nie clat. die eerstc vercistc lot oploxsin,:;
IJiervan is ophcWng 1':\ll die mtlu- rellc-bcvolking tot 'n lloer bo:>ka- wingspeil en tot cHe C'hrislelil<e g:1-
A ~ mal · 1 Verknoei
Dr. Malan
1vildie IWturel- le-vraagstuk uit die
parlypo-lit.ie h lwu om dat dit deur die portypolitie 1.- ve rlmoe i
~t·ord.Die Os:wu·abran(hmg wil all e uraagst ul: Ia> u
i ldie prtrtypolitiel.· hou omdat al!c rraagstukk e deur d;e
fJart-y·poli tiel.· ve,-/moei u·ord .
1-oof. Ilicroor is da.:n· sckcr II'Cin L!t ...-erskil en dit was ook van die be(\'in af die standpunl vau ons nasio. lHt is 00li: !llliflC'Iili tl.:1t SO~I''I:l:llllc!f' ldi'1Jl'·
slag-J.>onJ<' hicrtlit• (!J)h<'fiing )H'lC'mmt•t-.
t!.w.s. tli~ r·~lin:.:o waal'(!('ur Jtalurc!lc Terhiutlc1· won! om hnct· as 'n SPl<C're spo'r!. fo lrlim. Ous wil 5<'ll's ('rl<en dr.t •dn:rr g'I'Cll ~hl:.;)HIOlll iII (l'I)W:W rt·
:;;o ri !.;-l'i ng- hrlwort t c ln'\.'5 u ic.
'DLE X~l)fmKAN'L'
1\raar nou i~ dnar 'n auclcr lt:u1t aan die saa1' w:t 'lraan uilhoamse en ander liberalistic.'C nee;rofiliste g:N'n aandag gee nie. Dit is lJntlmlili tlat in ons omsfnJHlig1H:clc die on!!cl:outrolecnlt' op hcfii n!! 'l·:·.n !l ic na I nr~l mot•t lei tot !!C'l~·J;.,tclliu~ ••n (ius uiteiuiiC'Iil\t' oorlteersin~ !lt·u:· tli~ nafnrC'll<··dom en lot msseyermcn:!in~ lllE'f ai sr oul!r· rekenl.l:tre l'lh•nt~C5, W!lf ook · OJJ die nah:rcllc l'Cif met YOIIC' srwi~ sol nccrlwm. 'liulle hou nie rel;ening dnarmee dat ons nia die p;e,·oJge ,·an so 'n beleid na ·a ande1·· werelddecl kan ontvlug nic, en cta.t ~een nnder blanke gemcenskap in die wfrcld in 1Jierc1ie verband in dieselido moeilik;>
posisie :1~ ons verkeer nie.
(ielll. Smuts slc:.u dit W<'l •ol:.ri.'JJS
sr
jong-i'tl' uillalin!::C' lc lH'5<'1', mnarO]i Sf i-!'C1\'0ilt' fran! l'(•l\Cil ilr t1HI
:-lal\e solll;ll' sell' :;n I rct:tl.om. And or libcraliste bcr;in nou blyl;baar die konsckwensias insicn, maar skyn gc- willig om hullc d:ntrby nccr to te, wat ons as Afrilwnors meL Ot1s swa.rc r-Oel)ing om A fril<a Le "'en vil; clio Christclike besl\nwiug (wal o.a. baud- hawing van blanke rassuiwcrh<Jid vercis), seker nio l<an doen nie. Prof.
Bnrrows laat b. v. in sy jongsto go- sl<rif oor ,'l'he Development of South- ern Africn." die on liberal'e leu!'c v.an immigrasio vaar on vcrwn.g clio ont- wild<eling van Afrika hoofsnal{!ik va11 oph<Jffing van die naturel. Hy n.'ln- vaar dus die kCJnselt:wen~:.i•e dal Afrika ten slotte maar 'n f\Wartmanslancl moet bly. Dit l>an ons nic docn nic.
Hieroor is die mee~te blankes in Af- rik.'t dil eens. ::\faar blote t<!oric help nic, die daad moet by <lie woord ge- ,·oeg word. Bn biervoor maak aileen die Osscwabrandwag ,e bcleid Yoor- sicning.
o.x~
m:: ; J£m
Dit kom kortliks h!<Jrop nccr dat clie blanke bcskawing in Afrika al-
Ice:~ yerseker kan word op die \'01- gende YOOl'Wc:tardes:
l. Die naturelle moe. rc3 !Jeh:ltHlcl word: d.w.s. hulle moot dcm· ons ge- lci word om ·n cie lJeskaaCdc Uhrls- leliko nnsionale natm'elle-~cmeen
skapsl•cwe te onlwikkel mel g:cen slac:- boom na boontoe nie, behalwe dat die
"'!lllCrlJesttnJt· nog vil· onaCsi-enbnrc 1.y<1 by die bk\nkes moet berus. mt yrr. Pi:; dat Me YOrs1dllNH1c:' stmum!' woon- ptok!re moot Jro wnt groot gonoc:'g- snl lfC<'S en Y01docndc in S\llC' opsir,h' ~~nl
wikkcl moct word tlem· ln1l cit' Jn-a~:t~, (JIH dnat werlilik 'll g'I.'SOtUic JlasitJ- na!e t;emcenskr.ps1ewc moon(lik lc
11Hlllk. .E'iiOJIOlllies lllOCt die OJI( \1 ili!{(>- li.n~ ecrlier nmiTHl1CIHl l>l) n-. lwulmr- rereJHl ·1act die 1>1nal1•e elwnomic ~~<'\'~.
2. Die blankes moet be:skcrm word teen n:nurelle-indringing en geleidclik in staaL gcstel word om ·n Yl{)llc Il:t~io
nale '<!n sosia1e same1ewing tlil cic k.rae;le op to bou ,•an die oudcr,lc arbeidsport tot bo uit. .•1lf'e.n 'n 'oll;
\\at a1 s~ ;rl.'rk SC'If docn, lian !.\'<'Son.l e11 stark onhril>l\E'l. l)it is 'n nn \('l'·
l)i!~(lelil;o WE.'f Y:Jn Go1l C'll !lie naluur, hocwcl o.a. dr. :\falan hom hicrteen Yerset het. Dit moet Ycrseker word
<leur gcleidclike uitskuiwin;;- van die naturnlJe uit ilie blanlte gebicd, <leur ]JeYordering van die aanwa, .m ar-
beidskolin~ y.~n die blank<l'<, ook dour bchoorlike lone sclfs in die ceuvou- digsto werk, en dour verstnndig .c:cre- guleerde immigrasie wat nio ons (']w-
nomie en nasionaliteit in p;evaar sal stel 11ie.
YOORLOPlG
3. Om die ool'g-a.ug sowcl Yil· ual u- r('llo us l)!auke tc vc-rg\'ma1\lik mo~t.
eg-l<'t nahn:cllC'-nrbei<l in Uio blanlH·
g·ebie<l YCrCC't·~ no~ toc~c>laat word, w;•:n· ~mdcr l>ehoo.rlilr() bt'ltccr en mrf
;.::cleidclil{e TCrudlHle1·i11~. f.ln van clio beg-in a( moet bierby duidelik ver- staan word dal die naturelle se po- sisie in die hlanke gcbicd definif icf 'n tydelike il;; bulle sal da..'lt dicn slegs as tydelike en Ycrdwyucnde hulpkragte. \Yaarskynlik die l:taste 'verkkringe waaruit hullc Yerwydcr
!<al kan word. is di~ Yan mynwc'c en bndbou. maar hier is dit ook nie s-o dringend nodig om die uitskcidin gou t.c bewerkstellig ni<>. ;\[aar uit- eindelik moet dit deurge\'oer wm·d Op t::cen auuer m:~njcr 1,~ •. , on:; nrm- l)laukc!lom lJciiiuclig wonl en on;; w:-1- ' a art YcJ·ge!:;i;:l)a;n woml met 11il' ,.:t.ll Xoon1-.Amcri~>:1 en !,lJsl1·nlio t'n nns
\flll;:s. en J.·asl)e (ann 'e1·sd•ct• wort1.
In hierdie opsig moet Suid-Oos-Afrika
·n andcr beleid volg as ~oorcl-\\'C's
.Afrika, omdat eerogenoemdo 'n moon.- liko witmausland is en 1aas:;enocmcl<' waarsk)'111 ik nie.
l> 1 ~~
Itmm r.r,
4. Om iiie bC:Jtoorlilro on sulmcsi'Ol·
l<' ilc-m:yoerin::\' nm ltierclio JJOl(\ill fo YCl'SC1\ct' is nodig dat 'n lu:agtl40 r,C·
sagsta~af; ~ovcstig word w;>.t uiC' IJcen·
cn·weer g-e~waoi sal wont ueur 1lo-
mol<ra! i•·:-<• ;rille en wiss<'l rallighe!lc niC'. Ycnlt'r is dit no~i:; clnt ook ;aet dill on:.:- daarop J:uropi. en Amcrilm ht'im lm•u "on! Ol'l van jnmeJ:!,;'in;
mC't nalnrC"Ilc-helcid in bo a:w!!edui<le Hillnansl;u•ll hC'cltcmal ai l:: sien, op lllOr\1 aanle (lat ons die n:-~tnrellc in lml PiE' ~t'hit>llc hchocl'lilt tot 1 ollc out" ilil;:t•lint: lei.
'l'ot dit alle h; clie Osscwab1-andwag bereid, met Yollc iua::;neming Yan clio gcwcldigc ,·cmntwoordelikheid.
Dif is tli<' •;crwcsenlili:.in!!' -van
uio
YoorlrC'kkCJ'SJJelt'id 11at aileen Ai'riJ;a J.an l'.'(·n rir 1lie ('l!J·istclike bcsJwwing N\ ~Y YOl!t• o•ll n i!rlt.eling kan Ye-r·
.sckl.'r. lla.i'.l":OTtt js dit ook iu llel;mg 1:111 1qo )l('}e ,\frilm CJt van <lie 'Wt>s- 1 <'ri-o )\ (·r·(']d d r. t die .A i'rikauOJlOOlll i ot roll<• :-;l'fi:;(and ige 011l w:iltlreling i rt
Al'r·ikn sr-1 kom. Want alleen die . Mrikancrdom is die draer van die l><'ginscl wal aan bierdie beleid ten
gJ'OJuJs!.~tg le, die bcginsel naamlik v:n1 <li" Afriknansc Calvlnisme.
Die twcedc dringende rassepro- bh.cm, wat cintlil;: 'u nasionale pro- hleem i-. L-. die van die Engclsspre- l<.ende Suid-AI rilmnar::.. 'Di~ 0Illns- :-.in:: d::an :lll is e~~ter maklik :ls die .,!:mllire''.lwntl cers gcknip is. ])it
!.om korf lil•s nt'er np ::\'~lYl•e rc!!! E.' 'ir lnlllc totdaf jwlh; in~chi j,: dr
IIi(• .\l~il.anl'l·dont Y<JU die 'toelwms.
Daar i" uok in<lerdaad ::N'l; •·'llier JllO!JlllJilihdd nic. Wallt selfs ·n YOlle lwcctalighcidsbeleid sal die Afrika- nerdom JliC mccr oplo;. in die Angel-
salc~icsc nasionaliteit nio: die uitwcr- l;:ing sal ccrdcr die om~ekeerde ~:ecs .
Die dcrclo en die vierdc Tas~cpro
blcmc Yan bclang is die van clia klourlingc en die van die AsLate wa;u·onclcr vcral l':tl die IndH~rs e~
cllo .Jo<lc. Hieroor is daar nou nie rulmlc om te h:mc.l·el nic. Laat tlit ::;-cnocp; woos om voorlopig net kort- liks vas ic sl el dal die kleurlii~ge blykbaat· bestlem is om 'n buffer (en nie 'n brug n ie) te vorm tussen die hlnnl\Cs en die naturelle, en dat die Asialc wcsenlik beskou moet w-ord as 'n tydclike hidringing vanuit AsiC
W<lar hulle permanante besteruming
r.elcc is. Laasgcnoemde gesigspunt
\I'Cl'P e;;ler internasionalc vraa;:{stukke
O}l w:u liewcr a}\1.rt beband;l mO"et word.
GREYT OV ZN YEHLOOR K 0 3Il\IA ..
~DA."YfE i'\adat Die O.B. berig hat Yan die sickbed Yan komdt-e. Annie Yermaak Yan Greylown, is berig ont,·ang Yr.n IJ.'l:\1' hcengaan na 'n lyding van enige woke wat met die grootslc geduld en moNi geclra is .Die oorlcr!enc het dag en nag o-e- YWCJ'. Yir die 13eweging ·en het g;'en_
opoflerm;r to groot gf'ag nie. Haar heon;;ann is 'n ouberstelbare Y'erlies vir cllc l;:ommando, wat hulcie bring nan lnar nap;edagt·cnj;; en U1ed~lyo
bot uig- met die agtcrblywendes vau hattr -:;esin.
Laat die Erw<> van die Vadct·s vir die Kindc~s En\'C bly: '
Bele u geld in vaste eiendom, en vcrsekcr u tockoms. Wil u 'n plaas koop, of verkoop? Bel of skryf ons dadelik.
HUURCELD !S BLOEDGELD
Wees die trotse besitter van u eie huis. Ons sal u sc hoe:
Wesrand Eiendoms Verkoping-s (Edms.) Beperk
Posbus 45, Foon 62-176<!.
M A R A 1 S B U R G.
£l 000
1•1ru Oc
M'OREIHARK PHETORIA
0
BOER£! vir die beste dienste, stuur u produkte, eiers, en lewendehawe,
aau ons vriende
PRINSLOO & VENTER
WELGEMOEDG EBOU
Bus 361 Tclefoon 2·2203
P R E T O R I A
V e rri
gV ofl.-sd iem !
Lcning-s vir gesalarieerde personc vcrl<rygbaar.
'l.'enne ttiters billik .
RAADPtEEG SASBANK
Posbus Posbus
266 57
PAARL: -WORCESTER : -
KAAPSTAD:-
Po bus 23 7SJP>RINGBOK MEUBEL§
Die !lUIS en KAN'l'OOR MEUBELEERDERS
Ons bied nnn l\rcubels van Kwallteit teen billike prysc.
B:U:SOR!'"- o:·~s OJi' SKRYF Oi\1 BIDSONDNHHNDJ.Jl.
Victorimveg 171 WOODSTOCK.
T:ll;:besigheid:
Jnu f'hillipsgcbou, LIHI)·-Gre) s(~aal,
J',LU1L.
FOO!l 929.
PAS VERSKYN
[VliKRO
o Oie Geheimsinuige 1'.'19
fj/10 posvry.
'n SpourrtHunn.
o D ie Skerm Snk
clcnr JL ?.foiriug-
' ' 1 ·
posvry.o
Meuse wat Drink
d<'tll' A. S. Hom: en Jlroi'. dr.
W. A. Wil!t'mse
i/10 posvry.
o Die §kool op Leweuslus
<leut .\.dam 1\nnurl'
i /4 posvry.
0
Se!(crlil; nio - Geo hulie dan die geringe aandag wat hulle tookom.
.D UW AS
Die A ntisepticse en Helende Oogwo.s. - 5 / - posvry.
'tl Spesia!iteit St'l Voorskrif vir moeghl!id, hranderisMid, spanning, rooiMid, lnfi<Hn;nasio, waterigheid en g>eli06Iigh;)ld van die oa vir skcr-p lis en stof.
V;•n u.llP .Ap~cko, of direk van
Df!E
~EF!KG..AAN, .i'.DrJiEFil..EYSTRAAY, t<AAPSTA.01 (003 2760).
MAlTLf.NDSIP.A.P."l. 37A., BlO~MFONTEIN, (BuG 705).
· - - - - - ; !1
VIER
Die O.B., \\"OE:'\SD AG, 4 APRIL l9"l5.
DE MOKRA TDFESlE VfERSNIPPERUNG
.
Min. Hany Lawrence S<'ontdekking verlede week dat
die munisipaliteitec;p
hulaansprake sit
enbroei sonde1 · om di e g-oecler c te !e
wer,so
vcr dit behuising-bctref,
wcrp
non 'na
mpteiike Jig-op
'nonmoontlike toestand van dcmo-
kratiesc wanbestuur watDie O.B.
lanka! aan die J<aak gestel
hct.ln die
bep1.eiting van'n nuwe ecnheidstaat het ons herhaaldelik bek1emtoon dat die volksbelange skromelik
uitgelewer is aan 'n ,·eelheid ldcin-belange wat elk sy decltjiemet die g
rootste naywer vasklem tot skade van die volk en land.
Dit is sc waar van
on.s·g·esondheidsdienste dat
selfs
'nstaats
kommissie se veroniwaardigingontbrand hct oo
r die onhoudbare ver.
s·nippcr ing.
Die hospitale staan ond
erdie gesag
van diesentrale
regerin g
·,provinsia1e
admini~LraSICS,plaaslike
bestur e, h ospltaalracle, private ondernemmg::; en selfs mynmaa. tskappye. Fin die
prys wat die volk vir hierdiPdemol\ratiese chaos moel bctaal, is sy l.ew·e. ,Baic
Yt"Oe~·in
~nsondersoek
hetons ontdel<
datdie ges ond1t eid,
v~:nSuid-_
\frikain 'n
onts~tt.endc toe~t.and is," hct een
,·andie kommis·
sielede Yerklaar.BEHUISING
Daar is baie voorbeeldc voor die hand van die noodlotLige gc\·olge van o
nshuidigc
regering·stelsel, maarons bepaal ons
net by die wat reeds deur die reger.ing self erkcn
word.Die tweede
is
die vanbehuising. 'n Paar
mam1de g-clede
hei de vocrsitter van dieKaapsLadse beh.uisingsmaatskappy i
wee oorsake genoem vir
diemis. dadige tekort
aanhuise in die land. Die een is di
evertl·aging denr die behee1· Yan boumateriaal en die ander die
n~rdelingYan gesag
tussen die sentrale 1·egering, die provinsies, s-taclsrade
enpri\'ale maa.tskappye. En so is dit ook. Elkecn 'het 'n
plan en eH~ecnmoct
erken
word.Besl
uit die regel'ing om 30,000 bumc t
wa:a
lf maande te bou.soo::;
min. L<:l\\'l"ence ruimi
weejaar
g-clede al bekend gen1aak '!tet, dangcbcur di t
de:tt 11aUcn
maande aano·ckondig kan word dat die versldllende belangc noue
indelil;'u11 et lml sam esprekings s o
vex gevordc
r hc,t, da.t met die J)1anne 'n a!anvang gencem kan word;en na
noo· tien maande mvet
clie rcgering ilreig· om clrastics in te ~TYP omda.t die ooreenkon1.~t.e dcur die :::..nder gesagd
raers eenvoudio· nie uito·evoer i~ nie.En
hierdi.e belange weerverwyt
dieregcrit~g
dat hy
ni.c mat.eriaa1en
arbcid:>knlgte vry::;tel nie. ·Die volk is
alsat vir hier. die demohaties
epraat- bewind - alles blyk
net,w
oorde tewees
:konferens ies, beloftes verwyte en tans ook dreigemente. En as· daar
' . d
toL 'n c;plossing
in hierclie ops1g oorgcgaansou wor , .
soosdie
regering dreig, dan::.:· al
dit net we.es
om deur lmt~dcl van noodt'egnlasi.e 'n cinde te maak aan djc d.emokra(sc~·c!ndcling· van die
Iand, wa't.
bctel{en '
nerk.enm ng van dw
O.B. se beleid.Die hcle demokraLiesc
sl
elsel in ons land moct opgccloeken ven·ang word deur 'n eenheidstaat ·wat ing~d
eel_ sal wor
d,·olgcns die natuurlike gcmecnslmpsbelang
·em
.ptaa!)• ,·an willekeurige gebiedsgrensc en - wat nog erger IS -
lwns-matigc par.ty-verdeling.
R.ced~s W aJ@rrorrrru
Hy O.Bo Knee$
. ,Tcru~ nit die Bundu·· skryf: :'llcL 'crwy>iug n:~ die skr·ywe in Die O.B. van ·n oud-:;oldaaL en an- dere, wil ek ook. graag 'n woordjic byvocg. Rk i:; 'n gcwese -offisier vnn die Unio-Vcrdcdiging,mag en heL ak- ticwc clicm; gcdoen aan tweo fronlo in die huldigc oorlog.
'l'crwrl 011~ in Llic-IJuildr.ud W<iS hf'l cl;: cu ·:;ruler ~olclnlc m!'N en mN'r ondf'r clit· illd'l·ul; ::elwr.1 J,at ilil' lll•tc·r is om nu:o: Jll·olJic.mc lJy die huis eop t{• lo:-.. i11 plna:-; Tan ir\ die· hui1et.LIIcl te !!:lall inrrH'n:.:- met ,1h.' lll"Ohlrmc•
Yllll 'J"('('!IIC!l' \OlJ(('. W:lt ill die lii!'<'S·
te ):t!n·,Jie - h.Y. Grif'l>clantl - _ion clit mt•t·r H'l"lnt a~ waanlC..'cr. 1\orl·
lil;s - ons ht't" ge' inti dat tC..'rwyl (ms ODS hE'll in die Jinikh.'lllti ga:lll :':IWk )tel, fl.llS !lit i11 wpf"l;Jildrcitl tui..-~elaaf h('f,.
Van<l:lg is ek Ossewabrau<lwng. Non s:11 gcvr:1 word waarom? Die redcr;
dan rvoor i~; as ,·olg:
(1) Dr. J. F. J. van Rensbur;;.
K•ommanclant-gencraal y.:m die o~~c-
wabranclwag is 'n mnn wat my d::tue- lik gelrek hot. Sy houding en le- wcnsbeskouing is die \'llll 'n ~oldaat,
!<Y toer:;prake is \\',aaragtige voorlig- Ung en hy bcsii, iustink en clcursig- ligheid, m.a.w. die cicnskappc van 'n Ieier.
(2) Die Osscwabrandwn;t is op die ou tradisionele kommandostelsel ~~
skoei. maar nie net nit sentiment nie . 1 u die abnormale en r evolusionerc clac w.at v.oorlil. gaan aileen ·u mili- ler-in.r;cdcelde gr·oep J;ans kry om to beslaan.
(3) 'n i\Iiliter-aangelcgde persoon kan alleen in die Osscwabran<lwag flY normalc onlwik1wling- 1.litlcc[.
(4) Ek was H.N.l'. maar moe~ hullc vcrlaat omdal hulle die \'011{ vir par- ly-politiekc doeleinde . .; uittnekarrr gc- skeur llet. 1\'ou is ons goc<l genoe;
vir hulle \'1.lilwerk, l!lanr df'slyds -on-
.~ewens. Die H.X.P. !'a! nooit euigc
~e'a~ kan uitoefen nie, al kom hulle ool-. aan bewind. Die men:;e wat dit
\"ir hullc kon gedocn het, sit vaudag in die Osscwabrandwag.
'l'enslottc wil ek net noem dal ek
m~·!<elf aangetrokkc gcvocl hct tot die Brandwagte as personc iOn ook die ideale wat hul!c nastrcer. Die gcvolg w.:1s <lat. hoe meer ek van die O.B. gewecl. h1e~. d>Cs te mcer clc dit ,·au- solfsprekeud beskou het dat ei( blnne die Beweglng tui~hoort.
D1R
0.13.
,\VOElN
'J)A0, 4 .APRl u HJ45.
'n A~merikan~r s<e Getuienis o©r die
IR ussff~ s® fBoro dgen oot
(Dour Prof. J. A. Wiitl.) Terwyl die oorlog in Europa waar-
skynlik vinnig sy einde nader, is daar 'n ander oorlog, 'n oorlog met woor- de, 'n stryd tusscn botsende ideolo- gie, 'n stryd om die magsposisie in die were!d en dit we! onder bondge- note, aan die gang. Hoewel 'n mens op die oomblik net kan spekuleer oor die toekomstige moontlikhede van hierdie oncnigheid onder bondgenote, sal aileen die propagandis en die wensdcnker vandag hierdie onenig- heid probee1· wegredeneer. Hy is daar en orals en te aile tyc steek hy sy kop uit.
In die somcr van 1944 het 'n be- ke:1de Amerikaansc oorlogskorres- pondcnt, William L. White, 'n ses- weekse besoek aan die Sowjet-Unie afgele. Hierdie besoek het hy afgele in gese!sk:tp van 'n vooraanstaande Amerikaner-, Eric A. Johnston, voor- sitter van die Kamer van Handel van die V crenigde State. In , The Read·
er's Digest", 'n bekendc Amerikaan- se maandblad, het White sy bevin- dings geboekstaaf. In die Februarie- nommer van Reader's Digest ver- strek die Amerikaanse joernalis ons enige besonderhede oor die nuwe Rusland wat :~angehaal verdien te word. Vir diegene onder ons wat nog onthou hoc manne soos Winston Churchill en Jan Smuts die Bolsje·
wiste voor 1940 veroordecl het, sal White se gegewens oor Rusland niks nuuts hied nie; vir andere wat vandag saam met Churchill en Smuts glo dat die Rusland van 1945 nic !anger die Rusland van v~oecr is nie, sal die gctuienissc van White 'n openbaring en 'n ontnugtering wees.
Volgcns White is die politieke sen- suur van Rusland die strengste in die hele beskaafdc wereld. Soiets as 'n ,.vrye pers" wat een van die nood- saaklikste bestanddelc van die demo- krasie sou wees, is in Rusland wat vir die demokrasic sou veg, totaal onbe- kend. Hierdie sensuur sluit alles uit wat op die buitewcreld 'n ongunstige indruk van Russiese toestande kan maak. Vir die buitewereld is die nuwe Rusland dus 'n geslote boek.
Wat die militere mag van Rusland betrcf, gee White toe dat die Rooi Leer goed is, dat die Rus·se goeie sol- date is, gocd gedissiplineer en goed gelei. Vir hom egter is dit nic die weerstand van die Rooi Leer teen die Duitsers wat 'n ,.wonderwerk" is nie, maar we! die feit dat die Duitsers in staat was om so diep bi:me Rusland deur te dring. Die twee miljoen Rus- siese seuns wat jaarliks die ouderdom van 18 jaar bereik, teenoor die halwe miljoen Duitse seuns, is vir hom die geheim van die Russiese suksesse.
Oor die tegniese tocrusting van die Rooi ~ccr is sy oordeel ongunstig.
Sonder Amerikaanse vliegtuie, ,jeeps' en vragmotors sou die Rooi Leer nog in die ,bodemlose m.odder" van Suid- Rusland vasgesteek het. Die gewone Rus sou niks weet van die omvang van Amerikaanse hulp nie en gevolg- lik ook erg ondankbaar teenoor sy bondgenote wees.
JOERNALIS WHITE IS KRITIES Joemalis White is vera! krities teenoor Moskou se finansiele huis- houding en die beleid van die Krem- lin teenoor die eie mense. Nie aileen is daar in die ,Paradys van die Ar- beiders" groot vcrskil tussen die loon van arbeider en arbeider nie, maar die hele Russiesc rantsoeneringstelsel sowel as die sogenaamde ,v~:ye" mark waarop die Rus sy benodighede kan aanskaf is aan ernstige gebreke on- dcrworpe. Die Russiese at·beider kan maar heel wcinig van sy loon op die ,.vrye" mark kwyt raak en om hier- die rede het die regering sy eie swart
mar}~ as 'n staatsmonopolie waar 'n vars eier b.v. meer as vyf sjielings en 'n pond ,socpvleis" byna sestig :;jieiings kos. Die gcvolg is dat die fabriekwerkcr wat ongeveer tagtig sjielings per week verdien, maar heel weining vir sy geld kan koop. Die swart mark van die staat is juis daar om te verhindcr dat die arbeider geld
spaar, want om geld te s.paar is 'n kapitalistiese praktyk wa t onverenig- baar met die kommunistiese ideologic is.
Whife kom tot die gevo!gtrekking dat die 180,000,000 bcvolking van die Sowjct-Unie op 'n laer lewenstan- daard !ewe as die Amerikaners wal tydens die depressie werkloos was.
Hy gaan so ver om die abnormale tocstande in die verslane Frankryk van 1940 met die normale tocstande van Rusland te identifiseer.
Volgens White bestaan daar in Rusland nie so iets as vryc vakunies of vrye verkiesings nie maar wei ag- tcrbuurtes, slawe- en bandiete-arbcid (daar is altyd van tien- tot vyftien- miljoen prisoniers in Rusland), 'n ge- wcldige agterdog teenoor buitelan- dcrs en vee! ellende en onreg onder die 180 miljoen mense wat onder die burokratiese tirannie van die uitslui- tende Kommunistlese party met sy ongevccr 4~ miijoen lede staan.
Die a.rtil,cls y,an White behoon ,·ir baie salon-Bolsjewiste ontnugterend tc wees. Hulle openbaar in elk ge- val 'n gapende kl·oof tussen die kapi- talisticse Amerika en die Bolsjewis- ticse Rusland, al is hulle albei bond- genote wat vir die demokrasie veg.
OP DIE VLUG
Dzurdat hulle op die onafrik:t:IU:;e en valse ;;-rondslag \·au. pa rtypoliti\ll{
staan. is die H.i:\.P.-leiding tans so in die hoek ~eja::t{.!: deur die O.B. se pro- pa;;anch vir 'n egw Bocre-st.elsel gc- grotHl op '"Olksregering in teonsbelliug met die uitheemse Britse par(.y-ro~c
ring·, 1l:1.l <lagblaaic soos Die Burj!;Cl"
l:1ns weer in dio stryd gewen> word teen <lie V•olk.sbeweging nada!. di<' H.N.P. vir 'n lang tyd die stJ'Ycl om·- gelaa.t bet a.·.m die snuiter-blatl Dh'
l{J·uithorin~. wai. deur uiemand be- halwc verblinde partygangers errhti~
OJl~cncem word nie. :-:a die publi- scring dcur Die O.B. van die 'l'rau:;- vaalsc ncpublilwinsc wet, wa~rin par- lye verbied was. het Die Bur.:;er on- middclJik gel'eageer met twce pan!e- kerigc lloofartikels in een uitg:lwc.
Onclaul\s die fcit dat die H.N.P.- lciding O.B.-lede nou wil uitskop om- tiaL dtc O.B. dan ook aan verkiesing._
sou wil d'eclueem, beduic Die Burger nou 1.l:ll die O.ll. net met ge>.weld :tan bewind wil k·om!
UEISPLAN A.K.G.
Die Adjunk-K.G., genl. J. A. Smith, besock ondcrstaande plekke op ge- noemdc dn turns:
Willowruot·c, 14 April.
llullul!Hisdorp, J(; ApriL Alnmlecn, 21 April, ·1 u.m.
OrnHif-Ht>inet, 2~ AJH"il.
Ycn:-n<lcl"iug-s !ussen lG E>n 20 .Atlril s:Ll 'ir l'ort '.I-;lizabeth en omgewinu
gcrecl wortl.
AAN DAG !
'N J{A,\U' \"AN" DIG WA(L\FDEl,JN(;
word gchou te
JmANOWAG., r .K. "RREXOS'l'Bln\Ol',
~list. Ueaul'oJ"t·l\'es vana(
11 t~t 19 Atuil l!H5.
Die A.K.G .. geul. J. A. Smith sal die kamp op l l April besoek.
O.B.-ofiisiere (maune) mocl die kamp bywoon.
Vrrgradcrinl.t's word deur die A.K.G.
op die volgende pi>Ckkc en t.ye toegespre-ek:
J3enufort;..Wes-12 April om 7.30 u
.m.
Jiicto·rou- 1:3 Ap1·iJ om •t n.lll.
Willowmon~-H Ap1·il.
Aile Al'rlkancrvrlende welkom!
'
DlE O.B.,
WOENSDA~,-~PRIL1945.
GOEL10ERE MET . VOLKSNOOD \
Hanswors Lawrence Dreig oni Toorgoed
In te Pak Moes Tikster Kry Na Advertensie
- In die G.B.
Mnr. Harry Lawrence is 'n hand- hawer. Jafle gelede bet by, as gevolg van sy vermommingskask-enad~s op Soutrivier, vir hom die reputasie voan 'n banswors verwerf. Daardie r-epu- tasie handhaaf by n1og steeds met 'n jaloerse nougeS'etlteid. Deur middel van sy bantering van die behui,sings- vraagstuk in ons Land, en meer be- paald met bebulp van sy jongste uit- latingjs oor die saak, bet hierdie Har- ry daarin geslaag om di'e slrkus-ka- ro:kter van ons huidige stelsel ·OP behendige yryse t:e illustreer.
Harry bet met sy streke in Sep- tember 1943 begin, toe by sy toesloou- ers, d.i. die volk van S.A., met 'n -sedige bakkies meegedeel bet dat by blnne 'n jaar 30,000 huise gereed sal he. Nadat di'e handegeklap bedaar bet, bet Harry in Mei 1944, met sy tong in sy kies, uitgeroep d.at by h10op#
om binne die volgende jaar 1,500 huise te bou. In die kille stilte wat hierop gevolg b'et, bet Harry begin .goel en in Julie 1944 bet by 'n £8 miljoen-behuisingske!na vir die vol- gende twaalf maande uit sy hoed ge- haal.
SOl\"DER EIEBS
Onder luide toejuiging bet Harry sy buiging .g~emaak, sy hoed op sy kop-gesit, en SIOOs dit nou in JI;Laart 1945 uitkom, na die land se munisi:- paliteite gestap. Aan bulle bet Harry gese: Ek bet klaar gekekkel, nou moet julie die ei,ers
I.e.
Verlede week het minister Law·
renee terklaar dat hy die nmnisipali·
teite opgedrru het om teen Jilmie van·
ja1ar 12t000 huise -voltooj te Jte,
~k twyiel of hulle by Juniemaand selfs m1aar ltOOO sa.l voltooi llet,'' het.
die minister bulle verwyt.
Die bele volk is vandag agter die man se bl10ed aan woat verantwoorde- lik is vir die tekort ann buise. St-enig
!hom! iJ> die kreet. Dink u dat dit vir Harry LawJ:ience enigsins afskrik?
Moenie glo ni-e. Dis dan juis by wat eerste die bloedruik in sy n>eus gekry bet en tans met uithang-tong die jag op die munisipaliteite lei!
Wie? Ek? vra Harry, as 'n gebelg- de volk hom beskuldig oor ,die telrort
Politieke Slagoffers van 'n Partybewind
1\INB. D.
J.
l\f.A.LANIs •n seun 'V&U. ·wyle minister C. W.
Malan. Opgelei in die regte aan die Universiteit van Pretol"ia en op.enbare amnldaer te Port Elizabeth tydens in·
hegtenisname ~·p 12 Oktober 1942. Hy was .a.djuda.nt van die generaal. Na 'n tyd in tdie tronk is by op Koffie·
fontein geintemeer.
~Ek · sal my mede·.Airikarrer nie in die stryd verlaat en hom nie 111an tdle vyand uitlewer nie." 1
aan huise. Dis nie my skuld nie,
s·~ Harry. Dis die. munlsipaliteite se skuld. En dan word Harry }{waad.
Ek sal bulle ry tot by oom Daantjie in die kalwerhok. EK sal hulle maak.
EK sal ht1lle breek! Skree Harry.
SONDER 1\IATERIA.AJ,
Die oorblufte munisipaliteite ver·
klaar &p bulle beurt dat Jfarry llulle geen permitte toeg"est1aan bet om lmi·
se te ·b.ou nie; dat by geen materiaal beskikb.n.ar gestel Jret nie; .en d.nt l1y tewelljS nie eers gesorg het dat ge- Jtoegsame arbeidskragte beskl.libaar is
nie.
Terwyl minister I)awrence teen die munis'ipialiteite fulmineer en die mu·
nisipaliteite Jmlle .bande in onskul!l was, bly dft •n feit dat geen 1mise gebou ~vo·rd nie en dat die huis·t~kort
by <lie da~ er.nstiger word. ' Minister Lawrence maak van minis- teriel-e verantv."oordel!kheid 'n klug.
Ja,. sy b>ele optrede is so deurslgtig en veF.,pot, dat, was dit nie vir die erns van die saak nie, mens daaropr k:on lskaterlag.
Paarl se Offi siere Byeen
Offisiere van die hoofkommandant- SkaP Paa;:l het verlede Vrydagaand, gesellig vergader t:en huise v.an ~oof
komdt. Willie Marsh om afskeid tie
neem, enersyds, van. komdt. De Wet Tbel'IOD wat na Tulbagh vertrek en om welkom te beet, andersyds, komdt.
Max Smuts, wat · sy werksaamb~de
hervat na 'n e1·nstige siekbed en ,af- wesiglieid van meer as ses maande.
Genl. Pretorius -en lede van sy staf het vanaf Stellenbosch oorgelrom om saam met die Paarlse offisiere ta verkeer.
Genl. Pretorius, hoofkomdt. Mat·sh.
(Ve1'volg in volgende kolom.)
lllnr. A. S. Ze-ema.n, Goudmyn, Ro·
bertson, skryf dat hy jrlrelnnk al m versk.illende blaaie g.e.11.1verteer ltet, o.a. in landboublaaie, maa1.· mat hy .nog no.o-it so 'n reaksie gehad het nie as tO'e ~r.y •n ldein advertensie van Friesbnlletjies in Die O.B. geplans )>.et •• Hy is so toegegooi van wavrae en bestellings dat hy 'n spesjale tiltster moes kry om die kO'rrespond'ensie ai' fe handel. Sy ~advertensie moes, vol·
gens kontralt, vii· •,n ]>aar nitgawes staunde gebly het, nUl.~r tttangesien sy voorraad bulle na die ·eerste versky·
ning Jdaar uitv~rkoop was, ltet by die bewoording v.eran<le·r na 'n dilnlt·
· betuiging a~an sy klandisie vir die
guide o.ndersteuning.
1
(Vervolg van voorgaande kolom.) en aanwesige kommandante en k<Om- mandantes bet almal diie woord ge- voer. Die sprekers· bet met waarde- ring getuig van die dienste wat komdt.
Theron, in sy kommando, in die gene- ra.a-lskap ·en in dile wyer kring van die Afrikanervolk gelewe.r bet. Die hoofkommandantskap het hom 'n mooi vergulde adres aangebied.
M·et gPoot blydskap en dankbaar-
heid oor sy herstiel, bet sy mede-offi- siere. komdt. Smuts, die staatma·ker van Franscbhoek, weer in hul midde verwelkom.
Die twee offisiere bet op gepaste wyse geantwoord.
Alle dank is verskuldig aan die gas- heer en sy gade vir die hartlike wyse w.aarop huUe die offisiere ontooal het; en tewens ann komdt. Canzius
· Pretorius, wat lOP sy gebruiklike be-
kwame ~vyse die organisering van die byeenkoms behartig het:
,QlJDSOLDATE SAL AANSLUIT BY OSSEWABRANDWAG" -
Teenstaader Wat W ~et se Vrees
I,Dit is ons weloorwoe mening dat die b'elo.fte van fundamentele elw·
nomies.e bervormings wat die O.B. in die vooruitsig stel,, daat·in sal slaag om b'TOOt getalle ou(lsoldate 'by die Bi!Weging te laat aansluit, tensy doel·
treffe.nde teemnnatreels getref Imn wond."
Bostaande ·mening word nitgespreel{ in die memorandum wat die
~prin,g:boldegioen ann .die Inter-depa1·tementele Komitee insal{e Bestiutns·
,beveiliging voorgel& llet, soos g;eyubliseer in die 'V'e'rslag 1·an die 'l'OOrsit.ter van die komif.ee. ·
Die JUelliorandum, wat belangwell!1rend is on~dat dit opgestel is d.eur t.eenstandeh van die Ossewabrandwag wat olke dag met soldate te doen lret, lui o.a. as volg:
I
,,Dit is vir die toekoms van, Suid- Afrika 'n uiters belangrike vraagstuk om die vertroue van die oudsoldat-e te bebou. Die politieke 'toest.11:nd in hierdie land is sodanig dat die meas doeltreffende teerlstanders van die huidige Regering reaksion~re groe,Pe
• is. As die Regering .in gebreke bly om te VX>ldoen aan die else en as pi:-' rasies van die 1oudsoldate, m.ag daar 'n neiging by bierdie manne ontstaan om na die opposisi'e-groepe oor te g.aan en hul else deur bemiddeling van daardie groepe te stel. Hierdie organisasies is bewus van hul g,e- leenthede en probeer munt slaan uit die regmatige griew·e en· eise • van die oud&oldate. Dit geld veral ,die Osse·
wabr.andwagbew.et:.ring. Aangesien die O.B. ni,e met amptelike verantwoor- deliltbeid belas is nie, k.an by· die me€s buitensporige en onverantwoor- delike beloftes doen 'ten einde oud- solda:te aan te Iok. (Om die land leefbaar te maak sal daar in die oe van die kapitaliste en politic! beel- wat ·buitensporigs gedoen moet word.
-Red.
Die
O.B.). Dit Is 'n wesenllke gevaar. Aangesien ons ·regstreeksmet ondsoldate te doen .lt:et, hllt ons die beste geleentl!e.de om hul renksies 9P hierdie benaderings waar te n.wm.
Dit is ons weloorwoe mening dat die
belofte van fundamentele ltenormings wat die O.B. in die voornitsig stel, daarin sal s1Mg 0111 groot getalle oud·
soldate ·by dill beweging te Iaat aan·
sluit~ tensy ,doeltreffende teenmaat- reels getref w.o·rd, Ons is erg b.esorg oor bierdie moontlikheid aangesien dit die outkenning van di'e beginsels waarvoor ons ''eg, mag beteken''·
Hoerskool
Jan van Riebeeck
£3, 2 3 1
Vir u aandeel, vriend en vriendin wat gehelp het,
dank ons u innig .•
VY'F'
NEEMTOE IN
I
POPmARITEIT
IN 'N VEDANDEBENDE mELD
~
-SIGARETTE ROND .
.
OF OVAALPLUIMVEE
Ole neste Fl.rma om u PLUIMTEE, EIEBS en a:oder PBODUKTE aan te
stunr Is:
C. M. ELOFF EN KIE.
0 >t~"~~~ ('llaJP:i.[)
II()REMABK (Posbns 'U8l5) NEWTON
Excelsior Wyne en Brandewyne
Aan EXCELSIOR Wyne Is toegeken drl& Sllwcr bekers en verskele Eerste Pryse· op die jaarllkse Westellke Pro·
vlnsle ae Wynskou.
P R Y S L Y S :
\VYNSOORTE: . Spcslaal (Soct) ..
Wit Jcriplgo . . . . · . . . . Roo! .Jeriplgo . . . . . . • . \. Malms.ey . . . . .• .